# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2014 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2014 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geo-p2-gr11-memo-nov-2014-afr/2378b0c7-4fc9-4864-8ff2-64669eb1af84
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geo-p2-gr11-memo-nov-2014-afr/2378b0c7-4fc9-4864-8ff2-64669eb1af84)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2014. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                      NOVEMBER 2014

                       GEOGRAFIE V2
                       MEMORANDUM

PUNTE:   75

                Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V2                            (NOVEMBER 2014)

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2930 AC HOWICK,
 sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende stellings gegee.
 Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke
 stelling neer.

 1.1    Die topografiese kaartverwysings verteenwoordig …

        A      29°N 30°W.
        B      29°S 30°E.
                                                                                         B
        C      29°W 30°N.
        D      29°E 30°S.

 1.2    Die primêre ekonomiese aktiwiteit wat by L (blok J13) op die topografiese
        kaart gevind word, is …

        A      mynbou.
        B      boerdery.
                                                                                         D
        C      bosbou.
        D      uitgrawings.

 1.3    Die presiese afstand tussen punt O en T op die topografiese kaart is …

        A      31,0 km.
        B      310 km.
                                                                                         D
        C      3 100 km.
        D      3,10 km.

 1.4    Die ligging (koördinate) van trigonometriese stasienommer 115 in blok I1
        is ...

        A      29°27'43"O 30°00'38"S.
        B      30°00'38"S 29°27'43"O.
                                                                                         D
        C      30°00'38"O 29°27'43"S.
        D      29°27'43"S 30°00'38"O.

 1.5    Die damme wat in die landelike gebiede van Howick voorkom, word
        hoofsaaklik vir … gebruik.

        A      ontspanning
        B      landbou-doeleindes
                                                                                         B
        C      nywerheidsdoeleindes
        D      huishoudelike gebruik

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                             GEOGRAFIE V2                                       3

 1.6    Identifiseer die rivierverskynsel wat by 17 op die ortofotokaart aangetref
        word.
        A         Gholfbaan.
        B         Uitgrawing.
                                                                                           D
        C         Moeras en vlei.
        D         Howickval.
 1.7    Die lineêre verskynsel gemerk 18 op die ortofotokaart is ŉ …

        A         voor.
        B         telefoonlyn.
                                                                                           C
        C         kraglyn.
        D         kanaal.
 1.8    In vergelyking met die 1 : 50 000, is die skaal van die ortofotokaart:

        A         5 keer kleiner
        B         5 keer groter
                                                                                           B
        C         10 keer kleiner
        D         10 keer groter

 1.9    Identifiseer die oorheersende plantegroei tipe wat in blok F7 aangetref
        word.

        A         Bebosde gebied
        B         Boorde en wingerde
                                                                                           A
        C         Bewerkte landerye
        D         Wild en natuurreservate

 1.10   Die soort pad gemerk N op die topografiese kaart wat Howick en Harrismith
        met mekaar verbind, is ŉ …

        A         hoofweg.
        B         hoofverkeersroete.
                                                                                           C
        C         nasionale deurpad.
        D         ander pad.

 1.11   Die benaderde ware rigting van trig. baken 270 noord van Greendale-park
        (blok J13) tot by punthoogte 1018 (blok K15) oos van Greendale-park op
        die topografiese kaart is …
        A         70°.
        B         295°.
                                                                                           D
        C         90°.
        D         115°.

 1.12   Die verskynsel, Die Dargle in blok K1, is ŉ ...

        A         geomorfologiese verskynsel.
        B         plaasopstal.
                                                                                           B
        C         poskantoor.
        D         plaasskool.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   GEOGRAFIE V2                          (NOVEMBER 2014)

 1.13   Die landvorm tussen 22 en 23 op die ortofotokaart is ŉ ...

        A      uitloper.
        B      riviervallei.
                                                                                        A
        C      nek.
        D      uitgrawing.

 1.14   Die mensgemaakte verskynsel wat 24 op die ortofotokaart gemerk is,
        is ŉ ...

        A      damwal.
        B      rivier.
                                                                                        A
        C      brug.
        D      silo.

 1.15   Die twee tipes skale wat op die topografiese kaart vertoon word, is …

        A      ŉ lynskaal en ŉ woordskaal.
        B      ŉ lynskaal en ŉ verhoudingskaal.
                                                                                        B
        C      ŉ woordskaal en ŉ verhoudingskaal.
        D      ŉ lynskaal en ŉ Richterskaal.
                                                                           (15 x 1)    (15)

                                                            TOTAAL AFDELING A:          15

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                            GEOGRAFIE V2                                           5

 AFDELING B

 VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS

 Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan die
 ortofotokaart gebruik.

 2.1    Identifiseer die volgende landvorme (funksies) op die topografiese kaart:

        2.1.1 V (blok A / B15): Rug 3                                                        (1)

        2.1.2 W (blok K15): Kloof 3                                                          (1)

 2.2    Die Howick-Bergklimklub beoog om ŉ bergklimekspedisie te hou na
        Beacon Hill (20 op die ortofotokaart). Hulle sal by 19 op die ortofotokaart
        (kontoerhoogte 1090) begin klim voortgaan na trigonometriese stasie
        Δ270 (20 op die ortofotokaart) waar hulle die klim sal voltooi.

        2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt wat hulle klim.

                  Gradiënt = VA 3 1 182.3 – 1 090 3   VA 3 1 182.3 – 1 090 3
                             HE   8,2cm 3 x 100     OF HE   82 mm3 x 10 000

                                    (8,0 – 8,4 cm)                       (80 – 84 mm)

                                   92,3 m 3                         92,3 m 3
                                   820 m 3                           820 m 3

                                  = 1: 8,88 3                     = 1: 8,88 3

                                        (Speling: 1 : 8,55 – 1 : 9,10)                       (6)

        2.2.2 Interpreteer jou antwoord op VRAAG 2.2.1 en gee ŉ idee van hoe
              moeilik die klim sal wees.

                  Vir elke 8,88 m wat die stapper loop styg hy met 1 m. 3
                  Dit beteken dat die stapper dit moeilik sal vind 3
                  – sulke stappers sal baie fiks moet wees. 3

                  Moeilike stap. 3
                  Eenvormig steil – ŉ fikse stapper kan gemaklik loop. 3
                  (Enige TWEE)                                                               (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GEOGRAFIE V2                            (NOVEMBER 2014)

 2.3    Bestudeer die volgende deursneeskets van die klim tussen 19
        (kontoerhoogte 1090) en 20 (trigonometriese stasie Δ270).

        2.3.1 Bereken die vertikale vergroting van die deursneeskets.
              Toon ALLE berekeninge.

               VS/HS 3
                                        OF
                  3                                    3
               = 1/20 ÷ 1 : 500 3                 = 1/2 000 ÷ 1/50 000 3

               = 1/20 x 500/1 3                   = 1/2 000 x 50 000/1 3

               = 25 keer vergroot 3              = 25 keer vergroot 3
                                                                                          (5)

 2.4    Bereken die oppervlakte van ruite I, J en K1, 2 en 3 in km² op die
        topografiese kaart.

        Maatspeling: lengte –       11,3 cm tot 9,6 cm
                     breedte –      10,9 cm tot 9,2 cm

        Oppervlak = L x B 3

        = (11,1 cm x 0,5) km 3 x (9,6 cm x 0,5) 3

        = 5,55 km x 4,80 km 3

        = 26,64 km² 3
        (Speling is 25,07 km² tot 27,12 km²)                                              (5)

                                                          TOTAAL AFDELING B:              20

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                       GEOGRAFIE V2                                        7

 AFDELING C

 VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING

 3.1 Die heuwelagtige landskap van die Kwa-Zulu Natalse Midlands (Howick), is
     ŉ goeie voorbeeld van heuwelagtige topografie wat met horisontale laag
     rotse. verband hou

      3.1.1 Identifiseer die landvorm-verskynsel gemerk M in blok G9 op die
            topografiese kaart.

              Spitskop 3
                                                                         (1 x 1)     (1)

      3.1.2 Hierdie eienskappe kan van groot waarde vir die mens wees.
            Waarvoor word die hange tussen 20 en 19 op die ortofotokaart
            gebruik?

              Landbou 3
                                                                         (1 x 1)     (1)

 3.2 Massaverplasing kom in hierdie heuwelagtige landskap van Howick voor.
     Bespreek TWEE faktore wat die hange potensiaal vir massa-beweging
     vergroot.

      Gradiënt van ŉ helling 3 – steiler helling 3
      Rotsstruktuur 3 –plantegroei 3
      Grond 3 – dun, sanderige, nie poreuse grond 3
      Klimaat – swaar reënval 3
      Mense 3 – aktiwiteit van mense 3
      Skuddings 3 – beweging van die grond 3
      (Enige TWEE)
                                                                         (2 x 2)     (4)

 3.3 Identifiseer die volgende kenmerke wat Q en T op die topografiese kaart
     gemerk is.

      Q = Plaasheining / Oorspronklike plase 3

      T = Moerasse en vleie 3
                                                                         (1 + 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                 GEOGRAFIE V2                          (NOVEMBER 2014)

 3.4 Strategieë vir die bestuur op die plaas gemerk R gevind by Mac Leay in
     blok J11 op die topografiese kaart is uitgevoer. Noem DRIE maniere
     waarop hierdie strategieë het verhinder en beheer gronderosie.

      Kontoerploeg 33
      Strookverbouing 33
      Bebossing 33
      Nie ploeg op steil hellings nie 33
      Wisselbou 33
      Windskerms 33
      Grond onbewerk/braak laat bly 33
      Vul dongas 33
      Vermy oorbeweiding 33
      Kunsmis 33
      Plantegroei langs riviere 33
      Behou grondbedekking – droë seisoen 33
      (Enige DRIE)
                                                                         (3 x 2)     (6)

 3.5 Die elektriese krag van baie dorpe/stede kom van die belangrikste
     elektrisiteitsnetwerk.

      3.5.1 Hoeveel kraglyne voed die dorp Howick in die suide op die
            ortofotokaart?

              33
                                                                         (1 x 1)     (1)

      3.5.2 Wat is die nie-hernubare bron van energie waarvan Howick se
            elektrisiteit kom?

              Steenkool 33
                                                                         (1 x 2)     (2)

 3.6 Die dorp Howick het ŉ groot potensiaal vir ontwikkeling en volhoubaarheid
     in die gebied. Identifiseer enige DRIE verskynsels op die topografiese
     kaart wat toeriste na die gebied sal lok.

      Riviere 99
      Watervalle 99
      Natuurreservate 99
      Woude 99
      Gholfbane 99
      Damme 99
      Berge 99
      (Enige DRIE)
                                                                         (3 x 2)     (6)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                      GEOGRAFIE V2                                       9

 3.7 Gee EEN bewys vanaf die topografiese kaart wat daarop dui dat die
     inwoners van Howick omgewingsbewaring toepas.

      Daar kom areas voor wat as natuurbewaring gemerk is – Umgeni-
      natuurreservaat. 99
      Vleilande word beskerm. 99
      (Enige EEN)
                                                             (1 x 2)               (2)

                                                      TOTAAL AFDELING C:           25

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   GEOGRAFIE V2                        (NOVEMBER 2014)

 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1 Watter datastoring model, Vektor of Raster, kom naaste aan die
     topografiese kaart soos ons dit ken?

      Vektor model 3
                                                                         (1 x 1)      (1)

 4.2 Beantwoord die volgende oor ruimtelike resolusie.

      4.2.1    Definieer die term ruimtelike resolusie.

               Verwys na die detail waarmee ŉ kaart die ligging en vorm van ŉ
               verskynsel weergee. 3
               (KONSEP)
                                                                        (1 x 1)       (1)

      4.2.2    Het die ortofotokaart of die topografiese kaart ŉ hoër ruimtelike
               resolusie?

               Ortofotokaart 3
                                                                         (1 x 1)      (1)

 4.3 Data-integrasie behels dat verskillende tipes data bymekaar gevoeg word
     om besluite te kan neem. Bespreek TWEE tipes data wat ŉ boer in blok I2
     in oorweging sal neem voordat hy begin boer.

      Beskikbaarheid van water 33
      Grondvrugbaarheid 33
      Reliëf van die land (helling) 33
      Mikroklimaat 33
      Toegang tot infrastruktuur 33
      Toegang tot vervoer 33
      (Enige TWEE. Aanvaar ander logiese antwoorde.)
                                                                         (2 x 2)      (4)

 4.4 GIS is nuttig in rampbestuur. Verduidelik hoe dit die plaaslike owerhede
     met hul beplanning na die oorstroming in die Howick gebied kon help.

      Kontroleer diensleweringstekorte na ŉ oorstroming 33
      Roetebeplanning om noodvoorrade te verskaf 33
      Analiseer die kwaliteit van dienste 33
      Noodlenigingbeplanning 33
      Prioritiseer noodleniging 33
      Satellietbeelde om vernietiging te assesseer 33
      (Enige DRIE. Aanvaar ander)
                                                                         (3 x 2)      (6)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014)                       GEOGRAFIE V2                              11

 4.5 Gee TWEE voorbeelde van ruimtelike data wat op die topografiese kaart
     en ortofotokaart gevind word.

       Paaie 3
       Riviere 3
       Huis of geboue 3
       Parke 3
       Damme 3
       (Enige TWEE – Aanvaar ander)
                                                                    (2 x 1)     (2)

                                                     TOTAAL AFDELING C:          15
                                                         GROOTTOTAAL:            75

Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEO P2 GR11 MEMO NOV2014 ENG](https://www.hlayiso.com/library/geo-p2-gr11-memo-nov2014-eng/564f25ad-bc89-4d19-99b4-93123b92ca7b) — Geography · Memo · 2014 · Eng
- [GEO P2 GR11 QP NOV 2014 AFR](https://www.hlayiso.com/library/geo-p2-gr11-qp-nov-2014-afr/53fcd94d-b8c3-4f04-9943-7a0c0035e93c) — Geography · QP · 2014 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-english/f71935c0-b238-4a88-9dd4-d11798a1a39f) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-annex-memo-gr11nov2020-afr-d/ac128e79-ef6d-481e-af4f-4fb6889a31f2) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/48df4e4f-51cf-4526-a77b-f9cd96554f2b) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-eng-d/f603e114-b0f1-4cb0-bf86-6f1fe5cd4201) — Geography · Memo · 2020 · Eng

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
