# Engineering Graphic And Design Grade 12 P1 NSC November 2019 QP

> Grade 12 Engineering Graphic And Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2019, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-afr/59fdb165-fcc0-466a-8ae3-e945ef513563
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphic And Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphic And Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphic And Design Grade 12 P1 NSC November 2019 QP](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-afr/59fdb165-fcc0-466a-8ae3-e945ef513563)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

¢
%,>

basic education

Department
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1
i]

i NOVEMBER 2019

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Kopiereg voorbehou

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.

4. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders

aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE

LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of

nie.

8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

Nag

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTBEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
3
1 4
it
i TOTAAL
|
) 2/0\0 2]0]|0 2]0/0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100
oe _
|
| VOLTOO! DIE VOLGENDE:
| SENTRUMNOMMER
Stafieskode-plakker |
|
| SENTRUMNOMMER
|
ee | EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/November 2019

Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

‘SIMBOOLLEGENDE: LET WEL: VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)
LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE. Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes op
BOE SCOGTESEN eRe eee 1. INHEEMSE BOME @ Ge terrein bevesti oor daar et die werk Gegee:
OPGEMEET OP 2018-09-17 cnige alwykings nkennisgestel word | Die terreinplan van 'n bestaande behuisingsontwikkeling met 'n voorgestelde nuwe Klubhuisfasilteit, 'n titelpaneel en 'n
2, STRUIKE ep tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.
HOEKHOOGTES IN | GRENSLYNLENGTES | 3. GRUISLOoPPAD EEEEEE9 Instrukei
METER IN METER Instruksies:
4, STAPELRIOOL Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaneel en siviele inhoud verwys, netjies te
A= 8760 ‘AB = 16,06 (FRENCH DRAIN) ~E——] _| ARGITEK SE HANDTEKENING beantwoord. [30]
z z KLIENT SE HANDTEKENING: ...nsonnnne
on nie VRAE ANTWOORDE
C = 8760 CD = 23,36
>
Doers DED ben na ANTWOORD 20 1 ] Wie het die tekening voorberei 1
In die spasie hieronder, teken, in Wat is die tekeningnommer?
E = 6763 EF = 1807 netjiese vryhand, die vooraansig en | 2 | Watis die tekeningnomme 1
vi or boaansig van die SANS 10143 | 3 | Watter maatskappy het die tekening gedruk? 1
= 876, = 3, grafiese simbool vir 'n ENKEL :
G2 87a GA 74769 MUURGEMONTEERDE URINAAL. 4 | Op watter datum is die laste hersiening gemaak? 1
5 | Wat moet die kontrakteurs doen voordat hulle met enige werk 1
PRETPARK begin?
A 3 6 | Watis die afwerking op die looppad? 1
NUWE SEPTIESE TENK 7 [Hoe wyd is die nuwe ingang na ERF 2045 in meter? 1
VOLGENS -
s B | INGENIEURSPESIFIKASIE VOGUE IDSHEINIIG 8 | Wat is die ERF-nommer van die pretpark? 1
w vORSPESIFIKASIE g | Watter kleur word gebruik om nuwe rioollyne op 'n 1
OLY zg 4 rioleringsplan aan te dui?
, 3
|) 3 ERr 10 | Waarvoor staan die afkorting IGK? 1
1 | 2 /. 2044
err ||| / Nowe #3] , 11 | Wat word deur die gebroke lyn by 1 aangedui? 1
2046 2 H 4 bek |22/| Z a 42 | Wat word deur die simbool by 2 aangedui? 1
hr we
a w NUWE t— 5 4 | Wat's die afkorting vir die komponent wat jy by die aansluiting 1
4 23 Loe muerus| | __ 8g 3 Laove-1za9 OES SWART by 3 sal vind?
iN &* Lo | ceerop  \ HEKKE BY 14 |Noem die kenmerk by 4. 1
i 2085 GEKOMPAKTEERDE) ) E 2 |20ve-11-18|YOES.RIOOL- — —
7 HARDE PUIN 15 | Wat is die finale TWEE komponente van die rioleringstelsel? 2
| BESTAANDE S| INHEEMSE BOME | 4 | Water aansig van die klubhuls front na Komiekstraat? 1
Qa, BUITEGEBOU Fe HERSIENING | DATUM | BESKRYWING
eestannoe |S TL 17 | Uit watter kenmerke bestaan die nuwe Klubfasiliteit? 3
HUIS tps CREATIVE ?
Ls NOE ' ARCHITECTS. .
ZL 50) RAN 31 s5e762 41g | In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die totale lengte van die omtrek van ERF 2045 in | 5
S SYPAADJIE 3500 BK KRYPTON (EDMS.)8PK| 2018-12-28 49 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die totale opperviakte van die nuwe Klubfasiliteit in |
@ TEKENINGTITEL: vierkante meter.
3 KOMIEKSTRAAT : “a , ,
8 TERREINPLAN 20 |" die spasie in die titelpaneel (ANTWOORD 20), teken, in netiiese vryhand, die vooraansig en 4
+ boaansig van die SANS 10143 grafiese simbool vir 'n ENKEL MUURGEMONTEERDE URINAAL.
NUWE 6000 VOERTUIGINGANG PROIEK
VOORGESTELDE KLUBHUIS, DEK EN TOTAAL | 30
SWEMBAD VIR LOIS CHALET OP ERF 2045, ANTWOORD 18 8300 ANTWOORD 19
KOMIEKSTRAAT 4, DURBAN, 4091 3300
Toon ALLE berekeninge m7 |. Toon ALLE berekeninge.
TERREINPLAN PROJEKNOMMER: TEKENINGNOMMER: s s
‘SKAAL 1: 500 FLY-2018 1818 F de g
Daron | GETEREN | NAGESIEN | SKAAL & eo
2018-11-18} CLARK KENT 4: 500 y z °
VERWYSINGSKODE 8 5¢ 8
‘SMAN-2018 & 2 © EKSAMENNOMMER,
4000) 5000 | EXSAVENNOMWER 2

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 2: DEURDRINGING EN ONTWIKKELING

Gegee:

* Die boaansig en die onvolledige vooraansig van 'n
regte reéImatige seshoekige prisma wat gevorm is om
oor 'n gelyksydige driehoekige prisma te pas. Die asse
van beide vaste liggame é in 'n gemeenskaplike
vertikale vlak.

* 'n Hulpaansig van die driehoekige prisma

Instruksies:

Teken, voigens skaal 1 : 1, die volgende aansigte van

die TWEE vaste liggame:

2.1. Die gegewe boaansig

2.2. Die regteraansig

2.3 Die volledige vooraansig, wat duidelik die
deurdringingkurwe toon

2.4 Die ontwikkeling van die opperviak van die
seshoekige prisma. Maak rand 'A' die soom.

* Beplanning is noodsaaklik
* Toon ALLE verborge besonderhede.
© Toon ALLE konstruksies. [37]

80

ee

RAND IS DIE SOOM

ASSESSERINGSKRITERIA

1 |BOAANSIG 7}

2. |REGTERAANSIG 5

VOORAANSIG. 13

ONTWIKKELING 113
PENALISERING (-)

TOTAAL| 37
EKSAMENNOMMER,

Kopiereg voorbehou

AMM A EXSAMENNOMVER [3

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

BESONDERHEDE VAN OPRIT
PV

DBE/November 2019

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:

Twee aansigte van 'n huis met'n spitsdak, die
besonderhede van die oprit en die inligting nodig
om 'n tweepuntperspektieftekening te teken

PV - Prentvlak

HL ~ Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).

* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

# Toon ALLE konstruksies.

© GEEN interne besonderhede word verlang nie.
* GEEN verborge besonderhede word verlang

nie [39]
ASSESSERINGSKRITERIA
4 |KONSTRUKSIE 6
2 |MURE 13,
3 |DEURE + VENSTERS 83
4 |DAK 43
5 |BoE 7
PENALISERING ()
TOTAAL | 39

HL

GL

| ‘OPRIT

SP

Kopiereg voorbehou

EKSAMENNOMMER,

EKSAMENNOMMER [4

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayiso

DAKNOK.

DAKVORS ——
300 x 30 x 5 mm WINDVEER 4
———y 3
1
2

VENSTEROPENING

SKUIFDEUROPENING

va

a) ONVOLLEDIGE VLOERPLAN

GELYK

GELYK

SKEMATIESE DIAGRAM VAN
'N DAKKAP VIR DAK ‘A’

DAKNOTAS:
30° DAKHELLING.

115 x 40 mm DAKKAPPE OP 115 x 40 mm
MUURPLATE

300 mm DAKOORHANG TOT EINDE VAN
DAKKAP

20 mm VESELSEMENTDAKPLAAT OP
75 x 50 mm DAKLATTE @ 900 mm s/s

300 x 20 mm FASSIEPLANK MET
150 x 150 mm GEUTE AAN ALLE KANTE

300 x 30 x 5 mm WINDVERE OP
GEWELENTE, 40 mm VERBY DIE GEUTE

8 mm PLAFONBORD OP 40 x 40 mm
PLAFONLATTE @ 600 mm s/s

=

so.comMm

VENSTER- EN DEURSKEDULE

1500 ‘OM TE PAS
500, fl 5
Vw
Sip all oc 3

A
VENSTER (V1)

VOLTOOIDE VLOERVLAK KAMERAANDUIDINGS g
GRONDVLAK 800 X
VLOERAFWERKINGS PS aes SKUIFDEUR (1
300 x 150 mm TRAPPE VLOERAFWERKINGS, 3 on
150 x 150 mm GEUT OP 2. KOMBUIS: TeELS at a IM TE PAS
300 x20 mm FASSIEPLANK MET 3: SLAAPKAMER:- MAT 2 a
@100 mm RWAP WAT 50 mm 4.BADKAMER: — TEELS VENSTER (V2)
VAN DIE GRONDVLAK EINDIG
VENSTERNOTAS:
A= OOPMAAKKANT 3
KENMERKE «B= SKARNIERKANT Fs
DI+D2 — DEURE * C= VASTE PANEEL
Vi+V2 — VENSTERS «ALLE RAME 50 mm Dik
© 180x 20 mm VENSTERBANK-
TOEBEHORE TEELS ONDER ALLE VENSTERS
sk TOILET DEUR (02)
WB WASBAK DEURNOTA
B BAD © ALLE RAME 50 mm DIK
OWB ——OPWASBAK
ELEKTRIESE TOEBEHORE
1, EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL
2, EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL TOEBEHORE
3, FLUORESSEERLIG 3 x 40 W FOO
4, MUURGEMONTEERDE LIG 4700
5. PLAFONLIG 3 2 un
6. SKAKELKRAGPUNT 3\7 EF
7. KRAGPUNT, vioer- * ) (
8. VERDEELBORD VLAK
3.
LET WEL: 3
DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING MET aC at CO SL —
DIE SKAKELAAR. 00 |),
00 TOILET WASBAK BAD OPWASBAK
poy (Sk) (we) ®) (ows)
200x75mmtaTeie [LI .
BOKANT ALLE
VENSTERSOPENINGE ELEKTRIESE SIMBOLE
= 78 G8 G
W ‘ ow
3
& nx 40W °
DAKKOMPONENTE
300
ZSAA| OAKKAP EN VoRS
& ~* L) | seersonmecur
GRONDVLAK >: “ == | 300x 20 mm FASSIEPLANK
3
C1 F-—— | 300 x30x 5 mm WINDVEER
600)

ONVOLTOOIDE FONDASIE
EN BUITEMUUR-
BESONDERHEDE

Kopiereg voorbehou

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:
* Die onvolledige noordaansig van 'n nuwe self-

onderhoudende woonstel, wat die mure, die skuifdeur- en

vensteropeninge, die dak en byskrifte toon

* Die onvolledige vioerpian wat die mure, trappe, posisies van

die deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg toon

¢'n Skematiese diagram van 'n dakkap vir dak 'A’ en daknotas

« Kameraanduidings en vioerafwerkings

* Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

*'n Venster- en deurskedule

«'n Tabel met toebehore

'n Tabel met elektriese simbole

*'n Tabel met dakkomponente

* Die onvolledige vioerpian van die nuwe self-
onderhoudende woonstel, geteken volgens skal 1 : 50,
en die onvolledige fondasie en breeklyn van die gedetail
leerde snit, geteken volgens skaal 1 : 20, op bladsy 6

Instruksies:
Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken,
50 en in eerstehoekse ortografiese
die volgende aansigte van die nuwe

volgens skaal 1
projeksie,
selfonderhoudende woonstel:

4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
* ALLE deure en vensters

* Die toebehore soos deur die afkortings aangedui

* ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers

aangedui
* ALLE arseringsbesonderhede

4.1.2 DIE VOLLEDIGE NOORDAANSIG
Toon die volgende kenmerke op die teke!
* Die buitemure, trappe, venster- en deurbesondethede

* Die dakbesonderhede, wat die windvere, fassieplank,

geut en reénwaterafvoerpyp insluit
* Die voltooide vioerviak

4.2. Gebruik die onvolledige fondasie op bladsy 6 en teken,
volgens skaal 1 : 20, 'n GEDETAILLEERDE SNIT op
snyvlak A-A van die area in die ellips wat op die
onvolledige vioerplan aangetoon word
Toon die volgende kenmerke op die tekei
* Die volledige fondasie- en buitemuurbesonderhede
* Die vensterbesonderhede

*Die dakbesonderhede, wat die fassieplank, geut en

windveer insluit
* Die bad

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruk-

tuurarsering kan in netjiese vryhand geteken word

Benoem die volgende:
* Die noordaansig
* Die kameraanduidings en vioerafwerkings

* Grondvlak, voltooide vioervlak en vogweerlaag (gebruik die
korrekte afkortings en toon dit op AL die toepaslike

aansigte)

LET WEL:

ALLE tekeninge moet voloen aan die riglyne en grafiese

[94] [sl

simbole soos vervat in die SANS 10143.

Blaai om asseblief

DBE/November 2019

### Page 6

sensu Downloaded from hlayiso.com —

PUNTE- SLEGS VIR AMPTELIKE
TOEKENNING VIR GEBRUIK
‘SNIT VAN DAK
VERKEERDE SKAAL/
A(2) SKALE GEBRUIK
B(1) AANSIGTE NIE GERIG
c(1) NE
‘AANSIG(TE)
D@) GEROTEER
E (6) SNIT VERKEERD
WAARGENEEM
F (2)
G(1) VERKEERDE SKRIF
H(t)
1a
TOTAAL TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
1 | Vensters 4
. 2. | roEseHoRe 7
3 | cvexres 10
4 (| ARSERING 3
r q 5 | evsnerte 4
! je-----+ DAKLYN
| RWAP | SUBTOTAAL 35
| NOORDAANSIG
|
/ | 1 | oak +rwar 103
c |
7 c g | DeuR+ 7
/ | 4 | evseere 13
a |
4 | SUBTOTAAL 25
4
ee oe x | GEDETAILLEERDE SNIT
r N | 7 Eason 4g
Yo | | 3 [eo 1
y ¢ | | 4 | arseanc 54
vy “ | | 5 | evskrre 13
y, | SUBTOTAAL 34
| _y 4 TOTAAL 94
L a tL ee | PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
GEDETAILLEERDE SNIT A-A VLOERPLAN EKSAMENNOMMER
SKAAL 1 : 20 SKAAL 1: 50

AMM A EXSAMENNOMVER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2019 Question 4 Memo Eng A3](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-question-4-memo-eng-a3/b91a00a5-e070-4bfd-86d1-7780b6776541) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2019 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2019-afr/bf5f118d-1d10-4d43-8ab6-2424e275eda5) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 May-June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2019-eng/8606db1f-5166-4b8f-af72-af81b18a37fc) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphic And Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2024-mg-eng/11fd2b42-91b2-42a8-863d-3bb8b18494d2) — QP · 2024 · Eng
- [Gr 12 EDG P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-edg-p2-english-june-2024-question-paper/5258bc0e-6828-4661-a7e7-9553fbae9844) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
