# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/db99223d-a46d-4ddb-8ccd-78469fd9e17a
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2017-afrikaans/db99223d-a46d-4ddb-8ccd-78469fd9e17a)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2017

                       GEOGRAFIE V2
                       NASIENRIGLYN

PUNTE:   75

                Hierdie memorandum bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                                  GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2017)

  AFDELING A

  VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

  Die vrae hieronder is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3219CA
  CITRUSDAL, sowel as die ortofotokaart wat ŉ gedeelte van die gekarteerde
  gebied dek. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae
  verskaf. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie
  langs elke vraag.

     1.1   Die kaartverwysing van die topografiese kaart noord van Citrusdal is ...

            A    1932AC.
            B    3218BC.
            C    3219AC.                                                                   C
            D    3219AD.

     1.2   Die gemiddelde magnetiese deklinasie vir die topografiese kaart uittreksel
           3219CA Citrusdal in 2007 is ...

            A    32°30ʹ W van Ware Noord.
            B    19°00ʹ W van Ware Noord.
            C    23°16ʹ W van Ware Noord.                                                  C
            D    24°22ʹ W van Ware Noord.

     1.3   Die ortofotokaartskaal van 1 : 10 000 beteken dat een sentimeter op die
           ortofotokaart verteenwoordig ... kilometers op die grond.

            A    0,01
            B    0,1
            C    0,5                                                                       B
            D    0,05

     1.4   Die werklike afstand van nommer 4 tot nommer 1 op die ortofotokaart is ...
           km.

            A    5
            B    5,3
            C    1,3                                                                       D
            D    1

     1.5   Die provinsie gemerk B op die Algemene Inligtingskaart van Citrusdal op
           bladsy 3 is die ...

            A    Vrystaat.
            B    Noordwes.
            C    Noord-Kaap.
            D    Oos-Kaap.                                                                 C

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)                GEOGRAFIE V2                                          3

 1.6     Aan watter tipe bergreeks behoort die Sederberge?

         A      Tafelberg
         B      Kaapse Plooiberge
         C      Drakensberg                                                             B
         D      Middelberg

 1.7     Die dorp Citrusdal sal gedurende die nag ... winde ervaar.

         A      seebries
         B      katabatiese winde
         C      anabatiese winde                                                         B
         D      landbries

 1.8     ŉ Ortofotokaart is ŉ ... lugfoto.

         A      vertikale
         B      hoë skuins
         C      lae skuins                                                               A
         D      horisontale

 1.9     Die boerdery-aktiwiteit wat in die gebied gemerk 2 op die ortofotokaart
         gemerk is, is ... boerdery.

         A      weiding
         B      vrugte
         C      bosbou                                                                   B
         D      gewas

 1.10    Die laagliggende landvorm by H in blok F8 op die topografiese kaart is ŉ ...

         A      vlakte.
         B      saal.
         C      uitloper.                                                                D
         D      vallei.

 1.11    Die verskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is ŉ …

         A      meer.
         B      dam.
         C      reservoir.                                                               B
         D      rivier.

 1.12    Die ruitverwysing (koördinate) van die trigonometriese stasie nommer 94,
         in blok G5 is ...

         A     19°04'60"S 32°36'55"O / 19°04,1'S 32°36,9'O.
         B     32°36'43"S 19°04'08"O / 32°36,7'S 19°04,1'O.
         C     19°04'10"S 32°36'40"O / 19°04,1'O 32°36,6'O.                              B
         D     32°37'55"S 19°05'06"O / 32°37,9'S 19°05,1'O.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                                GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2017)

  1.13   Die dreineringspatroon gemerk C in blok C7 en C8 is …

         A    tralies.
         B    dendrities.
         C    radiaal.                                                                   A
         D    reghoekig.

  1.14   Die natuurlike verskynsel by D, in blok G9, op die topografiese kaart is ŉ …

         A      nie-standhoudende rivier.
         B      droë water loop.
         C      moeras en vlei.                                                          C
         D      nie-standhoudende water.

  1.15   Gewasboerdery word by 8 op die ortofotokaart aangetref. Hierdie tipe
         boerdery word deur sy ... geïdentifiseer.

         A    donker toon
         B    growwe tekstuur
         C    fyn tekstuur                                                               C
         D    gladde toon
                                                                             (15 x 1) (15)
                                                                                      [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)             GEOGRAFIE V2                                          5

  AFDELING B

  VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE

  2.1   FIGUUR 2.1 verteenwoordig ŉ onvolledige dwarssnit tussen punte 4 en 5
        op die ortofotokaart.

        2.1.1 Voltooi die dwarssnit.

        2.1.2 Benoem die posisie van punthoogte 203.

               Punte toegeken aan:
               Oorsig van die helling voltooid. 
               Punthoogte 203 (203 m) binne die stippellyne. 
                                                                            (2 x 1)   (2)

        2.1.3 Waarom is daar geen intersigbaarheid tussen punte 4 en 5 in die
              dwarssnit nie?

               Daar is ŉ versperring tussen 4 en 5. 
               Daar is hoër grond (punthoogte 203) wat verhoed dat 4 en 5
               sigbaar is. 
               [Enige EEN]
                                                                            (1 x 1)   (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
 6                                   GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2017)

        2.1.4 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsdeursnee. Toon ALLE
              berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                    𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍 (𝑽𝑺)
               Formule: VV =
                                   𝑯𝒐𝒓𝒊𝒔𝒐𝒏𝒕𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍 (𝑯𝑺)

                 VS = 5 mm = 5 (x 1 000) [1 : 1 000]

                          𝑉𝑆 = 1 ∶ 1 000 
                          𝐻𝑆 = 1 ∶ 10 000 
                               1         1
                     VV   =        ÷ 10 000
                              1000

                               1    10                           1       10 000
                          =(     × 1)               OF      (1 000 ×              )
                               1                                             1
                              10
                          =
                               1
                       = 10 keer 
               (Kandidaat moet eenheid aandui.)
                                                                                 (4 x 1)    (4)

        2.1.5 Verskaf EEN rede waarom die vertikale skaal in ŉ dwarssnit
              oordrewe (vergroot) is.

               Dit maak dit moontlik om die topografiese/reliëfverskynsels
               duideliker te kan waarneem. 
               As die vertikale skaal nie oordryf vergroot word nie, sal die reliëf-
               verskynsels voorkom.  [Enige EEN]
                                                                                 (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)                  GEOGRAFIE V2                                                    7

  2.2   2.2.1 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen die trigonometriese stasie
              (blok G5) na die trigonometriese stasie (blok H2) op die topografiese
              kaart.
              Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

               Formule: Gradiënt =        Vertikale interval (VI)
                                        Horisontale ekwivalent (HE)

               VI = 726,5 m – 200,3 m                         VI = 726,5 m – 200,3 m
                  = 526,2 m                                     = 526,2 m 

                                                                      7,5 cm x 50 000
               HE = 7,5 cm x 500                OF            HE =
                                                                             500
                                        [Speling 7,4 – 7,6]
               = 3 750 m                                         = 3 750 m 
                                     [Speling 3 700 – 3 800]

                       526,2                                                       526,2
               G=(             )                                            G=(           )
                       3 750                                                       3 750
               [Punt toegeken vir vervanging.]
                  1                                                     1
                                                                  =
                 7,1                                                   7,1

               = 1 : 7,1 / 1 in 7,1                        = 1 : 7,1 / 1 in 7,1 

                                    [Speling 1 : 7,0 – 1 : 7,3]
                                                                                           (4 x 1)   (4)

        2.2.2 Met verwysing na die antwoord in VRAAG 2.2.1, is die helling ŉ ware
              weerspieëling van die werklike landskap?
              Gee ŉ rede vir jou antwoord.

               Nee. 

               Rede:
               Ons bereken die gemiddelde gradiënt en nie die werklike helling
               nie. 
               Van trigonometriese stasie 94 tot trigonometriese stasie 138 is daar
               ŉ skerp verandering in gradiënt vanaf ŉ bergagtige area na ŉ
               vlakte P. 
               [Enige EEN]
                                                                             (2 x 1)                 (2)

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                                 GEOGRAFIE V2                           (EC/SEPTEMBER 2017)

  2.3   2.3.1 Verwys na die afgebakende gebied in ROOI op die topografiese kaart
              wat die ortofotokaart voorstel. Gebruik die afgebakende gebied om
              die oppervlakte van die ortofotokaart in km² te bereken. Toon ALLE
              berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

               Formule: Oppervlakte = lengte (L) x breedte (B)

               Lengte = 9,3 cm  x 0,5 = 4,65 km (Speling 4,6 – 4,7)
                   (9,2 cm – 9,4 cm)
               [Aanvaar ander formules om lengte te bereken.]

               Breedte = 7,4 cm  x 0,5 = 3,7 km (Speling 3,65 – 3,75)
                   (7,3 cm – 7,5 cm)

               [Aanvaar ander formules om breedte te bereken.]

               = 4,65 km  x 3,7 km 

               = 17,2 km² 

               Speling: 16,7 km² – 17,7 km²
               [Aanvaar ander berekeningsmetodes.]
                                                                                (5 x 1)    (5)

        2.3.2 Verduidelik waarom die gebied wat deur die ortofotokaart op die
              topografiese kaart gedek is, kleiner as die ortofotokaart self lyk.

               Die ortofotokaart het ŉ groter skaal. 
               Skaal van ortofotokaart is 5 keer groter as die van topografiese
               kaart. 
               Skaal van ortofotokaart is 1 : 10 000 en die skaal van die topografiese
               kaart is 1 : 50 000. 
               [Konsep]
                                                                                (1 x 1)    (1)
                                                                                          [20]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)              GEOGRAFIE V2                                                  9

  AFDELING C

  VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

  3.1 Verwys na die grafiek hieronder, die inligting op bladsy 3 en die topografiese
      kaart om die vrae wat volg te beantwoord.

                                             [Bron: https://en.klimaat-data.org/plek/23402/]

       3.1.1 Bereken die gemiddelde maandelikse reënval (mm) vir Citrusdal.

               315 ÷ 12 = 26,25 mm 
                                                                                    (1 x 1)    (1)

       3.1.2 Noem die tipe klimaat waarmee hierdie tipe reënval geassosieer
             word.

               Mediterreense klimaat 
                                                                                    (1 x 1)    (1)

       3.1.3 Gegewe die bogenoemde reënval-data (grafiek) en Citrusdal se
             ligging. Verskaf EEN rede waarom daar baie nie-standhoudende
             strome in die gebied voorkom.

               Lang droë somer – ondergemiddelde reënval. 
               Ligging op die SW-kus oorheers deur koue Benguela-stroom. 
               Gebiede ervaar seisoenale reën 
               [Enige EEN]
                                                                         (1 x 1)               (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2017)

  3.2 Graad 12-leerders op ŉ uitstappie na Citrusdal, ontdek dat die temperatuur
      om 12:00 (middag) by die karavaanpark wat A gemerk is, ŉ paar grade laer
      is as die temperatuur naby die nywerheidsgebied gemerk G op die
      topografiese kaart. Verskaf redes vir die verskil in temperatuur tussen die
      karavaanpark en die nywerheidsgebied.

       Karavaanpark is kouer omdat:
       Dit aan die buitewyke geleë is / ver van die beboude gebied. 
       Dit is naby aan die water / Olifantsrivier. 
       Daar is baie plantegroei naby, dus meer transpirasie en laer
       temperature. 
       Daar is minder besoedeling of minder aktiwiteite wat besoedeling
       veroorsaak. 

       Nywerheidsgebied is warmer omdat:
       Dit is geleë in ŉ beboude gebied – wat eie hitte genereer. 
       Daar is minder plantegroei naby. 
       Daar is meer besoedeling (koepel) soos stof en roet wat hitte langer
       absorbeer en behou. 
       [Enige TWEE]
                                                                     (2 x 2)               (4)

  3.3 Verskaf TWEE bewyse om te regverdig dat die standplaas van die Olifants-
      riviervallei, geleë wes op die topografiese kaart, ideaal vir die landbou is.

       Plat land / sagte helling / kontoerlyne ver uitmekaar 
       Naby waterbron / besproeiing moontlik 
       Vrugbare grond / bewerkbare grond 
       [Enige TWEE]
                                                                                (2 x 2)    (4)

  3.4 Daar is talle damme in die landbougebied wat deur die topografiese kaart
      gedek word. Van watter belang is hierdie damme tydens die droë seisoene
      vir die boere?

       Besproeiing van bewerkte lande / boorde en wingerde 
       Beskikbaarheid van water vir lewende hawe 
       Water vir huishoudelike gebruik 
       [Enige EEN]
                                                                                (1 x 2)    (2)

  3.5 Verwys na die Olifantsrivier in blok I2 op die topografiese kaart.

       3.5.1 Identifiseer die stroomkanaalpatroon.

               Gevlegte stroom 
                                                                                (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)               GEOGRAFIE V2                                            11

       3.5.2 Verskaf bewyse vanaf die topografiese kaart om jou antwoord in
             VRAAG 3.5.1 te ondersteun.

               Sagte gradiënt vertraag riviersnelheid wat lei tot afsetting. 
               Die boorde op die sandbanke dui aan dat die sandbanke bokant die
               watervlak is. 
               Vlak rivier verdeel in kleiner riviere (strome) rondom sandbanke. 
               [Enige TWEE]
                                                                                (2 x 2)    (4)

  3.6 Verwys na die dorp Citrusdal.

       3.6.1 Is Citrusdal ŉ ontspanning, mynbou of poortdorp?

               Poortdorp 
                                                                                (1 x 1)    (1)

       3.6.2 Verskaf bewyse vanaf die topografiese kaart om jou antwoord te
             ondersteun.

               Geleë tussen bergreekse. 
               Geleë tussen die Cederberg en Olifantsberge. 
               [Enige EEN]
                                                                                (1 x 2)    (2)

       3.6.3 Verduidelik die ekonomiese voordeel van Citrusdal se ligging.

               Toerisme – Wes-Kaapse plooiberge / Natuurlike warmwaterbronne
               wat daar aangetref word. 
               Landbou – Sitrusboerdery en wingerde dra tot die ekonomie by. 
               Indiensneming in primêre, sekondêre en tersiêre sektore. 
               Naby aan Kaapstad en mark. 
               Voorsien dienste vir mense wat deur die gebied reis. 
               [Enige TWEE]
                                                                           (2 x 2)         (4)
                                                                                          [25]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
 12                               GEOGRAFIE V2                          (EC/SEPTEMBER 2017)

  VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

  4.1 Gedurende die 2008 vloede was toegang tot die Olifantsriviervallei beperk om
      die omvang van die skade te bepaal. ŉ GIS-spesialis het afstandswaarneming
      gebruik om toegang tot oorstroomde gebiede langs die Olifantsriviervallei te
      verkry.

        4.1.1 Definieer die term afstandswaarneming.

               Verwys na die waarneming van die aarde vanaf ŉ afstand met behulp van
               satelliete om inligting in te samel sonder om direkte kontak met ŉ
               oppervlakte te maak. 
               [Konsep]
                                                                              (1 x 1)         (1)

        4.1.2 Noem TWEE redes waarom die GIS-spesialis afstandswaarneming
              gekies het.

               Data kan van ontoeganklike gebiede versamel word. 
               Groot areas kan as beelde vasgelê word 
               Kan op kort kennisgewing beskikbaar gestel word, veral in tye van
               oorstromings (rampbestuur). 
               Dit kan gebruik word om veranderinge en ontwikkeling in ŉ gebied oor tyd
               te monitor. 
               [Enige TWEE]
                                                                                (2 x 1)       (2)

        4.1.3 Die GIS-spesialis het ook bevind dat boerdery ŉ negatiewe impak op die
              Olifantrivier gehad het. Hy/sy het voorgestel dat buffersones rondom die
              Olifantsrivier geplaas moet word. Evalueer hoe dit die wanbestuur van die
              rivier sal voorkom.

               Beperk besoedeling van plaagdoders afval wat gestort word. 
               Los gebiede rondom die rivier skoon van boerdery uitbreiding. 
               Voorkom erosie van die rivieroewer. 
               Beperk die negatiewe uitwerking op die waterlewe van die rivier. 
               [Enige TWEE]
                                                                                 (2 x 2)      (4)

  4.2 Definieer die term ruimtelike data.

        Verwys na die ligging en vorm van geografiese kenmerke. 
        [Konsep]
                                                                                  (1 x 1)     (1)

  4.3 Klassifiseer elk van die volgende ruimtelike voorwerpe in blok E5, as ŉ punt, lyn
      of veelhoek (area).

        (a)    Nie-standhoudende rivier / voetslaanpad: (lyn) 
        (b)    Punthoogte: (punt) 
        (c)    Dam / landerye: (poligoon) 
                                                                                  (3 x 1)     (3)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2017)              GEOGRAFIE V2                                           13

  4.4 Die diagram hieronder illustreer die konsep van data-integrasie in blok A10 op
      die topografiese kaart. Bestudeer die diagram en beantwoord die vrae hieronder.

                                                                        [Bron: Eksaminator]

        4.4.1 Definieer die term data integrasie.

               Kombinasie van verskillende soorte data vir besluitneming. 
               Verbind inligting vanuit ŉ verskeidenheid bronne. 
               [Konsep]
                                                                                   (1 x 1)     (1)

        4.4.2 Noem EEN probleem wat met data-integrasie ervaar is, soos aangedui in
              die diagram / figuur voor die bekendstelling van GIS.

               Kaarte het verskillende skale. 
               Eerste kaart 1 : 30 000, tweede kaart 1 : 80 000, derde kaart 1 : 60 000,
               vierde kaart 1 : 50 000 [leerder moet slegs skale van twee kaarte
               vergelyk] 
               [Enige EEN]
                                                                                  (1 x 1)      (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
 14                                GEOGRAFIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2017)

      4.4.3 Noem TWEE maniere waarop data-integrasie die boer kan help om sy plaas
            op Kleinplaas, E8 blok, ekonomies lewensvatbaar te maak.

            Beskikbaarheid van water 
            Vrugbaarheid van grond 
            Verligting van die land (helling) 
            Mikroklimaat 
            Toegang tot infrastruktuur 
            Toegang tot vervoer 
            [Enige EEN]
                                                                             (2 x 1)      (2)
                                                                                         [15]

                                                                         TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Grade 12 NSC Geography P2 (Afrikaans) Preparatory 2017 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-nsc-geography-p2-afrikaans-preparatory-2017-question-paper/4ad8597c-c5bb-4d9d-9fae-73ba178541c8) — Geography · QP · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
