# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2018-afr/a89853d7-e603-4540-91da-92cfe9a1a633
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2018-afr/a89853d7-e603-4540-91da-92cfe9a1a633)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Kopiereg voorbehou

basic education

Department
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1

NOVEMBER 2018

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.

4. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders

aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE

LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of

nie.

8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

Nag

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTBEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
3
1 4
it
i TOTAAL
|
) 2/0\0 2]0]|0 2]0/0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100
oe _
|
| VOLTOO! DIE VOLGENDE:
| SENTRUMNOMMER
Stafieskode-plakker |
|
| SENTRUMNOMMER
|
re | EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/November 2018

&

La LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE
og GRENSLYNLENGTES EN HOEKHOOGTES VAN
ERF 3289, OPGEMEET OP 2017-08-31
GRENSLENGTES IN HOEKHOOGTES IN
MILLIMETER METER
'AB = 22500 A= 1259
BC = 9860 B= 1259
CD = 26690 C= 1259
DE = 65050 D= 1259
EF = 49190 = 1260
FA = 74900 F = 1260
3
ESTAANDE
ABLUSIE-
' L6ertewe N!O 2 _
| "° L
Ry ESTAANDH | 12m
STOOR VOERTUIG-
' INGANG.
| | BESTAANDE
| | MOTORHANDELAARSKAP |
ses! i?)
3 & =| eRrszee of lw a
E 8 Zz IFHEK~ 95 3)
a m ear . g E
g | 25 sestaanoe | 42] | 2
=u PARKERING | [3 5
2] oq <4) [| | 3
5 8 a] ye] 1
3] dl | & Sb &
2 ' ' 8) bel §
oa | 8
= |g | \ =
& |e a |
eo ' “4
= |e i 9 10 < | 1)
2 | MG MG
w
a < oS ‘SKUIFHEK—,
fo} Nyy '
$ \& \
fe) N'GN
g RON NUWE,
oe CARKERING| 10m
_-~ ~~} VOORGESTELDE ||P INGANG
—_NUWE \
MOTORONDERDELE- |
© 4
/ ERF 3290
4,8 m PALISSADE-_/
HEINING
TERREINPLAN
SKAAL 1: 500

NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes op
die terrein bevestig voor daar met die werk
begin word. Argitekte moet onmiddellik van
enige afwykings in kennis gestel word,

ARGITEK SE HANDTEKENING: 0.

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)

Gegee:

Die terreinplan van 'n bestaande motorhandelaar en werkswinkel met 'n voorgestelde nuwe motoronderdelehandelaar,
'n titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die getoonde skaal voorberel nie

Instruksies:
KLIENT SE HANDTEKENING: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaneel en siviele inhoud verwys, netjies te
beantwoord. [30]
ANTWOORD 19
In die spasie hieronder, teken, in VRAE ANTWOORDE
netjiese vryhand en volgens
SANS 10143: 1 | Watis die titel van die tekening? 1
a) SIERSTEENARSERING 2 | Op watter datum is die tekening voorberei? 1
b) Die grafiese simbool vir'n
RIOOLPUT (‘GULLY’) 3, | Watter skaal word vir die tekening aangedui? 1
a) 4 | Wat is die naam van die voorgestelde nuwe straat? 1
5 | Hoeveel bestaande geboue is daar op ERF 32897 1
6 | Hoeveel parkeerruimtes word getoon? 1
7 | Waarvoor staan die afkorting SO? 1
8 | Hoe breed is die sypaadjies in millimeter? 1
9 | Wat dui die twee boé by 1 aan? 1
>) 10 | Noem die kenmerk by 2. 1
11 | Hoeveel mangate word getoon? 1
12 | Watter tipe heining omring ERF 3289? 1
43 | Water kenmerk word op ERF 3288 getoon? 1
14 | Wat is die nommer van die ERF suidwes van ERF 3289? 2
45 | Hoekom word die bestaande laaibrug met gebroke iyne ;
aangedui?
16 | Wat dui die pyl op die lyn by 3 aan? 1
17 | Wat is die val van die rioollyn? 1
4g | In watter kleur kan nuwe beton op 'n uitlegtekening aangedui q
HERSIENING | DATUM | BESKRYWING word?
4g || die spasie in die titelpanes! (ANTWOORD 19), teken, in nefjiese vryhand en volgens die A
FRESH DESIGNS SANS 10143 a) SIERSTEENARSERING, en b) die grafiese simbool vir 'n RIOOLPUT.
Munnikstraat 51
Bray 20 | in die spasie hieronder (ANTWOORD 20), bepaal die totale lengte van die heining in meter. 4
010 810 4921
fd argitekte@gmail.com 94 | n die spasie hieronder (ANTWOORD 21), bepaal die totale opperviakte van die voorgestelde nuwe |
motoronderdelegebou in vierkante meter. Rond die antwoord tot DRIE desimale plekke af
GEDRUKDEUR DRUKDATUWE
LPRINT 2018-05-21 TOTAAL | 30
TERENNGTITEL ANTWOORD 20 7200 ANTWOORD 21
TERREINPLAN Toon ALLE berekeninge. st Toon ALLE berekeninge.
PROUEK
VOORGESTELDE NUWE MOTORONDERDELE-
HANDELAAR VIR REGROW HOLDINGS OP
ERF 3289, HOOFSTRAAT, PORT ELIZABETH. 2
PROJEKNOMMER TEXENNGNOVIER 5 /
FDBS-2018 1 VAN7 voor. 45°
DATUM GETEKEN: | NAGESIEN: | SKAAL GESTELDENUWE ) <|
2018.04.05 | MP cic 1: 500 MOTORONDERDELE} §|
VERWYSINGSKODE ol [BBBHANDEF AAS EKSAMENNOMMER,
arP1-2018, 18300,
EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

Biaal om asseblief

### Page 3

sensu Downloaded from hlayiso.com —

La VRAAG 2: VASTE LIGGAME
oe

Gegee:

© Die vooraansig van 'n regte gelyksydige
driehoekige piramide en ‘n regte reélmatige
seshoekige prisma

* Die boaansig van die piramide en die as van
die prisma

* 'n Hulpaansig van die prisma

© Snyviak AA

Spesifikasies:

© Die prisma leun teen die piramide

* Beide vaste liggame word deur snyviak A-A
gesny.

Instruksies:
Teken, volgens skaal 1: 1, die volgende aansigte
van die TWEE vaste liggame:

2.1 Die gegewe vooraansig

2.2 'n Deursnee-boaansig

2.3 'n Deursnee-linkeraansig

2.4 Die ware vorm van die gesnyde viakke

* Beplanning is noodsaakiik.
« Toon ALLE konstruksies.
* Toon ALLE verborge besonderhede. [40]

ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIE 1
2 | VOORAANSIG 53

3 |DEURSNEE-BOAANSIG | 144

4 | UinkeRvansis 124

5 | WARE VORM 64

PENALISERING (-)
TOTAAL | 40
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Biaal om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

oe

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2018

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:

Twee volledige aansigte en 'n gedeeltelike
aansig van 'n funksiesaal en die inligting nodig
om 'n tweepuntperspektieftekening te teken
PV - Prentvlak

HL ~ Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).

* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

« Toon interne lyne gesien deur die
deuropening

© Toon ALLE konstruksies

* GEEN verborge besonderhede word verlang

nie. [37]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIE 6
2 | BuITESTRUKTUUR 93
3 | BINNESTRUKTUUR 8
4 | KANTSTRUKTUUR 7
5 |Boé 64
PENALISERING (-)
PV TOTAAL | 37
HL HL
GL - GL
EKSAMENNOMMER
HINA senrewoues o
Kopiereg voorbehou GOW Biaal om assebiief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded

from hlayiso.com

DBE/November 2018

SS =
3 DEUR- EN VENSTERSKEDULE
= : . 300 x 75 x 10 mm WINDVEER

% M TE PAS
a= a £ y
2 200 x 20 mm FASSIEPLANK
g VENSTEROPENING
SKUIFDEUROPENING
VOLTOOIDE VLOERVLAK
-— GRONDVLAK 2
N
KAMERAANDUIDINGS
KENMERKE VLOERAFWERKING 4 —1180_y
D1 DEUR 1, SLAAPKAMER: | MAT I X
D2 SKUIFDEUR 2. STOEP: GRANO DEUR (D1)
V1 TOT V3. VENSTERS 3.LEEFAREA: HOUT
aKomeus; Tee. | 8 || co | @ OM TE PAS _y
TOEBEHORE 5.BADKAMER: TEL
sk TOILET
WB WASBAK XA
sT STORT VENSTER (V1)
ows OPWASBAK
yp SI5_y
ELEKTRIESE TOEBEHORE z |
1, EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL ° S
2, EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL FS
3. FLUORESSEERLIG 2 x 40 W A
4, MUURGEMONTEERDE LIG
5. PLAFONLIG VENSTER (V2)
6. SKAKELKRAGPUNT
ONVOLLEDIGE VLOERPLAN
@ 7. VERDEELBORD 565 ‘SKUIFDEUR (02)
ELEKTRIESE uf
LET WEL: :
BEPC Toon ot uverswone  |__SIMBOLE VENSTERNOTAS:
MET DIE SKAKELAAR. tee
7 * B= SKARNIERKANT
Fl * C=VASTE PANEEL
s cy Ac +150 x 20 mm VESEL-
SEMENTVENSTERBANK
ONDER ALLE VENSTERS
+ ALLE RAME 50 mm DIK
. 200 x 80 mm LATEIE BO ALLE VENSTER (V3)
DEURE, VENSTERS EN
—-—-—— ——— OPENINGE, ALMAL OP
) GELYK ) GELYK | GELYK | GELYK |, DIESELFDE HOOGTE DAKKOMPONENTE
SKEMATIESE DIAGRAM VAN | o 114 x38 mm 300 x 75 x 10 mm VESEL-
'NDAKKAP A MUURPLAAT SEMENTWINDVEER
00 09 200 x 20 mm 300
DAKNOTAS: Poy Py Leow I FASSIEPLANK (EZ DAKNOK
20° DAKHELLING / \
¥ a ts
114 x 38 mm DAKKAPPE OP 114 x 38. mm
MUURPLATE ‘SKUIFDEUR- | TOEBEHORE
OPENING 3. | /| BINNEHOF-
tT _—~ OPENING
240 mm DAKOORHANG TOT KANT VAN go tT
DAKKAPPE x fe +o 800, 500 an
Sle 5 x is -
30 mm GEGOLFDE DAKSINKPLAAT OP. Ze Ld xt S| —TL__
75 x 50 mm DAKLATTE @ 1060 mm sis ae 3| I. el 2 «50 |
2 Bo Es a0 2} & “
300 x 75 x 10 mm WINDVEER OP GEWELENTE, worrvak | $I x
20 mm VERBY DIE GEUT al 3 Li _ a
sy T
200 x 20 mm FASSIEPLANK AAN BEIDE KANTE “SS e}— 3] 6, + =
fal a eR tO ricer
150 x 100 mm GEUT AAN BEIDE KANTE MET = Ss se R S|
100 REENWATERAFVOERPYPE LC gt Cte = oN
600)
10 mm PLAFONBORD OP 38 x 38 mm . 7
PLAFONLATTE @ 460 mm s/s ONVOLLEDIGE BESONDERHEDE TOILET WASBAK STORT OPWASBAK
VAN FONDASIES EN MURE VIR (we) st) (ows)

DIE STOEP

Kopiereg voorbehou

(sk)

VRAAG 4; SIVIELE TEKENING

Gegee:

Die onvolledige wesaansig van 'n nuwe huis wat die mure,
die skuifdeur- en vensteropeninge, die dak en notas toon

Die onvolledige vicerplan wat die mure, posisies van die
deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg toon

*'n Skematiese diagram van 'n dakkap en daknotas

* Die onvolledige besonderhede van die fondasies en mure vir
die stoep

* Kameraanduidings en vioerafwerkings

'n Tabel met elektriese simbole
'n Deur- en vensterskedule

'n Tabel met dakkomponente
'n Tabel met toebehore

* Die onvolledige vioerplan van die nuwe huis, geteken volgens
skaal 1 : 50, en die onvolledige fondasie en breeklyn van die
gedetallleerde snit, geteken volgens skaal 1 : 20, op bladsy 6

Instruksies:
Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

44

42

Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken,

volgens skaal 1 : 50 en in eerstehoekse ortografiese

projeksie, die volgende aansigte van die nuwe huis:

4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die teket

« ALLE deure en vensters

* Die toebehore soos deur die afkortings aangedui

*ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
aangedui

* ALLE arseringsbesonderhede

4.1.2 DIE VOLLEDIGE WESAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die buitemure, skuifdeur- en vensterbesonderhede

* Die stoepbesonderhede

* Die dakbesonderhede, wat die daknok, windvere, fassie-
plank, geut en reénwaterafvoerpyp insluit

* Die voltooide vioerviak

Gebruik die onvolledige fondasie en breeklyn op bladsy 6

en teken, volgens skal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE

SNIT volgens snyviak C-C van die area in die ellips wat op

die onvolledige vioerplan getoon word

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die volledige besonderhede van die fondasies en mure
vir die stoep

* Die deurbesonderhede

*Die dakbesonderhede, wat die fassieplank, geut en
windveer insluit

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruktuur-
arsering kan in netjiese vryhand geteken word.

Benoem die volgende:

* Die wesaansig

* Die kameraanduidings en vioerafwerkings

* Grondvlak, voltooide vioerviak en vogweerlaag (gebruik
die korrekte afkortings en toon op ALLE toepaslike
aansigte)

LET WEL:
ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne en grafiese

simbole soos in die SANS 10143 vervat.

1931/5]

Biaal om asseblief

### Page 6

nee Downloaded from hlayiso.com —

SLEGS VIR AMPTELIKE
>, PUNTE-
is TOEKENNING VIR EU
eg SNIT VAN DAK (4.2)
VERKEERDE SKAAL
A(t)
AANSIGTE NIE GERIG
B(1) NIE
C (2) GEROTEERDE
AANSIG(TE)
0 (3)
SNIT VERKEERD:
E (2) WAARGENEEM
F (1)
VERKEERDE SKRIF
Gil)
H (2)
u(t)
J(1)
TOTAAL TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
4 | oeure + vensters 134
2 | TOESEHORE 7
ae 3 | etecrnes 93
RWAP_O oT
| 1 a i) 4 | arserivc 4
| | § | evscrrre 5
| |
| | SUBTOTAAL 39
| | WESAANSIG
4 | oak + RWwaP 5
| |
l | 2)oureswerme | 4
| | sS 4 | evsxrerte 13
E| | 4
gop ott fpr Wi SUBTOTAAL | 184
Fa
°| | GEDETAILLEERDE SNIT
| | 1 J oak 2
| c | ——
| | 2|scoroeurstarer | 132
| [7 | 3 | arseanc 9
| | 4 | evs«nwre 1
| | SUBTOTAAL | 354
| TOTAAL | 93
1 | | PENALISERING (-)
ORWAP
[lg Oy — GROOTTOTAAL
VLOERPLAN EKSAMENNOMMER
C  SKAAL 1:50 GEDETAILLEERDE SNITC-c P
, SKAAL 1 : 20

EKSAMENNOMMER [6

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 May June 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2018-afr/87e40f03-4299-49a9-bc86-3d5add5613c4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-eng/16b88bb0-8d43-4eb0-af77-c7238c9bbd18) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-afr/59fdb165-fcc0-466a-8ae3-e945ef513563) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
