# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Question Paper

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-gr12-p2-qp-sept2014/ea0ee491-7578-44de-aa7d-04146cdf49ed
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2014 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geografie-gr12-p2-qp-sept2014/ea0ee491-7578-44de-aa7d-04146cdf49ed)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                               GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2014

                          GEOGRAFIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                                        PUNTE     MOD

                          V1      15
                                                                    TOTALE
                                                                             MOD
                          V2      20                                 PUNT

                          V3      25
                                                                      75     75
                          V4      15

*GEOGA2*
               Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye insluitend
                     1 bladsy vir rofwerk en berekeninge.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                      GEOGRAFIE V2                         (SEPTEMBER 2014)

HULPBRONMATERIAAL

1.   ŉ Uittreksel uit topografiese kaart 3322 CA OUDTSHOORN.

2.   Ortofotokaart 3322 CA 10 OUDTSHOORN.

3.   LET WEL:         Die hulpbronmateriaal moet deur die skole vir hul eie gebruik
                      ingeneem word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou NAAM in die spasie wat op die voorblad van die vraestel voorsien
     word.

2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat op hierdie vraestel voorsien
     word.

3.   Jy word van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart 3322 CA van OUDTSHOORN
     en ŉ ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied voorsien.

4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die toesighouer aan
     die einde van hierdie eksamensessie oorhandig.

5.   Jy moet die blanko bladsy agterin hierdie vraestel vir alle rofwerk en
     berekeninge gebruik. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak
     NIE.

6.   Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing.             Punte sal
     hiervoor toegeken word.

7.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

8.   ŉ Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
     vertalings verskyn op die volgende bladsy.

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                    GEOGRAFIE V2                               3

                                   WOORDELYS
               (SOMMIGE VAN DIÉ TERME MAG OP DIE KAARTE VERSKYN)
       AFRIKAANS                            ENGLISH
       Kanaal                               Canal
       Uitgrawings                          Diggings
       Steenwerke                           Brickfields
       Begraafplaas                         Cemetery
       Karavaanpark                         Caravan Park
       Gholfbaan                            Golf Course
       Voor                                 Furrow
       Hospitaal                            Hospital
       Skietbaan                            Rifle Range
       Wildspark                            Game Park
       Voetslaanpad                         Hiking Trail
       Rioolverwerkingsaanleg               Sewage Disposal Works
       Toeriste kampeerterrein              Tourist Camp
       Skougronde                           Showgrounds
       Renbaan                              Race Track
       Inry-teater                          Drive-in theatre
       Vliegveld                            Aerodrome

                     LIGGING VAN GEKARTEERDE GEBIED IN SUID-AFRIKA

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V2                          (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3322 CA
 OUDTSHOORN, sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde
 gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende
 stellings verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die
 blokkie langs elke stelling neer.

 1.1    Die kaartverwysing van die topografiese kaart, noordoos van die 3322 CA,
        is ...

        A      3222 AC.
        B      3321 DB.
        C      3321 BD.
        D      3322 AD.

 1.2    Die kontoerinterval op die ortofotokaart is … meter.

        A      5
        B      10
        C      20
        D      2

 1.3    Die tipe stroomkanaal van die Olifantsrivier wat as A in blok I6/7 op die
        topografiese kaart gemerk is, is ŉ …

        A      meander.
        B      vlegstroom.
        C      nie-standhoudende rivier.
        D      reguitkanaal.

 1.4    Identifiseer die beboude/mensgemaakte verskynsel 8 op die ortofokaart.

        A      Skool
        B      Fabriek
        C      Busstasie
        D      Spoorwegstasie

 1.5    Die ligging (koördinate) van die trigonometriese stasienommer 307 in blok
        D9 is …

        A      22°09'39"O 33°33'55"S / 22°09,7'O 33°33,9’S.
        B      33°36'10"S 22°11'25"O / 33°36,2'S 22°11,4’O.
        C      33°33'55"S 22°08'39"O / 33°33,9'S 22°08,7’O.
        D      33°03'55"O 22°09'39"S / 33°03,9'O 22°09,7’S.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                            GEOGRAFIE V2                                 5

 1.6    Die tipe landelike nedersettingspatroon by B in blok C14 op die
        topografiese kaart is …
        A          verspreid.
        B          liniêr.
        C          gekern.
        D          onreёlmatig.

 1.7    Die landvorm in die omgewing van C in blok C12 op die topografiese kaart
        is ŉ …

        A          kloof.
        B          saal.
        C          waterval.
        D          uitloper.

 1.8    Hoogte in blok I15 word deur … voorgestel.

        A          ŉ padhoogte en kontoerlyne
        B          ŉ punthoogte en ŉ padhoogte
        C          ŉ trigonometriese stasie en ŉ padhoogte
        D          kontoerlyne en ŉ punthoogte

 1.9    Die renbaan in blok F11 word in die ... op die topografiese kaart aangetref.

        A          SSK
        B          landelik-stedelike oorgangsone
        C          residensiële gebied
        D          krotbuurt-sone

 1.10   Die kaartprojeksie wat op die ortofoto-kaart gebruik word is …

        A          Universeel transversaal.
        B          Lambert.
        C          Gauss konforme.
        D          Mercator.

 1.11   Die verskynsel wat 2 op die ortofotokaart gemerk is, is ŉ …

        A          dam.
        B          rioolsuiweringswerk.
        C          voor.
        D          waterreservoir.

 1.12   Die verskynsel wat by D (blok D3) op die topografiese kaart is aangetref
        word is ...
        A          erosie.
        B          ŉ droë pan.
        C          sand.
        D          ŉ prominente klipbank.

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GEOGRAFIE V2                          (SEPTEMBER 2014)

 1.13   Die sekondêre ekonomiese aktiwiteit wat by 3 op die ortofotokaart
        plaasvind, is ...

        A      boerdery.
        B      vervaardiging.
        C      rioolwerke.
        D      opvoeding.

 1.14   Die damme wat in die landelike gebiede van Oudtshoorn (blok C14)
        aangetref word, word hoofsaaklik vir … gebruik.

        A      ontspanning
        B      huishoudelike doeleindes
        C      industriële doeleindes
        D      besproeiing

 1.15   Die rye bome (blok H12) wat naby aan die plase langs die Olifantsrivier
        aangetref word is ...

        A      afbakening van plaasgebiede.
        B      beskerming vir die rivierwalle.
        C      plantasies.
        D      windskerms.
                                                                             (15 x 1)    (15)

                                                          TOTAAL AFDELING A:               15

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                      GEOGRAFIE V2                                      7

 AFDELING B

 VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS

 2.1    Bereken die afstand van die Oudtshoorn-aanloopbaan vanaf punt 4 tot punt
        5 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Druk jou antwoord in
        kilometer uit.

                                                                                        (3)

 2.2    Die volgende dwarsprofiel, met ŉ uitsig oor die Olifantsrivier vanaf punt X
        (blok K8) tot by punt Y (blok I9) op die topografiese kaart is geteken.

        2.2.1 Gebruik die topografiese kaart om die verskynsel E, F, G en H op die
              dwarsprofiel te identifiseer.

                                                                                        (4)

        2.2.2 Wat is die horisontale skaal van die bostaande dwarsprofiel?

                                                                                        (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V2                         (SEPTEMBER 2014)

        2.2.3 Benoem die tipe helling wat tussen X en Y aangetref word.

                                                                                        (1)

 2.3    Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel, met ŉ vertikale skaal
        van 1 cm wat 20 m voorstel en deur die horisontale skaal van die
        bostaande antwoord by VRAAG 2.2.2 te gebruik.

        Toon ALLE berekeninge.

                                                                                        (5)

 2.4    Die Oudtshoorn-vliegveld is in blok G12 op die topografiese kaart geleë.

        Vanuit watter rigting vind die landing van vliegtuie by hierdie vliegveld
        plaas?

        ____________________________________________________________                    (1)

 2.5    Bereken die huidige magnetiese deklinasie in die gekarteerde gebied.

        Toon ALLE berekeninge.

                                                                                        (5)

                                                           TOTAAL AFDELING B:            20

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                    GEOGRAFIE V2                                    9

 AFDELING C

 VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING

 3.1 Noem TWEE faktore wat die standplaas van Oudtshoorn begunstig het.

                                                                        (2 x 1)     (2)

 3.2 As watter soort dorp word Oudtshoorn geklassifiseer?

                                                                        (1 x 1)     (1)

 3.3 Verduidelik hoe die boeregemeenskap rondom Oudtshoorn vir oorlewing
     op die dorp steun.

                                                                        (2 x 2)     (4)

 3.4 Gee EEN rede, sigbaar op die ortofotokaart, waarom die spesifieke ligging,
     gemerk 6, vir die begraafplaas gekies is.

                                                                        (1 x 2)     (2)

 3.5 Kommersiële boerdery kom langs die Olifantsrivier voor.

      3.5.1 Verduidelik enige TWEE faktore (behalwe daardie faktore wat
            verband hou met watervoorsiening), wat hierdie tipe (kommersiële)
            boerdery begunstig.

                                                                        (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  GEOGRAFIE V2                        (SEPTEMBER 2014)

      3.5.2 Hoe verkry boere water vanuit af die Olifantsrivier (blokke H9/10) vir
            hulle plase?

                                                                               (1 x 1)     (1)

 3.6 3.6.1 Identifiseer die primêre ekonomiese aktiwiteit gemerk I aangetref by
           Safari in blok H10 op die topografiese kaart.

                                                                               (1 x 1)     (1)

      3.6.2 Verduidelik EEN manier waarop hierdie aktiwiteit (antwoord van
            VRAAG 3.6.1) tot die ekonomie van Oudtshoorn bydra.

                                                                               (1 x 2)     (2)

 3.7 Verskaf EEN manier wat deur ingenieurs gebruik was tydens die aanlê van
     die spoorlyn, om die ongelyke topografie te oorkom.

                                                                               (1 x 2)     (2)

 3.8 Vergelyk die straatpatroon van 1 met dié van 7 op die ortofotokaart met
     betrekking tot die volgende:

                                        1                           7

      STRAATPATROON

      NADEEL

                                                                               (4 x 1)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                      GEOGRAFIE V2                                       11

 3.9 Verwys na blok B11/12 op die topografiese kaart.

      3.9.1 Identifiseer die tipe dreineringspatroon E.

                                                                               (1 x 1)        (1)

      3.9.2 Watter tipe onderliggende rotsstruktuur is vir hierdie patroon, by E,
            verantwoordelik?

                                                                               (1 x 1)        (1)

                                                             TOTAAL AFDELING C:               25

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   GEOGRAFIE V2                          (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1 Pas ŉ stelling in KOLOM A by ŉ konsep in KOLOM B. Skryf slegs die
     letter (A–F) van die korrekte term neer langs die vraagnommer (4.1.1–
     4.1.5) soos gegee hieronder, byvoorbeeld 4.1.6 G.

                        KOLOM A                                 KOLOM B
      4.1.1    data wat deur verskillende               A   Rastermetode
               organisasies gedeel word

      4.1.2    globale posisioneringstelsel             B   Data-verdeling

      4.1.3    die waarneming van die aarde vanaf       C   Ruimtelike resolusie
               ŉ afstand deur gebruik te maak van
               satelliete om inligting te versamel

      4.1.4    ŉ metode vir die berging van GIS-        D   GPS
               data as reghoekige roosterselle/
               beeldelemente (pixels)

      4.1.5    die detail waarmee ŉ kaart die ligging   E   Afstandwaarneming
               en vorm van ŉ verskynsel weergee

                                                        F   Data-analise
                                                                               (5 x 1)        (5)

      4.1.1                                                                                   (1)

      4.1.2                                                                                   (1)

      4.1.3                                                                                   (1)

      4.1.4                                                                                   (1)

      4.1.5                                                                                   (1)

 4.2 Beeld 5 op die ortofotokaart het ŉ swak resolusie. Hoe kan ons GIS gebruik
     om die orde van die gefotografeerde beeld te verbeter?

                                                                               (1 x 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                        GEOGRAFIE V2                                  13

 4.3 Die volgende vrae verwys na die Greystone-natuurreservaat in blok F4 op die
     topografiese kaart, wat gebruik maak van GIS-stelsels om te help met die
     bestuur van die volhoubaarheid van die reservate.

       4.3.1       Noem die GIS-datamanipulasieproses wat die groenskadu
                   verteenwoordig.

                                                                            (1 x 1)        (1)

        4.3.2 Gee TWEE verduidelikings van die betekenis van die groen
              skandering rondom die Greystone-natuurreservaat.

                                                                            (2 x 2)        (4)

        4.3.3 Jy word gevra om ŉ attribuut-tabel vir die Greystone natuurreservaat
              in blok F4 te skep. Noem DRIE eienskappe wat jy sal oorweeg om in
              jou GIS in te sluit.

                   1.

                   2.

                   3.
                                                                            (3 x 1)        (3)

                                                            TOTAAL AFDELING D:             15
                                                                GROOTTOTAAL:               75

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                            GEOGRAFIE V2         (SEPTEMBER 2014)

ROFWERK EN BEREKENINGE

Kopiereg voorbehou                                    Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com

## Related documents

- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2014 .FINAL](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2014-final/b94397cc-6620-4447-ae33-790d68ecb017) — Geography · Memo · 2014
- [GEOG P1 GR12 SEPT14 QP Eng adapted](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-gr12-sept14-qp-eng-adapted/ed4de9c8-4a5d-417a-9445-88a8ee28be51) — Geography · QP · 2014 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 JUNE 2014 GRADE 12 D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-june-2014-grade-12-d/e9bef058-ddd9-49ed-a639-8c6b1032052d) — Geography · QP · 2014
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
