# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr11-memo-afr-nov2013/5e6fbc6a-dfc3-4701-9de9-94c4395aaaef
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr11-memo-afr-nov2013/5e6fbc6a-dfc3-4701-9de9-94c4395aaaef)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                    NASIONALE
                SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                  NOVEMBER 2013

                   GEOGRAFIE V1
                   MEMORANDUM

PUNTE:   225

               Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      GEOGRAPIE V1                         (NOVEMBER 2013)

AFDELING A:      FISIESE AARDRYKSKUNDE: DIE ATMOSFEER EN
                 GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1

1.1 1.1.1     onwaar √
    1.1.2     onwaar √
    1.1.3     waar √
    1.1.4     waar √
    1.1.5     waar √
    1.1.6     onwaar √
    1.1.7     onwaar √
    1.1.8     waar √
    1.1.9     onwaar √
    1.1.10    waar √
    1.1.11    waar √
    1.1.12    onwaar √
    1.1.13    waar √
    1.1.14    onwaar √
    1.1.15    waar √                                                       (15 x 1)   (15)

1.2 1.2.1     Ellipties √√                                                  (1 x 2)     (2)

    1.2.2     NH – somer sonstilstand √
              SH – winter sonstilstand √                                    (2 x 1)     (2)

    1.2.3     21 Desember √
              Somer √                                                       (2 x 1)     (2)

    1.2.4       Warm seestrome sirkuleer warm water √ vanaf die ewenaar na
                 die pole √ en verhoog temperature. √
                Koue seestrome sirkuleer koue water √ vanaf die pole na die
                 ewenaar √ en verlaag temperature. √                       (2 x 3)      (6)

1.3 1.3.1       Die lae lugdrukgordel in die ewenaargebied. √√
                Die ITKS waar warm lug vanaf die noordooste die warm lug vanaf
                 die suidooste ontmoet – warm lug styg. √√
                Daar is geen duidelike seisoenale temperatuurveranderinge. √√
                Grootskaalse wolkdekking en swaar reënval verhoed dat
                 temperature bokant 33 °C styg. √√
                Die verskil tussen dag en nag temperature is groter as die verskil
                 tussen somer en winter temperature. √√               (Enige 1 x 2)     (2)
    1.3.2     Wolkdekking absorbeer aardradiasie. √√                        (1 x 2)     (2)
    1.3.3       Die ITKS is ŉ sone van stygende lug wat lei tot vogtige
                 toestande. √√
                Relatiewe hoë temperature reg deur die jaar √√       (Enige 1 x 2)     (2)
    1.3.4     Die subtropiese hoogdrukstelsel gevorm deur die Hadley- en
              Ferrelselle. √√                                            (1 x 2)        (2)

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                              GEOGRAPIE V1                                      3

       1.3.5      Ligging tussen 0° – 30°N √√
                  Waar droë lug gedurig daal vanaf die Hadley- en Ferrelselle √√     (2 x 2)        (4)
       1.3.6          Ontmoeting van warm tropiese en koue polêre lugmassas √√
                      Poolfront gevorm omdat die twee lugmassas nie kan saamsmelt
                       nie √√
                      Koue front word gevorm wanneer warm lug bo koue lug styg √√
                      Gedurende die winter beweeg die frontale stelsel noordwaarts in die
                       SH √√                                                  (Enige 3 x 2)         (6)
 1.4 1.4.1        A – mesa/tafelberg √
                  B – butte/tafelkop √
                  C – koniese heuwel/spitskop √
                  Proses: eskarpterugtrekking √                                      (4 x 1)        (4)
       1.4.2      B is heuwels met plat bokante en C is puntige heuwels √√
                  B het ŉ weerstandbiedende deklaag en by C is die deklaag
                  verwyder √√                                              (Enige 1 x 2)            (2)
       1.4.3         Die talushang waar vallende rots en geërodeerde puin vanaf die krans
                      tot rus kom √√
                     Ontoeganklik/onbereikbaar √√                                (2 x 2)           (4)
       1.4.4         Swak gehalte grond maak die krans ongeskik vir landbou. √√
                     Die onstabiliteit van die krans beperk kommersiële aktiwiteite. √√
                     Om die helling te stabiliseer is duur. √√
                     Word gebruik vir ontspanningsdoeleindes bv. rotsklim √√(Enige 3 x 2)          (6)
 1.5 1.5.1        Die beweging van verweerde materiaal teen die helling af as gevolg van
                  swaartekrag-(proses)                                              (1 x 2)         (2)
       1.5.2         Swaar reën versadig die grond √√
                     Steil helling √√
                     Wegsny van hang deur uitgrawings √√
                     Oprigting van geboue √√
                     Ontbossing/verwydering van plantegroei √√                (Enige 2 x 2)        (4)
       1.5.3         Versnelde erosie √√
                     Blokkeer die vloei van riviere √√
                     Beskadig plantegroei en dierelewe √√
                     Kan watervlak in damme verhoog, damwalle breek en oorstroom √√
                     Dit is duur om rotspuin te verwyder en om skade te herstel √√
                                                                                (Enige 2 x 2)       (4)
       1.5.4       Plant bome en plante √√
                   Beperk aktiwiteite teen hange √√
                   Vul hange op en gebruik keer/steunmure om hange te stabiliseer √√
                   Stabiliseer hang met insnydings √√
                   Terrasseer steil hange √√
                   Draadkabels en heinings wat die hang bedek √√
                   Anker onstabiele rots deur met rotsboute vas te maak √√
                   Bou dreineringstrukture en kanale om afloop te verminder √√
                  (Aanvaar ander toepaslike antwoorde)                      (Enige 2 x 2)           (4)
                                                                                                   [75]

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      GEOGRAPIE V1                         (NOVEMBER 2013)

VRAAG 2
2.1 2.1.1    Klimaatsverandering √
    2.1.2    Hittegolf √
    2.1.3    Daling √
    2.1.4    Straalstrome √√
    2.1.5    Weer √
    2.1.6    Bioom √
    2.1.7    Verwoestyning √
    2.1.8    Duikhelling √
    2.1.9    Water beweging √
    2.1.10   Hangafname √
    2.1.11   Verwering √
    2.1.12   Talushang √
    2.1.13   Lakkoliet √
    2.1.14   Knakpunt √
    2.1.15   Heuwellandskap √                                              (15 x 1)   (15)
2.2 2.2.1    0° – Ekwatoriale LD √
             30°S – Subtropiese HD √
             60°S – Subpolêre LD √
             90°S – Polêre HD √
             2 – Ferrelsel √
             3 – Polêresel √                                                (6 x 1)     (6)
    2.2.2       Warm lug styg naby die ewenaar en vloei terug na die pole. √
                Daal neer by 30° N en S en vloei terug na die ewenaar naby die
                 aardoppervlak. √                                          (2 x 1)      (2)
    2.2.3    Die ewenaar/nr.6 √                                             (1 x 1)     (1)
    2.2.4    Westewinde √                                                   (1 x 1)     (1)
    2.2.5    Windspoed = drukgradiëntkrag √
             Windrigting – Corioluskrag √                                   (2 x 1)     (2)
    2.2.6     Die westewinde waai tussen die Subtropiese HD en die
               Subpolêre LD √√
              NW-winde in die SH √√
              Groter Corioluskrag lei tot ŉ verandering in windrigting na SW-
               winde √√
              Waai teen stormsterkte √√
              Waai vanaf warm na koue streke en verwarm die temperature
               van kusgebiede √√
              Met die migrasie van winde gedurende die winter is die Wes-
               Kaap onder die invloed van die Subpolêre LD en die
               reënbringende SW-winde wat reën bring aan die gebied. √√
                                                                      (Enige 3 x 2)     (6)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                              GEOGRAPIE V1                                   5

 2.3 2.3.1        ŉ Verlengde tydperk van min of geen reën in ŉ gebied wat minder as
                  die normale reënval kry. √√ (Konsep)                        (1 x 2)       (2)
       2.3.2         Droogte het verwoestende gevolge op mense en die omgewing √
                     Voedseltekorte √
                     Voedselonsekerheid √
                     Hongersnood √
                     Mense woon in vlugtelingkampe √                   (Enige 2 x 1)       (2)
       2.3.3       Verminderde vog in die atmosfeer √
                   ŉ Sterk hoogdrukstelsel wat vir ŉ lang tydperk oor die gebied
                    voorkom √
                   Wind wat oor die gebied waai dra droë kontinentale lug √
                   Die hoogdrukstelsel verhoed donderstorms en reënval oor die
                   gebied √
                   El Niño veroorsaak droë toestande oor ŉ uitgebreide gebied √
                   Verminderde wolkdekking lei tot ŉ hoë verdampingstempo √
                                                                           (Enige 2 x 1)    (2)
       2.3.4         Bou klein damme √√
                     Vul die grond met reënwater wat in die grond insyfer √√
                     Monitor droogtes deur die reënvlakke gereeld dop te hou √√
                     Plant minder gewasse wat baie water benodig √√
                     Beperk besproeiing √√
                     Versamel reënwater vanaf dakke, ens. √√
                     Hersirkuleer water √√
                     Beskerm grond deur die natuurlike balans van grond te herstel √√
                     Verryk grond deur die grondvrugbaarheid te herstel √√
                                                                            (Enige 2 x 2)   (4)
       2.3.5         Beperk die loop van ŉ rivier en verminder die grondwatervlak √
                     Waterbesoedeling neem toe want minder vars water vloei in die
                      riviere en mere √
                     Verhogde evapo-transpirasie en hoër temperature lei tot
                      vermindering in plantegroei √
                     Verlies aan biodiversiteit √
                     Vernietiging van ekostelsels en habitatte √
                     Gronderosie neem toe √
                     Grondvrugbaarheid neem af √
                     Soutgehalte van grond verhoog √                      (Enige 2 x 1)    (2)
 2.4 2.4.1        A – stapelrots √
                  B – graniet-koepel √                                            (2 x 1)   (2)
       2.4.2      Batoliet √√                                                     (1 x 2)   (2)
       2.4.3         Nate vorm in graniet batoliet omdat reënwater in die
                      moedergesteentes insypel. √√
                     Chemiese verwering vind langs die nate plaas wat die gesteente
                      afbreek en gesteente word ronder. √√
                     Die kerngesteentes lyk soos ŉ hoop los klippe wat op mekaar
                      gestapel is nadat die geërodeerde materiaal verwyder is. √√ (3 x 2)   (6)

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      GEOGRAPIE V1                       (NOVEMBER 2013)

    2.4.4   ŉ Hoop graniet rots wat bestaan uit geronde verweerde
            kernstene √√
            Het hul basis in die moedergesteente en is omring met verweerde
            puin √√                                                     (2 x 2)       (4)

    2.4.5   Rotsstortings √√                                              (1 x 2)     (2)

2.5 2.5.1   Duikhelling √                                                 (1 x 1)     (1)

    2.5.2   Dit het ŉ geleidelike helling √√                              (1 x 2)     (2)

    2.5.3   (a) talus/puinhang √                                          (1 x 1)     (1)

            (b)    Is parallel met die oorspronklike helling √√
                   Is ŉ uniforme helling √√
                   Vallende rotspuin vanaf die krans en kruin versamel hier √√
                   Hoofsaaklik afsetting vind hier plaas √√
                   Die hoek waarteen erosie plaasvind bly konstant √√
                   Blootgestel aan erosie √√                      (Enige 2 x 2)      (4)

    2.5.4    Ruê maak dit moeilik om vervoernetwerke aan te lê. √
             Die ruê vorm hindernisse tot ontwikkeling. √
             Die valleie en vlaktes tussen die ruê bied moontlikhede vir
              landbou, mynbou en nedersetting. √
             Die eskarp helling kan nie vir boerdery gebruik word nie want dit
              is te steil en rotsagtig. √
             Bosbou beoefen op die duikhelling omdat grondvrugbaarheid nie
              vereis word nie. √
             Duikhelling word gebruik vir nedersetting omdat die helling
              geleidelik is. √
             Komvormige cuestas lewer artesiese water en kan ook olievelde
              bevat. √                                             (Enige 6 x 1)     (6)
                                                                                    [75]

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                            GEOGRAPIE V1                                   7

 AFDELING B: ONTWIKKELING, VOLHOUBAARHEID EN HULPBRONNE

 VRAAG 3

 3.1 3.1.1        Suurreën √
     3.1.2        Topografie √
     3.1.3        Humus √
     3.1.4        Koolstofvoetspoor √
     3.1.5        Biomassa √
     3.1.6        Gronddegradasie √
     3.1.7        Volhoubare energie √
     3.1.8        Nie-konvensionele √
     3.1.9        Vrye handel √
     3.1.10       Brandt √
     3.1.11       Kwotas √
     3.1.12       Bruto Nasionale Produk √
     3.1.13       Invoer √
     3.1.14       Handelsoorskot √
     3.1.15       Mensontwikkelings-indeks √                                (15 x 1)    (15)

 3.2 3.2.1        Ontwikkeling reg oor die wêreld is ongelyk. √√              (1 x 2)    (2)

      3.2.2       Toegang tot voedselhulpbronne √√                            (1 x 2)    (2)

      3.2.3       Paneel 1: sosiale ontwikkeling √
                  Paneel 2: ekonomiese ontwikkeling √                         (2 x 1)    (2)

      3.2.4       Paneel 1: ekonomies minder ontwikkeld √                     (1 x 1)    (1)
                  Paneel 2: ekonomies meer ontwikkeld √                       (1 x 1)    (1)

                  Ekonomies meer ontwikkelde lande het ekonomiese rykdom en
                  sterk ekonomieë √
                  Sosiale welstand is goed en mense het toegang tot behuising,
                  dienste, opvoeding, voedsel, gesondheidsorg en werksgeleent-
                  hede √                                              (Enige 1 x 1)      (1)

                  Ekonomies minder ontwikkelde lande is arm en het nie sterk
                  ekonomieë nie √
                  Beperkte toegang tot behuising, dienste, voedsel, opvoeding,
                  gesondheidsorg, ens.                                 (Enige 1 x 1)     (1)

      3.2.5       Paneel 1: beperkte toegang tot voedsel √
                  Paneel 2: toegang tot voedsel √                             (2 x 1)    (2)

      3.2.6       Paneel 1: tradisionele gemeenskap √
                  Paneel 2: massa produksie √                                 (2 x 1)    (2)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                      GEOGRAPIE V1                         (NOVEMBER 2013)

3.3 3.3.1    Privatisering van staatsindustrieë en korporasies √
             GEAR/Nuwe Groeipad (NEPAD) √
             Openbare-privaatvennootskappe √
             Nywerheidsontwikkelingskorporasies √
             Dienskontrakte √
            (Aanvaar ander toepaslike voorbeelde)                     (Enige 2 x 1)     (2)
    3.3.2      Wetgewing wat ekonomiese groei en billike toegang tot
                werksgeleenthede tot voordeel van almal. √√
               Wetstoepassing wat ŉ raamwerk voorsien wat die ontwikkeling van
                besighede en belegging aanmoedig. √√
               Aanneming van ontwikkelingstrategieë wat volhoubaar is wat
                toekomstige behoeftes in ag neem, gemeenskappe betrek en
                nuwe hulpbronne voorsien. √√                       (Enige 2 x 2)        (4)
    3.3.3   Moet fondse insamel van beleggers √√
            Verkry lening van handelsbanke om die finansiële ondersteuning van
            die staat aan te vul √√                                      (2 x 2)        (4)
    3.3.4      Sentrale beheer deur die nasionale regering verminder terwyl die
                rol van plaaslike en provinsiale regerings toeneem. √√
               Vrye handelsmark en praktyke verminder die staat se vermoë om
                in te gryp en handelsversperrings daar te stel. √√
               Multinasionale korporasies en globale organisasies is makelaars
                tussen besighede en handel en die wêreld. √√               (3 x 2)      (6)

3.4 3.4.1   Woude/voedsel √
            Grond/land √                                                    (2 x 1)     (2)

    3.4.2      Bevolkingsgroei verhoog die vraag na brandhout √√
               Plantasie landbou en kommersiële boerdery lei tot
                verwoestyning √√                                  (Enige 1 x 2)         (2)

    3.4.3      Is hul hoof bron van energie. √√
               Woude is ŉ hernubare bron van energie. √√             (Enige 1 x 2)     (2)

    3.4.4      Ontbossing lei tot blootstelling van grond en gronderosie. √√
               Moontlikheid van verwoestyning neem toe. √√
               Minder bome en plantegroei lei tot omgewingsverlies. √√
                                                                      (Enige 2 x 2)     (4)
    3.4.5      Woude word afgekap vir meer grond vir landbou en boerdery. √√
               Kleiner bome word ook afgekap daarom bereik minder bome
                volwassenheid √√
               Hulpbronuitputting van woude √√                   (Enige 1 x 2)         (2)

    3.4.6   Dit word oor-gebruik en is uitgeput nog voordat dit aangevul kan
            word. √√                                                        (1 x 2)     (2)

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                               GEOGRAPIE V1                                    9

 3.5 3.5.1           Word gebruik om meer as 70% van Suid-Afrika se krag op te
                      wek. √
                     Is die land se primêre bron van energie. √
                     Daar is nie ander geskikte plaasvervangers vir steenkool nie. √
                     Suid-Afrika het ŉ oormaat van steenkool reserwes. √
                     Steenkoolkragsentrales is betroubaar en goedkoop. √
                                                                          (Enige 1 x 1)      (1)
      3.5.2          Steenkool verbranding stel kweekhuisgasse in die atmosfeer vry
                      – lugbesoedeling. √√
                     Dit dra by tot aardverwarming en vorming van suurreën. √√
                     Vragmotors wat steenkool vervoer gebruik diesel wat
                      lugbesoedeling en vrystelling van kweekhuisgasse
                      vermeerder. √√                                     (Enige 2 x 2)       (4)
      3.5.3          Dit word geassosieer met kernwapens en oorlog en is daar om
                      nie veilig om op te wek nie. √
                     Dit is radio-aktief en gevaarlik vir mense en die omgewing. √
                                                                            (Enige 1 x 1)    (1)
      3.5.4       Ja. √ hernubaar √
                  Water is hernubaar. √                                           (2 x 1)    (2)
      3.5.5       Die hoë koste aan tegnologie vir hernubare energie opwekking in
                  vergelyking met die klein hoeveelheid energie wat opgewek
                  word. √√                                                    (1 x 2)        (2)

      3.5.6          Plaaslike omgewingsprojekte om mense op te voed en in te lig en
                      om bewusmaking oor energie bestuur te verhoog. √√
                     Raadpleeg gemeenskappe sodat almal by die probleemoplossing
                      rondom energie bestuur betrokke is. √√
                     Bemagtig mense deur hulle betrokke te maak by plaaslike en
                      voetsoolvlak hulpbron projekte bv. herwinning en hergebruik van
                      hulpbronne. √√
                     Bevorder groen ekonomieë deur mense aan te moedig om
                      plaaslik, omgewingsvriendelike produkte te koop. √√ (Enige 3 x 2)      (6)
                                                                                            [75]

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     GEOGRAPIE V1                         (NOVEMBER 2013)

VRAAG 4

4.1 4.1.1    C√
    4.1.2    B√
    4.1.3    B√
    4.1.4    B√
    4.1.5    A√
    4.1.6    A√
    4.1.7    B√
    4.1.8    C√
    4.1.9    C√
    4.1.10   C√
    4.1.11   B√
    4.1.12   C√
    4.1.13   C√
    4.1.14   C√
    4.1.15   B√                                                           (15 x 1)   (15)

4.2 4.2.1    Globalisering is die ineengeskakeling van alle plekke in die wêreld
             op grond van ekonomiese, sosiale, politieke en kulturele
             lewenswyses. √√                                               (1 x 2)    (2)

     4.2.2      ŉ Fabriek opgerig in paneel B √√
                Verbetering van lewenstandaard as gevolg van
                 werksgeleenthede √√
                Verbetering in dienste bv. behuising √√
                Infrastruktuur aangebring √√                       (Enige 1 x 2)     (2)

     4.2.3   Armoede vermindering √√                                       (1 x 2)    (2)

     4.2.4   Multinasionale/transnasionale korporasies √√                  (1 x 2)    (2)

     4.2.5   Uitvoergedrewe ontwikkeling √√                                (1 x 2)    (2)

     4.2.6   POSITIEF
              Stimuleer ekonomiese ontwikkeling √
              Skep werksgeleenthede √
              Verminder armoede √
              Verbeter lewensstandaard √
              Verhoog die vloei van idees tussen lande √
              Stimuleer buitelandse belegging √                     (Enige 3 x 1)    (3)

             NEGATIEF
              Maak die gaping tussen ryk en arm lande groter √
              Buitelande het ekonomiese beheer oor plaaslike nywerhede,
               handel en landbou √
              Uitbuiting van minder ontwikkelde lande se hulpbronne √
              Uitbuiting van werkers bv. lang ure en lae lone √
              Kulture van inheemse gemeenskappe word ontwrig √
              Landelike-stedelike migrasie √                    (Enige 3 x 1)        (3)

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                               GEOGRAPIE V1                                  11

 4.3 4.3.1        Hulp wat gemik is daarop om die lyding van mense te verlig √√
                                                                              (1 x 2)       (2)

      4.3.2       POSITIEF
                   Om befondsing en hulpbronne te koördineer om ŉ doeltreffende
                    respons te voorsien vir rampe en nood reg oor die wêreld. √√
                   Dit bevorder gereedheid vir en voorkoming van die uitwerking van
                    rampe. √√
                   Om voorkeure en volhoubare oplossings te identifiseer √√
                   Om lang termyn veiligheidstrategieë te implementeer √√
                   Vervoer noodsaaklikhede en verskaf voedsel, water, sanitasie en
                    behuising √√
                   Om armoede te verlig √√                            (Enige 2 x 2)        (4)

                  NEGATIEF
                   Korrupsie aangesien politici en amptenare bevoordeel word in
                    plaas van die plaaslike bevolking. √√
                   Voedsel word op die swartmark verkoop. √√
                   Geld wat geskenk was is nog nie gebruik nie en is nog in die
                    bank. √√
                   Omkopery en korrupsie lei daartoe dat armes nog armer word en
                    rykes nog ryker word. √√                            (Enige 2 x 2)       (4)

      4.3.3        Vroue bestuur voedsel, water, brandhout en huishoudings deur
                    kinders groot te maak en te sorg vir die gesin √√
                   Armoedeverligtings-programme en wêreldkwessies maak staat
                    op vroue om dit suksesvol te implementeer bv. voedselproduksie,
                    klimaatsverandering, ens. √√                      (Enige 1 x 2)         (2)

      4.3.4          Humanitêre hulp was aan vroue gegee omdat hulle sorg vir en
                      verseker dat kinders gevoed sal word, d.i. rol van vroue in sosiale
                      kwessies √√
                     Die rol van vroue in ontwikkeling is erken, d.i. bemagtiging van
                      vroue √√                                              (Enige 1 x 2)   (2)

 4.4 4.4.1        Die verwydering van grond deur wind en water. √√                (1 x 2)   (2)

       4.4.2         Oorbeweiding √ en te veel vee √
                     Ploeg teen die helling √
                     Afwesigheid van plantbedekking √                     (Enige 3 x 1)    (3)

       4.4.3      B√                                                              (1 x 1)   (1)
       4.4.4         Windskerms √√
                     Beperk veegetalle √√
                     Meer water/suippunte √√
                     Veekampe √√
                     Wisselweiding √√
                     Moedig groei van plantbedekking aan √√               (Enige 2 x 2)    (4)

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                      GEOGRAPIE V1                        (NOVEMBER 2013)

     4.4.5   OMGEWING
              Verminder grondvrugbaarheid √
              Verminder die produktiwiteit van grond √
              Slote word dieper omdat meer afloop die bogrond verwyder √
              Gronddegradasie √
              Diep slote verminder die watertafel √
              Afsettings in damme verminder die waterhouvermoë van damme
               /toeslikking √
              Vernietig ekosisteme en habitatte √               (Enige 3 x 1)         (3)
             MENSE
              Grond raak onvolhoubaar en kan nie meer mense onderhou nie √
              Afname in voedselproduksie en voedsel tekorte √
              Werkloosheid op kommersiële plase √
              Armoede en hongersnood √
              Afsetting van chemiese stowwe stroomaf hou gesondheidsrisiko’s
                vir mense in √
              Mislukking van boerdery produksie lei tot versnelde
                verstedeliking √
              Sosiale probleme en konflikte weens toenemende kompetisie vir
                hulpbronne en dienste √
             (Verwys na beide omgewing en mense)                   (Enige 3 x 1)       (3)
4.5 4.5.1       Dit ontvang volop sonskyn √√
                Groot areas beskikbare en yl bevolkte land √√
                Hoë inkomende sonbestraling weens lang sonskyn periode √√
                                                                 (Enige 1 x 2)         (2)
     4.5.2      Kusgebiede ontvang minder sonbestraling √√
                Winderige toestande langs kus √√
                Oseane het ŉ afkoelingseffek op temperature √√     (Enige 1 x 2)      (2)
     4.5.3   Windenergie √√                                                 (1 x 2)    (2)
     4.5.4      Dit verminder die afhanklikheid van fossielbrandstowwe √√
                Is ŉ hernubare energiebron √√
                Is ŉ volhoubare energiebron √√
                Dit beskerm die omgewing √√
                Dit help om energiebronne te diversifiseer √√
                Is ŉ oplossing vir aardverwarming en klimaatsverandering √√
                Min of geen lugbesoedeling √√                       (Enige 2 x 2)     (4)
     4.5.5      Energieproduksie en gebruik sal skoner en goedkoper in die
                 toekoms raak √√
                Lok buitelandse beleggers √√
                Industriële groei √√
                Skep werksgeleenthede √√
                Bevorder ekonomiese groei √√
                Is gunstig geleë in landelike gebiede waar ŉ gebrek aan
                 elektrisiteit is √√                                 (Enige 2 x 2)     (4)
                                                                                      [75]
                                                                GROOTTOTAAL:          225

## Related documents

- [GEOG P1 GR11 MEMO (Eng) NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr11-memo-eng-nov2013/b1782585-07be-4c5d-a782-0ebd6a34d6db) — Geography · Memo · 2013 · Eng
- [GEOG P1 GR11 QP (Eng) NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr11-qp-eng-nov2013/b8e3d999-2fdd-49e9-900c-8a48487bcaa8) — Geography · QP · 2013 · Eng
- [GEOG-P2 GR11 MEMO-Afr Vryheid 1](https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-memo-afr-vryheid-1/54c674c0-a935-4a26-8bd3-ea9830ccf33a) — Geography · Memo · 2013 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-eng-d/e69812a7-c679-4117-8e83-ff24ba6186e5) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afr-d/f1b06bbe-d410-45b3-ab92-3d75cebfaad6) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 QP ANNEX MEMO NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-qp-annex-memo-nov2020-afr-d/851ecf6e-b706-47b9-bb9e-e235d8dd8439) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
