# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2018 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2018-afr/af94300f-0757-4791-916e-4b71f8f2d1bc
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2018
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2018 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2018-afr/af94300f-0757-4791-916e-4b71f8f2d1bc)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2018. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Kopiereg voorbehou

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2

NOVEMBER 2018

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.

4. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders

aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE

LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of

nie.

8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

Nag

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNT BEHAAL | 3 | TEKEN || GeMoDEREER | 3 | TEKEN HERNASIEN 4] TeKEN
1
2
3

4

1

i TOTAAL

|

) 2|0/0 2/0/0 2/0\0

FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR

100

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER

|
|
|
Stafieskode-plakker |
|
|
| EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

DBE/November 2018

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gegee:

Die vooraansig en boaansig van 'n mikrometer, snitte, 'n lys van onderdele, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die

tekeninge is nie volgens die getoonde skaal voorberei nie.

Kopiereg voorbehou

Instruksies:
SNIT S-S SNIT U-U Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud verwys,
netjies te beantwoord. [30]
u VRAE ANTWOORDE
| 1 | Wie het die tekening voorberei? 1
7
: 2 | Op watter datum is die tekening nagesien? 1
3. | Waarvoor was Siyabongi verantwoordelik? 1
iM z 4 | Wat is die tekeningnommer? 1
5. | Watter material word gebruik om die aambeeld te ;
vervaardig?
| 6 | Hoeveel onderdele is daar in hierdie mikrometer? 1
U 7 | Teen watter temperatuur sal die mikrometer akkuraat wees? 1
g_| Watis die maksimum grootte wat hierdie mikrometer kan 4
AANSIG 2 meet?
: g | Waarom is die as by A as 'n spooklyn (dubbele kettinglyn) c
© geteken?
6 8 10 | Wat word deur die S-breek by B aangedui? 1
11 | Gee TWEE gebruike van kettinglyne op meganiese tekeninge. 2
0 5 101 d
y ©
- Fj ra} 12 | Hoeveel opperviakke op hierdie mikrometer is gekartel? 1
13 | Wat word AANSIG 1 genoem? 1
1 7 2 14 | Bepaal die volledige afmetings by: Cc: 5
~ _ 15 | Meet die hoek by F. 1
19 46 16
16 | Noem die tipe snit by G. 1
17 | Noem die tipe snit by H. 1
18 | Noem die tipe snit by J 2
49 | Met verwysing na die toleransie by K, bepaal die minimum ,
afmeting
AANSIG 1
99 | |" die spasie hieronder (ANTWOORD 20), token, in netjiese vryhand, die simbool vir die A
LYS VAN ONDERDELE TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2018 SKAAL 1:1 projeksiesisteem wat gebruik is
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL AFMETINGS IS AKKURAAT TEEN 20°C | TEKENINGNOMMER TOTAAL | 30
7 TaAMBEELD 7 WOLFRAM ANTWOORD 20: Projeksiesimbool
AKKURAATHEID: 1 DRAAI VAN DIE BUITEHULS = 0,5 mm
2 | RAAM 1 GIETSTAAL
AFMETINGSREEKS: MINIMUM = 0,01 & MAKSIMUM = 25,00
3 | SPILSLUITMOER 1 GEREEDSKAPSTAAL
GOEDGEKEUR: SIYABONGI DATUM; 2018-02-28
4 | BINNEHULS 1 GEREEDSKAPSTAAL
NAGESIEN: JACQUES DATUM: 2018-02-10
5 | BUITEHULS 1 GEREEDSKAPSTAAL —-—-—-— —-—-— -
6 GETEKEN: WENDY DATUM: 2018-01-08
‘SPIL 1 SILWERSTAAL
EKSAMENNOMMER
7 | skROEF 1 GeReepskapsraa. | TITEL MIKROMETER
8 | SPERRAT 1 GEREEDSKAPSTAAL EKSAMENNOMMER: | 2

Biaal om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

DBE/November 2018

oe

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 2: LOKUSSE
LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2
2.1 NOK

Beweging:
‘n Nok roteer teen 'n konstante snelheid en verleen die volgende beweging aan ‘n volger:

Dit styg met eenvormige beweging vir 21 mm oor die eerste 60°

Daar is 'n rusperiode vir die volgende 75°

Dit styg met eenvormige beweging vir 'n verdere 43 mm oor die volgende 45°.

Dit daal met eenvoudige harmoniese beweging terug na die oorspronklike posisie oor die res van
die rotasie

Instruksies:

* Teken, volgens 'n rotasie- (horisontale) skaal van 360° = 114 mm en 'n verplasingskaal van 1 : 1,
die volledige verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging

* Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die skaal in.

Toon ALLE konstruksies. [11]

Kopiereg voorbehou

ASSESSERINGSKRITERIA 2.1
1 | KONSTRUKSIES 4
2 | PUNTE + KURWE 6
3 | BYSKRIFTE 1
PENALISERING (-)
SUBTOTAAL 4
2.2 MEGANISME
Gegee:

* 'n Skematiese tekening van 'n meganisme
bestaande uit kruk OA, skuifstang AB, stang
CD, horisontale groef FG en spilgids E

* Die posisie van senterpunt O op die tekenvel

Spesifikasies:

* Die posisies van senterpunt 0, spilgids E en
groef FG is vas

© Skuifstang AB is met 'n pen aan kruk OA by A
verbind

* Stang CD is met 'n pen aan skuifstang AB by C
verbind

* CD=90mm
Beweging:
Soos kruk OA in 'n kloksgewyse igting roteer, ASSESSERINGSKRITERIA 2.2
beweeg punt B, van skuifstang AB, heen en weer
langs groef FG, en stang CD gly deur spiigids E. | 1 | GEGEE 6
Instruksies: 2 | KONSTRUKSIES 5
* Teken, volgens skaal 1: 1, die gegewe [3 |punre+KURWE 14
skematiese tekening van die meganisme.
* Bepaal die lokusse wat deur punt C en deur | PENALISERING ()
punt D gegenereer word vir EEN volledige D2SUBTOTAAL | 25
omwenteling van kruk OA.
24 SUBTOTAAL | 11
Toon ALLE konstruksies. [25] TOTAAL) 36
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3

Biaal om asseblief

### Page 4

ee Downloaded from hlayiso.com —

aS VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Ge

Gegee:

© Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
'n steunstuk

* Die posisie van punt S op die tekenvel

Instruksies:

Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die steunstuk in 'n isometriese
tekening.

* Maak S die laagste punt van die tekening

© Toon ALLE konstruksies.

* GEEN verborge besonderhede word verlang
nie. [38]

20. 42 38

30

30.

12

|.18_|

18,

76

ASSESSERINGSKRITERIA

1 | PLASING + HULPAANSIG 2
2 | VOORSTE GEDEELTE 223

3 | AGTERSTE GEDEELTE 5

SIRKEL + SIRKEL-
4 | KONSTRUKSIE + SL 8
PENALISERING ()
TOTAAL | 38
EKSAMENNOMMER
HINA —— i
Kopiereg voorbehou

Biaal om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

Downloaded from hlayiso.co

'N VOORBEELD VAN 'N KONVENSIONELE

150
a4
36

IDERHEDE T

By BESONI
‘) B16

51

pl le.

POMPPLUNJER [4]

a2 7

WURMAS [2]

VOORSTELLING VAN 'N WURMRAT-
‘SAMESTELLING

32

SPLITBUS [6]

3. PENNE @6_

50

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

140
37

22.2

DEKPLAAT [8]

3 GATE 96

232
24,

=e

r2e/ hl
a

POMPROMP [9]

VRAAG 4; MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van ‘n
ollepompsamestelling, wat die posisie van elke onderdeel
relatief tot al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die oliepomp-
samestelling

*'n Voorbeeld van 'n konvensionele voorstelling van 'n
wurmratsamestelling.

Instruksies:
* Beantwoord die vraag op bladsy 6.
© Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die oliepompsamestelling:
4.1 Die vooraansig soos gesien vanuit die rigting van die
pyl wat op die uitskuif- isometriese aansig getoon word.
4.2 'n Deursnee-regteraansig op snyvlak A-A. Die snyviak,
wat vertikaal deur die oliepompsamestelling gaan, word
op die vooraansig van die pompromp (onderdeel 9)
getoon

LET WEL:

 Beplanning Is noodsaaklik

© Die tekening moet voldoen aan die riglyne in die SANS 10111
vervat.

* Toon DRIE viakke van die M14-keerbout (onderdeel 3) in die
vooraansig.

* Teken 'n konvensionele voorstelling van die wurmratsame-
stelling in die deursnee-regteraansig

* Voeg snyviak A-A in.

* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [96]

LYS VAN ONDERDELE

ONDERDEEL AANTAL MATERIAAL
4 | Bus 1 BRONS
2 | WURMAS 1 ENS
3 | M14-KEERBOUT 1 GEELKOPER
4 | POMPPLUNJER 1 GEELKOPER
5 | KRUKRAT 1 EN 19
6 | SPLITBUS 2 BRONS
7 | POMPOMHULSEL 1 GEELKOPER
8 | DEKPLAAT 1 SAGTE STAAL
9 | POMPROMP 1 VLEKVRYE STAAL

FLAMINGO 101

BVI INDUSTRIELE PARK

www.BVJ.co.za
PROJEKTE BK 012 345 6789,

OLIEPOMP

5

Kopiereg voorbehou

Biaal om asseblief

### Page 6

ee Downloaded from hlayiso.com —

. SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
oS VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
VOORAANSIG
1 | vekpLaaT 8
2. | Powprowe + aus 5
3. | wurwas 24
4 | miexeersour 43
SUBTOTAAL 20
DEURSNEE REGTERAANSIG
1 | DeKPLAAT 113
2. | Powrrowe 13
3. | kRUKRaT +s 7
4 | powpeLuwer 7
5 | spurraus 3
6 | Powpownuser 10
SUBTOTAAL 60
ALGEMEEN
1 | sentercyne 4
2 | sywuacaa 3
3. | samesTELune 9

SUBTOTAAL 16
TOTAAL} 96
PENALISERING (-)

GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER,

EKSAMENNOMMER [6

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2018 FINAL Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2018-final-memo-eng/f71a7a66-7e5b-44e3-85ac-54d7a85133cc) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2018-afr/a89853d7-e603-4540-91da-92cfe9a1a633) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [EGD P2 Sept 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-sept-2018-eng/4cc7b8c4-8834-44cc-9771-1d853e6493e2) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-eng/b7a1e8b5-db0d-4cd6-b1a0-36eecb54ec82) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Feb March 2018 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-feb-march-2018-afr/7ff69d74-2125-49df-a0dc-535b963a445d) — Engineering Graphic and Design · QP · 2018 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
