# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr12-sept14-memo-afr/b2d47554-23d7-43c7-9d2e-74b04c2a5874
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2014 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr12-sept14-memo-afr/b2d47554-23d7-43c7-9d2e-74b04c2a5874)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2014

                       GEOGRAFIE V1
                       MEMORANDUM

PUNTE:   225

                  Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      GEOGRAFIE V1                            (SEPTEMBER 2014)

AFDELING A: FISIESE GEOGRAFIE: KLIMAAT EN WEER EN
            GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1

1.1   1.1.1    B      (daal met ŉ roterende aksie) 

      1.1.2    C      (temperature en reënval te vermeerder) 

      1.1.3    C      (die beweging van die direkte sonstrale vanaf die
                      Steenbokskeerkring na die Kreefskeerkring) 

      1.1.4    A      (ŉ wanbalans in energie tussen die polêre en tropiese
                      streke) 

      1.1.5    B      (lug voor die kouefront ŉ bietjie warmer as die lug agter die
                      koue) 

      1.1.6    C      (antikloksgewys) 

      1.1.7    B      (vorteks) 

      1.1.8    D      (tifone)                                                (8 x 1)       (8)

1.2   1.2.1    Ontwrigte 

      1.2.2    Sentripetaal 

      1.2.3    Parallel 

      1.2.4    Dentrities 

      1.2.5    Radiaal 

      1.2.6    Tralie 

      1.2.7    Reghoekig                                                      (7 x 1)       (7)

1.3   1.3.1    Winter                                                                       (1)

      1.3.2    Isobaarwaardes vermeerder tot by die sentrum van die hoogdruk-
               sel.                                                                         (1)

      1.3.3    (a)    B                                                                     (1)

               (b)    Hulle ontstaan in groepe of families met een wat direk na die
                      ander een volg.                                                      (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                          GEOGRAFIE V1                                          3

      1.3.4         Die kouefronte kom meer gereeld gedurende winter voor omdat al
                     die drukgordels en windsisteme noordwaarts beweeg soos die son
                     meer direk by 23°N is. 
                    ITKS het noordwaarts beweeg en saam met dit die subtropiese
                     hoogdrukgordels, en veroorsaak dat kouefronte die weer
                     gedurende winter beïnvloed.                       (Enige 1 x 2)          (2)

      1.3.5        Temperatuur – daal 
                   Wind – die wind is noordwes voor die kouefront en krimp weswaarts
                          en later suid soos die kouefront verby beweeg      (2 x 2)          (4)

      1.3.6         Daar is herhaaldelike dekking van ŉ gebied, hierdeur kan gereelde
                     opdatering en monitering gedoen word. 
                    Beelde kan baie vinnig oorgedra word. 
                    Beelde kan meteoroloë waarsku teen naderende weerstoestande
                     en die publiek kan daarvolgens gewaarsku word. 
                    D.m.v. vroeë waarskuwingsisteme kan mense beter teen ŉ weer
                     ramp voorberei en sodoende ŉ katastrofe verhoed. 
                    Mense kan ontruim word en noodmaatreëls kan getref word. 
                                                                          (Enige 2 x 2)         (4)

1.4   1.4.1        ŉ Hitte-eiland verwys na ŉ situasie waar die lugtemperatuur van ŉ
                   stadskern warmer is as die lugtemperature van die omliggende
                   gebiede of landelike areas.                       (KONSEP) (1 x 1)         (1)

      1.4.2         Toenemende menslike ongerief, veral gedurende somer 
                    Toenemende toestande wat geskik is vir die verspreiding van
                     vektor-oordraagbare siektes wat deur muskiete en vlieë
                     veroorsaak word. 
                    Verminderde sigbaarheid as gevolg van rookmis, veral in winter 
                    Verhoogde vlakke van lugbesoedeling 
                    Verhoogde gebruik van lugverkoeling wat plaaslike lugkwaliteit
                     degradeer en kweekhuisgasse vry stel                (Enige 2 x 1)         (2)

      1.4.3        Gedurende die DAG veroorsaak verhitting dat daar turbulensie
                   plaasvind; dus is daar stabiliteit in die onderste lae van die
                   atmosfeer, en sodoende groei die hitte-eiland vertikaal. 

                    Gedurende die NAG is daar minder verhitting en dus is daar ŉ
                    vermindering in turbulensie en ŉ relatiewe toename in stabiliteit van
                    onderste lae van die atmosfeer. Sodoende verminder die vertikale
                    dimensies.                                                    (2 x 1)     (2)
                   (DIE KONSEP VAN MEER KONVEKSIE GEDURENDE DIE DAG
                   EN MINDER SNAGS MOET VERSTAAN WORD.)

      1.4.4         Plant meer bome en plante 
                    Meer parke en groengordels 
                    Daktuine waar plante en groente groei 
                    Plaas katalisators in voertuie 
                    Minder voertuie moet in die SSG toegelaat word 
                    Parkeer-en-ry skemas of toenemende gebruik van publieke
                     vervoer 

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                        GEOGRAFIE V1                           (SEPTEMBER 2014)

                    Industrieë moet laer swael steenkool verbrand of die steenkool
                     moet gewas word voordat dit verbrand word 
                    Industrieë moet gas in plaas van steenkool gebruik 
                    Plaas filters op die skoorstene van fabrieke om uitset te
                    verminder 
                    Dwing wetgewing of wette en boetes af vir oormatige vrystelling
                     van lugbesoedeling 
                    Verf oppervlaktes ligter bv. dakke van geboue 
                    Alternatiewe energie soos son, wind, geotermiese, ens. sal die
                     kweekhuisgasse verminder                           (Enige 4 x 2)       (8)

1.5   1.5.1    B – Hoefystermeer                                               (1 x 1)       (1)

      1.5.2    Reënval                                                        (1 x 2)       (2)

      1.5.3         Vrugbare grond 
                    Oorstromings veroorsaak natuurlike verryking van grond 
                    Minder kunsmis 
                    Genoeg water vir besproeiing 
                    Maklik om vervoerroetes te bou                  (Enige 2 x 2)          (4)

      1.5.4    Dit maak die rivieroewer hoër en verhoed oorvloei 
               Verminder die kanse van oorstromings               (Enige 1 x 2)             (2)

      1.5.4
                        Stoot-oewer (1)                    gly-oewer (1) 

                                                        vorm (1)              (3 x 1)        (3)

1.6   1.6.1    Oorsprong                                                        (1 x 1)       (1)

      1.6.2    Multi-konkaaf                                                   (1 x 1)       (1)

      1.6.3    ŉ Lengteprofiel is die vorm van ŉ rivier vanaf sy oorsprong tot by sy
               monding  terwyl ŉ dwarsprofiel die vorm van ŉ rivier vanaf
               oewer tot oewer is.                                         (2 x 2)          (4)

      1.6.4    Die rivier het genoeg energie om te vloei, met erosie en neerlating
               in balans.                                                  (1 x 2)          (2)

      1.6.5    Bo-Loop         – Daar is meer erosie as wat daar volume in die
                                 kanaal is, die kanaal is klein en die bodem ongelyk.
                                 ŉ Steil helling verskaf energie aan die rivier om
                                 hierdie wrywing te oorkom 

               Benedeloop – Daar is minder wrywing omdat die volume baie groot
                            is, die kanaal is groot en die bodem gelyk, dus het
                            die rivier nie baie energie nodig om te vloei nie 
                                                                             (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                           GEOGRAFIE V1                                           5

      1.6.6           ŉ Knakpunt is ŉ breek in die helling van ŉ rivierprofiel wat deur
                       verjonging veroorsaak is. ŉ Knakpunt is gewoonlik ŉ
                       waterval. 
                      Wanneer verjonging plaasvind, word ŉ nuwe vallei binne die ou
                       vallei uitgekerf 
                      Die vloer van die ou vallei vorm terrasse aan beide kante van
                       die vallei nadat verjonging plaasgevind het 
                      Ingekerfde kronkels vorm wanneer verjonging plaasvind in ŉ
                       stroom met meanders 
                      Ingekerfde kronkels kan ook hoefystermere en kronkelgroewe
                       vorm                                                (Enige 4 x 2)      (8)
                                                                                               [75]

VRAAG 2

2.1   2.1.1        Hoog 

      2.1.2        Hoog 

      2.1.3        Hoog 

      2.1.4        Laag 

      2.1.5        Laag 

      2.1.6        (a) Hoog 
                   (b) Laag                                                       (7 x 1)      (7)

2.2   2.2.1        C    sytak 

      2.2.2        E    stroomroof 

      2.2.3        J    antesedente rivier

      2.2.4        G    periodies 

      2.2.5        H    suspensie 

      2.2.6        D    abstraksie 

      2.2.7        F    geërfde stroom 

      2.2.8        I    watertafel                                                (8 x 1)      (8)

Kopiereg voorbehou                                                                 Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       GEOGRAFIE V1                          (SEPTEMBER 2014)

2.3   2.3.1    11 (K is die 11de letter van die alfabet)                    (1 x 1)       (1)

      2.3.2         ŉ See-temperatuur van 27 °C en meer 
                    ŉ Intensiewe laagdruk sel op die oppervlakte 
                    Teenwoordigheid van corioluskrag                 (Enige 2 x 2)       (4)

      2.3.3    Vrystelling van latente hitte in die atmosfeer wat die energie
               verskaf.                                                     (1 x 2)       (2)

      2.3.4       Winde word as gevolg van wrywing met die landoppervlakte
                  vertraag 
                  Droër lug dring die sisteem binne en sodoende neem die bron van
                  energie af                                             (2 x 2)          (4)

      2.3.5         Mense en diere sterf 
                    Mense en diere word dakloos gelaat 
                    Ontruiming van mense 
                    Plundering en burgerlike versteuring 
                    Lewens word onderbreek/duisende het geen toegang tot werk
                     en huise 
                    Tekort aan skoon water en sanitasie-fasiliteite 
                    Verspreiding van siektes                         (Enige 4 x 2)       (8)

2.4   2.4.1    ŉ Temperatuurinversie beteken ŉ toename in temperatuur met ŉ
               toename in hoogte.                           (KONSEP) (1 x 1)               (1)

      2.4.2    Wanneer koue lug onder die invloed van swaartekrag na die
               bodem daal en die warmer lug dwing om te styg           (1 x 2)            (2)

      2.4.3         Dit affekteer wolkvorming 
                    Dit verhoed donderstormontwikkeling              (Enige 1 x 2)       (2)

      2.4.4       Geen wolke 
                  Geen winde                                                 (2 x 1)       (2)

      2.4.5    Gewasse wat rypbestand is word aan die voet van die helling
               geplant. (A) 
               Gewasse wat sensitief vir ryp en koue is word hoër teen die helling
               geplant. (B)                                               (2 x 2)         (4)

2.5   2.5.1    Dit is die volume water wat in ŉ rivier vloei.    (KONSEP) (1 x 2)         (2)

      2.5.2    A – laminêre vloei 
               B – turbulente vloei                                           (2 x 1)      (2)

      2.5.3    Die rivier vloer in ongelyk en steil en veroorsaak dat die water in ŉ
               borrelende en turbulente manier vloei                        (1 x 2)       (2)

      2.5.4    Water vloei oor ŉ gelyke rivier vloer en dis waarom daar nie
               wrywing is nie.
               Die resultaat is hoër vloeispoed.                          (1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                         GEOGRAFIE V1                                             7

      2.5.5        As die snelheid hoër is, sal groter partikels stroomaf gedra
                   word 
                   As die snelheid minder is, sal daar ŉ vermindering in die vervoer
                   van sediment is, met meer neerlating/afsetting              (2 x 2)      (4)

2.6   2.6.1        ŉ Gebied wat deur ŉ hoofstroom en al sy sytakke dreineer word 
                                                                  (KONSEP) (1 x 1)            (1)

      2.6.2        ŉ Waterskeiding is ŉ hoogliggende gebied wat twee
                   dreineringsbekkens skei terwyl ŉ interfluviale skeiding ŉ hoë area
                   van uitlopers tussen twee riviervalleie is.                 (2 x 1)       (2)

      2.6.3        Die bestaande klimaatstoestande bepaal die hoeveelheid
                   reënval.                                                   (1 x 2)     (2)

      2.6.4        Afloop sal vermeerder                                       (1 x 2)    (2)

      2.6.5        Beton en teer oppervlaktes is ondeurdringbaar dus sal meer afloop
                   sal voorkom. 
                   Die verwydering van plantegroei en bome verhoog afloop. 
                                                                              (2 x 2)       (4)

      2.6.6         Die rivier word besoedel deur industriële afval, landbou afloop
                     en onbehandelde riool 
                    Die aard van die afloop kan verander deur damme te bou 
                    Verwydering van plantegroei kan tot oorstromings lei 
                    Nedersettings en ander strukture wat op die vloedvlakte opgerig
                     word, verminder infiltrasie en kan tot oorstromings lei 
                    Dreinering van moerasse en vleie kom gedurende oorstromings
                     voor 
                    Die ekologie van riviere en hulle opvangsgebied word versteur
                     deur die verwydering van water vir besproeiing, nywerhede,
                     myne en huishoudelike gebruik 
                    Die grawe van boorgate veroorsaak dat minder grondwater in
                     die rivier vloei 
                    Groot hoeveelhede insekdoders kan skade waterlewe
                     veroorsaak en verhoog ook alge in die water 
                    Mensgemaakte oewerwalle vang water in die kanaal vas 
                    Interbekkenverplasing van water versteur waterlewe en die
                     verspreiding van dreineringsbekkens                 (Enige 4 x 2)      (8)
                                                                                             [75]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       GEOGRAFIE V1                           (SEPTEMBER 2014)

VRAAG 3

3.1   3.1.1    Landelik-stedelike oorgangsone 

      3.1.2    Beskermde gemeenskap 

      3.1.3    Vragverbrekingspunt 

      3.1.4    Ruit-of Roosterpatroon 

      3.1.5    Ghetto 

      3.1.6    Teen metropolitaanse verstedeliking 

      3.1.7    Ongebreidelde stedelike uitbreiding                             (7 x 1)       (7)

3.2   3.2.1    C (tersiêre) 

      3.2.2    D (produseer produkte wat naby die verbruiker vervaardig
                 word.) 

      3.2.3    C (kleding en tekstiel.) 

      3.2.4    A     (ŉ ruimtelike ontwikkelingsinisiatief) 

      3.2.5    B     (mielies.) 

      3.2.6    C (word nie deur vervoerkoste geaffekteer nie.) 

      3.2.7    D (in Mpumalanga) 

      3.2.8    A     (die groot afstande vanaf die elektriese produseerders.) 
                                                                               (8 x 1)       (8)

3.3   3.3.1    A – Sentrale Sakegebied (SSG) 
               B – Oorgangsone/Vervalsone                                     (2 x 1)       (2)

      3.3.2    Besigheid,  Regering,  Regs,  Openbare dienste, 
               Residensieel,  Kultuur,  Ekonomies,  Ontspanning, 
               Verkope,  Finansieel,  Vermaak                  (Enige 2 x 1)              (2)

      3.3.3    Grond is skaars, duur en beperk, dus waarom dit optimaal gebruik
               moet word deur opwaarts te bou.                          (1 x 2)            (2)

      3.3.4    Dit is naby die SSG, waar uitbreiding kan plaasvind           (1 x 2)       (2)

      3.3.5    Opgradering van die fisiese omgewing met modern geboue en
                verfraaide oop ruimtes 
               Die bou van kulturele komplekse en konferensie-sentrums 
               Die aanmoediging van residensiële ontwikkelings en klein
                besighede 
               Promosie-veldtogte wat ŉ positiewe beeld van die SSG skep 
               Hoë kwaliteit ontspanningsgeleenthede            (Enige 2 x 2)             (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                           GEOGRAFIE V1                                            9

       3.3.6        Slumverwydering wat die stroping van geboue behels en
                     huisvesting mense in woonstelle in ŉ ander gebied 
                    Opknapping van ou geboue en die bou van nuwe kantore 
                    Inname en opvolging (vervanging van die ou funksie met ŉ
                     nuwe funksie) 
                    Gentrifikasie/Binne-stedelike verburgerliking 
                    Fasadisme                                       (Enige 2 x 2)             (4)

3.4    3.4.1       Landelike-stedelike migrasie                                    (1 x 1)      (2)

       3.4.2          Meganisasie van die landbou 
                      Natuurlike rampe bv. vloede, droogtes, ens. 
                      Lae salarisse 
                      Armoede 
                      Tekort aan dienste bv. elektrisiteit, water en riool 
                      Tekort aan fasiliteite bv. skole, hospitale, ens. 
                      Gronderosie 
                      Swak beeld van die landelike gebied                   (Enige 2 x 1)      (2)

       3.4.3          Geen werksgeleenthede dus geen geld 
                      Daar is geen sosiale lewe 
                      Swak vaardighede 
                      Tekort aan behoorlike opvoeding                     (Enige 2 x 2)       (4)

       3.4.4        Die bevolking van die werkende ouderdom is oorwegend
                     vroue 
                    Die res van die bevolking oud en baie jonk 
                    Minder aanvraag vir winkels en dienste in die landelike
                     gebied 
                    Skole en winkels sluit 
                    Minder werksgeleenthede beskikbaar 
                    Oorblywende jong mense word gedwing om landelike gebiede
                     te verlaat 
                    Geboue en plase word verlaat en gee aanleiding tot
                     ‘spookdorpe’ 
                    Produktiwiteit van landelike gebiede verlaag  (Enige 4 x 2)               (8)

3.5    3.5.1       Tersiêr                                                        (1 x 1)      (1)

       3.5.2       Dit is die totale waarde van alle goedere en dienste binne ŉ jaar
                   gelewer binne die grense van ŉ land              (KONSEP) (1 x 1)            (1)

       3.5.3        ŉ Groter gedeelte van die mense moet in die tersiêre sektor
                     werksaam wees 
                    ŉ Toename in uitvoere en ŉ afname in invoere 
                    Invoervervanging                                 (Enige 2 x 2)            (4)

       3.5.4        Groot aanvraag vir uitgesoekte netjiese grond in Suid-Afrika 
                    Behuisingstekorte lei tot heelwat behuisingsontwikkelings 
                                                                         (Enige 1 x 2)           (2)

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                       GEOGRAFIE V1                           (SEPTEMBER 2014)

      3.5.5         Verskaf werk 
                    Verskaf grondstowwe vir nywerhede 
                    Verdien waardevolle inkomste uit uitvoere         (Enige 2 x 2)        (4)

      3.5.6    HANDEL
               Suid-Afrika het drie diep waterhawens, drie internasionale
               lughawens en ŉ goed ontwikkelde koue ketting-ontwikkeling 
               Die infrastruktuur binne die hawens en hinterland is baie goed. 
               Suid-Afrika geniet die teenoorgestelde seisoen as Europa 
               Handelsooreenkomste met die Europese Unie en die VSA verskaf
               toenemende marktoegang vir Suid-Afrikaanse boere 

               GROND-EIENAARSKAP
               Die grootte van plaaseenhede het toegeneem met regering se
               verbintenis tot grondhervorming 
               Meer kleinskaal boere kan ŉ inkomste vanuit hulle handewerk
               verdien 
               Ondersteuning van koöperatiewe boerdery wat die kapitaal wat
               deur een boer benodig word verminder.                   (4 x 2)              (8)
               (MAKSIMUM VAN 4 PUNTE VIR HANDEL EN 4 PUNTE VIR
               GRONDEIENAARSKAP)

 3.6 3.6.1     Gedeelte van die ekonomie wat nie belasting betaal en is nie deel
               van die amptelike regeringsrekords nie.       (KONSEP) (1 x 1)                (1)

      3.6.2    Misdaad                                                        (1 x 2)       (2)

      3.6.3         Werkloosheid 
                    Geen vaardighede 
                    Benodig ŉ bron van inkomste 
                    Kan nie die lewensstyl in die stad bekostig nie 
                    ŉ Afname in die ekonomie 
                    Landelik-Stedelike migrasie                        (Enige 2 x 2)        (4)

      3.6.4         Stel lisensiëringvereistes voor wat die sektor reguleer 
                    Spesifieke areas naby stasies, bushaltes en taxi-staanplekke
                     moet aan informele handel toegeken word 
                    Vennootskap tussen private sektor en informele handelaars 
                    Plaaslike owerhede moet infrastruktuur voorsien 
                    Verhoog vaardighede deur middel van leierskapprogramme 
                                                                          (Enige 2 x 2)      (4)
                                                                                            [75]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (SEPTEMBER 2014)                           GEOGRAFIE V1                                        11

VRAAG 4

4.1   4.1.1         D

      4.1.2         H

      4.1.3         F

      4.1.4         E

      4.1.5         G

      4.1.6         A

      4.1.7         B

      4.1.8         C                                                             (8 x 1)      (8)

4.2   4.2.1         Industriële inersie 

      4.2.2         GEAR 

      4.2.3         Veredeling 

      4.2.4         Kwaternêre aktiwiteite 

      4.2.5         UItkringende effek 

      4.2.6         Periferi 

      4.2.7         Kern                                                          (7 x 1)      (7)

4.3   4.3.1         Die STANDPLAAS is die presiese fisiese grond waarop die
                    nedersetting gebou is  terwyl LIGGING van ŉ nedersetting
                    verwys na die posisie van ŉ nedersetting in verhouding met sy
                    omliggende omgewing                          (KONSEPTE) (2 x 1)            (2)

      4.3.2         A – Verspreid 
                    B – Liniêr                                                   (2 x 2)      (4)

      4.3.3         Gelyke grond 
                    Private grondeienaarskap                                     (2 x 2)      (4)

      4.3.4         C is geleë op die noordfrontende helling en is in die suidelike
                    halfrond. Noordfrontende hellings is warmer omdat hulle direkte
                    sonstrale ontvang.                                           (1 x 2)      (2)

      4.3.5         Drinkwater kan nou d.m.v. pypleidings na huise gelei word. 
                                                                                (1 x 2)         (2)

 Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                                    GEOGRAFIE V1                            (SEPTEMBER 2014)

4.4   4.4.1    Dit is ŉ woongebied wat onwettig ontstaan het (KONSEP) (1 x 1)              (1)

      4.4.2   Die munisipaliteit het gefaal om behoorlike huise vir hulle te bou. 
                                                                               (1 x 1)       (1)

      4.4.3      Kwesbaar in tye van swaar reëns en vloede 
                 Oop vure bied ŉ brandgevaar 
                 Verspreiding van siektes 
                 Misdaad, dwelms en armoede                          (Enige 2 x 2)        (4)

      4.4.4      Lewensstylkwessies 
                 Geraasbesoedeling wat met stedelike aktiwiteite geassosieer
                  word 
                 Lugbesoedeling wat met nywerhede assosieer word 
                 Beskermde gemeenskappe – verdeling van ryk en arm 
                 Nuwe ontwikkelings wat spesifieke uitsigte blokkeer 
                 Hervestiging (bou van huise waar grond beskikbaar is) 
                                                                      (Enige 2 x 2)

                 Self-helpskemas bv. om basiese dienste te verskaf 
                 Verskaf plakkers wettige eienaarskap vir die grond waarop hulle
                  bly 
                 HOP-huise 
                 Konsultering met plaaslike gemeenskappe           (Enige 2 x 2)          (8)

 4.5 4.5.1    Dit is ŉ gespesialiseerde industriële gebied, wat geïdentifiseer is vir
              uitvoergerigte nywerhede                           (KONSEP) (1 x 1)           (1)

      4.5.2    Toeganklik tot alle belangrike wêreldmarkte                   (1 x 2)       (2)

      4.5.3      Coega 
                 Oos-Londen IOS                                       (Enige 1 x 1)        (1)

      4.5.4      Verskaf gemeenskappe die geleentheid om aan ekonomiese
                  aktiwiteite deel te neem 
                 Verskaf volhoubare werkskepping 
                 Gebruik plaaslike hulpbronne 
                 Verbeter infrastruktuur 
                 Aansporings vir nywerhede om te hervestig 
                 Vaardigheidsontwikkeling/Entrepreneurskap  (Enige 3 x 2)                 (6)

      4.5.5      Ontwikkel en vestig wêreldgehalte industriële parke 
                 Verskaf kwaliteit infrastruktuur, besigheid en nutsdienste 
                 Skep werk 
                 Lok buitelandse en plaaslike volhoubare beleggingsprojekte 
                 Vermeerder uitvoere 
                 Nuwe vaardighede word ontwikkel 
                 Maatskaplike opheffing                               (Enige 4 x 2)       (8)

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (SEPTEMBER 2014)                        GEOGRAFIE V1                                        13

4.6   4.6.1    Durban-Pinetown                                               (1 x 2)       (2)

      4.6.2    1- Ru-olie word deur die Durban se hawe ingevoer  
                  Naby die olie-produserende lande van die Midde-Ooste 
                                                                      (Enige 1)

               2- Suikerriet is die vernaamste landboukundige gewas.           (2 x 2)       (4)

      4.6.3        Warm klimaat en hoë reënval 
                   Goed bedien deur seevervoer 
                   Talle landboukundige grondstowwe 
                   Goeie voorraad van vars water                      (Enige 2 x 2)       (4)

      4.6.4        Opeenhoping by die hawe 
                   Tekort aan gelyke gebiede vir uitbreiding 
                   Is nie toeganklik tot die groter oorsese markte nie 
                                                                         (Enige 2 x 2)       (4)
                                                                                            [75]

                                                                    GROOTTOTAAL:            225

 Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOG P1 GR12 SEPT14 QP Eng adapted](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr12-sept14-qp-eng-adapted/ed4de9c8-4a5d-417a-9445-88a8ee28be51) — Geography · QP · 2014 · Eng
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2014 .FINAL](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2014-final/b94397cc-6620-4447-ae33-790d68ecb017) — Geography · Memo · 2014
- [Geography P1 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2014-memo-afr/485cae08-bf91-4b58-81c7-39e8e226dff2) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2018-english/66551d14-a0be-4338-accf-f25bd373c188) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2017-english/f42323b6-1860-41f6-b6db-bf72dcaa092c) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
