# Geography Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Addendum (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 1 addendum from the National Exemplar Exam 2012 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-annexure-afr/f0eaddfc-c9bb-442b-9db5-96c84b029827
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Document type: Addendum
- Year: 2012
- Exam period: National Exemplar Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-annexure-afr/f0eaddfc-c9bb-442b-9db5-96c84b029827)

## About this document

Geography · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2012. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                                NASIONALE
                                NATIONAL
                            SENIOR SERTIFIKAAT

                                     GRAAD 10

                                  GEOGRAFIE V1

                                    MODEL 2012

                                       BYLAE

                         Hierdie bylae bestaan uit 12 bladsye.

Kopiereg voorbehou                                               Blaai om asseblief

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                2                                      DBE/2012
                               NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 1.1

                                         A

                      X
               Y

      B                                                       Z

                          51% op oppervlak geabsorbeer

                                                         [Bron: Google Image]

BRON 1.2

                                      Kors
                                      Mantel
                                      Buitekern
                                      Binnekern

                                     [Bron: Google Image]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                     3                                              DBE/2012
                                    NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 1.3

                                                                   AFRIKA

                                                                                    20°S

                                   Hoog
                                                     Kaapstad
                                    C

                                                                                    40°S
                              B                          A

               25°W         10°W               5°O              20°O        35°
                                                                [Bron: SA Weerdiens]

BRON 1.4

                                                       Pad van
                                                      haelsteen

                    Koue
                  daalstrome

                                                                         Warm
                                                                         stygstrome
                      Swaar reën        Hael
                                                                       [Bron: Google Image]

Kopiereg voorbehou                                                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                    4                                              DBE/2012
                                   NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 1.5

       Die Aarde se kors beweeg
                                              VERBEEL JOU, OM TE SÊ DIE
                         WEGENER IS MAL             KORS IS SOOS
                         OM MET SO 'N IDEE      LEGKAARTSTUKKE WAT
                        VORENDAG TE KOM.       INMEKAAR PAS – HY MOET
                                                EERDER AANHOU OM DIE
                                                 WEER TE BESTUDEER!

                                               [Bron: Google Image]

BRON 1.6

                                 BERG PELEE BARS UIT
                                             Aswolk

                                                                  Piroklastiese vloei

               Vulkaniese bomme
                                                           Krater
                                                                Hoofopening
                 Skondêre keël                                            Lawavloei

               Sekondêre opening
                                                         Magmakamer

 Die dorpie St. Pierre het rustig aan die voet van Berg Pelee in die Wes-Indiese
 Eilande gelê. Berg Pelee het oor die dorpie uitgetroon. Al het die mense geweet dat
 Berg Pelee 'n vulkaniese berg was, was baie min bekommerd daaroor. Die
 jongmense het vir die oumense gelag as hulle van die uitbarsting van 50 jaar gelede
 gepraat het. Ja, Ou Pelee was dood, nie meer 'n bron van vrees nie, maar eerder 'n
 vriend. Berg Pelee het skielik in die lente van 1902 ontwaak. Daar was ˈn verskriklike
 ontploffing wat die dorpie geskud het en ˈn reusagtige gat uit die kant van die berg
 geruk het. 'n Vloed van kokende modder en gloeiende steenkoolas het teen die
 berghang afgevloei na die dorpie toe. Binne oomblikke was die dorpie aan die brand
 en halfpad begrawe. Skepe in die hawe het begin brand en mense het doodgebrand.
 Vandag is die dorpie steeds 'n ruïne.
                                                                                      [Bron: Google]
Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 5                                       DBE/2012
                                NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 2.2

                                                                  Weersatelliete

   82 km
                     C
   50 km                              Stratosfeer
                                                                       Cirrus

   10 km
                     B
                     A
                                      Aarde
                                                                    [Bron: Google Image]

BRON 2.3
           VLEISBEESTE STEL MEER GAS VRY AS MOTORS – VERSLAG

 deur Ben Kage
 Stygende brandstofpryse en aardverwarmingskwessies het nuwe belangstelling in
 'skoon' motors veroorsaak, maar 'n verslag deur die Verenigde Nasies beweer dat
 die werklike skuldige nie die motor is nie, maar beeste. Die wêreld se groeiende
 beeskuddes is die grootste bedreiging vir die planeet.

 'Beesboedery vernietig nie net reënwoude, gebruik groot hoeveelhede vars water
 en lei tot die onmenslike behandeling van diere nie, dit verhoog ook die vernietiging
 van die planeet se atmosfeer,' sê Adams.

 Ontbossing vir beweiding, die gebruik van bemestingstowwe vir voer, en die
 vervoer van die produk, is vir 9 persent van alle koolstofdioksiedvrystellings
 verantwoordelik. Alhoewel koolstofdioksied die algemeenste kweekhuisgas is,
 verttenwoordig die gasse wat deur beeskuddes en beesmis vrysgestel word, meer
 as een derde van alle metaangas, 'n kweekhuisgas wat die Aarde meer as 20 keer
 vinniger as koolstofdioksied verhit. Lewende hawe produseer ook ammoniak, 'n
 primêre oorsaak van suurreën. Beeste stel 18 persent van die kweekhuisgasse wat
 aardverwarming veroorsaak vry, meer as al die vrystellings van alle vorme van
 vervoer saam.

 Dit is ook die grootste oorsaak van ontbossing, volgens die verslag, aangesien een
 vyfde van die wêreld se weivelde in woestyne omskep word as gevolg van
 oorbeweiding. Beeste benodig ook groot hoeveelhede water – ongeveer 9 900 liter
 water word benodig om 'n bietjie minder as een liter melk te maak.
                                                                    [Bron: Google]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                        6                                          DBE/2012
                                       NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 2.4

                 Noordpool
  A
                                                         Gelyke,       B
                                                         parallelle
                                                         strale
                             Ewenaar                     sonenergie

   Aard-
   oppervlak                                                                                  Warm
                                             Aarde se atmosfeer       Koue Benguela       Mosambiek

                 Suidpool

                                                                      [Bron: Google Image]

BRON 2.5
                  AARDBEWING IN SA NET 'N KWESSIE VAN TYD

 Pouza van der Fort
 'n Groot aardbewing in Suid-Afrika is 'n werklikheid, maar daar is geen manier om
 te voorspel wanneer dit gaan gebeur nie. Durban is uitgesonder as grootste
 bekommernis indien 'n aarbewing die kontinent tref.

 'n Groot verskuiwingslyn begin ondergonds by Port Shepstone en loop noord deur
 KwaZulu-Natal.

 Dr Hartnady van Umvoto Africa, 'n maatskappy wat spesialiseer in navorsing en
 konsultasie in aardwetenskap, sê dat aardbewings voorkom wanneer tektoniese
 plate van die Aardkors beweeg, glip, skeur en teen mekaar skuur.

 Die tydsverloop tussen groot aardbewings met 'n omvang van meer as sewe wissel
 van 500 en 1 000 jaar, het hy gesê. In sommige dele van die Oos-Afrika
 -skeurvalleistelsel het die laaste groot aardbewing ongeveer 1 000 jaar gelede
 gebeur. Die volgende keer kan binnekort wees.

 'Dit is nie 'n kwessie van as nie, maar wanneer en dit kan selfs môe gebeur,' sê
 Hartnady.
                                                                            [Bron: Google]

Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                       7                                       DBE/2012
                                      NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 2.6

                      Nek

            Gang
           Intrusieplaat

            Gang
  Koepel

                                                 [Bron: Google Image]

BRON 3.2

                             Die Watersiklus
                            (Die Hidrologiese Siklus)

                             D                            C

 F
                                  E                        B

                      G
      Bome                                   A
                                                           [Bron: Google Image]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                                     8                                       DBE/2012
                                                    NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 3.3

                                    Voer primêre produkte uit en
             Swak vervoer           vervaardigde goedere in, wat
                                    'n handelstekort veroorsaak

    Vinnige bevolkingsgroei                                    Hoë kindersterftesyfer
                                                                   Hoë geboortesyfer
                   Swak behuising

             Hoë sterftesyfer

    Hoë volwasse
    ongeletterdheid

        Swak dieët

    Lae BNP – 'n
    'arm' land

     Lae energie-
     verbruiksvlakke

  Die meeste mense werk in
  die primêre sektor, met
  min wat in die sekondêre
  en tersiêre sektore werk

                                                                   Baie mense woon in
                       Baie mense per dokter
                                                                   landelike gebiede en
                       en min hospitale
                                                                   min in stede
                                                Lae lewensverwagting

                                                       [Bron: Google Image]

BRON 3.4

     Plaas
                                                          Ons het
                                                          groot
                                                          probleme!

                                                                                Stad

                                                                                               Ons het
                                                                                               groot
                                                                                               probleme!

                                                                                          [Bron: Google Image]

Kopiereg voorbehou                                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                         9                                        DBE/2012
                                        NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 3.5

               Oseane is wonderlik. Dit is baie
               belangrik vir menslike oorlewing.

                    Wat van die
                                                                       Onwettige      Olielekke
                   uitbuiting van
                                                                        storting
                   oseane deur
                      mense?

                                                                       [Bron: Google Image]

BRON 3.6

          RIMPELEFFEK VAN DIE OORONTGINNING VAN VISVOORRAAD
 Kamcilla Pillay
 Marinebioloë voorspel dat visvoorrade teen 2050 uitgeput sal wees, wat die
 delikate balans van die wêreld se oseane sal beïnvloed. Visverliese sal 'n domino-
 effek ('n effek op een vlak sal 'n uitwerking op die volgende vlak hê) veroorsaak
 waar ander spesies beïnvloed sal word, byvoorbeeld walvisse sal voedseltekorte
 ervaar.

 Dit word vererger deur die toenemende vernietiging van koraalriwwe. Koraal stoor
 koolstof, en dit sal 'n uitwerking op die klimaat hê. Daar is 'n groot behoefte om
 ander maniere van visvang te ondersoek.
                                                                 [Bron: Daily News, Junie 2011]

Kopiereg voorbehou                                                                  Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                                10                                         DBE/2012
                                                NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 4.1

                    A                                                              B

  Mans                     Vroue                                         Mans            Vroue

                                                                               [Bron: Google Image]

BRON 4.2

                    Afloop
                    (kumeks)            Piekafloop

                           Piek-
                           reënval             Stormafloop

                                      Tyds-
                                     verloop

   Neerslag (mm)

                   Dag 1                                     Dag 2

                                                               [Bron: Google Image]

Kopiereg voorbehou                                                                            Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
Geografie/V1                                 11                                       DBE/2012
                                 NSS – Graad 10 Model (Bylae)

BRON 4.3

                          MIV/VIGS IN SUID-AFRIKA
Uit die geskatte 40 miljoen mense regoor die wêreld wat teen die einde van 2001
met MIV/Vigs geleef het, het die grootste hoeveelheid, 28 miljoen, in Afrika suid van
die Sahara geleef. Die virus het so vinnig in Suid-Afrika versprei dat die land meer
MIV-positiewe mense as enige ander land het.

      Sterftes weens MIV/Vigs                            Kindersterftes

Vigs het in 2001 tot meer sterftes in       Kindersterftes in Suid-Afrika as gevolg
Suid-Afrika as in enige ander land gelei.   van Vigs gaan waarskynlik toeneem.

Sterftes wees MIV/Vigs, in duisende:        Sterftes per 1 000 geboortes teen 5-
 Suid-Afrika                                jarige ouderdom:

  Zimbabwe                                            Met        Sonder Totaal
                                                    MIV/Vigs    MIV/Vigs
      Kenia
     Nigerië

    Ethiopië

   Tanzanië

                                                                          [Bron: Google]

BRON 4.5

                         HONDERDE HAWELOOS GELAAT

 Geskokte inwoners het die koste van hierdie week se oorstromings in die dorpie
 Hoedspruit in Limpopo begin bereken. Honderde gesinne is haweloos gelaat na
 ernstige oorstomings in die gebied. Bome is ontwortel en motors is soos
 speelgoed weggespoel. 'n Groot gedeelte van 'n pad het weggespoel nadat 'n
 damwal gebreek het. Elektrisiteit- en watervoorsiening is onderbreek en plase het
 verspoel. 600 mm reën het in 48 uur geval. Dit word toegeskryf aan 'n tropiese
 laagdrukstelsel in die gebied. Grootskaalse hulpverlening vind tans plaas.
                                                         [Bron: Sunday Times, Januarie 2012]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
  Geografie/V1                                   12                                    DBE/2012
                                     NSS – Graad 10 Model (Bylae)

  BRON 4.6
                               VRAAG NA WATER: 1996 EN 2030
    SEKTOR                          % BYDRAE           1996            2030        PERSENTASIE
                                     TOT BBP        (106 m3 a-1)    (106 m3 a-1)     TOENAME
    Stedelik en huishoudelik    -                       2 171          6 936          219,5%

    Mynbou en nywerhede         37%                     1 598          3 380          111,5%

    Bespreoiing en bosbou       6%                     12 344         15 874           28,6%
    Omgewing                    -                       3 932          4 225             7,5%

    TOTAAL                      -                      20 045         30 415           51, 7%
                                                                                   [Bron: Google]

Kopiereg voorbehou

## Related documents

- [Geography P1 GR 10 Exemplar 2012 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-annexure-eng/a0eb91f6-0a79-4a62-81e9-d11d8b1f70da) — Geography · Addendum · 2012 · Eng
- [Geography P1 GR 10 Exemplar 2012 Memo Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-memo-afr/6f6f0410-9cfa-4347-bcad-e13e17ef56e7) — Geography · Memo · 2012 · Afr
- [Geography P1 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/71358331-43f5-43e0-8645-e6644c4404f7) — Geography · Memo · 2012 · Eng
- [Geography P1 GR 10 Exemplar 2012 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-eng/b3406360-1f40-403c-9009-2f91e6ed3c52) — Geography · QP · 2012 · Eng
- [Geography P1 GR 10 Exemplar 2012 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr-10-exemplar-2012-afr/05cc2a0d-a2ea-4063-9e8a-67097bcad608) — Geography · QP · 2012 · Afr
- [Geography P2 GR 10 Exemplar 2012 Memo Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr-10-exemplar-2012-memo-eng/4b89fcfd-cc4d-49ba-ab4d-244c94279e7c) — Geography · Memo · 2012 · Eng

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [GR10 S2 Gography QP P1 ENG](https://www.hlayiso.com/library/gr10-s2-gography-qp-p1-eng/79cfc8a8-f21b-4256-9280-5bcb03fc2c4d) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
