# Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-memo-afr/cd8f46b2-5e81-43ee-a208-df63d66e1a8b
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-memo-afr/cd8f46b2-5e81-43ee-a208-df63d66e1a8b)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2017. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                    GEOGRAFIE V1

                               FEBRUARIE/MAART 2017

                                    MEMORANDUM

PUNTE: 225

                      Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     2                       DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                         NSS – Memorandum

AFDELING A
VRAAG 1
1.1    1.1.1   14h00 (1)
       1.1.2   Somer (1)
       1.1.3   Trog (1)
       1.1.4   Onstabiel (1)
       1.1.5   NNO (1)
       1.1.6   20 (1)
       1.1.7   Hoër (1)                                                           (7 x 1) (7)
1.2    1.2.1   C/samevloeiing (1)
       1.2.2   G/sytak (1)
       1.2.3   E/interfluviale rif (1)
       1.2.4   A/dreineerbekken (1)
       1.2.5   H/stroomordes (1)
       1.2.6   B/waterskeiding (1)
       1.2.7   F/riviermond (1)
       1.2.8   D/oorsprong/bron (1)                                              (8 x 1) (8)
1.3    1.3.1   A Koue front (1)
               B Warmfront (1)                                                   (2 x 1) (2)
       1.3.2   Volwasse/Warmsektorstadium (1)                                     (1 x 1) (1)
       1.3.3   Antikloksgewyse lugbeweging kom in die Noordelike Halfrond voor (2)
               Die VSA is in die Noordelike Halfrond (2)
               Die warmsektor is suid van/die koue sektor is noord van die fronte (2)
               [Enige EEN]                                                      (1 x 2) (2)
       1.3.4   Nimbostratuswolke het 'n groot horisontale verspreiding dus is reën meer
               wydverspreid (2)
               Die warmfront veroorsaak dat warm lug baie stadig styg wat lei tot reënval
               oor ˈn lang tydperk (2)
               Die gradiënt van die warfront is meer geleidelik en stygende lug vorm dus
               nimbostratuswolke (2)
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2) (2)
       1.3.5   Swaar reën as gevolg van cumulonimbuswolke (2)
               Donderstorms as gevolg van sterk styging van warm lug (2)
               Weerlig kom voor as gevolg van die interaksie tussen verskillende dele in
               dieselfde wolk, of tussen verskillende wolke (2)
               Die moontlike ontwikkeling van hael as gevolg van sterk opwaartse en
               afwaartse lugstrome wat waterdruppels tot benede vriespunt kan voer (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)
       1.3.6   Lugtemperatuur op die aardoppervlak sal daal (sal koud wees) (2)
               Lugdruk sal toeneem (2)
               Windspoed sal afneem (2)
               Humiditeit sal afneem (2)
               Onstabiele weerstoestande sal ophou (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)
1.4    1.4.1   … 'n stedelike gebied (soos dorpe of stede) warmer as die omringende
               landelike gebied is (1)
               [KONSEP]                                                   (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  3                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

       1.4.2   Kunsmatige oppervlaktes bv. teeroppervlaktes (1)
               Sement-/glas-/metaalgeboue (1)
               Aktiwiteite in die stad soos verkeer/gebruik van masjinerie (1)
               Gebruik van lugverkoelers (1)
               Saamgedromde liggaamshitte (1)
               Hoë geboudigtheid/verlaagde hitteverspreiding (1)
               Hoë geboue blokeer lugvloei (1)
               Hoë geboue vang hitte vas (1)
               Geometriese vorm van geboue vergroot oppervlak vir verhitting (1)
               Veelvuldige refleksie van hitte (1)
               Gebrek aan plantegroei (1)
               Gebrek aan watermassas in stede (1)
               Besoedeling afkomstig van fabrieke en voertuie (1)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 1) (2)
       1.4.3   NEGATIEF
               Veroorsaak moegheid/dehidrasie (2)
               Hittestres/ongemak
               Sterftes onder ouer mense wat meer kwesbaar vir hoër temperature is (2)
               Kos mense meer en verbruik groter vlakke van energie om huise in
               stedelike gebiede te verkoel (2)
               Verhoogde kostes a.g.v. verhoogde water- en energieverbruik (2)
               Verlaagde werksproduktiwiteit (2)
               Meer gunstige broeitoestande vir vlieë/muskiete wat die voorkoms van
               siektes vergroot (2)

               POSITIEF
               Minder verhitting benodig in koue klimaatstreke (2)
               Verminder hoeveelheid ys en sneeu (2)
               Verhoog neerslag (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2) (4)
       1.4.4   Verf huise met ligter kleure, soos wit, wat meer refleksie (hoër albedo) sal
               hê en lugtemperatuur sal verlaag (2)
               Eko-vriendelike (groen-) geboue (2)
               Ontwikkel daktuine wat temperature sal verlaag (2)
               Meer watermassas (mere, fonteine) wat lugtemperature sal verlaag (2)
               Grondgebruikbeplanning wat met heersende windrigtings ooreenstem sal
               stede afkoel (2)
               Verlaag geboudigtheid (2)
               Verminder gebouhoogte
               Skep meer groen oop ruimtes/Plant meer bome/ontwikkel groengordels (2)
               Verminder hoeveelheid motors wat in die stad ingaan (2)
               Neem hibriede/elektriese motors in gebruik (2)
               Moedig saamryklubs aan (2)
               Neem parkeer-en-ry skemas in gebruik (2)
               Desentralisasie van kommersiële-/nywerheidsaktiwiteite (2)
               Moedig die gebruik van openbare vervoer en fietsry aan (2)
               Verminder lugbesoedeling (filters in skoorstene) wat die hitte in stede
               vasvang (2)
               [ENIGE VIER]                                                      (4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   4                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

1.5    1.5.1   Periodies/Nie-standhoudend/Seisoenaal (1)                           (1 x 1) (1)

       1.5.2   Die watervlak in die rivier wissel van seisoen tot seisoen (1)
               Die rivier vloei nie in die droë seisoen nie, maar wel in die reënseisoen (1)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 1) (1)

       1.5.3   Die boonste laag van die ondergrondse wateroppervlak (1)
               [KONSEP]                                                            (1 x 1) (1)

       1.5.4

                                                                                   (2 x 2) (4)

       1.5.5   NEERSLAG
               In die droë seisoen is die hoeveelheid neerslag laag en dit verminder die
               rivierafloop (2)
               Die drakragkapasiteit (volume water) van die rivier is laag en materiaal
               word afgeset (2)
               In die reënseisoen het die rivier 'n groter volume water en minder afsetting
               vind plaas (2)
               Die drakragkapasiteit (volume water) van die rivier is hoog en erodeer die
               rivierkanaal (2)

               GRADIËNT
               'n Geleidelike gradiënt verminder die vloeisnelheid van die rivier en die
               vermoë van die rivier om sy lading te dra (2)
               'n Geleidelike gradiënt lei tot meer afsetting op die rivierbodem (2)

               [ENIGE VIER – MOET NA NEERSLAG EN GRADIËNT VEWYS] (4 x 2) (8)

1.6    1.6.1   A Turbulent (1)
               B Laminêr (1)                                                       (2 x 1) (2)

       1.6.2   Die middel-/benedeloop (1)                                          (1 x 1) (1)

       1.6.3   'n Ongelyk rivierbodem (2)
               Rotse wat uitsteek (2)
               As daar watervalle en stroomversnellings is (2)
               Steiler gradiënt (2)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   5                            DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

       1.6.4   Die turbulente water kan teen 'n vinniger tempo erodeer (2)
               Die rivier kan 'n groter rotse dra wat abrasie (erosie) verhoog (2)
               Groter hidroliese krag verhoog erosie (2)
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)

       1.6.5   In A het die rivier 'n groter soliede materiaal wat nie die kleur van die rivier
               verander nie (water is helder) (2)
               In B het die meeste van die stroomvrag opgelos in die water en dit
               verander die kleur van die water (2)
               In B word stroomvrag in suspensie vervoer en dit gee die water ˈn
               donkerder/grys kleur (2)
               Turbulente vloei lei daartoe dat die water ˈn wit kleur het (2)
               [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2) (4)

       1.6.6   Witwater-vlotvaart (2)
               Turbulente water veroorsaak witwater (2)
               Malende waterstrome (2)
               Vaardighede word benodig om in die water te roei (2)
               Moontlike stroomversnellings (2)
               Die aantrekkingskrag van die geluid van water (2)
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2) (4)
                                                                                           [75]

VRAAG 2

2.1    2.1.1   Warm (1)
       2.1.2   Links (1)
       2.1.3   Weste (1)
       2.1.4   Hoog (1)
       2.1.5   Ruiming (1)
       2.1.6   Stabiel (1)
       2.1.7   Cumulonimbus (1)
       2.1.8   Stormvloed (1)                                                       (8 x 1) (8)

2.2.   2.2.1   A (1)
       2.2.2   C (1)
       2.2.3   D (1)
       2.2.4   B (1)
       2.2.5   E (1)
       2.2.6   C (1)
       2.2.7   A (1)                                                                 (7 x 1) (7)

2.3    2.3.1   5/Vyf (1)                                                             (1 x 1) (1)

       2.3.2   Aangedryf deur die tropiese oostewinde/pasaatwinde (1)                (1 x 1) (1)

       2.3.3   Orkane (1)                                                            (1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   6                           DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

       2.3.4   Oseaanoppervlaktemperatuur van 26°C of hoër (2)
               Hoë humiditeit/Hoë verdampingsvlakke (2)
               Min oppervlakwrywing (2)
               Ligte wind wat min varieer (2)
               Kalm toestande word benodig vir lugkonvergensie (2)
               Bolugdivergensie om 'n laagdruk op die aardoppervlak te veroorsaak (2)
               Wolke wat inwaarts spiraal lei tot die ontwikkeling van die oog (2)
               Onstabiele lugtoestande vir konveksie (2)
               Vinnige kondensasie stel latente hitte vry (2)
               Tussen breedteliggings 5° en 25° N/S – aktiewe Corioliskrag (2)
               [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2) (4)

       2.3.5   ONVOORSPELBARE BAAN
               Oseaanwater verhit en verkoel verskillend en dit beïnvloed die baan wat die
               sikloon volg (2)
               Windrigting verskil daagliks en dit sal die baan wat die sikloon volg
               beïnvloed (2)
               Siklone ervaar wrywing oor die landmassas en verloor momentum (2)
               Kombinasie van die windrigting in die tropiese sikloon en die windrigting in
               die windgordel (2)

               PROBLEME WAT DIT VEROORSAAK VIR RAMPBESTUUR
               Weet nie waar die sikloon volgende gaan toeslaan nie (2)
               Daar is onvoeldende tyd om te voorspel waar stormvloede sal voorkom (2)
               Daar is onvoldoende tyd om mense uit hoë-risiko gebiede te ontruim (2)
               Het nie genoeg tyd om nooddienste bymekaar te kry nie (2)
               Onvoldoende tyd om effektiewe ontruimingsplanne vooruit daar te stel (2)
               Nie moontlik om mense vroegtydig te waarsku om noodvoorrade soos
               water/kos/mediese voorrade op te gaar nie (2)
               Boere word nie genoeg tyd gegee om lewende hawe na
               veiliger/hoërliggende land te neem nie (2)
               Koste-implikasies as gebiede onnodig ontruim word (2)

               [ENIGE VIER – MOET NA ONVOORSPELBARE BAAN EN PROBLEME
               VERWYS]                                        (4 x 2) (8)

2.4    2.4.1   B Kalahari hoog/Kontinentale hoog (1)                                (1 x 1) (1)

       2.4.2   Laer temperature oor die binneland veroorsaak dat lug daal en 'n hoogdruk
               veroorsaak (2)
               Verminderde verhitting van die aardoppervlak verminder konveksie (2)
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2) (2)

       2.4.3   Dalende lug verhit en kondensasie vind nie plaas nie (2)
               Dalende lug laat nie vog vry nie (2)
               Dit is oor 'n koue see geleë (2)
               [ENIGE EEN]                                                           1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   7                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

       2.4.4   In die somer neem dit 'n suidelike posisie in, want die son is oor die
               Steenbokskeerkring en al die lugdrukstelsels beweeg saam met die
               oënskynlike beweging van die son (2)
               In die somer beweeg die hoogdrukstelsels verder uit oor die see as gevolg
               van die intense verhitting van die land (2)
               In die winter neem dit 'n noordelike posisie in, want die son is oor die
               Kreefskeerkring en al die lugdrukstelsels beweeg noord saam met die
               oënskynlike beweging van die son (2)
               In die winter is dit nader aan die land, want die land is kouer (2)
               [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2) (4)
       2.4.5   Die inversielaag is bo die platorand en dit laat vog toe om na die binneland
               toe in te vloei (2)
               Laat toe dat warm vogtige lug styg aan die windwaartse kant van die
               platorand (2)
               'n Intense laagdruk oor die land in die somer lei tot lugkonvergensie (2)
               Vogtige lug vanuit die Suid-Indiese Hoog vloei in die laagdruk oor die land
               in (2)
               Verhoogde verdamping oor die Indiese Oseaan in die somer en die vogtige
               lug word na die land toe gevoer (2)
               Die Suid-Indiese Hoog is ver van die kuslyn af en aanlandige winde het 'n
               groter afstand wat dit oor die see waai en meer vogtige lug word na die
               land toe gevoer (2)
               [ENIGE DRIE]                                                      (3 x 2) (6)
2.5    2.5.1   Wanneer 'n rivier meer energie kry/ a.g.v.sy erosievermoë verhoog (1)
               [KONSEP]                                                        (1 x 1) (1)
       2.5.2   'n Verandering in die erosiebasis as gevolg van tektoniese opheffing (2)
               'n Verlaging in die seevlak (2)
               'n Groter volume water in die rivier as gevolg van volhoubare/permanente
               verhoogde reënval (2)
               Stroomroof (2)
               ˈn Vinnig vloeiende sytak wat by die hoofstroom aansluit (2)
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)
       2.5.3   Toon die nuwe plek van afwaartse erosie (2)
               Toon die plek aan waar verjonging plaasvind (2)
               Toon aan waar die vorige/ou basisvlak van erosie was (2)
               [ENIGE EEN]                                                         (1 x 2) (2)
       2.5.4   Die rivier word weer ongegradeer a.g.v. van hernieude erosie (2)
               Die proses van gradering word oor begin as gevolg van hernieude
               erosie (2)
               [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2) (2)
       2.5.5   Ou vloedvlaktes vorm nuwe terrasse a.g.v afwaartse erosie (2)
               Afwaartse erosie vorm valleie in valleie (2)
               Rivierkronkels word ingekerf (ingekerfde rivierkronkels) as gevolg van
               afwaartse erosie (2)
               'n Knakpuntwaterval kan ontwikkel as gevolg van 'n verlaging in die seevlak
               of tektoniese opheffing (2)
               [ENIGE VIER]                                                     (4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  8                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

2.6    2.6.1   'n Opvangsgebied is die totale dreineerbekken van 'n rivier vanwaar dit
               water verkry (1)
               [KONSEP]                                                      (1 x 1) (1)

       2.6.2   65% van Suid-Afrika ontvang minder as 500 mm gemiddeld reënval per
               jaar (2)                                                 (1 x 2) (2)

       2.6.3   Verwydering van natuurlike plantegroei (2)
               Lewende haweboerdery in opvangsgebiede vernietig plantegroei (2)
               Verwoestyning (2)
               Monokultuur/Swak boerderymetodes (2)
               Oorgebruik van water (2)
               Veldbrande (vernietig plantegroei wat erosie verhoog) (2)
               Verwydering van water uit die bolope vir wateroordragskemas (2)
               Ligging van nywerhede op rivieroewers (2)
               Mynbou-aktiwiteite het ˈn impak op grondwater (2)
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2) (2)

       2.6.4   Vleilande moet beskerm en herstel word (2)
               Wetgewing is nodig om te bepaal wat in riviere gestort word (2)
               Boetes moet ingestel word vir storting en rommelstrooiing (2)
               Uitkap van plantegroei en herbeplanting met uitheemse bome moet
               gekontroleer word (2)
               Konstruksie en nedersetting op die vloedvlakte moet vermy word (2)
               Bebossing om afloop en erosie te verminder (2)
               Gereelde toetsing om die toestand van die rivier te monitor (2)
               Skep buffers om riviere (2)
               Bewaar naturlike plantegroei langs riviere (2)
               Bewusmakingsveldtogte (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)

       2.6.5   Watertekort (2)
               Besoedelde water verhoog blootstelling aan gesondheidsrisiko's (2)
               Waterkostes sal verhoog (2)
               Produksiekostes sal verhoog (2)
               Voedselproduksie sal afneem/Kleiner oeste/opbrengs (2)
               Voedselpryse sal verhoog (2)
               Kleiner oppervlakte om gewase te verbou (2)
               Waterkwaliteit verminder a.g.v. verhoogde besoedeling (2)
               Verminder biodiversiteit (2)
               Verhoog die moontlikheid van oorstromings (2)
               Negatiewe impak op riviere vir ontspanning/toerisme (2)
               [ENIGE DRIE]                                                    (3 x 2) (6)
                                                                                      [75]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  9                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

AFDELING B

VRAAG 3

3.1   3.1.1    Landelik (1)
      3.1.2    Stedelik (1)
      3.1.3    Stedelik (1)
      3.1.4    Landelik (1)
      3.1.5    Landelik (1)
      3.1.6    Stedelik (1)
      3.1.7    Landelik (1)
      3.1.8    Stedelik (1)                                                      (8 x 1) (8)

3.2   3.2.1    Markgeoriënteerde (1)
      3.2.2    Alomteenwoordige (1)
      3.2.3    Onafhanklike (1)
      3.2.4    Grondstofgeoriënteerde/swaar (1)
      3.2.5    Swaar (1)
      3.2.6    Brug (1)
      3.2.7    Ligte (1)                                                         (7 x 1) (7)

3.3   3.3.1    Verspreid/geïsoleerd (1)                                           (1 x 1) (1)

      3.3.2    Geen ander nabye sigbare nedersettings nie (2)
               Ver van naburige nedersettings/Geen naburige nedersettings sigbaar (2)
               [ENIGE EEN]                                                    (1 x 2) (2)

      3.3.3    Die groot grote van die plaas (2)
               Toon baie velde aan (2)
               Groot dam (2)
               Toon baie geboue aan wat vir verskillende funksies by die plaasopstal (2)
               Privaat grondbesit (2
               [ENIGE EEN]                                                      (1 x 2) (2)

      3.3.4    Groot afstand vanaf ander plase (2)
               Geïsoleerd en kan maklik geteiken word (2)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2) (2)

      3.3.5    Gelyk grond geskik vir verbouing (2)
               Gelyk grond maak die gebruik van masjinerie moontlik vir kommersiële
               boerdery (2)
               Beskikbaarheid van water uit die dam (2)
               Intensiewe boerdery is 'n teken dat die grond vrugbaar is (2)
               Toegang tot pad om produkte vanaf die plase te vervoer (2)
               Groot ruimtes beskikbaar vir landbou (2)
               [ENIGE VIER]                                                  (4 x 2) (8)

3.4   3.4.1    Dit is die proses waardeur mense wat hulle grond as gevolg van gedwonge
               verskuiwings verloor word, gekompenseer word (1)
               [KONSEP]                                                        (1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   10                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

      3.4.2    75 400 grondeise (1)                                               (1 x 1) (1)

      3.4.3    KwaZulu-Natal (1)                                                  (1 x 1) (1)

      3.4.4    Die totale bedrag toegestaan is groter as die grondwaarde (2)
               Die totale grondwaarde is minder as die totale bedrag toegestaan (2)
               [Die verhouding moet uitgelig word]
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2) (2)

      3.4.5    Grondeienaars wou 'n hoër prys as die markwaarde hê (2)
               Grond is ontwikkel en het daarom 'n hoër prys geëis (2)
               Om seker te maak dat grondrestitusie suksesvol is, moes die regering 'n
               hoër prys betaal (2)
               Omkopery en korrupsie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2) (4)

      3.4.6    Om die ongeregtighede van Apartheid aan te spreek (2)
               Om armoede in landelike gebiede te verminder (2)
               Om groei en ekonomiese ontwikkeling aan te moedig (2)
               Vir rekonsiliasie en stabiliteit in die land (2)
               [ENIGE DRIE]                                                       (3 x 2) (6)

3.5   3.5.1    Informele handelaars het nie 'n permanente struktuur waaruit hulle goedere
               verkoop of dienste vanuit lewer nie (2)
               Informele handelaars word op straathoeke en sypaadjies aangetref (2)
                                                                                (2 x 1) (2)

      3.5.2    Dit is nie kwantifiseerbaar nie/kannie gemeet word nie/verklaar nie inkomste
               nie (2)
               Geen wettige registrasie van die informele besigheid bestaan nie (2)
               Paneellede is nie heeltemal seker van die presiese bydra wat die informele
               ekonomie tot die BBP van die ekonomie by dra nie (2)
               A.g.v. hoë werkloosheid is baie mense in die informele sektor betrokke (2)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2) (2)

      3.5.3    Gebrek aan befondsing (2)
               Gebrek aan opleiding of besigheidsontwikkelingsprogramme (2)
               Gebrek aan infrastruktuur (2)
               Gebrek aan eiendom of verhuurbare eiendom (2)
               [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2) (4)

      3.5.4    VOORDELE
               Meer mense kan werk en 'n inkomste verdien (2)
               Laer werkloosheidsyfer (2)
               Mense kan half-geskoold word (2)
               Verlig armoede (2)
               Minder mense afhanklik van welsynstoelae (2)
               Verminder misdaad omdat mense no inkomste het (2)
               Is ˈn manier vir mense om armoede te ontvlug (2)
               Dra by tot die ekonomie van ander sektore (2)
               Kompetisie verminder die pryse in die formele sektor (2)
               Is toeriste-aantreklikheid om ambagsman te sien werk (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  11                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                      NSS – Memorandum

               NADELE
               Verlaag die inkomste van formele besighede (2)
               Geassosieer met nagemaakte goedere wat 'n impak op wettige
               besighede het (2)
               Geassosieer met die onwettige invoer van goedere (2)
               Klein/geen bydra tot die BBP nie (2)
               Geen bydrae tot belasting of die ontvanger van inkomste nie (2)
               Geld word spandeer om die gebied skoon te hou (2)
               Blokeer die ingange na formele besighede (2)
               Vuil omgewing skep gesondheidsgevaar (2)
               [ENIGE VIER – MOET NA VOORDELE EN NADELE VERWYS]
                                         .                                   (4 x 2) (8)
3.6   3.6.1    Wanneer mense in vrees vir verhongering en hongersnood leef (1)
               Wanneer mense nie toegang tot voldoende voedsame kos het nie (1)
               [ENIGE EEN]
               [KONSEP]                                                     (1 x 1) (1)
      3.6.2    'Die grootste hoeveelheid van die mense leef in ontwikkelende lande'    (1)
               '75% van die wêreld se honger mense woon in landelike gebiede' (1)
               Die meerderheid van die landelike bevolking by in lande op die Afrika- en
               Asiatiese kontinent (1)
               [ENIGE EEN]                                                      (1 x 1) (1)
      3.6.3    50% van die kleinskaalboere boer met bestaansgewasse (2)
               Die kleinskaalboere is afhanklik van gesinsarbeid (2)
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)
      3.6.4    Bestaansboere kweek slegs genoeg voedsel vir hulle eie behoeftes (2)
               Kwesbaar vir verhongering en hongersnood met geen droogtesurplusse (2)
               Bestaansboere het uitgebreide families (2)
               Hulle skep 'n groot probleem vir hulleself met meer familielede om te voed
               en na om te sien (2)
               Bestaansboere het nie toegang tot kapitaal nie (2)
               Geen toegang ot modern masjinerie om produksie te verhoog nie (2)
               Verouderde boerderymetodes (2)
               Geen subsidie van die regering nie (2)
               Geen blootstelling aan onlangse boerderynavorsing nie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)
      3.6.5    Konsolidering van kleiner plase (2)
               Dakboerdery in stedelike gebiede (2)
               Plant gewasse wat droogtes kan weerstaan (2)
               Plant 'n surplus in goeie seisoene (2)
               Verskaf befondsing aan kleinskaalboer (2)
               Bemagtig bestaansboere met wetenskaplike boerderymetodes (2)
               Geneties Aangepaste Voedselsoorte wat klimaatsverandering kan
               weerstaan kan verbou word om 'n groter wêreldbevolking te voed (2)
               Regerings kan gesinsbeplanning aanmoedig sodat die wêreldbevolking
               teen 'n stadiger tempo groei; minder mense om in die toekoms te voed (2)
               Moedig mense aan om groente in hulle erwe te verbou (2)
               Bestry armoede sodat mense kos kaan koop (2)
               Skep werksgeleenthede om geld te verdien om kos te kan koop (2)
               [ENIGE DRIE]                                                    (3 x 2) (6)
                                                                                      [75]
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   12                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

VRAAG 4
4.1   4.1.1    E/stedelike groei (1)
      4.1.2    C/landelik-stedelike oorgangsone (1)
      4.1.3    F/stedelike verval (1)
      4.1.4    B/ongebreidelde/onplanmatige stedelike uitbreiding (1)
      4.1.5    A/stedelike morfologie (1)
      4.1.6    H/stedelike hiërargie (1)
      4.1.7    G/stedelike uitbreiding (1)                                       (7 x 1) (7)
4.2   4.2.1    D/kwaternêre (1)
      4.2.2    B/tersiêre (1)
      4.2.3    C/uitvoermark (1)
      4.2.4    C/bruto Binnelandse produk (1)
      4.2.5    A/PWV/Gauteng (1)
      4.2.6    D/nywerheidsentralisasie (1)
      4.2.7    B/sekondêre aktiwiteite (1)
      4.2.8    D/Port Elizabeth-Uitenhage (1)                                    (8 x 1) (8)
4.3   4.3.1    Die beweging van mense van landelike na stedelike gebiede (1)
               [KONSEP]                                                      (1 x 1) (1)
      4.3.2    Werksgeleenthede (2)
               Beter salarisse (2)
               Verbeterde behuisingstoestande (2)
               Verbeterde opvoedkundige dienste (2)
               Verbeterde dienslewering (2)
               Verhoogde lewenstandaarde (2)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2) (2)
      4.3.3    Gedwing om werk in die informele sektor te soek wat minder betalend is (2)
               Kannie werk kry nie (2)
               Onvoldoende vaardighede vir formele werksgeleenthede in die formele
               sektor (2)
               Gebrekkige behuising (2)
               Soek skuiling in informele nedersettings om lewenskostes te verlaag wat tot
               swakker lewensomstandighede lei (2)
               Lewenskoste in stedelike gebiede is hoog (2)
               Verwagte dienslewering word nie aan voldoen nie want dit is oorlaai (2)
               Wanneer mense stad toe kom is hulle aan maatskaplike euwels blootgestel
               (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)
      4.3.4    Gebrek aan behuising lei tot die ontstaan van informele nedersettings (2)
               Hoë vlakke van werkloosheid (2)
               Toename in misdaad/sosiale verval omdat ongeskoolde mense nie werk
               kan kry nie (2)
               Onvoldoende dienste soos water, elektrisiteit (2)
               Onhigiëniese toestande, want vullisverwydering in die stad is onder druk (2)
               Verkeersopeenhopings en besoedeling neem toe (2)
               Oorbevolking en gebrekkige skuiling lei tot die vinnige verspreiding van
               siektes soos tuberkulose (2)
               [ENIGE VIER]                                                      (4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   13                        DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

4.4   4.4.1    Sy-aansig van die stad/toon hoë geboue in die middel en lae geboue aan
               die buitewyke/toon die silhoeët (1)                           (1 x 1) (1)

      4.4.2    Hoë grondwaardes en verhuringskostes (2)
               Kompetisie om besighede in die mees toeganklikste deel van die stad te
               hê (2)
               Intensiewe/maksimum grondgebruik in die SSK (2)
               [ENIGE EEN]                                                 (1 x 2) (2)

      4.4.3    Geboue is oud en vervalle omdat die eienaars dit nie in stand hou nie (2)
               Dit is waar die SSK in die toekoms gaan uitbrei daarom onderhou eienaars
               die geboue nie (2)
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)

      4.4.4    Hoë grondwaardes (2)
               Hoë huurkostes (2)
               Verkeersopeenhopings (ontoeganklikheid) veroorsaak dat mense nie na die
               SSK toe wil kom nie (2)
               Hoë misdaadsyfers maak die SSK onveilig (2)
               Gebrek aan parkering veroorsaak ongerief (2)
               Hoë besoedelingsvlakke a.g.v. nywerheidsaktiwiteite en voertuie (2)
               Onversorgde en onhigiëniese strate (2)
               Gebrek aan ruimte vir uiotbreiding (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

      4.4.5    Die status verlaag as (2)
               Die SSK nie meer toeganklik is nie (2)
               Geboue leeg staan (2)
               Besighede deur buitelanders oorgeneem word (2)
               Die SSK word deur lae kwaliteit/ondergeskikte goedere gedomineer (2)
               Geboue is vervalle en word nie onderhou nie (2)
               Leë geboue onwettig beset word (2)
               Die stad nie meer aantreklik is nie/estetiese waarde verloor (2)
               OF
               Die status verhoog as die (2)
               SSK minder oorbevolk is (2)
               Aantal motors in die SSK verminder (2)
               SSK veiliger vir voetgangers is (2)
               Besoedeling in die SSK verminder (2)
               SSK meer aantreklik vir beleggers is (2)
               [EEN VIR STATUS EN TWEE VIR REDES]                               (3 x 2) (6)

4.5   4.5.1    'omdat dit sukkel om te herstel van die 23 000 werksgeleenthede wat sedert
               April verloor is, en die daling in kommoditeitspryse in sleutelmarkte soos
               China' (1)                                                      (1 x 1) (1)

      4.5.2    7% (1)                                                             (1 x 1) (1)

      4.5.3    Primêr, Sekondêr end Tersiêr (2)
               [MOET ALDRIE SEKTORE NOEM – NIE VOORBEELDE UIT DIE TEKS]
                                                               (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    14                          DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                        NSS – Memorandum

      4.5.4    Daar is minder aanvraag na metale, daarom sal produksie afneem (2)
               Inkomste uit invoere sal afneem (2)
               Dit sal die handelsbalans van die land negatief beïnvloed (2)
               Dit sal 'n negatiewe impak op die BBP van die land hê (2)
               Die maatskappy se winsgrens sal verlaag (2)
               Winsverlaging sal daartoe lei dat werksgeleenthede gesny word (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)

      4.5.5    Arbeidsonrus maak myne nie-winsgewend en dwing hulle om toe te
               maak (2)
               Beurtkrag lei tot 'n verlies aan inkomste, want aktiwiteite staan vir ure stil en
               myne en maatskappye is minder produktief (2)
               Swak mynveiligheid lei tot die verlies aan geskoolde mynwerkers (2)
               MIV en Vigs lei daartoe dat baie geskoolde werkers as gevolg van die
               pandemie sterf (2)
               Myne is ver van hawens af geleë en dit stoot die prys van uitgevoerde
               minerale op wat dit nie-kompeterend teen lae buitelandse kostes maak (2)
               Die uitvoer van onverwerkte minerale verminder winste en verlaag die
               volhoubaarheid daarvan (2)
               Minerale is nie-hernieubaar en dit maak dit moeilik om vir die toekoms te
               beplan (2)
               Die geotermiese gradiënt dwing die mynbousektor om meer geld in
               lugverkoeling te belê omdat dit ondergronds baie warm is (2)
               Swak toestand van spoorlyne beteken dat metale nie meer maklik en
               bekostigbaar na die hawens toe vervoer kan word nie (2)
               Moontlike nasionalisering ontmoedig beleggings (2)
               Afhanklikheid van buitelandse markte (2)
               Inkomste is afhanklik van wisselkoers (2)
               Die toenemende koste van water en watertekorte (2)
               Wisselende markpryses (2)
               Vinniger groeitempos in ander sektore van die ekonomie bv. Vervardiging
               en finansies (2)
               Omgewingsfaktore soos rehabilitasiekostes verhoog produksiekostes (2)
               Buitelandse beleggers is bekommerd oor arbeidsregulasies (2)
               Wette rondom vasgestelde minimum lone verhoog produksiekostes (2)
               [ENIGE VIER]                                                          (4 x 2) (8)

4.6   4.6.1    Moedig groei in daardie dele van Suid-Afrika wat onderontwikkeld is, maar
               waar daar 'n potensiaal vir groei is, aan (1)
               [KONSEP]                                                       (1 x 1) (1)

      4.6.2    Mosambiek (1)                                                         (1 x 1) (1)

      4.6.3    Om toegang tot die kusmarkte tussen Oos-Londen en Durban te verleen (2)
               Om werk as gevolg van armoede in die gebied te verskaf (2)
               Natuurlike skoonheid wat ekotoerisme bevorder (2)
               Hulpbronne in die gedeelte van die land is volop en dit vorm die basis vir
               nywerheidsontwikkeling (2)
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   15                         DBE/Feb.–Mrt. 2017
                                       NSS – Memorandum

      4.6.4    Konstruksie van vervoerroetes sal die gebied meer toeganklik maak (2)
               Beter paaie beteken meer veiligheid vir toeriste wanneer hulle reis (2)
               Om na afgeleë gebiede te reis word moontlik gemaak (2)
               Groter verskeidenheid kurio's van plaaslike gemeenskappe (2)
               Groter blootstelling aan verskillende kulture en tradisies (2)
               Toegang tot die Kruger Nasionalepark word baie verbeter (2)
               Nuwe geleenthede vir plaaslike toerismegeleenthede (2)
               Ekotoerisme sal die ontwikkeling van nuwe wildsplase en kampfasiliteite
               aanmoedig (2)
               Ontwikkeling van kultuurtoerisme (2)
               Dobbeltoerisme sal toeneem omdat nuwe casino's in die meeste groot
               dorpe sal oopmaak (2)
               Eienaarskap van nuut-ontwikkelde besighede langs die roetes stabiliseer
               toerisme en moedig groei en opvoedkundige geleenthede in die
               toerismesektor aan (2)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

      4.6.5    Genereer ekonomiese groei waar plaaslike gemeenskappe hulle produkte
               kan verkoop (2)
               Genereer werksgeleenthede vir plaaslike gemeenskappe (2)
               Moedig vaardigheidsontwikkeling onder plaaslike gemeenskappe aan (2)
               Maak die groei van Klein en Medium Mikro besighede moontlik (2)
               Opgradering van die plaaslike infrastruktuur (2)
               Moedig toerisme, opleiding van gidse en die verkoop van handgemaakte
               ware aan (2)
               Groter inkomste vir die plaaslike gemeenskappe (2)
               Beter lewenstandaard (2)
               Inkomste word gebruik om gemeenskapsprojekte te ontwikkel (2)
               Ontwikkel etniese/kulturele trots (2)
               [ENIGE DRIE]                                                  (3 x 2) (6)
                                                                                    [75]

                                                                      GROOTTOTAAL: 225

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-memo-eng/f28e6f7d-3655-469b-a7b4-51c7f834ce53) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-afr/81849509-906c-40aa-b003-95dc067a7783) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2017 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-annexure-eng/15c60b87-2fa2-4612-8693-2fd3f8edd84d) — Geography · Addendum · 2017 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2017-english/f42323b6-1860-41f6-b6db-bf72dcaa092c) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [2017 KZN June P1 Memo](https://www.hlayiso.com/library/2017-kzn-june-p1-memo/85cfbade-bae3-4f3f-9f01-8f0bf47c0828) — Geography · Memo · 2017
- [GEO-March-P1 2-QP Memo-2017-Gr12](https://www.hlayiso.com/library/geo-march-p1-2-qp-memo-2017-gr12/b6e525af-7695-4e83-bc21-fe81dcc37f6d) — Geography · Memo · 2017

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
