# Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Addendum

> Grade 10 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-annex-nov2018-afrikaans/f70cc58f-d42e-4ef3-90be-7f23a24f44ea
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Addendum](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-annex-nov2018-afrikaans/f70cc58f-d42e-4ef3-90be-7f23a24f44ea)

## About this document

Geography · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/54e2ee45-d729-4f25-9317-d95f6fe505c3) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         NASIONALE
     SENIOR SERTIFIKAAT

            GRAAD 10

      NOVEMBER 2018

      GEOGRAFIE V1
       ADDENDUM

     Hierdie addendum bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)   (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 1.3: OSOON-UITPUTTING

            Gereflekteer

             Osoonlaag

               REDES VIR CFK
               VRYSTELING: Motors,
               Steenkool, Fabrieke,
               Industriele aktiwiteite
                                                           [Bron: Google Images]

 FIGUUR 1.4: WOLKTIPE

                                                           [Bron: Google Images]

Kopiereg voorbehou                                         Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
3                           GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)                    (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 1.5: AARDBEWING

 Op 8 Oktober 2015, het ŉ aardbewing wat 7,6 op die Richterskaal gemeet het, die
 Kashmir-streek van Pakistan getref. Die aardbewing was die gevolg van ŉ botsing tussen
 die Indiese en Eurasiese plate.

 Baie geboue het in die gebied ineengetuimel. 79 000 mense het gesterf.
 Grondverskuiwings en groot krake het in die grond verskyn. Gebreekte rioolpype het water
 vergiftig en siektes versprei.
                                                                        [Aangepas uit Google]

 FIGUUR 1.6: STRUKTUUR VAN DIE AARDE

                                                                      [Bron: Google Images]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                     GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)      (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 2.2: VERSKYNSELS VAN STOLLINGSINTRUSIES

                                                  [Bron: Google Images]

 FIGUUR 2.3: REËNVALTIPE

                                                  [Bron: Google Images]

Kopiereg voorbehou                                  Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
5                            GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)                    (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 2.4: DROOGTE IN ETHIOPIË

                                ETHIOPIESE DROOGTE

 10 miljoen mense benodig dringend noodvoedsel. 1,5 miljoen kinders, swanger en
 borsvoedende vroue benodig aanvullende voeding. 400 000 kinders benodig behandeling
 vir akute tot uiterste wanvoeding. Twee miljoen mense benodig noodwater, sanitasie en
 higiëne.

 Droogtes kan natuurlik ontstaan of deur mense veroorsaak word. Die natuurlike oorsake
 van droogtes sluit in hoë temperature, lae reënval, areas wat binnelandse winde ontvang,
 ens. Menslike oorsake van droogtes sluit in die verwydering van plantegroei, oorbeweiding
 deur diere, verbranding van fossielbrandstowwe.

                                                                       [Aangepas uit Google]

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                             GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)                      (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 2.5: TSOENAMI

                           INDIESE OSEAAN TSOENAMI 2004

 Primêre effekte van die tsoenami
  Die golf het in 14 verskillende lande rondom die Indiese Oseaan mense laat sterf, wat
     ŉ totaal van oor die 250 000 behels.
  Die grootste dodetal was op die Indonesiese eiland van Sumatra, waar meer as
     130 000 mense gesterf het en meer as 30 000 nog steeds vermis word.
  In Sumatra was meer as 500 000 dakloos gelaat, meer as 80 000 huise verwoes,
     sowel as ernstige skade aan hawens, skepe, paaie, brûe, hospitale, woude en
     gewasse wat binne 1 km vanaf die kus was.

  8 mense het in Suid-Afrika gesterf, wat meer as 8000 km vanaf die episentrum is.
  In Sri Lanka is ŉ trein ontspoor deur die krag van die golf, wat meer as ŉ 1000 laat sterf
   het.

                                                                [Bron: htttp/www.4w.tagplus.com]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
7                    GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)                     (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 2.6: LAURASIË EN GONDWANALAND

                                   [Bron: http//www.zmescience.com/geology/fossilized]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                           GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)                    (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 3.3: BEVOLKINGSTOENAME IN SUID-AFRIKA

 Daar is 800 000 meer mense in Suid-Afrika in 2016
 July Mc Lennon, 1 Julie, 2016

 Suid-Afrika het ŉ bevolkingsgroei van 800 000 mense volgens Statistiek Suid-Afrika. Dit
 beteken dat die bevolking met meer as 15 miljoen mense vanaf 1996 gegroei het.

 Statistiek Suid-Afrika het ŉ gemeenskaplike studie in 2016 vrygestel, waarin dit aantoon
 dat die land se bevolking ŉ totaal van 55,7 miljoen mense bereik het.
 Hierdie groei het soos volg vanaf 2001 plaasgevind:

    2002 – 44,8 miljoen
    2011 – 51,8 miljoen
    2015 – 54,9 miljoen

 Gauteng met 13.4 miljoen mense het die grootste bevolking en KwaZulu-Natal met 11,1
 miljoen is tweede. Dan die Oos-Kaap met 7 miljoen en laaste is die Wes-Kaap met 6,3
 miljoen.

 Die grootste toename in die bevolking was in die ouderdomsgroep 5–9 jaar, met groei
 vanaf 4,8 miljoen in 2016.
                                                                 [Bron: Aangepas uit Google]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
9                             GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)                        (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 3.4: MIV/VIGS INFEKSIEKOERS PER PROVINSIE

                                                                           [Source: Google Images]

 FIGUUR 3.5: INTERBEKKEN VERPLASING VAN WATER

 DIE GARIEP-ORANJE-VIS-SONDAGS INTERBEKKEN VERPLASING VAN WATER

 ŉ Ingewikkelde kanaal- en tonnelstelsel neem water vanaf die Gariepdam tot die Nelson
 Mandela Metropolitaanse gebied via die Vis- en Sondagsrivere. Hierdie stelsel verplaas
 water vanaf die Gariep-Oranjerivierbekken tot in die Vis- en Sondagsrivierbekkens.
 Hierdie ekstra water word vir besproeiing in die landelike gebiede gebruik, sowel as die
 stedelike gebiede in die Nelson Mandela Metropolitaanse gebied.

 1.   Water word deur middel van pypleidings vanaf die Gariepdam tot binne die
      Visrivierbekken verplaas.
 2.   ŉ Stuwal, Elandsdrift, herlei water vanaf die Groot Visrivier binne-in ŉ kanaal en
      deur ŉ tonnel binne-in die Klein Visrivier.
 3.   ŉ Pyplyn neem water binne-in ŉ kanaal en in die Darlingtondam op die
      Sondagsrivier.
 4.   ŉ Pyplyn neem water vanaf die Sondagsrivier tot by die Nelson Mandela
      Metropolitaanse gebied.

                                                        [Bron: Vry vertaal en aangepas uit Google]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                           GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)                       (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 3.6

                                                                          [Aangepas uit Google]

 FIGUUR 4.3: BEVOLKINGSBEWEGING

 Mandla Tsitsa (skuilnaam) met sy vrou (Violet) en hulle twee kinders (Phokie en Lazie)
 het 2016 na Engeland beweeg. Die volgende is hulle redes vir die beweging:

 Ek was twee keer oor die hoof gesien vir bevordering omdat die maatskappy waar ek werk
 ŉ regstellende aksie beleid gevolg het. Nadat twee gewapende rooftogte by my huis
 plaasgevind het, en ons motor gekaap was, het ek besef dat daar geen vooruitsigte vir my
 en my familie is nie en ons het nie veilig gevoel nie. Ek het begin om na ander opsies te
 kyk.

 Nadat ek begin uitvind het oor ander moontlikhede, het ek ontdek dat daar verskeie opsies
 vir my in Engeland, as ŉ elektriese ingenieur, is. Engeland benodig meer geskoolde
 mense soos ek. Dit het my nie baie lank geneem om ŉ uitstekende werk in Londen te vind
 nie en hulle was bereid om die hervestigingskostes (selfs vir vier troeteldiere) te betaal.
 Alle noodsaaklike dokumentasie was ook deur die firma in Engeland hanteer.

 Ons kinders kan nou veilig rolskaats, op hulle fietse ry en kan van ŉ uitstekende publieke
 vervoerstelsel gebruik maak. Die weer is nie dieselfde as in Butterworth nie en ons mis
 ons familie baie, maar as ek alles opweeg, voel ek, Engeland bied beter geleenthede vir
 die toekoms.

                                                            [Vry vertaal en aangepas uit Google]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
11                   GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)    (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 4.4: DEMOGRAFIESE OORGANGSMODEL

                                               [Aangepas uit Google]

 FIGUUR 4.5

                                               [Aangepas uit Google]

Kopiereg voorbehou                              Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                          GEOGRAFIE V1 (ADDENDUM)                      (EC/NOVEMBER 2018)

 FIGUUR 4.6: OORSTROMINGS

                     MOSAMBIEK VERSOEK HULP VAN SUID-AFRIKA

 Hoë reënval het riviere en moerasse gevul en ŉ groot gebied is oorstroom. Die gevolge
 van die ramp was so groot dat die weermag ontbied is om mense in sommige gebiede te
 ontruim.

 ŉ Noodkreet van die Mosambiekse regering is aan Suid-Afrika uitgereik om ŉ hand uit te
 reik. Kaptein Jaco Theunissen het bevestig dat die Mocuba-gebied die ergste deur
 oorstromings getref is. Die swak padkruisings en lae water brûe is weggespoel, wat die
 gebied onbereikbaar gemaak het. Dit het dit nodig gemaak om twee Oryx-helikopters, ŉ
 Hercules C-130 vragvliegtuig en mediese personeel van die SA Militêre gesondheidsdiens
 te ontplooi om die nood wat die mense in hierdie gebied ervaar, te verlig.

 Ongeveer meer as 8 000 mense is dakloos gelaat ná uitgebreide oorstromings. Mense
 wat in die informele nedersetting woon, is die meeste geraak omdat hul boustrukture nie
 sulke weerverskynsels kan weerstaan nie.

                                                          [Vry vertaal en aangepas uit Google]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/1601f63c-88ae-4560-b21f-799af5e2c719) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 ANNEX NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-addendum-paper-1-afrikaans/5b1838b3-0013-472c-8f69-74e1325d7a86) — Geography · Addendum · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/786b8b25-98c2-482a-a23c-efc98f2a706e) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/eec1fa0f-8d72-4d44-8043-f651f1cd0ac4) — Geography · QP · 2018 · Afr
- [GEO P1 GR10 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-memo-nov2020-afrikaans/fc32e551-210c-4140-894b-92d4a668b162) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEO P1 GR10 QP NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-qp-nov2020-afrikaans/cd39c9e3-506b-4990-ab13-e3b46704a6e0) — Geography · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 Geography (Afrikaans) Controlled Test 1 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geography-afrikaans-controlled-test-1-2023-question-paper/be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
