# Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 QP (Afr)

> Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2024-afr/31d04c5f-57ca-40ac-89be-44f20b705195
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Engineering Graphics and Design
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2024
- Exam period: November 2024 NSC
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Engineering Graphics and Design](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/engineering-graphic-and-design) › [Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2024-afr/31d04c5f-57ca-40ac-89be-44f20b705195)

## About this document

Engineering Graphic And Design · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

O*

Vertroulik

basic education

Department:
)) Basic Education

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

NASIONALE

SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Kopiereg voorbehou

|
|
|
Stafieskode-plakker |
|
|
|

MOENIE DIE VRAESTEL IN DIE HELFTE VOU NIE.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.

Beantwoord AL die vrae.

ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.

ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.

AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.

AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is,
of nie.

Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.

Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.

0. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
verhouding veronderstel word.

RENS

NO

see

SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNT BEHAAL | 3] TEKEN | GEMODEREER | 3] TEKEN HERNASIEN 3 | TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2|0|0 2|0/0 2|0/0

FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR.

10

VOLTOO! DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER

SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER

EKSAMENNOMMER

Biaai om asseblief

### Page 2

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2024

Pp ANTWOORD 18 VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
LJ Twee aansigte van die saamgestelde onderdele van 'n penskroefsamestelling, gedetailleerde aansigte van die
dah _ verskillende onderdele, geteken volgens 'n ander skaal, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens
1o=-]=9} die aangeduide skale voorgestel nie
T P O16
B10 Instruksies:
os I Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud verwys,
. =a) mas) netjies te beantwoord. [30]
a | J Ju VRAE ANTWOORDE
1 | Water eenheid van meting word op die tekening gebruik? 1
2. | Op watter datum is die tekening voorberei? 1
3 | Wat is die titel van die tekening? 1
4 | Wat is die telefoonnommer van die tekenmaatskappy? 1
5 | As AANSIG 1 die vooraansig is, wat sal AANSIG 2 genoem word? 1
6 | Watter material word vir die handvatsel benodig? 1
7 | Walter skaal is vir die individuele onderdele aangedui? 1
8 |Hoevee! 22-penne is daar in ‘n enkele penskroefsamestelling? 1
| | il 9 | Hoeveel penskroewe moet vervaardig word? 4
a z SNIT a-a
D) (E 10 | Noem die tipe snit wat by A getoon word 1
AANSIG 1 AANSIG 2 = 8 Hid 8] | 41 | Noem die tipe snit wat by B getoon word. 1
PENSKROEFSAMESTELLING The; SNITRR & LH P yes :
SKAAL 1:1 R + " 42 | Watter tipe snit sal deur snyviak P-P geproduseer word? 1
Lion SNITS-S @ tJ 1g | Hoevee! opperviakke van die penskroefsamestelling moet 1
a s Is gemasjineer word?
+ . 44 |Noem die onderdeet waarop die diepte van die tapgat vir die 1
VERSTELBARE KEEL [3] klampskroef (onderdeel 6) gemeet kan word.
i LYS VAN ONDERDELE 15 | Bepaal die volledige afmetings by: C: D 2
“| T NR ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL 16 | Bepaal die volledige hoek by E. 1
o | Thi 1 [HANDVATSEL 1 HOUT 47 | Met verwysing na die toleransie, bepaal die maksimum en die MAKSIMUM: 1
“jhe i al | 2 | KAKE 2 SILWERSTAAL minimum afmeting by F MINIMUM: 1
f Vioiw | [Z| Th 3_ | VERSTELBARE KEEL 1 GeELKOPER | |. |In die spasie voorsien bo die aansigie van die verstelbare keél (ANTWOORD 18), gebruik A
po! 2 | Ms 7a LAMPARM 2 STAAL tekeninstrumente om die senterpunt van die boog te bepaal. Toon ALLE konstruksies.
KLAMPARM [4] KLAMPSTEUN [5] KLAMPSKROEF [6] | Taawpsreun , STAAL 4g | In die spasie hieronder (ANTWOORD 19), teken, in netjiese vryhand, 'n masjineringsimbool, met A
byskrifte vir die inligting en prosesse in die tabel, vir die gegewe opperviak.
=| 14 6 | KLAMPSKROEF 1 STAAL
ima I | 90 | In die spasie hieronder (ANTWOORD 20), teken, in nejjiese vryhand, die SANS 10111 :
= > = + + 7 | PEN (22,5) 2 STAAL konvensionele voorstelling van 'n koeéllaer (‘bearing’).
PEN 2,5 [7] PEN @2 [8] PEN 22 [9] 8 | PEN (22) 1 STAAL TOTAAL | 30
9 | PEN (@2) 4 STAAL ANTWOORD 19 ANTWOORD 20
LEERNAAM: CJ-10810 HOEVEELHEID: 80 PENSKROEWE | aie ONGESPESIFISEERDE | +9) caangyp: 1025
TEKENING Nr, 025 skal | 4:8 RADIUSSE IS 3 mm 03 INLIGTING EN PROSESSE
KLIENT SE NAAM:
CAROLUS JUWELIERS, pRogRaMe AUTOCAD 2023. | ALLE rN NGS ISIN @ <4 PRODUKSIEMETODE SLYPING
VILJOENSTRAAT, CULLINAN a GROFHEIDSGRAAD 05
XANDER TEKENAARS BK GETEKEN DEUR: CHRIS P | DATUM: 21-05-2024
XANDER TEKENAARS BK sw kamerwatnkon.co 28 SETECEN DEUTSCHE? _ DATUM BLO 2TE| [rune VAN ARWERKING LOODREG SGHEES
ae 6940 Es ¥ UM; 25-05-20 MASJINERINGSTOELATING 0,2 OPPERVLAK
PENSKROEF GOEDGEKEUR DEUR: JOHN | DATUM: 27-05-2024 aoa ENGI En [2

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

### Page 3

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

VRAAG 2: LOKUSSE

LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 en 2.2 ...

2.1: MEGANISME

Gegee:

* 'n Skematiese tekening van 'n meganisme
wat bestaan uit kruk OA, verbindingstaaf AB
en tuimelaar CD

© Die posisie van senterpunt O op die tekenvel

Spesifikasies:

* Die posisies van senterpunt O en punt C van
tuimelaar CD is vas.

© Verbindingstaaf AB is met 'n pen aan kruk OA
by A verbind.

© Tuimelaar CD is met 'n pen aan AB by D
verbind.

Beweging:
Soos kruk OA vir een volledige omwenteling
roteer, ossilleer tuimelaar CD om punt C.

Instruksies:

© Gebruik senterpunt © en teken, volgens
skaal 1 : 1, die gegewe skematiese tekening
van die meganisme en benoem AL die
gegewe punte.

* Bepaal die lokus wat by punt B vir EEN volle
omwenteling van kruk OA gegenereer word.

© Toon ALLE konstruksies [19]

2.2: NOK

Gegee:
Die onderste linkerkantste hoek van die verplasingsgrafiek, gemerk P,
op die tekenvel.

Beweging:

'n Nok begin by die maksimum verplasing van 64 mm en verleen die

volgende beweging

© Daar is 'n rusperiode vir die eerste 30°

* Dit daal tot die minimum verplasing oor die volgende 90° met
eenvormige versnelling en vertraging.

* Dit styg 36 mm oor die volgende 45° met eenvormige beweging

* Daar is 'n rusperiode vir die volgende 30°.

* Dit daal dan 22 mm oor die volgende 30° met eenvormige beweging.

© Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°

© Dit keer terug na sy oorspronklike posisie oor die laaste 90° met
eenvoudige harmoniese beweging

Instruksies:

* Gebruik hoek P as die 0°-posisie en teken, volgens 'n rotasieskaal
van 120 mm = 360° en 'n verplasingskaal van 1: 1, die
verplasingsgrafiek vir die gegewe beweging.

* Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die rotasieskaal in.

Toon ALLE konstruksies 183]

pL

fa

ASSESSERINGSKRITERIA 2.2
41 |GRAFIEKKONSTRUKSIE | 6
ASSESSERINGKRITERIA 2.1 2. |PUNTE + KURWE re
4 |GEGEE 63 3. |BYSKRIFTE ‘l
2 |KONSTRUKSIE 5 PENALISERING (-)
3 |LOKUS VAN B 8 SUBTOTAAL 2.2 184
PENALISERING (-) SUBTOTAAL 2.1 194 EKSAMENNOMMER
TOTAAL| 193 TOTAAL| 38
EKSAMENNOMMER [3

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 4

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

ONVOLLEDIGE
REELMATIGE
VYFHOEK

VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING

Gegee:

* Die vooraansig, boaansig en regteraansig van
‘ngietstuk

* Die posisie van punt P op die tekenvel

Instruksies:
Gebruik skal 1 : 1 en omskep die grafiese
aansigte van die gietstuk in 'n isometriese
tekening.

* Gebruik P as begin- en laagste punt van die
tekening.

© Toon ALLE konstruksies

* GEEN verborge besonderhede word verlang
NIE. [40]

20
10

30

60

$|
al
10
40 30
20 15 |_ 25
I
a0 a
3 eo. | 3
é I * i
I That = 2
Le PT PE ao i
ASSESSERINGSKRITERIA
1 |PLASING +HULPAANSIG | 24
2 |Basis + vYFHOEK 20
3 |BOONSTE GEDEELTE 144
4 |SIRKELS +KoNsTR.+sL | 3
PENALISERING (-)
TOTAAL| 40
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 5

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2

NSS Vertroulik

DBE/November 2024

32__12

12, 20.12

LINKEREINDPLAAT [1]

138

102

29

SILINDERHULSEL [2]

2
‘- 220 M16 x2
za a] bea

VERBINDINGSTAAF [4]

UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING

STAAFGIDS [5]

a-

i

M28 x2

220

20

7
KOPPELING [6]

VRAAG 4: SAAMGESTELDE TEKENING

Gegee:

© Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n
hidrouliesesilinder-samestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon

* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die hidrouliese-
silinder-samesteliing

Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
 Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die hidrouliesesilinder-samestelling
4.1 Die regteraansig
4.2 'n Halfdeursnee-vooraansig op snyviak A-A. Toon die
boonste helfte van die samestelling in snit, soos gesien
vanuit die rigting van die pyl op die uitskuif- isometriese
tekening. Die snyviak word op die regteraansig van die
regtereindplaat (onderdeel 3) getoon.

LET WEL:

© Beplanning is noodsaaklik

* ALLE tekeninge moet aan die SANS 10111-tiglyne voldoen

© Die konvensie van simmetrie mag NIE toegepas word NIE.

Rig punt S op die verbindingstaaf (onderdeel 4) met punt S
op die silinderhulsel (onderdee! 2).

Toon DRIE viakke van die M16-moer (onderdeel 10) op die
halfdeursnee-vooraansig

* GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [92]
18
A
44 248
aa
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
1 | LINKEREINDPLAAT 1 VLEKVRYE STAAL
SUIER [7] SUIERSEEL [8] 2. | suiNDERHULSEL 1 SAGTE STEEL
3 | REGTEREINDPLAAT 1 GIETYSTER
18 10 4 | VERBINDINGSTAAF 1 VLEKVRYE STAAL
gy [ae
ES | 5 | STAAFGIDS 1 GEELKOPER
—- = Ae 6 | KOPPELING 1 GIETYSTER
&
i iL oKto 7 | SUIER 1 ALUMINIUMALLOO!
: 8 | SUIERSEEL 1 RUBBER
BOUT [9]
9 |Bour 2 SAGTE STAAL
10 | m16-MOER 1 SAGTE STAAL
Ht DRUKWEG 13
SCGG SOUTH PARK
INGENIEURSWERKE BK www.sterk.co.za
| | ® 092 400 2590
M16-MOER [10] HIDROULIESE SILINDER
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. © &4 BI

Kopiereg voorbehou

Blaai om asseblief

### Page 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 NSS Vertroulik DBE/November 2024
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK

VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE

VERKEERDE ALGEHELE SKAAL

VERKEERDE ARSERING

ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE

PENALISERINGSTOTAAL (-)

ASSESSERINGSKRITERIA
REGTERAANSIG

1 | REGTEREID- 3
2 | BOUTE 4
3. | KOPPELING 33
4 | M16-MOER 4
SUBTOTAAL 164
HALFDEURSNEE-VOORAANSIG
1 twee 40 3
2 | SILINDERHULSEL 5
3. | RESTEREIND- 8
VERBINDING-
4 |staar+suier+ | 14
SUIERSEEL
5 | STAAFGIDS 3
6 | KOPPELING 6
7 | BOUTE 14
8 | M16-MOER 4
SUBTOTAAL 62}
ALGEMEEN
41 | SENTERLYNE 3
2 | SAMESTELLING 10
SUBTOTAAL 13
TOTAAL 92
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER [6

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [EGD P2 GR12 MEMO SEP2024 English](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-gr12-memo-sep2024-english/aa083dea-fbb2-497c-bf52-437fbe9dc226) — Engineering Graphic and Design · Memo · 2024 · Eng
- [Pages from Exam Paper September 2023 Final-5](https://www.hlayiso.com/library/pages-from-exam-paper-september-2023-final-5/ce3ac88f-c3a8-47ff-81b7-09ccce136455) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023
- [EGD P2 QP SEPT2023 AFR](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-qp-sept2023-afr/bcd511cb-4c3a-4c53-afc7-47f820a47af7) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-afr/80ebd271-1cb0-42e2-88c6-6d5fbcffc986) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P2 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2023-eng/c5be1276-555b-4443-9c96-80e1e5201252) — Engineering Graphic and Design · QP · 2023 · Eng
- [Engineering Graphics Design P2 Nov 2022 Afr](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p2-nov-2022-afr/52803b85-4475-4977-9f60-50f340b06e1f) — Engineering Graphic and Design · QP · 2022 · Afr

## More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

- [EGD p1 Memo protected watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-memo-protected-watermark/4afe999d-829f-4029-81f4-f01ba594587f) — Memo · 2025
- [EGD P2 ENG MEMO DD watermark](https://www.hlayiso.com/library/egd-p2-eng-memo-dd-watermark/19628a3f-1387-4c5c-bbbd-fa7b7d8dfa52) — Memo · 2025 · Eng
- [Engineering Graphics and Design P2 June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-and-design-p2-june-2025-possible-answers/33c95b30-d504-42bd-acc1-56b020ec92fb) — Memo · 2025
- [EGD P1 GR12 MEMO SEPT2023 Afr+Engl](https://www.hlayiso.com/library/egd-p1-gr12-memo-sept2023-afr-engl/f0ef5f18-cddf-486c-9131-1f3fc1806ba4) — Memo · 2023 · Afr
- [Engineering Graphics & Design P1 Nov 2023 Eng](https://www.hlayiso.com/library/engineering-graphics-design-p1-nov-2023-eng/15d72a8f-e8dc-4d1e-82bc-86650e523125) — QP · 2023 · Eng
- [EGD MEMO P1 EA](https://www.hlayiso.com/library/egd-memo-p1-ea/4d9b5038-c328-4ca1-9dfa-3a811ac596b7) — Memo · 2022

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
