# Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept2016-afr/3fc80275-e9d1-4f9b-a7bd-5e83e6cde959
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Question paper
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2016 QP (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept2016-afr/3fc80275-e9d1-4f9b-a7bd-5e83e6cde959)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Question paper, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

NASIONALE
                         SENIOR SERTIFIKAAT

                                  GRAAD 12

                         SEPTEMBER 2016

                            GEOGRAFIE V2

PUNTE:   75

TYD:     1½ uur

NAAM:

                                           PUNTE    MOD.            TOTALE
                                                                              MOD
                                                                     PUNT
                             V1     15

                             V2     20                                   75   75
                             V3     25

                             V4     15

                  Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye insluitend 1
                          bladsy vir rofwerk en berekeninge.

### Page 2

2                                     GEOGRAFIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2016)

BRONMATERIAAL

1.   ŉ Uittreksel uit topografiese kaart 2820CB AUGRABIES.

2.   Ortofotokaart 2820CB 7 AUGRABIES.

3.   LET WEL:        Die bronmateriaal moet deur skole vir hul eie gebruik ingeneem
                     word.

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1.   Skryf jou NAAM in die spasie voorsien op die dekblad van hierdie vraestel.

2.   Beantwoord AL die vrae in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien word.

3.   Jy word voorsien van ŉ 1 : 50 000 topografiese kaart (2820CB AUGRABIES)
     en ŉ ortofotokaart (2820CB 7 AUGRABIES.) van ŉ gedeelte van die
     gekarteerde gebied.

4.   Jy moet die topografiese kaart en die ortofotokaart aan die einde van hierdie
     eksamensessie aan die toesighouer oorhandig.

5.   Jy moet die blanko bladsy aan die einde van hierdie vraestel vir alle rofwerk.
     MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak NIE.

6.   Toon ALLE berekeninge en formules, waar van toepassing. Punte sal
     hiervoor toegeken word.

7.   Dui die maateenheid in die finale antwoord van berekeninge aan. Maak
     seker dat eenhede in al jou berekeninge en finale antwoord in stand gehou
     word.

8.   Jy mag ŉ nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.

9.   ŉ Woordelys van sommige van die Afrikaanse en Engelse woorde en hulle
     vertalings verskyn hieronder.

                               WOORDELYS
           (SOMMIGE VAN DIÉ ENGELSE TERME OF HULLE AFRIKAANS
                 VERTALINGS MAG OP DIE KAARTE VERSKYN)
     AFRIKAANS                             ENGLISH
     Kanaal / Voor                         Canal / Furrow
     Eiland                                Island
     Voetslaanpad                          Hiking trail
     Rivier                                River
     Noord                                 North
     Nasionale park                        National park
     Keerwal                               Weir
     Kop                                   Butte
     Augrabiesvalle                        Augrabies Falls

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

(EC/SEPTEMBER 2016)               GEOGRAFIE V2                                            3

                      ALGEMENE INLIGTING OOR AUGRABIES

    Die Augrabieswaterval Nasionale Park is een van 21 nasionale parke in Suid-
    Afrika. Die Khoi het die valle “Aukoerebis” genoem, was beteken ŉ plek van
    groot gedruis. Die kragtige vloei van water stroom byna 100 m in die
    Oranjerivier-kloof af, ŉ steil ingekerfde vallei wat stroomaf vir 18 m strek. Die
    55 383 hektaar op beide die noordelike en suidelike kante van die Oranjerivier
    verskaf aan beskerming ŉ verskeidenheid van spesies en natuurlewe.

    Koördinate: 28°39’50’’S20°25'30''O/28°39,8'S20°25,5'O

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 4

4                                      GEOGRAFIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2016)

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die vrae hieronder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2820CB AUGRABIES,
 sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer.
 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies
 die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vrae.

 1.1    Die kaart suidwes van die kaart 2820CB Augrabies is ...

        A      2820CC.
        B      2820DC.
        C      2820AC.
        D      2820BC.

 1.2    Op watter hoogte sal jy loop as jy by I is langs die voetslaanpad, in blok D8
        op die topografiese kaart?

        A      600 m
        B      620 m
        C      640 m
        D      660 m

 1.3    Die terreinbaken, Waterval, genommer J, in blok B7, op die topografiese
        kaart is ŉ …

        A      murasie.
        B      plaasopstal.
        C      poskantoor.
        D      plaasskool.

 1.4    Die Oranjerivier is ŉ voorbeeld van ŉ ... rivier.

        A      periodiese
        B      episodiese
        C      seisoenale
        D      permanente

 1.5    Die algemene vloeirigting van stroom K in blok G2 op die topografiese
        kaart is ...

        A      noord-noordoos.
        B      suid-suidwes.
        C      noord-oos.
        D      suid-wes.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 5

(EC/SEPTEMBER 2016)                GEOGRAFIE V2                                            5

 1.6    Die ware peiling van die trigonometriese baken, in blok G9 vanaf
        punthoogte 637 in blok F11, op die topografiese kaart is ...

        A       141°.
        B       39°.
        C       88°.
        D       219°.

 1.7    Die stroomorde by L in blok E12, op die topografiese kaart is …

        A       4.
        B       1.
        C       2.
        D       3.

 1.8    Die mensgemaakte verskynsel byskrif 1, op die ortofotokaart, is ŉ …

        A       ander pad.
        B       kraglyn.
        C       spoorlyn.
        D       heining.

 1.9    Die landvorm tussen 2 en 3, op die ortofotokaart, is ŉ ...

        A       uitloper.
        B       riviervallei.
        C       saal.
        D       butte.

 1.10   Die dreineringspatroon van die gebied gemerk M, in blok E5, op die
        topografiese kaart, is …

        A       parallel.
        B       tralie.
        C       radiaal.
        D       reghoekig.

 1.11   Die ligging (ruitverwysing) van Omdraai gemerk N, in blok E9 op die
        topografiese kaart is …

        A       28°37'30"O 20°21'10"S/28°37,5'O 20°21,1'S.
        B       20°23'15"S 28°37'50"O/20°23,2'S 28°37,8'O.
        C       28°37'25"O 20°23'13"S/28°37,5'O 20°23,2'S.
        D       28°37'25"S 20°23'13"O/28°25,4'S 20°23,2'O.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

6                                        GEOGRAFIE V2                    (EC/SEPTEMBER 2016)

 1.12   Die soort landelike nedersettingspatroon wat by N, in blok E9 op die
        topografiese kaart is aangetref word, is …

        A      verspreid.
        B      lineêr.
        C      sirkelvormig.
        D      onreëlmatig.

 1.13   Die grondgebruik wat by 4 op die ortofotokaart aangetref word, is ...

        A      bewerkte land.
        B      ŉ mynhoop.
        C      ŉ ruskamp.
        D      ŉ plaashuis.

 1.14   Augrabies gemerk O, in blok G11, op die topografiese kaart, is ŉ voorbeeld
        van ŉ ... -dorp.

        A      sentrale plek
        B      ontspanningsgeriewe
        C      gaping
        D      brug

 1.15   P in blok C4 op die topografie kaart is ŉ …

        A      waterskeiding.
        B      dreineerbekken.
        C      interfluviale skeiding.
        D      samevloeiing.
                                                                                (15 x 1)   (15)
                                                                                           [15]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

(EC/SEPTEMBER 2016)                 GEOGRAFIE V2                                            7

VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -TEGNIEKE

2.1    Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan
       die ortofotokaart gebruik.

       2.1.1    Bereken die oppervlakte in km² van die ortofotokaart in rooi uitgelig.
                Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

                                                                                (5 x 1)     (5)

       2.1.2    Waarom lyk dit of die gebied wat deur die ortofotokaart gedek word,
                kleiner op die topografiese kaart vertoon?

                                                                                (1 x 1)     (1)

2.2    2.2.1    Bereken die gemiddelde gradiënt tussen punthoogte 658 en
                punthoogte 627 in blok C5. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
                berekeninge toegeken word.

                Formule:

                                                                                (4 x 1)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

8                                    GEOGRAFIE V2                      (EC/SEPTEMBER 2016)

       2.2.2   (a)   Is die helling, antwoord op VRAAG 2.2.1, ŉ ware weerspieëling
                     van die werklike gradiënt tussen punthoogte 627 en
                     punthoogte 658?

                                                                             (1 x 1)    (1)

               (b)   Gee ŉ rede vir jou antwoord op VRAAG 2.2.2 (a).

                                                                             (1 x 1)    (1)

2.3    Bestudeer die gebied tussen die kontoerlyn aangedui as 5 (620 m) en
       6 (620 m) op die ortofotokaart.

       2.3.1   Teken ŉ rowwe dwarsprofiel (nie volgens skaal nie) van die vallei
               tussen 5 en 6, hieronder.

                                                                             (2 x 1)    (2)

       2.3.2 Bepaal die intersigbaarheid tussen 5 en 6.

                                                                             (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

(EC/SEPTEMBER 2016)              GEOGRAFIE V2                                        9

2.4    Gebruik die inligting op die topografiese kaart en bepaal die magnetiese
       deklinasie vir die jaar 2016.
       Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

       Verskil in jaar:

       Totale verandering:

       Magnetiese deklinasie vir 2016:

                                                                         (5 x 1)     (5)
                                                                                    [20]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 10

10                                  GEOGRAFIE V2                     (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE

3.1   Verwys na blok C6 op die topografiese kaart wat verjonging vertoon.

      3.1.1 Definieer die term verjonging.

                                                                            (1 x 1)    (1)

      3.1.2 Gee bewyse van die topografiese kaart wat verjonging wys.

                                                                            (1 x 2)    (2)

3.2   Die gekarteerde gebied van die Oranjerivier is in sy middelloop. Gee TWEE
      bewyse van die kaart om hierdie stelling te staaf.

                                                                            (2 x 1)    (2)

3.3   3.3.1 Gee TWEE redes duidelik sigbaar op die topografiese kaart, wat
            daarop dui dat die gekarteerde gebied beperkte reënval ontvang.

                                                                            (2 x 2)    (4)

      3.3.2 Noem EEN metode wat in die landelike nedersetting in blok D11
            geïmplementeer was, ter aanvulling van die beperkte beskikbaarheid
            van water.

                                                                            (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 11

(EC/SEPTEMBER 2016)              GEOGRAFIE V2                                         11

3.4    Evalueer die effek wat die Oranjerivier het op die konstruksie van
       vervoerroetes.

                                                                           (2 x 2)     (4)

3.5    Bestudeer die landbou-area wat in die omgewing van die area wat as Q op
       die topografiese kaart aangedui is.

       3.5.1 Noem TWEE landbou-aktiwiteite wat in hierdie area voorkom.

                                                                           (2 x 1)     (2)

       3.5.2 Noem TWEE redes wat duidelik op die topografiese kaart is wat
             boerdery in die omgewing van Q bevoordeel het.

                                                                           (2 x 2)     (4)

3.6    Noem TWEE dienste wat deur die dorp Augrabies, gemerk O, op die
       topografiese kaart gelewer word.

                                                                           (2 x 1)     (2)

3.7    Watter bewyse dui daarop dat dit bewaring is wat op die gekarteerde gebied
       plaasvind?

                                                                           (1 x 2)     (2)
                                                                                      [25]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 12

12                                    GEOGRAFIE V2                       (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

4.1   Kies die korrekte antwoord uit dié wat tussen hakies gegee word.

      4.1.1    ŉ Lugfoto gebruik (raster/vektor) data.

                                                                              (1 x 1)     (1)

      4.1.2    ŉ Punthoogte op ŉ topografiese kaart verteenwoordig data in die
               vorm van ŉ (poligoon/punt/lyn).

                                                                              (1 x 1)     (1)

      4.1.3    (Ruimtelike/Spektrale) -resolusie is die aantal piksels (veelhoeke)
               wat in ŉ digitale beeld gebruik is.

                                                                              (1 x 1)     (1)

      4.1.4    ŉ Ortofotokaart wat vektor- en raster-data bevat, is ŉ voorbeeld van
               data-(integrasie/fragmentasie).

                                                                              (1 x 1)     (1)

4.2   GIS is nuttig in rampbestuur. Die Augrabies munisipaliteit is bekommerd oor
      die ontwikkelinge wat te naby aan die rivier of die natuurlike vloedvlakte in
      blok G11, op die topografiese kaart is.

      4.2.1    Wat is ŉ geografiese databasis?

                                                                              (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 13

(EC/SEPTEMBER 2016)               GEOGRAFIE V2                                         13

       4.2.2    Evalueer die geskiktheid van die gebruik van satellietbeelde in die
                verkryging van geografiese inligting in die geval van oorstromings
                van die vloedvlakte deur die Oranjerivier.

                                                                            (2 x 2)     (4)

       4.2.3    Verduidelik die rol van buffering in die beskerming van die
                vloedvlakte.

                                                                            (1 x 2)     (2)

       4.2.4    Verduidelik hoe GIS die plaaslike owerhede met beplanning ná
                vloede in die Augrabies area sou gehelp het.

                                                                            (2 x 2)     (4)
                                                                                       [15]

                                                                         TOTAAL:         75

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 14

14                              GEOGRAFIE V2                  (EC/SEPTEMBER 2016)

ROFWERK EN BEREKENINGE
(LET WEL: MOENIE hierdie bladsy van die vraestel losmaak maak NIE.)

Kopiereg voorbehou                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2016-afr/bb782ea1-37f7-4b82-9cfe-84810e2b2031) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [2016 KZN June P2](https://www.hlayiso.com/library/2016-kzn-june-p2/3d318249-f780-43a0-a7e4-f30563af00ad) — Geography · QP · 2016
- [Geography P2 May June 2016 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-may-june-2016-eng/12d84d31-ef22-4d22-85e7-1d8b126a7518) — Geography · QP · 2016 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography P1 Nov 2025 MG Eng](https://www.hlayiso.com/library/grade-12-geography-2025-nsc-november-exam-memorandum-paper-1-english/bd1f5042-1bf6-4063-bb55-02ca7ad72f19) — Memo · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography (English) June 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-english-june-2024-possible-answers/7e728632-059d-401a-ba75-fd45632f6091) — Memo · 2024 · Eng
- [Gr 12 Geography P1 (English) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p1-english-2024-possible-answers/f6778823-8699-4877-bfdd-c56c292e94c7) — Memo · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
