# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2022 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-afr/52803b85-4475-4977-9f60-50f340b06e1f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2022
- Exam period: NSC November Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2022 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-afr/52803b85-4475-4977-9f60-50f340b06e1f)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
Beantwoord AL die vrae.
ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.

basic education
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders

WE,
Department: aangedui.
Basic Education . ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
b 3 y REPUBLIC OF SOUTH AFRICA AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

PENS

Nog

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of
nie.

8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding

NASIONALE veronderstel word.
SENIOR SERTIFIKAAT
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
vraac | punTBEHAAL || TEKEN| GEMODEREER || TEKEN| HERNASIEN | 3| TEKEN
L >)
GRAAD 12 1
NX 7 2
3
{ 1 4
i INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 |
i Ht TOTAAL
I NOVEMBER 2022 !
i 7) 2/0]0 2/0|0 2/0]0
PUNTE: 100 FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR,
TYD: 3 uur
100
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.
[ OE | VOLTOOI DIE VOLGENDE:
| | SENTRUMNOMMER
| |
| Stafieskode-plakker | SENTRUMNOMMER
| | EKSAMENNOMMER
| |
La ~~~ -~~~~~-~~- 4 EKSAMENNOMMER

Kopiereg voorbehou MOENIE DIE VRAESTEL IN DIE HELFTE VOU NIE.

Blaai om asseblief

### Page 2

a Downloaded from hlayiso.com —

2 26 GATE vsk (cSk) VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
ge BY 90° TOT @3

BEIDE KANTE Gegee:

\ Twee aansigte van 'n klamp en 'n aansig van 'n as, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die
M25 x3 \ aangeduide skaal voorgestd nie.

Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud verwys,
netjies te beantwoord. [30]

25

<7 BEIDE KANTE

ee * VRAE ANTWOORDE

Wie het die tekening nagesien?

48
IS
50

Hoeveel hersienings is daar gemaak?

Van watter tipe materiaal moet die as vervaardig word?

Hoeveel deurlopende gate is daar in die lamp?

Watter tipe snitte is S-S en T-T op die as?

1

L
4x@10GATE_“ 7 |
B2KVLAK gy 3 _/

‘SPYGLEUF

olalalolr

58

24 5

Hoeveel skroefdrade moet op die as gesny word?

28
—_ Indien AANSIG 2 op die Kamp die vooraansig is, wat sal
AANSIG 1 genoem word?

\ 8 | Waarvoor staan die afkorting OK?

SNITS-S Wat is die afkorting vir versink?

o

o

338
©

10 | Bepaal die volledige afmetings by:

11 | Wat is die hoogte van die kolviak op die Kamp?

60

3x028 12 | Wat is die diepte van die spygleuf op die as?

INGESNY N i
M34 x3.

LH Met verwysing na die ortografiese sisteem wat gebruik is, aan

0K26, 44 | watter kant van die afgeknotte keél van die projeksiesimbool, 1

2 sal die twee sirkels geteken word?
AANSIG 1 5
-

fo}
alalafefa}a

13 | As skaal 1: 1 gebruik is, wat sal die afmeting by D wees?

3

20

———K

Spesifiseer die grootte en diepte van die linkerhandse
15
skroefdraad,

KLAMP
SKAAL 1:3 wt et

—_t
S)
928 Ei \ 16 | Hoeveel oppervakke van die klamp moet gemasjineer word? 1

T T 47 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum
diameter van die gat by E.

51

0,2

23

3 \VERANDER TOLERANSIE NA = 0,02 09/12/2021 J. STEYN Met verwysing na die masjineringsimbool in die titdlblok, 08

waarna verwys die volgende komponent spesifikasies? SLYPWERK

Ht 18

2 VOEG SNITTE OP SKAG. 08/12/2021 J. STEYN

Ize x 2

1 VERANDER AANGEDUIDE AFMETINGS 06/12/2021 J. STEYN AS S(C)

HERSIENING BESKRYWING DATUM GETEKEN SKAAL 1:3 19 In die spasie hieronder (ANTWOORD 19), valtooi, in netjiese vryhand, die SANS 10117
konvensionele voorstelling vir die gegewe gate op 'n lineére steek.

LEERNAAM: MS - 11-2022 MATERIAAL: ALLE TOLERANSIE: + 0,02 SLYPWERK
« KLAMP: SMEEYSTER ONGESPESIHSEERDE | TENSY ANDERS 08/ 99 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 20), vottooi, in netjiese vryhand, the SANS 10111
TEKENING Nr, 13, © SHAFT: SAGTE STAAL RADIUSSE IS 3mm. GESPESIFISEER 02s konvensionele voorstelling vir 'n onderbroke aansig op 'n vierkantige staf.

OPDRAG GEGEE DEUR: ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER, TOTAAL | 30

RACKIT VERVAARDIGERS TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2022

HOEVEELHEID: 3000 SKAAL 1:3. VRAAG 19: ANTWOORD 20:

MILLER ONTWERP EN DETAILERING GETEKEN DEUR: J.BONGANI | DATUM: 2021/12/04
ANFIELDPLEK 1 www millero&d.caZa o-6-5
LIVERPOOL ‘012 667 8910 NAGESIEN DEUR: S. SMITH | DATUM: 2021/12/12

x600

GOEDGEKEUR DEUR: J. BHIKA | DATUM: 2021/12/17 o-6-56 EKSAMENNOMMER
TITEL:

KLAMP EN AS
GEDETAILEERD KONVENSIE EKSAMENNOMMER [ 2

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerpV2

Downloaded f

DBE/November 2022

@

rom hlayiso.com

VRAAG 2: LOKUSSE
LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2.
2.1 MEGANISME

Gegee:
«'n Skematiese tekening van 'n meganisme
betaande uit kruk OA, glystaaf DB,
horisontale groef GH, spilgids F en
staaf CE in die vertikale posisie
© Die posisie van senterpunt O op die
tekenveal

Spesifikasies:

* Die posisies van senterpunt O, spilgids F
and groef GH is vas.

* Staaf DB = 165.

© Glystaaf DB is met 'n pen aan kruk OA by
Averbind.

* Staaf CE is met 'n pen verbind aan glystaaf
DB by C.

Beweging:
Kruk OA roteer in 'n Kloksgewyse rigting terwyl
punt B van glystaaf DB heen en weer beweeg

op GH en staaf CE gly deur spilgids F.
ASSESSERINGSKRITERIA 2.1
Instruksies:
1 |GEGEE + BYSKRIFTE+sL | 6 « Teken, volgens skaal 1:1 die gegewe
2. |KONSTRUKSIE 5 skematiese tekening van die meganisme.
« Bepaal die lokusse wat deur punt D en
3 |LOKUS VAN D ENE 14 punt E vir EEN volledige omwenteling van
PENALISERING () kruk OA gegenereer word.
¢ Toon ALLE konstruksies. [25]
SUBTOTAAL 25
2.2: NOK
Gegee:
© Die posisie van hoek P op die tekenvel
Motion:
‘n Nok verleen die volgende beweging:

© Dit is in rus vir die eerste 60°.

© Dit styg dan 80 mm met eenvormige
versnelling en vertraging vir die volgende
150°.

* Dit keer terug na die oorspronlike posisie
met eenvormige beweging oor die res van
die rotasie.

Instructions:
« Teken vanaf punt P met 'n rotasieskaal
ASSESSERINGSKRITERIA 2.2 van 10 mm = 30° en 'n verplasingskaal
van 1 : 1, die volledige verplasings-
41 |GRAFIEKKONSTRUKSIE | 5 diagram vir die vereiste beweging.
2 [PUNTE + KURWE 6 * Benoem die verplasingsgrafiek en dui die
LL rotasieskaal aan.
P 3. |BYSKRIFTE 1 ¢ Toon ALLE konstruksies. [12]
PENALISERING (-)
SUBTOTAAL 2.2 12
EKSAMENNOMMER
SUBTOTAAL 2.1 25
TOTAAL| 37 EKSAMENNOMMER, [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerpV2

DBE/November 2022

@

Downloaded from hlayiso.com

80

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
‘'n gereedskapstuk

© Die posisie van punt A op die tekenvel

Instruksies:

Gebruik skaal 1: 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die gereedskapstuk in 'n
isometriese tekening.

* Gebruik A as die beginpunt en laagste punt
van die tekening.

© Toon ALLE konstruksies.

* GEEN verborge besondethede word verlang
NIE. [40]

a

40

40

54

38

20,

26

45 30

120

ASSESSERINGSKRITERIA
PLASING + HULPAANSIG 2

ROMP 20

HANDVATSEL 93

alolNlo

SIRKELS + KONSTR. + SL 8d
PENALISERING ¢)

TOTAAL] 40
EKSAMENNOMMER,

EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerpV2

Downloaded from hlayiso.com —
|

22,

| R50

130

230

68

56.

216

80.
67.

930

220

Fl

\ SILINDER [8]

KOMPRESSIE
VEER [9] SPANSKROEF [10]

144

14 62

929

I
|
|

G

IH

Mig

t

M16 WASSER [4]

M16- MOER [5]

KRUK [6]

VUEGWIEL [11]

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

VRAAG 4: SAAMGESTELDE TEKENING

Gegee:

Instruksies:

LET WEL:

Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van die
waggelenjin- samestelling wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon

Ortografiese aansigte van elke onderdedl van die
waggelenjin-samestelling

Beantwoord die vraag op bladsy 6.
Teken volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die waggelenjin-samestelling:

4.1. SLEGS die linkerhelfte van die vooraansig deur die
konvensie van simetrie toe te pas.

4.2. 'n Deusnee linkeraansig op snyvlak AA, soos gesien
vanuit die rigting van die pyl op die uitskuif- isometriese
tekening. Die snyvlak word op die vooraansig van die
basis (onderdeel 1) aangetoon.

Beplanning is noodsaaklik.
Die tekening moet aan die SANS 10111-riglyne voldoen.
Die suier (onderdeel 7) moet in die hoogste posisie geteken
word.

Toon DRIE viakke van die M16-moer (onderdedl 5) op die
deursnee aansig.

Die kompressieveer (onderdeel 9) moet valgens die
konvensionele voorstelling, by volle verlenging van 20 mm
geteken word,

GEEN verborge besonderhede word vedlang nie. [93]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
1 BASIS 1 GIETYSTER:
2 [As 1 SAGTE STAAL
3 | SPY 1 SPYSTAAL
4 |M16 WASSER 1 SAGTE STAAL
5 | M16-MOER 1 SAGTE STAAL
6 | KRUK 1 GIETYSTER:
7 | SUER 1 SAGTE STAAL
8 | SILINDER 1 GIETYSTER
9 | KOMPRESSIE VEER 1 VEERSTAAL_
10 | SPANSKROEF 1 SAGTE STAAL
11 | VUIEGWIEL 1 GIETYSTER:
STOOMPUNK = “‘nousinn”
INGENIEERSWERKE BK WWW.StOOMp.Co.Za_

® 012 345 6789

WAGGELENJIN-SAMESTELLING

ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. © 4 El

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerpV2

DBE/November 2022

@

Downloaded from hlayiso.com

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL ()

ASSESSERINGSKRITERIA
VOORAANSIG
1 | easis 53
2 | sPaNskRoeF 44
3 | vuccwter 1
4 | MoER+ Wasser 43
SUBTOTAAL 143
DEURSNEE LINKERAANSIG
1 | eass 133
2 | siuinoeR 10
3 | sur 53
4. | spatskroer 8
5 | kompressie veer 14
6 | KRuK 54
7 [aszsrrrwasser [45g
8 | vuccwten 7
SUBTOTAAL 663
ALGEMEEN
SENTERLYME 2
2 | sawesteLinc 10
SUBTOTAAL 12
TOTAAL | 93
PENALISERING (+)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Engineering Graphics Design P1 Nov 2022 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2022-eng/b97f6197-e0e2-4075-baab-4edfc388285f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Eng
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2019 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2019-afr/bf5f118d-1d10-4d43-8ab6-2424e275eda5) — Engineering Graphic and Design · QP · 2019 · Afr
- [EGD P2 Nov 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-nov-2015-eng/1453a701-93b1-4b9e-9e2c-f89c59f8d624) — Engineering Graphic and Design · QP · 2015 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2013-afr/9edfb084-c322-47ca-addf-fe9a37c82568) — Engineering Graphic and Design · QP · 2013 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Memo · 2024 · Eng
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
