# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2016 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2016-afr/1ff55167-d834-46e8-92c9-8d2f4a2a7cbc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2016-afr/1ff55167-d834-46e8-92c9-8d2f4a2a7cbc)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2016. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

.

i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 \

i] iit

i NOVEMBER 2016 j
Y

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met instrumente voltooi word, tensy anders aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie.
8. Behoorlike beplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

NOgsOn>

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE BEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | } | TEKEN HERNASIEN 3] TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2|0|0 2/|0|0 2|0|0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100
VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.com

RB

M4 x 0.8

DBE/November 2016

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gegee:

Drie aansigte van 'n snellermeganisme-samestelling, 'n vergrote aansig, 'n lys van onderdele, 'n titelblok en 'n tabel
met vrae. Die tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.

Kopiereg voorbehou

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge en titelblok verwys, netjies te
a beantwoord. [30]
j re ‘ —® VRAE ANTWOORDE
} trol cLEURMOERE 1 | Wat was Francu se verantwoordelikheid? 1
50 0 EN TAPBOUT 2 | Watter tekenmetode is gebruik om die tekeninge voor te berei? 1
110 3 | Watter skal word vir die tekening aangedui? 1
AANSIG 2 4 | Wat moet al die ongespesifiseerde radiusse wees? 1
5 | Water material word gebruik om die slagpen te vervaardig? 1
© ate 6 | Noem die tipe afwerking by A. 1
7 | Noem die tipe afwerking by B. 1
th 8 | Wat word AANSIG 3 genoem? 1
WE 9 | Bepaal die volledige afmetings by _C: D: E: 3
. 10 | Uit hoeveel onderdele bestaan die snellermeganisme-samestelling? 1
Ty | 11 | Wat is die doel van die vergrote aansig by F? 1
es Lil Lit “TT 12 | Hoeveel opperviakke moet gemasjineer word? 1
I I bel es 4g | ats die bewerkingsrigting wat op die gemasjineerde ;
opperviakke toegepas moet word?
14 | Watis die skroefdraadspesifikasie van die tapmoer by G? 2
AANSIG 1 AANSIG 3 4g | Met verwysing na die toleransie, bepaal die maksimum hoogte A
ANTWOORD 17. van die kenmerk by H?
Konstruksie 49 | VeTwys na die lys van onderdele en identifiseer die onderdeel 1
by J.
C 47 | In die spasie bokant die Iys van onderdele (ANTWOORD 17), voltooi die aansig van die snellerplaat |
deur die R10-binneronding netjies te konstrueer. Toon ALLE konstruksies.
18 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), teken, in netjiese vryhand, die konvensie vir 'n kronkelveer. | 3
| 49 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 19), teken, in netjiese vryhand, die simboo| vir die 4
-®)— (GOEDGEKEUR: DELISE DATUM: 2015-10-31 projeksiesisteem wat gebruik word.
| NAGESIEN: FRANCU DATUM: 2015-10-15, TOTAAL | 30
GETEKEN; CARLOS DATUM: 2015-10-12 ANTWOORD 18: ANTWOORD 19:
LVS VAN ONDERDELE TEKENPROGRAM AUTOOAD Zoe Konvensie vir 'n kronkelveer Projeksiesimbool
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE ISR3.|  SKAAL 1:1
1 BASIS 1 GIETYSTER TOLERANSIE OP ALLE AFMETINGS: + 0,25 mm
2 | SLAGPEN 1 VLEKVRYE STAAL OPPERVLAKBEHANDELING v= ee
5 | Ta9Pen 1 VEERSTAAL PRODUKTE errant
6 SNELLERPLAAT 1 VLEKVRYE STAAL TITEL ERSAVENNGUER
7 GLEUFMOER: 2 TREKVASTE STAAL SNELLERMEGANISME
8 | TAPBOUT 1 EN 21-STAAL EKSAMENNOMMER, [2

Biaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.com

DBE/November 2016

VRAAG 2: LOKUSSE
LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2.

2.1 MEGANISME
Gegee:
*'n Skematiese tekening van 'n meganisme wat bestaan
uit kruk OA, verbindingstang AB, spilgids C,
skuifstang DE, pen F en horisontale groef GH
* Die posisie van senterpunt O op die tekenvel

Spesifikasies:

* Die posisies van O, C en groef GH is vas

* Verbindingstang AB is met 'n pen verbind aan OA by A

© Skuifstang DE is met 'n pen gekoppel aan verbinding-
stang AB by D

* Pen F is vas aan skuifstang DE

° AB 20mm
°DE 20mm
°AD =40mm

°DF =40mm

Beweging:
Soos wat kruk OA kloksgewys roteer, gly verbinding-
stang AB vrylik deur spilgids C.

Punt E van skuifstang DE beweeg heen en weer langs
groef GH gedurende die rotasie.

Instruksies: ASSESSERINGSKRITERIA 2.1
* Teken, volgens skaal 1:1, die gegewe skematiese Pal cece 5
tekening van die meganisme.
* Bepaal die lokus wat deur punt F gegenereer word 2 | KONSTRUKSIES 7
vir EEN volledige omwenteling van kruk OA. All punte + KuRwe 3
Toon ALLE nodige konstruksies. [20] SUBTOTAAL 20
2.2 AWEGAAR (HELIKS) 80 P
Gegee:
Die onvolledige vooraansig en die linkeraansig van 'n Q
awegaar met PQ wat die beginposisie aandui _ _
* Die posisie van senterpunt R op die tekenvel
Spesifikasies: 90
* Steek 60mm
* Omwentelinge : EEN EN 'N HALF
* Rigting Regterhands
Instruksies: ASSESSERINGSKRITERIA 2.2
Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe linkeraansig en
die volledige vooraansig van die awegaar. GA GEGEE+SENTERLYNE [Ry
2 | KONSTRUKSIES 6
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* Geen verborge besonderhede word verlang nie. [22] g | BUITEHELIKS + KURWE- |g
KWALITEIT
4 | BINNEHELIKS + AS: 4
SUBTOTAAL 2.2| 22
SUBTOTAAL 2.1| 20
TOTAAL | 42
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Biaai om asseblief

### Page 4

a Downloaded from hlayiso.com a

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n
setmaat

* Die posisie van punt S op die tekenvel

Instruksies:
Gebruik skal 1 : 1 en omskep die ortografiese aansigte
van die setmaat in 'n deursnee-isometriese tekening
volgens snyviak A-A.

* Maak S die laagste punt van die tekening

Toon ALLE nodige konstruksies.
 GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [40]

120

10

20 |

40

20,

ASSESSERINGSKRITERIA
1 |HULPAANSIG+PLASING | 24
ISOMETRIESE +
2 | nig-isomeTRIESE Lyne | 2
rs 3 | GESNYDE VLAKKE 9

ISOMETRIESE SIRKELS +
SIRKELKONSTR'

TOTAAL | 40
EKSAMENNOMMER,

EKSAMENNOMMER [4
Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hl

so.com

SSD 80

2x94 OLIEGAT [-

VOORBEELD VAN DIE TOEPASSING
VAN DIE KONVENSIE VIR DIE 8),
VOORSTELLING VAN 'N ~
SIMMETRIESE VOORWERP-

Ee)

q+

2GATE B14, ~

152

[.

El

~_M8-BLINDE
GAT

19

76

187

251 13

M16 x2

o16

212
FA

29
19

/ GEBOOR EN VERSINK
VIR M8-SKROEF

j22_|
LEIBLOKGIDS [4]

938

tr 74

ayi

SPASIEERDER [6]

GEREEDSKAPHOUER [7]

is ic als TT |
16 / \ 28 |o:s|
PUM reo fle Shel
LEIBLOK [5]

Kopiereg voorbehou

M16-BOUT [8]

DBE/November 2016

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

© Ortografiese aansigte van elk van die onderdele van 'n
gereedskaphouersamestelling

«'n Voorbeeld van die toepassing van die konvensie vir die
teken van 'n simmetriese voorwerp

* Die uitskuit- isometriese tekening van die onderdele van die
gereedskaphouersamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon

* Die boaansig se senterlyn en verwysingspunt S op bladsy 6

Instruksies:

* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

* Gebruik die gegewe senterlyn en verwysingspunt S en
teken, volgens skaal 1:1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die gereedskaphouersamestelling:

4.1 'n Halfdeursnee-vooraansig op snyviak A-A. Toon die
regterkant in snit, soos gesien vanuit die rigting van die
pyl wat op die uitskuif- isometriese tekening getoon
word. Die snyviak word op die boaansig van die basis
(onderdeel 1) getoon

4.2 Die boaansig. Toon slegs die voorste helfte van die
boaansig deur die konvensie vir die voorstelling van 'n
simmetriese voorwerp toe te pas.

LET WEL:

 Beplanning is noodsaaklik.

* ALLE tekene moet aan die riglyne vervat in die SANS 10111
voldoen.

* Pas die konvensie van simmetrie slegs op die boaansig toe.

* Toon DRIE viakke van die M16-bout (onderdeel 8) in die
vooraansig.

* In hierdie tekening moet die M16-bout (onderdeel 8) volledig
in die gereedskaphouer (onderdee! 7) ingedraai wees.

© Voeg snyviak A-A in

© GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [88]
LYS VAN ONDERDELE

ONDERDELE HOEVEELHEID MATERIAAL

1 | BASIS 1 GIETSTAAL
2 |M16-STELSKROEF 1 SAGTE STAAL
3 | PLAAT 1 SAGTE STAAL
4 | LEIBLOKGIDS 1 SAGTE STAAL

5 | LeIBLoK 1 GIETSTAAL
6 | SPASIEERDER 1 SAGTE STAAL
7 | GEREEDSKAPHOUER 1 SAGTE STAAL
8 |M16-BOUT 1 SAGTE STAAL
BVI ONEW GERMANY

www. bvjpro.co.za
® 031BMUNICH

GEREEDSKAPHOUER

© Sg

PROJEKTE BK

ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER,

Biaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

DBE/November 2016

Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VERKEERDE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

TOTAAL
ASSESSERINGSKRITERIA
BOAANSIG
4 |BASIS 53
2 | STELSKROEF 6
3 |PLAAT 1

4 |LEIBLOK

5 | SPASIEERDER

6 | GEREEDSKAPHOUER 1

7 |M16-BOUT 24

SUBTOTAAL| 19

DEURSNEE-VOORAANSIG

1 |BASIS 13
2 | STELSKROEF 10
3 |PLAAT 3
4 |LEIBLOKGIDS 33
5 |LEIBLOK 43
6 | SPASIEERDER 3

7 |GEREEDSKAPHOUER | 10

8 |M16-BOUT 8

SUBTOTAAL| 55

ALGEMEEN

1 | SENTERLYNE. 3

2 | SNYVLAK 4

3 | SAMESTELLING 7

SUBTOTAAL| 14

TOTAAL] 88

PENALISERING (-)

GROOTTOTAAL

EKSAMENNOMMER,

EKSAMENNOMMER [6

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2016-afr/05b3d710-b189-4476-95e1-04246ee42fc5) — Engineering Graphic and Design · QP · 2016 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-afr/52803b85-4475-4977-9f60-50f340b06e1f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2019-afr/bf5f118d-1d10-4d43-8ab6-2424e275eda5) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [EGD P2 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2015-eng/1453a701-93b1-4b9e-9e2c-f89c59f8d624) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
