# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2017 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2017 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2017-afr/cf4bf6ab-90c8-4fad-9af5-5e26b9624bd9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2017
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2017 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2017-afr/cf4bf6ab-90c8-4fad-9af5-5e26b9624bd9)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2017. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
. . 2. Beantwoord AL die vrae.

basic ed ucation 3. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
4. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders

Department: aangedui.

i i 5. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

Basic Education AUTH AFRICA 6. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

7. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE

LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie.
8. Behoorlike beplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTBEHAAL | 3 | TEKEN | GEMODEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 3] TEKEN
GRAAD 12 d
2
iS)
f yi 4
i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 \
i i TOTAAL
it NOVEMBER 2017 j
y 2|0/0 2/;0/0 2|0/0
PUNTE: 200 FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
TYD: 3uur
100
“1
| |
| | VOLTOOI DIE VOLGENDE:
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. | sjotetoe ner | SENTRUMNOMMER
| |
| | SENTRUMNOMMER
| | EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 2

sen Downloaded from hlayiso.com a

QB a7 VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
ie ~
- { Gegee:
1 i Vyf aansigte en 'n gedetailleerde vergroting van 'n skroefsleutelsamesteliing, 'n lys van onderdele, ‘n titelblok en 'n
\: 1 tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.
AANSIG 5 f Instruksies:
Voltooi die tabe! hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge en titelblok verwys, netjies te
beantwoord. [28]
we VRAE ANTWOORDE
Wat is die titel van die tekening? 1
Watter skaal word vir die tekening aangedui? 1
Watter tekenprogram is gebruik? 1
Op watter datum is die tekening geteken? 1
Wie het die tekening goedgekeur? 1
Wat is die radius van die ongespesifiseerde boé? 1
Watter material word gebruik om die verstelbare kaak te q
| vervaardig?
8 | Watter tipe hittebehandeling word vir die kake benodig? 1
9 | Watter projeksiesisteem is vir die tekening gebruik? 1
(<) 10 | Bepaal die afmeting by A. 1
11 | Meet die hoek by B. 1
7 42 | Wats die doe! van die afmetings op die vaste kaak en a
8 handvatsel by C?
43 | Noem die tipe snit by D. ‘l
14 | Noem die tipe snit by E. 1
DETAIL W
15 | Wat is die doel van die groewe by F? 1
8 16 | As aansig 2 die vooraansig is, wat sal aansig 4 genoem word? 1
| — 17 | Wat is die doel van die vergrote gedetailleerde aansig? 1
Jie - _ tt 18 | Watter tipe snit het uit snyviak S-S voortgespruit? 1
| KN Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum afmeting
19 |, 2
y
—+| 2 s 19 | Hoeveel opperviakke van die vaste kaak en handvatsel moet :
gemasjineer word?
AANSIG 1 AANSIG 2 AANSIG 3 AANSIG 4 21 Watter bewerkingsrigting moet op die gemasjineerde 1
opperviakke toegepas word?
29 ||" die spasie hieronder (ANTWOORD 22), teken, in netjiese vryhand, die konvensionele 3
LYS VAN ONDERDELE TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2017 voorstelling van 'n laer op 'n gedeelte van 'n as.
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL ‘ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE SKAAL 1:1 TOTAAL | 28
IS R2.
1 | VASTE KAAK EN CHROOMVANADIUM- ANTWOORD 22: Konvensionele voorstelling van 'n laer op 'n gedeelte van 'n as
HANDVATSEL 1 GIETSTUK GOEDGEKEUR: STEYN DATUM: 2017-02-28
2 | VERSTELBARE KAAK 1 GEREEDSKAPSTAAL NAGESIEN: JOHN DATUM: 2017-02-10
3 | WURMSKROEF 1 EN 19 GETEKEN: WERNER DATUM: 2017-01-08
4 | WURMSKAG 1 GEREEDSKAPSTAAL TITEL
HITTEBEHANDELING OP ALLE KAKE | VERHARDING. SKROEFSLEUTEL EKSAMENNOMMER,
EKSAMENNOMMER [2

METODE VAN MASJINERING FREESWERK vn

Biaal om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

ea

DBE/November 2017

Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

VRAAG 2: LOKUS (NOK)

Gegee:
Die besonderhede van 'n wigvormige volger en
die nokas

Spesifikasies:

*Die volger beweeg heen en weer op die
horisontale senterlyn van die nokas

*Die minimum afstand vanaf die volger na die
senter van die nokas = 14 mm

* Rotasie = kloksgewys

Beweging:

Die nokas verleen die volgende beweging aan

die volger:

* Dit beweeg links met eenvormige versnelling
en vertraging vir 40 mm oor die eerste 180°

Dit beweeg verder links met eenvormige
beweging vir 15 mm oor die volgende 90°

© Dit beweeg regs met eenvoudige harmoniese
beweging terug na die oorspronklike posisie vir
die res van die rotasie.

Instruksies:
* Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe nokas
en wigvormige volger by die minimum afstand.

« Teken, volgens ‘n rotasieskaal van 30° = 8 mm
en 'n verplasingskaal van 1 : 1, die volledige
verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging.

*Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die
skaal in

*Projekteer en teken die nokprofiel vanaf die
verplasingsgrafiek.

© Toon die rotasierigting op die nokprofiel.

© Toon ALLE konstruksies [40]

8

ASSESSERINGSKRITERIA
1 GEGEE + MINIMUM 5
AFSTAND + SL
2 | GRAFIEKKONSTRUKSIE 7
3 | PUNTUITSTIPPING + nH
GRAFIEKKURWES
4] NOKKONSTRUKSIE 6
5 | urTsTIPPING VAN NOK 7
6 | NOKPROFIEL 4
PENALISERING (-)
TOTAAL | 40
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Biaal om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

ea

Downloaded from hlayiso.com

Kopiereg voorbehou

110

DBE/November 2017

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

«Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
‘n gids

© Die posisie van punt B op die tekenvel

Instruksies:
Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die gids in 'n isometriese tekening.

« Maak B die laagste punt van die tekening.

© Toon ALLE konstruksies.

*GEEN verborge besonderhede word verlang
nie [36]

25,

30

30° /30%
ERAAL

18

_-|

ASSESSERINGSKRITERIA

1 | PLASING + HULPAANSIG 2

2 | VOOR + AGTER 18

3 | MIDDELGEDEELTE 10

| SIRKEL + SIRKEL- 6

KONSTRUKSIE + SL
PENALISERING ()

TOTAAL | 36

EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Biaal om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

150

126

10

32

3, 8) 8 SSS Se 8
Al ef
ax o10enTe 7 a +
75
R10 - PB) at “
fi =
“ T

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

PLAAS (S)HIER

URIS

RAAM [2]

80

70

46
i |

M10,

Le

Downloaded from hlayiso.com

Tes
|

KAAK [5]

HEFBOOM [8]

Kopiereg voorbehou

20

M10-BOUT [6]
6 raam (onderdeel 2) ingeskroef word sodat punt S
op die aangeduide posisie is.
2 oz * Die hefboom (onderdeel 8) moet in die midde! van
a die wurmskroef (onderdeel 7) geplaas word.
Teken slegs die regter-M10-bout in die boaansig.
es Toon TWEE viakke van die bout.
on  Voeg snyvlak A-A in.
\.  GEEN verborge besonderhede word verlang nie.
[96]
gs “|
1 |. 4 LYS VAN ONDERDELE
i FEE it ONDERDEEL | HOEVEELHEID | MATERIAAL
t ny 1 | BASIS 1 GIETYSTER
al 6 ili o 2 | RAAM 1 SAGTE STAAL
M20 bs) 3 | PEN 2 SAGTE STAAL
{ t 4 | HAAK 1 SAGTE STAAL
' GEREEDSKAP-
| \ 5 | Kaak 2 STAAL
Fal ioeour 2 GEREEDSKAP-
STAAL
WURMSKROEF [7] \VERHARDE
7 | WURMSKROEF 1 STAAL
VERHARDE
8 | HEFBOOM 1 STAAL
VON WHEILIGSTRAAT 8
WR ALIES PARK 1791
ALLE AFMETINGS ISIN. | GETEKEN: WILLEM PROJEKTE www.sn_king.c0.za
MILLIMETER DATUM: 10/11/2016 @_069 313 1574
TITEL
BINNERONDINGS IS R3 EN | TEKENPROGRAM PYPKLAMP &4
BUITERONDINGS IS R5 CAD 2016 [5]

DBE/November 2017

PEN [3] ou

HAAK [4]

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele
van 'n pypklampsamestelling, wat die posisie van
elke onderdeel relatief tot al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
pypklampsamestelling

Instruksies:

« Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.

*Teken, volgens skaal 1: 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van
die saamgestelde onderdele van die pypklamp-
samestelling:

4.1. 'n Halfdeurnee-vooraansig op snyvlak A-A.
Toon die linkerkant in snit, soos gesien vanuit
die rigting van die pyl wat op die uitskuif-
isometriese tekening getoon word. Die snyviak
word op die boaansig van die basis
(onderdeel 1) getoon.

4.2 Die boaansig

LET WEL:

 Beplanning is noodsaaklik.

* ALLE tekeninge moet aan die riglyne vervat in die
SANS 10111 voldoen

*Die Konvensie van simmetrie mag nie toegepas
word nie.

© Die wurmskroef (onderdeel 7) moet volledig in die

Biaai om asseblief

### Page 6

DBE/November 2017

a Downloaded from hlayiso.com

ea

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
BOAANSIG
1 | BASIS 8
2 | RAAM 5
3 | HAAK 5
4 | KAAK +M10-BOUT | 63
S|irsoon | 4
SUBTOTAAL 284
DEURSNEE-VOORAANSIG
4 | Basis co
2 | RAAM 8
3 | PENNE + HAAK Bt
4|waak+mio-sout | of
5 | WURMSKROEF co
6 | HEFBOOM 3
SUBTOTAAL 43
ALGEMEEN
4 | SENTERLYNE 103
2 | SAMESTELLING 9
3 | SNYVLAK 5
SUBTOTAAL 244
TOTAAL 96
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6

## Related documents

- [EGD P2 Nov 2017 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2017-eng-memo/fc35717e-f356-48d7-90e9-eeee224c80eb) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2017 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2017 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2017-eng/15fad31b-4311-4044-8ab2-829e2c408962) — Engineering Graphic and Design · QP · 2017 · Eng
- [EGD P2 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng/c07ef9ae-0ede-429a-bc8b-a44cdad604b7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2017 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-afr/52803b85-4475-4977-9f60-50f340b06e1f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
