# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                   SENIOR SERTIFIKAAT

                          GRAAD 12

                   SEPTEMBER 2016

                     GEOGRAFIE V2
                     MEMORANDUM

PUNTE:   75

              Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

2                               GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2016)

Riglyne vir nasien

Die volgende riglyne vir nasien was ontwikkel om nasien in die provinsie te
standaardiseer.

Nasien

   ALLE vrae moet gemerk word, ongeag of dit reg of verkeerd is
   ŉ Duidelike, netjiese regmerkie moet gebruik word:
    o As EEN punt toegeken word, moet EEN regmerkie gebruik word:
    o As TWEE punte toegeken word, moet TWEE regmerkies gebruik word:
    o Die regmerkie moet geplaas word by die FEIT waarvoor die punt toegeken
        word.
    o Regmerkies moet KLEIN gehou word, omdat verskeie vlakke van
        moderering mag plaasvind.
   Verkeerde antwoorde moet met ŉ duidelike, netjiese kruisie gemerk word:
    o Gebruik MEER as kruisie by besprekingstipe vrae om aan te dui dat alle
        feite oorweeg was.
    o MOENIE ŉ lyn deur ŉ verkeerde antwoord trek NIE.
    o MOENIE die verkeerde feite onderstreep nie.
     Waar die maksimum aantal punte toegeken is in die eerste paar sinne van ŉ
     antwoord, plaas ŉ      M   oor die oorblywende gedeelte van die teks om aan
     te dui dat die maksimum aantal punte bereik is.
Vir die volgende aksiewoorde, is EEN-WOORD antwoorde aanvaarbaar: gee, lys,
noem, verklaar, identifiseer
Vir die volgende aksiewoorde, moet ŉ VOLSIN geskryf word: beskryf, verduidelik,
evalueer, analiseer, stel voor, onderskei, onderskei tussen, definieer,
bespreek, waarom, hoekom
Die volgende aksiewoorde moet binne sy konteks gelees word om te bepaal of ŉ
EENWOORD antwoord of ŉ VOLSIN benodig word: voorsien, wat, tabuleer.

Optel en oordra van punte

 Elke vraag moet opgetel word:
  o Elke vraestel het vier vrae, so vier subtotale per antwoordstel word vereis
  o Vraag se totale moet in die regterkant se kantlyn aan die einde van die
      subseksie geskryf word en onderstreep
  o Totale moet duidelik geskryf word
  o Los ruimte om modereringspunte op verskillende vlakke in te skryf
 Vraagtotale moet na die buiteblad van die antwoordeboek oorgedra word.

Moderering

Merk op elke vlak van moderering geskied op dieselfde wyse as die aanvanklike
merk. Alle riglyne vir nasien moet nagekom word.

As ŉ punt vir ŉ vraag verander na moderering, moet die merker se punt deurtrek en
die nuwe punt neerskryf. 14 16
Die totaal van die vraestel moet herbereken word, en moet soortgelyk deurgetrek
word en die nuwe totaal moet neergeskryf word.
                                                 32          36

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2016)                 GEOGRAFIE V2                                              3

BRONMATERIAAL

1.   ŉ Uittreksel uit topografiese kaart 2820CB AUGRABIES.

2.   Ortofotokaart 2820CB 7 AUGRABIES.

3.   LET WEL:          Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik
                       ingeneem word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel.

2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien
     word.

3.   Jy word voorsien van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (2820CB
     AUGRABIES) en ŉ ortofotokaart (2820CB 7 AUGRABIES.) van ŉ gedeelte
     van die gekarteerde gebied.

4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van
     hierdie eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.   Jy moet die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle
     rofwerk. MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.   Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
     hiervoor toegeken word.

7.   Dui die maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan. Maak
     seker dat eenhede in al jou berekeninge en finale antwoord in stand gehou
     word.

8.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.   ŉ Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
     vertalings verskyn hieronder.

                              WOORDELYS
          (SOMMIGE VAN DIÉ ENGELSE TERME OF HULLE AFRIKAANS
                VERTALINGS MAG OP DIE KAARTE VERSKYN)
     AFRIKAANS                               ENGLISH
     Kanaal / Voor                           Canal / Furrow
     Eiland                                  Island
     Voetslaanpad                            Hiking trail
     Rivier                                  River
     Noord                                   North
     Nasionale park                          National park
     Keerwal                                 Weir
     Kop                                     Butte
     Augrabiesvalle                          Augrabies Falls

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

4                                 GEOGRAFIE V2                        (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2820CB
 AUGRABIES, sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde
 gebied. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
 gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke
 vrae.

 1.1    Die kaart suidwes van die kaart 2820CB Augrabies is ...

        A      2820CC
        B      2820DC
        C      2820AC                                                                  A
        D      2820BC

 1.2    Op watter hoogte sal jy loop as jy op I langs die voetslaanpad, in blok D8
        op die topografiese kaart is?

        A      600 m
        B      620 m
        C      640 m                                                                   C
        D      660 m

 1.3    Die terreinbaken, waterval, genommer J, in blok B7, op die topografiese
        kaart is ŉ …

        A      murasie
        B      plaasopstal.
        C      poskantoor.                                                             B
        D      plaasskool.

 1.4    Die Oranjerivier is ŉ voorbeeld van ŉ ... rivier.

        A      periodiese
        B      episodiese
        C      seisoenale                                                              D
        D      permanente

 1.5    Die algemene vloeirigting van stroom K in blok G2 op die topografiese
        kaart is ...

        A      noord-noordoos.
        B      suid-suidwes.
        C      noord-oos.                                                              A
        D      suid-wes.

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2016)               GEOGRAFIE V2                                            5

 1.6    Die ware peiling van die trigonometriese baken, in blok G9 vanaf
        punthoogte 637 in blok F11, op die topografiese kaart is ...

        A      141°.
        B      39°.
        C      88°.                                                                       D
        D      219°.

 1.7    Die stroomorde by L in blok E12, op die topografiese kaart is …

        A      4.
        B      1.
        C      2.                                                                         C
        D      3.

 1.8    Die mensgemaakte kenmerk, gemerk 1 op die ortofotokaart is ŉ ...

        A      ander pad.
        B      kraglyn.
        C      spoorlyn.                                                                  A
        D      heining.

 1.9    Die landvorm tussen 2 en 3, op die ortofotokaart, is ŉ ...

        A      uitloper.
        B      riviervallei.
        C      saal.                                                                      A
        D      butte.

 1.10   Die dreineringspatroon van die gebied gemerk M, in blok E5, op die
        topografiese kaart, is …

        A      parallel.
        B      tralie.
        C      radiaal.                                                                   A
        D      reghoekig.

 1.11   Die ligging (ruitverwysing) van Omdraai gemerk N, in blok E9 op die
        topografiese kaart is …

        A      28°37'30"O 20°21'10"S/28°37,5'O 20°21,1'S.
        B      20°23'15"S 28°37'50"O/20°23,2'S 28°37,8'O.
        C      28°37'25"O 20°23'13"S/28°37,5'O 20°23,2'S.                                 D
        D      28°37'25"S 20°23'13"O/28°25,4'S 20°23,2'O.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

6                                  GEOGRAFIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2016)

 1.12   Die soort landelike nedersettingspatroon wat by N, in blok E9 op die
        topografiese kaart is aangetref word, is …

        A      verspreid.
        B      lineêr.
        C      sirkelvormig.                                                               A
        D      onreëlmatig.

 1.13   Die grondgebruik wat by 4 op die ortofotokaart aangetref word, is ...

        A      bewerkte land.
        B      ŉ mynhoop.
        C      ŉ ruskamp.                                                                  C
        D      ŉ plaashuis.

 1.14   Augrabies gemerk O, in blok G11, op die topografiese kaart, is 'n voorbeeld
        van ŉ ... -dorp.

        A      sentrale plek
        B      ontspanningsgeriewe
        C      gaping                                                                      A
        D      brug

 1.15   P in blok C4 op die topografie kaart is ŉ …

        A      waterskeiding.
        B      dreineerbekken.
        C      interfluviale skeiding.                                                     D
        D      samevloeiing.

                                                                                (15 x 1)   (15)
                                                                                           [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2016)                     GEOGRAFIE V2                                                 7

 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

 2.1    Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan
        die ortofotokaart gebruik.

       2.1.1 Bereken die oppervlakte in km² van die ortofotokaart in rooi uitgelig.
             Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

               L = 9,8 cm       x 0,5                               x
                  = 4,9
               B = 5,8 cm       x 0,5        OF    =            x
                                                       1                1
                  = 2,9 km

               L x B = 4,9      x 2,9             = 4,9 x 2,9

                        = 14,21 km²               = 14,21 km²

               (9,6 x 5,6) – (10 x 60)        (Speling: 13,44 km² – 15,0 km²)
                                                                                            (5 x 1)   (5)

       2.1.2 Waarom lyk dit of die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word,
             kleiner op die topografiese kaart vertoon?

               Skaal van die ortofotokaart is groter as die van topografiese
               kaart.
               Skaal van die ortofotokaart is 1 : 10 000 en omvang van topografiese
               kaart is 1 : 50 000.
               [Enige EEN])
                                                                              (1 x 1)                 (1)

  2.2 2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punthoogte 658 en
            punthoogte 627, in blok C5.
            Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

               Formule:

               VI = 658 m – 627 m                                           VI = 658 m – 627 m
                  = 31 m                                                      = 31 m

               HE =                            [2,5 cm – 2,9 cm]             HE = 2,7 cm x 500

                       = 1 350 m             [1 250 m – 1 450 m]               = 1 350 m

               Gradiënt =                                                      =

                            = 1 : 43,5                                         = 1 : 43,5

                                             [Speling: 40,3 – 46,8]
                                                                                            (4 x 1)   (4)

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

### Page 8

8                                  GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2016)

         2.2.2 (a)    Is die helling, antwoord op VRAAG           . .1 ŉ ware
                      weerspieëling van die werklike gradiënt tussen punthoogte
                      627 en punthoogte 658?

                      Nee
                                                                                  (1 x 1)   (1)

                (b)   Gee ŉ rede vir jou antwoord op VRAAG 2.2.2 (a).

                      Bereken die gemiddelde gradiënt en nie die werklike
                      gradiënt P nie.
                      Tussen punthoogtes is daar ŉ kloof (steil helling).
                      Langs die rivier is daar steil helling/kontoerlyne na aan
                      mekaar.
                      [Enige EEN]
                                                                                  (1 x 1)   (1)

     2.3 Bestudeer die gebied tussen die kontoerlyn aangedui as 5 (620 m) en
         6 (620 m) op die ortofotokaart.

         2.3.1 Teken ŉ rowwe dwarsprofiel (nie volgens skaal nie) van die vallei
               tussen 5 en 6, hieronder.

                                                                                  (2 x 1)   (2)

         2.3.2 Bepaal die intersigbaarheid tussen 5 en 6.

                Daar is ŉ vallei tussen 5 en 6.
                5 en 6 dieselfde hoogte (620 m)
                Geen obstruksie / hoogliggende gebied tussenin.
                [Enige EEN]
                                                                                  (1 x 1)   (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2016)             GEOGRAFIE V2                                           9

 2.4     Gebruik die inligting op die topografiese kaart, bepaal die magnetiese
         deklinasie vir die jaar 2016.
         Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

        Verskil in jaar:   2016 – 1991
                           = 25 jaar

        Totale verandering: 25 x 5'
                            = 2 ˈ / 2°   ˈW

        Magnetiese deklinasie vir 2016: 19°25' W +   125' W (2°05' W)
                                        = 21°30' W
                                                                           (5 x 1)    (5)
                                                                                     [20]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

10                               GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

 3.1 Verwys na blok C6 op die topografiese kaart wat verjonging vertoon.

      3.1.1 Definieer die term verjonging.

              Wanneer ŉ rivier in die middel- of benede-loop weer aktief afwaarts
              begin erodeer
              [Konsep]
                                                                              (1 x 1)     (1)

      3.1.2 Gee ŉ bewyse van die topografiese kaart wat verjonging vrys.

              Waterval/knakpunt
              Kloof
              Diep, steil kante vallei
              Ingekerfde kronkeling (meander)
              [Enige EEN]
                                                                              (1 x 2)     (2)

 3.2 Die gekarteerde gebied van die Oranjerivier is in sy middelloop. Gee TWEE
     bewyse uit die kaart om hierdie stelling te staaf.

      Daar is baie kronkelings (meanders).
      Gevlegte patroon
      Vloedvlakte begin wyer raak.
      [Enige TWEE]
                                                                              (2 x 1)     (2)

 3.3 3.3.1 Gee TWEE redes duidelik sigbaar op die topografiese kaart, wat
           daarop dui dat die gekarteerde gebied beperkte reënval ontvang.

              Beperkte plantegroei
              Talle nie-standhoudende riviere
              Groot onbewerkte gebiede
              Teenwoordigheid van windpompe
              [Enige TWEE]
                                                                              (2 x 2)     (4)

      3.3.2 Noem EEN metode wat in die landelike nedersetting in blok D11
            geïmplementeer was, ter aanvulling van die beperkte
            beskikbaarheid van water.

              Windpompe
                                                                              (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2016)               GEOGRAFIE V2                                    11

 3.4 Evalueer die effek wat die Oranjerivier het net op die konstruksie van
     vervoerroetes.

      Slegs een hoofpad kruis die rivier
      Gevlegte rivier maak die pad konstruksie moeilik – vloede
      Duur om brûe te bou
      Slegs een hoofpad kruis die rivier
      [Enige TWEE]
                                                                        (2 x 2)    (4)

 3.5 Bestudeer die landbou area in die omgewing van die area wat as Q op die
     topografiese kaart aangedui is.

      3.5.1 Noem TWEE landbouaktiwiteite wat in hierdie area voorkom.

              Boorde of wingerde (voorbeelde)
              Bewerkte lande (voorbeelde)
              Vrugteboerdery (voorbeelde)
              [Enige TWEE]
                                                                        (2 x 1)    (2)

      3.5.2 Noem TWEE redes wat duidelik op die topografiese kaart is wat
            boerdery in die omgewing van Q bevoordeel het.

              Plat land/Vloedvlakte
              Beskikbaarheid van water
              Beskikbaarheid van water
              Besproeiing moontlik – kanale/voor
              Vrugbare grond-alluviale
              [Enige TWEE]
                                                                        (2 x 2)    (2)

 3.6 Noem TWEE dienste wat deur die dorp Augrabies, gemerk O, op die
     topografiese kaart gelewer word.

      Skool / opvoedkundige
      Winkel / kleinhandel
      Kerk / aanbidding
      Polisiestasie / sekuriteit
      [Enige TWEE]
                                                                  (2 x 1)          (2)
 3.7 Watter bewyse dui daarop dat dit bewaring is wat op die gekarteerde
     gebied plaasvind?

      Augrabieswaterval Nasionale Park
                                                                        (1 x 2)    (2)
                                                                                  [25]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 12

12                               GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1 Kies die korrekte antwoord uit dié wat tussen hakies gegee word.

      4.1.1    ŉ Lugfoto gebruik (raster/vektor) data.

               Raster
                                                                             (1 x 1)     (1)

      4.1.2    ŉ Punthoogte op ŉ topografiese kaart verteenwoordig data in die
               vorm van ŉ (poligoon/punt/lyn).

               Punt
                                                                             (1 x 1)     (1)

      4.1.3    (Ruimtelike/Spektrale) -resolusie is die aantal piksels (veelhoeke)
               wat in ŉ digitale beeld gebruik is.

               Ruimtelike
                                                                             (1 x 1)     (1)

      4.1.4    ŉ Ortofotokaart wat vektor- en rasterdata bevat, is ŉ voorbeeld van
               data-(integrasie/fragmentasie).

               Integrasie
                                                                             (1 x 1)     (1)

 4.2 GIS is nuttig in rampbestuur. Die Augrabies munisipaliteit is bekommerd
     oor die ontwikkelinge wat naby aan die rivier of die natuurlike vloedvlakte in
     blok G11 op die topografiese kaart is.

       4.2.1 Wat is ŉ geografiese databasis?

             Inligting wat digitaal van bronne soos kaarte, foto’s, satellietbeelde
             ens. bekom word.
             [Konsep]
                                                                             (1 x 1)     (1)
       4.2.2 Evalueer die geskiktheid van die gebruik van satellietbeelde in die
             verkryging van geografiese inligting in die geval van oorstromings
             van die vloedvlakte deur die Oranjerivier.

               Satellietbeelde / foto’s kan gebruik word om die invloed van vloede
               te ontleed.
               Die vergelyking van foto’s sal ons die uitbouing van oorstromings
               sien.
               Kan gebruik word om die impak van vloede in gebiede wat
               ontoeganklik is te beoordeel.
               Vorige satellietbeelde
               [Enige TWEE]
                                                                            (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2016)               GEOGRAFIE V2                                     13

       4.2.3 Verduidelik die rol van buffering in die beskerming van die
             vloedvlakte.

               Skep ŉ buffersone langs die rivier waar geen ontwikkeling mag
               plaasvind.
                                                                       (1 x 2)      (2)

       4.2.4 Verduidelik hoe GIS die plaaslike owerhede met beplanning ná
             vloede in die Augrabies area sou gehelp het.

               Kontroleer dienslewering tekorte na ŉ vloed
               Roetebeplanning om verligting te verskaf
               Ontleed die gehalte van diens
               Noodleniging koördinasie
               Prioritisering van noodleniging
               Satellietfoto’s om die vernietiging te evalueer
               [Enige TWEE]
                                                                        (2 x 2)    (4)
                                                                                  [15]

                                                                    TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016
- [Geography P2 May June 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2016-memo-afr/866f91a0-47f5-439b-b3e9-9f6d8f44bef4) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [Geography P2 Nov 2016 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-nov-2016-memo-eng/9dde3cb5-b83e-497e-bc62-612e245f442a) — Geography · Memo · 2016 · Eng
- [Geography P2 Feb March 2016 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-feb-march-2016-memo-afr/1177f0e2-a15f-4668-be49-6391149820fb) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 English final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-english-final/57ac52ac-ffc4-4d97-8460-a4cc10495c09) — Geography · Memo · 2022 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
