# Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2013 Memo

> Grade 12 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013, 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-memo-sept2013/66fce83a-6c16-46dc-bf3a-9c291232d3f4
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2013
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 2
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 Paper 2 Eastern Cape Mock 2013 Memo](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-memo-sept2013/66fce83a-6c16-46dc-bf3a-9c291232d3f4)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                  Province of the
                  EASTERN CAPE
                  EDUCATION

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                            GRAAD 12

                      SEPTEMBER 2013

                        GEOGRAFIE V2
                        MEMORANDUM

PUNTE:   100

                 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  GEOGRAFIE V2                          (SEPTEMBER 2013)

AFDELING A

VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE

Die volgende stellings is op die 1:50 000 topografiese kaart 2527CA
RUSTENBURG-WES, sowel as die ortofotokaart van ŉ gedeelte van die
gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir
die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter
(A–D) in die blokkie langs elke stelling neer.

1.1   Die belangrikste mineraal ontginning rondom die Rustenburg-gebied is ...

      A      platinum.
      B      steenkool.
      C      diamante.                                                                A
      D      ystererts.

1.2   Die kontoerinterval op die ortofotokaart is …

      A      5 m.
      B      10 m.
      C      20 m.                                                                    A
      D      2 m.

1.3   By 5 op die ortofotokaart is die grondgebruik vir ’n …

      A      park.
      B      hospitaal.
      C      gholfbaan.                                                               C
      D      nywerheid.

1.4   Die fisiese verskynsel gemerk E in blok F4 op die topografiese kaart is ’n …

      A      mesa.
      B      rug.
      C      vallei.                                                                  B
      D      plato.

1.5   Die pad wat Rustenburg-Wes met Ventersdorp verbind is ’n...

      A      nasionale pad.
      B      hoofpad.
      C      hoofverkeersweg.                                                         A
      D      ander pad.

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                             GEOGRAFIE V2                                3

 1.6    Die hang-element gemerk A in blok G5 op die topografiese kaart is die ...
        helling.

        A          eskarp/krans
        B          kruin
        C          pediment                                                             D
        D          talus/puinhang

 1.7    Die skaal van die ortofotokaart is ...

        A          dieselfde as dié van die kaart.
        B          kleiner as dié van die kaart.
        C          groter as dié van die kaart.                                         C
        D          onmoontlik om af te lei van die beskikbare inligting.

 1.8    Die verskynsel gemerk 1 op die ortofotokaart is, is ŉ ...

        A          dam.
        B          sportveld.
        C          reservoir.                                                           B
        D          uitgrawing.

 1.9    Die modelvliegveld-klub in blok F7 kom in die ... voor.

        A          SSK
        B          landelik-stedelike oorgangsone
        C          residensiële gebied                                                  B
        D          krotbuurt-sone

 1.10   Die dreineringspatroon, gemerk M in blok D2 op die topografiese kaart,
        is ...

        A          sentripetaal.
        B          tralie.
        C          radiaal.                                                             C
        D          reghoekig.

                                                                             (10 x 2)   (20)

                                                                 TOTAAL AFDELING A:      20

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                 GEOGRAFIE V2                          (SEPTEMBER 2013)

AFDELING B

VRAAG 2: KAARTWERKTEGNIEKE EN BEREKENINGS

2.1   Teken vryhand ŉ dwarsprofiel, met byskrifte, vanaf punthoogte •241 (K3)
      tot by punthoogte •666 (J5) om te illustreer dat die Magaliesberg ŉ goeie
      voorbeeld van ŉ cuesta is.

                                                                                     (4)

2.2   Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2013.
      Toon ALLE berekeninge aan.

      Deklinasie: 2013 – 1997
      16  jaar x 2' = 32' 
      15° 57'
      + 32'

       16°29' 
       16°29' W                                                                     (5)

2.3   Bereken die gemiddelde gradiënt vanaf punthoogte •1153 by (4) na
      punthoogte •1162 by (5) op die ortofotokaart.
      Toon ALLE berekeninge aan.

      GRADIËNT =        

      VI = 1 162 – 1 153 m = 9 m 

      HE = 4,0 x 0,1  = 0,4 km (0,4 x 1 000) = 400 m 

      Gradiënt =
      =    m

      = 1 : 44 
                   (Speling: [390 m] = 1: 43,3 – [410] = 1: 45,6)
                                                                                     (6)

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        GEOGRAFIE V2                                5

 2.4    Is die gradiënt wat jy in VRAAG 2.3 bereken het, steil of geleidelik?

         Antwoord: Geleidelik                                                     (1)

 2.5     Verduidelik jou antwoord by VRAAG 2.4.

         Rede: Vir elke 1 m wat jy vertikaal opgaan dek jy 43,3 – 45,5 m 
               Kontoerlyne is vir uit mekaar                                       (1)

 2.6    Gee die rigting van die spoorwegstasie (blok F9) vanaf E op die
        topografiese kaart.

        Antwoord: Oos                                                             (1)

 2.7    Gee EEN rede waarom dit nie ekonomies sal wees om 'n aansluitingspad
        tussen ruit H7 en ruit K5 te bou nie.

        Baie heuwelagtig 
        Steil gradiënt 
        Duur om uitgrawings te doen 
        Rotsstortings sal ŉ groot ekonomiese gevolg hê 
                                                                                   (1)

 2.8    Verwys na trigonometriese stasie 228 (ruit J6) en trigonometriese stasie
        217 (ruit K8):

        Noem die verskil in hoogte tussen hierdie twee punte.

        1 675,5 – 1 594,2 = 81,3 meter. 
                                                                                   (1)

                                                           TOTAAL AFDELING B:      20

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                GEOGRAFIE V2                         (SEPTEMBER 2013)

AFDELING C

VRAAG 3: KAART INTERPRETASIE EN ONTLEDING

3.1 “Reënval oor die gekarteerde gebied is seisoenaal en onbetroubaar.”
    Gee TWEE bewyse vanaf die kaart, van maniere hoe die boere die
    probleem van watertekort gedurende periode van lae reënval kan oplos.

     Vore 
     Windpompe 
     Kanale 
     Damme 
     [Enige TWEE]
                                                                        (2 x 2)    (4)

3.2 Voorspel TWEE maniere waarop watervoorsiening vir die toekoms in
    hierdie gebied verseker kan wees.

     Beheerde besproeiing 
     Waterbewaring 
     Watersuiwering 
     Waterbesparing 
     Verminder besoedeling van water 
     Tussenbekken-oordragskemas 
     [Enige ander toepaslike feite]
     [Enige TWEE]
                                                                        (2 x 2)    (4)

3.3 Kommersiële boerdery word op die groep plase (blok E5) op die
    topografiese kaart bedryf. Gee TWEE redes om hierdie stelling te staaf.

     Dam naby 
     Genoeg watervoorraad 
     Plaas goed georganiseerd 
     Toegangsroetes / spoorlyn 
     Plaas het ŉ naam 
     Duidelike plaasgrense 
     Teenwoordigheid van plase 
     [Enige TWEE]
                                                                        (2 x 2)    (4)

3.4 Gee EEN bewys vanaf die topografiese kaart om aan te toon dat
    natuurbewaring ŉ prioriteit in die gekarteerde gebied is.

     Rustenburg natuurreservaat 
     Magaliesberg beskermde natuurlike omgewing 
     [Enige EEN]
                                                                        (1 x 2)    (2)

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                        GEOGRAFIE V2                                   7

 3.5 Vind die gebied gemerk 3 op die ortofotokaart.

       3.5.1 Hierdie gebied is ŉ lae koste behuisingskema. Gee EEN bewys van
             vanaf die ortofotokaart om hierdie stelling te ondersteun.

               Huise verskyn klein 
               Erwe verskyn klein 
               Little gevestigde plantegroei/paar bome 
               Hoë digtheid behuising 
               [Enige EEN]
                                                                           (1 x 2)    (2)

       3.5.2 Die plaaslike regering in beheer van die gebied gemerk 3 word voor
             baie uitdagings gestel ten opsigte van dienslewering. Verskaf
             TWEE moontlike uitdagings waarmee die owerhede gekonfronteer
             sal word.

               Verseker dat die huise volhoubaar is 
               Meer groen huise 
               Nie-betaling van dienste 
               Die handhawing van ’n goeie infrastruktuur 
               Die verskaffing van ontspanning en instandhouding van fasiliteite 
               Vermindering van misdaad/korrupsie 
               (Enige ander toepaslike feite)
               [Enige TWEE]
                                                                            (2 x 2)   (4)

 3.6 Die uitbreiding van die dorp Rustenburg na die weste word beperk.
     Verskaf EEN fisiese faktor vanaf die kaart, wat die uitbreiding van die dorp
     na hierdie rigting beperk.

       Heuwelagtig/bergagtig/ongelyke/terrein. 
       Magaliesberg natuurreservaat/Rustenburg natuurreservaat 
       [Enige EEN]
                                                                           (1 x 2)    (2)

 3.7 Die menslike aktiwiteite (blok B9) op die topografiese kaart veroorsaak
     omgewingsvernietiging (skade). Noem TWEE maatreëls wat getref kan
     word om hierdie probleem te bekamp.

       Plant plante 
       Voorkom verdere uitgrawings in hierdie gebied 
       Bou teen-erosiewalle en vul die bestaande dongas 
       Verbied verdere uitgrawings in hierdie gebied. 
       Omhein gebied 
       Gebied kan rehabiliteer word en eko-toerisme kan bevorder word 
       [Enige TWEE]
                                                                           (2 x 2)    (4)

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                GEOGRAFIE V2                       (SEPTEMBER 2013)

3.8 Vind Rustenburg-Noord in blok G9 op die topografiese kaart en beantwoord
    die vrae wat volg.

    3.8.1 Identifiseer die straatpatroon in Rustenburg-Noord.

           Reghoekig/ruit 
                                                                     (1 x 2)     (2)

    3.8.2 Noem EEN voordeel van die tipe straatpatroon in Rustenburg-Noord.

           Maklike plan om uit te lê 
           Korter afstand 
           Verdwaal nie maklik nie 
           Bespaar brandstof 
           [Enige EEN]
                                                                     (1 x 2)     (2)

    3.8.3 Noem TWEE nadele van die straatpatroon in Rustenburg-Noord.

           Stop by elke kruising 
           Maklik vir motorkapings 
           Baie ongelukke vind plaas 
           Vervelig 
           Mors tyd 
           [Enige TWEE]
                                                                     (2 x 2)     (4)

3.9 Verwys na die topografiese kaart.

    3.9.1 Wat is die oorheersende (hoof) ekonomiese aktiwiteit wat in die
          landelike gebiede van Rustenburg beoefen word? Gee ’n rede vir
          jou antwoord.

           Aktiwiteit: Primêre aktiwiteit/Mynbou 

           Rede: Mynhoop Uitgrawing/Opgrawings Skag 
                  Slykdam  Vervoerband 
           [Enige EEN]
                                                                     (2 x 2)     (4)

    3.9.2 Wat is die produk wat geproduseer word deur die ekonomiese
          aktiwiteit in VRAAG 3.9.1 hierbo genoem?

           Platinum 
                                                                     (1 x 2)     (2)

                                                      TOTAAL AFDELING C:         40

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013)                            GEOGRAFIE V2                                   9

 AFDELING D

 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

 4.1 Geografiese inligting kan op verskeie maniere bekom word.

       4.1.1       Wat is ŉ databasis?

                   ŉ Bergingstelsel met gekoppelde tabelle 
                   OF
                   Data word gestoor in tabelle wat gekoppel is aan ander tabelle 
                   [Konsep]
                                                                                (1 x 2)   (2)

       4.1.2       Waarom is dit soms noodsaaklik om data in ŉ databasis te
                   manipuleer?

                   Korrigeer verwringings 
                   Verskerp definisie 
                   Verseker kleur konstantheid 
                   Korrekte breedte en lengte registrasie 
                   Maak data meer beheerbaar 
                   [Enige TWEE]
                                                                                (2 x 2)   (4)

 4.2 Klassifiseer die volgende as ruimtelike- of attribuut-data.

       4.2.1       ŉ Kaart wat behuisingsdigtheid toon.

                   Attribuut-data 
                                                                                (1 x 2)   (2)

       4.2.2       Die buitelynvorm van ŉ dam.

                   Ruimtelike-data 
                                                                                (1 x 2)   (2)

 4.3 Definieer die term afstandwaarneming.

       Verwys na die waarneming van die aarde vanaf ŉ afstand deur gebruik te
       maak van satelliete om inligting te versamel sonder om direkte kontak met
       ŉ gebied te hê. 
       [KONSEP]
                                                                           (1 x 2)        (2)

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    GEOGRAFIE V2                 (SEPTEMBER 2013)

4.4 Noem enige TWEE natuurlike kenmerke op die topografiese kaart wat
    bestudeer kan word met behulp van afstandwaarneming.

     Beboude gebied 
     Damme 
     Kerke 
     Skole 
     Polisiestasies 
     Winkels 
     Hospitale 
     Ontspanningsfasiliteite 
     Begraafplaas 
     Karavaanpark 
     Windpompe 
     Bewerkte landerye 
     Rioolsuiweringswerke 
     Begraafplaas 
     Slymdam 
     Mynhoop 
     Spoorlyn 
     [Enige ander toepaslike feite]
     [Enige TWEE]
                                                                       (2 x 2)   (4)

4.5 Noem enige TWEE lae wat jy oor mekaar kan plaas om ŉ realistiese
    datastel van die Rustenburg natuurreservaat te bekom.

     Die werklike landskap 
     Geboue 
     Paaie/Voetslaanroetes 
     Bevolking 
     Grond 
     Riviere en dreinering 
     Plantegroei/Natuurlike bosse 
     [Enige TWEE]
                                                                       (2 x 2)   (4)

                                                     TOTAAL AFDELING D:           20
                                                         GROOTTOTAAL:            100

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 QP ENG SEPT2013](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-qp-eng-sept2013/efe53e42-9ddb-403c-9709-4ea195540146) — Geography · QP · 2013 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 English final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-english-final/57ac52ac-ffc4-4d97-8460-a4cc10495c09) — Geography · Memo · 2022 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR12 SEPT 2020 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr12-sept-2020-english/1446b8af-f9eb-47bd-bf4b-728b36d8b686) — Geography · Memo · 2020 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2018-english/6e0709f3-f6fc-4b76-a7ca-db96b67a35ef) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
