# Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC Supplementary Exam 2018 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2018-memo-afr/1d8df559-d855-4adf-a252-8ca8291e4336
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: NSC Supplementary Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 18

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 NSC Supplementary 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2018-memo-afr/1d8df559-d855-4adf-a252-8ca8291e4336)

## About this document

Geography · Grade 12 · NSC Supplementary Exam · 2018. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                   NASIONALE
                               SENIOR SERTIFIKAAT

                                       GRAAD 12

                                    GEOGRAFIE V1

                              FEBRUARIE/MAART 2018

                                   NASIENRIGLYNE

PUNTE: 225

                      Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                2                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1

1.1   1.1.1    Atlantiese Oseaan (1)

      1.1.2    Inwigging (1)

      1.1.3    1021 hPa/mb (1)

      1.1.4    Suid-Indiese/Mauritius Hoogdruksel/Antisikloon (1)

      1.1.5    Stabiel (1)

      1.1.6    Kloksgewys (1)

      1.1.7    25 °C (1)

      1.1.8    Somer (1)                                                         (8 x 1) (8)

1.2   1.2.1    A (1)

      1.2.2    F (1)

      1.2.3    C (1)

      1.2.4    D (1)

      1.2.5    E (1)

      1.2.6    B (1)

      1.2.7    G (1)                                                             (7 x 1) (7)

1.3   1.3.1    Wes (1)
               Weswaarts (1)
               Oos na Wes/Suidwes (1)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 1) (1)

      1.3.2    10°S/suid van die ewenaar (1)
               Baan van die tropiese Storm is oos na suidwes (1)
               Gevaarlike kwadrant is aan die linker onderkant/suidwestelike kwadrant van
               die stelsel (1)
               Stygende lug roteer kloksgewys (1)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 1) (2)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 3                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

      1.3.3    Die voorwaartse beweging van die stelsel en die windrigting is stelsel
               beweeg in dieselfde rigting en kombineer (2)
               Die sterk winde in die sikloon kombineer met die krag van die hele stelsel en
               beweeg vorentoe in hierdie kwadrant/semi-sirkel (2)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2) (2)

      1.3.4    Word deur Westewinde gedeflekteer (2)
               Antisikloniese sirkulasie in die Suidelike Halfrond mag die sikloon deflekteer
                                                                                            (2)
               Tropiese oostewinde verswak (2)
               Veranderinge/verskille in seetemperature (2)
               [ENIGE EEN]                                                          (1 x 2) (2)

       1.3.5   VERWAGTE WEER EN DIE IMPAK DAARVAN OP KUSGEBIEDE
               Aanhoudende swaar reënval/stormvloede:
                  - sal tot oorstromings van kusgebiede lei (2)
                  - sal infrastruktuur beskadig (2)
                  - vernietiging van gewasse/lewende hawe (2)
                  - beserings/lewensverlies (2)
                  - vernietiging van kusgemeenskappe en -ekonomie (2)
                  - vrugbare bogrond verspoel (2)
                  - maak dit moeilik vir skepe om in die hawe anker te gooi (2)
               Storm-/orkaansterktewinde:
                  - sal dakke beskadig (2)
                  - sal plantegroei langs kusstreke vernietig (2)
                  - kan tot stormvloede lei (2)
                  - mag tot kragonderbrekings lei en ander dienste in kusstreke
                      onderbreek (2)
               Hoë watervlakke maak dit onmoontlik om te swem (2)
               Stormtoestande:
                  - het 'n nadelige impak op ekosisteme (2)
                  - het 'n negatiewe impak op toerisme (2)
               Positief:
                  - Swaar reënval is 'n bron van water vir kusstreke (2)
                  - Sterk winde waai besoedeling/rookmis weg (2)
               [ENIGE VIER IMPAKTE VERDUIDELIK]                                 (4 x 2) (8)

1.4    1.4.1   Snags (1)                                                             (1 x 1) (1)

       1.4.2   Aardstraling wat tot die afkoeling van die aardoppervlak lei (2)
               Koue aardoppervlak is nodig om lug af te koel om tot die ontwikkeling van 'n
               koue, hellingdalende wind aanleiding te gee (2)
               Die koel lug op die verkoelde aardoppervlak word swaar/dig en rol natuurlik
               teen die helling af (2)
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)

       1.4.3   Koue lug daal na die valleibodem toe en forseer die warm wat in die vallei
               was om te styg (2)
               Warm lug rus op die koue lug (2)
               Dit lei tot 'n toename in temperatuur met hoogte (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 4                              DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

       1.4.4   Die atmosfeer in die laer gedeeltes van die vallei koel af tot onder doupunt-
               temperatuur (2)
               Kondensasie vind in die laer gedeeltes van die vallei plaas (2)
               Klein, sigbare waterdruppeltjies vorm stralingsmis in die laer gedeeltes van
               die vallei (2)
               [ENIGE TWEE]                                                        (2 x 2) (4)

       1.4.5   Die nedersetting sal bo die stralingsmis geleë wees (2)
               Daar sal nie vogtigheid wees nie (2)
               Onbelemmerde uitsig oor die vallei (2)
               In die warm termiese gordel geleë (2)
               Kry maksimum insolasie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                          (2 x 2) (4)

1.5    1.5.1   'n Wye oop gebied wat langs die oewers van die rivier aangetref word/Groot
               gelyk gebied wat laangs die oewers van die rivier voorkom (1)
               [KONSEP]                                                        (1 x 1) (1)

       1.5.2   Ontwikkeling van terrasse langs die rivier (1)
               Ontwikkeling van 'n vallei in 'n vallei (1)
               'n Nuwe vloedvlakte het ontwikkel (1)
               [ENIGE EEN]                                                           (1 x 1) (1)

       1.5.3   Benedeloop (1)
               (Aanvaar verouderde stadium)                                          (1 x 1) (1)

       1.5.4    (a) Bestaan uit vrugbare slikafsettings wat verbouing van gewasse
                    bevoordeel (2)
                    Langs rivier met maklike toegang tot water (2)
                    Vloedvlakte het plat oppervlakte wat verbouing vergemaklik/gebruik van
                    masjienerie (2)
                    [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2) (4)

               (b) Met vernuwing kerf die rivier in die bestaande vloedvlakte in en 'n nuwe
                   vloedvlakte vorm (2)
                   Elke keer word die vloedvlakte nouer (2)
                   Minder ruimte word gelaat om gewasse te verbou (2)
                   Die ouer terrasse is nou te hoog bo die water om gebruik te word (2)
                   Ou terrasse minder vrugbaar omdat dit nie meer oorstroom word nie (2)
                   Geen afsetting van vrugbare sediment nie (2)
                   Moeilik om masjiene te gebruik (2)
                   Lei tot 'n verlaagde oes (2)
                   Lei tot 'n verlaging in inkomste (2)
                   [ENIGE VIER]                                                     (4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  5                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

1.6    1.6.1   Dit is die laagste vlak waartoe 'n rivier kan erodeer (1)
               [KONSEP]                                                               (1 x 1) (1)

       1.6.2   Die land kan nie laer as seevlak erodeer nie (2)                       (1 x 2) (2)

       1.6.3   Die profiel het 'n gladde, konkawe vorm (2)
               Geen tydelike erosiebasisvlakke sigbaar nie (2)
               [ENIGE EEN]                                                           (1 x 2) (2)
       1.6.4   As gevolg van 'n verandering in die seevlak word die rivier steiler (2)
               Die rivierprofiel is nie meer glad nie (2)
               'n Nuwe knakpunt ontwikkel waar die ou seevlak en die nuwe ontblote
               seevloer mekaar ontmoet (2)
               Hernieude energie begin ook die nuwe knakpunt stroomop te erodeer (2)
               Rivierprofiel word multi-konkaaf (2)
               'n Tydelike erosiebasis sal in die loop van die rivier ontwikkel (2)
               Rivier word ondergegradeer (2)
               [ENIGE TWEE]                                                          (2 x 2) (4)

       1.6.5

                                                                                      (1 x 2) (2)

       1.6.6   Erosie domineer in die boloop en verwyder alle obstruksies (soos watervalle
               en stroomversnellings) in die boloop (2)
               Geërodeerde materiaal word in die benedeloop afgeset (2)
               Die balans tussen erosie en afsetting skep 'n konkawe profiel (2) (2 x 2) (4)
                                                                                       [75]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   6                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

VRAAG 2

2.1   2.1.1    Lugdruk neem af na die middel toe/Laagste waarde in die middel (1)

      2.1.2    Langs die weskus van Suid-Afrika (1)

      2.1.3    Suidwaarts/Suid-suidooswaarts (1)

      2.1.4    Mis (1)

      2.1.5    20°C (1)

      2.1.6    Kloksgewys (1)

      2.1.7    Bergwinde (1)                                                       (7 x 1) (7)

2.2   2.2.1    B/plaatvloei (1)

      2.2.2    C/oewerwal (1)

      2.2.3    C/basisvloei (1)

      2.2.4    B/permanent (1)

      2.2.5    A/tralie (1)

      2.2.6    A/dreineerpatroon (1)

      2.2.7    C/waterval (1)

      2.2.8    C/gevlegte (1)                                                      (8 x 1) (8)

2.3   2.3.1    Koue front (1)                                                      (1 x 1) (1)

      2.3.2    (a) Cumulonimbuswolke (1)                                           (1 x 1) (1)

               (b) Snelle opheffing van warm lug en grootskaalse kondensasie (2)
                                                                                   (1 x 2) (2)

      2.3.3    Te ver suid van die land (2)                                         (1 x 2) (2)

      2.3.4                           Middelbreedte sikloon Tropiese sikloon
                Plek van oorsprong 30° - 60°N/S (Poolfront) 5°- 30°N/S             (2)
                                      Middelbreedtes        Lae breedtes
                Windgordel            Westewind             Oostewind              (2)
               [Moet die verskil wys om TWEE punte te kry]                  (2 x 2) (4)

      2.3.5    Die koudste lug is voor die warm front (2)
               Dit veroorsaak dat koel lug agter die koue front opgehef word (2)   (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  7                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

2.4   2.4.1    'n Toename in temperatuur met 'n toename in hoogte (1)
               Negatiewe temperatuurverval (1)
               [KONSEP]
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 1) (1)

      2.4.2    Winter (1)                                                        (1 x 1) (1)

      2.4.3

               1 punt vir teken van platorand
               1 punt vir teken van inversielaag hoër as die platorand           (2 x 1) (2)

      2.4.4    In Somer
               Bolug atmosfeer warmer (2)
               Warmer lug is ligter en minder dig (2)
               Warm stygende lug van die verhitte aardoppervlak kan die inversielaag hoër
               op forseer (2)
               Kalahari Hoog is swak ontwikkeld (2)

               In Winter
               Die Kalahari Hoog domineer oor die Suid-Afrikaanse binneland (2)
               Bolugtemperatuur is kouer (2)
               Koue lug is swaarder en meer dig en dit forseer die inversielaag afwarts tot
               benede die platorand (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

      2.4.5    KLIMAAT
               Geen vogtige lug kan die binneland bereik nie (2)
               Beperkte kondensasie lei tot geen wolkvorming/wolklose toestande (2)
               Daar sal 'n gebrek aan reënval wees (2)
               Gebrek aan wolke verhoog aardstraling en ryp mag voorkom (2)
               Stabiele toestande heers (2)
               Op die oog af lyk dit of droogtetoestande voorkom (2)

               EKONOMIESE AKTIWITEITE
               Beperk gewasverbouing as gevolg van reënvaltekort (2)
               Slegs rypbestande gewasse kan verbou word (2)
               Seisoenale arbeiders sal verlaagde inkomste hê, want in die winter is daar
               nie voldoende werksgeleenthede nie (2)
               Riviere verdroog en beïnvloed ontspanningsaktiwiteite wat toerisme
               verminder (2)
               Minder water sal op nywerheidsaktiwiteite impakteer (2)
               Beperkte kragvoorsiening weens minder hidro-elektriese krag wat in die
               nasionale netwerk ingevoer word (2)
               [ENIGE VIER. MOET NA KLIMAAT EN EKONOMIE VERWYS]               (4 x 2) (8)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                  8                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

2.5   2.5.1    Dreineerdigtheid is die totale lengte van die strome in 'n dreineerbekken
               verdeel deur die totale oppervlak van die bekken/ Die verhouding tussen die
               lengte van die strome in 'n dreineerbekken en die grootte van die
               dreineerbekken (1)
               [KONSEP]                                                          (1 x 1) (1)

      2.5.2    A het meer sytakke as in B wat dieselfde grootte het (1)
               Die totale lengte van die strome by A is langer as dié van B wat dieselfde
               grootte is (1)
               [ENIGE EEN]                                                     (1 x 1) (1)

      2.5.3    2de orde (2)                                                         (1 x 2) (2)

      2.5.4    Daar is meer klein stroompies wat bymekaar                aansluit    wat die
               dreineerdigtheid verder stroomaf verhoog (2)                         (1 x 2) (2)

      2.5.5    'n Groot hoeveelheid plantegroei sal die dreineerdigtheid verlaag, want
               water word deur die plantegroei vasgekeer en dit kan nie as oppervlakafloop
               vloei nie (2)
               Daar sal minder strome wees, want die plantegroei vertraag die afloop van
               water (2)
               Omdat plantegroei afloop vertraag vind meer infiltrasie plaas en
               oppervlakafloop verminder (2)
                                                   OF
               'n Klein hoeveelheid plantegroei sal die dreineerdigtheid verhoog, want
               water word nie deur plante vasgekeer nie en dit kan as oppervlakafloop vloei
               (2)
               Daar sal meer strome wees, want plantegroei vertraag nie die afloop van
               water nie (2)
               Omdat plantegroei nie die afloop vertraag nie, word infiltrasie verminder en
               meer water is beskikbaar om oppervlakafloop te bevorder (2)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 2) (4)

      2.5.6    Infiltrasie van water in stedelike gebiede word beperk omdat daar so baie
               kunsmatige oppervlaktes is (2)
               Toename in oppervlakafloop in stedelike gebiede a.g.v kunsmatige
               oppervlaktes (2)
               Die water wat nuwe stedelike gebiede bereik, word deur stormwater-
               afvoerpype na die gebiede rondom die stedelike gebiede weggevoer (2)
               Daar is nou meer water in hierdie gebiede om strome te vorm wat die
               dreineerdigtheid laat toeneem (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)

2.6   2.6.1    Die hoofstroom en al sy sytakke (1)
               [KONSEP]                                                             (1 x 1) (1)

      2.6.2    Skei twee sytakke in die dieselfde dreineerbekken van mekaar (1) (1 x 1) (1)

      2.6.3    Sytakke wat by die hoofstroom aansluit, laat dit soos die takke van 'n boom
               lyk (2)
               Sytakke sluit teen skerphoeke by die hoofstroom aan (2)
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                   9                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                       NSS – Nasienriglyne

      2.6.4    Rotse is eenvormig weerstandbiedend teen erosie (2)
               Geassosieer met óf massiewe stollingsgesteentes óf met horisontale
               stollingsgesteentes (2)                                 (2 x 2) (4)

      2.6.5    BENEDELOOP
               Die gradiënt is geleidelik (2)
               Die rivier ontwikkel 'n toestand van dinamiese ekwilibrium (2)
               Die rivier begin van kant tot kant swaai (2)
               Vertikale erosie is beperk en die surplus energie word gebruik om lateraal te
               erodeer (2)
               Die stroomsnelheid het verminder en die rivier verloor energie (2)
               Die drakrag van die rivier neem af en materiaal word afgeset (2)
               Afgesette materiaal vorm onreëlmatighede in die rivierkanaal (2)
               Hierdie onreëlmatighede/afsettings deflekteer die rivier van kant tot kant (2)
               As die kronkeling eers begin het hou die aan omdat die rivier die pad van
               minste weerstand volg (2)
               [ENIGE VIER]                                                          (4 x 2) (8)
                                                                                           [75]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                10                          DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

AFDELING B: LANDELIKE EN STEDELIKE NEDERSETTINGS                            EN      SUID-
            AFRIKAANSE EKONOMIESE GEOGRAFIE

VRAAG 3

3.1   3.1.1    Sentrale Sakekern (SSK) (1)

      3.1.2    Oorgangsone (1)
               Vervalsone (1)
               ENIGE EEN]

      3.1.3    Residensieel (1)

      3.1.4    Ligte nywerhede (1)

      3.1.5    D (1)

      3.1.6    Landelik-stedelike oorgangsone (1)
               Groengordel (1)
               [ENIGE EEN]

      3.1.7    A/Sentrale Sakekern (SSK) (1)                                     (7 x 1) (7)

3.2   3.2.1    primêr (1)

      3.2.2    tersiêr (1)

      3.2.3    sekondêr (1)

      3.2.4    kwaternêr (1)

      3.2.5    Handelstariewe (1)

      3.2.6    Grootskaal (1)

      3.2.7    mielies (1)

      3.2.8    goud (1)                                                          (8 x 1) (8)

3.3   3.3.1    Standplaas verwys na die presiese posisie wat vir die nedersetting gekies
               is (1)
               Ligging verwys na hoe die standplaas gekies is in verhouding net die
               omliggende landskap (1)
               [KONSEP]                                                        (2 x 1) (2)

      3.3.2    Waar water skaars is sal die plaasopstal naby aan die waterbron geleë
               wees/nat standplaas nedersetting (2)
               Waar water 'n bedreiging is sal die plaasopstal verder weg van die water
               geleë wees, bv. gevaar van oorstromings/droë standplaas nedersetting (2)
               (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                11                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

      3.3.3    Topografie/Reliëf (2)
               Die gradiënt van die helling sal die tipe boerdery wat op die standplaas
               beoefen word beïnvloed (2)
               Gelyk gebied makliker om te bwerk (2)
               Daar is minder erosie op gelyk grond (2)
               Grond (2)
               Die tipe grond bepaal die tipe gewasse wat op die standplaas van die plaas
               verbou sal word (2)
               Vrugbare grond verhoog produksie (2)
               Mikroklimaat (2)
               Hellings in die skadusone word vermy a.g.v. gebrekkige sonlig (2)
               Hellings wat in die suidelike halfrond noordwaarts front word verkies, want
               dit ontvang meer sonlig en dit is goed vir bwerking (2)
               [ENIGE TWEE – MOENIE WATER AANVAAR NIE]                           (2 x 2) (4)

      3.3.4    Toegang tot die mark om produkte te verkoop (2)
               Toegang tot winkels om voorrade aan te koop (2)
               Toegang tot banke en dienste (2)
               Om op reistyd en brandstofkostes te bespaar (2)
               Bederfbare goedere wat op plase geproduseer word moet naby aan die
               mark wees (2)
               [ENIGE TWEE]                                             (2 x 2) (4)

3.4   3.4.1    Die neiging toon 'n afname in die aantal landelike mense (1)       (1 x 1) (1)

      3.4.2    35,20 % (1)                                                        (1 x 1) (1)

      3.4.3    Minder as 35% (2)                                                   (1 x 2) (2)

      3.4.4    Landelike ontvolking (2)
               Landelike sal nie langer in terme van groei en onwikkeling volhoubaar wees
               nie (2)
               'n Gebrek aan belegging in landelike ontwikkelingsprojekte (2)
               Lewenskwaliteit neem af (2)
               Basiese dienste soos winkels en skole maak toe (2)
               Produksie neem af, want daar is minder mense (2)
               Spookdorpe ontwikkel (2)
               Jong mense sal waarskynlik na stedelike gebiede toe verhuis (2)
               Bevolking verouder (2)
               Siklus van armoede word nie verbreek nie (2)
               Minder veilig om in te bly (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 12                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

      3.4.5    Moedig beleggings in landelike ontwikkelingsplaasprojekte aan (2)
               Ontwikkel plaasskole en -kolleges (2)
               Verbeter vaardighede en verskaf opleiding aan boere (2)
               Meer navorsing om voedselproduksie te verbeter (2)
               Toegang tot waterbesparings besproeiingskemas (2)
               Wateroordragskemas om boerdery in droë gebiede te verseker (2)
               Verbeterde plaasimplemente (2)
               Gee aan mense grond om te kan boer (2)
               Voorsien toelaes/lae rentekoerslenings aan boere (2)
               Toegang tot versekering teen gewasverliese (2)
               Toegang tot hibriede/geneties aangepaste saad (2)
               Plant droogtebestande gewasse (2)
               Beweeg weg daarvan om enkelgewasse te plan en plant verskeidenheid van
               gewasse (2)
               Berg surplusse vir tye van tekorte (2)
               Beskerm boere om plaasmoorde te verminder (2)
               [ENIGE VIER]                                                      (4 x 2) (8)

3.5   3.5.1    Primêr:     sitrus (1) appels en pere (1) druiwe (1) tabak (1)
               Sekondêr: geraffineerde petroleum (1) wyn (1) yster en staal (1)
               masjienonderdele (1) vrugtesap (1) gedroogde vrugte en neute (1)
               [ENIGE EEN PRIMÊRE EN SEKONDÊRE]                                 (2 x 1) (2)

      3.5.2    Druiwe (2)                                                           (1 x 2) (2)

      3.5.3    R20,6 Miljard (2)                                                    (1 x 2) (2)

      3.5.4    Vrugte is die hoofgrondstof wat in die voedselverwerkingsbedryf gebruik
               word (2)
               Klimaat geskik vir druiweboerdery (die maak van wyn) (2)
               Verskeidenheid van vrugte is geskik om in hierdie gebied verbou te word (2)
               Groot arbeidsmag beskikbaar en vrugteboerdery benodig hande arbeid (2)
               Daar is 'n gebrek aan minerale in die Weskaap daarom is hulle afhanklik van
               vrugte as 'n grondstof (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

      3.5.5    Hawefasiliteit en -infrastruktuur om na markte in die wêreldmark uit te voer
                                                                                            (2)
               'n Hoogs effektiewe kratverskepingsfasiliteit is beskikbaar in die hawe (2)
               Verkoelingskratte om vrugte na die buiteland toe uit te voer (2)
               Kaapstad Internasionale Lughawe verskaf skakels na die grootste
               ekonomieë in die weste (2)
               Topgehalte produkte word verbou vir uitvoer (2)
               Groter aanvraag na die produkte in die Noordelike Halfrondlande tydens die
               Suid-Afrikaanse groeiseisoen (2)
               Meeste nywerhede is gevestig en gemeganiseer (2)
               Pad en spoorverbindings verbeter vervoernetwerke na die res van Suid-
               Afrika toe (2)
               [ENIGE TWEE]                                                         (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                13                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

3.6   3.6.1    Om op 'n klein stukkie grond te boer (kommersieel of bestaan) (1)
               [KONSEP]                                                          (1 x 1) (1)

      3.6.2    Klein lappie grond (1)
               Hande arbeid (1)
               Tradisionele boerderymetodes (1)
               Geen meganisering sigbaar nie (1)
               Verskeidenheid gewasse/gemengde boerdery (1)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 1) (1)

      3.6.3    Elke beskikbare stukkie grond word bewerk (2)
               Geen oop grond (2)
               [ENIGE EEN]                                                        (1 x 2) (2)

      3.6.4    'n Klein lappie grond word bewerk (2)
               Daar is baie boere op die grond (2)
               Wins/klein oeste moet onder almal verdeel word (2)
               Van die produkte word gebruik om hulself en hul gesinne te onderhou     (2)
               Boere verbou minder (2)
               Die produkte oor die algemeen van 'n laer kwaliteit a.g.v gebrek aan
               bemestingstowwe en die impak van peste (2)
               Die boere het nie toegang tot formele markte om hulle produkte te verkoop
               nie (2)
               [ENIGE TWEE]                                                    (2 x 2) (4)

      3.6.5    PROBLEME WAT DEUR KLEINSKAAL BOERE ONDERVIND WORD
               Beperk tot hande arbeid (2)
               Beperk tot die gebruik van eenvoudige plaasimplemente (2)
               Gebrekkige kennis van wetenskaplike boerderymetodes (2(
               Gewasse word per hand/gieters natgelei (2)
               Moontlike diefstal van produkte (2)
               Voëls en insekte word na die land gelok (2)
               Oorgebruik van grond laat die vrugbaarheid afneem (2)
               Oeste word met verloop van tyd minder (2)
               Beperkte/geen toegang tot geld om saad/bemesting en ander voorrade aan
               te koop nie (2)
               Geen versekering teen gewasverliese nie (2)
               Natuurrampe soos oorstromings en droogtes lê die boer lam (2)
               Die grond is onvrugbaar (2)
               Minder grond vir boerdery verminder produktiwiteit (2)
               Kry nie 'n groot wins/Klein winsgrens (2)
               Blootgestel aan weerselemente (2)
               Fisisese gesondheid van mense lei daaronder (2)
               [ENIGE VIER]                                                  (4 x 2) (8)
                                                                                    [75]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                14                         DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

VRAAG 4

4.1    4.1.1   E/enkelfunksioneel (1)

       4.1.2   G/geïsoleerde plaasopstal

       4.1.3   F/verspreid (1)

       4.1.4   C/lineêr (1)

       4.1.5   A/sentrale plek (1)

       4.1.6   H/poortdorp (1)

       4.1.7   D/kruispadnedersetting (1)                                      (7 x 1) (7)

4.2    4.2.1   agglomerasie (1)

       4.2.2   Voedsekerheid (1)

       4.2.3   Bruto Binnelandse Produk (1)

       4.2.4   NOS'e (1)

       4.2.5   Suikerriet (1)

       4.2.6   Sosio-ekonomiese ongeregtigheid (1)

       4.2.7   handel (1)

       4.2.8   Nywerheiddesentralisasie (1)                                    (8 x 1) (8)

4.3    4.3.1   'n Proses om die ongeregtighede van verplasing en gedwonge verwydering
               wat tydens Apartheid voorgekom het aan te spreek (1)
               [KONSEP]                                                     (1 x 1) (1)

       4.3.2   Die begunstigdes het weinig of geen verbetering in hulle
               lewensomstandighede gesien nie (1)
               Herverdeelde grond word nie produktief gebruik nie (1)
               Suid-Afrika se grondhervormingsproses fokus nie op sukkelende boere nie
                                                                                     (1)
               [ENIGE EEN]                                                   (1 x 1) (1)

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                15                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

       4.3.3   Om ekonomiese groei van diegene wat benadeel is aan te moedig (2)
               Om selfonderhoudende boere te ontwikkel (2)
               Om ongeregtighede van die verlede aan te spreek (2)
               Die nalatingskap van Apartheid het die onregverdige verspreiding van grond
               gedomineer en grondhervorming wil dit regstel (2)
               Nasionale versoening (2)
               Deur voedselproduksie in die voorheen randgemeenskappe van die
               bevolking te verbeter (2)
               Grondhervorming sal mense help om toegang tot grond te verkry (2)
               Om armoede te verlig, want die meeste gemeenskappe het tydens
               Apartheid op gemeenskaplike grond gewoon (2)
               [ENIGE TWEE]                                                     (2 x 2) (4)

       4.3.4   POST-NEDERSETTING HULP VIR DIE GRONDHERVORMINGSPROSES
               Hersien grondhervormingsbeleide (2)
               Maatreëls om te verseker dat herverdeelde grond produktief gebruik
               word (2)
               Insluiting van plaaslike gemeenskappe om behoeftes deur konsultasie te
               bepaal (2)
               Vestiging van opleidingsentra in hierdie nedersettings om die
               geneemskappe se vaardighede te verbeter (2)
               Opleiding en ontwikkeling in moderne boerderymetodes (2)
               Hersien die beleide van grondaankope (2)
               Subsidieer kleinskaalse boerderygemeenskappe om hulle aan te moedig tot
               die koop en verkoop van hulle produkte (2)
               Skep markgebiede vir handel (2)
               [ENIGE VIER]                                                 (4 x 2) (8)

4.4    4.4.1   Ongeregtigheid beteken iets wat onregverdig is en 'n persoon se
               menseregte skend (1)
               [KONSEP                                                (1 x 1) (1)

       4.4.2   Sosiale OF Omgewingsongeregtigheid (1)                              (1 x 1) (1)

       4.4.3   Armes bly naby aan die fabriek (2)
               Beïnvloed deur besoedelingsdeeltjies (2)
               Naby aan die uitvloei wat vrygestel word (2)
               Naby aan die rommelstorting (2)
               'Die armes kry die afvalprodukte van die rykes' (2)
               [ENIGE TWEE]                                                       (2 x 1) (2)

       4.4.4   Die afvalprodukte (uitvloei/rommelstorting) word hoofsaaklik in die gebiede
               waar die armes woon gestort (2)                                   (1 x 2) (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 16

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                               16                           DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                    NSS – Nasienriglyne

       4.4.5   Gesondheid
               Die lugbesoedeling sal gesondheidsprobleme soos asma/asemhalings-
               /longsiektes tot gevolg hê (2)
               Blootstelling aan giftige stowwe (2)
               Hoër mediese rekeninge vir die armes (2)
               Slegte reuke en siektes a.g.v. die rommelstorting (2)
               Rotplae (2)
               Omgewing
               Suurreën (2)
               Geraasbesoedeling vanaf die fabrieke (2)
               Onooglike omgewing (2)
               Besoedelde uitvloei word in die riviere ingepomp (2)
               [ENIGE TWEE – EEN vir gesondheid en EEN vir omgewing]   (2 x 2) (4)

       4.4.6   Streng wetgewing om te verseker die omgewingsongeregtighede laat
               plaasvind word gestraf (2)
               Vestig goed-beheerde stortingsterreine in alle gemeenskappe om die vloei
               van afval te kanaliseer en besoedeling te verminder (2)
               Herwinning van afvalprodukte (2)
               Rehabiliteer riviere (2)
               Meer polisiëring en beheer monitering omgewingsbestuurpraktyke en die
               kwaliteit van die omgewing met omsigtigheid (2)
               Boetes aan besoedelaars en onwettige storting (2)
               Voldoende sonering (hervestig die armes) om vullis in of naby aan
               nedersettings te stort (2)
               Munisipale wette moet gepolisieer en toegepas word (2)
               Mense moet opgevoed word oor omgewingsongeregtighede (2)
               Stel bewusmakingsveldtogte in (2)
               [ENIGE DRIE]                                                  (3 x 2) (6)

4.5    4.5.1   Onttrekking van grondstowwe uit die grond (1)                    (1 x 1) (1)

       4.5.2   Goud (1)                                                          (1 x 1) (1)

       4.5.3   Ryk mineraalafsettings in Suid-Afrika (2)
               Verskeidenheid minerale in Suid-Afrika (2)
               Gunstige geotermiese gradiënte (2)
               Meeste minerale deur oopgroefmetodes ontgin – risiko's word verminder (2)
               Meeste minerale is naby aan die oppervlak geleë (2)
               Die kwaliteit van minerale is van hoogstaande gehalte (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 17

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                17                            DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                     NSS – Nasienriglyne

       4.5.4   Verseker beter ekonomiese klimaat om arbeidsvrede te handhaaf (2)
               Verbeter omstandighede vir arbeidsonderhandelinge (2)
               Skep meer kollektiewe onderhandelingsforums om byvoordele en
               werksomstandighede van mynerwerkers te verseker (2)
               Verbeter salarisaanpassings in lyn met CPI (2)
               Verbeter mediese bystand aan arbeiders (2)
               Verbeter behuisingstoelae (2)
               Laat werkers toe om aandele in die maatskappy te besit (2)
               [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2) (2)

       4.5.5   EKONOMIESE IMPAK VAN MYNBOU OP:
               Infrastruktuur
               Mynbou moedig die groei en ontwikkeling van vervoernetwerke bv. pad en
               spoor aan (2)
               Mynbou benodig meer en effektiewe energieverbruik en dit verbeter die
               elektrisiteitsvoorsieningsnetwerk (2)
               Kragverskaffingsfasiliteite word in meer afgeleë landelike gebiede gevestig
               en dit bevoordeel rantgemeenskappe (2)
               Inligtings- en kommunikasienetwerke bv. selfoonnetwerke/internet/
               konnektiwiteit word verbeter (2)
               Telekommunikasienetwerke word verbeter (2)
               Nywerheidsontwikkeling
               Verwante nywerhede en nywerheidsontwikkeling a.g.v. mynbougroei soos
               wat gemeenskappe rondom die myn ontwikkel (2)
               Geleenthede om waarde tot die meeste minerale in SA by te voeg bestaan
               bv. die ontginning van ystererts het smelterye laat ontwikkel (2)
               Meer werksgeleenthede vir groei en ontwikkeling bestaan in nywerhede wat
               mynboutoerusting verskaf (2)
               [ENIGE VIER. MOET BEIDE INFRASTRUKTUUR EN NYWERHEIDS-
               ONTWIKKELING INSLUIT]                                             (4 x 2) (8)

4.6    4.6.1   Finansies/Eiendomme/Besigheidsdienste (1)                         (1 x 1) (1)

       4.6.2   Tersiêr (1)                                                       (1 x 1) (1)

       4.6.3   Onverwerkte produkte het 'n laer waarde (2)
               Sekondêre (2) en tersiêre sektore (2) groei vinniger
               'n Groter aanvraag na verwerkte goedere as na grondstowwe (2)
               [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2) (4)

       4.6.4   Verskaf werksgeleenthede aan geskoolde, semi-geskoolde en ongeskoolde
               arbeid (2)
               Verwerkte goedere het 'n groter winsgrens/verhoogde inkomste (2)
               Ons hoef nie so baie produkte in te voer nie (2)
               Groter bydra tot die BBP (2)
               Stimuleer infrastruktuurontwikkeling (2)
               Meer stabiele bron van inkomste i.v.m. die primêre sektor (2)
               [ENIGE TWEE]                                                   (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou

### Page 18

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 18                             DBE/Feb.–Mrt. 2018
                                      NSS – Nasienriglyne

       4.6.5   Swak onderhoud van infrastruktuur wat tot vermorsing van water lei (2)
               Oneffektiewe bestuur en korrupsie binne hierdie dienste (2)
               Onwettige elektrisiteitskonneksies (2)
               Groot vlakke van subsidiëring van die armes (vir water en elektrisiteit) lei tot
               klein winste in hierdie sektore (2)
               Volgehoue hoë vlakke van nie-betalings vir hierdie dienste (2)
               Beurtkrag (2)
               Watertekort in 'n droogte geteisterde land (2)
               Waterbeperkings (2)
               Onvoldoende geldverhaling vir dienste wat gelewer is (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2) (4)
                                                                                          [75]

                                                                 GROOTTOTAAL:              225

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 Feb March 2018 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2018-annexure-eng/138aca6b-2048-495b-bc3a-c7f3428a6333) — Geography · Addendum · 2018 · Eng
- [Geography P2 Feb March 2018 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-feb-march-2018-memo-afr/b8a6a1bf-8ef6-45b8-8f6a-ee6fc6290504) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2018-english/66551d14-a0be-4338-accf-f25bd373c188) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Geography P1 Memo June 2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-memo-june-2018-english/8027cf23-04ad-4f50-b2a2-ae26a13c3ef9) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Geography P1 May June 2018 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2018-memo-eng/28d1d004-2dd0-4014-aeee-56f755aaaaf6) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [Geography P1 Feb March 2017 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2017-memo-eng/f28e6f7d-3655-469b-a7b4-51c7f834ce53) — Geography · Memo · 2017 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
