# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2012 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-memo-afr/23ad5b55-3deb-44d9-8ea6-c393236c2c2d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2012
- Exam period: Eastern Cape November Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-memo-afr/23ad5b55-3deb-44d9-8ea6-c393236c2c2d)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2012 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOG P1 N12 QP Afr](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-qp-afr/4827bbe8-9fd3-470b-88a2-00977899d40e) — QP · 2012 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Province of the
                EASTERN CAPE
                EDUCATION

                       NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 11

                     NOVEMBER 2012

                       GEOGRAFIE V1
                       MEMORANDUM

PUNTE:   300

               Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

2                                 GEOGRAFIE V1 (Memo)                      (NOVEMBER 2012)

AFDELING A: FISIESE GEOGRAFIE: DIE BELANGRIKEID VAN WATER EN
            EKOSISTEME

Beantwoord ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling.

VRAAG 1       [LU 1.2 – LU 1.5] [LU 2.1 – LU 2.4] [LU 3.1 – LU 3.2]

1.1   1.1.1    afloop √√                                                               (2)
      1.1.2    hidroëlektrisiteit √√                                                   (2)
      1.1.3    ria √√                                                                  (2)
      1.1.4    abrasie √√                                                              (2)
      1.1.5    sandtong √√                                                             (2)

1.2   1.2.1    C/Habitat√√                                                             (2)
      1.2.2    D/Biodiversiteit √√                                                     (2)
      1.2.3    F/Predasie √√                                                           (2)
      1.2.4    H/Kompetisie √√                                                         (2)
      1.2.5    I/Voedselweb √√                                                         (2)

1.3   1.3.1    Die boerdery met vis, skulpvis of seegras in ŉ geslote gebied in die
               see √√                                                         (1x2)    (2)

      1.3.2    Mossels, garnale ens. is afhanklik van koue voedingryke water.
               Waterbesoedelde deeltjies verhoog die temperatuur van die
               water√√
               Besoedelde deeltjies verminder voedingstowwe wat hul groei
               affekteer √√                                           (Enige 1x2)      (2)

      1.3.3    Die meule maak Saldanhabaai ŉ nywerheidsgebied en bederf die
               natuurlike skoonheid daarvan √√
               Maak dit minder aantreklik vir toeriste √√        (Enige 1x2)           (2)

      1.3.4    Sterk getye en die deursypeling van vars water van die vleigebied
               rondom die baai en strandmeer √√                              (1x2)     (2)

      1.3.5    Ja √√
               Die noordelike deel van die baai en die erts-laai kaai saam omsluit
               die baai √√                                                   (2x2)     (4)

1.4   1.4.1    Nassermeer √                                                  (1x1)     (1)

      1.4.2    Gewasse word besproei deur die jaarlikse oorstroming √√
               Vrugbare grond word in die riviervallei afgeset √√            (2x2)     (4)

      1.4.3    Gewasse is nie meer afhanklik van die jaarlikse oorstromings nie √√
               ŉ Verskeidenheid gewasse kan regdeur die jaar aangeplant word √√
               Gewasse word nie weggespoel en vernietig nie √√        (Enige 2x1)       (2)

### Page 3

(NOVEMBER 2012)                     GEOGRAFIE V1 (Memo)                                     3

        1.4.4     Negatiewe uitwerking
                  Baie mense wat omring is deur die water van die Nassermeer is
                  verplaas van hul huise √√
                  Die dam vang die voedingryke alluviale grond vas wat in die
                  riviervallei afgeset word – meer bemestingstowwe word nou gebruik
                  wat die rivier besoedel √√
                  Die groei van plante in die stilstaande water van die meer
                  ondersteun waterslakke en lei tot ŉ toename in die siekte
                  bilharzia√√
                  Die dam het die vloeisterkte stroomaf van die Nylrivier vertraag √√
                  See-water syfer in die grondwater van die Nylrivier wat die
                  landbougrond bederf √√
                  Die voorraad vis in die Mediterreense-see het verminder omdat die
                  mariene ekosisteem afhanklik is van die voedingryke afsettings van
                  die Nylrivier √√
                  Oorstromings stroomop lei tot ŉ verlies in plante, diere en insekte√√
                  Vrugbare slik word in die dam afgeset wat die waterkapasiteit van
                  die dam verminder √√
                  Die verlies aan sandafsettings by die riviermond kan die kus
                  erodeer √√
                  AANVAAR ANDER                                          (Enige 3x2)(6)

                  Vloed beheermaatreëls
                  Die dam kan water berg as die water daarin uitgelaat word voor
                  swaar reëns om die watervlak te verlaag √√
                  Beheer die uitvloei van vloedwater om oorstromings stroomaf te
                  verminder √√
                  Verander die vloeipatroon van die rivier wat die intensiteit en duur
                  van die oorstroming affekteer √√
                  Verander die seisoenale vloeipatroon van die rivier wat dit makliker
                  maak om oorstromings te beheer √√
                  AANVAAR ANDER                                         (Enige 3x2)(6)     (12)

 1.5    1.5.1     Is die proses waardeur sand en ander strandmateriaal al langs die
                  kuslyn of strand verskuif word √√
                  Branders breek teen ŉ skuinshoek op die strand en terugloop
                  geskied reguit langs die strand af wat lei tot strandmigrasie √√ (2x2)   (4)

        1.5.2     (a)   Dit bedreig die geboue langs die kuslyn want daar is byna
                        geen strand oor op sommige plekke nie √√                (1x2)      (2)

                  (b)   Dit beïnvloed toeriste-aktiwiteite negatief omdat die strand
                        geërodeer is en suidwaarts verskuif het √√                 (1x2)   (2)

        1.5.3     Om ŉ strandhoof/skansmuur te bou wat die beweging van sand
                  langs die strand sal keer √                              (1x1)           (1)

### Page 4

4                               GEOGRAFIE V1 (Memo)                         (NOVEMBER 2012)

1.6   1.6.1   Bioties: plante/diere/sampioen/vis/insekte √
              Abioties: sonlig/grond/water/olie √                                       (2)

      1.6.2   swamme √                                                        (1x2)     (2)

      1.6.3   Ontbinders is belangrik as die natuur se hersirkuleerders omdat
              hulle dooie plant- en diermateriaal afbreek om voedingstowwe terug
              in die grond te plaas √√
              Is heelbo aan die voedselketting √√                          (2x2)        (4)

      1.6.4   warmte √√
              vogtigheid √√                                                   (2x2)     (4)

      1.6.5   Bestuiwing van die blom deur die by √√                          (1x2)     (2)

1.7   1.7.1   Versteuring van die voedselketting
              Deur ŉ skakel by te voeg, bv. uitheemse plante of diere in die
              ekosisteem, sal daar minder hulpbronne wees vir die inheemse
              plante en diere √√
              Verwydering van ŉ skakel uit die ekosisteem bv. plante of diere
              doodgemaak of permanent verwyder, sal lei tot ŉ toename in sekere
              spesies wat die voedselketting versteur √√                     (2x2)      (4)

      1.7.2   Vergiftiging van die voedselketting
              Menslike aktiwiteite plaas giftige stowwe in die voedselketting bv.
              insekdoders om plae en insekte dood te maak √√
              Vrystelling van nywerheidsafvalwater besoedel water in riviere en
              mere asook die see √√
              Giftige stowwe besmet plante en insekte wat dikwels deur ander
              diere geëet word √√
              Gifstowwe konsentreer by elke vlak van die voedselketting en
              vernietig uiteindelik die voedselketting en versteur die ekosisteem√√
                                                                        (Enige 2x2)     (4)

      1.7.3   Verlies aan habitat en biodiversiteit
              Boerdery en ontwikkeling lei tot verlies aan habitat vir plante en
              diere √√
              Baie plante en diere sterf uit wanneer nuwe nedersettings gebou
              word en word bedreig √√
              Verlies aan habitat van plante en diere lei tot ŉ verlies aan
              biodiversiteit √√                                          (Enige 2x2)    (4)

### Page 5

(NOVEMBER 2012)                   GEOGRAFIE V1 (Memo)                                  5

 1.8    1.8.1     Voedsel-energie/voedingstowwe √√                            (1x2)    (2)

        1.8.2     Voedselproduksie deur fotosintese √√
                  Voedselkringlope √√
                  Ontbinding van plant- en diermateriaal √√            (Enige 1x2)     (2)

        1.8.3     Kompetisie tussen lewende organismes vir hulpbronne √√
                  Predasie waar een dier (prooi) voed op ŉ ander √√
                  Simbiose tussen twee organismes waar ten minste een bevoordeel
                  word √√                                             (Enige 2x2)      (4)

        1.8.4     Die lewende organisme sal hom daarvolgens aanpas √√
                  Die ekosisteem sal vernietig word/versteur word √√
                  ŉ Nuwe ekosisteem kan ontwikkel √√
                  Ekosisteem kan sy hoeveelhede op elke trofiese vlak (biomassa)
                  beheer √√                                             (Enige 2x2)    (4)

        1.8.5     ontbossing √
                  besoedeling √
                  jag √
                  ontwikkeling √
                  klimaats veranderinge – invloed van mens op die klimaat √
                                                                        (Enige 2x1)    (2)
                                                                                      [100]

### Page 6

6                               GEOGRAFIE V1 (Memo)                       (NOVEMBER 2012)

VRAAG 2       [LU 1.2 – LU 1.5] [LU 2.1 – LU 2.4] [LU 3.1 – LU 3.2]

2.1   2.1.1    Waar √√                                                                (2)
      2.1.2    Onwaar √√                                                              (2)
      2.1.3    Waar √√                                                                (2)
      2.1.4    Onwaar √√                                                              (2)
      2.1.5    Waar √√                                                                (2)

2.2   2.2.1    Inheems √√                                                             (2)
      2.2.2    Afkapping √√                                                           (2)
      2.2.3    Organies √√                                                            (2)
      2.2.4    Salinasie √√                                                           (2)
      2.2.5    Gestroop √√                                                            (2)

2.3   2.3.1    B/El Nino √                                                   (1x1)    (1)
      2.3.2    A/La Nina √                                                   (1x1)    (1)
      2.3.3    Daar is groter opwelling van koue water van onder af √√
               Koue water is voedingryk en onderhou groot visbevolkings √√
                                                                      (Enige 1x2)     (2)
      2.3.4    B/El Nino √√
               Die passaatwinde wat vog voer in die rigting van Suid-Afrika waai
               swakker √√
               Lae see temperature veroorsaak hoogdrukgebiede met lae reënval
               aan die ooste √√                                       (Enige 2x2)     (4)
      2.3.5    Uitwerking op boerdery-aktiwiteite
               Vermindering van oesproduksie/oes opbrengste/vee/veroorsaak
               hoë voedselpryse √√
               Landbouprodukte word duurder √√
               Afname in uitvoere van landbouprodukte √√
               Voedseltekorte en invoer van voedsel teen hoë pryse √√
               Werkverliese in die landboubedryf en verlies aan inkomste √√
               Hongersnood en wanvoeding weens werkloosheid en armoede √√
                                                                    (Enige 3x2)(6)
               Maatreëls
               Adviseer boere om droogte-bestande gewasse te plant √√
               Verminder vee-getalle √√
               Maak planne om voedsel te berg en voer alternatiewe voedsel
               voorraad in √√
               Bou water opgaardamme en interbekkenverplasingskemas √√
               Pas waterbeperkings toe √√
               Implementeer voedselpreserveringsmetodes om ŉ betroubare
               voedselbasis te handhaaf bv. son-gedroogte produkte, inlegging
               ens. van voedselsoorte √√
               Bedek grond met blare/strooi om verdamping van water te
               voorkom √√
               Gebruik besproeiingsmetodes wat waterverlies en verdamping
               verminder √√                                         (Enige 3x2)(6)    (12)

### Page 7

(NOVEMBER 2012)                   GEOGRAFIE V1 (Memo)                                    7

 2.4    2.4.1     Pietermaritzburg √                                            (1x1)    (1)

        2.4.2     Pietermaritzburg √                                            (1x1)    (1)

        2.4.3     (a)   Durban
                        12 °C (23 °C – 11 °C) √√                                (1x2)    (2)

                  (b)   Pietermaritzburg
                        19 °C (22 °C – 3 °C) √√                                 (1x2)    (2)

        2.4.4     Die verskil in daaglikse minimum en maksimum temperature en
                  somer en winter is minder uiters in Durban as Pietermaritzburg √
                  Durban is aan die kus geleë = maritieme klimaat √
                  Pietermaritzburg in die binneland geleë = kontinentale klimaat √
                  Die see het ŉ matigende invloed op Durban se klimaat √
                                                                          (Enige 1x2)    (2)

 2.5    2.5.1     Destruktiewe golwe √                                          (1x1)    (1)
        2.5.2     Erosie √                                                      (1x1)    (1)
        2.5.3     Boogrots √√                                                   (1x2)    (2)
        2.5.4     Die dak van die boogrots sal verder erodeer deur die bruisende
                  golwe en uiteindelik ineen stort om ŉ stapel te vorm √√       (1x2)    (2)
        2.5.5     Voorsien ŉ inkomste aan plaaslike inwoners wat hande-artikels
                  verkoop en ander dienste lewer √√
                  Verskaf werksgeleenthede aan die plaaslike inwoners by hotelle en
                  ander plekke van akkommodasie √√
                  Is ŉ bron van buitelandse kapitaal wat die ekonomie ŉ hupstoot
                  gee √√                                                  (Enige 2x2)    (4)

 2.6    2.6.1     R-horison √√                                                   (1x2)   (2)
        2.6.2     A-horison √√                                                   (1x2)   (2)
        2.6.3     A-horison √√                                                   (1x2)   (2)
        2.6.4     B-horison √√                                                   (1x2)   (2)
        2.6.5     A = uitloging √
                  B = desalinasie/kalsifisering √                                (2x1)   (2)
        2.6.6     A = uitloging √√                                               (1x2)   (2)
        2.6.7     Die soute vorm ŉ harde deklaag/kors bo-op die grondlaag wat dit
                  moeilik maak vir water om deur te syfer √√                     (1x2)   (2)
        2.6.8     Bemesting kan ŉ vorm van besoedeling wees en veroorsaak
                  eutrifikasie √√
                  Voedingstowwe word weggespoel en beland in waterbronne soos
                  damme, riviere en see, waar dit die groei van alge versnel √√
                  Die alge keer die sonstrale weg van die waterplante en diere wat
                  dit benodig √√
                  Waar alge uitsterf gebruik die ontbindingsprose alle suurstof op
                  sodat vis en ander waterdiere versmoor √√               (Enige 3x2)    (6)

### Page 8

8                             GEOGRAFIE V1 (Memo)                        (NOVEMBER 2012)

2.7   2.7.1   Hoëveld √√
              Binnelandse streke van KZN √√
              Oos-Kaap √√                                            (Enige 1x2)     (2)

      2.7.2   Suid-Amerika - Pampas √
              Noord-Amerika - Prairies √                                    (2x1)    (2)

      2.7.3   Ryp √√
              Vuur √√
              Wei van vee verhinder bome om hulself te vestig √√     (Enige 1x2)     (2)

      2.7.4   Die grond is vrugbaar √√                                      (1x2)    (2)

      2.7.5   Landbou √
              Afkapping van bome/Ontbossing √
              Verstedeliking √
              Vure √                                                 (Enige 2x1)     (2)

      2.7.6   Voordele
              Vure verwyder plantegroei-bedekking vir groei van nuwe plante √√
              Die as verhoog die voedingswaarde van die grond √√
              Sommige sade het die rook van vure nodig om te ontkiem √√
              ŉ Vuur vernuwe die bioom deur die vrystelling van sade en
              minerale √√
              AANVAAR ANDER                                       (Enige 3x2)(6)

              Maniere om aan te spreek
              Bou brandgordels langs sensitiewe areas √√
              Moenie brandende sigarette in die veld gooi nie √√
              Voer ontwikkeling op so ŉ wyse uit dat dit so min as moontlik
              skade aan die omgewing aan rig √√
              Stig bewaringsgebiede en parke √√
              Bevorder omgewingsbewustheid √√
              Gehoorsaam die reëls van gebied waar dit ŉ brandgevaar inhou √√
              Bou buite-vure in ŉ sanderige gebied √√              (Enige 3x2)(6)    (12)
                                                                                    [100]

### Page 9

(NOVEMBER 2012)                     GEOGRAFIE V1 (Memo)                                    9

 MENSLIKE GEOGRAFIE: MENSE EN HUL BEHOEFTES

 AFDELING B: ONTWIKKELING, VOLHOUBAARHEID, MENSE EN HUL
             BEHOEFTES

 Beantwoord ten minste EEN vraag uit hierdie afdeling.

 VRAAG 3          [LU 1.2 – LU 1.5] [LU 2.1 – LU 2.4] [LU 3.1 – LU 3.2]

 3.1    3.1.1      Natuurlike hulpbronne √√                                                (2)
        3.1.2      Grondstowwe √√                                                          (2)
        3.1.3      Menslike hulpbronne √√                                                  (2)
        3.1.4      Finansieel √√                                                           (2)
        3.1.5      Nie-hernubare √√                                                        (2)

 3.2    3.2.1      Tersiêre aktiwiteite maak gebruik van kwaternêre aktiwiteite soos
                   inligtingtegnologie, navorsing, ens.                                    (2)
        3.2.2      Die VN is al die ontwikkelde lande wat hulp verleen aan
                   ontwikkelende lande                                                     (2)
        3.2.3      Millenniumdoelwit is om erge-armoede en honger te verminder             (2)
        3.2.4      Voorsien ŉ beter lewe vir mense wat in stedelike gebiede woon           (2)
        3.2.5      Geslagsgelykheid is wanneer mans en vroue gelyke geleenthede
                   het om hul potensiaal te ontwikkel                                      (2)

 3.3    3.3.1      Brandtlyn
                   Die skeidingslyn tussen noordelike- (ryk/ontwikkelde) en suidelike
                   (arm/ontwikkelende) lande √√                                  (1x2)     (2)

        3.3.2      Ontwikkelde lande = ryk, geïndustrialiseerde ekonomies meer
                   ontwikkelde lande in die wêreld √√
                   Ontwikkelende lande = arm, landboukundige, minder ontwikkelde
                   lande in die wêreld √√                                      (2x2)       (4)

        3.3.3      Ontwikkelde lande
                   Globale korporasies √√
                   Effekte beurse √√
                   Geldeenheid van ontwikkelde lande √√                   (Enige 1x2)(2)

                   Ontwikkelende lande
                   Arm bedelaars √√
                   Derde wêreld √√                                        (Enige 1x2)(2)   (4)

        3.3.4      Ekonomiese aanwysers
                   Indiensnemingsdata √√
                   Handel √√
                   BNP √√
                   BBP √√
                   Tersiêre- en sekondêre ekonomiese aktiwiteite √√         (Enige 2x2)    (4)

### Page 10

10                             GEOGRAFIE V1 (Memo)                       (NOVEMBER 2012)

      3.3.5   Derde wêreldlande is arm bedelaars wat uitgesluit is van die
              globale ekonomie √√
              Eerste wêreldlande geniet al die rykdom en welsyn van ŉ globale
              ekonomie soos ŉ casino √√                              (Enige 1x2)     (2)

      3.3.6   Ontwikkelde lande maak die meeste van die wêreld se
              vervaardigde goedere √√
              Inkomste per capita is hoog √√                      (Enige 1x2)        (2)

3.4   3.4.1   Die ekonomiese groei en ontwikkeling van landelike gebiede √√
                                                                          (1x2)      (2)

      3.4.2   Noordoos van Mthatha in Oos-Kaap √                            (1x1)    (1)

      3.4.3   Primêre aktiwiteite √
              Landbou √                                              (Enige 1x1)     (1)

      3.4.4   Die gebied is arm √√
              Die lae kapasiteit van regering se betrokkenheid √√
              Die lae deelname van gemeenskapsgebaseerde organisasies √√
                                                                  (Enige 2x2)        (4)

      3.4.5   Onder-na-bo benadering beteken om saam te werk met mense op
              voetsoolvlak √√                                        (1x2)           (2)

      3.4.6   Waarom is vroue opgehef
              Landelike vroue was uitgesluit van deelname in ekonomiese
              aktiwiteite √√
              Vroue speel oor die algemeen die rol van tuisblywende huisvrou √√
              Vroue lewer selde ŉ bydra tot die finansiële inkomste van
              huishoudings √√
              Vroue is arm en het ŉ gebrek aan basiese vaardighede √√
              Vroue het ŉ gebrek aan opvoeding en het lae vlakke van
              geletterdheid √√
              Vroue word beïnvloed deur tradisionele-, kulturele- en
              godsdienstige sieninge in die samelewing √√
                                                                   (Enige 3x2)(6)

              Hoe programme help om die vroue se toestand te verbeter
              Die stigting van ŉ groentetuinprojek √√
              Opleiding en ondersteuningsprogramme √√
              Om die koste van huishoudelike voedsel te verlaag √√
              Om gesinne se voedingsvlak te verbeter √√
              Om selfbeeld en persoonlike vertroue te verhoog √√
              Meer geleenthede om surplus in inkomste te omskep √√
              Werk saam met en raadpleeg plaaslike regering √√ (Enige 3x2)(6)        (12)

### Page 11

(NOVEMBER 2012)                     GEOGRAFIE V1 (Memo)                                   11

 3.5    3.5.1     Kompetisie vir leefruimte weens toename in die wêreldbevolking √√
                  Mense is arm en afhanklik van natuurlike hulpbronne om te oorleef
                  bv. hout as brandstof √√
                  Kompetisie vir voedsel en water bv. diere doodmaak vir voedsel,
                  deel water wat ŉ skaars hulpbron is √√
                  Oeste beskadig deur die weiding van wilde diere √√
                  Wilde diere is gevaarlik en kan plaaslike inwoners wond of
                  doodmaak √√                                            (Enige 2x2)      (4)

        3.5.2     Toename in besoekers en vervoer kan die omgewing skade
                  berokken/omgewingsvernietiging √√
                  Vernietig natuurlike plantegroei vir die ontwikkeling van paaie en
                  akkommodasie √√
                  Verlies aan natuurlike habitat en biodiversiteit weens die oprigting
                  van toeriste-fasiliteite √√
                  Dra by tot hoër vlakke van vullisstorting en besoedeling wat die
                  waarde van hulpbronne verminder √√
                  Geraasbesoedeling steur die broei-gewoontes van diere, voëls en
                  insekte √√                                                (Enige 2x2)   (4)

        3.5.3     Belangrikheid van nasionale parke
                  Omgewingsredes om diere en die omgewing/biodiversiteit te
                  beskerm √√
                  Ekonomiese redes – plante vir hul medisinale waardes √√
                  Etiese redes – die reg van plante en diere √√
                  Estetiese rede – om die natuurskoon te geniet √√
                  Wetenskaplike redes – vir navorsingdoeleindes √√
                  Om ŉ hoë lewensgehalte te handhaaf ten einde besoedeling te
                  bekamp √√                                          (Enige 3x2)(6)

                  Geleenthede
                  Werksgeleenthede bv. natuurbewaarders, toergidse, ens. √√
                  Voedselvoorsiening wanneer oortollige diere van kant gemaak
                  word as deel van bewaringsprogramme √√
                  Oes van dekgras en brandhout in nasionale parke √√
                  Toeriste-aantreklikhede wat buitelandse kapitaal verdien √√
                  Verhoogde inkomste lei tot ŉ hoër lewenstandaard √√
                                                                       (Enige 3x2)(6)     (12)

 3.6    3.6.1     Oopgroefmyne √√                                                (1x2)    (2)

        3.6.2     Nie-hernubaar √
                  Kan nie vervang word nie en kan uitgeput word √                (2x1)    (2)

        3.6.3     (a)   infiltrasie √√                                           (1x2)    (2)

                  (b)   afloop √√                                                (1x2)    (2)

### Page 12

12                           GEOGRAFIE V1 (Memo)                       (NOVEMBER 2012)

     3.6.4   Beskadig die landskap waar die plante, grond en rotse verwyder
             word √√
             Vorm nuttelose mynhope √√
             Wind en water erodeer die grond wat uiteindelik beland in strome
             en mere √√
             Slyk, sure en toksiese materiaal meng met water en syfer in
             grondwaterbronne √√
             Reënwater syfer in die grond by steenkoolmyne en meng met
             swawel om swawelsuur te vorm wat in mere en riviere beland –
             giftig vir mense en waterlewe √√                       (Enige 2x2)    (4)

     3.6.5   Opvulling van ou myne met sand √√
             En plant gras √√
             Plaas dele van die myngebied opsy vir parke en wildreservate √√
                                                                   (Enige 2x2)     (4)

     3.6.6   Herstel van die landskap is baie duur √√
             Herstel van die landskap is ŉ lang proses √√
             Mynmaatskappye doen nie moeite of onkoste om die landskap te
             rehabiliteer nie √√                                (Enige 2x2)        (4)
                                                                                  [100]

### Page 13

(NOVEMBER 2012)                     GEOGRAFIE V1 (Memo)                                    13

 VRAAG 4          [LU 1.2 – LU 1.5] [LU 2.1 – LU 2.4] [LU 3.1 – LU 3.2]

 4.1    4.1.1      Hulpbron-uitputting √√                                                  (2)
        4.1.2      Hulpbron-uitbuiting √√                                                  (2)
        4.1.3      Volhoubaarheid √√                                                       (2)
        4.1.4      Preservering √√                                                         (2)
        4.1.5      Herwinning/Hersirkulering √√                                            (2)

 4.2    4.2.1      Ontwikkeling √√                                                         (2)
        4.2.2      Aanwysers √√                                                            (2)
        4.2.3      Mense-ontwikkelingsindeks √√                                            (2)
        4.2.4      Lewensgehalte-indeks √√                                                 (2)
        4.2.5      Omgewingsaanwysers √√                                                   (2)

 4.3    4.3.1      (a)   Die kern-periferie-model
                         Die G8-lande, verteenwoordig deur mense wat hulle ooreet,
                         is die kern van die kern-periferie-model √√
                         Die ontwikkelende lande, verteenwoordig deur die agenda
                         oor wêreldvoedseltekorte, is die randgebied √√        (2x2)       (4)

                   (b)   Die afhanklikheidsmodel
                         Die G8-lande is die mense wat ooreet en die ontwikkelende
                         lande uitbuit vir hulle skaars hulpbronne √√
                         Die G8-lande word ryker en die ontwikkelende lande,
                         verteenwoordig deur die agenda oor wêreldvoedseltekorte,
                         word armer √√                                          (2x2)      (4)
        4.3.2      Ja √√
                   Die G8-lande hou aan om die ontwikkelende lande uit te buit vir hul
                   skaars hulpbronne √√
                   G8-lande word ryker terwyl die ontwikkelende lande armer word,
                   wat lei tot voedseltekorte √√                                (3x2)

                   OF

                   No √√
                   Die G8-lande vervul hul rol deur die bestuur van globale politieke
                   en ekonomiese ontwikkeling √√
                   Ekonomiese ontwikkeling sal toeneem in ontwikkelende lande as
                   die G8-lande globale ekonomiese ontwikkeling behoorlik bestuur√√
                                                                                   (3x2)   (6)

        4.3.3      Wanneer: 2008 √
                   Waar: Hokkaido in Japan √                                      (2x1)    (2)

        4.3.4      Wêreldvoedseltekorte √√                                        (1x2)    (2)

### Page 14

14                            GEOGRAFIE V1 (Memo)                        (NOVEMBER 2012)

4.4   4.4.1   Die toenemende interaksie tussen en integrasie van nasionale
              ekonomieë en organisasies in die wêreld deur handel, belegging,
              vloei van kapitaal, migrasie en die verspreiding van tegnologie √√
                                                                             (1x2)   (2)

      4.4.2   Die afskaffing van beperkinge op handel en die vloei van
              kapitaal √√                                                   (1x2)    (2)

      4.4.3   Daar is geen waarborg dat ekonomiese voordele van globalisering
              gelykop versprei gaan word tussen ontwikkelde- en ontwikkelende
              lande nie √√                                                (1x2)      (2)

      4.4.4   Nee √√
              Uitputting van natuurlike hulpbronne √√
              Verhoogde besoedeling √√
              Habitatvernietiging √√                                  (Enige 2x2)    (4)

      4.4.5   Positiewe uitwerking
              Goedkoper produkte beskikbaar aan verbruikers √√
              Mense het oor die algemeen meer keuses √√
              Produkte word gestandaardiseer en gehalte verbeter √√
              Meer rykdom versprei oor die wêreld √√
              Lei tot ŉ toename in uitsette van vervaardiging in die suidelike
              lande √√
              Lei tot vrye handel tussen nasionale markte en produseerders √√
              Groter geleenthede vir ekonomiese groei in ontwikkelende
              lande √√
              Skep nuwe moontlikhede vir die onmiddellike kommunikasie en
              uitruiling van idees tussen mense √√
              AANVAAR ANDER                                ENIGE DRIE (3x2) (6)

              Negatiewe uitwerking
              Intense kompetisie tussen produseerders √√
              Ongelyke verspreiding van rykdom √√
              Gaping tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande word groter √√
              Ondermyn plaaslike kulture en misluk om plaaslike inheemse
              kulture te erken – kulturele globalisering √√
              Toename in die verspreiding van siektes bv. Vigs en EARS √√
              Uitbuiting van werkers – lae lone en swak werkstoestande vir
              mense in ontwikkelende lande √√               ENIGE DRIE (3x2) (6)
                                                                       2x (3x2)      (12)

4.5   4.5.1   4% √√
              Waarom – is ryk ontwikkelde lande wat nie-hernubare hulpbronne
              gebruik om krag op te wek √√                               (2x2)       (4)

      4.5.2   Asië √√                                                       (1x2)    (2)

### Page 15

(NOVEMBER 2012)                   GEOGRAFIE V1 (Memo)                                  15

        4.5.3     Vraag na leefruimte weens die groeiende bevolking √√
                  Afkap vir brandhout en houtskool √√
                  Onbeheersde veldbrande √√
                  Oorbeweiding √√
                  Oorskakeling van bestaansboerdery na kommersiële boerdery √√
                  Verstedeliking √√                                    (Enige 3x2)      (6)

        4.5.4     Gronderosie √√
                  Verlaging in die gehalte/vrugbaarheid van die grond √√ (Enige 1x2)    (2)

        4.5.5     Aanplant van bome/aforestasie √√
                  Bewaring toepas √√
                  Preservering √√                                       (Enige 2x2)     (4)

 4.6    4.6.1     Wind kan vervang word √                                     (1x1)     (1)

        4.6.2     Die opwekking en gebruik van windkrag produseer nie besoedelde
                  deeltjies nie √√                                          (1x2)       (2)

        4.6.3     Darling, noordwes van Kaapstad √                            (1x1)     (1)

        4.6.4     Vier groot turbines word gebruik om windkrag op te wek √√
                  Die “skoon” krag sal gevoer word in ŉ nasionale kragnetwerk en
                  vandaar gevoer word na die verbruiker √√                     (2x2)    (4)

        4.6.5     Dit is volhoubaar en omgewingsvriendelik √√                 (1x2)     (2)

        4.6.6     Voordele
                  Wind is ŉ onbeperkte natuurlike hulpbron wat wêreldwyd
                  beskikbaar is √√
                  Daar is min lug en waterbesoedeling/skoon √√
                  Produksiekoste sal laag wees weens tegnologiese ontwikkelinge√√
                  Geen fossielbrandstowwe word benodig nie/word verbrand
                  gedurende opwekking nie √√
                  AANVAAR ANDER                                      (Enige 3x2)(6)

                  Nadele
                  Kan net opgewek word in gebiede met bestendige winde √√
                  Windturbines veroorsaak geraasbesoedeling √√
                  Meng in met die migrasie van voëls en kan voëls dood maak √√
                  Is ŉ onvoldoende as wind nie waai nie/kalm toestande √√
                  Windplaas neem groot ruimte in beslag √√           (Enige 3x2)(6)     (12)
                                                                                       [100]

                                                                  GROOTTOTAAL:         300

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — Geography · QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/384423e3-a08d-4e6b-904e-3bd309c19863) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/355b8de3-5ced-4d5e-96be-a064532cc824) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/10b0dd7d-9d9a-4ae3-b582-711f550187e6) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — Geography · QP · 2023 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 ANNEXURE NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-annexure-nov2020-afrikaans/e1e5f43f-215e-4aa7-aaaf-ec0b52010a5c) — Geography · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023
- [IMG-20231013-WA0020 watermark](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020-watermark/ac6e8032-ca6b-4955-b15b-11cd3ef1f2df) — QP · 2023
- [2730DD VRYHEID Gr11 P2 2023 print watermark](https://www.hlayiso.com/library/2730dd-vryheid-gr11-p2-2023-print-watermark/e6324f24-57af-4b23-b2d9-462fb7bb9917) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
