# Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/fc32e551-210c-4140-894b-92d4a668b162
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/fc32e551-210c-4140-894b-92d4a668b162)

## About this document

Geography · Grade 10 · Eastern Cape November · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEO P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/cd39c9e3-506b-4990-ab13-e3b46704a6e0) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                    GRAAD 10

             NOVEMBER 2020

                   GEOGRAFIE P1
                   NASIENRIGLYN
                   (EKSEMPLAAR)

PUNTE: 150

             Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

2                                   GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2020)

 AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1    A (droogte)

        1.1.2    A (konveksie)

        1.1.3    D (kweekhuisgasse)

        1.1.4    D (troposfeer)

        1.1.5    D (chloorfluoorkoolstowwe)

        1.1.6    C (neerslag)

        1.1.7        A (ryp)

        1.1.8    C (sinoptiese weerkaart)                                  (8 x 1)     (8)

 1.2    1.2.1    D (Cumulonimbuswolk)

        1.2.2    H (Suurstof)

        1.2.3    F (Osoon)

        1.2.4    A (Insolasie)

        1.2.5    B (Aardstraling)

        1.2.6    C (Tropopouse)

        1.2.7    E (Verstrooiing)                                          (7 x 1)     (7)

 1.3    1.3.1    Aardverwarming is die toename in die gemiddelde temperatuur van
                 die aarde se atmosfeer.
                 (Konsep)                                                 (1 x 1)      (1)

        1.3.2    Veranderde reën- en sneeupatrone
                 Veranderinge in diermigrasie en lewensiklusse
                 Minder sneeu en ys
                 Hoër temperature en meer hittegolwe
                 Sterker storms
                 Meer droogtes en veldbrande
                 Permafrost wat ontdooi
                 Beskadigde koraal
                 Stygende seevlakke
                 Warmer oseaan                                      (Enige 2 x 1)      (2)

        1.3.3    Metaan
                 Koolstofdioksied
                 Stikstofoksied
                 Osoon
                 Chloorfluoorkoolstof                               (Enige 2 x 1)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/NOVEMBER 2020)                            GEOGRAFIE V1                                    3

       1.3.4    Kragstasies en fabrieke verbrand fossielbrandstowwe
                Ontbossing
                Vee, veral beeste
                Spuitkannetjies stel CFK's en koolwaterstowwe in die atmosfeer vry
                Afvalstortings stel metaan in die atmosfeer vry
                Toenemende rysproduksie veroorsaak dat meer metaan vrygestel word
                                                                        (Enige 2 x 2)        (4)

       1.3.5    Verminder die algehele vrylating van kweekhuisgasse
                Gebruik sonenergie
                Verminder die emissie van metaan
                Bevorder volhoubare vorme van landbou
                Swaar boetes
                Verminder die bevolkingsgetalle
                Plant meer bome om op te neem
                Gebruik openbare vervoer
                Openbare onderwys                                          (Enige 3 x 2)     (6)

 1.4 1.4.1      Somer                                                             (1 x 1)    (1)

       1.4.2    Gauteng                                                           (1 x 1)    (1)

       1.4.3    (a)    Cumulonimbus                                               (1 x 1)    (1)

                (b)    Weerlig
                       Haelstene
                       Swaar reënval
                       Donderstorms
                       Bewolk                                              (Enige 2 x 1)     (2)

       1.4.4    Donderstorm kan gepaard gaan met reënval
                Daar sal genoeg water vir gewasse en diere wees
                Daar sal genoeg water vir huishoudelike gebruik wees        (Enige 2 x 1)    (2)

       1.4.5    Swaar reënval kan flitsvloede veroorsaak wat kan lei tot die vernietiging
                van infrastruktuur en huise
                Die impak wat donderstorms op mense het, kan baie skadelik wees, bv.
                elektrifisering, skok en selfs sterftes
                Weerlig kan die omgewing vernietig
                Dit kan diere seermaak / bang maak
                Dit kan plantegroei verbrand                               (Enige 4 x 2)     (8)

 1.5 1.5.1      Isobaar                                                           (1 x 1)    (1)

       1.5.2    (a)   A – Hoogdruk                                                (1 x 1)    (1)

                (b)   B – Laagdruk                                                (1 x 1)    (1)

       1.5.3    1 020 hPa                                                         (1 x 2)    (2)

       1.5.4    (a)   Somer                                                       (1 x 1)    (1)

                (b)   Laagdruk oor die binneland
                      Hoogdruk verder van die land af weg                         (1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

4                                  GEOGRAFIE V1                              (EC/NOVEMBER 2020)

      1.5.5    Lugtemperatuur        16° C
               Windrigting           Suidwes
               Windspoed             10 knope
               Neerslag              Geen
               Wolkdekking           Bewolk                                      (5 x 1)     (5)

      1.5.6

                                                                                 (1 x 2)     (2)
                                                                                            [60]

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1     C (geomorfologie)

      2.1.2    A (Lakkoliet)

      2.1.3    D (kontinentale drywing)

      2.1.4    B (Pangaea)

      2.1.5    A (kors)

      2.1.6    B (Batoliet)

      2.1.7    A (Mesa, butte en koniese heuwels)

      2.1.8    A (gesteentesiklus)                                               (8 x 1)     (8)

 2.2 2.2.1     Aardbewing                                                        (1 x 1)     (1)

      2.2.2    A – Fokus
               B – Episentrum
               C – Seismiese golwe
               D – Verskuiwingslyn                                               (4 x 1)     (4)

      2.2.3    meer verwoesting                                                  (1 x 1)     (1)

      2.2.4    Seismograaf                                                       (1 x 1)     (1)

 2.3 2.3.1     Plooiing is die buiging van gesteentes in plooie as gevolg van sterk
               drukkragte vanaf die kante, terwyl verskuiwing 'n skeur is wat in
               gesteentes ontstaan as gevolg van deurlopende spanning en
               drukkragte.                                                       (2 x 1)     (2)

      2.3.2    (a)   ŉ Opplooi – antiklien                                       (1 x 1)     (1)

               (b)   ŉ Afplooi – sinklien                                        (1 x 1)     (1)

      2.3.3    (a)   X – normale verskuiwing                                     (1 x 1)     (1)

               (b)   Y – omgekeerde fout                                         (1 x 1)     (1)

      2.3.4    Spanningskrag                                                     (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/NOVEMBER 2020)                           GEOGRAFIE V1                                    5

       2.3.5    Belangrikheid van die Victoria-meer
                Voorsien water vir huishoudelike en landboudoeleindes
                Indiensneming en werkskepping deur visvang
                Voedselvoorraad, gegee deur die per capita-vishoeveelhede sowel as
                die bydrae van vis tot dierlike proteïene op nasionale vlak
                Toeriste-aantreklikheid

                Belangrikheid van die Kilimanjaroberg
                Genereer inkomste vir die park en die plaaslike bevolking
                Dit verlig armoede
                Die skep van werksgeleenthede
                Dit verbeter infrastruktuur om tred te hou met die stygende parkpryse
                en toeristeverwagtinge
                (Enige VIER. Moet na beide die Victoria-meer en Kilimanjaroberg
                verwys)                                                        (4 x 2)      (8)

 2.4 2.4.1      Gesteentes wat vorm wanneer magma afkoel                       (1 x 1)      (1)

       2.4.2    Basalt
                Doleriet
                Graniet                                                         (3 x 1)     (3)

       2.4.3    Magma – Gesmelte gesteentes                                     (1 x 1)     (1)

       2.4.4    Dit vorm wanneer die vrystelling van druk veroorsaak dat magma deur
                die swakpunt beweeg
                Die magma stol dan onder of op die aardoppervlak
                Dit word intrusiewe of ekstrusiewe stollingsgesteentes   (Enige 2 x 2)      (4)

       2.4.5    Gebruike van stollingsgesteentes
                Bevat waardevolle metale soos koper, goud, yster en mangaan
                Mynaktiwiteite kan plaasvind om inkomste te genereer
                Dien as boumateriaal
                Kan gebruik word om grafstene te maak                 (Enige 3 x 2)         (6)

 2.5 2.5.1      (a)        4%                                                   (1 x 1)     (1)

                (b)        20%                                                 (1 x 1)      (1)

       2.5.2    Fisiese verdedigingstelsel
                Goed ingeoefende ontruimingsprosedures                   (Enige 1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

6                               GEOGRAFIE V1                           (EC/NOVEMBER 2020)

      2.5.3    Skade aan infrastruktuur
               Lewensverlies
               Besering van mense
               Geboue verwoes
               Vernietig landerye
               Vernietig die natuurlike omgewing
               Voorwerpe wat deur die aarde ingesluk word           (Enige 3 x 2)     (6)

      2.5.4    Voorsien hulle van skuiling
               Voorsien hulle van kos
               Dokters en maatskaplike werkers moet daarheen gestuur word om
               beseerdes te behandel
               Brandbestryders moet na Nepal gestuur word
               Gee hulle geld om hul lewens te begin
               Voorsien hulle van skoon water                    (Enige 3 x 2)       (6)
                                                                                    [60]

                                                            TOTAAL AFDELING A:       120

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/NOVEMBER 2020)                             GEOGRAFIE V1                                 7

 AFDELING B

 VRAAG 3

 3.1    KAARTWERKBEREKENINGE EN TEGNIEKE

        3.1.1    (a) 5 meter                                                  (1 x 1)      (1)

                 (b) 5 keer kleiner                                           (1 x 1)      (1)

                 (c) Dam                                                      (1 x 1)      (1)

        3.1.2    Oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)

                                = 1,2 cm x 0,8 cm

                                = (1,2 cm / 10) x (0,8 / 10)

                                = 0,12 km x 0,08 km

                                = 0,0096 km2                                  (4 x 1)      (4)

        3.1.3    (a) Verskil in hoogte = 209 m – 207,3 m
                                       = 1,7 m                                (2 x 1)      (2)

                 (b) Geleidelik                                               (1 x 1)      (1)

 3.2 KAART- EN FOTOTOEPASSING EN INTERPRETASIE

       3.2.1    (a)   Pad / Spoorlyn                                          (1 x 1)      (1)

                (b)   Kromrivier                                              (1 x 1)      (1)

                (c)   Reservoir                                               (1 x 1)      (1)

       3.2.2    (a)   Julie                                                   (1 x 1)      (1)

                (b)   Oktober                                                 (1 x 2)      (2)

       3.2.3    - Die landskap verloor vorm
                - Dit lei tot agteruitgang van die land / verwoestyning
                - Bo-grond / vrugbare grond met voedingstowwe gaan verlore
                - Grond verloor sy belangrikheid vir verbouing
                - Plant- en diersoorte wat verlore gaan deur die skoonmaak van
                  plantegroei
                - Dit bevorder gronderosie
                (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                                 GEOGRAFIE V1                               (EC/NOVEMBER 2020)

      3.2.4    - Damwater kan oorspoel en die nedersetting oorstroom
               - Hulle is op laer grond geleë
               - Muskiete in die somer wat malaria-siekte veroorsaak
               - Vuil water, veral in droë seisoene wat cholera veroorsaak
               (Enige EEN)                                                      (1 x 2)     (2)

 3.3 3.3.1     Geografiese Inligtingstelsels                                    (1 x 1)     (1)

      3.3.2    Skuinsfoto                                                       (1 x 1)     (1)

      3.3.3          VERSKYNSEL        NODE           LYN           POLIGOON

                Bewerkte landerye                                       x
                Reservoir                x
                Hoofpad                                x
                                                                                (3 x 1)     (3)

      3.3.4    (a) Data-oorlegging                                              (1 x 1)     (1)

               (b) - Rekenaars is vinniger
                   - Meer inligting betree/kom die wêreld binne
                   - GIS kan in die daaglikse lewe gebruik word
                     (Enige EEN)                                                (1 x 2)    (2)
                                                                                          [30]
                                                               TOTAAL AFDELING B:           30
                                                                   GROOTTOTAAL:            150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEO P1 Gr10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-annex-nov2020-afrikaans/a0a28adf-d617-40ab-b33c-7ec1bfbeee78) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/1601f63c-88ae-4560-b21f-799af5e2c719) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2017-afrikaans/e0654598-e7e6-463a-85c5-d8c6b852c26b) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr10-annex-nov2020-afrikaans/37f19dc3-15db-4721-94fb-670a8183658b) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr10-qp-nov2020-afrikaans/d90be894-8b17-414e-a87b-f376b94a0bf4) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 ANNEX NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-annex-nov2018-afrikaans/f70cc58f-d42e-4ef3-90be-7f23a24f44ea) — Geography · Addendum · 2018 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 Geography (Afrikaans) Controlled Test 1 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geography-afrikaans-controlled-test-1-2023-question-paper/be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
