# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2025 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-memo-gr12-sept-2025-afr-watermark/8a021943-8fa8-4959-be7c-059c862f4ba8
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2025
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 8

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geogaphy-p1-memo-gr12-sept-2025-afr-watermark/8a021943-8fa8-4959-be7c-059c862f4ba8)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2025. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2025

                      GEOGRAFIE V1
                      NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.

    Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 2

2                                    GEOGRAFIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2025)

AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

1.1    1.1.1    A (1)

       1.1.2    C (1)

       1.1.3    B (1)

       1.1.4    A (1)

       1.1.5    C (1)

       1.1.6    C (1)

       1.1.7    A (1)
       1.1.8    D (1)                                                          (8 x 1)    (8)
1.2    1.2.1    Y (1)
       1.2.2    Y (1)
       1.2.3    Y (1)
       1.2.4    X (1)
       1.2.5    X (1)
       1.2.6    Y (1)

       1.2.7    Y (1)                                                          (7 x 1)    (7)

1.3    1.3.1    9/nege (1)                                                     (1 x 1)    (1)

       1.3.2    Vanaf 10 Maart het Jude weswaarts beweeg (1)
                Op 11 Maart het Jude suidwaarts beweeg (1) en toe, vanaf 12
                Maart tot 13 Maart het Jude suidoos beweeg (1)
                [ENIGE TWEE]                                              (2 x 1)         (2)
       1.3.3    10 Maart 2025 (2)                                              (1 x 2) (2)
       1.3.4    Overstroming (2)
                Geboue het ineengestort/ingesak (2)
                Telefoonlyne is omgedraai (2)
                [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)    (4)

       1.3.5    Sterk winde het ŉ stormdeining / vinnige styging in seevlak
                veroorsaak (2)
                Sterk winde lei tot ŉ styging in seevlak wat tot oorstromings lei (2)
                Stormdeinings kan uitgebreide erosie langs die kus veroorsaak (2)
                Gebrek aan skoon water (2)
                Sterk winde verwoes ekosisteme en biodiversiteit (2)
                Sterk winde kan bome uitrug (2)
                Sterk winde kan los rommel in die atmosfeer gooi (2)
                [ENIGE DRIE]                                                   (3 x 2)    (6)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2025)                        GEOGRAFIE V1                                    3

 1.4    1.4.1    Die voorste punt van aankomende koue lug (2)
                 [KONSEP]                                                     (1 x 2)     (2)

        1.4.2    Dek gewasse met beskermende materiale (1)
                 Gebruik windskerms (1)
                 Verskaf voldoende skuiling vir diere (1)                     (3 x 1)     (3)

        1.4.3    Daling in temperatuur (2)
                 Atmosferiese druk neem af (maar neem toe met ŉ koue sektor) (2)
                 Wolkbedekking neem toe / kumulonimbus-wolke vorm (2)
                 Meer neerslag / swaar reën / sneeu / hael / donderstorms (2)
                 Humiditeit neem af (2)
                 Windrigting verander (van noordwes na suidwes) (2)
                 Verhoogde windsnelheid / skielike busterige winde (2)
                 [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)     (2)

        1.4.4.   Intense koue weer beskadig gewasse (2)
                 Stormsterk winde/sterk winde beskadig gewasse (2)
                 Swaarreënval veroorsaak oorstromings wat nadelig vir gewasse
                 is (2)
                 Hael beskadig gewasse (2)
                 Die kwaliteit van gewasse word benadeel weens koue temperature
                                                                              (2)
                 Koue temperature kan plante verswak, wat hulle meer kwesbaar
                 maak vir siektes (2)
                 [ENIGE VIER]                                              (4 x 2)        (8)

 1.5    1.5.1    Katabatiese wind (1)                                         (1 x 1)     (1)

        1.5.2    Aardstraling lei tot die afkoeling van die oppervlak (2)
                 Koue oppervlak van die valleihang is nodig om die lug af te koel wat
                 ŉ koue, hellingafwaartse wind in die nag vorm (2)
                 Koel lug by die oppervlak word swaar/dig en rol onder die
                 swaartekrag die helling af (2)
                 [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)     (2)

        1.5.3    Koue lug word dig en daal (1)
                 Drukverskille by kruin en vallei-vloer (1)
                 [ENIGE EEN]                                                  (1 x 1)     (1)

        1.5.4    Temperatuurinversie (1)                                      (1 x 1)     (1)

        1.5.5    Laerliggende gebied waar koue lug versamel, wat tot ŉ hoër risiko
                 van ryp in vergelyking met die omliggende gebiede lei (2)
                                                                             (1 x 2)      (2)

        1.5.6    Op ŉ droë, helder en koue nag (2)
                 Op die valleibodem as gevolg van temperatuurinversie (2)
                 Koue lug dreineer langs valleihang af (2)
                 Die doupunttemperatuur is onder die vriespunt, water kondenseer
                 tot ys kristalle (2)                                       (4 x 2)       (8)
                                                                                         [60]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 4

4                                   GEOGRAFIE V1                     (EC/SEPTEMBER 2025)

VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

2.1    2.1.1    B (1)

       2.1.2    A (1)

       2.1.3    A (1)

       2.1.4    C (1)

       2.1.5    D (1)

       2.1.6    D (1)

       2.1.7    A (1)

       2.1.8    A (1)                                                    (8 x 1)    (8)

2.2    2.2.1    A (1)

       2.2.2    C (1)

       2.2.3    A (1)

       2.2.4    C (1)

       2.2.5    C (1)

       2.2.6    B (1)

       2.2.7    B (1)                                                    (7 x 1)    (7)

2.3    2.3.1    Die kenmerkende buiging/loep in die loop van ŉ rivierkanaal (2)
                [KONSEP]                                                (1 x 2)     (2)

       2.3.2

                                                                         (3 x 1)    (3)

       2.3.3    Die glyoewer het ŉ konvekse helling (2)
                Die helling is geleidelik (2)
                Water vloei stadig in die binne-oewer (2)
                Daar vind meer afsetting plaas (2)
                Die stootoewerhang het ŉ konkawe helling (2)
                Die helling is steil (2)
                Water vloei vinnig by die buite-oewer (2)
                Daar is meer erosie (2)
                [ENIGE TWEE]                                             (2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief
      Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2025)                       GEOGRAFIE V1                                       5

         2.3.4    In die middel-loop het die rivier meer energie en ŉ hoër
                  watervolume as gevolg van sytakke wat aansluit (2)
                  Lateral erosie begin om die rivierbedding te verbreed (2)
                  Soos die rivier lateraal erodeer, vorm dit groot kronkels en
                  hoefystermeervormige lusse wat meanders genoem word (2)
                  [ENIGE DRIE]                                                 (3 x 2)      (6)

 2.4     2.4.1    Ongegradeerd (1)                                            (1 x 1)       (1)

         2.4.2    Meer (2)                                                    (1 x 2)       (2)

         2.4.3    Die permanente basisvlak het ŉ vaste punt (2)
                  Daar is ŉ uiteindelike erosie vlak (2)
                  Tydelike basisvlak kan verander as gevolg van plaaslike faktore
                                                                               (2)
                  Kan langs die riviere bestaan (2)
                  [ENIGE TWEE]                                             (2 x 2)          (4)

         2.4.4    In die bo-loop vind afwaartse erosie plaas wat ŉ steil valleihelling
                  veroorsaak (2)
                  Terugwaartse erosie verwyder tydelike basisvlak van erosie/
                  aanvaar voorbeeld, byvoorbeeld watervalle (2)
                  Stroomversnellings word verwyder deur afwaartse erosie (2)
                  In die middel-loop neem die stroom se dra kapasiteit toe (2)
                  Hindernisse soos mere word gevul met stroomvrag (2)
                  Laterale erosie oorheers (2)
                  In die benede-loop vind meer deponering plaas (2)
                  Die helling is geleideliker (2)
                  Rivierprofiel sal ŉ konkave ontwikkel (2)
                  Balans tussen erosie en deponering sal tot ŉ gegradeerde profiel
                  lei (2)                                                      (4 x 2)      (8)

 2.5     2.5.1    Die gebruik van rivierbronne op ŉ volhoubare manier sodat dit
                  beskikbaar sal wees vir toekomstige geslagte (2)
                  [KONSEP]                                                 (1 x 2)          (2)

         2.5.2    Mynbou aktiwiteite (1)
                  Industriële aktiwiteite (1)
                  Kragopwekking (1)
                  Landbou gebruik van water (1)
                  [ENIGE EEN]                                                 (1 x 1)       (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 6

6                                    GEOGRAFIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2025)

      2.5.3    In mynbou produseer myne afval wat die mineraal- en soutinhoud
               van die riviere verhoog (2)
               Die suurvlakke in water neem toe as gevolg van suur mynafvoer (2)
               Nywerhede gebruik water om masjinerie af te koel, wat die
               temperatuur van water verhoog (2)
               Nywerheidsafval besoedel riviere (2)
               Kragskepping besoedel waters (2)
               Landbou gebruik van water ‒ chemikalieë wat weggewas word
               deur oppervlakkige afloop en in die riviere neergesit word (2)
               Eutrofikasie vind plaas (2)
               Alge bloei (2)
               [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2)     (2)

      2.5.4    Dien as ŉ bron van water vir wild (2)
               Dien as ŉ habitat vir die diverse wild (2)
               Speel ŉ rol in die ekosisteem/biodiversiteit (2)
               Bied geleenthede aan toeriste om die parke deur
               ontspanningsaktiwiteite te verken, aanvaar voorbeelde soos,
               visvang/bootrye (2)
               [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)        (4)

      2.5.5    Voed die publiek op/bewusmakingsveldtogte oor waterbewaring (2)
               Voed boere op oor volhoubare boerderymetodes (2)
               Vleiland moet bewaar word (2)
               Boetes moet opgelê word (2)
               Skep buffersones naby riviere (2)
               Gereelde toetsing van waterkwaliteit (2)
               Wetgewing om storting te voorkom (2)
               Moedig bebossing aan (2)
               [ENIGE DRIE]                                             (3 x 2)           (6)
                                                                                         [60]

                                                            TOTAAL AFDELING A:           120

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief
     Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2025)                           GEOGRAFIE V1                                      7

 AFDELING B

 VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

 3.1    KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE

        3.1.1         B (1)                                                        (1 x 1)     (1)

        3.1.2         C (1)                                                        (1 x 1)     (1)

        3.1.3         D (1)                                                        (1 x 1)     (1)

        3.1.4         188º (2)                                                      (1 x 2)    (2)

        3.1.5         VI = 731,5 m – 645 m = 86,5 m (1)
                      HE = 4,1 cm x 100 = 410 m (1)
                      86,5
                      410              (1)

                      G = 1 : 4,71(1)                                               (4 x 1)    (4)

        3.1.6         Vir elke 4,71 meter wat jy horisontaal loop styg jy teen 1 meter (1)
                                                                                    (1 x 1)    (1)

 3.2    KAART INTERPRETASIE

        3.2.1         Beskikbaarheid van nie-standhoudende riviere (1)
                      Beskikbaarheid van nie-standhoudende water (1)
                      Verskeie damme (1)
                      Beskikbaarheid van vore (1)
                      [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 1)     (2)

        3.2.2         3de stroomorde                                               (1 x 2)     (2)

        3.2.3         Gebied J het ŉ 3de stroomorde terwyl gebied I ŉ 2de stroomorde
                      het (2)
                      Hoe hoër die stroomorde, hoe groter die dreineerbekken (2)
                      Meer sytakke in gebied J as in gebied I (2)
                      [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)       (2)

        3.2.4         Parallelle dreineerpatroon (1)                                (1 x 1)    (1)

        3.2.5         Die strome vloei in dieselfde rigting (2)
                      Die vloei van riviere is vinnig en reguit (2)
                      Hoofstroom en sytakke vloei parallel aan mekaar (2)
                      [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2)     (4)

        3.2.6         samevloeiing (1)                                              (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

### Page 8

8                                   GEOGRAFIE V1                       (EC/SEPTEMBER 2025)

 3.3     GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

         3.3.1   Afbakening van ŉ gebied rondom of langs ŉ verskynsel (2)
                 [KONSEP]                                                 (1 x 2)       (2)

         3.3.2   Rye bome (1)
                 Ontspanningsgebied (1)
                 Gholfbaan (1)
                 [ENIGE TWEE]                                              (2 x 1)      (2)

         3.3.3   Rioolwerke (1)
                 Chemikalieë vanaf plase (1)                               (2 x 1)      (2)

         3.3.4   Help die opvanggebiedbestuurders om besoedelingsbronne te
                 identifiseer (2)
                 Vrae kan gevrae word om die ligging en aantal plase, fabrieke en
                 myne in die opvanggebiede te bepaal (2)
                 Die implementering van effektiewe bestuurstrategieë (2)
                 Moet verswakte vorme van besproeiing ontmoedig (2)
                 [ENIGE EEN]                                               (1 x 2)      (2)
                                                                                       [30]

                                                         TOTAAL AFDELING B:             30
                                                             GROOTTOTAAL:              150

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief
       Hierdie dokument is afgelaai vanaf www.ecexams.co.za.

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2018-english/66551d14-a0be-4338-accf-f25bd373c188) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2017-english/f42323b6-1860-41f6-b6db-bf72dcaa092c) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — Geography · QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — Geography · QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — Geography · QP · 2025 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr
- [Geography P1 May-June 2024 MG Afr.docx](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2024-nsc-june-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/e693e9b0-f83c-4f6b-b799-09552d4dcf53) — Memo · 2024 · Afr
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
