# Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-afr/06c73709-d319-4b2a-a0d4-f88f38f3e462
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2023
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-afr/06c73709-d319-4b2a-a0d4-f88f38f3e462)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

og

Downloaded from hlayiso.com

basic education

ul Department:
« )) Basic Education
LS REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

i; INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1
I

NOVEMBER 2023
ean
PUNTE: 100
TYD: 3 uur

| |
| |
| |
| Stafieskode-plakker |
| |
| |
| |

Kopiereg voorbehou

MOENIE HIERDIE VRAESTEL IN DIE HELFTE VOU NIE.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of
nie.

8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

BONS

Non

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
\VRAAG. PUNTBEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 2| TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2|0|0 2/|0/0 2|0/0

FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR

10

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2023,

> SIMBOOLLEGENDE: LET WEL VRAAG 1: ANALITIES (SIVIEL)
Ae LANDMETERSERTIFIKAAT VAN DIE Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes
42° | HOEKHOOGTES EN GRENSLYNLENGTES 1. PALMBOOM op die terrein bevestig voor daar met die
VAN PERSEEL 22 werk begin word. Argitekte moet onmiddelik | Gegee:
> IMMERGROEN van enige afwykings in kennis gestel word Die terreinplan van 'n bestaande diensstasie met 'n voorgestelde nuwe kitskoswinkel en onderdak-wandelpad, 'n
HOEKHOOGTES IN GRENSLYN- BOOM titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie.
METER Mn EseN ARGITEK SE HANOTEKENING
3. PARKERING VIR > Instruksies:
MENSE MET fi UENT SE HANOTEXENING i , , ang i ‘ele i ss
A 350 AB | 40000 ¢ Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaneel en siviele inhoud verwys, netjies te
B 351 ze | 48000 GESTREMDHEDE =~ ANTWOORD 21 beantwoord. [30]
In die spasie hieronder, teken, in
c 349 co | 23340 nefjiese vryhand, die SANS 10143
a sete onbelv VRAE ANTWOORDE
(a) STORT (aansig en plan)
E 349 EA ‘44560 (b) KRAGPUNT 41 | Wats die argitekfirma se e-posadres? 1
(a) STORT (aansig en plan) 2. | Water skaal is vir die terreinplan aangedui? 1
3 | Wanneer is die eerste hersiening aan die tekening gemaak? 1
a 4 |\n water straat is die uitgang van die diensstasie? 1
5 | Watis die hoogte van die hoogste hoek van PERSEEL 22 in meter? 1
PERSEEL 24 6 | Wat is die afwerking op al die bestaande rybane? 1
4,8 m HOE GRENSHEINING A 7 |Hoeveel bestaande ondergrondse brandstoftenks word getoon? 1
(b) KRAGPUNT
|. ve 8 | Op watter kenmerk in die pad is die sebraoorgang? 1
[état . |b
Gre 7 9. | Wat is die val van die bestaande rioollyn? 1
z
carlin . BESTAANDE ONDERGRONDSE; >
abgzl ok. SE ONO g 10 | Wat is die hoogte van die elektroniese vertoonbord in millimeter 1
8923) .4 = i ?
2223/7] | voor. _BESTAANOE og ewe Waarvoor staan die afkorting R by 1 1
eee. GESTELDE Cee» * 2 04/02/2023 | ‘eToNBLAD | 12 |Noem die kenmerk by 2. 1
Bs NUWE 7
2 ‘| KITSKOS- a NUWE INGANG | 43 | Wat word deur die kenmerk by 3 aangedui? 1
|] wince g& 1 30/01/2028 | BYGEVOEG
zi 2 14 | Waaraan moet die nuwe ricollyn verbind word? 1
PERSEEL| |o| | HERSIENING| DATUM | BESKRYWING
20 13 L f en 15 | Wat is die dikte van die betonblad in meter? 1
w | 1 | PETROLPOMP 2 ACE ARGUTERTE 4g |!" watter kleur moet nuwe wandelpaaie op terreinplanne aangedui 1
wee |x) fess Sy ALPINESTRAAT 17 word?
gze// i wo i! eS é SPRINoFELD actarc@arrKacow | 47 | Water aansig van die nuwe kitskoswinkel front na 7de Laan? 2
5am Fy Qfityiii| BESTAANDE se
Bow lor BY sli |i} perRoLpoMe’1 é 49 | AS muur S-S op die nuwe kitskoswinkel 4,8 m vanaf grenslyn AB Is, ,
ae | gail |i Saerowap 2 GeDRUK DFUR: DRUKDATUW: hoe ver is dit vanaf boulyn T-T in millimeter?
a i gaol |i 3 PRINTVRIEND versa _
uw o LU & és ue it Py DRUKKERS 05/02/2023 49 |In die spasie hieronder (ANTWOORD 19), bepaal die omtrek van PERSEEL 22 in meter. 3
3 (lo) al fe} Wed gz
£26 | | ae Hi TERENINGTITEL 20 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 20), bepaal die totale opperviakte van die bestaande gebou in | 4
295 ‘i TERREINPLAN vierkante meter.
naira wy H é
28 |) BAKSTEENRIAVEISEL CELE. PROVE 91 | I" die spasie in die titelpaneel (ANTWOORD 21), teken, in netjiese viyhand, die SANS 10143 A
\ i WAANDE RY VOORGESTELDE NUWE KITSKOSWINKEL grafiese simbool vir: (a) STORT (aansig en plan) en (b) KRAGPUNT.
__._.6000.8L_ | EN ONDERDAK-WANDELPAD VIR
» LAHRIE EN VENNOTE, TOTAAL | 30
“vic PERSEEL 22, 7de LAAN, KLOOF
hse| lve ANTWOORD 19 8200 ANTWOORD 20
Cc 6m PROJEKNOMMER TERENINGADURER Toon ALLE berekeninge. Toon ALLE berekeninge.
_/ STEANG NG 72846-23 LA- 787976 (Moet NIE die antwoord afrond NIE.) P09 (Moet NIE die antwoord afrond NIE.)
= ELEKTRONIESE DATUM, GETEKEN: | NAGESIEN: | SKAAL: r
= VERTOONBORD 28/01/2023 |SMOTALA | ABUX  |1:450
KWALITEITSTRAAT 6 m WYD | == 7500 (W) x 100 (D) x 2500 (H) VERWYSINGSKODE: 3
— 12183124 8
'SEBRAOORGANG OP. - sestaanoe | |
3,6 m WYE SPOEDHOBBEL GEBOU s Bd
& TERREINPLAN EXSANENNOUNER
SKAAL 1: 450
-—10000__} EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

ee Downloaded from hlayiso.com —

3 VRAAG 2: VASTE LIGGAME

&

Gegee:

* Die vooraansig en boaansig van 'n regte
reéimatige vythoekige piramide met een
basisrand in kontak met 'n basisrand van 'n
regte reélmatige seshoekige prisma. Die
prisma is sentraal deurdring deur 'n regte
vierkantige prismatiese gat.

* Snyviak P-P, wat beide vaste liggame sny

Instruksies:
Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende
aansigte van beide vaste liggame:

2.1 Die gegewe vooraansig

2.2 'n Deursnee-boaansig

2.3 'n Deursnee-linkeraansig

* Beplanning is noodsaakiik.
* Toon ALLE verborge besonderhede
Toon ALLE konstruksies. [38]

x Y
ASSESSERINGSKRITERIA
1 |DeuRsNec-soaansic =| 154]
2 | VOoRAANSIG. 83
3. |DEURSNEE-LINKERAANSIG | 14
PENALISERING ()
TOTAAL| 38
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 3: PERSPEKTIEF

Gegee:
Drie aansigte van 'n bedekte deurry-kaartjiekiosk en die
inligting nodig om ‘n tweepuntperspektieftekening te teken
PV - Prentvlak

HL - Horisonlyn

GL - Grondlyn

SP - Staanpunt

Instruksies:
Voltooi die perspektieftekening

* Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL).

* Bepaal en benoem die verdwynpunte.

* Toon ALLE konstruksies.

* Toon diepte by die venster.

* Toon ALLE interne besonderhede soos deur die
venster gesien.

* GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [40]

ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIE 6
2 | VLOER 11
3 | MuRE 83
4 | DAK 43
5 | VENSTERS + 8006 10
PENALISERING ()
TOTAAL | 40
PV
IB
~~
HL. 7 _| HE
'
'
'
'
'
po
[4 r 1
1 ' '
' ' '
' ' 1 le
' ' '
i | |
\ ' '
a ' '
' ' '
| | |
' ' '
| | | 4
GL
EKSAMENNOMMER
er
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1

DBE/November 2023

Downloaded from hlayiso.com

300 x 75 mm WINDVEER

10 mm PLAFONBORD OP 40 x 40 mm.
PLAFONLATTE @ 450 mm sis

ONVOLLEDIGE FONDASIE- EN
BUITEMUURBESONDERHEDE

DAKNOK “al
DAKVORS |
150 x 100 mm GEUT OP 200 x 20 mm FASSIEPLANK I
| VLOERAFWERKINGS
S @80 mm RWAP WAT 50 mm BOKANT | 7, OOP AREA: TeELs
GRONDVLAK STOP | 2. BADKAMER: TeELS
8 VENSTEROPENING | 3. SLAAPKAMER: MAT
5 7 > SKUIFDEUROPENING | 4. KANTOOR: GELAMINEER
[ |— 150 x 300 mm VOORTRAPPE MET SYMURE !
[--—-—-F---— — VOLTOOIDE VLOERVLAK y
\ GRONDVLAK
KAMERAANDUIDINGS
KENMERKE DEUR- EN VENSTERSKEDULE
D1 SKUIFDEUR
D2 DEUR Ye OM TE PAS + OM TE PAS i 50 500 1500.
V1 VENSTER 600 "f 500,
V2 VENSTER s Ss
TOEBEHORE
B BAD B 2 A a
WB OPWASBAK 8
SK TOILET al ol
WB WASBAK 23
SE TOEBEHO! | ‘
ELEKTRIESE TOEBEHORE
1. EENRIGTINGSKAKELAAR - B VENSTER (V1)
ENKELPOOL
2. TWEERIGTINGSKAKELAAR 800
3. FLUORESSEERLIG 4 x 40 W =e * “a
4. PLAFONLIG *
5. SKAKELKRAGPUNT g DEUR (D2)
6. VERDEELBORD SKUIFDEUR (01) = 3 A
ES
VENSTERNOTAS:
LET WEL:
\ DIEPYL TOON Die LiveraINDING | * eeeieohhanll “
MET DIE SKAKELAAR. :
3 2 * ALLE RAMES = 50 mm DIK VENSTER (V2)
g 8 «200 x 20 mm VESELSEMENTVENSTERBANK ONDER ALLE VENSTERS
X 3. _GRONDVLAK
r Fe DAKKOMPONENTE ELEKTRIESE SIMBOLE
VOORTRAP- EN SYMUURBESONDERHEDE =
200 x 20 mm FASSIEPLANK
te o “!go¢0
%
10 150 x 100 mm GEUT
/ 20 sy
L 4 ey in 75 x 50 mm KAPLATTE SS fe)
209,
L H 7 se
- 300 x 75 mm WINDVEER
Le | A CT
TT aid 200 xX Ke
‘p08, al ~209_ | DaKNOK EN DAKVORS L KX Iieow
ONVOLLEDIGE SKEMATIESE DIAGRAM | F]—200 x 80 mm ———~
VAN 'N DAKKAP BY SNYVLAK A-A LATEIE BOKANT
DAKNOTAS: \ Li] ALLE DEUR-EN TOEBEHORE
20° DAKHELLING VENSTER- 4500
OPENINGE 450 y 500
114 x 40 mm DAKKAPPE OP al 1700 vote
3 1 yp g
114 x 40 mm MUURPLATE S| 8 x as Y
400 mm DAKOORHANG TOT EINDE VAN sl 3 J 3 ssa =) bd
DAKKAP we
40 mm GEGOLFDE DAKPLAAT OP * gs
75x 50 nm KAPLATTE @ 1000 mm sis g (3 —T 2©
200 x 20 mm FASSIEPLANK MET
150 x 100 mm GEUTE OP ALLE KANTE BAD OPWASBAK TOILET WASBAK
(8) (ows) (SK) (ws)

VRAAG 4: SIVIELE TEKENING

Gegee:

* Die onvolledige noordoos-aansig van 'n nuwe huis, wat die
mure, die venster- en skuifdeuropening, die voorste trappe,
dak en byskrifte toon

* Die onvolledige vioerplan wat die mure, voorste trappe,
posisies van die deure, vensters en toebehore, asook die
elektriese uitleg toon

* Die voortrap- en symuurbesonderhede

* 'n Onvolledige skematiese diagram van 'n dakkap op
snyviak A-A en daknotas

* Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede

* Kameraanduidings en vioerafwerkings

* 'n Deur- en vensterskedule

* 'n Tabel met dakkomponente

* 'n Tabel met elektriese simbole

*'n Tabel met toebehore

* Die onvolledige vioerplan en grondvlak van die nuwe huis,
geteken volgens skaal 1 : 50, en die onvolledige fondasie en
breeklyne vir die gedetailleerde snit, geteken volgens
skaal 1 : 20, op bladsy 6

Instruksies:

Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

4.1. Gebruik die gegewe onvolledige vloerplan en grondvlak,

en teken, volgens skal 1 : 50, die volgende aansigte van

die nuwe huis:

4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN

Voeg die volgende kenmerke by die tekening:

* ALLE deure en vensters

* ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui

* ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers
aangedui

* ALLE arseringsbesonderhede

4.1.2 DIE VOLLEDIGE NOORDOOS-AANSIG.

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die buitemure, venster-, skuifdeur- en trap-
besonderhede

* Die dakbesonderhede wat die fassieplanke, windveer,
geute en reénwaterafvoerpyp insluit

* Die voltooide vioerviak

Gebruik die onvolledige fondasie en breeklyne op

bladsy 6 en teken, volgens skaal 1 : 20, 'n

GEDETAILLEERDE SNIT op snyvlak A-A van die area in

die ellips wat op die onvolledige vioerplan getoon word.

Toon die volgende kenmerke op die tekening:

* Die volledige fondasie-, buitemuur-, blad- en venster-
besonderhede

* Die dakbesonderhede, wat ALLE reénwateritems insluit

* Die V2-venster-, dak- en reénwateritembesonderhede
na regs (noordwes) van snyviak A-A

* ALLE arseringsbesonderhede. Slegs die substruktuur-
arsering kan in netjiese vryhand geteken word

42

Benoem die volgende:

* Die vloerafwerkings

* Grondviak, voltooide vioerviak en vogweerlaag (gebruik die
korrekte afkortings en toon dit op AL die toepaslike aansigte)

LET WEL:

ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne en grafiese

simbole soos vervat in die SANS 10143. [92] Bl
5

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

sone Downloaded from hlayiso.com —

‘SLEGS VIR AMPTELIKE
5 PUNTETOEKENNING
Ae VIR SNIT VAN DAK GEBRUIK
vg VERKEERDE
A SKAAL/ SKALE
GEBRUIK
8 ‘AANSIGTE NIE
Cc GERIG NIE
5 ‘AANSIG(TE)
GEROTEER
E SNIT VERKEERD
- WAARGENEEM
VERKEERDE
6 SKRYFWERK
H
J
TOTAAL
TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
GL VLOERPLAN
NOORDOOS-AANSIG WOONTLK | BENAAL | TEKEN | ceWODEREER
prt ttt rrr rr 7 1 |Vensters | 132
| “ | 2 | ToeseHoRE 8
| | 3 evexres | gd
| | 4 | arserne 3
| SLAAPKAMER BADKAMER | 5 | avsxrete 2
| i SUBTOTAAL | 36
| | NOORDOOS-AANSIG
| | TJoncomme | 8d
BH] -- 5a | whee
< +
5) 3 | Vensier 8
| | 4 | evswrite 3
| | SUBTOTAAL | 24
| KANTOOR | GEDETAILLEERDE SNIT
| I 1|oemtene | 132
> 7 | 2 |eao+muur| 44
| Z | 2
| | 7 | 3 | arserinc 53
o 7
RWAP y | 4 | vensters 7
a a 7
T 4 5 | syskriete 13
7
| SUBTOTAAL | 32
| | TOTAAL 92
<<
> i v! PENALISERING (-)
a ee a =) GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
VLOERPLAN SNIT A-A
SKAAL 1 : 50 SKAAL 1 : 20 EKSAMENNOMMER: [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2021-afr/124a16ca-48b9-45f0-b37b-77c9f5640fa2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-eng/16b88bb0-8d43-4eb0-af77-c7238c9bbd18) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
