# Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2015 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-memo-nov-2015-afr/5f23b327-f9cd-4fc8-862e-b745c089a422
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2015
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2015 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-memo-nov-2015-afr/5f23b327-f9cd-4fc8-862e-b745c089a422)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2015. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 11

                      NOVEMBER 2015

                       GEOGRAFIE V2
                       MEMORANDUM

PUNTE:   75

                Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  GEOGRAFIE V2                         (EC/NOVEMBER 2015)

 AFDELING A

 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

 Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2827DD
 FICKSBURG, sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die gekarteerde
 gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende
 stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die
 blokkie langs elke stelling neer.

 1.1    Die natuurlike verskynsel wat die internasionale grens gemerk J, in blok
        H4, op die topografiese kaart van Ficksburg vorm, is ŉ ...

        A      bergreeks.
        B      pad.
                                                                                          C
        C      rivier.
        D      spoorlyn.

 1.2    Die internasionale grens wat op die topografiese kaart gevind word is
        tussen ...

        A      Suid-Afrika en Swaziland.
        B      Suid-Afrika en Lesotho.
        C      Suid-Afrika en Mosambiek.                                                  B
        D      Suid-Afrika en Botswana.

 1.3    ŉ Ortofotokaart is ŉ … lugfoto wat kontoerlyne en ander gemerkte
        verskynsels daarop geteken het.

        A      hoë skuins
        B      lae skuins
                                                                                          D
        C      horisontale
        D      vertikale

 1.4    Die topografiese kaart nommer 2827 verwys na die ...

        A      lengtegraad en breedtegraad.
        B      breedtegraad en lengtegraad.
                                                                                          B
        C      kontoerlyne en isobare.
        D      lengtegraad en kontoerlyne.

 1.5    Die verskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is ŉ …

        A      uitloper.
        B      vallei.
                                                                                          A
        C      saal.
        D      tafelkop.

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                         GEOGRAFIE V2                                         3

 1.6    Die tipe helling gemerk 2 op die ortofotokaart is ŉ ... helling.

        A      terrasvormige
        B      geleidelike
                                                                                                C
        C      steil
        D      konkawe

 1.7    Die mensgemaakte waterverskynsel by 28°49'20''S 28°49,33'S /
        27°56'55''O 27°56,9'O op die topografiese kaart is ŉ …

        A      nie-standhoudende rivier.
        B      windpomp.
                                                                                                C
        C      dam.
        D      rivier.

 1.8    Die verhoudingskaal van die ortofotokaart dui aan dat 1 cm op die kaart ...
        op die grond verteenwoordig.

        A      0,01 km
        B      0,1 km
                                                                                                B
        C      10 km
        D      1 km

 1.9    Die benaderde tyd wat die ortofofotokaart geneem was, sou ... wees.

        A      tussen 06:00–08:00
        B      tussen 10:00–12:00
                                                                                                B
        C      tussen 14:00–16:00
        D      na 17:00

 1.10   Die gebou gemerk 3 op die ortofotokaart is ŉ ...

        A      skool.
        B      fabriek.
                                                                                                A
        C      silo.
        D      kleinhoewe.

 1.11   Ficksburg is in die … geleë.

        A       Noord-Kaap
        B       Oos-Kaap
                                                                                                C
        C       Vrystaat
        D       Wes-Kaap

 1.12   Bewyse dat grondwater, in blok G3, rondom Ficksburg vir
        landboudoeleindes gebruik word, is die voorkoms van ...

        A       riviere.
        B       damme
                                                                                                D
        C       vore.
        D       windpompe.

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   GEOGRAFIE V2                       (EC/NOVEMBER 2015)

 1.13   Watter primêre ekonomiese aktiwiteit kom by 4 op die ortofotokaart voor?

        A      Uitgrawings
        B      Boorde en wingerde
                                                                                         A
        C      Mynbou
        D      Vissery

 1.14   Die mensgemaakte verskynsel gemerk 5 op die ortofotokaart is ŉ ...

        A      damwal.
        B      rivier.
                                                                                         D
        C      brug.
        D      silo.

 1.15   Die verwysingsnommer van die ortofotokaart direk noord-oos van
        Ficksburg is ...

        A      2827 DD 14.
        B      2827 DD 9.
                                                                                         B
        C      2827 DD 12.
        D      2827 DD 8.
                                                                             (15 x 1)    [15]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                        GEOGRAFIE V2                                      5

 AFDELING B

 VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN -BEREKENINGE

 Raadpleeg die topografiese kaart en beantwoord die volgende vrae. Jy kan die
 ortofotokaart gebruik.

 2.1    Bereken die lengte van die skietbaan, in blok D4, op die topografiese
        kaart in meter. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge
        toegeken word.

         Afstand     = Afstand op kaart x skaal / DM x S
                                100
                     = (0,8 cm / x 500) / (Aanvaar enige eenhede bv.)
                                            Speling (0,7 – 0,9 cm)/(7 mm – 9 mm)

                     = 400 m 

                                     (Speling 350 m – 450 m)                                    (4)
        LET WEL: (Geen eenhede – geen punte vir die finale antwoord.)
                                                                              (2 x 1)   (2)

  2.2 Vind die karavaanpark, in blok E3, op die topografiese kaart. Jy besluit
      om van die karavaanpark na trigonometriese baken Δ338, in blok E4, te
      loop.

        2.2.1 Sal jou wandeling maklik of moeilik wees? Verduidelik jou
              antwoord.

                Moeilik – Steil gradiënt, want die kontoerlyne is naby aan
                           mekaar. 
                                                                              (2 x 1)   (2)

        2.2.2 Na afloop van die wandeling-bereken die vertikale vergroting van ŉ
              dwarssnit geteken op ŉ topografiese kaart met ŉ vertikale skaal
              van 1 cm = 20 m. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir
              berekeninge toegeken word.

                VE = VS/HS                              VE = VS/HS 

                = 1/2 000 ÷ 1/50 000                   = 1/20 ÷ 1/500 
                                                OF
                = 1/2 000 x 50 000/1                    = 1/20 x 500/1 

                = 25 keer vergroot                      = 25 keer vergroot 

                LET WEL: (Geen eenhede – geen punte vir die finale antwoord.)
                                                                        (5 x 1)         (5)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                  GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2015)

    2.3 Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2015.
        Toon ALLE berekenings. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

               Verskil in jare      = 2015 – 2010
                                    = 5 jaar 

               Gemiddelde jaarlikse = 5 x (4’ W) 
               verandering:         = 20’ W 

               MD vir 2015          = 21° 54’
                                       + 20’
                                      22° 14’ W 

               LET WEL: (Geen punt vir die antwoord indien eenhede nie
                        ingesluit is nie.)
                                                                            (5 x 1)       (5)

 2.4    Bereken die oppervlakte van blok E5 in km² op die topografiese kaart.
        Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word.

        Maatspeling: lengte – 3,6 cm tot 3,8 cm / 36 mm tot 38 mm
                     breedte – 3,1 cm tot 3,3 cm / 31 mm tot 33 mm
                               (Aanvaar enige eenhede.)

        Oppervlak = lengte x breedte

        = (3,7 cm  x 0,5) km x (3,2 cm  x 0,5)
        LET WEL: (Ken punte toe vir korrekte meting.)

        = 1,85 km  x 1,6 km          (1,8 km tot 1,9 km x 1,55 km tot 1,65 km)

        = 29,6 km² 
                                     (Speling is 2,76 km² tot 3,16 km²)
        LET WEL: (Finale antwoord in km²)
                                                                            (5 x 1)       (5)

 2.5    Wat is die gemiddelde hoogte van die Ficksburg-vliegveld in blok B7?
        (Geen punte as finale antwoord geen eenhede het nie.)

        1 620 m 
                                              (Speling 1 615 m – 1 630 m)
        LET WEL: (Finale antwoord in meter)
                                                                            (1 x 1)       (1)
                                                                                         [20]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                    GEOGRAFIE V2                                       7

 AFDELING C

 VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING

 3.1 Gee TWEE bewyse vanaf die topografiese kaart wat aandui dat die boere
     in Ficksburg besproeiing in blok A9/10 en B9/10 beoefen.

       Verskeie klein damme 
       Teenwoordigheld van windpompe 
       Boorgate 
       Verbouing van landbougrond langs die riviere 
       Reservoirs 
       (Enige TWEE)
                                                                         (2 x 2)        (4)

 3.2 Massabewegings kan geklassifiseer word volgens die spoed van die
     beweging en die hoeveelheid water wat nodig is om die beweging aan te
     help.

       3.2.1 Noem TWEE tipes massabeweging wat die hange by 2 op die
             ortofotokaart kan ondervind.

               Grondkruip 
               Rotsstortings 
               Grondstortings 
               Aardvloei 
               Moddervloei 
               (Enige TWEE)
                                                                         (2 x 1)        (2)

       3.2.2 Beskryf TWEE strategieë wat Spoornet (spoorweg) sou doen om
             die effek van massabeweging geïdentifiseer in VRAAG 3.2.1 hierbo,
             te minimaliseer.

               Versigtige bestuur:
               Helling hoek/geologies oorweeg 
               Plantegroei op helling 
               Steggies met beton 
               Dreinering 
               Vangheinings en betonafdakke 
               (Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.)
                                                                         (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                  GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2015)

 3.3 Die berge in die omgewing van die topografiese kaart is almal soortgelyk
     in vorm en hoogte.

      3.3.1 Teken ŉ kant-uitsig (profiel) van die berg, langs die lyn gemerk
            P–Q in blok A7 en A8 om die tipiese vorm van die berge en hul
            hangelemente, te illustreer.

              Skets: 1 punt – plat top 
                     1 punt – konkawe helling 
                                                                           (2 x 1)        (2)

      3.3.2 Benoem jou diagram om die vier hangelemente te wys.

                                                                           (4 x 1)        (4)

      3.3.3 Op die skets dui die posisie van die weerstandige horisontale laag
            rotse aan.

                                                                           (1 x 1)        (1)

 3.4 Met behulp van bewyse van die kaart, skets TWEE uitdagings wat die
     landelike vroue wat in hutte, in blok H7, woon kan ervaar.

      Invordering van water 
      Insameling van brandhout 
      Gebrek aan vervoer na Ficksburg – winkels 
      (Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.)
                                                                           (2 x 2)        (4)

 3.5 Gee TWEE moontlike redes waarom mense van die buurland moontlik
     Ficksburg sal besoek.

      Ontspanning/(of voorbeelde van ontspanning) 
      Inkopies 
      Mediese dienste 
      Vir werksgeleenthede 
      (Enige TWEE. Aanvaar ander redelike antwoorde.)
                                                                           (2 x 2)        (4)
                                                                                         [25]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2015)                       GEOGRAFIE V2                                         9

 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1 Watter terminologie word gebruik van die verwerking van ŉ papierkaart vir
     rekenaargebruik te beskryf?

       GIS
                                                                              (1 x 1)        (1)
 4.2 Onderskei tussen vektor -en rasterdata.

       Vektor: Gebruik punte, lyne en areas binne ŉ poligoon om data wat in ŉ
               rekenaar geberg is, te definieer. 
       Raster: Elke area is in reghoekige selle verdeel en elke sel of poligoon het
               ŉ attribuut-waarde en sy liggingskoördinaat. 
       (Konsepte)
                                                                             (2 x 1)         (2)

 4.3 Beantwoord die volgende vrae oor data-oorlegging.

       4.3.1    Verduidelik die betekenis van die begrip data-oorlegging in GIS.

                Kaarte wat verskillende tipes inligting vertoon, word op mekaar
                geprojekteer/bo-op mekaar geplaas. 
                (Konsep)
                                                                          (1 x 1)            (1)

       4.3.2    Deur die gebruik van GIS-tegnologie, kan ŉ boer in Ficksburg
                sekere oorleggings kombineer om ŉ hele ruimtelike databasis van
                sy plaas te bekom. Dit kan hom help om ingeligte besluite te neem
                oor die uitleg van die plaas. Stel DRIE oorleggings voor wat die
                boer, in blok B11, kan gebruik.

                Infrastruktuur bv. pad/spoorlyn/vervoer 
                Topografie bv. verligting/kontoere/berg/grondtipe 
                Dreinering bv. dam/rivier 
                Verbouing bv. boerdery 
                Geboue 
                (Enige DRIE van bostaande)
                                                                              (3 x 1)        (3)

 4.4 Twee munisipale amptenare van Ficksburg moet foto’s van die landskap
     neem. Een het ŉ 2,0 megapiksel-kamera en die ander het ŉ 6,0
     megapiksel-kamera. Die resolusie van die foto’s wat deur die amptenare
     geneem word, sal verskil.

       4.4.1    Verduidelik die betekenis van die term resolusie.

                Dit verwys na die graad van detail en duidelikheid van ŉ beeld. 
                (Konsep)
                                                                             (1 x 1)         (1)

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                  GEOGRAFIE V2                        (EC/NOVEMBER 2015)

      4.4.2    Watter EEN van die kameras sal beter kwaliteit foto’s neem?
               Verduidelik jou antwoord.

               Die een met 6,0 megapiksels. 

               Want dit is ŉ hoër resolusie kamera. 
               Hoër definisie/beter definisie. 
               Meer vierkante per eenheidsoppervlak. 
               Groter piksels wat lei tot duidelike beeld. 
               (Enige EEN van bostaande)
                                                                               (1 + 2)     (3)

 4.5 Definieer die term attribuutdata.

      Verwys na ŉ beskrywende kwaliteit of kenmerk. 
      [Konsep]
                                                                               (1 x 1)     (1)

 4.6 Identifiseer ŉ punt, ŉ poligoon- en ŉ lynverskynsel, in blok B9, op die
     topografiese kaart.

      Puntverskynsel:
      Windpomp 
      Geboue 
      Punthoogte 
      [Enige EEN]

      Poligoonverskynsel:
      Dam 
      Bewerkte landerye 
      Boord 
      Erosie 
      (Enige EEN)

      Lynverskynsel:
      Ander pad 
      Spoorweg 
      Kontoerlyne 
      Rivier 
      Damwal 
      Plaasgrens 
      Ry bome 
      Voetslaanpad 
      Pyplyn 
      (Enige EEN)
                                                                               (3 x 1)     (3)
                                                                                          [15]

                                                                        TOTAAL:            75

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2015-eng/4664687c-7a92-4673-8c75-c3ee259f6a23) — Geography · Memo · 2015 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP GR11 NOV 2015 ENG](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-gr11-nov-2015-eng/6546c7c9-debb-478f-beec-c0460596fdb3) — Geography · QP · 2015 · Eng
- [Gr11 geog 1 N15 MEMO Eng](https://www.hlayiso.com/library/gr11-geog-1-n15-memo-eng/5125d1fe-a81e-4dd4-b4fb-de70d5842044) — Geography · Memo · 2015 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2022 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2022-english/f71935c0-b238-4a88-9dd4-d11798a1a39f) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 QP ANNEX MEMO GR11NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-annex-memo-gr11nov2020-afr-d/ac128e79-ef6d-481e-af4f-4fb6889a31f2) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afr-d/48df4e4f-51cf-4526-a77b-f9cd96554f2b) — Geography · Memo · 2020 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
