# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2020 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2020-afr/cda7bc0b-2dec-47e7-a380-d255a3966eb9
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2020
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2020 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2020-afr/cda7bc0b-2dec-47e7-a380-d255a3966eb9)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

basic education

Department:
« )) Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

SENIOR SERTIFIKAAT/

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT.

GRAAD 12

Kopiereg voorbehou

INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2

NOVEMBER 2020

Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye,

|
|
|
Stafieskode-plakker |
|
|
|

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of
nie.

8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word,

BENDS

Na

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VRAAG PUNTBEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | 3] TEKEN]} HERNASIEN | 3 | TEKEN
4

2

3

4
TOTAAL

2/0/0 2|0/0 2/|0/0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100

VOLTOOI DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

spas se Download ed from hlayiso.com ——

ey to VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
ge
#8 Gegee:
re] Wi a iA 2 Vyf aansigte van 'n deursiot, twee gedetaileerde vergrotings, twee aansigte van 'n sleutel, 'n lys van onderdele, 'n
titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die vertoonde skaal voorberei nie.
2
AANSIG1 - La Instruk
NSI Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die gepaartgaande tekening, die titelblok en meganiese inhoud
verwys, netjies te beantwoord. [30]
” 1 | Watis die titel van die tekening? 1
5 2 | Wie het die tekening voorberei? 1
, 3 | Op watter datum is die tekening goedgekeur? 1
Py) 4 | Watis tekeningnommer? 1
x 5 |Hoeveel vervaardigingsprosesse word vereis? 1
a g gs 6 | Uit hoeveel onderdele bestaan die deurslot? 1
WU “ o 7 | Watter material is gebruik om die knipskerm te vervaardig? 1
DETAILP 8 | Wat word AANSIG 5 genoem? 1
8 | 9 |Bepaal die volledige afmetings by A: B: c: D: E: 5
10 q 10 | Meet die hoek by F. 1
3 11 [Noem die konvensie by G. 1
| ' 12 | Watter tipe aansig word deur die S-breke by H geproduseer? 1
x
4 4 2 s 13 | Watter tipe snit word by snyvlak S-S geproduseer? 1
° 14 | Voeg die pylpunte vir snyvlak S-S by op die tekening. 2
R2
AANSIG 2 AANSIG 3 MET KNIPPLAAT VERWYDER AANSIG 4 45 | AS die vierkant in DETAIL T 9 x 9 mms, toon die altematiewe q
@5 GAT TEOOR metode om die afmeting van 9 x 9 by J aan te dui.
BY 90° TOT @9 ( —
16 | Hoeveel plat opperviakke moet gemasjineer word? 1
47 | Noem die rigting van afwerking wat op gemasjineerde ;
oppervlakke toegepas moet word ?
49 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die maksimum 6
afmeting by U
| pansies 4g |" die spasie hieronder (ANTWOORD 19), teken, in nefjiese vryhand, die konvensionele q
voorstelling van 'n kronkelveer.
LYS VAN ONDERDELE 199 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die simbool vir die 5
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAL Inn projeksiesisteem wat gebruik is.
4 | viaKpLaaT 1 METAAL SLEUTEL TOTAAL | 30
2 | sLoTRomP 1 PLASTIEK
ANTWOORD 19: Konvensionele voorstelling van ANTWOORD 20: Projeksiesimbool
3 | GRENDELSLOT 1 PIOUTER TEKENPROGRAM: CAD SKAAL 1:1 | VERVAARDIGINGS- nk
PROSCSSE, n kronkelveer
4 | HeFs0oMsLOT 2 METAAL GOEDGEKEUR: ANDY | DATUM: 2018/09/14 | - PLAATBUIGING
- INSPUITVORMING,
5 | KNIP 1 PIOUTER NAGESIEN: JOHN DATUM: 2018/08/31 | -FREESWERK yk i —-
6 | KNIPSNELLER 1 PLASTIEK GETEKEN: SIPO DATUM: 2018/08/30 | TEKENING NR: DL 04
7 | VEER 1 VEERSTAAL VEILIGHEID & SEKURITEITSWINKEL
TOP SLOTMAATSKAPPY MORTISESTRAAT 2
8 | SLOTSKERM 1 PLASTIEK www.slotmaatskappy.co.za
EKSAMENNOMMER
9 | KNIPSKERM 1 PERSPEX TITEL
Pan sxeoer 3 METAAL TWEEKLAWER-DEURSLOT EKSANENNOWWER E

Blaai om asseblief

Kopiereg voorbehou

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV2

DBE/November 2020

Downloaded from h

—-—--fL-—--

layiso.com

VRAAG 2: LOKUSSE

NOTA: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2.

2.1 HELIKS

Gegee:

«  'n Hulpaansig en die profiel van 'n glybaan wat

nie 'n kern het nie
* Die posisie van senterpunt O op die tekenvel

Spesifikasies:

* Beginposisie: Onder regs
* Steek: 60 mm

© Omwentelinge EEN

* Rigting Linkerhands

Instruksies:
Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte
van die glybaan:

2.1.1 Die gegewe hulpaansig

i
TL]

GLYBAANPROFIEL

Kopiereg voorbehou

en 'n verplasingskaal van 1 : 1, die volledige
verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging.

* Benoem die grafiek en dui die rotasieskaal aan.
* Toon ALLE konstruksies. [15]

2.1.2. Die volledige vooraansig ASSESSERINGSKRITER AZ
1 | cece 1
* Toon ALLE konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word velang | 2 | KONSTRUKSIE 6
NIE. [22] | 3 |Heuks+st 13.
4 | KURWE KWALITEIT 2
PENALISERING (-)
SUBTOTAAL 22
2.2 NOK
Gegee:
Die beginposisie (0°) van die verplasingsgrafiek op
die tekenvel
cf Beweging:
‘n Nok roteer teen 'n konstante snelheid en verleen
die volgende beweging aan 'n volger:
© Daar is 'n rusperiode vir die eerste 45°
© Dit dal 44 mm met eenvormige beweging oor
die volgende 45°
* Dit daal 24 mm met eenvoudige harmoniese
beweging oor die volgende 90°
* Dit styg 42 mm met eenvormige versnelling en
vertraging oor die volgende 90°
* Dit keer terug met eenvormige beweging na die
oorspronklike posisie oor die res van die rotasie ASSESSERINGSKRITERIA 2.2
1 | KONSTRUKSIE
Instruksies: Z
Teken, volgens 'n rotasieskaal van 120 mm = 360° | 2 | puNTe + KURWES 9

PENALISERING (-)

SUBTOTAAL 2.2 15

SUBTOTAAL 2.1 22

TOTAAL | 37

EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER [3

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV2

DBE/November 2020

Downloaded from hlayiso.com

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
'n setmaat

* Die posisie van punt S op die tekenvel

Instruksies:

Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die setmaat in 'n deursnee-
isometriese tekening volgens snyvlak R-R.

* Maak S die laagste punt van die tekening

* Toon ALLE konstruksies.

* GEEN verborge besonderhede word verlang
NIE [40]

me

Kopiereg voorbehou

| a57
i
' =r
| [Bae
' 4+
|
Ps
PA
1
T e
+a 7
)2_40_
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | PLASING +HULPAANSIG | 3
2 | Basis 13
3 | REGOP GEDEELTE 43
4 | SIRKEL + SESHOEK 3
5 | SNIT 10
PENALISERING (-)
TOTAAL | 40
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerpiV2

22

256

BINNEFLENS [3]

BUITEFLENS [2]

120

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

290

Downloaded from hlayiso.com

'N VOORBEELD VAN DIE KONVENSIONELE,
VOORSTELLING VAN 'N KONIESE RAT

x

zg

DBE/November 2020

M28 MOER [1]
2
R2
R6 0
WOODRUFF
SPY [5]
—-|14 flo @40
16, fs |
ge_ Sta lM Te 4 C5 |
s_ a8 1 a
3
tho 65 pie _43 | Ar32 |
142
AS [4]

| ©

SA 028
SPASIEERDER [8]

33

12x 08 BALLE

28

17,

238

Kopiereg voorbehou

LAER [7]

2x2SPYGLEUF

VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING

Gegee:

* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van die
assamestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot
al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
assamestelling

*'n Voorbeeld van die konvensionele voorstelling van ‘n
koniese rat

Instruksies:

* Antwoord die vraag op bladsy 6

* Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die assamestelling:

4.1. 'n Halfdeursneevooraansig op snyvlak A-A. Toon die
boonste hetfte in snit, soos gesien vanuit die rigting van
die pyl op die uitskuif- isometriese tekening. Die snyviak
word op die regteraansig van die laerhulsel
(onderdeel 6) getoon.

4.2. Die regteraansig.

LET WEL:

* Beplanning is noodsaaklik.

* Die tekening moet voldoen aan die riglyne vervat in die
SANS 10111.

* Die konvensie van simmetrie mag NIE toegepas word NIE.

* Die opperviaktes gemerk V op die as (onderdeel 4) en die
regterlaer (onderdeel 7), moet gerig word met die
opperviakte gemerk V aan die binnekant van die laerhulsel
(onderdeel 6).

* Toon DRIE viakke van die M28-moer (onderdeel 1) in die
halfdeursneevooraansig.

* Teken die linkerlaer in detail en die regterlaer as 'n
konvensionele voorstelling.

* Voeg snyviak A-A by.

* GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [93]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
1 |M28-MOER: 1 SAGTE STAAL
2 | BUITEFLENS 1 SAGTE STAAL
3 | BINNEFLENS: 1 SAGTE STAAL
4 /AS 1 GEREEDSKAPSTAAL
5 | WOODRUFF SPY 1 GEREEDSKAPSTAAL
6 | LAERHULSEL 1 PIOUTER
7 |LAER 2 GEREEDSKAPSTAAL
8 | SPASIEERDER 1 SAGTE STAAL
9 | KONIESE RAT 1 GEREEDSKAPSTAAL

SILINDERSTRAAT
INDUSTRIELE PARK
www.assegalore.co.za

GSP

ASSE EN RATTE

ASSAMESTELLING
Oo g

ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER

Blaai om asseblief

### Page 6

ee Downloaded from hlayiso.com —

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
REGTERAANSIG
4 | Huse. 4
2 [as #
3 |wzowoeneruens | 3}
SUBTOTAAL 9
HALFDEURSNEEVOORAANSIG
7 [ruse 13,
2 | as+sev 16
3 |urcr+seasiccroer | 9
4 | rtense 13
5 | nzs.woer 4
6 |rar "1
SUBTOTAAL 663
ALGEMEEN
1. | sentercyne 4
2 | sNYWAKAA 4
3 | sawesTeLunc 9
SUBTOTAAL 7
TOTAAL | 93
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [EGD P2 Nov 2020 Eng Memo](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2020-eng-memo/731e0f42-031f-44b4-b60e-2707097558be) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2020 · Eng
- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2020 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2020-eng/16b88bb0-8d43-4eb0-af77-c7238c9bbd18) — Engineering Graphic and Design · QP · 2020 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-afr/52803b85-4475-4977-9f60-50f340b06e1f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Afr
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2019-afr/bf5f118d-1d10-4d43-8ab6-2424e275eda5) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
