# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2021 QP

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-may-june-2021-afr/180a4a97-d930-4e9a-8445-527c9098f00e
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2021
- Exam period: NSC June Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2021 QP](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-may-june-2021-afr/180a4a97-d930-4e9a-8445-527c9098f00e)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC June Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2

2021

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

| |
| |
| |
| Stafieskode-plakker |
| |
| |
| |

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is,
of nie.

Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

0. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

Fone

NO

sem

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
vraac | PUNTBEHAAL | $ | TEKEN| GEMODEREER | j | TEKEN| HERNASIEN | } | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2/0|0 2|0|0 2/0|0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou

EKSAMENNOMMER

Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

DBE/2021

ANTWOORD 19,

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gegee:

Twee aansgte van 'n agterontspoorder-samestelling vir ‘n fiets, 'n gedetailleerde vergroting, 'n titelblok en 'n tabel met

vrae. Die tekening is nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie.

Kopiereg voorbehou

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelblok en meganiese inhoud verwys, netjies
te beantwoord. [30]
VRAE ANTWOORDE
1 | Watis die titel van die tekening? 1
2 |In watter straat is die ingenieursmaatskappy geleé? 1
3 | Hoevee! stelle tekeninge is daar vir hierdie samestelling? 1
4 | Wie het die tekening nagesien? 1
5 | Wat is die léernaam? 1
6 | As AANSIG 1 die vooraansig is, wat sal AANSIG 2 genoem word? 2
7 |Benoem die gedetailleerde vergroting van die omkringde area by A op die gegewe tekening. 1
8 | Hoeveel kronkelvere is daar in die samestelling? 1
9 | Bepaal die volledige afmetings by: B: Cc: E: 4
10 | Meet die hoek by F. 1
| 11 |Indien skaal 1 : 2 gebruik was, wat sou die afmeting by G lees? 1
me 1 1 12 | Noem die tipe afwerking by H 1
eadaoaal HhY| 13 | Waarvoor staan die afkorting OK by J? 1
e rH 14 |Noem die tipe snit by K 1
4 Hl a+ 15 | Voltooi die snyviak in AANSIG 1 deur die pylpunte in te voeg. Benoem die snyviak P-P. 3
ti} 46 |Noem die tipe snit wat deur snyvlak P-P geproduseer word. 1
4 17 [Met verwysing na die toleransie, bepaal die volledige minimum 5
afmeting by L.
18 In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), teken, in netjiese vryhand, die SANS 10111 konvensionele 3
voorstelling van 'n ROLLAER.
_ 19 In die spasie links van AANSIG 1, onder ANTWOORD 19, teken en benoem, in verhouding en in 3
netjiese vryhand, 'n verwyderde snit volgens snyvlak S-S.
\ | TOTAAL | 30
Y = i ANTWOORD 18:
2 ee
2
AANSIG 1 AANSIG 2 ee
LEERNAAM: VBJWOS1 | TEKENING Nr: JOP12 NAN Vreesi BeLanorme Jockey Wie | eHANVILLE
TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2019 SKAAL 1:1 INGENIEURSWERKE (vps) one
GETEKEN DEUR REINHARD DATUM: 02/03/2020 | www-fietsonderdele.sa | SEL: 098 765 4321 © &4
EKSAMENNOMMER
NAGESIEN DEUR: MAFIKA DATUM: 03/03/2020 | TITEL AGTERONTSPOORDER-
GOEDGEKEUR DEUR: TSUMI DATUM: 09/03/2020 SAMESTELLING EKSAMENNOMMER [2

Blaai om assebliof

### Page 3

oe Downloaded fram hlayiso.com we

2 VRAAG 2: LOKUS (NOK)

Gegee:

* Die besonderhede van 'n nokas en 'n
rollervolger by die minimum afstand vanaf die
nokassenter

* Die posisie van senterpunt M op die tekenvel

Spesifikasies:

* Die rollervolger beweeg heen en weer op 'n
30°-senterlyn wat deur die senter van die nokas
beweeg

* Die minimum afstand vanaf die senter van die
roller van die volger tot by die senter van die
nokas = 22mm

* Rotasie = klokgewys

Beweging:
Die nok verleen die volgende beweging aan die
rollervolger:

* Dit beweeg 48 mm uitwaarts vanaf die gegewe
posisie met eenvormige beweging oor die
eerste 60°

* Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°

* Dit beweeg 'n verdere 12 mm uitwaarts met
eenvormige beweging vir die volgende 75°

* Dit keer terug na die oorspronklike posisie oor
die res van die rotasie met eenvormige
versnelling en vertraging

Instruksies:

* Teken, volgens skal 1 : 1, die nokas en die
rollervolger in die gegewe posisie.

* Teken, volgens 'n rotasieskaal van 30° = 8 mm
en 'n verplasingskaal van 1 : 1, die volledige
verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging.

* Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die
rotasieskaal in.

* Deur die gegewe posisie van die rollervolger as
die 0°-as te gebruik, projekteer en teken die
nokprofiel vanaf die verplasingsgrafiek

* Toon die rotasierigting op die nokprofiel

* Toon ALLE konstruksies en projeksies. [38]

ASSESSERINGSKRITERIA
1 | GEGEE* MINIMUM AFSTAND |g
+ SENTERLYNE

2. | GRAFIEKKONSTRUKSIE 53

3 | VERPLASINGSGRAFIEK

4 | NOKKONSTRUKSIE

5 | NOK + KURWEKWALITEIT 153

PENALISERING
TOTAAL | 38
ROLLERVOLGER EN EKSAMENNOMMER
NOKASBESONDERHEDE
|_ (HU cauenomer 1S

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.com

DBE/2021

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

* Die vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n groefblok
en glystuk-samestelling

* Die posisie van punt S op die tekenvel

Instruksies:
Gebruik skal 1 : 1 en omskep die ortografiese aansigte van
die groefblok en glystuk-samestelling in 'n deursnee-
isometriese tekening volgens snyviak A-A.

* Maak S die laagste punt op die tekening.
* Toon ALLE konstruksies.

© GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [42]

100

8) 16 8

60

80 100
ASSESSERINGSKRITERIA

1_| HULPAANSIG + PLASING 2

2 | ONDERSTE GEDEELTE 15

3 | BOONSTE GEDEELTE 14

4 | sNiT 8

5_| ISO-SIRKELS + SIRKEL- 3

KONSTR' + SENTERLYNE

PENALISERING.

TOTAAL | 42

EKSAMENNOMMER,

EKSAMENNOMMER:

[4

Kopiereg voorbehou

Blaai om assebliof

### Page 5

oe Download ed from hlayiso.com we

37
at

n
a
os

Loe

fet

210 3
RUBBERSEEL [2]
or tas) +

SILINDER [1] —|

050 | | _| .
__ 50 HAAK [6]

30
hn. @10
Z| g
§ 8
4 45]
__fto BUS [4]

PLUNJER [3]

Mag x4

GIDS [5]

WASTER [8]

M44-MOER [9]

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

VRAAG 4; SAAMGESTELDE TEKENING

Gegee:

Instruksies:

LET WEL:

Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van
die drukpomp-samestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon

Ortografiese aansgte van elke onderdeel van die
drukpomp-samestelling

‘n Sweissimbool

Beantwoord die vraag op bladsy 6

Teken, volgens skaal 1: 1 en in derdehoekse ortografiese

projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde

onderdele van die drukpomp-samestelling

4.1 'n Halfdeursnee-vooraansig op snyviak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl op die uitskuif-
isometriese tekening. Die snyviak word op die
regteraansig van die silinder (onderdeel 1) getoon.

4.2 Die boaansig

4.3 Die regteraansig

Beplanning is noodsaaklik
Die tekeninge moet aan SANS 10111-tiglyne voldoen.

Die konvensie van simmetrie mag NIE toegepas word nie
Plaas die kop van die plunjer (onderdeel 3) binne-in die
rubberseél (onderdeel 2).

Plaas viak P op die rubberseé! (onderdeel 2) teen viak P
aan die binnekant van die silinder (onderdeel 1).

Toon DRIE viakke van die M44-moer (onderdeel 9) in die
vooraansig

Die haak (onderdeel 6) moet op die klamp (onderdeel 7)
vasgesweis word. Teken, volgens die gegewe grootte, die
volledige sweissimbool in die korrekte posisie op die regte
aansig.

GEEN verborge besonderhede word verlangnie. [90]

LYS VAN ONDERDELE

ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL

SILINDER 1 ‘ALUMINIUM

RUBBERSEEL 1 RUBBER

PLUNJER 1 SAGTE STAAL

BUS 1 GEELKOPER

GIDS 1 ‘ALUMINIUM

HAAK 1 SAGTE STAAL

KLAMP 1 SAGTE STAAL

WASTER 1 SAGTE STAAL

olo|wlolalalolr

M44-MOER 1 SAGTE STAAL

WESTO POMPE DINALEDI PARK 1020

INGENIEURSWERKE (EDMS) BPK ‘www westopompe.za

DRUKPOMP

ALLE AFMETINGS IS| ALLE ONGESPESIFISEERDE
IN MILLIMETER RADIUSSE IS 3mm. [5|

Kopiereg voorbehou

Blaai om assebliof

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

DBE/2021

Downloaded from hlayiso.com

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
REGTERAANSIG
1 |as+eus 14
2 |euavpsrank | 4
| a 6
SUBTOTAAL 113
HALFDEURSNEE-VOORAANSIG
41 | SILINDER 12
2 | RUBBERSEEL ay
3 | PLUNJER 5
4 |sus 23
5 |Gips 113
6 | KLAMP + HAAK 6
SUBTOTAAL 46
BOAANSIG
1 | SILINDER 53
2 |KLAMP+HAAK | 34
3 | cios+as 43
SUBTOTAAL 173
ALGEMEEN
1 | SENTERLYNE 8
2 | SAMESTELLING | 8
3 | SWEISSIMBOOL | 4
SUBTOTAAL 15
TOTAAL 90
PENALISERING ()
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-afr/f290a6a3-a7cf-44f6-9087-17a45b187609) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Afr
- [Engineering Graphics Design P1 May June 2021 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-may-june-2021-eng/5748ef99-69a6-4e4c-900c-2b8c5f2da3a4) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2021 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2021-mg-eng/f0daa006-3e23-47cc-981e-f787b2186bdc) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2021 · Eng
- [Front Page](https://www.hlayiso.com/library/front-page/49b02d9e-be15-4e0b-8824-7a635d26b964) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021
- [Vraag 2](https://www.hlayiso.com/library/vraag-2/5aac2e1c-8eca-4331-99d2-2431a9f7ba16) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021
- [Vraag 1](https://www.hlayiso.com/library/vraag-1/69d4e45c-c278-40ea-bd2a-865f30b58ce2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2021

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
