# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-afr/ca959e6b-bcd1-49c4-a8cd-a8353308dbdd
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-afr/ca959e6b-bcd1-49c4-a8cd-a8353308dbdd)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Kopiereg voorbehou

basic education

Department:
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIOR SERTIFIKAAT/

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT.

GRAAD 12 |

.

i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 \

i] iit

i NOVEMBER 2020 j
Y

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

|
|
|
Stafieskode-plakker |
|
|
|

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of
nie.

8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

PONS

Nag

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VRAAG PUNTBEHAAL || TEKEN || GEMODEREER | 3] TEKEN] HERNASIEN || TEKEN

TOTAAL

2|0/0 2|0/0 2|0|0

FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR

100

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

sensu Downloaded from hlayiso.com —

HOEKHOOGTES EN SIMBOOLLEGENDE: NOTA: VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)
GRENSLYNLENGTES VAN ERF Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes op
2463 IN METER 1, BLADWISSELENDE BOME & die terein bevestg voordat daar met werk begin | Gegee:
A | 3575 | AB] 596 Sauykingein Kennis geste! werd, “=” °"8° | Die terreinplan van 'n bestaande huis en 'n voorgestelde nuwe woonstel en motorhuis, ‘n titelpaneel en 'n tabel met
3) 3887 | eo) 2345 2 STRUIKE: op vrae. Die tekening is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.
“ — ARGITEK SE HANDTEKENING. ........
cf ee joo} ens * one KLIENT SE HANDTEKENING. Instruksies:
po | 3571 [oa] 375 vereneene | Vitooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaneel en siviele inhoud verwys, netjies
te beantwoord. [30]
ANTWOORD 20
NUWE @100 RIOLERINGSLYN In die spasie hieronder, teken, in VRAE ANTWOORDE
: ERF 2461 i
GELE TEEN 1:30 netjiese vryhand, die vooraansig en Wat Is dle verwysingskode van de tekening?
> \ 11550 A boaansig van die SANS 10143 1 rwysings 9 d
4", | grafiese simbool vir'n ENKELBLAD- | 2 | Wieis die kliént? 1
8
8 of STALTIPE URINAAL 3. | Op watter datum is die tekening gedruk? 1
Sn a 3 4 | Hoeveel handtekeninge word benodig? 1
&
Wook T a3 5 | Hoeveel erwe grens aan ERF 2463? 1
ao
COOKERS oo 6 | Wat is die nommer van die elektriese substasie? 1
ad
SEPTIESE Qu 7 | Waarvoor staan die afkorting IK? 1
TANK. ge
wi fat is die hoogte van die voorafgegiete betonmuur in
—“_. au | Wat is die hoogte van d fe bet -
T\ ze meter?
| ES 9 | Wat is die afkorting van die komponent wat jy by 1 sal vind? 4
10 fe}
‘ \ 35 40 | Watter kleur moet by die nuwe werk gevoeg word, soos 1
| ° aangedui in die hersiening?
0 j10 —}—- 44 | Wat word deur die kettinglyn by 2 aangedui? 4
z d 42 | Noem die simbool by 3. 4
w |
Z g 43 | Noem die kenmerk by 4. 1
e 14 | Wat is die val van die nuwe rioleringslyn? 1
ra
a 2 ore KiEUR BY) 16 | Walter aansig van die bestaande huis front na die nuwe :
& 1 2019-07-08 | Vo nu we WERK woonstel?
A 16 | Watis die totale hoogte van die keermuur in meter? 2
& HERSIENING | DATUM | BESKRYWING
& 47 | Bepaal die afstand vanaf grenslyn AD tot by die Y
g 3 FUNKY ONTWERPE verwysingspunt P op die nuwe woonstel in meter.
5 g Ww
= . Rexstraat 52, George In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die totale lengte van die voorafgegiete betonmuur in
& 041 640 4321 ib 3
Fa meter.
fd.architects@yahoo.com
ey 49 | I? die spasie hieronder (ANTWOORD 19), bepaal die totale opperviakte van die voorgestelde nuwe g
GEDRUK BEUR DRUMDATUME woonstel en motorhuis in vierkante meter. Rond die antwoord af tot TWEE desimale plekke.
a TIME-PRINT 2019-09-24 90 | I" die spasie in die ttelpaneel (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die vooraansig en boaansig |,
TEAENINGTITEL van die SANS 10143 grafiese simbool vir 'n ENKELBLAD- of STALTIPE URINAAL.
5 TERREINPLAN $
TOTAAL | 30
PROUEK
VOORGESTELDE NUWE WOONSTEL EN ANTWOORD 18 ANTWOORD 19
MOTORHUIS VIR MNR. A BOBANI OP
BRUINSTRAAT 3500 GLYHEK __ERF 2463, BRUINSTRAAT, GEORGE, 6529. Toon ALLE berekeninge. 7 Toon ALLE berekeninge.
emo PROVEIONNER TEXENNGNOMER VOORGESTELDE
FDBS-2019 1VAN6 ol woonstecen |
(pewextriese DATUM GETEKEN: | NAGESIEN: | SKAAL EY MOTORHUIS 3
SUBSTASIE 2019-07-05 CALIB ASHLEY |1:400 om
422-2019 2
TERREINPLAN 054) 00, EKSAMENNOMMER |
EKSAMENNOMMER
imu 12

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/November 2020

@

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2: VASTE LIGGAME

Gegee:

* Die vooraansig en die boaansig van 'n regte
reélmatige seshoekige piramde en ‘n regte
vierkantige piramide

© Snyviak S-S

Spesifikasies:

* Die twee vaste liggame raak nie aan mekaar nie

*Beide vaste liggame word deur snyviak S-S
gesny

Instruksies:

Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte

van die TWEE vaste liggame:

2.1. Die gegewe vooraansig

2.2. 'n Deursneeboaansig

2.3. 'n Deursneeregteraansig

2.4 Die ware vorm van die gesnyde opperviak van
die seshoekige piramide

* Beplanning is noodsaaklik.
* Toon ALLE konstruksies.
* Toon ALLE verborge besonderhede. [38]

ASSESSERINGSKRITERIA.

1 | VOORAANSIG 73

2 [DEURSNEEBOAANSIG + 134
KONSTRUKSIE 2

3 |DEURSNEEVOORAANSIG 412

4 |WARE VORM 53

PENALISERING (-)

TOTAAL] 38
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/November 2020

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Drie aansigte van 'n gebou en die inligting benodig
om 'n tweepuntperspektieftekening te teken

PV - Prentvlak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening.

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).

* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

© Toon ALLE konstruksies.

Toon interne lyne soos gesien deur die
seshoekige- en boogopeninge.

* GEEN verborge besonderhede word verlang NIE.

[38]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIE 6
2 | MURE 103
3 | SESHOEKIGE OPENING | 54
pp 4 [oaK a
5 |BOOG 6
HL PENALISERING ()
TOTAAL | 38
i eS <4 BONG j
i i i i
| | I 1 '
i i i i
i i i i
i i 4 i
i i | i
4
I ry - -
to----- Daa Le. = t
l ] Gt
sp EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayi

so.com

DAKNOK
. VORSDEKKING EuBarAES= DEUR- EN VENSTERSKEDULE
OMTEPAS, —_), 50
150 x 100 mm GEUT OP 200 x 20 mm co *
/— FASSIEPLANK MET 100 mm RWAP
2 WAT 50 mm BO DIE RIOOLPUT STOP =
* VENSTEROPENING
[7 DEUROPENING ol
o =
2 [FE NOLTOOIDE VLOERVLAK mA A S
qu -—L}}—_ - __-__- -—] - sronovax x
‘ 7 300 x 300 x 150 mm RIOOLPUT kK
aw
KENMERKE KAMERAANDUIDINGS mx40W 4
D DEUR
VLOERAFWERKINGS ‘50 mm DEURRAAM EN DEUR (0)
V1 TOT V3 VENSTERS TSLAAPKAMER: MAT fel S
TOEBEHORE 2BADKAMER: TEELS y S15 y
SK TOILET 3KOMBUIS: — HOUT
we WASBAK 4SITKAMER; HOUT 3 Bl,
B BAD 3
OWB —_OPWASBAK 6
18K Ick INGEBOUDE KAS VENSTER (V1)
ELEKTRIESE TOEBEHORE
1. EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL VENSTERNOTAS: 1700
2. EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL «A= OOPMAAKKANT 550_, 550
3. FLUORESSEERLIG 2 x 40 W «B= SKARNIERKANT f
4, MUURGEMONTEERDE LIG «C= VASTE PANEEL
5. PLAFONLIG © ALLE RAME = 50 mm
6. SKAKELKRAGPUNT © 150x20mmVESEL-
7. VERDEELBORD SEMENTVENSTERBANK §| |lp al] c lla a
ONDER ALLE =
NOTA: VENSTERS
DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING
MET DIE SKAKELAAR.
VENSTER (V2)
DAKKOMPONENTE 1300
eye ir
co | 1t4x40mm poy
MUURPLAAT
300 DAKKAP EN
=~ | VORSDEKKING ale all c
SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N VOLLEDIGE DAKKAP 150 x 100 mm GEUT ~
0
J FASSIEPLANK VENSTER (V3)
75 x 200 mm LATEIE TEBEHORE
BOKANT +
VENSTEROPENINGE. 4 — a
r
a vs 1800 y a
SKEMATIESE DIAGRAM VAN DIE gs 3 1200 3
g 2 ei, 1200 _ 8
DAKKAP BY A-A 8 3 8
N i VLOERVLAK
DAKNOTAS. = = > s =
20" DAKKAP 25 mm BL 8 3 3
VLAKLAAG a 2 3 g Fe
114 x 40 mm DAKKAPPE OP 114 x 40 mm MUURPLATE { p00 ‘ “
g c \ ne
300 mm DAKOORHANG TOT KANT VAN DAKKAP st 8 TOILET (SK) WASBAK (WB) BAD (B) OPWASBAK (OWB)
GROND- a OM TE PAS
20 mm VESELSEMENTPLAAT OP 75 x 50 mm VLAK & -—nms
DAKLATTE @ 750 mm sis § = x NOTA:
ne L_] BL 8 KOMBUISKAS
200 x 20 mm FASSIAPLANKE MET 150 x 100 mm 8) 600 | ® 850 mm HOOG
GEUTE AAN ALLE KANTE x
ONVOLLEDIGE FONDASIE- EN
BUITEMUURBESONDERHEDE INGEBOUDE KAS (16K)

10 mm PLAFONBORD OP 40 x 40 mm PLAFONLATTE
@ 600 mm sis,

Kopiereg voorbehou

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

* Die onvolledige suidaansig van 'n nuwe huis, wat die mure,
die deur- en vensteropeninge, die dak en byskrifte toon

*Die onvolledige vioerplan wat die mure, posisies van die
deure, vensters, toebehore en die elektriese uitleg toon

* Skematiese diagramme van dakkappe en daknotas

* Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

* Kameraanduidings en vioerafwerkings

«'n Tabel met elektriese simbole

* 'n Tabel met dakkomponente

* 'n Tabel met toebehore

* 'n Deur- en vensterskedule

* Die onvolledge vicerplan van die nuwe huis, geteken
volgens skal 1: 50, en hoek 'B' van die fondasie en die
breeklyn vir die gedetailleerde snit, volgens skaal 1 : 20
geteken, op bladsy 6

Instruksies:

Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

4.1 Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en teken,
volgens skaal 1 : 50 en in eerstehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die nuwe huis:
4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

* ALLE deure en vensters

© Die toebehore soos deur die afkortings aangedui

*ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
aangedui

* ALLE arseringsbesonderhede

4.1.2 DIE VOLLEDIGE SUIDAANSIG

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

© Die buitemure, trap-, deur- en vensterbesonderhede

*Die dakbesonderhede, wat die fassieplanke, geute en
reénwaterafvoerpyp insluit

© Die voltooide vioerviak

4.2. Gebruik hoek 'B' van die fondasie en die breeklyn op

bladsy 6 en teken, volgens skal 1 : 20,

‘n GEDETAILLEERDE SNIT op snyvlak A-A van die

area in die ellips wat op die onvolledige vioerplan getoon

word.

Toon die volgende kenmerke op die tekenin,

* Die fondasie- en buitemuurbesonderhede

*Die dakbesonderhede wat die fassiebord en geut
insluit

Die deurraam en die kombuiskas noord van (bokant)
die ellips

* ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die substruk-
tuurarsering mag in netjiese vryhand geteken word

Benoem die volgende:

* Die suidaansig

* Die kameraanduidings en vioerafwerkings

* Grondviak, voltooide vioervlak, vogweerlaag en ingeboude
kas (gebruik die korrekte afkortings en toon dit op AL die
toepaslike aansigte)

NOTA:
ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne en grafiese
simbole vervat in die SANS 10143. [94]

[5

Blaai om asseblief

DBE/November 2020

### Page 6

sensu Downloaded from hlayiso.com —

PUNTETOEKEN- SLEGS VIR AMPTELIKE
NING VIR SNIT VAN GEBRUIK
DAK (4.2)
A VERKEERDE SKAAL
8 AANSIGTE NIE GERIG
c
GEROTEERDE
D ‘AANSIG(TE)
E SNIT VERKEERD
BEKYK
F
VERKEERDE
S LETTERWERK
H
i
TOTAAL
TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
VLOERPLAN
moonruk | senaar | TeKeN | cewooeneeR
<— [1 |vensreks 12
2 | eveKtries 10
3. | toceeHore a
DAKLYN 2
TN 4 | arserIns 3
5 | evsxnere 4
SUBTOTAAL 39
SUIDAANSIG
Oo 1 | oak +RwaP 103
(exe) 2 |wresww | 5H
3 | Vensrex %
4 | evsxnrre PF
SUBTOTAAL 25
GEDETAILEERDE SNIT
[pee [13
2 | uur 8
3 | DEUR+ KAS: 4
4 | ARSERING 4
5 | ByskRIFTE 1
SUBTOTAAL 30
TOTAAL 94
L
TT B PENALISERING ()
GROOTTOTAAL
VLOERPLAN GEDETAILLEERDE SNIT A-A FE RGANENNOMNERT
SKAAL 1 : 50 SKAAL 1 : 20
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-eng/16b88bb0-8d43-4eb0-af77-c7238c9bbd18) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-afr/59fdb165-fcc0-466a-8ae3-e945ef513563) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2018-afr/a89853d7-e603-4540-91da-92cfe9a1a633) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
