# Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Addendum (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-afr/81849509-906c-40aa-b003-95dc067a7783
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-afr/81849509-906c-40aa-b003-95dc067a7783)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Addendum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                               NASIONALE
                           SENIOR SERTIFIKAAT

                                 GRAAD 12

                                GEOGRAFIE V1

                          FEBRUARIE/MAART 2017

                                     BYLAE

                          Hierdie bylae bestaan uit 10 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                      2                                DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                              NSS (Bylae)

FIGUUR 1.1: SINOPTIESE WEERKAART

                                                 14:00

                                                                       [Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens]

FIGUUR 1.3: MIDDELBREEDTE-SIKLOON OOR DIE VSA

           [Bron: http://www.geog.ucsb.edu/~joel/g110_w08/lecture_not es/midlat_surface]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                            3                                 DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                    NSS (Bylae)

FIGUUR 1.4: STEDELIKE HITTE-EILAND

                                  [Aangepas uit Stuart McMillencartoons.recombinant.records]

FIGUUR 1.5: 'N RIVIER

  Droë seisoen                               Reënseisoen

                           [Bron: http://greatecology.com/restoring-ecosystems-lessons-science]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                              4                                DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS (Bylae)

FIGUUR 1.6: TIPES RIVIERVLOEI

 Riviervloei A                                  Riviervloei B

                          [Bron: http://www.spikehampson.com/images/missouri_river_scenery.jpg]

FIGUUR 2.2: VERSKILLENDE DREINEERPATRONE

                              [Aangepas uit Geography GCSE]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                       5                                   DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                               NSS (Bylae)

FIGUUR 2.3: BANE VAN TROPIESE SIKLONE IN DIE VSA

                                                    24-UURLIKSE WERKLIKE-TYD WAARNEMINGSPUNTE
                         [Aangepas uit http://www.metoffice.gov.uk/data/tropicalcyclone/tctracks/nat15.gif]

FIGUUR 2.4: ANTISIKLONE OOR SUIDELIKE AFRIKA

           [Aangepas uit http://icesjms.oxfordjournals.org/content/62/1/33/F1.large.jpg]

Kopiereg voorbehou                                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                6                                 DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS (Bylae)

FIGUUR 2.5: RIVIERVERJONGING

                          [Bron: http://www.alevelgeography.com/wp-content/uploads/2013/11/inc 2.gi]

FIGUUR 2.6: OPVANGSGEBIEDE IN SUID-AFRIKA

GEVALLESTUDIE OOR RIVIERBESTUUR: SUID-AFRIKAANSE OPVANGSGEBIEDE

Die 'Working for Catchments'-program werk in al die grootste opvangsgebiede en dek
baie Suid-Afrikaanse dreineerbekkens.

65% van Suid-Afrika ontvang minder as 500 mm gemiddelde reënval per jaar, en dit
beteken dat droogte 'n alomteenwoordige risiko in Suid-Afrika is.

Toekomstige projeksies dui daarop dat die land se waterbehoeftes teen 2025 die
watervoorsiening sal oorskry tensy daar dringend stappe geneem word om die hulpbron
meer volhoubaar te bestuur. Daar is reeds groot probleme met watervoorsiening en
watergehalte, met ongeveer 8 miljoen Suid-Afrikaners wat tans nie toegang tot drinkbare
water het nie.
                              [Aangepas uit http://wwf.panda.org/about_our_earth/about _freshwater]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                             7                                  DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                     NSS (Bylae)

FIGUUR 3.2: TIPES NYWERHEDE

                           [Bron: Eksaminator se eie skets]

FIGUUR 3.3: SATELLIETBEELD VAN 'N LANDELIKE NEDERSETTING WAT
            OP DIE BINNELANDSE PLATO IN SUID-AFRIKA GELEË IS

                                                              [Aangepas uit Google Earth]
Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                       8                                    DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                               NSS (Bylae)

FIGUUR 3.4: DATA OOR GRONDRESTITUSIE

                                                                                                   Totaal
                                                                            Grondkoste          toegestaan
                      Eise             Hektaar          Begunstigdes       (miljoen Rand)      (miljoen Rand)
Oos-Kaap             16 194             93 600            208 064                213                1 699
Vrystaat              2 654             47 363             40 624                 9                  178
Gauteng              13 159              9 476             70 179                117                 828
KwaZulu-Natal        14 742            610 996            409 323               3 463               5 969
Limpopo               3 067            487 935            215 936               2 360               3 193
Mpumalanga            2 688            389 395            223 524               3 650               4 360
Noord-Kaap            3 663            471 896             97 479                340                1 118
Noordwes              3 707            364 729            169 823               1 130               1 878
Wes-Kaap             15 526              3 132            116 297                 23                1 124
Totaal               75 400           2 478 522          1 551 249             11 306              20 350

                       [Bron: http://www.iea.org.uk/sites/default/files/publications/files/uldeconomicAffairs]

FIGUUR 3.5: INFORMELE HANDEL IN SUID-AFRIKA

       INFORMELE HANDELAARS SPEEL 'N GROOT ROL IN SUID-AFRIKA SE
                             EKONOMIE

 Bydrae deur: Farhaanah Mahomed, 12 Februarie 2015

                                                            Daar word beraam dat die informele
                                                            sektor ongeveer 29 persent tot die land
                                                            se bruto binnelandse produk (BBP)
                                                            bydra.

                                                            Dit is volgens 'n paneel wat by die
                                                            Consumer Goods Council of South
                                                            Africa (CGCSA) Beraad 2014 gepraat
                                                            het oor die belangrikheid van klein en
                                                            medium besighede (KMB'e), insluitend
                                                            informele besighede. Hierdie bedryf
                                                            staar egter steeds 'n groot aantal
                                                            uitdagings in die gesig.

 Opleiding word as belangrik beskou om kleinsake-eienaars sover te kry om beter, meer
 effektiewe sakemodelle te implementeer. 'Sommige kleinsake-eienaars ontwikkel hulle
 maatskappye slegs tot op die punt waar dit lewensvatbaar is om na hulle gesinne om te
 sien; hulle neem nie uitbreidingstrategieë en werkskepping vir ander in ag nie.'
          [Aangepas uit http://www.cnbcafrica.com/news/southern-afric a/2014/10/ 29/smes-informal-sector]

Kopiereg voorbehou                                                                          Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 9                                 DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS (Bylae)

FIGUUR 3.6: VOEDSELONSEKERHEID

                      BEËINDIGING VAN GLOBALE HONGERSNOOD

 Toni Muir

 Soveel as 795 miljoen mense van oor die hele wêreld ly onder voedselonsekerheid. Die
 meeste van hierdie mense leef in ontwikkelende lande. Daar is veral baie leë, honger
 mae in die landelike gebiede van Asië en Afrika. 75% van die wêreld se honger mense
 woon in landelike gebiede. 50% van die kleinboere verbou bestaansgewasse en is
 afhanklik van gesinsarbeid.

 Hierdie tipe boerdery maak hulle kwesbaar.

 Die goeie nuus, volgens die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram, is dat
 hongersnood 'n probleem is wat heeltemal opgelos kan word.

                                                              [Bron: SAWUBONA, September 2015]

FIGUUR 4.3: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

                                          HOOP

 Susanne Melda, 26 November 2012

 Daar word geglo dat landelik-stedelike migrasie verskeie dimensies van migrante se
 welstand beïnvloed. Begeertes, soos die geleentheid om lewenstandaard en toegang tot
 beter dienste te verbeter, word nie altyd bevredig nie.

 Die migrasieproses word dikwels aangepak met 'n begeerte na beter geleenthede vir
 sosio-ekonomiese vooruitgang. Dit sluit egter nie altyd 'n verhoogde lewenstandaard en
 die uitwissing van armoede in nie. Landelike migrante wat hulself in groot stede vestig, is
 die kwesbaarste en mag onveilige lewensomstandighede ervaar.
                                                       [Aangepas uit www.migratingoutofpoverty.org]

FIGUUR 4.4: STEDELIKE PROFIEL

                                                                  [Bron: Eksaminator se eie skets]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     10                               DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                             NSS (Bylae)

FIGUUR 4.5: SUID-AFRIKA SE KWYNENDE MYNBOUSEKTOR

                PATEL: SA SE MYNBOUSEKTOR 'IN DIE MOEILIKHEID'

5 Augustus 2015 11:03 Sarah Evans, Reuters

Die Minister van Ekonomiese Ontwikkeling, Ebrahim Patel, sê Suid-Afrika se
mynbousektor is 'in die moeilikheid' omdat dit sukkel om te herstel na die verlies van
23 000 werksgeleenthede sedert April en die daling in kommoditeitspryse in sleutelmarkte
soos China. 'Daar was ŉ redelike sterk groei in werksgeleenthede oor die afgelope drie
maande, maar die mybousektor is in die moeilikheid,' het Patel Woensdag in 'n
onderhoud op Talk Radio 702 gesê.

Die mynbousektor wat ongeveer 7 persent tot Afrika se mees ontwikkelde ekonomie
bydra, sukkel met dalende kommoditeitspryse, stygende koste en arbeidsonrus.

Patel het gesê Suid-Afrika moet aan landbou, toerisme en vervaardiging 'n hupstoot gee
om te vergoed vir die nagevolge van onstabiliteit in mynbou. Patel het gesê daar is
verskeie faktore wat tot die daling bygedra het, wat begin het by die finansiële krisis in
2008 toe 'n miljoen werksgeleenthede verloor is, asook die onlangse verswakking in die
metaalnywerheid en die afname in China se vraag daarna. Infrastruktuur, en spesifiek 'n
onstabiele elektrisiteitsverskaffing, het ook tot die mynbou se probleme bygedra.
                                                      [Aangepas uit http://mg.co.za/article/2015-08-05g]

FIGUUR 4.6: RUIMTELIKE-ONTWIKKELINGSINISIATIEWE

Ruimtelike-ontwikkelings-
   inisiatiewe (ROI's)

                                                                            [Bron: www.mindset.co.za]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-eng/15c60b87-2fa2-4612-8693-2fd3f8edd84d) — Geography · Addendum · 2017 · Eng
- [Geography P1 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-memo-eng/f28e6f7d-3655-469b-a7b4-51c7f834ce53) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2018 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2018-annexure-eng/138aca6b-2048-495b-bc3a-c7f3428a6333) — Geography · Addendum · 2018 · Eng
- [Geography P1 Feb March 2016 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2016-annexure-eng/84f91391-44f2-4687-8239-0a2ec8395d54) — Geography · Addendum · 2016 · Eng
- [Geography P1 Feb March 2015 Addendum Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2015-addendum-eng/994a2232-d6e8-43e0-9b59-27ff84286fee) — Geography · Addendum · 2015 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
