# Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2014 Memo

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2014, 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2014-final/b94397cc-6620-4447-ae33-790d68ecb017
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2014
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2014 Memo](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2014-final/b94397cc-6620-4447-ae33-790d68ecb017)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2014. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2014

                       GEOGRAFIE V2
                       MEMORANDUM

PUNTE:   75

                Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V2                          (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3322 CA
 OUDTSHOORN, sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde
 gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende
 stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die
 blokkie langs elke stelling neer.

 1.1    Die kaartverwysing van die topografiese kaart, noordoos van die 3322 CA,
        is ...

        A      3222 AC.
        B      3321 DB.
        C      3321 BD.                                                                D
        D      3322 AD.

 1.2    Die kontoerinterval op die ortofotokaart is …meter.

        A      5
        B      10
        C      20                                                                      A
        D      2

 1.3    Die tipe stroomkanaal van die Olifantsrivier wat as A in blok I6/7 op die
        topografiese kaart gemerk is, is ŉ …

        A      meanderkanaal.
        B      vlegstroomkanaal.
        C      niestandhoudende rivier.                                                B
        D      rotskanaal.

 1.4    Identifiseer die beboude/mensgemaakte verskynsel 8 op die ortofokaart.

        A      Skool
        B      Fabriek
        C      Busstasie                                                               D
        D      Spoorwegstasie

 1.5    Die ligging (koördinate) van die trigonometriese stasienommer 307 in
        blok D9 is …

        A      22°09'39"O 33°33'55"S / 22°09,7'O 33°33,9’S.
        B      33°36'10"S 22°11'25"O / 33°36,2'S 22°11,4’O.
        C      33°33'55"S 22°08'39"O / 33°33,9'S 22°08,7’O.                            C
        D      33°03'55"O 22°09'39"S / 33°03,9'O 22°09,7’S.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                              GEOGRAFIE V2                                3

 1.6    Die tipe landelike nedersettingspatroon by B in blok C14 op die
        topografiese kaart is …

        A          verspreid.
        B          liniêr.
        C          gekern.                                                               C
        D          onreёlmatig.

 1.7    Die landvorm in die omgewing van C in blok C12 op die topografiese kaart
        is ŉ …

        A          kloof.
        B          saal.
        C          waterval.                                                             D
        D          uitloper.

 1.8    Hoogte in blok I15 word deur … verteenwoordig.

        A          ŉ padhoogte en kontoerlyne
        B          ŉ punthoogte en ŉ padhoogte
        C          ŉ trigonometriese stasie en ŉ padhoogte                               D
        D          kontoerlyne en ŉ punthoogte

 1.9    Die renbaan in blok F11 word aangetref in die ... op die topografiese kaart.

        A          SSK
        B          landelik-stedelike oorgangsone
        C          residensiële gebied                                                   B
        D          krotbuurt-sone

 1.10   Die kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik word is …

        A          Universeel transversaal.
        B          Lambert.
        C          Gauss konforme.                                                       C
        D          Mercator.

 1.11   Die verskynsel gemerk 2 op die ortofotokaart is ŉ …

        A          dam.
        B          rioolsuiweringswerk.
        C          voor.                                                                 B
        D          waterreservoir.

 1.12   Die verskynsel wat by D (blok D3) op die topografiese kaart is aangetref
        word is ...

        A          erosie.
        B          ŉ droë pan.
        C          sand.                                                                 A
        D          ŉ prominente klipbank.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   GEOGRAFIE V2                            (SEPTEMBER 2014)

 1.13   Die sekondêre ekonomiese aktiwiteit wat by 3 op die ortofotokaart
        plaasvind, is ...

        A      boerdery.
        B      vervaardiging.
        C      rioolwerke.                                                               B
        D      opvoeding.

 1.14   Die damme wat in die landelike gebiede van Oudtshoorn (blok C14)
        aangetref word, word hoofsaaklik vir … gebruik.

        A      ontspanning
        B      huishoudelike doeleindes
        C      industriële doeleindes                                                    D
        D      besproeiing

 1.15   Die rye bome (blok H12) wat naby aan die plase langs die Olifantsrivier
        aangetref word is ...

        A      afbakening van plaasgebiede.
        B      beskerming vir die rivierwalle.
        C      plantasies.                                                               D
        D      windskerms.
                                                                             (15 x 1)    (15)

                                                          TOTAAL AFDELING A:               15

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                              GEOGRAFIE V2                                  5

 AFDELING B
 VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS
 2.1    Bereken die afstand van die Oudtshoorn aanloopbaan vanaf punt 4 na punt
        5 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Druk jou antwoord in
        kilometer uit.
        Afstand = afstand in cm x skaal/100 000 
                    = (17 cm x 10 000)        OF    (17 x 0,1) km 
                           100 000

                    = 1,7 km                         = 1,7 km 
                                  speling: 1,68 km – 1,72 km                                    (3)

 2.2    Die volgende dwarsprofiel, met ŉ uitsig oor die Olifantsrivier vanaf punt X
        (blok K8) tot by punt Y (blok I9) op die topografiese kaart is geteken.

        2.2.1 Gebruik die topografiese kaart om die verskynsel E, F, G en H op die
              dwarsprofiel te identifiseer.
                   E: Highgate volstruisplaas/sekondêre pad 
                   F: Bewerkte land 
                   G: rye bome/vore 
                   H: Olifantsrivier                                                           (4)
        2.2.2 Wat is die horisontale skaal van die bostaande dwarsprofiel?

                   1 : 50 000                                                                  (1)

        2.2.3 Benoem die tipe helling wat tussen X en Y aangetref word.

                   Konkawe helling                                                             (1)
 2.3    Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel, met ŉ vertikale skaal
        van 1 cm wat 20 m voorstel en deur die horisontale skaal van die bostaande
        antwoord by VRAAG 2.2.2 te gebruik.
        Toon ALLE berekeninge.
        VV = VS                          OF         VV = VS
             HS                                         HS 
        HS = 1 cm : 500 m                           HS = 1 cm : 50 000 cm
        VS = 1 cm : 20 m                           VS = 1 cm : 20 m (1 cm : 2000 cm)
            = 1/20 ÷ 1/500                         = 1/2000 ÷ 1/50 000 
            = 1/20 x 500/1                         = 1/2000 x 50 000/1 
            = 25 keer                              = 25 keer 
                                                                                                (5)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GEOGRAFIE V2                            (SEPTEMBER 2014)

 2.4    Die Oudtshoorn-vliegveld is in blok G12 op die topografiese kaart geleë.

        Vanuit watter rigting vind die land van vliegtuie by hierdie vliegveld plaas?

        SSW of SW _______________________________________________                              (1)

 2.5    Bereken die huidige magnetiese deklinasie in die gekarteerde gebied.

        Toon ALLE berekeninge.

        Verskil in jare               = 2014 – 2010
                                      = 4 jare 
        Totale jaarlikse verandering = 4 x 5' W
                                      = 20' W
        Magnetiese deklinasie         = 25°33'W +  20'W

                                      = 25°53' 

                               = 25°53' W 
        _____________________________________________________________                           (5)

                                                              TOTAAL AFDELING B:                20

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                       GEOGRAFIE V2                                     7

 AFDELING C

 VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING

 3.1 Noem TWEE faktore wat die standplaas van Oudtshoorn begunstig het.

       In ŉ vallei/Gelyk oppervlak 
       Standhoudende riviere vloei deur die dorp 
                                                                             (2 x 1)        (2)

 3.2 As watter soort dorp word Oudtshoorn geklassifiseer?

       Sentraleplekdorp 
                                                                             (1 x 1)        (1)

 3.3 Verduidelik hoe die boeregemeenskap rondom Oudtshoorn vir oorlewing op
     die dorp steun.

       Dit voorsien dat die omliggende landelike omgewing
       stedelike goedere en dienste kry 
       Mark 
       bv. saad, trekkers, banke, koöperasies 
       [Enige TWEE]
                                                                             (2 x 2)        (4)

 3.4 Gee EEN rede, sigbaar op die ortofotokaart, waarom die spesifieke
     ligging, gemerk 6, vir die begraafplaas gekies is.

       Rustiger 
       Groot stuk grond beskikbaar 
       Grond goedkoper aan buitewyke van stad 
       Grond is gelyk 
       Buite stad 
       Spasie vir verdere uitbreiding 
       Toeganklik 
       [Enige EEN]
                                                                             (1 x 2)        (2)

 3.5 Kommersiële boerdery kom langs die Olifantsrivier voor.

       3.5.1 Verduidelik enige TWEE faktore (behalwe daardie faktore wat verband
             hou met watervoorsiening), wat hierdie tipe (kommersiële) boerdery
             begunstig.

               Uitgebreide plat land 
               Vrugbare grond op die vloedvlaktes 
               Goeie netwerk van paaie en spoorweë 
               Goeie voorsiening van elektrisiteit 
               Groot stuk grond beskikbaar 
               [Enige TWEE]
                                                                             (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  GEOGRAFIE V2                           (SEPTEMBER 2014)

      3.5.2 Hoe verkry boere water vanuit die Olifantsrivier (blokke H9/10) vir hulle
            plase?

              Voor/Kanaal 
                                                                              (1 x 1)        (1)

 3.6 3.6.1 Identifiseer die primêre ekonomiese aktiwiteit gemerk I aangetref by
           Safari in blok H10 op die topografiese kaart.

              Volstruisplaas 
                                                                              (1 x 1)        (1)

      3.6.2 Verduidelik EEN manier waarop hierdie aktiwiteit (antwoord van
            VRAAG 3.6.1) tot die ekonomie van Oudtshoorn bydra.

              Toerisme 
              Voorsien werk 
              Ontwikkel die infrastruktuur 
              Ontwikkel die omgewing 
              Voorsien grondstowwe aan nywerhede 
              Voorsien voedsel/voedselsekuriteit 
              Buitelandse valuta 
              [Enige EEN]
                                                                              (1 x 2)        (2)

 3.7 Verskaf EEN manier wat deur ingenieurs gebruik was tydens die aanlê van
     die spoorlyn, om die ongelyke topografie te oorkom.

      Volg die kontoere van die landskap 
      Volg die bergpas 
      [Enige TWEE]
                                                                              (1 x 2)        (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                         GEOGRAFIE V2                                      9

 3.8 Vergelyk die straatpatroon van 1 met dié van 7 op die ortofotokaart met
     betrekking tot die volgende:

                                         1                              7
                              (Beplan) onreëlmatig        Rooster 
                              Vrye patroon                Blok 
       STRAATPATROON
                              [ENIGE EEN]                  Reghoekig 
                                                           [ENIGE EEN]
                              Verdwaal maklik             Mors tyd en brandstof 
                              Geen fokuspunt              Verkeersopeenhoping 
                              Nie maklik om erwe uit       Skakings vind maklik
                              te lê                       plaas 
       NADEEL                 Nie maklik                   Eentonig 
                              onderverdeelbaar            Steil paaie 
                              Moeilik om weg te            Meer ongelukke 
                              vind                        Stresvol/pad woede 
                              [ENIGE EEN]                  [ENIGE EEN]
                                                                                (4 x 1)        (4)

 3.9 Verwys na blok B11/12 op die topografiese kaart.

       3.9.1 Identifiseer die tipe dreineringspatroon E.

              Dendrities 
                                                                                (1 x 1)        (1)

       3.9.2 Watter tipe onderliggende rotsstruktuur is vir hierdie patroon, by E,
             verantwoordelik?

              Massiewe stolling of massiewe sedimentêre gesteente van
              gelyke weerstandbiedendheid. 
                                                                                (1 x 1)        (1)

                                                               TOTAAL AFDELING C:              25

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  GEOGRAFIE V2                          (SEPTEMBER 2014)

 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1 Pas ŉ stelling in KOLOM A by ŉ konsep in KOLOM B. Skryf slegs die
     letter (A–F) van die korrekte term neer langs die vraagnommer (4.1.1–
     4.1.5) soos gegee hieronder, byvoorbeeld 4.1.6 G.

                         KOLOM                                 KOLOM B
       4.1.1   data wat deur verskillende               B   Data verdeling 
               organisasies gedeel word
       4.1.2   globale posisioneringstelsel             D   GPS 
       4.1.3   die waarneming van die aarde vanaf       E   Afstandwaarneming 
               ŉ afstand deur gebruik te maak van
               satelliete om inligting te versamel
       4.1.4   ŉ metode vir die berging van GIS-        A   Rastermetode 
               data as reghoekige roosterselle/
               beeldelemente (pixels)
       4.1.5   die detail waarmee ŉ kaart die ligging   C   Ruimtelike resolusie 
               en vorm van ŉ verskynsel weergee
                                                                             (5 x 1)   (5)

 4.2 Beeld 5 op die ortofotokaart het ŉ swak resolusie. Hoe kan ons GIS om
     gebruik om die orde van die gefotografeerde beeld te verbeter?

      Hoë resolusie kamera 
      Gebruik van grootskaalse kaart 
      Neem kleiner gebied op 
      [ENIGE TWEE – Aanvaar ander]
                                                                             (1 x 2)   (2)

 4.3 Die volgende vrae verwys na die Greystone-natuurreservaat in blok F4 op
     die topografiese kaart, wat gebruik maak van GIS-stelsels om te help met
     die bestuur van die volhoubaarheid van die reservate.

      4.3.1    Noem die GIS-datamanipulasieproses wat die groenskadu
               verteenwoordig.

               Buffer 
                                                                             (1 x 1)   (1)
      4.3.2    Gee TWEE verduidelikings van die betekenis van die groen
               skandering rondom die Greystone Game Park?

               Beskerming van wild 
               Bewaring van habitat 
               Voorkoming van menslike nedersetting in die reservaat 
               [ENIGE EEN – Aanvaar ander]
                                                                             (2 x 2)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2014)                           GEOGRAFIE V2                                 11

       4.3.3       Jy word gevra om ŉ attribuut-tabel vir die Greystone
                   natuurreservaat in blok F4 te skep. Noem DRIE eienskappe wat jy
                   sal oorweeg om in jou GIS in te sluit.

                   Parkadres 
                   Kontakinligting 
                   Geografiese posisie – Gewoonlik ruimtelike data 
                   Aantal mense 
                   Tipe diere 
                   Aantal geboue 
                   Dreinering – riviere/damme 
                   Plantegroei 
                   Verligting van grond 
                   [ENIGE DRIE – Aanvaar ander]
                                                                            (3 x 1)     (3)

                                                            TOTAAL AFDELING D:          15
                                                                GROOTTOTAAL:            75

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

## Related documents

- [Geography P2 Nov 2014 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2014-memo-afr/bc703aa9-2752-416b-b4e1-a2861f77d21d) — Geography · Memo · 2014 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 English final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-english-final/57ac52ac-ffc4-4d97-8460-a4cc10495c09) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR12 SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr12-sept-2020-english/1446b8af-f9eb-47bd-bf4b-728b36d8b686) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2018-english/6e0709f3-f6fc-4b76-a7ca-db96b67a35ef) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
