# Engineering Graphic And Design Grade 12 P2 NSC November 2019 QP

> Grade 12 Engineering Graphic And Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2019, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2019-afr/bf5f118d-1d10-4d43-8ab6-2424e275eda5
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphic And Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2019
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphic And Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphic And Design Grade 12 P2 NSC November 2019 QP](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2019-afr/bf5f118d-1d10-4d43-8ab6-2424e275eda5)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

PUNTE: 100

TYD: 3 uur

Kopiereg voorbehou

basic education

Department
« y) Basic Education
"4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2

NOVEMBER 2019

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

2. Beantwoord AL die vrae.

3. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.

4. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders

aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE

LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of

nie.

8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.

Nag

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTBEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | } | TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
3}
.
1 4
1
i TOTAAL
|
) 2/0\0 2]0]|0 2]0/0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100
oe _
|
| VOLTOO! DIE VOLGENDE:
|
Stafieskode-plakker | SENTRUMNOMMER
|
| SENTRUMNOMMER
|
ee J EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

DBE/November 2019

a

3 TAPPE ~
a

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)

Gegee:
Twee aansigte en 'n snit van 'n meganiese setmaat, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die
getoonde skaal voorberei nie.

as Instruksies:
’ Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, die titelblok en meganiese inhoud verwys,
netjies te beantwoord. [30]
| 1
= Rio) |
[—@ VRAE ANTWOORDE
fA | 1 | Waarvoor was Ingrid verantwoordelik? 1
€y g
SH 2 | Wats die vervaardiger se webadres? 1
8 : \ 3 | Watis die léemaam? 1
M10 x 1,5 SKROEFDRAAD
- MIN 18 DIEP +— 4 | Wie is die kliént? 1
Rie 5 | Hoeveel setmate moet vervaardig word? 1
t
|. 222) \ oto cat 6 | Wat word AANSIG 1 genoem? 2
TBOOR @16 x 4 DIEP
7 | Watter tipe snit is AANSIG R-R? 1
AANSIG 2
8 |Noem die tipe snit wat deur snyvlak T-T geproduseer is. 1
9 | Bepaal die volledige afmetings by: A: B: Cc D E: 5
aT J 10 | Bepaal die totale lengte van die setmaat, 1
1 41 |Noem die kenmerk by F. 1
412 | Watis die minimum diepte van die skroefdraad wat vr die gat 1
226 by G benodig word?
_ 13 | Noem die kenmerk by H 1
| oz) a 14 | Hoeveel opperviakke van die setmaat moet gemasjineer word? 1
g
ge 8 L-— 15 | Beskryf die arseringsfout op AANSIG 1. 2
s| | n x 46 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum hoogte 1
ali * byJ
t t
RIGTING VAN SNIT
AANSIG R-R Met verwysing na die masjineringsimbool hieronder, pas die. [ GROFHEIDSGRAAD
17 | letter op die simboo! by die korrekte byskrif in die kolom regs 4
118 van hierdie vraag LENGTE VAN VOORBEELD
' 154 MASJINERINGTOELATING
ag |" die spasie hieronder (ANTWOORD 18), teken, in neljiese vryhand, die simbool vir die A
AANSIG 1 projeksiesisteem wat gebruik is.
TOTAAL | 30
VRAAG 17: ANTWOORD 18:
LEERNAAM: MJIG-12-V5_ MATERIAAL: GIETYSTER _GEPOLEER
HOEVEEL: 30 EENHEDE AFWERKING: f
IG SI Wa
TEKENING Nr. 3 KAAL 1:2 , b= GEPOLEER
IN OPDRAG VAN: ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER cif)
JR VERVAARDIGERS TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2018 — - —_—- —»- ———_ - —
EERSTE LAAN 105, BRITS ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS 4mm a
BREESTRAAT 98 GETEKEN DEUR: SIPHO DATUM: 2018-11-13 ea /d
CASTFORM MIDDELFONTEIN
4070 NAGESIEN DEUR: INGRID DATUM: 2018-12-14
INGENIEURSWERKE saw gleteny co.Z2 GOEDGEKEUR DEUR: NDING! DATUM: 2019-01-21
8 _ 003 645 7620 ~ EKSAMENNOMMER,
TITEL
MEGANIESE SETMAAT
EKSAMENNOMMER [2

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 3

ee Downloaded from hlayiso.com —

VRAAG 2: LOKUSSE (NOK)

Gegee:

* Die besonderhede van 'n wigvormige volger en
die nokas

© Die posisie van senterpunt S op die tekenvel

Spesifikasies:

* Die volger beweeg heen en weer op die
vertikale senterlyn van die nokas

© Die minimum afstand vanaf die volger na die
senter van die nokas = 17 mm

«Rotasie = anti-kloksgewys

Beweging:

Die nok verleen die volgende beweging aan die

volger:

© Dit daal 56 mm met eenvormige versnelling en
vertraging oor die eerste 180°

© Dit styg 20 mm met eenvormige beweging oor
die volgende 45°

© Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°

© Dit keer terug na die oorspronklike posisie oor
die res van die rotasie met eenvoudige
harmoniese beweging

Instruksies:

* Teken, volgens skal 1 : 1, die gegewe nokas
en wigvormige volger by die minimum afstand.
* Teken, volgens 'n rotasieskaal van 30°= 8 mm

+ en‘n verplasingskaal van 1 : 1, die volledige

verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging

*Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die
skaal in.

# Projekteer en teken die nokprofiel vanaf die
verplasingsgrafiek

* Toon die rotasierigting op die nokprofiel.

* Toon ALLE konstruksies en projeksie. [38]

ASSESSERINGSKRITERIA
4 | GEGEE + MINIMUM AFSTAND + |
‘SENTERLYNE
2 | GRAFIEKKONSTRUKSIE 7
3. | VERPLASINGSDIAGRAM 9
4 | NOKKONSTRUKSIE 6
| 8 5 | NOK + KURWEKWALITEIT 14
PENALISERING ()
| L TOTAAL | 38
VOLGER: EN EKSAMENNOMMER
NOKASBESONDERHEDE|
cag ao 00 a 3

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

DBE/November 2019

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

* Die vooraansig, boaansig en die linkeraansig
van 'n gereedskapsetmaat

© Die posisie van punt P op die tekenvel

Instruksies:
Gebruik skal 1 : 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die gereedskapsetmaat in 'n
isometriese tekening

© Maak P die laagste punt van die tekening.
© Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang

nie [41]
20.) 40) |_30 120
Pi
iL! it sg
iat
8|
P [a [|

[| 20 Koo al
2 \
(60° +
a 1 q
@ \
~ R20 al
a 4 g
20_|10) !10|_20. P P 40, 40
80 120
ASSESSERINGSKRITERIA
1. | PLASING + HULPAANSIG 3
2 | VOORSTE GEDEELTE 11
3 | AGTERSTE GEDEELTE 213
4 SIRKEL + SIRKELKON- 51
STRUKSIE + SL 2
PENALISERING (-)
TOTAAL| 41
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

ee Downloaded from hlayiso.com —

'N VOORBEELD VAN DIE KONVENSIONELE, VRAAG 4: SAAMGESTELDE TEKENING

1 8x @8 GATE TSINK
VOORSTELLING VAN 'N REGUITTANDRAT oy 2x1,5 DIEP TEEN 90° TOT 014
@14 TSINK
“TEEN 90°

Gegee:

© Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n
rat-en-opvangbaksamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon

*  Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die rat-en-
opvangbaksamestelling

* 'n Voorbeeld van die konvensionele voorstelling van 'n
reguittandrat

124 SSD Instruksies:
| *  Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6

*  Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortograflese

\ | projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde

TY ur onderdele van die rat-en-opvangbaksamestelling
| J as 4.1 Die half-deursnee-vooraansig op snyviak A-A. Toon
1B

40

20

a die linkerhelfte in snit, soos gesien vanuit die rigting
| van die pyl wat op die uitskuif- isometriese tekening
getoon word. Die snyvlak word op die boaansig van
KRAAGPLAAT [6] die reguittandrat (onderdeel 3) getoon.
ot 4.2 Die boaansig. Toon slegs die boonste helfte van die
WASTER [2] | |g20| | Rar te iS UITGELAAT VIR DIE aansig deur die konvensie van die aanbieding van ‘n
simmetriese voorwerp toe te pas

DOEL VAN DUIDELIKHEID
260 B42
aa LET WEL
* Beplanning is noodsaaklik.
* Die tekeninge moet aan die riglyne vervat in die
SANS 10111 voldoen

1 '
ss

@6 * Toon DRIE vlakke van die M20-moer (onderdeel 1).
/ i — e Teken die konvensionele voorstelling van die reguittandrat
elf =r
== ¢ se ete (onderdee! 3) in beide aansicte.
66 i * GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [93]
PEN [8] KRAAG [7]
8xM8 GATE LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
| 1 |M20-MOER 1 SAGTE STAAL
7 2 | WASTER 1 SAGTE STAAL
| 3. | REGUITTANDRAT 1 GIETYSTER
@ [as 1 GIETYSTER
ie 5 [aus 1 SAGTE STAAL
© | KRAAGPLAAT 1 SAGTE STAAL
AS [4]
7 [KRAAG 1 SAGTE STAAL
8 [PEN 1 SAGTE STAAL
@ | OPVANGBAK 1 GIETYSTER
16,
| 10 | PROP 1 GIETYSTER
11 | Me-SKROEF 8 SAGTE STAAL
Mio BREESTRAAT 98
i ASTFORM MIODELFONTEIN
_ 4070
1g INGENIEURSWERKE (EDMS). BPK. www.gietery.co.za
ar Efe RAT-EN-OPVANGBAKSAMESTELLING
0)
v 52 PROP [10] OPVANGBAK [9] ALLE
UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING ALLE AFMETINGS |S IN
BUS [5] ALLE AFMET ONGESPESIFISEERDE & E4 (aI

AMM A RADIUSSE |S 3 mm

Kopiereg voorbehou Blaai om assebiief

### Page 6

ee Downloaded from hlayiso.com —

Qa SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
& VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
BOAANSIG
4 | RAT 6
2 | KRAAGPLAAT 4
4 | SIMMETRIE 1
SUBTOTAAL 12
DEURSNEE-VOORAANSIG
1 | OPVANGBAK 163
2 | PRoP 7
3. | KRAAGPLAAT 43
4 |Bus
5 | KRAAG + PEN 5
6 |as 93
7 | RAT 10
9 | Me-skROEF 6
SUBTOTAAL 68
ALGEMEEN
4 | SENTERLYNE 3
2 | SAMESTELLING | 10

SUBTOTAAL 13
TOTAAL | 93
PENALISERING (-)

GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER,

AMM A EXSAMENNOMVER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2019-afr/59fdb165-fcc0-466a-8ae3-e945ef513563) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 May-June 2019 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-may-june-2019-eng/8482920a-cb25-4596-914c-baa7c014f6ea) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-mg-eng/8759269b-108d-45c2-a310-cd550a4cc432) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2022 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-mg-eng/484ff02e-45b6-4a92-8ae6-e8745eab7223) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Engineering Graphic And Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2024 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2024-mg-eng/11fd2b42-91b2-42a8-863d-3bb8b18494d2) — QP · 2024 · Eng
- [Gr 12 EDG P2 (English) June 2024 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-edg-p2-english-june-2024-question-paper/5258bc0e-6828-4661-a7e7-9553fbae9844) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
