# Geography Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo (Afrikaans)

> Grade 12 Geography memorandum from the Eastern Cape June 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-gr12-memo-junie-2022-afrikaans/875a1f46-4c58-4624-aab5-f2bf21fb2f25
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2022
- Exam period: Eastern Cape June
- Curriculum: CAPS
- Pages: 9

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Eastern Cape June 2022 Memo (Afrikaans)](https://www.hlayiso.com/library/geografie-gr12-memo-junie-2022-afrikaans/875a1f46-4c58-4624-aab5-f2bf21fb2f25)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape June · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 9 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                            JUNIE 2022

                         GEOGRAFIE
                        NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      GEOGRAFIE                                (EC/JUNIE 2022)

VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER

1.1    1.1.1    B (1)

       1.1.2    C (1)

       1.1.3    C (1)

       1.1.4    A (1)

       1.1.5    A (1)                                                          (5 x 1)      (5)

1.2    1.2.1    B (1)

       1.2.2    A (1)

       1.2.3    B (1)

       1.2.4    A (1)

       1.2.5    A (1)                                                          (5 x 1)      (5)

1.3    1.3.1    15 (1)                                                           (1 x 1)    (1)

       1.3.2   Gedryf deur die tropiese ooste/passaat winde in ŉ westelike
               rigting (2)
               Draai in 'n oostelike rigting as gevolg van koeler toestande oor die
               oseaan (2)                                                       (1 x 2)     (2)

       1.3.3   Die sone Januarie – Maart langs Suider-Afrika regverdig die
               somermaande waarin Eloise ontwikkel het (2)
               ‘Eloise het die landoppervlakte in Suid-Afrika bereik’ – uittreksel (2)
               Weer ontwrigtings in Limpopo/Mpumalanga/KwaZulu-Natal (2)
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2)    (2)

       1.3.4   Wrywing met die landoppervlak het die wind spoed verlaag (2)
               Afname in vogvlakke het minder swaar reënval veroorsaak (2)
               [ENIGE EEN]                                                  (1 x 2)         (2)

       1.3.5   Veroorsaak die afwyking/defleksie en rotasie van lug rondom die
               versteuring (2)
               Hou druk laag / handhaaf die laagdruk (2)                     (2 x 2)        (4)

       1.3.6   Hoë reënval sal brûe, pad- en spoor infrastruktuur beskadig (2)
               Kragstasies in Mpumalanga sal geaffekteer word en kan
               kragonderbrekings en beurtkrag veroorsaak (2)
               Sneeustortings/modderstortings kan geboue langs die eskarp in KZN
               begrawe (2)
               Hawens in KZN kan as gevolg van oorstromings beskadig word en
               dienslewering negatief beïnvloed (2)
               Toestopping van sluise van groot damme as gevolg van slik (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2)       (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                          GEOGRAFIE                                             3

1.4      1.4.1    1020 hPa/mb (1)                                               (1 x 1)     (1)

         1.4.2    Die migrasie van die ITCZ het veroorsaak dat dit meer noordelik
                  was (2)
                  In winter lê selle B en C noord en nader aan die land aangesien
                  hulle migreer met die oënskynlike beweging van die son (2)
                  [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)        (2)

         1.4.3                                                  (1) –Met pyle

                           (1)                                (1)

                                                                                     (1)

                                                                                    (1)

                  Punte toekenning
                  1 punt vir korrekte vorm van dwarsprofiel
                  [ENIGE DRIE BYSKRIFTE]                                        (1 + 3)     (4)

         1.4.4    Berg windtoestande soos lug adiabaties langs die platorand
                  afwaarts verhit veroorsaak verdamping by F / verlaag humiditeit (2)
                  Kuslaag veroorsaak kloksgewyse sirkulasie van lug by F (2)
                  Aflandige vloei van lug as gevolg van kloksgewyse sirkulasie
                  veroorsaak lae vogvlakke by F (2)
                  Aanlandige vloei van lug as gevolg van kloksgewys sirkulasie vind
                  plaas by G (2)
                  Aanlandige vloei van lug tel vog oor die see op en veroorsaak
                  onstabiele en bewolkte toestande by G (2)
                  [ENIGE VIER]                                               (4 x 2)        (8)
                                                                                           [40]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      GEOGRAFIE                               (EC/JUNIE 2022)

 VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE

 2.1   2.1.1    Y (1)

       2.1.2    Y (1)

       2.1.3    X (1)

       2.1.4    Y (1)

       2.1.5    X (1)                                                         (5 x 1)     (5)

 2.2   2.2.1    Rivier A (1)

       2.2.2    terugwaarts (1)

       2.2.3    waterskeiding(1)

       2.2.4    geroofde (1)

       2.2.5    windsaal (1)                                                  (5 x 1)     (5)

 2.3   2.3.1    Dendrities (1)                                                (1 x 1)     (1)

       2.3.2    Eenvormig in weerstand (1)
                Horisontaal gelaagd (1)
                Sedimentêre of stollingsgesteentes (1)
                [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 1)     (2)

       2.3.3    2de order (2)                                                 (1 x 2)     (2)

       2.3.4    Hoër-orde strome het meer water in die rivierkanaal (2)
                Laer-orde strome het minder water in die rivierkanaal (2)
                [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)     (2)

       2.3.5    Stroom orde
                Daar sal meer vingerpunt/1ste-orde strome wees aangesien afloop sal
                toeneem (2)
                Die totale stroomorde sal toeneem tot moontlik ŉ 3de orde stroom as
                gevolg van die toename in vingerpuntstrome (2)
                Watertafel
                Stroping van plantegroei sal die afloop verhoog en infiltrasie
                verminder, wat veroorsaak dat die watertafel daal (2)
                Sement-/teerkonstruksies sal infiltrasie verminder en die watertafel
                verlaag (2)
                Minder evapo-transpirasie sal reënval verminder, met minder
                infiltrasie dus sal die watertafel daal (2)
                [ENIGE VIER]                                                  (4 x 2)     (8)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                           GEOGRAFIE                                             5

2.4     2.4.1     Turbulente (1)                                                  (1 x 1)     (1)

        2.4.2     Bo-loop
                  Nou (1) en vlak (1)
                  Middel-loop
                  Wyer (1) en dieper (1)
                  [ENIGE TWEE DIREKTE VERSKILLE]                                   (2 x 1)    (2)

        2.4.3     (a)     Gedeelte van die rivier waar daar ŉ skerp verandering in die
                          kanaal helling is (2)
                          [KONSEP]                                             (1 x 2)        (2)

                  (b)     Die area is geleidelik wat ŉ balans tussen erosie en
                          afsetting/neerlating veroorsaak (2)            (1 x 2)              (2)

                  (c)     Toename in watervolume veroorsaak hoofwaartse erosie wat
                          knakpunte (tydelike basisvlak van erosie) verwyder (2)
                                                                               (1 x 2)        (2)

        2.4.4     Souttoestande in die see veroorsaak dat fyn klei deeltjies flokkuleer
                  (aanmekaar vassit) wat deeltjies groter en swaarder maak wat
                  veroorsaak dat hulle sink (2)
                  Die geleideliker gradiënt veroorsaak die afsetting van slik en klei naby
                  die riviermond (2)
                  Gebrek aan seestrome verminder die verwydering van slik/klei en
                  verhoog die opbou van sedimente rondom die riviermond (2)
                  Die hoë/vlak seebodem bevorder die vinnige opbou van sedimente
                  by die riviermond (2)
                  [ENIGE DRIE]                                                     (3 x 2)    (6)
                                                                                             [40]

VRAAG 3: NEDERSETTINGS

3.1      3.1.1    C (1)

         3.1.2    B (1)

         3.1.3    A (1)

         3.1.4    B (1)

         3.1.5    C (1)                                                           (5 x 1)     (5)

3.2      3.2.1    C (1)

         3.2.2    C (1)

         3.2.3    D (1)

         3.2.4    B (1)

         3.2.5    C (1)                                                           (5 x 1)     (5)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                      GEOGRAFIE                              (EC/JUNIE 2022)

    3.3 3.3.1   Die rangskikking van stedelike nedersettings gebaseer op die aantal
                funksies wat in die nedersetting gevind word (2)
                [KONSEP]                                                     (1 x 2)     (2)

        3.3.2   Die grond is meer as 300 m hoog (1)
                Steil areas (1)
                Bergagtige gebied (1)
                [ENIGE EEN]                                                   (1 x 1)    (1)

        3.3.3   A (1)                                                         (1 x 1)    (1)

        3.3.4   A is aan die hoofpad verbind, wat sy reikwydte vergroot (2)
                Inwoners van die Dorp verkies om by A te besoek/inkopies doen
                eerder as B, weens toeganklikheid (2)
                [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)      (2)

        3.3.5   (a)     Streeks-winkelsentrum (1)                             (1 x 1)    (1)

                (b)     Buite die beboude gebiede, waar grondwaardes laer is,
                        geleë (2)
                        Genoeg spasie vir toekomstige uitbreiding (2)
                        Langs die snelweg vir toeganklikheid (2)
                        Paaie verbind die winkelsentrum met alle ander
                        nedersettings (2)
                        [ENIGE TWEE]                                        (2 x 2)      (4)

                (c)     Meer mense sal deur STAD A gaan om die winkelsentrum te
                        bereik (2)
                        Mense kan na STAD A verhuis om nader aan die
                        winkelsentrum te wees (2)
                        Die winste van die besighede van STAD A sal toeneem as
                        gevolg van die toename in mense wat daardeur beweeg (2)
                        [ENIGE TWEE]                                      (2 x 2)        (4)

    3.4 3.4.1   Agteruitgang van dele van 'n stedelike gebied, veral waar geboue nie
                in stand gehou word nie (2)
                [KONSEP]                                                      (1 x 2)    (2)

        3.4.2   Covid-19 (1)                                                  (1 x 1)    (1)

        3.4.3   Krotbuurttoestande (2)
                Vervalle gebou (2)
                Onwettige bewoning van geboue (2)
                Graffiti (2)
                [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2)    (2)

        3.4.4   Skep werksgeleenthede terwyl daar opgegradeer en herstel word (2)
                Meer besighede sal herstel/heropen wat werksgeleenthede
                verhoog (2)
                Beter infrastruktuur en gesonder omgewing sal beleggers en toeriste
                lok (2)
                [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                         GEOGRAFIE                                           7

         3.4.5    Gebrek aan kontinuïteit in die munisipale leierskap (2)
                  Korrupte praktyke en 'n gebrek aan aandag/toesig deur
                  munisipaliteite (2)
                  Ondoeltreffende munisipale verordeninge/plaaslike wette (2)
                  Gebrek aan wetgewing (geen boetes) vir inwoners en maatskappye
                  wat vullis stort (2)
                  Onvoldoende munisipale dienslewering (2)
                  Tekort aan vaardighede, kennis en kundigheid van administrateurs
                  om die kwessie van stedelike verval te hanteer (2)
                  Straat verkopers/Informele besighede verstrooi rommel sonder
                  enige gevolge (2)
                  Misdaad en sosiale euwels soos dwelmhandel maak die middestad
                  onaantreklik en gevaarlik (2)
                  Swak monitering en polisiëring van die middestad (2)
                  [ENIGE VIER]                                                (4 x 2)     (8)
                                                                                         [40]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                         GEOGRAFIE                            (EC/JUNIE 2022)

    VRAAG 4: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

    4.1 4.1.1   D (murasie) (1)                                              (1 x 1)     (1)

        4.1.2   C (1)                                                        (1 x 1)     (1)

        4.1.3   C (1)                                                        (1 x 1)     (1)

        4.1.4   WP = 22° (1) (Speling – 21° – 23°)
                MD = 19°24'W (1)
                22° + 19°24'W
                = 41°24' (1) (Speling – 40°34' – 42°24')                     (3 x 1)     (3)

        4.1.5   (a)     4,1 (1) cm x 100 = 410 m (1)                         (2 x 1)     (2)

                (b)      4
                              (substitusie) (1)
                        410

                        1 : 102,5 (1)                                        (2 x 1)     (2)

    4.2 4.2.1   C (1)                                                        (1 x 1)     (1)

        4.2.2   A (1)                                                       (1 x 1)      (1)

        4.2.3   A (1)                                                        (1 x 1)     (1)

        4.2.4   (a)     Kloof (1)                                            (1 x 1)     (1)

                (b)     Steil hellings omdat die kontoerlyne naby mekaar is. (2)
                                                                             (1 x 2)     (2)

                (c)     Noordwestelik (1)
                        Rede:
                        Terugwaartse erosie veroorsaak dat die waterval stroom-op
                        migreer (1)                                         (1 + 1)      (2)

        4.2.5   (a)     Kern (1)                                             (1 x 1)     (1)

                (b)     Kruispad (1)                                         (1 x 1)     (1)

                (c)     Gegroepeer naby die waterbron (kanale/vore/rivier) (2)
                        Area is geleidelik (2)
                        Kern rondom die kruising van die paaie (2)
                        [ENIGE EEN]                                         (1 x 2)      (2)

    4.3 4.3.1   D (1)                                                         (1 x 1)    (1)

        4.3.2   (a)     Data-integrasie (1)                                  (1 x 1)     (1)

                (b)     Data van verskillende temas/skale word in een enkele tema
                        saamgevoeg (2)                                      (1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/JUNIE 2022)                         GEOGRAFIE                                           9

         4.3.3    Wingerde en boorde (1)                                     (1 x 1)     (1)

         4.3.4    Vektordata (1)                                             (1 x 1)     (1)

         4.3.5    Verskaf werksgeleenthede (2)
                  Uitvoer van die grondstowwe (2)
                  Besigheidspotensiaal deur die verkoop van die produkte (2)
                  [ENIGE EEN]                                                (1 x 2)     (2)
                                                                                        [30]

                                                                          TOTAAL:       150

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2022 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2022-afrikaans/36b731da-d306-4290-8182-9cb2db76db85) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [Gr12 Geography P2 (Afrikaans) SEP 2022 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr12-geography-p2-afrikaans-sep-2022-question-paper/4d239679-2288-4e40-8882-b8e27f965853) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — Geography · QP · 2023 · Afr
- [2022 KZN June Memo](https://www.hlayiso.com/library/2022-kzn-june-memo/9ac8e485-f9c5-435e-971e-8bb9b9180039) — Geography · Memo · 2022

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023
- [2023 KZN Prelim P2 QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-kzn-prelim-p2-qp/4d6a4eeb-5ee5-44a7-9392-783928539ee7) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
