# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-memo-afr-vryheid-1/54c674c0-a935-4a26-8bd3-ea9830ccf33a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-memo-afr-vryheid-1/54c674c0-a935-4a26-8bd3-ea9830ccf33a)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  NASIONALE
              SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 11

                NOVEMBER 2013

                 GEOGRAFIE V2
                 MEMORANDUM

PUNTE:   75

              Hierdie memoradum bestaan uit 8 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    GEOGRAFIE V2                           (NOVEMBER 2013)

AFDELING A
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID,
sowel as die ortofotokaart 2730DD 2 VRYHEID-OOS van ŉ gedeelte van die
gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde
vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die
letter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer.

1.1   Die topografiese kaart verwysing (titel) aan die ooste van 2730DD kaart
      van Vryheid is ...

      A      2731CC.
      B      2831AA.
      C      2731CA.                                                                   A
      D      2730DC.

1.2   Die mensgemaakte verskynsel wat as 6 op die ortofotokaart aangedui is,
      is ŉ …

      A      hoofpad.
      B      pyplyn.
      C      kraglyn.                                                                  C
      D      nasionale pad.

1.3   Die hoogte van die indeks kontoerlyn aangedui met die letter F in blok E4
      is ...

      A      1 200 m.
      B      1 120 m.
      C      1 100 m.                                                                  C
      D      1 150 m.

1.4   Die fisiese verskynsel gemerk E in blok C6 op die topografiese kaart is ŉ …

      A      mesa.
      B      rant.
      C      vallei.                                                                   C
      D      plato.

1.5   Die presiese ligging (koördinate) van die reservoir in blok C3 is …

      A      27°47′35″S 30°47′20″O.
      B      30°46′20″O 27°48′25″S.
      C      27°48′25″S 30°47′55″O.                                                    A
      D      30°45′10″O 27°45′05″S.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                             GEOGRAFIE V2                                  3

 1.6    Die vloeirigting van die Besterspruit in blok E4 op die topografiese kaart
        is ...

        A         weswaarts.
        B         suidwaarts.
        C         noordwaarts.                                                        B
        D         ooswaarts.

 1.7    Die skaal van die ortofotokaart is ...

        A         dieselfde as dié van die topografiese kaart.
        B         kleiner as dié van die topografiese kaart.
        C         groter as dié van die topografiese kaart.                           C
        D         onmoontlike om af te lei van die beskikbare inligting.

 1.8    Die ortofotokaart stel slegs die … gedeelte van die topografiese kaart
        voor.

        A         suidoostelike
        B         suidwestelike
        C         noordwestelike                                                      D
        D         noordelike

 1.9    Die rigting van punthoogte 1168 (blok C6) vanaf punthoogte 1165
        (blok E5) is …

        A         suidwes.
        B         noordwes.
        C         suidoos.                                                            A
        D         suid.

 1.10   Die kontoerinterval van die topografiese kaart is …

        A         5 m.
        B         20 m.
        C         10 m.                                                               B
        D         25 m.

 1.11   Die kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik is, is die … projeksie.

        A         Mercator
        B         Lambert
        C         Gauss konforme                                                      C
        D         universele transversale

 1.12   By 7 op die ortofotokaart is die grondgebruik ŉ …

        A         park.
        B         hospitaal.
        C         skool.                                                              C
        D         nywerheid.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V2                        (NOVEMBER 2013)

1.13   Hoogte in blok B2 word verteenwoordig deur ŉ …

       A     hoogtemerk en kontoerlyne.
       B     punthoogte en ŉ hoogtemerk.
       C     trigonometriese stasie en ŉ punthoogte.                                A
       D     kontoerlyn en ŉ punthoogte.

1.14   Die ortofoto was... geneem.

       A     in die oggend tussen 10:00 en 11:00
       B     tydens die middag tussen 12:00 en 13:00
       C     in die namiddag tussen 16:00 en 17:00                                  C
       D     Nie een van bogenoemde nie.

1.15   Die woordskaal van die ortofotokaart is:

       A     1 cm verteenwoordig 10 000 cm in werklikheid
       B     1 cm verteenwoordig 1 000 cm in werklikheid
       C     1 cm verteenwoordig 100 cm in werklikheid                              C
       D     1 cm verteenwoordig 10 cm in werklikheid
                                                                        (15 x 1)   (15)

                                                        TOTAAL AFDELING A:           15

AFDELING B

VRAAG 2: GEOGRAFIESE TEGNIEKE EN -BEREKENINGE

2.1    Bereken die werklike (ware) afstand in meter vanaf punt 1 na punt 2 op
       die ortofotokaart.

       Toon ALLE berekeninge aan. Gee jou antwoord in kilometer/meter.

       Afstand = afstand in cm x skaal/10 000

       = 3,4 cm  x 10 000            OF = 3,4  x 0,1 km 
       =       cm = 0,34 km x 1 000         = 0,34 km x 1 000
       = 340 m                            = 340 m 
                    (Speling:[3,3 cm] = 330 m – [3,5 cm] = 350 m)                    (4)

2.2    Bestudeer die volgende dwarsprofiel tussen trigonometriese stasie Δ381
       in blok B5 en trigonometriese stasie Δ370 in blok C2.

       Rivier (R) 
       Hoofpad (O) 
       Aanloopbaan (W) 
       Gholfbaan (G) 

                                                                                     (4)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                         GEOGRAFIE V2                                   5

 2.3    Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel in bogenoemde
        VRAAG 2.2. Toon ALLE berekeninge aan.

        VE = VS                          OF          VE = VS
             HS                                           HS
            = 1/20 ÷ 1/500                             = 1/2 000 ÷ 1/50 000 
            = 1/20 x 500/1                            = 1/2 000 x 50 000/1 
            = 25 keer                                  = 25 keer 
        VS = 1 cm : 20 m                     VS = 1 cm : 20 m (1 cm : 2 000 cm) 
        HS = 1 cm : 500 m                     HS = 1 cm : 50 000 cm                  (5)

 2.4    Bepaal die geografiese of ware peiling van die trigonometriese stasie
        Δ381 in blok B5 tot trigonometriese stasie Δ370 in blok C2.

        19° 
        (Speling: 18° tot 20°)                                                       (2)

 2.5    Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2013.
        Toon ALLE berekeninge aan.

        Verskil in jare:         = 2013 – 1997
                                 = 16 jaar 

        Gemiddelde jaarlikse
        verandering          = 16 x 6’ W
                             = (96’ W) 1° 36’ 

        MD vir 2013:             = 19° 38’
                                 +1° 36’
                                  21° 14’ W                                        (5)

                                                           TOTAAL AFDELING B:        20

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GEOGRAFIE V2                           (NOVEMBER 2013)

AFDELING C

VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING

3.1 Die sketskaart hieronder is ŉ voorstelling van die area wat deur die
    topografiese kaart gedek word. Bestudeer die topografiese kaart en die
    ortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in VRAE 3.1.1, 3.1.3
    en 3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart aan.

     Reference                              Verwysing
     River                   --------      Rivier
     Roads                                 Paaie
     Railway                               Spoorweg
     Built-up areas                        Beboude gebied

     3.1.1 Gebruik pyle (→ → → ) om rivier A se vloeirigting aan te toon.
           Kaart = → A →                                                               (1)

     3.1.2 Gee TWEE redes waarom jy daardie rigting aangedui het.

             Kontoere hoër in Noord 
             Damwal/Rivier vloei na die dam 
             Kontoere vorm ŉ V wat stroomop wys 
             [Enige TWEE]                                           (Enige 2 x 1)       (2)

     3.1.3 Gebruik die letter C om die spoorlyn wat Vryheid met Kingsley
           verbind, aan te dui.
           Kaart = C                                                                   (1)

     3.1.4 Watter primêre ekonomiese bedrywigheid word by D aangetref?

             Uitgrawing                                                               (2)

     3.1.5 Dui die ligging van die Vryheid skietbaan, noord van die spoorlyn,
           met die letter E aan.
           Kaart = E                                                                   (1)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                        GEOGRAFIE V2                                      7

 3.2 Verduidelik waarom die ligging van die vliegveld (blok C3) op die
     topografiese kaart.
      Ver van die SSK               Gelyk oppervlak 
      Goedkoop grond                Benodig groot stuk grond 
      Naby die pad                  Weg van die residensiële gebied (2) 
                                                                   (Enige 2 x 2)       (4)
 3.3 Bhekuzulu brei uit na die ooste. Gee EEN rede, wat op die ortofotokaart
     sigbaar is, waarom dit vir die inwoners van hierdie woonbuurt baie moeilik
     sal wees om na die noordweste uit te brei.
      Industriële gebied                                                  (1 x 2)    (2)
 3.4 Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseer
     die naam van die ontspanningsterrein (blok D1).
      Cecil Emmat Park                                                     (1 x 2)   (2)
 3.5 Daar is verskeie “groen gebiede” soos die Vryheid Natuurreservaat, (3 op
     die ortofotokaart) wat belangrik vir die dorp is. Gee die geografiese term vir
     hierdie groengebiede.
      Groengordels                                                        (1 x 2)    (2)
 3.6 Verduidelik waarom hierdie groen gebiede belangrik vir die stedelike
     omgewing is.
      Verminder erosie 
      Verhoed verdere stedelike uitbreiding 
      Absorbeer CO2 
      Verskaf O2 
      Bied habitat vir sekere wildspesies 
      Versier omgewing 
      Verminder erosie 
      Verminder temperature oor stedelike gebiede 
      Voorsien skadu 
      Beskerming teen wind 
      ontspannings gebied                                           (Enige 2 x 2)    (4)
 3.7 Die treinspoor is baie kronkelend as gevolg van ongelyke topografie.
     Noem EEN tegnieke wat die ingenieurs gebruik het met die bou van die
     treinspoor.
      Tonnels 
      Uitgrawings 
      Treinspoor volg ompaaie om die geleidelike helling te volg  (Enige 1x 2)       (2)
 3.8 Die beoefening van landbou in die gekarteerde gebied is beperk en moeilik.
     Verduidelik EEN rede waarom landbou in die gebied beperk is.
      Klein gelyk oppervlak – moeilik om masjinerie te gebruik 
      Beperkte reënval – besproeiing moet gebruik word 
      Min gras en plantegroei vir weiding – veeboerdery 
      Meestal nie-standhoudende riviere                         (Enige 1 x 2)        (2)
                                                          TOTAAL AFDELING C:           25

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       GEOGRAFIE V2                           (NOVEMBER 2013)

AFDELING D

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1 Onderskei tussen ruimtelike- en attribuut-data.

        Ruimtelike:    Data wat tot ŉ spesifieke ligging verbind is 

        Attribuut:     Data wat ŉ aantal kwaliteite en kenmerke van ruimtelike-
                       data beskryf                                    (2 x 2)           (4)

4.2 Gebuik die topografiese kaart en verskaf ŉ werklike voorbeeld van die
    volgende:

        Punt:
        Trigonometriese stasie Δ103                                                       (1)

        Lyn:
        Spoor en voetpad 
        Rye bome (windskerm) 
        Ander pad/Sekondêre pad/Hoofverkeersroete 
        Nie-standhoudende rivier 
        Kraglyn                                                        (Enige 1 x 1)     (1)

        Poligoon (Area):
        Klipfonteindam 
        Begraafplaas 
        Uitgrawing 
        Beboude gebied/Geboue 
        Rec 
        Skool                                                           (Enige 1 x 1)     (1)

    4.3 Vind die Natuurreservaat in blok B1/C1, wat gebruik maak van ŉ GIS-
        stelsel om te help met die volhoubaarheid van die reservaat.

        Noem DRIE stelle data wat die reservaatbestuur sou benodig om die
        grondgebruik volhoubaar te kan bestuur.

        Plantbedekking 
        Verligting van grond 
        Dreinering (riviere en damme) 
        Tipe grond                                                ( Enige 3 x 2 )        (6)
4.4 Noem enige EEN komponent van ŉ GIS.

        Mense/gebruike 
        Sagteware/rekenaar programme 
        Data/inligting/kaarte/foto’s 
        Toepassings 
        Hardeware/rekenaar 
        Prosedure                                                      (Enige 1 x 2)     (2)

                                                           TOTAAL AFDELING D:              15
                                                               GROOTTOTAAL:                75

## Related documents

- [GEOG-P2 GR11-QP-Afrikaans Vryheid](https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-qp-afrikaans-vryheid/566f5869-acdc-4a17-9971-559ede8abd5d) — Geography · QP · 2013 · Afr
- [GEOG P1 GR11 MEMO (Eng) NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr11-memo-eng-nov2013/b1782585-07be-4c5d-a782-0ebd6a34d6db) — Geography · Memo · 2013 · Eng
- [GEOG-P1 GR11 MEMO (Afr)-NOV2013](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr11-memo-afr-nov2013/5e6fbc6a-dfc3-4701-9de9-94c4395aaaef) — Geography · Memo · 2013 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-english/f71935c0-b238-4a88-9dd4-d11798a1a39f) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-annex-memo-gr11nov2020-afr-d/ac128e79-ef6d-481e-af4f-4fb6889a31f2) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/48df4e4f-51cf-4526-a77b-f9cd96554f2b) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
