# Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2015 Memo

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2015, 11 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-memo-gr12-sept-2015/27f4e27b-6fee-48d4-8a3d-3416d6369e3b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2015 Memo](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-memo-gr12-sept-2015/27f4e27b-6fee-48d4-8a3d-3416d6369e3b)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2015. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                         NASIONALE
                     SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2015

                       GEOGRAFIE V2
                       MEMORANDUM
PUNTE:   75

                Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    GEOGRAFIE V2                       (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2726 DC
 ODENDAALSRUS, sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde
 gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende
 stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter
 (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer.

 1.1    Die ortofotokaart stel slegs die … gedeelte van die topografiese kaart voor.

        A      suidoostelike
        B      noordelike
                                                                                          B
        C      noordoostelike
        D      suidwestelike

 1.2    Die rye van bome, in blok A1, gevind naby die myne word vir ... gebruik.

        A      die afbakening van plaasgebied.
        B      die beskerming vir die rivierwalle.
                                                                                          D
        C      plantasies.
        D      windskerms.

 1.3    ŉ Ortofotokaart is ŉ … lugfoto wat kontoerlyne en ander gemerkte
        verskynsels daarop geteken het.

        A      hoëskuinshoek
        B      laeskuinshoek
                                                                                          D
        C      horisontale
        D      vertikale

 1.4    Wanneer daar in ŉ suidelike rigting op die R30 vanaf Odendaalsrus gery
        word, in blok B2, sal die volgende sentrale plek ... wees.

        A      Theunissen
        B      Virginia
                                                                                          A
        C      Welkom
        D      Bloemfontein

 1.5    Die gemiddelde jaarlikse verandering van die magnetiese deklinasie vanaf
        1995 tot 2000 was …

        A      14' wes.
        B      4' oos.
                                                                                          C
        C      5' wes.
        D      5' oos.

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   GEOGRAFIE V2                                            3

 1.6    Die ware rigting vanaf trigonometriese stasie 345, in blok F1, na die
        Seiljagklub, in blok I2 is ...

        A       163°.
        B       74°.
                                                                                          A
        C       343°
        D       170°.

 1.7    Die belangrikste middle van vervoer van water, in blok H3/D2, uit die myne
        aan die damme op die topografiese kaart is deur …

        A       voore en windpompe.
        B       kanaale en windpompe.
                                                                                          C
        C       pyplyne and vore.
        D       windpompe.

 1.8    Die gebied wat as 1 op die ortofotokaart gemerk is, is …

        A       ŉ mynbougebied.
        B       nie-standhoudende water.
                                                                                          B
        C       ŉ mynhoop.
        D       ŉ ontspanningsgebied.

 1.9    Die vliegveld in blok I2 op die topografiese kaart word in die … gevind.

        A       SSK.
        B       landelike-stedelike oorgangsone.
                                                                                          B
        C       woongebied.
        D       ontspanningsgebied.

 1.10   Die kenmerk wat 2 op die ortofotokaart gemerk is, is ŉ …

        A       mynhoop
        B       keerwal
                                                                                          A
        C       begraafplaas
        D       vakansieoord

 1.11   Die nedersetting van Odendaalsrus, in B3, het oorspronklik as ŉ … -
        nedersetting ontwikkel.

        A       mynbou
        B       boerdery
                                                                                          A
        C       vakansieoord
        D       padaansluiting

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   GEOGRAFIE V2                       (EC/SEPTEMBER 2015)

 1.12   Die residensiële gebied gemerk A op die topografiese kaart toon ŉ …
        straatpatroon.

        A      rooster
        B      radiale
                                                                                         D
        C      konsentriese
        D      beplande onreëlmatige

 1.13   Die natuurlike verskynsel wat as B in blok G2 op die topografiese kaart
        gemerk is, is ŉ …

        A      droë pan.
        B      standhoudende rivier.
                                                                                         D
        C      nie-standhoudende rivier.
        D      moeras en vlei.

 1.14   Die pad wat Odendaalsrus met Virginia via Welkom verbind, is ŉ …

        A      nasionale pad.
        B      hoofpad.
                                                                                         C
        C      hoofverkeersweg.
        D      ander pad.

 1.15   Watter ontspanningsfasiliteit kom by die koördinate 27°54'10"S 26°42'45"O
        /27°54,2'S 26°42,8'O op die topografiese kaart voor?

        A      Uitgrawings
        B      Perdryklub
                                                                                         D
        C      Karavaanpark
        D      Phakisa motorrenbaan
                                                                            (15 x 1)    (15)

                                                           TOTAAL AFDELING A:            15

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                     GEOGRAFIE V2                                         5

 AFDELING B

 VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGS

 2.1    As jy SSO (suid-suid-oos) op ŉ trein op reis was (5 op ortofotokaart), sou
        Oudensdaalrus oos of wes van jou wees?

        Wes 
                                                                            (1 x 1)     (1)

 2.2    Is punte 4 na punt 5 op die ortofotokaart intersigbaar?
        Gee ŉ rede vir jou antwoord.

        Nee./Punte is nie intersigbaar. 

        Daar is geboue, plantegroei (bome) tussenin. 
                                                                            (2 x 1)     (2)
 2.3    Bereken die oppervlak in vierkante kilometer (km²) van die afgebakende
        gebied wat deur die ortofotokaart op die topografiese kaart aangedui word
        afgebakende.
        Toon AL die berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

        Oppervlakte = L x B 
                                                [Speling van 2 mm]
        L=      (van 11,0 x 0,5)                  (10,8 – 11,2)

        B=       (van 5,6 x 0,5)                    (5,4 – 5,6)

        = 5,55 km  x 2,8 km 
        = 15,4 km²                    (Speling = 14,58 – 16,24 km²)
        [Geen eenhede in die finale antwoord – geen punte.]
                                                                            (6 x 1)     (6)
 2.4    Bereken die gemiddelde gradiënt vanaf punthoogte 1341, in blok C4, tot
        by punthoogte 1357, in blok D6. Gebruik die reguitlyn-afstand tussen die
        twee punthoogtes.
        Toon AL jou berekeninge aan. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

        Gradiënt = VT/HE 
             VT = 1 357 – 1 341 = 16 m 

               HE = 8,6 cm  x 50 000 ÷ 100 [8,5 cm – 8,7 cm]

                      = 4 300 m [4 250 m – 4 350 m] 

        Gradiënt = 16 m ÷ 4 300 m 

                      = 1 : 268,75 
                                       [Speling: 265,63 – 271,88]
                                                                            (6 x 1)     (6)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                   GEOGRAFIE V2                         (EC/SEPTEMBER 2015)

        2.4.1 Is die gradiënt wat jy in VRAAG 2.4 bereken het steil, of geleidelik?

               Geleidelik 
                                                                              (1 x 1)    (1)

        2.4.2 Verduidelik jou antwoord in VRAAG 2.4.1.

               Vir elke 252,98 – 258,93 gereis op die grond,  sal jy met 1 m
               opgaan. 
               [Verkeerde antwoord in VRAAG 2.4.1 – geen punt vir VRAAG 2.4.2.]
                                                                              (2 x 1)    (2)

 2.5    Verduidelik waarom die Gert Gombrinkdam in blok B/C 3 groter op die
        ortofotokaart, aangedui 12, as op die topografiese kaart vertoon.

        Ortofoto het ŉ groter skaal (1 : 10 000) in vergelyking met die topografiese
        kaart (1 : 50 000) – 5 keer groter skaal. 

                                             OF

        Topografiese kaart het ŉ kleiner skaal (1 : 50 000) in vergelyking met die
        ortofoto kaart (1 : 10 000) – 5 keer groter skaal. 
                                                                              (1 x 1)    (1)

 2.6    Noem die kontoerintervalle van die ortofotokaart.

        5m
                                                                              (1 x 1)    (1)

                                                            TOTAAL AFDELING B:           20

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                  GEOGRAFIE V2                                          7

 AFDELING C

 VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING

 3.1 Die sketskaart hieronder verteenwoordig ŉ deel van die gebied wat deur
     die topografiese kaart gedek word. Bestudeer die topografiese kaart en die
     ortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in (3.1.1–3.1.4)
     verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart aan.

                       Verwysing                         Reference

                       Rivier         --------            River
                       Paaie                              Roads
                       Spoorweg                           Railway
                       Beboude gebied                     Built-up areas

       3.1.1 Die verwysingsnommer van die topografiese kaart.
               Verwysingsnommer: 2726 DC (ODENDAALSRUS) 
                                                                           (1 x 1)    (1)
       3.1.2 Dui op die skets die trigonometriese stasie Δ286 (blok C5) met die
             letter C en gee sy hoogte.

               C = (OP DIE KAART)       1 360 m 
                                                                           (2 x 1)    (2)
       3.1.3 Noem die bestemming van die pad wat suid-oos lei en met ŉ D
             aangedui is.
               D = Welkom 
                                                                           (1 x 1)    (1)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  GEOGRAFIE V2                            (EC/SEPTEMBER 2015)

      3.1.4 Identifiseer die menslike aktiwiteit by die volgende plekke:

              E = Gholfbaan/Ontspannings 
              F = Slikdam 
                                                                               (2 x 1)     (2)

 3.2 Gee EEN bewys, in blok A2, uit die topografiese kaart wat aandui dat
     mynbou vir goud in die gebied plaasvind.

      Freddies-goudmyn (A2) 
      [Enige EEN – Aanvaar ander – moet mynbou noem.]
                                                                               (1 x 2)     (2)

 3.3 Vind die Vrystaat Geduld-myn in blokke E3 en E4.

      3.3.1 Lys DRIE dienste en fasiliteite wat dié myn ondersteun.

              Paaie 
              Spoorweë 
              Diensspoorlyn 
              Slikdamme 
              Nedersettings 
              Koshuise 
              Rioolwerke 
              Ontspanningsgeriewe 
              Winkels 
              Begraafplaas 
              [Enige DRIE]
                                                                               (3 x 1)     (3)

      3.3.2 Oor die afgelope dekades het goud in belangrikheid afgeneem.
            Watter impak het dit op die ekonomie van Odendaalsrus gehad?

              Die dorp mag ekonomies ly. 
              Mense mag hul werk verloor. 
              Inwoners het dus minder geld om in die dorp te spandeer. 
              [Enige EEN – Aanvaar enige ander redelike antwoord.]
                                                                         (1 x 2)           (2)

 3.4 Verduidelik TWEE omgewingsimpakte van goudmynbou in die gebied.

      Skade aan die omgewing – letsels van die landskap. 
      Ontwrigting van ekosisteme 
      Lug/waterbesoedeling 
      [Enige TWEE – Maar nie gesondheids verwante antwoorde nie.]
                                                                               (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                 GEOGRAFIE V2                                           9

 3.5 Identifiseer die tipe landelike/stedelike grondgebruike by 9, 10 en 11 geleë
     op die ortofoto. Gee ŉ rede vir die keuse van die oorspronklike standplaas
     in elke geval.

         STANDPLAAS              TIPE            KEUSE VAN STANDPLAAS
                 9              SSK                   Plat/toeganklik 
                                                      Landelike stedelike
                10          Ontspanning                oorgangsone /
                                                      goedkoop grond 
                                                       Naby spoorweg +
                11           Nywerheid 
                                                       paaie/plat land 
                                                                            (6 x 1)   (6)

 3.6 Verwys na die R30-hoofverkeersoete, in blok H3, op die topografiese kaart.
     Noem EEN voordeel wat die R30-verbypad vir die dorp van Welkom het.

       Verminder verkeersopeenhopings 
       Verminder oorbevolking 
       Verminder die lug-/geraasbesoedeling 
       Verminder ongelukke 
       [Enige EEN]
                                                                            (1 x 2)   (2)

                                                        TOTAAL AFDELING C:            25

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  GEOGRAFIE V2                        (EC/SEPTEMBER 2015)

 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1 Noem DRIE prosesse wanneer met ŉ GIS gewerk word.
      Datainvoer 
      Datastoring 
      Datamanipulasie 
      Data-analise 
      Uitsetinligting 
      Databestuur 
      Datatoepassing 
                                                                            (3 x 1)     (3)
 4.2 Datastoring in GIS moet in die vorm van ŉ … wees:
       1. vektor. 
       2 . raster. 
                                                                            (2 x 1)     (2)
 4.3 Daar is honderde data-kollekterings satelliete wat rondom die aarde
     wentel.
      4.3.1    Definieer die term afstandwaarneming.

               Verwys na die waarneming van die aarde vanaf ŉ afstand deur
               gebruik te maak van satelliete om inligting te versamel sonder om
               direkte kontak met ŉ gebied te hê. 
               [KONSEP]
                                                                           (1 x 1)      (1)
      4.3.2    Satelliete versamel data deur die gebruik van ŉ
               (aktiewe/passiewe) stelsel. (Kies die korrekte woord.)

               Passiewe 
                                                                            (1 x 1)     (1)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2015)                   GEOGRAFIE V2                                        11

 4.4 ŉ Nuwe ontwikkeling van die myn word vir die Odendaalsrusarea beplan ŉ
     GIS-spesialis is gevra om mynontwikkelaars te help met die uitvoering van ŉ
     OIE (Omgewingsimpakstudie) vir die projek.
        4.4.1 Evalueer waarom ŉ GIS-ontleding voordelig sou wees.
                Nodig ruimtelike navrae:

                Rigtingvrae    – Waar op die kaart?
                                 Posisie in verhouding tot dorp 
                                 Oop ruimte 

                Afstandvrae    – Myne nie te naby aan natuurreservate 
                                 Moeras en vlei 

                Topografie vrae – Besoedeling in die gebied 
                                 Rock tipe/dreinering van die gebied 
                                 Plat land 

                [ENIGE TWEE – Aanvaar ande.r]
                                                                             (2 x 2)      (4)
        4.4.2 Identifiseer die TWEE lae wat die spesialis vir hierdie navorsing sal
              gebruik.

                Geologiese rotsformasie/Grond 
                Grondwater/Riviere/Dreinering 
                Strata lae/Mynhoop/Verligting verander 
                Infrastrukture – Paaie/Spoorlyne lae/Agteruitgang 
                Ekonomiese aktiwiteite 
                Kraglyne 
                [ENIGE TWEE – Aanvaar ander antwoord met betrekking tot
                negatiewe impak van mynbedrywighede.]
                                                                              (2 x 1)     (2)

        4.4.3 Motiveer elk van die antwoorde in VRAAG 4.4.2 gegee.

                Geologiese rotsformasie – Sinkgate 
                Grondwater/Riviere – Grondwater en riviere besoedel 
                Strata lae – Verligting verander/omgewing despolosie/landskap
                             letsels 
                Infrastrukture – Paaie/Spoorlyne lae – veranderde roetes 
                                                                           (2 x 1)        (2)

                                                           TOTAAL AFDELING D:             15
                                                               GROOTTOTAAL:               75

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 English final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-english-final/57ac52ac-ffc4-4d97-8460-a4cc10495c09) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR12 SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr12-sept-2020-english/1446b8af-f9eb-47bd-bf4b-728b36d8b686) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2018-english/6e0709f3-f6fc-4b76-a7ca-db96b67a35ef) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2014 .FINAL](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2014-final/b94397cc-6620-4447-ae33-790d68ecb017) — Geography · Memo · 2014

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
