# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Addendum (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2015 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-annex-afr-2-gr12-sept15/a9fa242c-1c09-49d0-9eac-ef2befde3e96
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2015 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-annex-afr-2-gr12-sept15/a9fa242c-1c09-49d0-9eac-ef2befde3e96)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          NASIONALE
      SENIOR SERTIFIKAAT

             GRAAD 12

       SEPTEMBER 2015

         GEOGRAFIE V1
           BYLAAG

            *GEOGA3*

  Hierdie bylaag bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                              GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                         (EC/SEPTEMBER 2015)

FIGUUR 1.1: MIKROKLIMAAT

                                                                      [Bron: Exploring Geography]

FIGUUR 1.3: YSIGE TOESTANDE SOOS KWIK VAL

Daar word verwag dat ŉ tweede kouefront die Wes-Kaap vanmiddag sal tref, en die res
van die land kan koel tot koue weerstoestande verwag, is gister deur die Suid-Afrikaanse
weerburo voorspel.

Die begin van winter is aangedui toe temperature hierdie week drasties getuimel het nadat
ŉ kouefront oor die naweek vanaf die Wes-Kaap regoor die land beweeg het.

In Gauteng is minimum temperature so laag soos -7 °C in seker dele teen Saterdag
gevoel. Die kouefront sal buie en reënval in die suidwestelike dele van die land meebring.

Die Suid-Afrikaanse weerburo het ŉ rypwaarskuwing vir die Vrystaat, Noordwes en Noord-
Kaap aangekondig.

                                      [Bron: Aangepas en vertaal uit Sunday Independent, 7/8/2014]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                  3

FIGUUR 1.4: SINOPTIESE WEERKAART

                                                     [Bron: Suid-Afrikaanse weerdiens]

FIGUUR 1.5: DREINERINGSBEKKENS

                                                        [Bron: Aangepas uit Via Africa]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                               GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                        (EC/SEPTEMBER 2015)

FIGUUR 1.6: KONSEP OOR STROOMROOF

                                                                                 [Bron: Via Afrika]

FIGUUR 2.3: TEN MINSTE 10 000 STERF TOE TIFOON DIE FILIPPYNE TREF

In een van die mees kragtigste storms wat nog voorgekom het, is ten minste 10 000
mense in die sentrale Filippyne gedood, is gister deur ŉ senior polisie-offisier vertel, met
groot golwe wat kusdorpies heeltemal weggevee het en die streek se vernaamste stad
verwoes het.

Hoofsuperintendent Elmer Soria vertel hoe supertifoon Haiyan ongeveer 70 tot 80 persent
van die omgewing in sy pad verwoes het, soos dit die Leyte-provinsie Vrydag verskeur
het. Terwyl reddingswerkers geworstel het om die geteisterde dorpies langs die kus te
bereik, waar die dodetal nog onbekend was, het oorlewendes vir voedsel gesoek, soos
voorrade drasties afgeneem het, of hulle het vir geliefdes gesoek.

Die meeste sterftes is waarskynlik veroorsaak deur verwoestende seewater wat met
rommel gevul was. Talle mense het dit vergelyk met ŉ tsunami, soos dit huise platgevee
en honderde mense laat verdrink het in een van die ergste natuurlike rampe wat die
suidoos Asiatiese nasie nog getref het.

Die nasionale regering en rampagentskap het nog nie die jongste geskatte dodetal bekend
gemaak nie. Daar is ŉ skerp toename in die aanvanklike skattings wat op Saterdag
gemaak is, waar ten minste 1 000 gesterf het deur ŉ storm met volgehoue winde van 313
km per uur en rukwinde van tot 378 km per uur.

                                                  [Bron: Vrye vertaling – Manuel Mogato – Reuters]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                      5

FIGUUR 2.4: LUGBEWEGING IN ’N VALLEI

                                                              [Bron: Aangepas uit Platinum]

FIGUUR 2.5: FLUVIALE PROSESSE

                                              [Bron: Aangepas uit Geografie Graad 12 X-Kit]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                               GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                          (EC/SEPTEMBER 2015)

FIGUUR 2.6: GEVALLESTUDIE – OLIFANTSRIVIER-DREINERINGSBEKKEN

Die Olifantsrivier vloei deur drie provinsies naamlik Gauteng, Mpumalanga en Limpopo-
provinsies. Die Olifantsrivierdreineringsbekken is een van mees onderdrukste bekkens in
terme van die kwaliteit van die water in die riviere sowel as die aanvraag van water deur
verbruikers in die grensbekkens.

Die aanvraag na water in die Olifantsrivierdreineringsbekken oorskry die beskikbaarheid
as gevolg van verskeie aktiwiteite wat in die bekken plaasvind. Hierdie aktiwiteite sluit in
landbou, bosbou, kragopwekking, mynbou en staalindustrieë.

                                                     [Bron: Aangepas en vry vertaal uit TOP CLASS]

FIGUUR 3.3: LANDELIKE-STEDELIKE MIGRASIE

                                     [Bron: Aangepas en vryelik vertaal uit Geografie Graad 12 X-Kit]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)               GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                         7

FIGUUR 3.4: VERSTEDELIKINGSVLAKKE

Streek          1995    2000     2005   2010    2015    2020      2025      2030      2035     2040
Suid-Afrika     54,5    56,9     59,3   61,5    63,8    65,9      67,9      69,8      71,7     73,5
Afrika          33,9    35,6     37,3   39,2    41,1    43,2      45,3      47,7      50,1     52,6
Europa          70,3    70,8     71,6   72,7    73,8    74,9      74,9      77,4      78,6     79,9
Wêreld          44,8    46,7     49,1   51,6    53,9    56,0      56,0      59,9      61,7     63,5
                                                                   [Bron: Aangepas deur Eksaminator]

FIGUUR 3.5: GROEI VAN MINIBUSTAXI’S

Minibustaxi‟s is ŉ bron van effektiewe vervoer in ontwikkelende lande, waar bus- en
treindienste onvoldoende is. In Suid-Afrika is die koste om ŉ motor te koop buite die bereik
van die meeste burgers. Deur die fooie te deel word die koste van individuele vervoer
verminder. ŉ Minibus hou enige plek op aanvraag stil, en dit maak die diens meer
effektiewer omdat dit die looptyd van die passasiers verminder.

Die de-regulering van die vervoerindustrie na 1994 in Suid-Afrika het ŉ mark vir taxi-dienste
wat goedkoop, gereeld, vinnig en langs die gewildste roetes beweeg, geopen. Hierdie
geskied op ŉ deel-koste basis. As gevolg van ŉ tekort aan regeringsregulering is daar hoogs
mededingende pogings om die mark langs die belangrike roetes, te beheer, wat skielike
spanning en geweld veroorsaak en dit as die „taxi oorloë‟ bekend geword.

                                                   [Bron: Aangepas en vryelik vertaal uit Study Master]

FIGUUR 3.6: BELANGRIKE STATISTIEKE IN ‘N PLATINUMMYNBOUBEDRYWIGHEID

   Bedrywigheid          VS $ dollars         2010                2011                   2012
                                         2,23 miljoen ton    1,95 miljoen ton         1,82 miljoen
                                                                                           ton
Koste per PGM (oz)             $/oz            0,94c                1,19c                1,32c
Prys per PGM (oz)              $/oz            1,23c                1,45c                1,34c
Werkers                                        1 904                1 528                1 309
Gross wins/(verlies)           $/m               4                   (7)                  (25)
                                                                   [Bron: Aangepas deur Eksaminator]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                              GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                     (EC/SEPTEMBER 2015)

FIGUUR 4.1: LANDELIKE NEDERSETTINGSPATRONE EN -VORMS

                                                           [Bron: Aangepas deur Eksaminator]

FIGUUR 4.3: GEVALLESTUDIE – GRONDHERVORMING

Patrick Mojapelo wag al meer as vyf jaar vir die Suid-Afrikaanse regering om 30 plase wat
in die 1930‟s van sy gemeenskap “gesteel” was, terug te besorg. “Ons eis sedert 1995
ons grond deur die regering se grondrestitusie-program, maar sover het ons nog nie een
plaas teruggekry nie. Ons vergader gereeld met die amptenare van die Departement van
Grondsake, maar hulle maak net leë beloftes. Ons het nog steeds geen enkele plaas
ontvang nie”, het Mojapelo vertel. Mojapelo het by die protesteerders voor die Uniegebou
in Tswane aangesluit, om die president bewus te maak van hierdie probleem.           “Die
onteiening van swart mense vanaf hulle grond, was ŉ sentrale deel van die
apartheidsregime se sistematiese onderdrukking van die swart meerderheid, polities,
ekonomies, kultureel en sosiaal.        In die afwesigheid van enige betekenisvolle
grondhervorming hou die effek van hierdie historiese onteiening mense nog steeds tot
vandag in armoede. Ten spyte hiervan het daar geen fundamentele verandering in
toegang tot grond en eienaarskap in Suid-Afrika sedert 1994 plaasgevind nie,” het
Mojapelo gesê, terwyl hy uit ŉ memorandum wat deur protesteerders opgestel is, aan die
president lees.

                                                               [Bron: Vryelik vertaal uit Focus]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                            9

FIGUUR 4.4: MODEL VAN ’N ONTWIKKELENDE LAND

                              [Bron: Aangepas en vry vertaal uit University of Cambridge 0460/12]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                (EC/SEPTEMBER 2015)

FIGUUR 4.5: KERN-INDUSTRIËLE STREKE

                                                    [Bron: Aaangepas uit Study Master]

FIGURE 4.6: TYDLYN VAN DIE EKONOMIESE ONTWIKKELINGSTRATEGIEË

                                                    [Bron: Aangepas deur Eksaminator]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [Geography P1 June July 2015 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-june-july-2015-annexure-afr/132cbc8b-5450-4f13-ab70-449bd2085d50) — Geography · Addendum · 2015 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2015 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2015-addendum-eng/994a2232-d6e8-43e0-9b59-27ff84286fee) — Geography · Addendum · 2015 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Geography P1 June July 2015 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-june-july-2015-memo-eng/2ae1fd3d-9cad-439b-acb8-6e6016d199a3) — Geography · Memo · 2015 · Eng
- [Geography P1 June July 2015 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-june-july-2015-eng/b7aa24ee-5d84-4d50-a348-b575b258253b) — Geography · QP · 2015 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
