# Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/a9d6d3ef-f286-4a4b-a523-1430825a5c41
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-memo-nov2019-afrikaans/a9d6d3ef-f286-4a4b-a523-1430825a5c41)

## About this document

Geography · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 10

                       NOVEMBER 2019

                         GEOGRAFIE V1
                         NASIENRIGLYN

PUNTE:   225

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       GEOGRAFIE V1          (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 1

 1.1 1.1.1 Aardverwarming

      1.1.2 Koolstofdioksied
            Metaan
            Stikstofoksied
            CFKS                                          (Enige TWEE)

      1.1.3 Metaan

      1.1.4 Droogte

      1.1.5 Koolstofvoetspoor

      1.1.6 Plante

      1.1.7 Boomplanting/Plantegroei/Bebossing                   (8 x 1)      (8)

 1.2 1.2.1 C

      1.2.2 A

      1.2.3 B

      1.2.4 A

      1.2.5 C

      1.2.6 C

      1.2.7 B                                                    (7 x 1)      (7)

 1.3 1.3.1 B – Warmfront                                         (1 x 1)      (1)

      1.3.2 Suid-Indiese Hoogdruk                                             (1)

      1.3.3 Die letter L
            Isobare daal na die sentrum toe
            Dit is sirkelvormig                            (Enige 2 x 2)      (4)

      1.3.4 (a)      Kouefront                                   (1 x 1)      (1)

              (b)    Frontale reënval                            (1 x 1)      (1)

              (c)    Dit word met koue weer geassosieer
                     Temperature daal
                     Dit mag sneeu
                     Swaar reënval
                     Sterk winde
                     Cumulonimbus-wolke                    (Enige 3 x 2)      (6)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                       GEOGRAFIE V1                                       3

 1.4 1.4.1 A – Troposfeer
           B – Stratosfeer
           C – Termosfeer
           D – Mesosfeer                                                      (4 x 1)      (4)

       1.4.2 10 tot 12 km                                                     (1 x 1)      (1)

       1.4.3 B (Stratosfeer)                                                               (2)

       1.4.4 Die lae temperature in hierdie laag help met brandstofverbruik
             Swak weer is minder in hierdie laag
             Minder turbulensie van die vliegtuig as gevolg van mooi weer
                                                                       (Enige 1 x 2)       (2)

       1.4.5 Belangrikheid van die atmosfeer
             Dit help om verskillende tipes weerstoestande en klimaat te ervaar
             Dit absorbeer gevaarlike sonstrale
             Dit beskerm mense teen ekstreme hoë en lae temperature
             Dit bevat gasse wat noodsaaklik is vir lewe op aarde
             Dit bevat osoon wat die aarde teen ultravioletbestraling beskerm
                                                                        (Enige 4 x 2)      (8)

 1.5 1.5.1 Intrusiewe stollingsgesteentes is gesteentes wat onder die
           aardoppervlakte vorm                                               (1 x 1)      (1)

       1.5.2 B – Lakkoliet
             C – Vulkaniese pyp
             D – Lopoliet                                                     (3 x 1)      (3)

       1.5.3 Monoliet                                                         (1 x 1)      (1)

       1.5.4 Granietkoepel
             Karoo-landskap (Mesa, butte en koniese koppie)                   (2 x 1)      (2)

       1.5.5 Dit is sampioenvormig                                            (1 x 2)      (2)

       1.5.6 B word gevorm wanneer magma stadig afkoel
             C word gevorm wanneer magma die oorliggende strata opwaarts
             forseer
             D word gevorm wanneer magma in ŉ wortelagtige verskynsel stol
                                                                         (3 x 2)           (6)

 1.6 1.6.1 2                                                                  (1 x 1)      (1)

       1.6.2 Rustend
             Aktief                                                           (2 x 1)      (2)

       1.6.3 Vanweë die ligging aan die ‘Ring van Vuur’, wat ŉ boog van vulkane
             en foutlyne om die Stille Oseaanbekken vorm                    (1 x 2)        (2)

       1.6.4 Om hulself teen vulkaniese as te beskerm
             Om hulle teen beserings te beskerm
             Om die inaseming van as te vermy
             Om die sterftes van mense te verhoed                      (Enige 2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  GEOGRAFIE V1                            (EC/NOVEMBER 2019)

      1.6.5 Positiewe gevolge van vulkane
            Warmwaterbronne trek toeriste aan
            Warmwaterbronne en geisers kan vir die opwekking van elektrisiteit
            gebruik word
            Vulkaniese lava vorm vrugbare grond
            Toenemende uitset as gevolg van vrugbare grond
            Meer inkomste word gegenereer
            Dit dien as kunsmis vir grond                          (Enige 3 x 2)         (6)
                                                                                        (75)

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1 A (Vloede)

      2.1.2 A (Doupunt)

      2.1.3 D (Ontbossing)

      2.1.4 D (Aardstraling)

      2.1.5 A (Radiasie)

      2.1.6 C (Koolstofdioksied)

      2.1.7 A (Humiditeit)                                                    (7 x 1)     (7)

 2.2 2.2.1 B (Metamorfiese gesteente)

      2.2.2 I (Magma)

      2.2.3 A (Gesteentesiklus)

      2.2.4 F (Basalt)

      2.2.5 D (Sinklien)

      2.2.6 H (Plooiberge)

      2.2.7 E (Stollingsgesteentes)

      2.2.8 G (Gneis)                                                         (8 x 1)     (8)

 2.3 2.3.1 (a)       Mosambiek-seestroom                                      (1 x 1)     (1)

              (b)    Benguela-seestroom                                       (1 x 1)     (1)

      2.3.2 Amanzimtoti = Indiese Oseaan
            Hondeklipbaai = Atlantiese Oseaan                                 (2 x 1)     (2)

      2.3.3 Maritieme klimaat is ŉ klimaat met matige temperature as gevolg van
            die invloed van die oseane, terwyl die kontinentale klimaat ŉ klimaat is
            met uiterste temperature en op plekke ver van die see af voorkom.
                                                                              (2 x 1)     (2)

      2.3.4 27 °C – 21 °C = 6 °C                                              (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      GEOGRAFIE V1                                      5

       2.3.5 Durban is langs die Indiese Oseaan wat warm is en die temperatuur
             verhoog
             Warm Mosambiek-stroom vloei langs die kus van Amanzimtoti
             Hondeklipbaai is langs die Atlantiese Oseaan wat koud is en die
             temperatuur verlaag
             Koue Benguela-stroom vloei langs die kus van Hondeklipbaai
             (Enige DRIE. Moet na beide Amanzimtoti en Hondeklipbaai verwys)
                                                                             (3 x 2)      (6)

 2.4 2.4.1 KwaZulu-Natal                                                     (1 x 1)      (1)

       2.4.2 Cumulunimbus-wolk                                               (1 x 1)      (1)

       2.4.3 Reën                                                            (1 x 1)      (1)

       2.4.4 Warm, vogtige lug waai na die berg en word gedwing om op te styg
             Die stygende lug koel af, kondenseer en vorm Cumulonimbuswolke
             Reën val dan aan die windkant                           (Enige 2 x 2)        (4)

       2.4.5 Positiewe gevolge van reliëfreën
             Die reënval sal damme vul vir besproeiing
             Daar sal genoeg water wees vir gewasse en vee
             Water vir huishoudelike gebruik
             Reënval verseker die vrugbaarheid van die grond
             Boere bestee minder inkomste aan water
             (Enige TWEE)
             Negatiewe gevolge van reliëfreën
             Swaar reën kan oorstromings veroorsaak
             Oorstromings kan erosie van die grond veroorsaak
             Infrastruktuur van plase kan vernietig word
             Verhoog uitgawes om infrastruktuur te herstel
             Swaar reën vernietig gewasse en vee kan in blitsvloede verdrink
             (Enige TWEE)                                                    (4 x 2)      (8)

 2.5 2.5.1 ŉ Aardbewing is vibrasies van die aardkors                         (1 x 1)     (1)

       2.5.2 Omdat byna 9,000 mense dood is en meer as 22,000 beserings
             opgedoen het                                               (1 x 1)           (1)

       2.5.3 22 000                                                          (1 x 1)      (1)

       2.5.4 Skade aan infrastruktuur
             Lewensverliese
             Mense het beserings opgedoen
             Geboue verwoes
             Verwoes plaasgrond
             Verwoes die natuurlike omgewing
             Voorwerpe wat deur die aarde ingesluk word                (Enige 2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                 GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2019)

      2.5.5 Die fondasies van geboue moet ontwerp word om grondbewegings te
            absorbeer
            Bou houtgeboue en gebruik ander buigsame materiale
            Gebruik super-sterk materiale wat kan buig, rek en saamdruk sonder
            om te breek
            Die gebou moet sterk genoeg wees om seismiese golwe te weerstaan
                                                                      (Enige 1 x 2)      (2)

      2.5.6 Voorsien hulle van skuiling
            Voorsien hulle van kos
            Dokters en maatskaplike werkers moet daarheen gestuur word om
            diegene wat beseer is, te behandel
            Brandbestryders moet na Nepal gestuur word
            Gee hulle geld om hul lewens weer te begin
            Voorsien hulle van skoon water                         (Enige 3 x 2)         (6)

 2.6 2.6.1 1 – Kors
           2 – Mantel
           3 – Buitekern
           4 – Binnekern                                                    (4 x 1)      (4)

      2.6.2 Stollingsgesteentes
            Sedimentêre gesteentes
            Metamorfiese gesteentes                                         (3 x 1)      (3)

      2.6.3 Gebruike van stollingsgesteentes
            Bevat waardevolle metale soos koper, goud, yster en mangaan
            Mynbou-aktiwiteite kan plaasvind om inkomste te genereer
            Kan as boumateriaal gebruik word
            Kan gebruik word om grafstene te maak
            Gebruike van sedimentêre gesteentes
            Word gebruik om sement te maak
            Kan as boumateriaal gebruik word
            Kan gebruik word om teëls en bakstene te maak
            Kan gebruik word om standbeelde en beeldhouwerke te maak
            Gebruike van metamorfiese gesteentes
            Word gebruik vir dakke en tuinvoetpaadjies
            Word in padbou gebruik
            Minerale word in hierdie rots aangetref
            Vir verfraaiing en beeldhouwerke                         (Enige 2 x 2)       (4)

      2.6.4 Dit is geskik om te bou
            Dit bevat humus
            Dit help met die groei van gewasse                        (Enige 2 x 2)      (4)
                                                                                        [75]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     GEOGRAFIE V1                                  7

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1 Poligamie

       3.1.2 Streeksmigrasie

       3.1.3 Landelike ontvolking

       3.1.4 Informele nedersettings

       3.1.5 Sterftes

       3.1.6 MIV

       3.1.7 Oorbevolking

       3.1.8 Demograaf                                                   (8 x 1)     (8)

 3.2 3.2.1 F

       3.2.2 G

       3.2.3 E

       3.2.4 A

       3.2.5 C

       3.2.6 B

       3.2.7 D                                                          (7 x 1)      (7)

 3.3 3.3.1 1ste Desember                                                (1 x 1)      (1)

       3.3.2 (a) ARV = Anti-Retro Viraal                                (1 x 1)      (1)

               (b) 4,5 miljoen                                          (1 x 1)      (1)

               (c) LoveLife
                   Soul City
                   Soul Buddyz                                    (Enige 2 x 1)      (2)

       3.3.3 Toenemende neiging                                         (1 x 2)      (2)

       3.3.4 Beïnvloed hoofsaaklik die ouderdomsgroep 20 tot 49
             Beïnvloed meer vroue as mans
             Skep gesinne waar kinders aan die hoof is
             Toename in die aantal weeskinders
             Sterftesyfers styg vinnig
             Die lewensverwagting daal
             Verhoog sterftesyfer                                 (Enige 2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  GEOGRAFIE V1                           (EC/NOVEMBER 2019)

      3.3.5 Mense moet opgelei word om die virus beter te verstaan
            Mense moet opgelei word om veilige seks en monogamie te beoefen
            Mense moet opgelei word om gereeld MIV-toetse te doen
            Mense moet hulle van seks weerhou totdat hulle getroud is
            Seks-weerhouding is die beste manier om MIV te verminder, aangesien
            voorbehoedmiddels defekte kan hê
            Gratis uitgee van kondome
            Verwyder stigma deur onderrig/opleiding
            Gaan voort met navorsing om ŉ geneesmiddel of entstof of ŉ nuwe
            behandelingsmetode te vind
            Moedig vrywillige toetsing aan
            Moedig mense aan om ARV’s te neem                         (Enige 2 x 2)        (4)

 3.4 3.4.1 Lewensverwagting is die gemiddelde aantal jare wat van ŉ persoon
           verwag word om te leef
           (Konsep)                                                      (1 x 1)           (1)

      3.4.2 Laagste lewensverwagting = Vrystaat
            Hoogste lewensverwagting = Wes-Kaap                                (2 x 1)     (2)

      3.4.3 Al nege provinsies het hoër lewensverwagting in 2016–2021 as in
            2011–2016 gehad                                                (1 x 2)         (2)

      3.4.4 Toegang tot gesondheidsorg
            Armoede
            Toegang tot kos
            Siektes
            Wanvoeding
            Oorlog
            Natuurrampe
            Ongelukke
            Gebrek aan onderwys en opleiding
            Misdaadsyfer
            Dwelmmisbruik                                               (Enige 2 x 2)      (4)

      3.4.5 Gereelde ondersoek
            Moenie dwelms misbruik nie
            Leef ŉ verantwoordelike lewe soos om nie te vinnig te ry nie, nie alkohol
            te misbruik nie, nie veelvuldige verhoudings te hê nie
            Moenie by misdaad betrokke raak nie
            Eet ŉ gebalanseerde dieet
            Verbeter hul geletterdheidskoers                            (Enige 3 x 2)      (6)

 3.5 3.5.1 Visvang
           Swem
           Skubaduik                                                    (Enige 2 x 1)      (2)

      3.5.2 Plastiek                                                           (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                       GEOGRAFIE V1                                      9

       3.5.3 Dit kan gebruik word om elektrisiteit op te wek
             Olie en gas kan uit oseaan ontgin word
             Dit dien as ŉ bron van suurstof
             Vir wetenskaplike navorsing
             Vir handel
             Vir toerisme
             Dit dien as ŉ voedselbron                                  (Enige 2 x 2)      (4)

       3.5.4 Verminder / verbied die gebruik van plastiek
             Bevorder herwinning
             Neem deel aan die skoonmaak van die see / strand
             Leer strandgangers, hotel- en skeepseienaars om besoedeling te vermy
             Beboet / bestraf diegene wat die oseaan besoedel
             Verminder koolstofvoetspoor                             (Enige 4 x 2)         (8)

 3.6 3.6.1 Swaar reën                                                          (1 x 1)     (1)

       3.6.2 Paaie het weggespoel
             Huise vernietig
             Gesinne is haweloos gelaat
             Mure afgebreek
             Vee verdrink
             Gronderosie
             Infrastruktuur vernietig
             Motors weggespoel
             Verhoog owerheidsbesteding om infrastruktuur te herstel     (Enige 2 x 1)     (2)

       3.6.3 Om op jou hoede te bly en na hoër grond te beweeg as dit bedreig word         (2)

       3.6.4 Skakel hoofligte aan
             Skakel misligte aan
             Ruitveërwissers moet in ŉ goeie toestand wees
             Wees ekstra versigtig as jy verbysteek
             Moenie deur diep water ry nie
             Vermy skielike versnelling, rem en stuur wat daartoe kan lei dat die kar
             gly                                                         (Enige 2 x 2)     (4)

       3.6.5 Stel beter vloedwaarskuwingstelsels bekend
             Verander huise en besighede om vloede te weerstaan
             Installeer en onderhou dreine
             Huise moet bo die vloedvlakke gebou word
             Klimaatverandering moet aangespreek word
             Verhoog die besteding aan vloedbeskerming
             Beskerm vleilande en stel boomplanting strategies voor
             Herstel riviere na hul natuurlike lope
             Plant of bewaar bome
             Voed mense op oor die gevare van oorstromings               (Enige 3 x 2)     (6)
                                                                                          [75]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      GEOGRAFIE V1                   (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1 A (Politieke migrant)

      4.1.2 B (Oorbetaling)

      4.1.3 B (Toeris)

      4.1.4 D (Onwettige migrant)

      4.1.5 C (Voorbehoeding)

      4.1.6 D (Bevolkingspiramide)

      4.1.7 B (Oorbevolking)                                               (7 x 1)      (7)

 4.2 4.2.1 (a) Solied (Vaste stof) = ys, hael, sneeu en ryp

              (b) Vloeistof = reën, motreën, wolke

              (c) Gas = waterdamp

      4.2.2 (i)       Verdamping

              (ii)    Kondensasie

              (iii)   Kristallisering

              (iv)    Bevriesing

              (v)     Smelting                                              (8 x 1)     (8)

 4.3 4.3.1 Vlugtelinge is politieke migrante wat gedwing word om na ŉ ander land
           te verhuis
           (Konsep)                                                        (1 x 1)      (1)

      4.3.2 (a) Vervolging                                                  (1 x 1)     (1)

              (b) Spaza-winkels
                  Salon
                  Skoenmaak
                  Motorbewaking
                  Straatverkoper
                  Bottelwinkels                                      (Enige 1 x 1)      (1)

      4.3.3 Gebrek aan behuising
            Werkloosheid onder vlugtelinge is hoog
            Misdaadsyfer is hoog
            Swak veiligheid
            Haat (Xenofobie)
            Vlugtelinge word beroof
            Vlugtelinge se winkels word geplunder                    (Enige 2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                       GEOGRAFIE V1                                    11

       4.3.4 Nooi vlugtelinge na jou huis uit
             Bied aan om vlugtelinge te help
             Help vlugtelinge om in ŉ nuwe kultuur te integreer
             Moedig universiteite, kerke, moskees en ander godsdienstige liggame
             aan om vlugtelinge beurse en skuiling aan te bied
             Bied vlugtelinge werk aan
             Hou bewusmaking- en fondsinsamelingsgeleenthede
             Skenk klere, kos, ens. aan vlugtelinge                    (Enige 2 x 2)      (4)

       4.3.5 Dit is ŉ bron van goedkoop arbeid
             Vlugtelinge vul die vaardigheidsgaping
             Verkoop goedere in kleiner hoeveelhede
             Verkoop goedere aan verbruikers op krediet                (Enige 2 x 2)      (4)

 4.4 4.4.1 Landelik-stedelike migrasie is die beweging van mense van landelike
           gebiede na dorpe en stede
           (Konsep)                                                       (1 x 1)         (1)

       4.4.2 (a)     Stootfaktore
                     Gesondheidssorg
                     Onderwys
                     Geld
                     Beter dienste
                     Kos
                     Werk
                     Stadslewe                                         (Enige 2 x 1)      (2)

               (b)   Trekfaktore
                     Geen geld
                     Verveeld
                     Swak skole
                     Geen werk nie
                     Armoede
                     Oorlog
                     Klimaatstoestande                                 (Enige 2 x 1)      (2)

       4.4.3 Oorbevolking
             Lug- en geraasbesoedeling
             Hoë werkloosheidskoers
             Toename in informele nedersettings / plakkerskampe
             Hoë misdaadsyfer
             Toename in sosiale euwels – dwelmmisbruik, prostitusie, ens.
             Verkeersopeenhopings                                      (Enige 2 x 2)      (4)

       4.4.4 Moedig belegging in landelike ontwikkelingsprojekte aan
             Vestig landbouskole en kolleges
             Verbeter vaardighede en bied opleiding aan boere
             Meer navorsing om voedselproduksie te verbeter
             Voorsien besproeiingskemas
             Voorsien werksgeleenthede
             Implementeer landelike ontwikkeling
             Verbeter infrastruktuur
             Lewer behoorlike dienste                                  (Enige 3 x 2)      (6)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2019)

 4.5 4.5.1 (a)       Jameson                                                   (1 x 1)    (1)

              (b)    Howiesonspoort                                            (1 x 1)    (1)

      4.5.2 Beperk die verbruik tot 50 liter per persoon
            Om die uitset te stabiliseer
            Vermeerder die aantal stadsreservoirs                       (Enige 2 x 1)     (2)

      4.5.3 Damme beheer die vloei van water en help om oorstromings te voorkom
            Damme stoor water vir huishoudelike, landboukundige en industriële
            gebruik
            Reguleer die vloei van water in riviere
            Damme dien as ŉ habitat vir die waterlewe
            Damme kan gebruik word vir visvang en ander ontspanningsaktiwiteite
                                                                     (Enige 2 x 2)        (4)

      4.5.4 Maak krane toe as jy nie water gebruik nie
            Maak drupkrane en lekkasies reg
            Gebruik wat water bespaar stortkoppe
            Spoel toilette minder gereeld
            Stort meer en bad minder
            Hergebruik vuil water vir skoonmaak
            Herwin water
            Spoel toilette met gryswater
            Skakel die water af terwyl jy skeer of tande borsel         (Enige 4 x 2)     (8)

 4.6 4.6.1 World Wildlife Fund                                                (1 x 1)     (1)

      4.6.2 R6 biljoen                                                        (1 x 1)     (1)

      4.6.3 Dit bied werkgeleenthede vir mense wat aan akwakultuur deelneem
            Bron van proteïene en voedingstowwe
            Dien as ŉ bron van inkomste
            Dit verskaf voedsel om hongerte en armoede te verminder
            Verbeter voedselsekuriteit
            Bevorder ekonomiese groei                               (Enige 2 x 2)         (4)

      4.6.4 Oorbevissing verminder die hoeveelheid beskikbare voedsel vir mense
            om te eet
            Oorbevissing beïnvloed ander seelewe wat van visse afhanklik is vir
            oorlewing
            ŉ Afname in visvoorrade lei tot werkverliese en swaarkry (Enige 2 x 2)        (4)

      4.6.5 Implementeer visvangkwotas
            Hou geslote seisoene vir visvang
            Koop vis wat in seisoen is, om die visse tyd te gee om hul getalle aan te
            vul
            Laat slegs visnette met groter maasgrootte toe vir visvangs
            Slegs persone met permitte mag visvang
            Swaar boetes vir oortreders                                 (Enige 2 x 2)     (4)
                                                                                         [75]

                                                                           TOTAAL:       225

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/1601f63c-88ae-4560-b21f-799af5e2c719) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2017-afrikaans/e0654598-e7e6-463a-85c5-d8c6b852c26b) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEO P1 Gr10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-annex-nov2020-afrikaans/a0a28adf-d617-40ab-b33c-7ec1bfbeee78) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEO P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/cd39c9e3-506b-4990-ab13-e3b46704a6e0) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 ANNEX NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-annex-nov2018-afrikaans/f70cc58f-d42e-4ef3-90be-7f23a24f44ea) — Geography · Addendum · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/54e2ee45-d729-4f25-9317-d95f6fe505c3) — Geography · QP · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 Geography (Afrikaans) Controlled Test 1 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geography-afrikaans-controlled-test-1-2023-question-paper/be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
