# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2014 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2014 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2014-afr/dad909e4-f21d-45c6-908e-0c6064921eff
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2014 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2014-afr/dad909e4-f21d-45c6-908e-0c6064921eff)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2014. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com
                                                                                    INSTRUKSIES EN INLIGTING
                                                                                    1.  Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
                                                                                    2.  Beantwoord AL die vrae.
                                                                                    3.  ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
                                                                                    4.  ALLE tekene moet voltooi word met instrumente, tensy anders aangedui.
                                                                                    5.  ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
                                 GRAAD 12                                           6.  AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
                                                                                    7.  AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die
                                                                                        vraag beantwoord is.
                                                                                    8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
                                                                                    9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
                                                                                    10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
                                                                                        verhouding veronderstel word.
                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT
                                                                                                       SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
                                                                                            VRAAG      PUNTE BEHAAL   ½   TEKEN   GEMODEREER   ½   TEKEN

                                  GRAAD 12                                                   1
                                                                                             2
                                                                                             3
                     INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2                                        4
                               NOVEMBER 2014                                              TOTAAL

                                                                                                      2 0 0                       2 0 0
    PUNTE: 100
                                                                                                      FINALE VERWERKTE PUNT          NAGESIEN DEUR
    TYD: 3 uur
                                                                                                               ________

                                                                                                               100
                                                                                                              VOLTOOI DIE VOLGENDE:
                          Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.                                                     SENTRUMNOMMER

                                                                                                                      SENTRUMNOMMER
                                                                                                                      EKSAMENNOMMER

                                                                                                                      EKSAMENNOMMER

                                                                    *BASIC-EDUCATION*

Kopiereg voorbehou                                                                                                                                   Blaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

iso.com

Downloaded from hlay

=

6

_ FL |

DBE/November 2014

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gegee:

we

voorberei nie.

‘n Tekening wat die ortografiese aansigte van die onderdele van 'n laersteunstuk-samestelling
toon, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die aangetoonde skaal

Kopiereg voorbehou

M12-MOER ONDERDEEL G Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekening en titelblok
verwys, netjies te beantwoord. [30]
fs VRAE ANTWOORDE
1 | Op watter datum is die tekening geteken? 1
/ 2 | Wie het die tekening goedgekeur? 1
Q STEUNSTUK
3 | Wat is die tekeningnommer? 1
¢ ¢ 38 g 4 | Wie was verantwoordelik vir die hersiening? 1
5 8 8 &
12 66 42 | 5, | Indien die tekening volgens skal 1 : 1 geteken was, wat sou 1
| PRiz Ras 4 die afmeting by A wees?
2} AWN f-F —JJ—_ - —_- 4 6 | Water hittebehandeling word vertang? 1
Sth \ rH .
+ L] 7 | Watter tipe masjinering word verlang? 1
gq ] JZ |_ 32 __ |10) 150 (- -
—— | [210 IN 8 | Watis die toelaatbare toleransie op afmetings? 1
ol [#2 As >
(A) 9 | Voltoci, in netjiese vryhand, die deursnee-boaansig van die LAERHELFTES op snyviak S-S. 3
LAERKAP Y
10 | Benoem die omkringde kenmerk by B. 1
ANTWOORD 9 11 | Watter tipe snit word op die KATROL getoon? 1
pn
12 | Gee die volledige afmetings by: C D 3
13 | Bepaal die afmeting by F. Toon ALLE berekeninge. 2
Lr
T 14 | Gee die korrekte naam vir ONDERDEEL G. 1
5 ose s y 15 | Wat word deur die omkringde konvensie by H aangedui? 1
aN { 16 | Wat word deur die omkringde konvensie by J aangedui? 1
BRS, iS \| 17 | Hoeveel opperviakke op die STEUNSTUK vereis masjinering? 4
T [40 18 | Wat is die doel van die twee skouers op die LAERHELFTES? 2
50,
Watter onderdeel kan by die samestelling gevoeg word om te
19 | verseker dat die momentum effektief vanaf die KATROL na die 2
KATROL LAERHELFTES AS oorgedra word?
TENSY ANDERS VERMELD, 1S ALLE FREES | 20 | In die spasie hieronder, teken, in netjiese vryhand, die simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word. | 4
TOLERANSIES OP AFMETINGS + 0,3. 0.05
ALLE ONGESPESIFISEERDE TOTAAL | 30
RADIUSSE IS 6 mm,
05/11 P MOOLMAN VOEG OLIEGAT BY 1 TEKENPROGRAM: AUTOCAD ANTWOORD 20
DATUM HERSIEN DEUR BESKRYWING VAN HERSIENING Nr. MATERIAAL: GIETYSTER: LEERNAAM: ANA0113.dwg
STRUBENSTRAAT 123 HITTEBEHANDELING: NORMALISEER] TEKENING Nr. 01-NOV-13
Pretoria
PW. oxnunxcincs ——wnnpuet eens coza | GOEDGEKEURDEUR: KGZAKE | ATONE 20107204 ; ;
012.345 6789 NAGESIEN DEUR: W GOEDE DATUM: 2013-11-15
EKSAMENNOMMER
TITEL GETEKEN DEUR: J STANDER DATUM: 2013-11-04
LAERSTEUNSTUK
SKAAL 1 : 2 EKSAMENNOMMER: [ 2

Biaal om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV2

‘é

VRAAG 2: LOKUSSE
LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2.

2.1 KRONKELVEER (HELIKS)

Gegee:

* Die regteraansig van 'n kronkelveer met PR wat die
beginposisie aantoon

* Die posisie van middelpunt S op die tekenvel

Downloaded from hlayiso.com —

Spesifikasies:

* Steek = 100
* Buitediameter = 280

* Binnediameter = 248

* Veerprofiel = 216

* Rigting = Regterhands
Instruksies:

* Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe regteraansig en
vooraansig vir EEN draai van die kronkelveer.

* Toon ALLE nodige konstruksie

* Geen verborge besonderhede word verlang nie. [21]

ASSESSERINGSKRITERIA

1|GEGEE+SENTERLYNE | 3

2 | KONSTRUKSIE 6

3 | PUNTE + KURWES 12

PENALISERING (-)

SUBTOTAAL 2.1 24

Kopiereg voorbehou

2.2 NOK

Beweging:

* Die volger styg teen eenvormige beweging vir 20 mm oor die
eerste 60° van die rotasie.

« Daar is 'n rusperiode vir 30°

* Die volger styg teen eenvoudige harmoniese beweging vir
50 mm oor die volgende 90° van die rotasie, tot by die
maksimum verplasing van 70 mm.

* Die volger daal teen eenvormige versnelling en vertraging
terug na die oorspronklike posisie oor die res van die rotasie.

Instruksies:

© Teken, volgens 'n horisontale skaal van 130 mm = 360° en 'n
verplasingskaal van 1 : 1, die volledige verplasingsdiagram vir
die vereiste bewegings.

* Benoem die grafiek en dui die skal aan. 17]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | KONSTRUKSIE 63
2 | PUNTE + KURWES. 93
3 | BYSKRIFTE 1

PENALISERING (-)

2.2 SUBTOTAAL 7

2.1 SUBTOTAAL 2

TOTAAL | 38

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER, [3

Biaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV2

Kopiereg voorbehou

nloaded from hlayiso.com _—

VRAAG 3; ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

Die vooraansig, boaansig en regteraansig van
steunstuk

* Die posisie van punt P op die tekenvel

n

Instruksies:
Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese aansigte
van die steunstuk in 'n deursnee- isometriese tekening op
snyviak S-S

© Maak P die laagste punt van die tekening
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [37]

60

8 2619

j

ASSESSERINGSKRITERIA

1 |HULPAANSIG+PLASING | 3

2 | ISOMETRIES + NIE-ISO 13

3 | SESHOEK+vieRKANTE | 93

4 | SIRKELS + KONSTR. 4
5 | SNIT 5
6 | ARSERING 23

PENALISERING (-)

TOTAAL | 37
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER, [4

Blaal om assebliet

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV2

0
UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING yo

SWEISSIMBOOL
LET WEL: VOLGENS SKAAL GETEKEN

F

at

M20-MOER [2]

Downloaded from hlayiso.com

3x M6 GATE
EWEREDIG GESPASIEER

3.x 06 GATE

1 20

920 = o
B40 ~
KLEPPLAAT [4]
WASTER [3]
040,
i. GATX
1
|
i
20

SOKKOP-
BOUT [8]

Kopiereg voorbehou

FLENSTAPBOUT [6]

230

220

UIT

SSD 115
\

2100
2130

SILINDER [1]

as
a

SILINDERKOP [7]

DBE/November 2014

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:
* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n

eenrigtingklep-samestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon
*Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die

eenrigtingklep-samestelling

Instruksies:

* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

*Teken, volgens skaal 1: 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die eenrigtingklep-samestelling
4.1 'n Deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A, soos

gesien vanuit die rigting van die py! wat in die uitskuif-
isometriese tekening getoon word. Die snyviak, wat
vertikaal deur die middel van die samestelling gaan, word
op die boaansig van die silinder (onderdeel 1) getoon.
4.2 Die boaansig
4.3 Die linkeraansig

* ALLE tekene moet voldoen aan die tiglyne vervat in die

SANS 10111

LET WEL:

* Deeglike beplanning is belangrik.

* Teken slegs EEN sokkopbout in die gat gemerk X.

*Die uitlaatpyp (onderdeel 9) pas in die  sllinderkop
(onderdeel 7) en moet in sy plek gesweis word. Toon die
gegewe sweissimbool op die linkeraansig

*Toon DRIE vlakke en ALLE nodige konstruksies van die
M20-moer.

* Toon TWEE viakke van die binnekant van die sokkopbout

* Voeg snyvlak A-A by die tekening

* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [95]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAL.
+ | suinoer 1 GIETYSTER
2 | Mz0-MOER 1 VLEKVRYE STAAL
3 | wasTER 1 VLEKVRYE STAAL
4 | KLEPPLAAT 1 GIETYSTER
5 | DIAFRAGMA 1 RUBBER
6 | FLENSTAPBOUT 1 VLEKVRYE STAAL
7_| SILINDERKOP 1 GIETYSTER
8 | SoKkoPBOUT 3 VLEKVRYE STAAL
9 | UITLAATPYP 1 VLEKVRYE STAAL
STRUBENSTRAAT 123
FP WA cccronx
_—* 0001
ENGINEERING CC. www jpwengineering.co.za
B ovasereo
ALLE
ARRLIMETENGS'S | ONGESPESIFISEERDE
RADIUSSE IS R4. [5]

Blaal om assebliet

### Page 6

°
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 n | oad ed ft 6) m h layi SO.co m DBEINoverber 2014

PENALISERING

DERDEHOEKS (DH)

FOUTIEWE SKAAL (FS)

MOERKONSTRUKSIE (Mk)

ARSERING (A)

TOTAAL

Dra die TOTAAL oor na die penaliseringry onder ALGEMEEN.

ASSESSERINGSKRITERIA

DEURSNEE-VOORAANSIG

+ | suner 12
2 | mzooer 6
a. | waster 2
4 | wuereuasr 93
5 | piseacna 23
¢ | Fuensrasour 63
7 | sunoeRKor 93
8 | soxxoreour 8
9 | umiasteve 4
SUBTOTAAL 60
BOAANSIG
1 | SILINDERKOP 33
2. | soxxorsour 14
3 | umtasteve 1
SUBTOTAAL 6

LINKERAANSIG

+ | swinoer 4
2. | siuNDERKOP 3
3 | soxkorBouT 14
4 | umiaateyP: 14
5 | sweissiweoo. 2
6 | sxx 3
SUBTOTAAL 15

ALGEMEEN
4 ] SeNTERLYNE 6
2. | sawesTeLuNe 8
SUBTOTAAL 14

PENALISERING (-)

TOTAAL | 95

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER, [6

apa aie MUN

## Related documents

- [EGD P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2014-memo-afr/a4892aa8-f8fe-48c3-adc7-92f7839af78e) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2014 · Afr
- [EGD P2 EA](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-ea/36d93216-242e-4695-a15e-495516a19770) — Engineering Graphic and Design · QP · 2014
- [Technical Drawing BIL P2 (SG) June 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/technical-drawing-bil-p2-sg-june-2014-question-paper/89b42c46-a227-4fbe-9795-fc4d8618ad10) — Engineering Graphic and Design · QP · 2014
- [Engineering Graphics Design P2 Feb-March 2014 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2014-eng/56dc6a1c-9917-4de7-ab2e-ad04f1d4c887) — Engineering Graphic and Design · QP · 2014 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
