# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-qp-afrikaans-vryheid/566f5869-acdc-4a17-9971-559ede8abd5d
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Question paper
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-qp-afrikaans-vryheid/566f5869-acdc-4a17-9971-559ede8abd5d)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013 · Afrikaans. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 11

                      NOVEMBER 2013

                         GEOGRAFIE V2

PUNTE:          75

TYD:            1½ uur

NAAM: ______________________________________________________________

                                               TOTALE
                               PUNTE    MOD              MOD
                                                PUNT
                 V1      15

                 V2      20                       75      75

                 V3      25

                 V4      15

                         Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    GEOGRAFIE V2                         (NOVEMBER 2013)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel.

2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat OP HIERDIE VRAESTEL voorsien is.

3.   Jy word van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (2730DD VRYHEID) asook ŉ
     ortofotokaart (2730DD 2 VRYHEID) van ŉ deel van die kaart voorsien.

4.   Die donkerder lyne op die topografiese kaart is die gedeelte wat deur die ortofoto-
     kaart gedek word.

5.   Die topografiese kaart en ortofotokaart moet na afloop van die eksamensessie
     aan die toesighouer oorhandig word.

6.   NOTA:    Die hulpbronmateriaal (topografiese kaart en ortofotokaart) moet deur
              die skool vir toekomstige gebruik ingeneem word.

7.   ŉ Nieprogrammeerbare sakrekenaar mag gebruik word.

8.   ŉ Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
     vertalings verskyn op die volgende bladsy.

                                 WOORDELYS
             (SOMMIGE VAN DIÉ TERME MAG OP DIE KAARTE VERSKYN)
     AFRIKAANS                                 ENGLISH
     Begraafplaas                              Cemetery
     Vliegveld                                 Aerodrome
     Gholfbaan                                 Golf course
     Gholfdryfbaan                             Golf driving range
     Skietbaan                                 Rifle range
     Sendingstasie                             Mission station
     Natuurreservaat                           Nature reserve
     Oorloopvoor                               Spillway
     Drif                                      Drift
     Tronk                                     Prison

                LIGGING VAN GEKARTEERDE GEBIED IN SUID-AFRIKA

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                        GEOGRAFIE V2                                 3

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID,
 sowel as die ortofotokaart 2730DD 2 VRYHEID-OOS van ŉ gedeelte van die
 gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde
 vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die
 letter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer.

 1.1    Die topografiese kaart verwysing (titel) aan die ooste van 2730DD kaart
        van Vryheid is ...

        A         2731CC.
        B         2831AA.
        C         2731CA.
        D         2730DC.

 1.2    Die mensgemaakte verskynsel wat as 6 op die ortofotokaart aangedui is,
        is ŉ …

        A         hoofpad.
        B         pyplyn.
        C         kraglyn.
        D         nasionale pad.

 1.3    Die hoogte van die indeks kontoerlyn aangedui met die letter F in blok E4
        is ...

        A         1 200 m.
        B         1 120 m.
        C         1 100 m.
        D         1 150 m.

 1.4    Die fisiese verskynsel gemerk E in blok C6 op die topografiese kaart is
        ŉ…

        A         mesa.
        B         rant.
        C         vallei.
        D         plato.

 1.5    Die presiese ligging (koördinate) van die reservoir in blok C3 is …

        A         27°47′35″S 30°47′20″O.
        B         30°46′20″O 27°48′25″S.
        C         27°48′25″S 30°47′55″O.
        D         30°45′10″O 27°45′05″S.

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      GEOGRAFIE V2                         (NOVEMBER 2013)

1.6    Die vloeirigting van die Besterspruit in blok E4 op die topografiese kaart
       is ...

       A      weswaarts.
       B      suidwaarts.
       C      noordwaarts.
       D      ooswaarts.

1.7    Die skaal van die ortofotokaart is ...

       A      dieselfde as dié van die topografiese kaart.
       B      kleiner as dié van die topografiese kaart.
       C      groter as dié van die topografiese kaart.
       D      onmoontlike om af te lei van die beskikbare inligting.

1.8    Die ortofotokaart stel slegs die … gedeelte van die topografiese kaart
       voor.

       A      suidoostelike
       B      suidwestelike
       C      noordwestelike
       D      noordelike

1.9    Die rigting van punthoogte 1168 (blok C6) vanaf punthoogte 1165
       (blok E5) is …

       A     suidwes.
       B     noordwes.
       C     suidoos.
       D     suid.

1.10   Die kontoerinterval van die topografiese kaart is …

       A     5 m.
       B     20 m.
       C     10 m.
       D     25 m.

1.11   Die kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik is, is die … projeksie.

       A     Mercator
       B     Lambert
       C     Gauss konforme
       D     universele transversale

1.12   By 7 op die ortofotokaart is die grondgebruik ŉ …

       A     park.
       B     hospitaal.
       C     skool.
       D     nywerheid.

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                          GEOGRAFIE V2                                 5

 1.13   Hoogte in blok B2 word verteenwoordig deur ŉ …

        A         hoogtemerk en kontoerlyne.
        B         punthoogte en ŉ hoogtemerk.
        C         trigonometriese stasie en ŉ punthoogte.
        D         kontoerlyn en ŉ punthoogte.

 1.14   Die ortofoto was... geneem.

        A         in die oggend tussen 10:00 en 11:00
        B         tydens die middag tussen 12:00 en 13:00
        C         in die namiddag tussen 16:00 en 17:00
        D         Nie een van bogenoemde nie

 1.15   Die woordskaal van die ortofotokaart is:

        A         1 cm verteenwoordig 10 000 cm in werklikheid
        B         1 cm verteenwoordig 1 000 cm in werklikheid
        C         1 cm verteenwoordig 100 cm in werklikheid
        D         1 cm verteenwoordig 10 cm in werklikheid

                                                                        (15 x 1)   (15)

                                                            TOTAAL AFDELING A:      15

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                           GEOGRAFIE V2                  (NOVEMBER 2013)

AFDELING B

VRAAG 2: GEOGRAFIESE TEGNIEKE EN -BEREKENINGE

2.1   Bereken die werklike (ware) afstand in meter vanaf punt 1 na punt 2 op
      die ortofotokaart.

      Toon ALLE berekeninge aan. Gee jou antwoord in kilometer/meter.

                                                                                      (4)

2.2   Bestudeer die volgende dwarsprofiel tussen trigonometriese stasie Δ381
      in blok B5 en trigonometriese stasie Δ370 in blok C2.

      Dui die posisie van die volgende verskynsels op die dwarsprofiel aan deur
      die letter tussen hakies te gebruik.

      Rivier (R)
      Hoofpad (O)
      Aanloopbaan (W)
      Gholfbaan (G)

       1 cm verteenwoordig 20 m

                                          1 cm verteenwoordig 50 000 cm
                                                                                      (4)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                       GEOGRAFIE V2                                7

 2.3    Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel in bogenoemde
        VRAAG 2.2. Toon ALLE berekeninge aan.

                                                                                (5)

 2.4    Bepaal die geografiese of ware peiling van die trigonometriese stasie
        Δ381 in blok B5 tot trigonometriese stasie Δ370 in blok C2.

                                                                                (2)
 2.5    Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2013.
        Toon ALLE berekeninge aan.

        Verskil in jare:

        Gemiddelde jaarlikse verandering:

        MD vir 2013:

                                                                                (5)

                                                         TOTAAL AFDELING B:     20

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V2                        (NOVEMBER 2013)

AFDELING C

VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING

3.1 Die sketskaart hieronder is ŉ voorstelling van die area wat deur die
    topografiese kaart gedek word. Bestudeer die topografiese kaart en die
    ortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in VRAE 3.1.1, 3.1.3
    en 3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart aan.

     Reference                             Verwysing

     River                 --------        Rivier
     Roads                                 Paaie
     Railway                              Spoorweg
     Built-up areas                       Beboude gebied

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                       GEOGRAFIE V2                                       9

      3.1.1 Gebruik pyle (→ → → ) om rivier A se vloeirigting aan te toon.

              Op skets                                                                 (1)

      3.1.2 Gee TWEE redes waarom jy daardie rigting aangedui het.

                                                                             (2 x 1)   (2)

      3.1.3 Gebruik die letter C om die spoorlyn wat Vryheid met Kingsley
            verbind, aan te dui.

              Op skets                                                                 (1)

      3.1.4 Watter primêre ekonomiese bedrywigheid word by D aangetref?

                                                                                       (2)

      3.1.5 Dui die ligging van die Vryheid skietbaan, noord van die spoorlyn,
            met die letter E aan.

              Op skets
                                                                                       (1)

 3.2 Verduidelik waarom die ligging van die vliegveld (blok C3) op die
     topografiese kaart.

                                                                             (2 x 2)   (4)

 3.3 Bhekuzulu brei uit na die ooste. Gee EEN rede, wat op die ortofotokaart
     sigbaar is, waarom dit vir die inwoners van hierdie woonbuurt baie moeilik
     sal wees om na die noordweste uit te brei.

                                                                             (1 x 2)   (2)

 3.4 Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseer
     die naam van die ontspanningsterrein (blok D1).

                                                                             (1 x 2)   (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                   GEOGRAFIE V2                          (NOVEMBER 2013)

3.5 Daar is verskeie “groen gebiede” soos die Vryheid natuurreservaat, (3 op
    die ortofotokaart) wat belangrik vir die dorp is. Gee die geografiese term vir
    hierdie groen gebiede.

                                                                           (1 x 2)     (2)

3.6 Verduidelik waarom hierdie groen gebiede belangrik vir die stedelike
    omgewing is.

                                                                           (2 x 2)     (4)

3.7 Die treinspoor is baie kronkelend as gevolg van ongelyke topografie.

     Noem EEN tegniek wat die ingenieurs met die bou van die treinspoor
     gebruik het.

                                                                           (1 x 2)     (2)

3.8 Die beoefening van landbou in die gekarteerde gebied is beperk en moeilik.
    Verduidelik EEN rede waarom landbou in die gebied beperk is.

                                                                           (1 x 2)     (2)

                                                         TOTAAL AFDELING C:            25

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013)                      GEOGRAFIE V2                                     11

 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1 Onderskei tussen ruimtelike- en attribuut-data.

       Ruimtelike:

       Attribuut:

                                                                           (2 x 2)   (4)

 4.2 Gebuik die topografiese kaart en verskaf ŉ werklike voorbeeld van die
     volgende:

       Punt:

       Lyn:

       Poligoon (Area):
                                                                           (3 x 1)   (3)

 4.3 Vind die natuurreservaat in blok B1/C1, wat gebruik maak van ŉ GIS-
     stelsel om te help met die volhoubaarheid van die reservaat.

       Noem DRIE stelle data wat die reservaatbestuur sou benodig om die
       grondgebruik volhoubaar te kan bestuur.

                                                                           (3 x 2)   (6)

 4.4 Noem enige EEN komponent van ŉ GIS.

                                                                           (1 x 2)   (2)

                                                       TOTAAL AFDELING D:            15
                                                           GROOTTOTAAL:              75

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2022 Afrikaans Final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-afrikaans-final/9e6b56e8-149d-4daf-8e7a-ce27663d63c8) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/62361e11-43d8-4104-b3ac-aed67f5487d8) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 memo GR11 NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2017-afrikaans/c234ee46-cdfc-4e5d-87dc-14c463cd9dd7) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOG-P2 GR11 MEMO-Afr Vryheid 1](https://www.hlayiso.com/library/geog-p2-gr11-memo-afr-vryheid-1/54c674c0-a935-4a26-8bd3-ea9830ccf33a) — Geography · Memo · 2013 · Afr
- [Geography P1 Exemplar 2013 Afr](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2013-national-exemplar-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/ea1538b3-8df1-40aa-9727-485fa49748b9) — Geography · QP · 2013 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-nov2017-afrikaans/89ac8d61-719b-4d38-93ba-6889666e1540) — Geography · QP · 2017 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGAPHY P1 MEMO GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-memo-gr11-nov-2025-eng-watermark/f4dc79b3-16ce-4c85-bce6-b0b3d628919b) — Memo · 2025 · Eng
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 MEMO GR11NOV 2024 AFR watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-gr11nov-2024-afr-watermark/f29b99c3-25d5-4fea-b032-0ce54ac414f2) — Memo · 2024 · Afr
- [2730DD VRYHEID Gr11 P2 2023 print watermark](https://www.hlayiso.com/library/2730dd-vryheid-gr11-p2-2023-print-watermark/e6324f24-57af-4b23-b2d9-462fb7bb9917) — QP · 2023
- [2730DD VRYHEID Gr11 P2 2023 print Debbie](https://www.hlayiso.com/library/2730dd-vryheid-gr11-p2-2023-print-debbie/853b0cd2-7ba3-41cc-bed8-c96e88083662) — QP · 2023
- [2730DD VRYHEID Gr11 P2 2023 print Debbie watermark](https://www.hlayiso.com/library/2730dd-vryheid-gr11-p2-2023-print-debbie-watermark/daddea19-5a2d-4856-ae19-2d590275773f) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
