# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-afr/7ff69d74-2125-49df-a0dc-535b963a445d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-afr/7ff69d74-2125-49df-a0dc-535b963a445d)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
. . 2. Beantwoord AL die vrae.

basic ed ucation 3. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
4. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders

Department: aangedui.

i i 5. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

Basic Education AUTH AFRICA 6. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

7. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE

LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie.
8. Behoorlike beplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTBEHAAL | 3 | TEKEN | GEMODEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 3] TEKEN
GRAAD 12 d
2
3
f yi 4
i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 \
i i TOTAAL
4 FEBRUARIE/MAART 2018 !
iN } 2| 0/0 2/0]0 2| 0/0
PUNTE: 200 FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
TYD: 3uur
100
FO d
| |
| | VOLTOO! DIE VOLGENDE:
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. | | SENTRUMNOMMER
| Stafieskode-plakker |
| |
| | SENTRUMNOMMER
| |
Lo | EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com —

ingenieursgratika en -ontwerpiV2
LS VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
“
Gegee:
244 _ Drie aansigte van 'n tweerigtingklepsamestelling en ‘n gedetailleerde vergroting van die bus, 'n titelblok, ‘n lys van
| ©) | | © onderdele en 'n tabel met vrae.
coo wo a Instruksies:
it Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge en titelblok verwys, nefjies te
I | f beantwoord. [28]
' '
toy ot
PEt smeon ai VRAE ANTWOORDE
if if é
Jott 1 | Op watter datum is die tekening nagesien? 4
= —t ~ 2 | Watter materiaal word gebruik om die drukstuk te 1
0 | vervaardig?
AANSIG 2
VERGROTE DETAIL VAN BUS 3 | Watis die vervaardiger se webadres? 1
4 [Hoeveel stelle tekeninge is daar vir die tweerigting- F
klepsamestelling?
© 5 | Hoeveel @10-gate moet in die BASIS geboor word? 1
~ 6 | Gee die volledige titel van aansig 1. 1
o Ms6 x4 7 |Benoem die omkringde tekenkenmerk by A 1
| rr 8 | Bepaal die afmetings by B: c D 3
it Is aansig 1, 2 en 3 volgens die aangeduide skaal
roan 9 1
qT rhe, geteken?
e=dobata=to 3
" a i 1 = | 40 | Benoem die omkringde kenmerk by E. 1
ott it
uot t ul 11 | Watis die doel van die gewentelde snit by F? 2
t
is
et 42 | Wat dui die konvensie by G aan? 1
i
1 13 | Hoe diep is die skroefdraad by H? 1
| 14 | Waarom is die komponent by J ten volle gevul? 1
7 gq 15 | Bepaal die totale hoogte van die samestelling 1
s
e 16 | Waarvoor staan die afkorting SSD? 1
47 | Hoevee! opperviakke van die tweerigting- 4
ol klepsamestelling moet gemasjineer word?
g a
=| _ 6x10 gate 4g | Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum ;
j . NB / op 84.SSD afmeting van die skag.
° t aH 19 | Bepaal die oorkantsafstand (OK) van die M56-moer. 2
* ma i byt ot a Watter opperviakbehandeling moet na freeswerk op 1
i oro die M56-moer toegepas word?
2108 Sf In die spasie hieronder (ANTWOORD 21), teken, in netjiese vryhand, die simbool vir die Z
AANSIG 3 AANSIG 1 projeksisteem wat gebruik word
TOTAAL | 28
LYS VAN ONDERDELE ——
43/11/2016 PEDRO oes pRuKsTukBY | 1] TITEL TOLERANSIES OP ANTWOORD 21: Projeksiesimbool
ONDERDEEL | HOEVEELHEID | MATERIAAL AFMETINGS IS # 0,15, .
DATUM VERANDER HERSIENING- Ne TENSY ANDERS: v
1 |BASIS 1 GEELKOPER DEUR BESKRYWING " TWEERIGTINGKLEP _|cesresiriscer. _ _
2 |BuS 1 GEELKOPER: SKAAL 1:2 HITTEBEHANDELING: GEEN ALLE AFMETINGS IS IN GETEKEN: CARL
MILLIMETER. DATUM: 11/11/2016
3 | DRUKSTUK 1 NYLON LEERNAAM: VA103/2016 TEKENINGSTEL NR. 3 VAN 4
4 |M56-MOER 1 GEELKOPER ALLE KLEPPE HOOFSTRAAT
GEORGE 6520 TEKENPROGRAM: GOEDGEKEUR: TINI
5 | SKAG 1

Koplereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.com

ea

DBE/Feb.-Mrt, 2018

VRAAG 2: LOKUS
LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2.

2.1 MEGANISME

Gegee:

* 'n Skematiese tekening van 'n meganisme wat
bestaan uit kruk AB, verbindingstang BC,
verbindingstang CD en kruk DE

* Die posisie van senterpunt A op die tekenvel

Spesifikasies:

* Die posisies van A en E is vas

* Verbindingstang BC is met 'n pen verbind aan
kruk AB by B en verbindingstang CD is met 'n
pen verbind aan verbindingstang BC by C

* Verbindingstang CD is met 'n pen verbind aan
kruk DE by D

Beweging:
Soos wat kruk AB in 'n antikloksgewyse rigting
roteer, roteer_kruk DE in 'n kloksgewyse rigting
teen dieselfde snelheid

Kopiereg voorbehou

ASSESSERINGSKRITERIA 2.1

Instruksies: Pa cece 4
eTeken, volgens skaal 1: 1, die gegewe

skematiese tekening van die meganisme 2 | KONSTRUKSIE 4
*Bepaal die lokus wat deur punt C gegenereer |] a oare 5

word vir EEN volle omwenteling van die twee

krukke 4 | KURWEKWALITEIT 2
Toon ALLE konstruksies [16] SUBTOTAAL 16
2.2 HELIKS
Gegee:

* Die onvolledige vooraansig van die as en die
eksterne profiele van die glybaan

* 'n Hulpaansig van die glybaan

* Die posisie van senterpunt O op die tekenvel

Spesifikasies:

* Beginpunt : Onder links
* Steek 2 48mm
*Omwentelinge — : EEN EN'N KWART
* Rigting : Regterhands
Instruksies:

Teken, volgens skaal 1 : 1, die volledige
vooraansig van die glybaan.

* Toon ALLE konstruksies.
*GEEN verborge besonderhede word verlang
NIE (25)

o
ASSESSERINGSKRITERIA 2.2
1 | GEGEE +sL 1
2 | KONSTRUKSIE 8
3 | BUITEHELIKS 93
4 | BINNEHELIKS + AS 33
5 | KURWEKWALITEIT 3
SUBTOTAAL 2.2 25
SUBTOTAAL 2.1 16
PENALISERING ()
TOTAAL | 41
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Biaal om asseblief

### Page 4

snus Downloaded from hlayiso.com sr i

a VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
.s

Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n gids
* Die posisie van punt B op die tekenvel

Instruksies:
Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die gids in 'n isometriese tekening.

* Maak B die beginpunt van die tekening
* Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang NIE.

[37]
B
15
im
2} fe | | —
60° 8
f : Q
[20 al |
i LP LL
|__|?

ASSESSERINGSKRITERIA

1 |PLASING +HULPAANSIG. | 2f

2 | BASIS + VOOR %

3 | REGOP + MIDDEL 19}

SIRKEL + SIRKEL- 4

4 | KONSTRUKSIE + SL 52
PENALISERING (-)

TOTAAL | 37

EKSAMENNOMMER

(ON | HONK —e_ov_e I
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblie!

### Page 5

sect onsen Downloaded from hl

250

<x

CPy3-}—

32 |

STELKRAAG [4]

@50

168

PLAAS@HIER

g
| R2
i} Z|
|
| 8
|
i 1|}_-}
TH yes |
AS [2]

@4

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

Kopiereg voorbehou

| BASIS [1]

42

:

yes

PEN [8]

ayiso.com a

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van
‘n katroldomkragsamestelling, wat die posisie van elke
onderdee! relatief tot al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die katrol-
domkragsamestelling

Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
*Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse

ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die

saamgestelde onderdele van die _katroldomkrag-

samestelling

4.1 'n Deursnee-vooraansig op snyviak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl wat op die
uitskui isometriese tekening getoon word. Die
snyvlak word op die regteraansig van die basis
(onderdeel 1) getoon

4.2. Die regteraansig. Toon slegs die linkerhelfte van
die regteraansig deur die konvensie vir die
aanbieding van 'n simmetriese voorwerp toe te pas.

LET WEL:

 Beplanning is noodsaaklik

*Pas die konvensie van simmetrie slegs op die
regteraansig toe.

*ALLE tekeninge moet aan die riglyne vervat in die
SANS 10111 voldoen.

*Die laer (onderdeel 3) moet in konvensie in die
vooraansig geteken word.

* Die laer (onderdee! 3) moet in besonderhede, deur slegs
TWEE koeéls te toon, in die regteraansig geteken word.

* Die as (onderdeel 2) moet in sy laagste posisie geteken
word sodat punt S op die aangeduide posisie sal wees.

* Toon DRIE viakke van die M24-moer in die vooraansig.

© Voeg snyviak A-A in.

* GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [94]

LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL | HOEVEELHEID | MATERIAAL
1 | BASIS 1 GIETYSTER
2} as 1 SAGTE STAAL
3 [LAER 1 SAGTE STAAL
4 | STELKRAAG 1 SAGTE STAAL
5 | M24-MOER 1 SAGTE STAAL
6 | vuRK 1 GIETYSTER
7 | KATROL 1 GIETYSTER
8 | PEN 1 SAGTE STAAL
PERKINSSTRAAT 72
JT NOORDEINDE 6001
INGENIEURS www jteng.coz@
@_ 041 313.1574
ALLE AFMETINGS IS
IN MILLIMETER. |

Biaal om asseblief

### Page 6

sen Downloaded from hlayiso.com —

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
xe VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
DEURSNEE-VOORAANSIG

1 | Basis 13
2)as 8
3 | LAER 6
4 | STELKRAAG 6
5 | M24-MOER 6
6 | VURK 8
7 | KATROL 8
8 | PEN 1

SUBTOTAAL 59

1 | BASIS 5
2 | LAER 5
3 | STELKRAAG %
4 | M24-MOER 3
5 | VURK 3
6 | KATROL 1
SUBTOTAAL 18
ALGEMEEN
4 | SENTERLYNE 4
2 | SAMESTELLING 7
3 | KONVENSIE 3
4 | SNYVLAK 3
SUBTOTAAL 17
TOTAAL 94
PENALISERING(-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER

(OOOO —e_ov_e ;
Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-eng/b7a1e8b5-db0d-4cd6-b1a0-36eecb54ec82) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-memo-eng/3c17dc7e-c772-4261-ae76-14d998c0814a) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2018 · Eng
- [EGD P2 Sept 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-sept-2018-eng/4cc7b8c4-8834-44cc-9771-1d853e6493e2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2015 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2015-afr/1a35ff73-f258-402a-a00b-4ac8fad5e559) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Afr
- [EGD P2 Question 4 ERRATA](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-question-4-errata/8f736c0e-30e2-45ed-9e30-389aac501cc3) — Engineering Graphic and Design · Errata · 2018
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2018-final-memo-eng/f71a7a66-7e5b-44e3-85ac-54d7a85133cc) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2018 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
