# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2015 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2015 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2015-afr/1a35ff73-f258-402a-a00b-4ac8fad5e559
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2015
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2015 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2015-afr/1a35ff73-f258-402a-a00b-4ac8fad5e559)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2015. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                        INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                                                        1.  Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                                                        2.  Beantwoord AL die vrae.
                                                                                        3.  ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
                                 GRAAD 12                                               4.  ALLE tekene moet voltooi word met instrumente, tensy anders aangedui.
                                                                                        5.  ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                                                                                        6.  AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
                                                                                        7.  AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die
                                                                                            vraag beantwoord is.
                                                                                        8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
                                                                                        9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
                               NASIONALE                                                10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
                                                                                            verhouding veronderstel word.
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                                                                                            SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                                  GRAAD 12                                                      VRAAG      PUNTE BEHAAL   ½   TEKEN   GEMODEREER   ½   TEKEN

                                                                                                  1
                                                                                                  2
                     INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2                                             3
                           FEBRUARIE/MAART 2015                                                   4
                                                                                              TOTAAL

    PUNTE: 100
                                                                                                          2 0 0                       2 0 0
    TYD: 3 uur                                                                                            FINALE VERWERKTE PUNT          NAGESIEN DEUR

                                                                                                                   ________

                                                                                                                   100
                          Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
                                                                                                                  VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                                                                                                                          SENTRUMNOMMER

                                                                                                                          SENTRUMNOMMER
                                                                                                                          EKSAMENNOMMER

                                                                                                                          EKSAMENNOMMER

                                                                    *BASIC-EDUCATION*
Kopiereg voorbehou
                                                                                                                                                       Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

DBE/Feb.-Mrt. 2015

oe

Downloaded from hlayiso.com

200

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
Gegee:

'n Vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n pakbus- en drukstuksamestelling, 'n gedetailleerde tekening van
die flens, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die aangetoonde skal voorberei nie.
Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge en titelblok verwys, netjies te
beantwoord.

[30]

VRAE

ANTWOORDE

Op watter datum is die tekening goedgekeur?

1

Wat is die titel van die samestelling?

Watter skal word vir die tekening aangetoon?

Van watter materiaal is die bus vervaardig?

912 GAT

Op watter datum is die hersiening gedoen?

Wat is die tekeningnommer?

Wat sal AANSIG 3 genoem word?

Watter soort snit word in AANSIG 1 getoon?

226 x 5 KOLVLAK

Watter onderdeel word gebruik om die flensopperviakte
te beskerm wanneer die moer vasgedraai word?

10

Benoem die onderdeel by R.

11

Benoem die kenmerk by S

64,

12

Benoem die kenmerk by T.

13,

Hoeveel viakke moet gemasjineer word?

14

Gee die volledige afmetings by: A

15

Bepaal die volledige afmetings by: C

16

Met verwysing na die toleransie, bepaal die maksimum
afmeting by E?

ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER

SKAAL: 1:2

TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2013

AFWERKING; GEPOLEER

LEERNAAM: ANAS15.dwg

HOEVEELHIED: 325 EENHEDE

TEKENING Nr. BG-15/4

MASJINERING: FREESWERK

250

17

Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum
afmeting by E?

18

Voeg die snyviak op AANSIG 3 in en benoem dit A-A.

AANSIG 3

19

In die spasie voorsien hieronder, teken, in netjiese vryhand,
projeksiesisteem wat gebruik word.

|, die simbool vir die

TOTAAL | 30

LYS VAN ONDERDELE

ANTWOORD 19

ONDERDEEL

MATERIAAL

HOEVEELHEID

BASIS GIETYSTER

TENSY ANDERS VERMELD IS ALLE TOLERANSIES OP AFMETINGS + 0,15.
ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R3.

2

FLENS WEEKSTAAL

1. VOEG KOLVLAK BY

TAPBOUT WEEKSTAAL

2014/02/03

PEWIJO

INGENIEURSWERKE

FABRICIAWEG 15
KLISSERVILLE
KIMBERLEY
8301
®_051 6273 849

HERSIENINGS

AS VERHARDE STAAL 1

DATUM

GETEKEN: ALFA

BUS RUBBER

2014/01/01

NASIENER: BRAVO

WASTER WEEKSTAAL

2014/02/02

TITEL,

PAKBUS EN

DRUKSTUK

GOEDGEKEUR: ZERO

MOER WEEKSTAAL

2014/03/03

Kopiereg voorbehou

EKSAMENNOMMER

SIMBOOL

EKSAMENNOMMER [2

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

oe

¥

Downloaded from hlayiso.com —

Kopiereg voorbehou

VRAAG 2: LOKUS
HELIKS

Gegee:

* Die linkeraansig van ‘n vierkantige veer met RS wat die

beginposisie aantoon
© Die posisie van middelpunt T op die tekenvel

Spesifikasies:

* Steek =72
* Veerprofiel = 24 x24

* Rigting = Regterhands
Instruksies:

Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende:

2.1 Die gegewe linkeraansig met punt T as verwysing

2.2 Die vooraansig vir TWEE draaie van die vierkantige
veer

© Toon ALLE nodige konstruksie.
© Geen verborge besonderhede word verlang nie. [37]

108 IS
\
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | SEGEE+SENTERLYNE+| 4
BEGINPUNT 2
2 | KONSTRUKSIE 8
g | BUITEPUNTE +KURWE* |, 5
KWALITEIT 2
4 | BINNEPUNTE + KURWE+ | 4,
KWALITEIT
PENALISERING (-)
TOTAAL | 37
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

«Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
masjienskakelaar op snyviak A-A

* Die posisie van punt P op die tekenvel

'n

Instruksies:
Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese aansigte van
die masjienskakelaar in 'n deursnee- isometriese tekening
volgens snyviak A-A.

* Maak P die laagste punt van die tekening
* Toon ALLE nodige konstruksies.
© GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [39]

40 40 40

40

40

30 90.
35. 110

ASSESSERINGSKRITERIA

1| HULPAANSIG +PLASING }| 3

ISOMETRIESE +

a
NIE-ISOMETRIESE LYNE 183

ISOMETRIESE SIRKELS +
SIRKELKONSTRUKSIES,

4 | GESNYDE VLAKKE "1

5

P 5 | ARSERING 3h

PENALISERING (-)

TOTAAL | 39
EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou

(NN casenscouns _
BASIC EDUCATION Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2

100
rc
930
|
T
i

Downloaded from hlayiso.com —

12

SEEL [2]
4 eLups
34

a

a2

tra

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

M12

18 | Le 20

M12-MOER [7]

Kopiereg voorbehou

AS [1]

ava
ES

GIDSPEN [4]

\R10

WASTER [6]

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n
verdeelkasslotsamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon

«Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
verdeelkasslotsamestelling

Instruksies:

* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

*Teken, volgens skaal 2: 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die verdeelkasslotsamestelling:

4.4 'n Deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die uitskuif-
isometriese tekening getoon word. Die snyvlak, wat
vertikaal deur die middel van die samestelling gaan,
word op die regteraansig van die basis (onderdeel 3)
getoon.

4.2 Die regteraansig’

* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die
SANS 10111.

LET WEL:

Toon DRIE viakke en ALLE nodige konstruksies van die
M12-moer.

© Toon ALLE nodige konstruksies van die ellips.

* Toon ALLE nodige konstruksies van die driehoek.

* Voeg snyvlak A-A by die tekening.

* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [94]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAL
4 [as 1 VLEKVRYE STAAL
2 | see 1 RUBBER
3 | Basis 1 GIETYSTER
4 | cIDSPEN 1 SAGTE STAAL
5 | SLUITHEFBOOM 1 SAGTE STAAL
6 | WASTER 1 SAGTE STAAL
7 [wi2-MoER 1 SAGTE STAAL
SIPVV _ smaasteura
PRETORIA
ENGINEERING CC wonw.jpwengineering.co.za
oraz oren
ALLE
NMLIMETEN © | ONGESPESIFISEERDE 4
RADIUSSE IS R3. [5|

Blaai om asseblief

### Page 6

a Downloaded from hlayiso.com —

PENALISERING

NIE IN DERDEHOEKS

FOUTIEWE ALGEHELE SKAAL

FOUTIEWE ARSERING

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA

DEURSNEE-VOORAANSIG

1 [as 174

2 | sée 2
3 | BASIS 184

4 | GIDSPEN 23

5 | SLUITHEFBOOM 7

6 | WASTER, 2}

7 | M12-MOER 6}
- = - = - = - - ‘SUBTOTAAL 563

REGTERAANSIG

1 [as 5
2 | M12MOER 4
3 | WASTER 1
4 | SLUITHEFBOOM. 4}
5 | BASIS 9
6 | GiDsPEN 1
7 | SNYVLAK 3
SUBTOTAAL, ari
ALGEMEEN

1 | SENTERLYNE 4
2 | SAMESTELLING 6
SUBTOTAAL 10
ToTAAL | 94

PENALISERINGSTOTAAL (-)

FINALE TOTAAL

EKSAMENNOMMER:

(NN — i"
Kopiereg voorbehou BASIC EDUCATION

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Feb March 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-feb-march-2015-eng/88655b5e-7fec-4ea4-9157-683d2facffb9) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [EGD P2 GR12 SEPT2015AfrVraestel](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-sept2015afrvraestel/111c3b7a-918d-428f-8cd1-1963dc3591be) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015
- [EGD P2 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2015-eng/1453a701-93b1-4b9e-9e2c-f89c59f8d624) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-eng/b7a1e8b5-db0d-4cd6-b1a0-36eecb54ec82) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-afr/7ff69d74-2125-49df-a0dc-535b963a445d) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-memo-eng/3c17dc7e-c772-4261-ae76-14d998c0814a) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
