# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f57a1477-7a02-4a2a-81d0-9bece9aaa319
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-gr12-memo-sept2017-afrikaans/f57a1477-7a02-4a2a-81d0-9bece9aaa319)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2017

                       GEOGRAFIE V1
                       NASIENRIGLYN

PUNTE:   225

                   Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                     GEOGRAFIE V1                    (EC/SEPTEMBER 2017)

 AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE

 VRAAG 1

 1.1   1.1.1    C     (aflandige winde) 

       1.1.2    D     (1012) 

       1.1.3    B
                            

       1.1.4    A     (winter) 

       1.1.5    D     (suidwes) 

       1.1.6    B     (swakker) 

       1.1.7    C     (suidoostelike)                                   (7 x 1)     (7)

 1.2   1.2.1    Samevloeiing 

       1.2.2    Interfluviale skeiding 

       1.2.3    Watertafel 

       1.2.4    Riviersisteem 

       1.2.5    Waterskeiding 

       1.2.6    Abstraksie 

       1.2.7    Stroomorders 

       1.2.8    Infiltrasie                                              (8 x 1)    (8)

 1.3   1.3.1    Warm, vogtige lug 
                Oseaan-temperature bokant 26,5 °C                       (2 x 1)     (2)

       1.3.2    (a)    A – Oog 
                       B – Oogmuur                                      (2 x 1)     (2)

                (b)    Lug daal by A en styg by B.                      (1 x 2)    (2)

                (c)    A – Hoogdruk in die boonste lae van die atmosfeer
                           veroorsaak dat van die lug daal. 
                       B – Konvergensie van lug op die oppervlakte as gevolg die
                           laagdruk en dwing die lug om te styg.        (2 x 1)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    GEOGRAFIE V1                                            3

        1.3.3                      

                                 Ann 

                 1 punt vir lugdruk onder 1000 hPa
                 1 punt vir naam
                 1 punt vir die simbool van die oog                            (3 x 1)      (3)

        1.3.4    Vissery-industrie gaan lei omdat die bote nie kan uitvaar nie 
                 Die hawe sal verwoes word en herstelwerk sal gedoen moet
                 word 
                 Besighede en industrieë sal ernstige verliese lei 
                 Eiendom en infrastruktuur sal beskadig word 
                 Toerisme industrie sal lei 
                 Oorstromings sal ’n negatiewe uitkringende effek op boerdery
                 het 
                 Verwoesting lei tot werkloosheid 
                 (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)      (4)

  1.4 1.4.1      Temperatuur inversie                                          (1 x 1)     (1)

        1.4.2    Gedurende skoon, windlose nagte, koel lug, op die boonste
                 gedeelte van die valleikante, af. 
                 Hierdie is as gevolg van terrestriële uitstraling/radiasie. 
                 Koue lug dreineer langs die hellings en versamel op die vallei-
                 vloer,  en warmer lug word gedwing om te styg. 
                 Die stygende warm lug veroorsaak ŉ termiese gordel op die
                 middelhelling van die vallei 
                 Hierdie veroorsaak ŉ temperatuur inversielaag, waar temperature
                 met hoogte toeneem. 
                 (Enige TWEE)                                                   (2 x 2)     (4)

        1.4.3    Helling A is in die skadu-sone en ervaar dus minder verdamping,
                 met die voginhoud van die grond wat hoër is, word meer weliger
                 groei van plante bevorder.                              (1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                      GEOGRAFIE V1                        (EC/SEPTEMBER 2017)

     1.4.4   Redes vir die temperature by B
             Die sonstrale tref die area meer skuins, dus is daar minder verhitting
             gedurende die dag 
             Groter gebied word verhit 
             Die sonstrale dring ŉ digter atmosferiese laag binne en dit veroorsaak
             dat meer hitte geabsorbeer of versprei word, voordat dit die helling
             bereik, dus is daar minder verhitting 
             Katabatiese vloei gedurende die nag veroorsaak dat koue op die
             valleivloer versamel. 
             Temperature daal tot onder vriespunt (0 °C). 
             Invloed op gewasse
             Lemoene is rypbestand daarom groei dit op die valleivloer, waar koue
             lug versamel. 
             (Enige VIER – BEIDE – REDES VIR TEMPERATUUR EN INVLOED
             OP GEWASSE MOET GENOEM WORD.)                                   (4 x 2)     (8)

1.5 1.5.1    Die manier hoe strome in ŉ spesifieke dreineringbekken gerangskik
             is 
             (Konsep)                                                    (1 x 1)         (1)

     1.5.2   A – Reghoekig 
             B – Tralie                                                     (2 x 1)     (2)

     1.5.3   A – Die hoofstroom en sy sytakke het reghoekige buigings. 

             B – Die hoofstroom vloei in ŉ vallei en die sytakke sluit reghoekig,
             vanaf ŉ hoogliggende gebied, by die hoofstroom aan.           (2 x 2)     (4)

     1.5.4   Ontwikkel as gevolg van onderliggende horisontaal gelaagde
             stollingsgesteentes met krake en nate. 
             Die krake en nate word aan erosie blootgestel en die water van
             strome/riviere sal in krake en nate vloei/insny       (2 x 2)             (4)

     1.5.5   A–       Harde weerstandbiedende gesteentes veroorsaak minder
                      kanale waarlangs daar geërodeer kan word en minder strome
                      in die bekken sal tot lae digtheid lei. 

             B–       Sagter minder weerstandbiedende gesteentes kan makliker
                      geërodeer word, gevolglik word meer kanale gevorm vir
                      stroomvloei en hoër dreineringdigtheid is die gevolg. (2 x 2)      (4)

 Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    GEOGRAFIE V1                                           5

 1.6 1.6.1      Bo-loop                                                        (1 x 1)     (1)

       1.6.2    Nou                                                            (1 x 1)     (1)

       1.6.3    (a)    Turbulent                                               (1 x 1)     (1)

                (b)    Die weerstandbiedende laag of dagsoom duik stroomop 
                       Die bodemgesteentes stroomop en stroomaf is minder
                       weerstandbiedend en word makliker geërodeer en ontbloot die
                       dagsoom 
                       Die helling wat teen die meer weerstandbiedende bodemrots
                       geskep word, veroorsaak dat die water vinniger vloei 
                       (Enige TWEE)                                           (2 x 2)       (4)

       1.6.4    In die boloop van die rivier sal daar afwaartse erosie voorkom en diep
                V-vormig valleie ontwikkel 
                Tydelike erosiebasisse soos stroomversnellings en watervalle sal
                deur terugwaartse erosie weg geërodeer word 
                In die middelloop domineer sywaartse erosie 
                Hierdie sal die riviervallei verbreed en sal die oorblywende uitlopers
                en ander hoogliggende gebiede verwyder 
                Die benedeloop word deur afsetting/neerlating gedomineer 
                Die gebied is relatief gelyk in die benedeloop en hierdie geleidelike
                helling word deur deponering/afsetting/neerlating onderhou 
                (Enige VIER)                                                    (4 x 2)     (8)
                                                                                           [75]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   GEOGRAFIE V1                     (EC/SEPTEMBER 2017)

VRAAG 2

2.1   2.1.1   B tot A 

      2.1.2   B

      2.1.3   A

      2.1.4   A

      2.1.5   B

      2.1.6   A

      2.1.7   B

      2.1.8   A                                                         (8 x 1)   (8)

2.2   2.2.1   Laminêr 

      2.2.2   Turbulent 

      2.2.3   Turbulent 

      2.2.4   Laminêr 

      2.2.5   Turbulent 

      2.2.6   Turbulent 

      2.2.7   Laminêr                                                   (7 x 1)   (7)

2.3   2.3.1   Winter                                                    (1 x 1)   (1)

      2.3.2   Middelbreedte siklone is laagdruksisteme                  (1 x 1)   (1)

      2.3.3   Vanaf Maandag tot Vrydag word hewige reën en koue toestande
              voorspel. 
              Soos een middelbreedte weg van Kaapstad beweeg, ŉ ander een kom
              nader. 
              Hierdie lei tot aanhoudende frontale toestande. 
              (Enige TWEE)                                             (2 x 2)     (4)

      2.3.4
                                     

                                                      (Enige EEN)

                                                                         (2 x 1)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     GEOGRAFIE V1                                           7

      2.3.5    (a)    Krimping                                                 (1 x 1)     (1)

               (b)    Die wind verander in ŉ antikloksgewyse rigting in ŉ sisteem waar
                      die lugbeweging kloksgewys is.                           (1 x 2)    (2)

               (c)    Gedurende Maandag word die warm sektor deur Noordweste
                      gedomineer, wat deur die westewindgordel aangedryf word 
                      Soos die kouefront oor beweeg word die gebied deur die koue
                      sektor gedomineer, wat deur die Polêre oostewinde aangedryf
                      word                                               (2 x 2)          (4)

2.4   2.4.1    Die direkte kortgolwe vanaf die son / Inkomende sonstrale 
               (KONSEP)                                                     (1 x 1)         (1)

      2.4.2    Stedelike gebiede ontvang 13–17% minder insolasie.              (1 x 2)    (2)

      2.4.3    Insolasie is minder in stedelike gebiede omdat rook, stof en
               besoedelde deeltjies sonstrale weg vanaf die aardoppervlakte
               reflekteer. 
               Die stofdeeltjies beperk ook terrestriële uitstraling. 
               Kunsmatige oppervlaktes, kunsmatige produksie van hitte eenhede,
               hoë geboue ens. absorbeer of skep meer hitte oor stedelike
               gebiede. 
               (Enige TWEE)                                                 (2 x 2)         (4)

      2.4.4    Hoër reënval
               Stedelike gebiede het meer kondensasie kerne (stof en besoedelde
               deeltjies) rondom waar kondensasie plaasvind. 
               Groter termiese konveksie as gevolg van die hitte-eiland effek
               veroorsaak hoër reënval. 
               Wanneer die winde die hoë geboue tref, styg dit, koel af en
               kondenseer om wolke en uiteindelik reënval te vorm.
               Lae relatiewe vogtigheid
               Minder plantegroei verlaag die transpirasietempo. 
               Stormwater dreineringsisteme vervoer afloopwater weg en verminder
               dus verdamping. 
               (Enige VIER – MOET VAN BEIDE MELDING MAAK)                 (4 x 2)           (8)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                     GEOGRAFIE V1                          (EC/SEPTEMBER 2017)

 2.5   2.5.1   Meander-nek                                                      (1 x 1)      (1)

       2.5.2   (a)    X – Erosie 
                      Y – Afsetting/Neerlating                                  (2 x 1)      (2)

               (b)    Die rivier vloei vinniger by die buite-oewer en veroorsaak
                      onderkelwing in die gebied. 
                      Herhaling van onderkelwing sal uiteindelik veroorsaak dat die
                      boonste gedeelte van die oewer intuimel. 
                      Die oewer sal begin terugwyk. 
                      (Enige TWEE)                                               (2 x 2)      (4)

       2.5.3   Die rivier kronkel by FASE 2 verminder die spoed van die rivier, dus
               veroorsaak dit dat water ophoop as gevolg van die vertraging en sal
               uiteindelik oorvloei. 
               ŉ Reguit kanaal by FASE 4 sal die spoed van die rivier verhoog en dus
               vind daar geen ophoping van water plaas nie.                 (2 x 2)         (4)

       2.5.4   Gedurende swaar reënvalperiodes of vloede sal die rivier deur die
               nek van die meander sny 
               Afsetting langs die oewer sal uiteindelik die meander totaal
               blokkeer.                                                   (2 x 2)          (4)

 2.6   2.6.1   A–     Windsaal 
               B–     Roofelmboog                                               (2 x 1)      (2)

       2.6.2   (a)    Waterskeiding                                             (1 x 1)      (1)

               (b)    As gevolg van terugwaartse erosie sal die waterskeiding
                      verwyder of verlaag word 
                      Die rivier by D sal uiteindelik deur die waterskeiding, as gevolg
                      van terugwaartse erosie, sny.
                      (Enige EEN)                                                (1 x 2)      (2)

       2.6.3   Vervoerroetes kan deur die poort in die berg aangebring word as
               gevolg van stroomroof. Hierdie sal die afstand aan beide kante van die
               berg, verkort.                                                (1 x 2)        (2)

       2.6.4   Die omgewing gaan negatief geaffekteer word 
               Biodiversiteit sal verwoes word 
               Waterlewe sal verlaag word of sal heeltemal verdwyn 
               Ekosisteme versteur 
               Natuurlike habitatte sal verwoes word 
               Die rivier sal uiteindelik opdroog as lang periodes van lae reënval
               voorkom
               Die watertafel sal verlaag word 
               (Enige VIER)                                                 (4 x 2)          (8)
                                                                                            [75]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                     GEOGRAFIE V1                                          9

  VRAAG 3
  3.1 3.1.1      Lintontwikkeling 
        3.1.2    SSK 
        3.1.3    Streekswinkelsentrum 
        3.1.4    Geïsoleerde winkels 
        3.1.5    SSK 
        3.1.6    Kommersiële sub-sentrum 
        3.1.7    Buurtwinkesentrum                                                 (7 x 1)       (7)
  3.2 3.2.1      Bruto binnelandse produk 
        3.2.2    Informele sektor 
        3.2.3    Verdeling 
        3.2.4    Ongebonde 
        3.2.5    Invoervervanging 
        3.2.6    Voedselsekerheid 
        3.2.7    Desentralisasie 
        3.2.8    Buitelandse valuta                                               (8 x 1)        (8)
  3.3 3.3.1      Dit is enkelfunksioneel omdat primêre aktiwiteit oorheers         (1 x 1)       (1)
        3.3.2    Geïsoleerd/Verspreid                                              (1 x 1)       (1)
        3.3.3    Reliëf
                 Heuwelagtige en bergagtige gebiede beïnvloed ŉ geïsoleerde
                 patroon 
                 Waterbeskikbaarheid
                 Wanneer water maklik beskikbaar is, bevorder dit verspreide
                 nedersettings                                            (2 x 2)               (4)
        3.3.4    Dit is ekstensief omdat ŉ groot gebied gebruik word om op te boer 
                                   EN ENIGE EEN VAN KOMMERSIEEL
                 Dit is kommersiële omdat buitegeboue wat of implemente of produkte
                 stoor, geïdentifiseer kan word 
                 Dit is kommersiële omdat die plaas in kampe verdeel is, om gronderosie
                 te verminder 
                 [LEERDERS MOET NA BEIDE ASPEKTE VERWYS OM MAKSIMUM
                 PUNTE TE VERKRY.]                                              (2 x 2)           (4)
        3.3.5    Boer kan sy masjinerie ekstensief gebruik 
                 Die boer hoef nie enige van sy implemente te deel nie 
                 Die boer se plaas is nie versnipper nie 
                 Die boer besluit op sy eie hoe op sy plaas te bestuur 
                 Maak sy eie besluite 
                 (Enige TWEE)                                                       (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                     GEOGRAFIE V1                      (EC/SEPTEMBER 2017)

 3.4   3.4.1    Dit is ŉ toestand op die publieke paaie wat voorkom omdat daar meer
                voertuie voorkom as wat die pad kan hanteer. 
                (Konsep)                                                     (1 x 1)        (1)

       3.4.2    Skeiding tussen woon- en werkplek 
                Pendelbevolking 
                Oorkonsentrasie van aktiwiteite in die SSK of stede 
                Verouderde straatplan en patroon 
                Snelle verstedeliking 
                Landelik-stedelike migrasie 
                (Enige TWEE)                                                     (2 x 1)    (2)

       3.4.3    As mense openbare vervoer gebruik sal dit verkeersopeenhoping
                verminder 
                Die bestuurder verwag ander om publieke vervoer te gebruik, maar hy
                is nie self bereid om dit te doen nie 
                (Enige EEN)                                                  (1 x 2)        (2)

       3.4.4    (a)   Padwoede/Frustrasie/Woede
                      (ENIGE NEGATIEWE EMOSIE)                                   (1 x 1)    (1)

                (b)   Gesondheidsprobleme soos hartaanvalle, asemhalingsprobleme
                      ens. mag voorkom 
                      As gevolg van die frustrasie kan meer ongelukke plaasvind 
                      Konflik tussen bestuurders mag in geweld uitbars 
                      (Enige EEN)                                               (1 x 2)     (2)

       3.4.5    Die bou van sirkelpaaie rondom die opeenhopingsgebied 
                Gesinkroniseerde robotte 
                Eenrigtingpaaie 
                Gesubsidieerde openbare vervoer sodat meer mense aangemoedig
                word om dit te gebruik 
                Afgebakende lane vir busse en ander publieke vervoerdienste om
                vinniger reise aan te moedig 
                Die gebruik van fleksietyd vir besighede om verskillende oop- en
                toemaaktye te reguleer om sodoende die in- en uitbeweeg van vervoer
                in die SSK te reguleer 
                Moedig saamry-klubs aan 
                Parkeer-en-ry skemas 
                (Enige VIER)                                                 (4 x 2)        (8)

 3.5   3.5.1    (a)    2014                                                     (1 x 1)    (1)

                (b)    Konstruksie                                              (1 x 1)    (1)

       3.5.2    (a)    Daal                                                     (1 x 1)    (1)

                (b)    1,8%                                                     (1 x 1)    (1)

                (c)    Negatiewe groeikoers omdat beide die primêre en sekondêre
                       sektore ŉ hoë (14%) negatiewe groeikoers ervaar  as dit met
                       die groeikoers van die tersiêre sektor vergelyk word 
                                                                               (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   GEOGRAFIE V1                                           11

        3.5.3    Daar mag meer invoere as uitvoere wees 
                 Uitvoere daal omdat daar ŉ daling in primêre en sekondêre produksie
                 is 
                 (Enige EEN)                                                   (1 x 2)            (2)

        3.5.4    Voedselpryse sal verhoog en sal die armste die meeste affekteer 
                 Hoër werkloosheid as gevolg van werksverliese wat direk aan landbou
                 gekoppel kan word.                                           (2 x 2)           (4)

  3.6 3.6.1      Rooibostee                                                      (1 x 1)         (1)

        3.6.2    (a)   Koeberg kernkragstasie                                     (1 x 1)        (1)

                 (b) Goedkoper elektrisiteit is beskikbaar as die industrie naby Koeberg
                     geleë is 
                     Verlaag die produksiekoste van goedere 
                     Koeberg se kernkrag verskaf alternatiewe energie omdat steenkool
                     opgewekte energie duur is 
                     (Enige TWEE)                                                 (1 x 2)         (2)

        3.6.3    Die koue Benguela seestroom veroorsaak opstuwing/opwelling wat
                 voedingstowwe na die wateroppervlakte bring 
                 Dit verhoog fito- en zooplankton wat groter visse lok 
                 Vissery floreer as gevolg van hierdie opstuwing/opwelling 
                 Groot skole gaan langs die Kaapse kus verby 
                 (Enige TWEE)                                                 (2 x 2)             (4)

        3.6.4    Daar is ŉ geen of ŉ tekort aan minerale 
                 Die streek is baie ver vanaf die kragstasies van Mpumalanga, wat
                 elektrisiteit baie duur maak, ten spyte van Koeberg wat in die streek
                 voorkom 
                 Aanvanklike stadige ontwikkeling het ŉ tekort aan werkgeleenthede vir
                 die vinnig groeiende bevolking veroorsaak 
                 Hoë vervoerkostes en vêr afstande na die Gauteng mark, plaas die SW-
                 Kaap in ŉ nadelige posisie as dit met die ander industriële streke
                 vergelyk word 
                 Die beskikbaarheid van vars water kan in die toekoms ŉ probleem
                 raak 
                 Die streek het nie nuwe industrieë gelok nie. omdat salarisse oor die
                 algemeen laer is, is die koopkrag van die groeiende bevolking
                 verlaag 
                 Groot, gelyke industriële plekke is beperk tot rondom Kaapstad en dit
                 maak grond relatief duur 
                 Baie van die standplase wat vir industriële gebruik eenkant gesit was, is
                 deur informele nedersettings beset 
                 (Enige VIER)                                                      (4 x 2)     (8)
                                                                                              [75]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    GEOGRAFIE V1                      (EC/SEPTEMBER 2017)

  VRAAG 4

  4.1 4.1.1     F (Spesialisasie) 

       4.1.2    K (Landelike ontvolking) 

       4.1.3    J (Landelik-stedelike migrasie) 

       4.1.4    E (Meganisasie) 

       4.1.5    G (Markgeoriënteerd) 

       4.1.6    H (Stootfaktore) 

       4.1.7    A (Fragmentasie) 

       4.1.8    C (Konsolidasie)                                          (8 x 1)     (8)

  4.2 4.2.1     A

       4.2.2    B

       4.2.3    A

       4.2.4    A

       4.2.5    B

       4.2.6    B

       4.2.7    A                                                         (7 x 1)     (7)

  4.3 4.3.1     Die proses waarby mense hulle grond terugkry wat hulle as gevolg
                van gedwonge verskuiwings verloor het 
                (Konsep)                                                  (1 x 1)      (1)

       4.3.2    Om die ongeregtigheid van die verlede reg te stel 
                Vir nasionale versoening en stabiliteit 
                Om ekonomiese groei te bevorder 
                Om armoede te verlig 
                (Enige TWEE)                                               (2 x 1)     (2)

       4.3.3    Begunstigdes was in die verlede deur die regering afgeskeep 
                Die mense het nie die nodig ondersteuning om te begin ploeg nie 
                Die mense het nie die finansies nie                       (3 x 1)     (3)

       4.3.4    Mense was grond gegee net om die onregverdige beleide van die
                verlede reg te stel, maar geen ondersteuning om inkomste te
                genereer, was verskaf nie, sodat ŉ voldoende en betekenisvolle
                lewe gemaak kan word                                 (1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                    GEOGRAFIE V1                                       13

        4.3.5    Verskaf finansiële ondersteuning om seker te maak dat boere die
                 basiese implemente kan koop 
                 Verskaf werkswinkels en opleidingdienste om seker te maak die
                 vaardighede in boerdery en besigheid bestuur verstaan word 
                 Help die boere om te verstaan hoe die werksbeleide geïmplementeer
                 hoef te word 
                 Die ontwikkeling van plaaslike gemeenskapsforums sodat die
                 gemeenskap kan bespreek hoe die grond ontwikkel en benut moet
                 word 
                 Verskaffing van voldoende infrastruktuur soos paaie, elektrisiteit,
                 rekenaargeletterdheid, ens. 
                 Regering/NRO ondersteuning 
                 (Enige VIER)                                                (4 x 2)       (8)

  4.4 4.4.1      Landelik-stedelike oorgangsone                                (1 x 1)    (1)

        4.4.2    Die gebied in die foto het gemengde funksies van landelik en
                 stedelik                                                    (1 x 1)      (1)

        4.4.3    Grond is goedkoper 
                 Daar is meer ruimte vir verder uitbreiding 
                 Fabriek sal naby grondstowwe wees 
                 Naby werkersmag 
                 Naby vervoernetwerke 
                 (Enige TWEE)                                                   (2 x 1)    (2)

        4.4.4    Die mark is naby so vervoerkoste van produkte sal daal 
                 Die boer het die voordeel van stedelike dienste sonder om vir dit te
                 betaal 
                 Aanvraag/kompetisie vir grond verhoog die waarde van die grond 
                 (Enige TWEE)                                                   (2 x 2)    (4)

        4.4.5    Landelike gebiede en lewe sal verwoes word en dit kan lei tot ŉ daling
                 in voedselproduksie 
                 Biodiversiteit en estetiese mooiheid sal verwoes word 
                 Die klimatologiese balans kan verwoes word 
                 Informele nedersettings kan ontwikkel, wat die sosiale en ekonomiese
                 probleme in die gebied kan vererger 
                 Om samesmelting van naburige dorpe te verhoed 
                 Om die spesiale karakter van geskiedkundige landelike leefwyses te
                 behou 
                 (Enige DRIE)                                                   (3 x 2)    (6)

  4.5 4.5.1      Wanneer grondstowwe op groot skaal in voltooide goedere omskep
                 word/Om waarde tot ŉ artikel te voeg 
                 (Konsep)                                                (1 x 1)           (1)

        4.5.2    Sekondêre sektor                                              (1 x 1)    (1)

        4.5.3    Werkskepping 
                 Ekonomiese bemagtiging 
                 (Enige EEN)                                                   (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                    GEOGRAFIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2017)

       4.5.4    Opgradering van vaardighede en kennis in die produksie van
                vervaardigde goedere 
                Meer veredeling van grondstowwe om die kwaliteit van die
                vervaardigde goedere te verhoog 
                Buitelandse valuta kan verdien word 
                Skepping van hoër betaalde werkgeleenthede 
                (Enige TWEE)                                         (2 x 2)             (4)

       4.5.5    Arbeidsvoorsiening
                Suid-Afrika beskik oor ŉ baie groot ongeskoolde arbeidsmag, met
                baie min entrepreneurs 
                Produksie per werker in Suid-Afrika is baie laag 
                Stakings en wegbly-aksies vir hoër salarisse en lone beperk
                produksie 
                Internasionale kompetisie
                Suid-Afrika vind dit baie moeilik om teen lande soos China te
                kompeteer, wat lae koste produkte vervaardig 
                Suid-Afrika moes in sommige gevalle handelbeperkings
                geïmplementeer het om sodoende plaaslike markte te beskerm, wat
                handelsbetrekkinge beperk 
                (Enige VIER)
                [LEERDERS MOET TEN MINSTE EEN FEIT VAN
                ARBEIDSVOORSIENING OF INTERNASIONALE KOMPETISIE
                NOEM]                                                    (4 x 2)         (8)

  4.6 4.6.1     Dit is ŉ geïntegreerde netwerk van infrastruktuur binne ŉ
                geografiese area, wat uitgewys is om ekonomiese groei en
                ontwikkeling te stimuleer 
                (Konsep)                                             (1 x 1)             (1)

       4.6.2    Swaziland                                                    (1 x 1)    (1)

       4.6.3    Maputo is die naaste uitvoerhawe na Johannesburg 
                Om verhoudinge tussen Mosambiek en Suid-Afrika te versterk 
                (Enige EEN)                                             (1 x 1)           (1)

       4.6.4    Die opgradering van infrastruktuur het dit makliker gemaak om
                belangrike toeristebestemmings langs die korridor te besoek 
                                                                           (1 x 2)        (2)

       4.6.5    Om die kern infrastruktuur langs die korridor te rehabiliteer 
                Om beleggings met die korridor gebied te maksimaliseer 
                Om ontwikkeling in voorheen benadeelde gemeenskappe te
                verseker 
                Om volhoubare werkskepping vir mense wat in die
                onderontwikkelde gebiede, langs die korridor, te bevorder 
                [Enige DRIE]                                                   (3 x 2)    (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2017)                   GEOGRAFIE V1                                       15

        4.6.6    ŉ Groot aantal steenkool wat in Mpumalanga ontgin word, word na
                 die Maputo hawe uitgevoer. 
                 Die korridor gaan verby uitgebreide primêre en industriële
                 gebiede. 
                 Mpumalanga het baie internasionale toeristebestemmings
                 waardeer die korridor verby beweeg 
                 Die grootste nasionale bewaringgebied, die nasionale Krugerpark,
                 kan ook in hierdie gebied aangetref word. 
                 (Enige TWEE)                                               (2 x 2)    (4)
                                                                                      [75]

                                                                    GROOTTAAL:         225

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [2017 KZN June P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2017-kzn-june-p1-memo/85cfbade-bae3-4f3f-9f01-8f0bf47c0828) — Geography · Memo · 2017
- [GEO-March-P1 2-QP Memo-2017-Gr12](https://www.hlayiso.com/library/geo-march-p1-2-qp-memo-2017-gr12/b6e525af-7695-4e83-bc21-fe81dcc37f6d) — Geography · Memo · 2017
- [Geography P1 Nov 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-nov-2017-memo-eng/bc315031-8648-4f61-8dfb-ff1eabc68fc5) — Geography · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
