# Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

> Grade 10 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/1601f63c-88ae-4560-b21f-799af5e2c719
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 10
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2018
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 10](https://www.hlayiso.com/library/grade-10) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-10/geography) › [Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2018-afrikaans/1601f63c-88ae-4560-b21f-799af5e2c719)

## About this document

Geography · Grade 10 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-qp-nov2018-afrikaans/54e2ee45-d729-4f25-9317-d95f6fe505c3) — QP · 2018 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                      NASIONALE
                  SENIOR SERTIFIKAAT

                        GRAAD 10

                   NOVEMBER 2018

                     GEOGRAFIE V1
                     NASIENRIGLYN

PUNTE:   225

               Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  GEOGRAFIE V1                     (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING A: DIE ATMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1   15

        1.1.2   17

        1.1.3   Bewolk

        1.1.4   Noordoos

        1.1.5   25 knope

        1.1.6   Reën

        1.1.7   Versadig met waterdamp                                (7 x 1) (7)

 1.2    1.2.1   D (geomorfologie)

        1.2.2   E (verskuiwing)

        1.2.3   B (kors)

        1.2.4   G (kwartsiet)

        1.2.5   C (fossiel)

        1.2.6   H (plooiing)

        1.2.7   F (mantel)

        1.2.8    A (sediment)                                        (8 x 1)   (8)

 1.3    1.3.1   Osoon-uitputting is die vernietiging van osoon sodat gate in
                die osoonlaag vorm
                (Konsep)                                              (1 x 1) (1)

        1.3.2   Stratosfeer                                           (1 x 1) (1)

        1.3.3   Chloorfluoorkoolstof                                  (1 x 1) (1)

        1.3.4   Motors
                Steenkool
                Fabrieke
                Industriële aktiwiteit
                CFK’s                                          (Enige 3 x 1) (3)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                        GEOGRAFIE V1                                   3

        1.3.5           Dit kan velkanker veroorsaak
                        Oogkatarakte
                        Verlaging van immuunstelsels, wat lei tot verhoogde
                         siekte by mense en diere
                        Toename in die voorkoms van malaria     (Enige 1 x 2)         (2)

        1.3.6           Mense moet probeer om produkte te gebruik wat as
                         ‘osoonvriendelik’ gemerk is.
                        Die Montreal-protokol word gesien as een van die
                         suksesvolste pogings om die uitwerking van osoon-
                         uitputting te verminder
                        Alle CFK's moet vervang word
                        Plant meer bome
                        Gebruik openbare vervoer
                        Internasionaal moet mense hoë hoogtevlugte tot ŉ
                         minimum hou, aangesien verbranding in vliegtuig-enjins
                         die hoeveelheid suurstof in die atmosfeer verminder
                                                                  (Enige 4 x 2)        (8)

 1.4    1.4.1    A – Kouelug
                 B – Warmlug                                             (2 x 1)       (2)

        1.4.2    Cumulonimbus wolk                                       (1 x 1)       (1)

        1.4.3    (a)      Weerlig                                        (1 x 1)       (1)

                 (b)      Konveksiestrome binne die wolk veroorsaak lig.
                          Die deeltjies in die wolk word opgelaai.
                          Positiewe ladings beweeg deur warm lug en negatiewe
                          ladings beweeg afwaarts deur die koue lug
                                                                   (Enige 2 x 2)       (4)

        1.4.4    Positiewe impak
                  Donderstorm word deur reënval vergesel.
                  Daar sal genoeg water vir gewasse en diere wees
                  Daar sal genoeg water vir huishoudelike gebruik wees
                 Negatiewe impak
                  Swaar reënneerslae kan oorstromings veroorsaak wat tot
                   die vernietiging van infrastruktuur en huise kan lei
                  Die impak van donderstorms op mense kan baie skadelik
                   wees, bv. elektriese skok en selfs sterftes
                  Donderweer kan die omgewing vernietig
                  Dit kan diere seermaak
                  Dit kan plantegroei verbrand                   (Enige 3 x 2)        (6)

Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                   GEOGRAFIE V1                       (EC/NOVEMBER 2018)

        1.5.1   (a)    Aardbewing

                (b)    Episentrum                                       (2 x 1)     (2)

        1.5.2   7,6 Richter-skaal
                79 000 mense het gesterf                                (2 x 1)     (2)

        1.5.3   Seismograaf                                             (1 x 1)     (1)

        1.5.4   Aardbewing gebeur naby konvergerende plaatgrense (1 x 2)            (2)

        1.5.5        Baie geboue het in duie gestort
                     79 000 mense is dood
                     Gebreekte rioolpype
                     Verspreiding van siektes                   (Enige 2 x 2)      (4)

        1.5.6        Daar is ŉ gebrek aan vroeë waarskuwingstelsels in
                      minder ontwikkelde lande
                     Geboue is swak gebou en stort maklik ineen
                     Dikwels is daar min planne wat mense inlig oor wat om te
                      doen wanneer ŉ aardbewing tref
                     Mense maak staat op hulp van buite, wat ŉ lang tyd kan
                      duur om te arriveer
                     Hierdie lande het laer lewenstandaarde      (Enige 2 x 2)     (4)

        1.6.1   X – Mantel
                Y – Binnekern
                Z – Kors                                                (3 x 1)     (3)

        1.6.2         LAAG          DIKTE
                      X             2900 km
                      Y             1200 km
                      Z             5 to 90 km
                                                                       (3 x 1)      (3)
        1.6.3   Daling                                                  (1 x 1)     (1)

        1.6.4   (a)    Oseaniese kors

                (b)    Kontinentale kors                               (2 x 1)      (2)
        1.6.5    Laag X word gevorm uit gesteentes wat in ŉ warm, dik
                  vloeibare toestand is.
                 Magma       het    'n    plastiese    samestelling/digtheid
                  (‘consistency’) wat dit toelaat om stadig te beweeg en te
                  vloei.                (Enige 1 x 2)                               (2)
        1.6.6   Dit is geskik vir geboue
                Dit is geskik vir landbou-aktiwiteite                   (2 x 2)     (4)
                                                                                  [75]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                      GEOGRAFIE V1                                  5

 VRAAG 2
 2.1    2.1.1    D (Suurstof)
        2.1.2    B (Insolasie)

        2.1.3    C (Mosambiek)

        2.1.4    B (Cumulonimbus)

        2.1.5    B (Isobare)

        2.1.6    C (Stratosfeer en Termosfeer)

        2.1.7    D (Gauteng)

        2.1.8    B (gas)                                             (8 x 1)       (8)
 2.2    2.2.1    A – Batoliet
                 B – Lakkoliet
                 C – Gang
                 D – Plaat                                            (4 x 1)      (4)
        2.2.2    Erosie van die bogrond                                            (1)
        2.2.3    E                                                                 (1)

        2.2.4    (A) Batoliet                                        (1 x 1)       (1)

 2.3    2.3.1    Frontale reën                                       (1 x 1)       (1)

        2.3.2    Front                                               (1 x 1)       (1)
        2.3.3    Warm lug – styging                                  (1 x 1)       (1)
                 Koue lug – daling                                   (1 x 1)       (1)

        2.3.4    (a)     Y                                           (1 x 1)       (1)

                 (b)      Stygende lug wat kondensasie en wolke tot gevolg
                           het
                          Warm lug vir verdamping            (Enige 1 x 2)        (2)

        2.3.5    Positiewe impak
                    Meer water sal beskikbaar wees vir huishoudelike
                        gebruik
                    Boerdery sal baat vind
                 Negatiewe impak
                    Lae temperature
                    Hoë risiko vir oorstroming
                    Swak sigbaarheid wat tot ongelukke sal lei
                    Beskikbaarheid van sneeu
                    Effek op die ekonomie van die provinsie (Enige 4 x 2)         (8)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
  6                                GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2018)

2.4   2.4.1 Droogte is 'n lang tydperk met min reënval (Konsep)               (1 x 1)        (1)

      2.4.2  Verwydering van plantegroei
             Oorbeweiding
             Verbranding van fossielbrandstowwe                     (Enige 2 x 1)           (2)

      2.4.3    Voedseltekorte
               Wan- en ondervoeding
               Watertekorte
               Uitbreek van siektes                                 (Enige 2 x 2)           (4)

      2.4.4    Tekort aan water vir diere
               Tekort aan water vir plante
               Vermindering van grondkwaliteit
               Ontwrigting van die natuurlike ekosisteem            (Enige 2 x 2)           (4)

      2.4.5    Bou damme om water te stoor
               Wolkvoeding om reënval kunsmatig te verhoog
               Ontsouting van seewater
               Wisselbou om grond te beskerm om water te stoor
               Waterbeperkings
               Herwinning
               Herleiding van water om voorsiening te maak vir besproeiing in
                droogtegebiede
               Oes van reënwater vanaf dakke
               Ontwikkeling van volhoubare landboupraktyke
               Opvoeding van mense om hul houding teenoor watergebruik te
                verander
               Verhoog die prys van water om verbruik te verminder
                                                                  (Enige 2 x 2)              (4)

2.5   2.5.1 Tsoenami is ŉ golf water wat geproduseer word wanneer ŉ aardbewing
            onder die see voorkom. (Konsep)
            Aardbewing is ŉ gewelddadige skud van die aardkors wat deur
            beweging langs ŉ verskuiwing veroorsaak word. (Konsep)       (2 x 1)             (2)

      2.5.2 Sri Lanka
            Indonesië                                                          (2 x 1)       (2)

      2.5.3 8 mense                                                            (1 x 1)       (1)

      2.5.4 Suid-Afrika is ver weg van die episentrum (8 000 km weg).         (1 x 2)        (2)

      2.5.5    Oorlewendes is dakloos gelaat omdat die huise vernietig is
               Gewasse is vernietig wat tot voedseltekorte gelei het
               Swak infrastruktuur soos paaie en brûe het in duie gestort
               Geen gesondheidsorgfasiliteite
               Besighede is beïnvloed sodat baie oorlewendes hulle werk verloor
                het.                                           (Enige 2 x 2)                 (4)

  Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                        GEOGRAFIE V1                                    7

       2.5.6         Bou spesiaal versterkte geboue
                     Voed mense op
                     Om rampvoorraad voorhande te hê
                     Vroeë waarskuwings moet uitgereik word          (Enige 2 x 2)        (4)

2.6    2.6.1    Plaattektoniek is die teorie van die vorming en beweging van die
                plate wat die aardkors vorm.
                (Konsep)                                                  (1 x 1)          (1)

       2.6.2    kontinentale drywing                                         (1 x 1)       (1)

       2.6.3    Afrika                                                       (1 x 1)       (1)

       2.6.4    (a)    Europa
                       Noord-Amerika                                         (2 x 1)       (2)

                (b)    Suid-Amerika
                       Afrika
                       Antarktika
                       Asië                                           (Enige 3 x 1)        (3)

       2.6.5    Pangea                                                       (1 x 1)       (1)

       2.6.6          Gesteentes van soortgelyke tipe
                      Die vastelande pas soos ŉ legkaart saam
                      Fossiele van soortgelyke reptiele is ook gevind
                      Plooibergstelsels
                      Die Skeurvallei
                      Gletsers wat groot dele van die vastelande bedek het
                                                                       (Enige 3 x 2)      (6)
                                                                                         [75]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2018)

 AFDELING B: BEVOLKING EN WATERHULPBRONNE

 VRAAG 3

 3.1   3.1.1    Reënvalverspreiding

       3.1.2    vries

       3.1.3    Ontsouting

       3.1.4    transpirasie

       3.1.5    Infiltrasie

       3.1.6    oseane

       3.1.7    Mariene besoedeling                                  (7 x 1)    (7)

       3.2.1    D

       3.2.2    E

       3.2.3    B

       3.2.4    H

       3.2.5    C

       3.2.6    G

       3.2.7    A

       3.2.8    I                                                    (8 x 1)         (8)

 3.3   3.3.1    Bevolking is die totale getal mense binne 'n gegewe gebied
                                                                     (1 x 1)         (1)

       3.3.2    2002 = 44,8 miljoen
                2016 = 54,9 miljoen                                  (2 x 1)         (2)

       3.3.3    Laagste – Wes-Kaap (6,3 miljoen)
                Hoogste – Gauteng (13,4 miljoen)                     (2 x 1)         (2)

       3.3.4    Vanaf 2002 tot 2016 het die bevolking van Suid-Afrika
                toegeneem                                     (1 x 2)                (2)

       3.3.5        Die vraag na water styg met ŉ groeiende bevolking
                    Namate die bevolking toeneem, verminder die
                     beskikbare gewasland
                    Oorspronklike woude het verdwyn.
                    Voedseltekorte                           (Enige 2 x 2)    (4)

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                          GEOGRAFIE V1                                    9

        3.3.6            Praktyk van geboortebeperking
                         Beskikbaarheid van voorbehoeding
                         Sterilisasie
                         Gesinsbeplanning
                         Mense kan opgevoed word oor die probleme van
                          bevolkingsgroei
                         Moedig aborsie aan                      (Enige 2 x 2)             (4)

 3.4    3.4.1    Verworwe immuniteitsgebreksindroom                         (1 x 1)         (1)

        3.4.2    Hoogste – KwaZulu-Natal (14,9%)
                 Laagste – Wes-Kaap (5,1%)                                  (2 x 1)         (2)

        3.4.3           Gereelde koors en sweet
                        Gebrek aan energie
                        Geswelde limfknope
                        Aanhoudende veluitslag
                        Aanhoudende of gereelde gisinfeksies (orale of vaginale)
                        Pelviese inflammatoriese siekte by vroue wat nie beter met
                         behandeling word nie.                        (Enige 2 x 1)         (2)

        3.4.4     Suid-Afrika het meer mense wat met MIV leef as enige
                   ander land in die wêreld.
                  Die aantal MIV-positiewe mense in 2009 is op 5,6 miljoen
                   beraam                                     (Enige 1 x 2)                 (2)

        3.4.5     MIV word versprei deur liggaamsvloeistowwe soos bloed,
                   sperma, vaginale vloeistowwe en borsvoeding
                  Deur onbeskermde seks
                  Gedurende swangerskap
                  Gedurende geboorte
                  Hergebruik en deel van naalde               (Enige 2 x 2)                (4)

        3.4.6     Motiveer mense om hul negatiewe houding, idees en
                   gedrag teenoor mense met MIV en Vigs te verander
                  Maak mense meer bewus van wat 'n stigma is en gee hulle
                   die kennis en vaardighede om dit te verminder
                  Spreek die vrese en wanopvattings oor MIV-oordrag aan
                  Bespreek taboe-onderwerpe soos geslag, geweld,
                   seksualiteit, seks en dwelmgebruik
                  Verskaf vaardighede om die stigma uit te daag en mense
                   se gedrag te verander.                      (Enige 2 x 2)                (4)

 3.5    3.5.1    Wateroordrag is die beweging van water van een gebied na
                 ŉ ander                                             (1 x 1)          (1)

        3.5.2    Nelson Mandela Metropolitaanse Munisipaliteit
                 Oos-Kaap                                                   (2 x 2)   (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    GEOGRAFIE V1                    (EC/NOVEMBER 2018)

        3.5.3    Water word vir besproeiing gebruik
                 Verskaffing van stedelike sentrums in die Nelson Mandela
                  Metropolitaanse gebied                            (2 x 1)          (2)

        3.5.4    Water word van die Gariepdam na die Groot Visrivierkom
                  deur middel van pypleidings gebring
                 ŉ Stu-wal Elandsdrift lei water van die Groot Visrivier af na
                  ŉ kanaal en deur 'n tonnel tot in die Klein Visrivier
                 ŉ Pyplyn lei water tot in ŉ kanaal na die Darlingtondam op
                  die Sondagsrivier.                                    (2 x 2)      (4)

        3.5.5   Menslike faktore
                 Die bevolking styg
                 Kommersiële boere gebruik meer water vir besproeiing
                 Verstedeliking
                 Onbehandelde afvalwater
                 Myne en fabrieke gebruik baie water
                 Besoedeling van waterbronne
                Fisiese faktore
                 Reënval word nie eweredig in Suid-Afrika versprei nie
                 Uitheemse plantegroei verbruik meer water
                 Klimaatverandering                           (Enige 3 x 2)         (6)

 3.6    3.6.1   Hidro-elektrisiteit                                     (1 x 1)      (1)

        3.6.2   Hernubaar                                               (1 x 1)      (1)

        3.6.3   Dit word gebruik om elektrisiteit op te wek             (1 x 1)      (1)

        3.6.4    Huishoudelike gebruik ('n voorbeeld van huishoudelike
                  gebruik word aanvaar)
                 Gebruik vir landbou-aktiwiteite               (2 x 1)              (2)

        3.6.5    Die beskikbaarheid van grondwater help om hoë
                  verdampingshoeveelhede te vervang
                 Mense kan hierdie grondwatertoevoer deur putte en
                  boorgate bekom
                 Op die oomblik word meer as 2 000 m³ water daagliks deur
                  die boorgate uit die grond verwyder         (Enige 1 x 2)          (2)

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                    GEOGRAFIE V1                                 11

        3.6.6    In die huis
                   Draai krane toe wanneer die water nie gebruik word nie
                   Herstel druppende krane en lekkasies
                   Gebruik waterbesparende stortkoppe
                   Spoel toilette minder gereeld
                   Stort eerder en bad minder
                   Hergebruik vuil water vir die skoonmaak van bv. Was
                      van motors of vloere
                 In die tuin
                   Gebruik ŉ waterkan in plaas van ŉ tuinslang
                   Versamel reënwater vanaf die dak
                   Gebruik badwater om groente nat te maak
                   Maak plante in die aand nat
                 In die gemeenskap
                   Rapporteer lekkende pype aan die munisipaliteit
                   Verwyder uitheemse plante
                   Onderrig ander om water volhoubaar te gebruik
                                                              (Enige 4 x 2)     (8)
                                                                               [75]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                GEOGRAFIE V1               (EC/NOVEMBER 2018)

 VRAAG 4

 4.1   4.1.1    Stootfaktor

       4.1.2    Vrywillig

       4.1.3    Immigrant

       4.1.4    Vlugteling

       4.1.5    Xenophobie

       4.1.6    Emigrasie

       4.1.7    Trekfaktor                                      (7 x 1)     (7)

 4.2   4.2.1    Oseane

       4.2.2    Laedruk

       4.2.3    Hoë druk

       4.2.4    Vogtig

       4.2.5    Wolke

       4.2.6    Reënval

       4.2.7    Oppervlakafloop

       4.2.8    Styging                                         (8 x 1)     (8)

 4.3   4.3.1    Migrasie
                                                                           (1)
       4.3.2    (a)   Internasionaal

                (b)   Vrywillig

                (c)   Tydelik                                   (3 x 1)     (3)

       4.3.3     Hy soek beter werksgeleenthede
                 Hy voel nie veilig in Suid-Afrika nie   (Enige 1 x 1)     (1)

       4.3.4     Beter werksgeleenthede
                 Beter lewenstandaard
                 Veiligheid                              (Enige 2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018)                         GEOGRAFIE V1                                  13

        4.3.5     Migrasie verhoog vaardigheidstekorte in Suid-Afrika
                  Brein dreinering (‘brain drain’)
                  Dit laat slegs ouer mense in Suid-Afrika agter
                  Daar is minder geld om plaaslike besighede te ondersteun
                   omdat baie mense die land verlaat
                  Bevolking daal dus plaaslike owerhede vind dit te duur om
                   skole, klinieke en ander dienste in stand te hou
                                                                   (Enige 3 x 2)        (6)

 4.4    4.4.1    Demografiese oorgangsmodel is ŉ model wat verduidelik hoe
                 die land se bevolking oor tyd verander.
                 (Konsep)                                           (1 x 1)             (1)

        4.4.2    Fase 2                                                     (1 x 1)     (1)

        4.4.3    Fase 4                                                     (1 x 1)     (1)

        4.4.4    Geboortekoers en sterftekoers in fase 1 is hoog            (1 x 2)     (2)

        4.4.5           Verbeterde mediese dienste
                        Beter dieet
                        Beter dienste en infrastruktuur
                        Minder oorloë
                        Beter lewensgehalte                          (Enige 2 x 2)     (4)

        4.4.6           Die beskikbaarheid van voorbehoeding
                        Die status van vroue
                        Onderwys
                        Werksgeleenthede
                        Mediese sorg
                        Kultuur en tradisie
                        Geloof
                        Die ouderdom van trou
                        Poligamie
                        Politieke stelsel                            (Enige 3 x 2)     (6)

 4.5    4.5.1    Oorbevissing om vis vinniger te vang as wat hulle kan
                 voortplant en sodoende die visbronne geleidelik te verminder.
                 (Konsep)                                               (1 x 1)         (1)

        4.5.2           Meer mense en maatskappye vang visse in die wêreld se
                         oseane
                        Die    gebrek    aan    ander     werksgeleenthede      in
                         kusgemeenskappe dwing mense om te oorleef deur vis te
                         vang
                        Vistegnologie het aansienlik verbeter, wat veroorsaak dat
                         meer vis gevang word
                        Gebrek aan wette om die hoeveelheid visse wat toegelaat
                         word om te vang, te beheer                  (Enige 2 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2018)

       4.5.3        Oorbevissing verminder die hoeveelheid kos wat
                     beskikbaar is vir mense om te eet
                    Oorbevissing van een spesie affekteer baie ander spesies
                    ŉ Afname in visvoorrade lei tot werksverliese en swaarkry.
                                                                  (Enige 2 x 2)      (4)

       4.5.4        Die oseane bevat groot hoeveelhede suurstof
                    Seewier word deur mense as voedsel gebruik
                    Daar is olie- en gasvelde in baie oseane
                    Oseaan kan gety- en golfenergie verskaf
                    Oseaanvervoer is een van die mees bekostigbare vorme
                     van vervoer
                    Mense gebruik oseane vir toerisme en vakansies
                    Oseane beïnvloed ons klimaat en temperatuur
                                                               (Enige 4 x 2)         (8)

 4.6   4.6.1    Mosambiek                                                (1 x 1)     (1)

       4.6.2    Suid-Afrika                                              (1 x 1)    (1)

       4.6.3    SA Militêre Gesondheidsdienste                           (1 x 1)    (1)

       4.6.4        Huise word uit plastiek, hout, sink, ens. gebou
                    Baie digte behuising met onbeplande straatpatrone.
                                                                   (Enige 1 x 2)     (2)

       4.6.5        Swak padkruisings is weggespoel
                    Lae brûe is weggespoel, wat die gebied onbereikbaar
                     gemaak het (ontoeganklik)                   (2 x 2)             (4)

       4.6.6        Voorsiening van formele behuising in ander gebiede
                    Hervestiging van geboue binne nedersettings
                    Voorkom die bou van huise in gebiede met 'n hoë risiko vir
                     oorstroming
                    Verbeter die ontwerp van huise
                    Installering en instandhouding van dreinering
                    Die ontwerp van rampplanne om ŉ vloedsituasie te hanteer
                     wanneer dit gebeur
                    Opvoeding van mense oor vloedgevare           (Enige 3 x 2)    (6)
                                                                                   [75]

                                                             GROOTTOTAAL:          225

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR10 ANNEX NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-annex-nov2018-afrikaans/f70cc58f-d42e-4ef3-90be-7f23a24f44ea) — Geography · Addendum · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/786b8b25-98c2-482a-a23c-efc98f2a706e) — Geography · Memo · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 MEMO NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr10-memo-nov2017-afrikaans/e0654598-e7e6-463a-85c5-d8c6b852c26b) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 ANNEX NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-addendum-paper-1-afrikaans/5b1838b3-0013-472c-8f69-74e1325d7a86) — Geography · Addendum · 2018 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR10 QP NOV2018 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-10-geography-2018-national-november-exam-question-paper-paper-1-afrikaans/eec1fa0f-8d72-4d44-8043-f651f1cd0ac4) — Geography · QP · 2018 · Afr
- [GEO P1 Gr10 ANNEX NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-gr10-annex-nov2020-afrikaans/a0a28adf-d617-40ab-b33c-7ec1bfbeee78) — Geography · Addendum · 2020 · Afr

## More from Grade 10 Geography

- [Gr10-Geografie-OG-studyguide LR](https://www.hlayiso.com/library/gr10-geografie-og-studyguide-lr/2ab1d1d1-d663-402d-95b1-0d6300b5f44b) — Guide
- [Gr 10 Geo ATP 2023-24](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geo-atp-2023-24/3c6b7f67-534b-4a7c-9268-0464a4b829f8) — ATP
- [FS Geography Grade 10 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-10-march-2025-qp-and-memo/1140962c-f861-493f-a8fc-7fc29994a5e2) — QP + Memo · 2025
- [LP Geography Grade 10 June 2025 P1 and Memo](https://www.hlayiso.com/library/lp-geography-grade-10-june-2025-p1-and-memo/a1991f99-db75-463a-8559-ab3f8f66bd67) — QP + Memo · 2025
- [EC Geography Grade 10 June 2024 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/ec-geography-grade-10-june-2024-qp-and-memo/75f06c3e-9c6b-48f3-bcc2-4be18c48492e) — QP + Memo · 2024
- [Gr 10 Geography (Afrikaans) Controlled Test 1 2023 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/gr-10-geography-afrikaans-controlled-test-1-2023-question-paper/be6b0a83-b9b6-44b9-9dd9-0237f6b2d508) — QP · 2023 · Afr

## Collection

- [Grade 10 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-10/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
