# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2017 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/10b0dd7d-9d9a-4ae3-b582-711f550187e6
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2017
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2017-afrikaans/10b0dd7d-9d9a-4ae3-b582-711f550187e6)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017 · Afrikaans. Memorandum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P1 GR11 NOV2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-nov2017-afrikaans/89ac8d61-719b-4d38-93ba-6889666e1540) — QP · 2017 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         NASIONALE
     SENIOR SERTIFIKAAT

              GRAAD 11

      NOVEMBER 2017

       GEOGRAFIE V1
       NASIENRIGLYN

    Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                  GEOGRAFIE V1             (EC/NOVEMBER 2017)

 AFDELING A:         FISIESE GEOGRAFIE – DIE ATMOSFEER EN
                     GEOMORFOLOGIE

 VRAAG 1

 1.1    1.1.1   B√

        1.1.2   G√

        1.1.3   D√

        1.1.4   A√

        1.1.5   C√

        1.1.6   F√

        1.1.7   E√                                             (7 x 1)    (7)

 1.2    1.2.1   Kruin √

        1.2.2   Talus √

        1.2.3   Pediment √

        1.2.4   Knakpunt

        1.2.5   Eskarp √

        1.2.6   Eskarp √

        1.2.7   Kruin √

        1.2.8   Eskarp √                                       (8 x 1)    (8)

Kopiereg voorbehou                                            Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                          GEOGRAFIE V1                                       3

 1.3 1.3.1      A – Ferrel / Middelbreedte-sel √
                B – Hadley / Tropiese sel √                                      (2 x 1)     (2)

       1.3.2    Ontstaan binne die middelbreedtes tussen 30° en 60° noord en suid
                √
                Lug daal by 30° en styg by 60° in hierdie sel √
                (Enige EEN)                                                (1 x 1)           (1)

       1.3.3    Die ITKS is oor die Kreefskeerkring geleë. √√                    (1 x 2)     (2)

       1.3.4    (a)   Tropiese oostewind / Passaatwinde √                        (1 x 1)     (1)

                (b)   In die suidelike halfrond is die afwyking van winde na links soos
                      lug vanaf ŉ hoogdruk na ŉ laagdruk beweeg √√
                                                         OF
                      In die noordelike halfrond is afwyking van winde na regs, soos
                      lug vanaf ŉ hoogdruk na ŉ laagdruk beweeg √√
                      (Enige EEN)                                                (1 x 2)     (2)

       1.3.5    Die wind ontstaan in die suidelike halfrond waar die afwyking na links
                is, soos dit die ewenaar oorsteek wyk dit af na regs √√        (1 x 2)       (2)

       1.3.6    (a)   ITKS√                                                     (1 x 1)      (1)

                (b)   Vogbelaaide tropiese oostewinde konvergeer by die
                      ITKS/ekwatoriale laag √√
                      Intensiewe verhitting veroorsaak vinnige styging van lug en
                      gevolglike kondensasie en die vorming van wolke op ŉ groot
                      vertikale omvang √√                                      (2 x 2)       (4)

 1.4 1.4.1      Isobare √                                                       (1 x 1)      (1)

       1.4.2    1020 hPa√                                                        (1 x 1)     (1)

       1.4.3    C – Saal √
                D – Laagdruk √                                                   (2 x 1)     (2)

       1.4.4    ITKS het suidwaarts beweeg omdat die Suid-Atlantiese en Suid-
                Indiese hoogdruksisteme naby die land is √
                Die binneland ervaar hoë temperature √                 (2 x 1)               (2)

       1.4.5    (a)   Suid √                                                    (1 x 1)      (1)

                (b)   Drukgradiënt ontstaan √√, as gevolg van hoogdruk oor die
                      oseaan en laagdruk oor die land √√
                      Lug begin te beweeg vanaf hoog na laag √√, Coriolis-krag
                      begin om die rigting te beïnvloed √√. Die begin om na links af
                      te wyk √√ volgens die wet van Ferrel √√ en veroorsaak dus
                      suidelike winde in plaas van westewinde by die weerstasies √√
                      (Enige VIER – Verduideliking is belangrik)               (4 x 2)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2017)

 1.5 1.5.1     Horisontaalliggende sedimentêre gesteentes √                    (1 x 1)      (1)

      1.5.2    Dit is steil en geterrasseer. √√                                 (1 x 2)     (2)

      1.5.3    Die hellings bestaan uit afwisselende sag en hard gelaagde
               gesteentes √√ Die harde lae is moeilik om te erodeer en veroorsaak
               steil kranse √√ Die sagte lae is makliker om te erodeer en veroorsaak
               meer geleideliker hellings √√
               (Enige TWEE)                                                    (2 x 2)      (4)

      1.5.4    (a)    Terugwaartse erosie √                                     (1 x 1)     (1)

               (b)    Die lae onder die bolaag is minder weerstandbiedend √√
                      Herhaalde onderkelwing in die sagter gesteentes sal uiteindelik
                      veroorsaak dat die harder boonste laag intuimel √√
                      Herhaalde onderkelwing en intuimeling sal veroorsaak dat ŉ
                      kloof uiteindelik ontstaan √√
                      (Enige TWEE)                                             (2 x 2)      (4)

      1.5.5    Die rivier is te diep vir enige gebruik in landbou √√
               Die steil hellings maak die bou van damme moontlik as die water na
               ander areas gelei kan word √√
               (Enige EEN)                                                 (1 x 2)          (2)

 1.6 1.6.1     Lakkoliet √                                                      (1 x 1)     (1)

      1.6.2    Dit bestaan uit massiewe stollingsgesteentes √
               Dit is sampioenvormig √
               Dit is aan die magmakamer verbind deur ŉ pyp √                   (2 x 1)     (2)

               (a)    Afskilfering √                                            (1 x 1)     (1)

               (b)    Uitsetting gedurende die dag en krimping gedurende die nag √√
                      Herhaling van hierdie proses sal veroorsaak dat die boonste dele
                      van die gesteente afskilfer √√                           (2 x 2)      (4)

      1.6.3    In Fase 1, Groot hoeveelhede magma beweeg na die oppervlakte en
               die druk van hierdie beweging veroorsaak dat die gelaagde
               gesteentes opwaarts buig √√
               In Fase 2, die gesmelte magma stol en veroorsaak ŉ lakkoliet √√
               Gedurende fase 3, word die boonste lae deur verwering en erosie
               verwyder √√
               In fase 4, is die sagter boonste lae weg geërodeer en ontbloot hierdie
               harde weerstandbiedende koepel aan die aard-oppervlakte √√
                                                                              (4 x 2)      (8)
                                                                                          [75]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                        GEOGRAFIE V1                  5

 VRAAG 2

 2.1 2.1.1      laag √

       2.1.2    Indiese √

       2.1.3    Kreefskeerkring √

       2.1.4    Junie tot September √

       2.1.5    suidwes √

       2.1.6    tropiese √

       2.1.7    makro √

       2.1.8    vloede √                                  (8 x 1)     (8)

 2.2 2.2.1      tektoniese aktiwiteit √

       2.2.2    dongaveld √

       2.2.3    koniese koppie √

       2.2.4    basaltplato √

       2.2.5    butte √

       2.2.6    mesa √

       2.2.7    kaprots √                                 (7 x 1)     (7)

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2017)

 2.3    2.3.1   A –Chinook √
                B – Föhn √                                                      (2 x 1)     (2)

        2.3.2   windkant √                                                      (1 x 1)     (1)

        2.3.3   Aan die windkant van die berg kom kondensasie voor en vog word
                in die vorm van neerslag vrygestel √√ Soos die wind styg en oor die
                berg beweeg, word meer vog vrygestel en word uiteindelik droër √√
                Aan die lykant veroorsaak dalende lug dat die laaste moontlik vog
                verdamp soos dit verhit √√ As gevolg van dalende lug aan die
                lykant is daar geen kondensasie nie √√
                (Enige TWEE)                                                 (2 x 2)        (4)

        2.3.4   Chinook
                Die warm lug smelt die sneeu gedurende winter √√
                Hierdie veroorsaak dat landbou-aktiwiteite kan voortgaan omdat
                daar water beskikbaar is. √√ Dit veroorsaak ook meer voordelige
                werksomstandighede gedurende die kouer maande. √√
                Gesmelte sneeu kan ook vloede veroorsaak √√
                Föhn
                Die intensiewe hitte oor sentraal Europa maak mense lui en siek √√
                Produksie word negatief beïnvloed as gevolg van die fisiese
                dehidrering van mense √√
                Droogtes verdor landbougrond √√
                Vure ontstaan op landbougrond √√
                (Enige VIER – Toestande op beide kontinente moet bespreek
                word)                                                       (4 x 2)         (8)

 2.4    2.4.1   Maritiem tropiese lug √                                         (1 x 1)     (1)

        2.4.2   Die mT lug van Port Nolloth word deur koue water beïnvloed √
                Die mT lug van Durban word deur warm waters beïnvloed √ (2 x 1)             (2)

        2.4.3   Koue seestrome verlaag temperature en reënval √√
                Warm seestrome veroorsaak hoër temperature en reënval √√
                                                                                (2 x 2)     (4)

        2.4.4   Gedurende Julie beweeg die ITKS noordwaarts en die direkte
                sonstrale is in die noordelike halfrond dus is die temperature laer √√
                Gedurende Januarie beweeg die ITKS suidwaarts en die direkte
                sonstrale is oor die Steenbokskeerkring dus die gevolglike hoër
                temperature √√                                                  (2 x 2)     (4)

        2.4.5   Bloemfontein is in die binneland geleë met die land wat die
                temperature beïnvloed √√ Land verhit vinniger as water en stel ook
                vinniger hitte vry √√
                Die land se albedo-effek is baie laag en absorbeer dus die meeste
                hitte √√
                (Enige TWEE)                                                 (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                         GEOGRAFIE V1                                       7

 2.5    2.5.1    A – Cuesta √
                 B – Homoklinale rug / Hogsback √                               (1 + 1)     (2)

        2.5.2    (a)   Terugwyking van die eskarphelling sonder dat die hoogte
                       afneem √                                              (1 x 1)        (1)

                 (b)   Weswaarts √                                              (1 x 1)     (1)

                 (c)   Onderkelwing sal by die minder weerstandbiedende
                       gesteentes aan die oostelike kant van die landvorme voorkom
                       √√                                                    (1 x 2)        (2)

        2.5.3    Cuestas
                 Cuestas het ŉ geleideliker duikhelling √√
                 Landbou aktiwiteite is moontlik as kontoerploeëry toegepas word √√
                 Nedersettings kan ontwikkel omdat die bou van paaie, spoorlyne,
                 kragdrade, ens. moontlik is √√
                 Homoklinale rug/Hogsback
                 Homoklinale rûe het ŉ baie steil duikhelling √√
                 Normale menslike aktiwiteite is óf onmoontlik óf baie moeilik en
                 duur √√
                 Duikhellings van homoklinale rûe word somtyds vir
                 bosboudoeleindes gebruik √√
                 (Enige VIER)                                                   (4 x 2)     (8)

 2.6    2.6.1    Grondkruip √                                                   (1 x 1)     (1)

        2.6.2    Leunende pale / heinings √
                 Buigende groeipatrone van bome √
                 Gebreekte steunmuur √
                 Geterrasseerde helling √
                 (Enige TWEE)                                                   (2 x 1)     (2)

        2.6.3    (a)   1 cm per jaar                                            (1 x 1)     (1)

                 (b)   Nat-en droogword van die sandkorrels √√
                       Verhitting en afkoeling van die sandkorrels √√           (2 x 2)     (4)

                 (c)   Hoër reënval gaan die beweging versnel omdat omvangryke
                       uitsetting en krimping gaan plaasvind √√
                       Hoe steiler die helling is, hoe vinniger gaan die grond by die
                       helling af beweeg √√                                    (2 x 2)      (4)

        2.6.4    Steiler hellings kan met sement bespuit of bedek word √√
                 Steunmure walle kan gebou word om die helling te stabiliseer √√
                 Erg gekraakte gesteentes kan verstewig word deur boute by hulle
                 aan te heg √√ Dreineringspype kan in die helling aangebring word
                 om vinniger dreinering van water uit die grond toe te laat √√
                 (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)      (4)
                                                                                           [75]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/NOVEMBER 2017)

AFDELING B: ONTWIKKELING EN NATUURLIKE HULPBRONNE

VRAAG 3

3.1   3.1.1     E√

      3.1.2     G√

      3.1.3     A√

      3.1.4     H√

      3.1.5     C√

      3.1.6     I√

      3.1.7     B√

      3.1.8     D√                                                          (8 x 1)   (8)

3.2   3.2.1     Moedergesteente √

      3.2.2     R-horison √

      3.2.3     C-horison √

      3.2.4     O-horison √

      3.2.5     A-horison √

      3.2.6     R-horison √

      3.2.7     Reënval √                                                  (7 x 1)     (7)

3.3    3.3.1    Menslike Ontwikkelings Indeks √                            (1 x 1)     (1)

       3.3.2    GDP/capita √
                Geletterdheid (Opvoeding) √
                Lewensverwagting √
                (Enige EEN)                                                (1 x 1)     (1)

       3.3.3    (a) Ontwikkelde lande – Y √√
                    Ontwikkelende lande – X √√                             (2 x 2)     (4)

                (b) Die Gini-koëffisiënt verwys na die oneweredige verspreiding
                    van rykdom in lande, en konsentreer dus net op ekonomiese
                    ontwikkeling √√
                    Die MOI kombineer sosiale en ekonomiese aanwysers om
                    tussen ontwikkelde en ontwikkelende lande te onderskei √√
                    Beide aanwysers verskaf ŉ punt uit 1, maar by die MOI is ŉ
                    punt naaste aan 1 meer ontwikkeld teenoor die Gini waar ŉ
                    punt naaste aan 1 baie swak en oneweredige verspreiding
                    van rykdom aandui √√
                    (Enige TWEE)                                           (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                         GEOGRAFIE V1                                     9

       3.3.4    Die bevolking is nog jonk en is ŉ ekonomiese las vir die land √√
                Jeugdiges kan nie die werksektore betree nie √√
                Hoë bevolkingsgroei sal meer druk op natuurlike en menslike
                hulpbronne plaas √√ Oorkonsentrasie van skole lei tot swak opvoeding
                en lae vaardigheidsvlakke, wat ŉ negatiewe invloed op toekomstige
                produksie mag hê √√
                (Enige TWEE)                                                     (2 x 2)    (4)

 3.4   3.4.1    Die balans tussen ŉ land se invoere en uitvoere. √
                (Konsep)                                                         (1 x 1)    (1)

       3.4.2    (a)   Die houer met invoere is groter √
                      Die persoon worstel om die uitvoere vas te hou, wat impliseer dat
                      minder uitvoere voorkom √
                      (Enige EEN)                                                (1 x 1)    (1)

                (b)   Kwotas √
                      Embargo’s √
                      Subsidies aan boere om meer produkte te produseer √
                      Tariewe op goedere √
                      (Enige TWEE)                                               (2 x 1)    (2)

       3.4.3    Beter handelverhoudings sal gevestig word √√
                Geen beperkings op sekere goedere √√
                Produkte sal teen ŉ billike prys na ander lande uitgevoer word √√
                Meer produksie op ooreengekome produkte gaan na die wêreldmark √√
                (Enige TWEE)                                                     (2 x 2)    (4)

       3.4.4    Dit sal sterker internasionale verhoudinge bou √√
                Lande sal buitelandse valuta verdien √√
                Verbeterde werksgeleenthede √√
                Beter industrialisasie en invoervervanging √√
                Dit sal armoede verlig √√
                Handel help met kapasiteitsbou √√
                Infrastruktuur sal ontwikkel en opgegradeer word √√
                Vermenigvuldigingseffek sal in werking kom, waar een ontwikkeling
                sal lei tot die ontwikkeling van vele ander sektore √√
                (Enige VIER)                                                   (4 x 2)      (8)

 3.5   3.5.1    Beligting √                                                      (1 x 1)    (1)

       3.5.2    Bevolkingstoename sal energieverbruik vermeerder √               (1 x 1)    (1)

       3.5.3    Meer huishoudings gebruik elektrisiteit √√
                ŉ Groter persentasie van Suid-Afrika se huishoudings is verbind aan die
                elektrisiteitsrooster. √√
                (Enige EEN)                                                      (1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2017)

       3.5.4   Meer finansiële uitgawes op die uitbreiding van die energierooster en
               die bou van kragstasies. √√
               Druk op die huidige energievoorsiening veroorsaak beurtkrag, wat
               ekonomiese groei vertraag. √√
               Ontginning van meer steenkool sal die hulpbron vinniger uitput met
               gevolglike werksverliese en afname in uitvoere. √√
               (Enige TWEE)                                                     (2 x 2)         (4)

       3.5.5   Skakel die ligte in vertrekke, waar daar niemand is nie, af √√
               Stort eerder as om te bad √√
               Stel die warmwatersilinder teen 5 °C laer √√
               Gebruik slegs verwarmers wanneer nodig, dra eerder warm klere √√
               Gebruik sonkragpanele √√
               Vervang die gloeilampies met hoër doeltreffendheid, laer watt
               gloeilampies √√
               Moenie die waterketel te vol maak nie, kook slegs die hoeveelheid wat
               nodig is √√
               Was klere in koue water eerder as warm water √√
               Gebruik die wasgoed
               lyn eerder as die tuimeldroër √√
               Gebruik minder ornamentele ligte √√
               Maak die yskasdeur minder oop √√
               (Enige VIER)                                                    (4 x 2)          (8)

 3.6   3.6.1   Termiese energie / Gebruik van steenkool √                        (1 x 1)        (1)

       3.6.2   Die hulpbron wat deur die industrieë gebruik word is ŉ nie-hernubare
               hulpbron. √√                                                     (1 x 2)         (2)

       3.6.3   (a)    Koolstofdioksied √
                      Koolstofmonoksied √
                      Stikstofoksied √
                      (Enige EEN)                                                (1 x 1)        (1)

               (b)    Aardverwarming √
                      Suurreën √                                                 (2 x 1)        (2)
       3.6.4   Mense gebruik aanhoudend ŉ nie-hernubare hulpbron √√
               Ontginning van die hulpbron veroorsaak omgewings skade √√
               Ekosisteme en habitatte word verwoes √√
               Die gasse wat vrygestel word veroorsaak klimaatverandering √√
               Biodiversiteit word verwoes √√
               (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)            (4)

       3.6.5   Dit is ŉ groot verskaffer van werksgeleenthede. √√
               Suid-Afrika het groot steenkoolreserwes en dit verdien buitelandse
               valuta √√
               Steenkool vorm die basis van ander industrieë soos seep
               vervaardiging, Sasol, ens. √√
               Dit is relatief goedkoop om te ontgin en goedkoop om krag op te wek,
               dus betaal industrieë laer pryse vir energie in vergelyking met ander
               plekke in die wêreld √√
               (Enige TWEE)                                                      (2 x 2)     (4)
                                                                                            [75]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                         GEOGRAFIE V1                                     11

 VRAAG 4

 4.1 4.1.1      Kern-periferie model √

       4.1.2    Volhoubare ontwikkelingsmodel √

       4.1.3    Rostow se model √

       4.1.4    Kern-periferie model √

       4.1.5    Rostow se model √

       4.1.6    Volhoubare ontwikkelingsmodel √

       4.1.7    Kern-periferie model √                                          (7 x 1)     (7)

 4.2 4.2.1      Hernubaar √

       4.2.2    Nie-hernubaar √

       4.2.3    Hernubaar √

       4.2.4    Hernubaar √

       4.2.5    Hernubaar √

       4.2.6    Nie-hernubaar √

       4.2.7    Nie-hernubaar √

       4.2.8    Nie-hernubaar √                                                 (8 x 1)     (8)

 4.3 4.3.1      Die proses waar lede van die gemeenskap bymekaar kom om
                gesamentlike aksie te neem om ontwikkeling te bevorder √
                (Konsep)                                                 (1 x 1)            (1)

       4.3.2    Sosio-ekonomiese ontwikkeling vir arm gemeenskappe √
                Verbeter die welsyn van huishoudings in landelike gemeenskappe
                aansienlik √                                             (2 x 1)            (2)

       4.3.3    Dit is voorgestel aan talle huishoudings regoor Suidelike Afrika √√
                Alle lede van die gemeenskap word genooi om dit by te woon √√
                Opleiding dek verskeie modules oor landbou en voedselsekuriteit √√
                (Enige EEN)                                                     (1 x 2)     (2)

       4.3.4    Monitering maak seker dat die aardighede wat opgedoen is, korrek
                geïmplementeer word √√
                Dit maak seker dat deelnemers aan die programme enige uitdaging
                kan hanteer √√                                              (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                     GEOGRAFIE V1                          (EC/NOVEMBER 2017)

      4.3.5    Dit help met landbou-uitbreiding √√
               Dit is gesentreer rondom die ontwikkeling van menslike hulpbronne √√
               Dit verhoog organisering en ontwikkel administratiewe vaardighede √√
               Help met die verstaan van gesondheid en gesondheidsdienste √√
               Help met nasiebou √√
               Dit verbeter infrastruktuur en die gebruik van moderne tegnologie √√
               Dit verhoog die lewensstandaard en bemagtig vroue √√
               (Enige DRIE)                                                     (3 x 2)       (6)

 4.4 4.4.1     Multilateraal √                                                     (1 x 1)    (1)

      4.4.2    Meer as een organisasie (verskillende mense) is besig om hulp te
               verskaf. √                                                     (1 x 1)         (1)

      4.4.3    Die hulp verskaf net ŉ tydelike oplossing vir die probleem, maar het nie
               ŉ langtermyn voordeel vir die gemeenskap nie √√                   (1 x 2)      (2)

      4.4.4    (a)    Humanitêre hulp √                                            (1 x 1)    (1)

               (b)    Die foto illustreer ŉ baie droë omgewing, dus is die hulp tydens
                      droogtegeteisterde tye √√                                    (1 x 2)    (2)

      4.4.5    Dit kan die tempo van ekonomiese groei verhoog √√
               Help met die ontwikkeling van hulpbronne en voorsiening van
               energie √√
               Bemoedig en help om toepaslike tegniese stelsels te implementeer √√
               Verskaf werk in nuwe nywerhede √√
               Verminder die behoefte aan sekere ingevoerde goedere √√
               Help met landbouproduksie deur die gebruik van moderne tegnologie √√
               Voorsien primêre gesondheidsorg soos die voorsiening van
               inspuitingsprogramme en die opleiding van verpleegkundiges √√
               Help met gesinsbeplanning √√
               Voorsien aan studente beurse om in die buiteland te studeer √√
               Voorsien tegniese bystand aan regerings wat ontwikkelingsprogramme
               implementeer √√
               Kan ook help om menseregte en waardigheid te beskerm √√
               (Enige VIER)                                                   (4 x 2)         (8)

 4.5 4.5.1     Wind-energie √                                                      (1 x 1)    (1)

      4.5.2    Dit maak voëls dood. √
               Dit is nie altyd beskikbaar nie. √                                  (2 x 1)    (2)

      4.5.3    Geen steenkool of water word gebruik nie √√
               Geen uitlating van kweekhuisgasse nie, dus dra dit nie by tot
               aardverwarming nie √√
               Daar is geen giftige of gevaarlike afvalprodukte nie √√
               Die gebied onder die windpompe kan gebruik word vir die verbouing
               van gewasse √√
               Boere kan huurgeld van die windkrag-maatskappy kry √√
               (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017)                         GEOGRAFIE V1                                     13

       4.5.4    (a)   Wanneer meer omgewingsvriendelike bronne gebruik word om
                      elektrisiteit op te wek √√                            (1 x 2)              (2)

                (b)   Nuwe masjinerie moet vervaardig word, wat lei tot verhoogde
                      werksgeleenthede √√
                      Nie-konvensionele energie kan gegenereer word in kleiner
                      gebiede en streke, wat die ekonomie van afgeleë gebiede
                      verhoog √√
                      Verhoging van die gebruik van nie-konvensionele energie sal
                      die prys van fossielbrandstof verlaag, wat Suid-Afrika kan
                      bevoordeel √√                                              (3 x 2)         (6)

 4.6 4.6.1      Wanneer ons die hulpbron op so manier gebruik dat toekomstige
                generasies ook uit dieselfde hulpbron voordeel trek. √
                (Konsep)                                                      (1 x 1)            (1)

       4.6.2    Herwinning is wanneer ŉ hulpbron gebruik word om ander produkte
                te maak, en Herverbruik verwys na die gebruik van ŉ hulpbron meer as
                een keer sonder om dit te vernietig. √√                       (1 x 2)            (2)

       4.6.3    Skep werksgeleenthede en selfstandige geleenthede √√
                Nuwe masjiene en fasiliteite verbreed die vaardighede en kennisvlakke
                van werkers √√
                Minder gebruik van produkte, spaar baie geld vir individue, wat êrens
                anders gebruik kan word. √√
                (Enige TWEE)                                                      (2 x 2)        (4)

       4.6.4    Dit verminder vullisafval √√
                Behou natuurlike hulpbronne. √√
                Bewaar woude en ander natuurlike habitatte √√
                Verminder energieverbruik √√
                Verminder besoedeling en aardverwarming √√
                (Enige VIER)                                                      (4 x 2)     (8)
                                                                                             [75]

                                                                      GROOTTOTAAL:           225

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P2 memo GR11 NOV 2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2017-afrikaans/c234ee46-cdfc-4e5d-87dc-14c463cd9dd7) — Geography · Memo · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2020-afrikaans/384423e3-a08d-4e6b-904e-3bd309c19863) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 ANNEXURE NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-annexure-nov2020-afrikaans/e1e5f43f-215e-4aa7-aaaf-ec0b52010a5c) — Geography · Addendum · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov2020-afrikaans/62361e11-43d8-4104-b3ac-aed67f5487d8) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/grade-11-geography-2020-national-exemplar-november-exam-memorandum-paper-1-afrikaans/355b8de3-5ced-4d5e-96be-a064532cc824) — Geography · Memo · 2020 · Afr
- [GEOG P1 N12 MEMO Afr](https://www.hlayiso.com/library/geog-p1-n12-memo-afr/23ad5b55-3deb-44d9-8ea6-c393236c2c2d) — Geography · Memo · 2012 · Afr

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2023-afrikaans/16057e30-c62a-4cdd-bac7-26bdd4348308) — QP · 2023 · Afr
- [IMG 20231013 WA0020](https://www.hlayiso.com/library/img-20231013-wa0020/f2c2375a-4a33-4c6e-a27d-95cec3c162d9) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
