# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept-2020-afrikaans-docx/03d25c3e-7859-4e4b-88ba-49182f19acfe
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2020 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept-2020-afrikaans-docx/03d25c3e-7859-4e4b-88ba-49182f19acfe)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — QP · 2020 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                             GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2020

                         GEOGRAFIE V2
                         NASIENRIGLYN

PUNTE:   75

                Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    GEOGRAFIE V2                              (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (3319CB WORCESTER)
 sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die
 antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer.

 1.1    Die kaartindeksvel van die ortofotokaart noord van Worcester is …

        A    3319 CB 9.
        B    3319 DA 6.
        C    3319 CB 10.                                                                      C
        D    3319 CB 20.

 1.2    Die primêre aktiwiteit wat by 1 op die ortofotokaart aangetref word, is/ŉ…

        A    boorde en wingerde.
        B    mynbou.
        C    bewerkte landerye.                                                               A
        D    steengroewe.

 1.3    Die gebou by 2 op die ortofotokaart is ŉ …

        A    winkel.
        B    hospitaal.
        C    skool.                                                                           B
        D    fabriek.

 1.4    Die tipe pad wat 3 op die ortofotokaart gemerk is, is ŉ ... -pad.

        A    ander
        B    hoof
        C    sekondêre                                                                        D
        D    hoofverkeer

 1.5    Die verskynsel wat by 4 op die ortofotokaart aangetref word, is ‘n ...

        A    monument.
        B    gholfbaan.
        C    begraafplaas.                                                                    C
        D    stadium.

 1.6    Die gemiddelde jaarlike verandering op die topografiese kaart is ...

        A    2’ Ooswaarts.
        B    23°12’ Wes.
        C    2’ Weswaarts.                                                                     C
        D    23°12’ Oos.

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         GEOGRAFIE V2                                     3

 1.7    Die verskynsel wat by 33°39’45”S en 19°25’45”O op die topografiese kaart
        aangetref word is ŉ ...

        A     motorwedrenbaan.
        B     karavaanpark.
        C     perdryklub.                                                                  C
        D     modelvliegtuigklub.

 1.8    Die fluviale landvorm langs die Breërivier in blok E6 op die topografiese kaart
        is ŉ ...

        A     waterval.
        B     verjonging.
        C     stroomversnelling.                                                           D
        D     gevlegte stroom.

 1.9    Die rioolwerke wat in blok D8 aangetref word, is in die ... geleë.

        A     Industriële sone
        B     residensiële sone
        C     landelik-stedelike oorgang                                                   C
        D     Kommersiële sone

 1.10   Die dominante dreineringspatroon in blok E8 op die topografiese kaart is ...

        A     radiaal.
        B     sentripetaal.
        C     tralie.                                                                      D
        D     parallel.

 1.11   Die vernaamste straatplan by K in blok C7 op die topografiese kaart is ŉ ...
        patroon.

        A     radiale
        B     onbeplande onreëlmatige
        C     rooster-                                                                     C
        D     beplande onreëlmatige

 1.12   Die ware peiling van padhoogte 214,8 in blok C3 vanaf punthoogte 471, (L),
        in blok A4 op die topografiese kaart is ...

        A     16°.
        B     216°.
        C     46°.                                                                         B
        D     164°.

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2020)

 1.13   `n Menslike faktor wat verantwoordelik is vir die ligging van die industriële-
        gebied by 5 op die ortofotokaart is ...

        A      stabiele grond.
        B      klimaat.
        C      vervoer.                                                                    C
        D      SSK.

 1.14   Die steenwerke in blok A1 op die topografiese kaart is ŉ voorbeeld van ŉ ...
        -aktiwiteit.

        A     kwaternêre
        B     tersiêre
        C     primêre                                                                       D
        D     sekondêre

 1.15   Die landvorm by M in blok G8 op die topografiese kaart is ŉ ...

        A     saal.
        B     uitloper.
        C     koppie.                                                                       A
        D     vallei.
                                                                                (15 x 1)   [15]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         GEOGRAFIE V2                                     5

 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1 Die magnetiese deklinasie in 2020 vir die topografiese kaart is 23°58' W van
     WN.

       2.1.1    Sal die deklinasie groter of kleiner word vanaf die tyd van die opname?

                Groter 
                                                                                (1 x 1)    (1)

       2.1.2    Gee ŉ rede vir jou antwoord in VRAAG 2.1.1.

                Die gemiddelde jaarlikse verandering in die magnetiese deklinasie van
                Worcester is 2' Wes/Weswaarts. 
                1997 deklinasie is 23°12' W en die 2020 deklinasie is 23°58' W. 
                [Enige EEN]
                                                                               (1 x 1)     (1)

 2.2   Verwys na die lyn vanaf N (blok E3) tot O (blok C6) op die topografiese kaart.

       2.2.1    Voltooi ŉ dwarsprofiel vanaf peilbaken 59 (E3) tot peilbaken 207 (C6).
                Gebruik die vertikale interval 1 cm = 20 m.

                                                                                (3 x 1)    (3)
       2.2.2    Dui die posisies van die volgende op die dwarsprofiel in VRAAG 2.2.1
                geteken, aan:
                • Sekondêre pad (sien grafiek)
                • Skietbaan
                • Breërivier
                                                                                (3 x 1)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                          GEOGRAFIE V2                       (EC/SEPTEMBER 2020)

      2.2.3    Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel. Toon ALLE
               berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                           𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍
               Formule: 𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝑽𝒆𝒓𝒈𝒓𝒐𝒕𝒊𝒏𝒈 =
                                                          𝑯𝒐𝒓𝒊𝒔𝒐𝒏𝒕𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍
               VS = 1 cm : 20 m
               VS = 1 cm : (20 x 100) cm
               VS = 1 : 2 000 

               HS = 1 : 50 000 

                       1
               𝑉𝑉 =  2 000
                       1
                    50 000

                          1          50 000
                     =           x            
                         2 000         1

                     = 25 keer 
                                                                                  (4 x 1)    (4)

      2.2.4    Sal die vertikale vergroting van die dwarsprofiel die interpretasie van
               die landskappe makliker of moeiliker maak?
               Gee ŉ rede vir jou antwoord.

               Antwoord: Makliker 
                                                                                  (1 x 1)    (1)

               Rede:
               Die vorm van die verskynsels op die landskap is duideliker wanneer
               die vertikale skaal groter/vergroot/oordryf of vermeerder word. 
               Om die topografie van die landskap voor te stel. 
               Om vertikale kenmerke wat te klein is om te identifiseer relatief tot die
               horisontale skaal te beklemtoon. 
               Deur die vertikale vergroting te verhoog, kan die topografie en helling
               duideliker gesien word. 
               Spesifieke kenmerke is meer herkenbaar / duideliker. 
               Sonder vertikale vergroting sal die dwarssnit plat wees. 
               Groter vergroting skep ŉ duideliker indruk van die landskap. 
               [Enige EEN]
                                                                                (1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         GEOGRAFIE V2                                       7

 2.3 Verwys na gebied 6 op die ortofotokaart.

       2.3.1    Bereken die area van die spoorwegskuur 6 op die ortofotokaart in km².
                Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.
                Toon die meeteenheid duidelik in jou antwoord aan.

                3,5  (cm) x 100 = 350 m [3,4 cm tot 3,6 cm] [Speling: 340 m – 360 m]
                35 (mm) x 10 = 350 m

                2,2  (cm) x 100 = 220 m [2,1 cm tot 2,3 cm] [Speling: 210 m – 230 m]
                22 (mm) x 10 = 220 m

                350  m x 220 m = 77 000 m²  [Speling: 71 400 m² – 82 800 m²]

                [Lengte x Breedte moet in die korrekte volgorde wees.]
                                                                                   (5 x 1)    (5)

       2.3.2    Die area 6 op die ortofotokaart is dieselfde as die area van die
                spoorwegskuur P op die topografiese kaart. Verduidelik waarom dit
                kleiner op die topografiese kaart lyk.

                Die skaal van die topografiese kaart is 1 : 50 000 en die skaal van die
                ortofotokaart is 1 : 10 000. 
                Dit dui aan dat die skaal van die topografiese kaart 5 keer kleiner is as
                die skaal van die ortofotokaart, waardeur die spoorwegskuurgebied
                kleiner op die topografiese kaart lyk. 
                [Enige EEN]
                                                                                   (1 x 1)    (1)
                                                                                             [20]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2020)

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1   Verwys na die gebied in blokke A6 tot B8 op die topografiese kaart.

       3.1.1 Noem die nagwind wat tussen X en Y voorkom.

               Katabatiese 
                                                                                   (1 x 1)     (1)

       3.1.2 Dui die volgende op die onderstaande dwarsprofiel aan:
               (a) Windrigting van die wind in VRAAG 3.1.1 genoem
               (b) Posisie van Altona

                          X
                                    

                                                               
                                                            Altona           Y

                                                                                   (2 x 1)     (2)

       3.1.3 Verduidelik hoe ryp die tipe gewasse wat by Altona verbou word, sal
             beïnvloed.

               Koue digte lug beweeg afwaarts en veroorsaak dat die
               doupunttemperatuur onder vriespunt (0°C) daal, wat tot ryp lei ‒
               plante wat nie rypbestand is nie vries. 
                                                                               (1 x 2)         (2)

 3.2   Verwys na blokke D4 en E5 op die topografiese kaart.

       3.2.1 Noem EEN landvorm van fluviale neerlating (deponering) in blokke D4
             en E5.

               Vloedvlakte 
                                                                                   (1 x 1)     (1)

       3.2.2 Word laminêre of turbulente riviervloei in blokke D4 en E5 aangetref?
             Motiveer met bewyse om jou antwoord te ondersteun.

               Antwoord: Laminêr 

               Bewys:
               Die rivier is in die benede-loop 
               Die helling is geleidelik/Geleidelike gradiënt afsettingsvrag 
               Wye rivier 
               Moerasse 
               Vloedvlakte 
               [Enige EEN]
                                                                             (1 + 1 x 2)       (3)

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         GEOGRAFIE V2                                       9

 3.3    Worcester het 'n uitstekende ligging as ŉ poortdorp. Met verwysing na hierdie
        stelling:

        3.3.1 Verduidelik die betekenis van die term poortdorp.

                'n Dorp geleë in 'n poort tussen heuwels, wat 'n goeie
                verdedigingstandplaas en roetesentrum bied wat tot 'n handels- en
                markfunksie gelei het. 

                'n Dorp geleë tussen of by die ingang van twee berge of poort. 
                [Enige EEN]                                             [KONSEP]
                                                                              (1 x 2)    (2)

        3.3.2 Gee TWEE kaartbewyse om die stelling dat Worcester ‘n poortdorp
              is, te ondersteun.

                Word aan die onderkant van die Du Toitskloof / Slanghoek
                (Hugenote-tonnel) bergreeks / pas aangetref. 
                Mense wat die N2 gebruik, stop en koop goedere by plaaslike
                ondernemings en bevorder ekonomiese groei. 
                Bevorder toerisme 
                Bevorder die handel van goedere 
                Industrialisasie 
                [Enige TWEE]
                                                                    (2 x 2)              (4)

 3.4    Verwys na 7 op die ortofotokaart.

        3.4.1 Is die residensiële gebied 7 ŉ hoë- of lae-inkomste residensiële
              gebied? Gee ŉ rede vir jou antwoord.

                Antwoord: Hoë-inkomste residensiële gebied

                Rede:
                Huis is groot 
                Agterplase/Erwe is groot 
                Hoogliggend – skilderagtige uitsig 
                Lae digtheid 
                Naby gholfbaan / bebosde gebied / veldreservaat 
                [Enige EEN]
                                                                          (1 + 1 x 2)    (3)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2020)

 3.5   Verwys na die gebied wat met 'n wit lyn in die noord-oostelike hoek van die
       ortofotokaart, afgebaken is.

       3.5.1 Is die wynkelder / fabriek by 8 op die ortofotokaart markgeoriënteerd of
             grondstofgeoriënteerd? Gee 'n rede vir jou antwoord.

               Antwoord: Grondstofgeoriënteerd

               Rede:
               Dit is naby die grondstof (druiwe) geleë (Wingerboorde) 
               Prosessering geskied naby die grondstof 
               [Enige EEN]
                                                                         (1 + 1 x 2)      (3)

       3.5.2 Stel voor hoe die wynkelder / fabriek in VRAAG 3.5.1 genoem, die
             plaaslike ekonomie van Worcester kan verbeter.

               Worcester kan 'n wynfees hou. 
               Toere kan deur die wingerde en kelders gereël word. 
               Hulle kan wynproe-toere hou. 
               Toeriste bring geld in die dorp. 
               Werksgeleenthede word geskep (in die vervaardiging van
               druiweprodukte / verwerking). 
               Die uitvoer van druiweprodukte sal die plaaslike ekonomie 'n hupstoot
               gee. 
               Verbeterde infrastruktuur lok besighede (kan voorbeelde gee). 
               Vermenigvuldigingseffek sal tot meer ekonomiese ontwikkeling lei. 
               Die verkoop van druiweprodukte (kan voorbeelde gee) aan die
               inwoners / toeriste. 
               [Enige TWEE]
                                                                              (2 x 2)     (4)
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                         GEOGRAFIE V2                                     11

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1    Tydens 'n ernstige oorstromingsramp sal die toeganklikheid tot die
        Brandvleidam in blokke E6 en F6 op die topografiese kaart beperk wees. Om
        die omvang van die skade te bepaal, kan afstandwaarneming 'n nuttige
        hulpmiddel wees.

        4.1.1 Gee 'n voorbeeld van 'n afstandwaarnemingsapparaat wat gebruik kan
              word om die omvang van die skade as gevolg van oorstromings op te
              vang.

                Satelliete/Vliegtuie met sensors / Hommeltuie 
                LET WEL: MOENIE ŉ handkamera / kamera aanvaar nie
                                                                                 (1 x 1)    (1)

        4.1.2 Verduidelik hoe afstandwaarneming kan help met die monitering van
              die omgewingsimpak van oorstromings in die gebied.

                Foto's kan gedurende spesifieke periodes geneem word om die
                omgewingsimpak oor tyd langs die Holslootrivier te ontleed. 
                Data oor skade aan die omgewing kan vir boere versamel word. 
                Groot gebiede kan as beelde vasgelê word om die impak op die
                omgewing wat deur die boerdery veroorsaak word, te sien. 
                Inligting kan gebruik word om die gebiede wat die meeste geraak word
                te bepaal en strategieë in te stel wat op daardie gebiede sal fokus. 
                Dit kan gebruik word om met verloop van tyd omgewingsveranderinge
                en ontwikkeling in 'n gebied te evalueer.
                Inligting kan gebruik word om boere / inwoners oor die belangrikheid
                om omgewingsensitief te wees, op te voed. 
                [Enige TWEE]
                                                                                 (2 x 2)    (4)

 4.2    'n Boer besluit om datamanipulasie op sy plaas in blokke G9 en 10 te gebruik.

        4.2.1 Verduidelik die term datamanipulasie.

                Wanneer verskillende datalae gestandaardiseer en geïntegreer word
                om 'n spesifieke probleem/vraagstuk te bestudeer.     [KONSEP]
                                                                           (1 x 1)          (1)

        4.2.2 Evalueer hoe datamanipulasie boere in blokke G9 en 10 help om
              volhoubare boerderymetodes te beoefen.

                Die boer evalueer die helling 
                Dreineringsdigtheid 
                Grondprofiel (datalaag) 
                Om te beskryf watter produk, tipe boerdery en boerderymetodes om
                te gebruik om die area maksimaal te benut 
                [Enige TWEE]
                                                                            (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                 GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2020)

 4.3   Die sketskaart hieronder is 'n plan-aansig van die Aan de Doorns-
       nedersetting en sy attribuutdata in blokke F10 en G10.

                                                    SLEUTEL
                                                          Wingerde / Boorde
                                                          Bewerkte landerye

                                                           Damme

       4.3.1 Definieer die term attribuutdata.

               Informasie wat ruimtelike voorwerpe of verskynsels beskryf 
                                                                       [KONSEP]
                                                                            (1 x 1)     (1)

       4.3.2 Gebruik die simbole (letters van die alfabet) wat in die sleutel hierbo
             getoon word om die posisie van die volgende attribuutdata vir die Aan
             de Doorns-nedersetting op die sketskaart aan te toon.

               A – Wynkelder (Op sketskaart) 
               B – Skool (Op sketskaart)                                     (2 x 1) (2)

       4.3.3 Noem TWEE attribute van B ‒ Skool in VRAAG 4.3.2.

               33° 41’52 ’’ S 19° 29’39 ’’ E 
               Geleë in Aan de Doorns 
               220 m (bo seespieël) 
               Toegang per pad (ander pad) / naby hoofverkeerpad pad (R43) 
               Kraglyn naby 
               SO van Worcester 
               [Enige TWEE]
                                                                         (2 x 1)        (2)
                                                                                       [15]

                                                                         TOTAAL:        75

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P1 (Afrikaans) 2020 Preparatory Addendum](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p1-afrikaans-2020-preparatory-addendum/508a9280-b61b-4bd4-bb68-f8ded76eef8a) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2014 .FINAL](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2014-final/b94397cc-6620-4447-ae33-790d68ecb017) — Geography · Memo · 2014

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
