# Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

> Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2019-afr-d/e6b7c11e-a3c2-4095-a301-b3d504dfe4d3
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 11
- Document type: Memorandum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape November
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 14

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 11](https://www.hlayiso.com/library/grade-11) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-11/geography) › [Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2019-afr-d/e6b7c11e-a3c2-4095-a301-b3d504dfe4d3)

## About this document

Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2019. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 11

                        NOVEMBER 2019

                         GEOGRAFIE V1
                         NASIENRIGLYN

PUNTE:   225

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       GEOGRAFIE V1                       (EC/NOVEMBER 2019)

AFDELING A: KLIMATOLOGIE EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1

1.1    1.1.1    G (parallellisme) (1)

       1.1.2    A (omwenteling) (1)

       1.1.3    D (insolasie) (1)

       1.1.4    B (wentelbaan) (1)

       1.1.5    E (terrestriële radiasie) (1)

       1.1.6    I (sonstilstand) (1)

       1.1.7    C (eweninge) (1)

       1.1.8    H (sirkel van verligting) (1)                                (8 x 1) (8)

1.2    1.2.1    A (1)

       1.2.2    B (1)

       1.2.3    C (1)

       1.2.4    B (1)

       1.2.5    D (1)

       1.2.6    D (1)

       1.2.7    C (1)                                                        (7 x 1) (7)

1.3    1.3.1    Hierdie winde affekteer klein/sekere gebiede (1)             (1 x 1) (1)

       1.3.2    Weerstoestande gedurende die winter en somer is verskillend (2)
                Drukstelsels verander oor die land in die winter en somer (2)
                Die wind verander rigting gedurende die seisoene as gevolg van die
                verskil in die drukstelsels oor die land (2)
                [ENIGE EEN]                                                   (1 x 2) (2)

       1.3.3    Hoë druk oor Sentraal-Asië gedurende die winter (2)
                Lug beweeg van die binneland na die oseaan en daal teen die
                Himalaja-berge (2)
                Die lug verhit adiabaties en ŉ warm, droë wind bereik Indië (2)
                [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 2) (4)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    GEOGRAFIE V1                                         3

        1.3.4    Gedurende die somer beweeg die ITCZ suidwaarts (2)
                 Land word vinniger verhit as die oseaan (2)
                 Lae druk ontwikkel oor die land en ŉ hoë druk oor die oseaan (2)
                 Vogtige lug word vanaf die oseaan na die land getrek, wat
                 stormagtige reënbuie bring (2)
                 [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)      (4)

        1.3.5    Lewensverlies weens swaar reënval (2)
                 Oorstromings vernietig huise (2)
                 Oorstroming van landbougrond veroorsaak voedseltekorte (2)
                 Noodsaaklike infrastruktuur word weggespoel (2)
                 [ENIGE TWEE]                                             (2 x 2)         (4)

1.4     1.4.1    Min of geen reënval oor ŉ lang tydperk (1)
                 [KONSEP]                                                    (1 x 1)      (1)

        1.4.2    Hidrologiese droogte
                 Stad gaan uit water loop – April 21 (1)

                 Meteorologiese droogte
                 Skroeiende son, sonder kans vir reënval (1)                 (2 x 1)      (2)

        1.4.3    Waterbergingsfasiliteite word droog en geen besproeiing is
                 moontlik nie (2)
                 Dit sal ŉ afname in die landbou-opbrengs veroorsaak, daarom is
                 minder voedsel beskikbaar vir inwoners van Kaapstad (2) (2 x 2)          (4)

        1.4.4    Stel waterbeperkings in stedelike gebiede in (2)
                 Bou meer waterbergingsfasiliteite soos damme (2)
                 Neem aan ontsoutingsprojekte deel as ŉ ander bron van water (2)
                 Ondersoek die moontlikheid van inter-bekken-waterskemas (2)
                 Navorsing oor El Niño weer en klimaatsverandering (2)
                 Hersirkulering van water (2)
                 [ENIGE VIER]                                             (4 x 2)         (8)

1.5     1.5.1    Intrusiewe stollingsgesteentes kom voor wanneer gesmelte
                 gesteente onder die aardoppervlak stol (1) en ekstrusiewe
                 stollingsgesteentes kom voor wanneer gesmelte gesteentes bo die
                 aardoppervlak stol (1)                                    (2 x 1)        (2)

        1.5.2    X – Lakkoliet (1)
                 Y – Gang (1)                                                (2 x 1)      (2)

        1.5.3    Magma word tussen die rotslae naby die oppervlak gedruk (1)
                 Die druk van die magma veroorsaak dat die rotslae opwaarts buig
                                                                               (1)
                                                                          (2 x 1)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                       GEOGRAFIE V1                       (EC/NOVEMBER 2019)

        1.5.4   Kom in groot dieptes onder die aardoppervlak voor (1)
                Is ŉ groot massa rots sonder enige lae (Is massief) (1)
                Dit het nie ŉ vloer nie (1)
                [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 1)     (2)

        1.5.5   (a) Graniet (1)                                               (1 x 1)     (1)

                (b) Intrusief (1)                                             (1 x 1)     (1)

                (c)   Eksfoliasie (1)                                         (1 x 1)     (1)

                (d) Massa magma word opwaarts geforseer (2)
                    Wanneer oorliggende sedimentêre gesteentes geërodeer is,
                    word die intrusie as ‘n koepel aan die oppervlakte ontbloot (2)
                                                                            (2 x 2)       (4)

1.6     1.6.1   LC King (1)                                                   (1 x 1)     (1)

        1.6.2   Hellings erodeer parallel (1)
                Die hoogte bly dieselfde (1)                                  (2 x 1)     (2)

        1.6.3   ŉ Droë klimaat bevorder terugwaartse erosie en dus
                hellingterugtrekking (2)
                ŉ Vogtige klimaat lei tot hellingafname (2)
                Temperatuurverskille tussen seisoene lei tot hellingvervanging (2)
                [Enige TWEE]                                                 (2 x 2)      (4)

        1.6.4   Helling-afname
                Steil hellings aan die begin van die erosieproses (2)
                As gevolg van plaatvloei in vogtige streke, het die boonste hange
                vinniger geërodeer as die res van die helling (2)
                Die hoek van die helling daal (2)
                Die helling verloor hoogte en steilheid en sal uiteindelik tot ŉ byna
                plat geërodeerde penevlakte lei (2)

                Helling-terugtrekking
                As gevolg van terugwaartse erosie beweeg die boonste steil eskarp-
                helling agtertoe en parallel met die helling (2)
                Die hoek van al die hellingselemente bly dieselfde (2)
                Daar is geen afname in die hoek van die helling nie (2)
                ŉ Konkawe pediment vorm by die onderste dele van die krans (2)
                Soos die helling agtertoe beweeg, word die pediment groter (2)
                [ENIGE VIER – DIE VERSKIL TUSSEN DIE TEORIEË MOET
                DUIDELIK AANGEDUI WORD]                                     (4 x 2)       (8)
                                                                                         [75]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      GEOGRAFIE V1                                      5

 VRAAG 2

 2.1    2.1.1    D (coriolis) (1)

        2.1.2    H (geostrofies) (1)

        2.1.3    F (chinook) (1)

        2.1.4    B (Meditereens) (1)

        2.1.5    A (verwoestyning) (1)

        2.1.6    E (drukgradiënt) (1)

        2.1.7    C (woestyn) (1)                                            (7 x 1)     (7)

 2.2    2.2.1    A (1)

        2.2.2    A (1)

        2.2.3    B (1)

        2.2.4    A (1)

        2.2.5    B (1)

        2.2.6    A (1)

        2.2.7    B (1)

        2.2.8    A (1)                                                      (8 x 1)     (8)

 2.3    2.3.1    ŉ Verandering in die gewone patroon van water- en lugsirkulasie in
                 die Stille Oseaan / klimaatsverandering wat deur warmer
                 toestande in die Stille Oseaan veroorsaak word (1)
                 [KONSEP]                                                   (1 x 1)     (1)

        2.3.2    (a)     Tropiese oostewinde/Passaatwinde (1)               (1 x 1)     (1)

                 (b)     Walker-sirkulasie (1)                              (1 x 1)     (1)

        2.3.3    Die verswakking van die Passaatwinde (2)
                 Sterker westewinde oor die Suid-Stille Oseaan (2)
                 Hoë druk ontwikkel oor Australië in plaas van lae druk (2)
                 Lae druk met swaar reën kom oor die sentrale Stille Oseaan in
                 plaas van Australië voor (2)
                 [ENIGE TWEE]                                               (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                    GEOGRAFIE V1                            (EC/NOVEMBER 2019)

       2.3.4   Koue waters veroorsaak opwelling (2)
               Hierdie bring voedingstowwe vir vis na die oppervlakte (2)
               Vis-industrie is winsgewend (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2)    (4)

       2.3.5   Die afname in reënval veroorsaak droogte in Australië (2)
               Daar is ŉ beduidende afname in landbouopbrengste (2)
               Dit lei tot minder uitvoer van gewasse (2)
               Dit sal duurder wees om gewasse te produseer (2)
               [ENIGE TWEE]                                                      (2 x 2)    (4)

 2.4   2.4.1   Winde wat gegenereer word deur globale lugsirkulasie en waai oor
               groot oppervlaktes van die aarde (1)
               [KONSEP]                                                 (1 x 1)             (1)

       2.4.2   Die globale winde is verantwoordelik vir die driesel-rangskikking (2)
                                                                               (1 x 2)      (2)

       2.4.3   Die winde deflekteer na links in die suidelike halfrond (2)
               Die winde deflekteer na regs in die noordelike halfrond (2)       (2 x 2)    (4)

       2.4.4   Die hoë temperatuur by die ewenaar veroorsaak dat lug verhit word
               en styg (2)
               Die stygende lug koel af en daal terug na die oppervlak by die 30°
               breedtelyn (2)
               By die 30° breedtegraad vloei ŉ deel van die oppervlaklug na die 60°
               breedtegraad en ander terug na die ewenaar (2)
               Die geslote sirkulasie van lug tussen 0 ° en 30 ° breedtegrade staan
               bekend as die Hadley-sel (2)
               Die lug van die sinkende oppervlak by die pole is koud en beweeg
               terug na die middelbreedtes van 60° (2)
               Lug konvergeer by die 60° waar die kouer lug vanaf die pole die
               warmer lug vanaf 30° breedtegrade dwing om te styg (2)
               In die boonste luglae by 60° breedtegrade, divergeer die lug na die
               pole en ander beweeg na 30° breedtegrade (2)
               Twee sirkulerende selle ontwikkel, tussen 30° en 60°, die Ferrell-sel
                                                                                  (2)
               En tussen 60° en 90° die poolsel (2)
               [ENIGE VIER – ONTWIKKELING VAN AL DRIE SELLE MOET
               BESKRYF WORD]                                                 (4 x 2)        (8)

 2.5   2.5.1   Beskryf hoe swaartekrag veroorsaak dat verweerde materiaal teen
               ŉ helling afbeweeg (1)
               [KONSEP]                                                   (1 x 1)           (1)

       2.5.2   Geen plantegroei op die helling (1)
               Steil helling (1)
               [ENIGE EEN]                                                       (1 x 1)    (1)

       2.5.3   Rotse en klippe opgestapel op die bodem van 'n helling (1)        (1 x 1)    (1)

       2.5.4   Rotsstortings gebeur vinniger as grondverskuiwings (2)            (1 x 2)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    GEOGRAFIE V1                                         7

        2.5.5   Mag dood en beserings veroorsaak (2)
                Skade aan eiendom en geboue (2)
                Beskadig infrastruktuur (2)
                Skade aan landbougrond (2)
                [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2)    (4)

        2.5.6   Vangheinings om vallende rotse te vang (2)
                Beton impak beskermingsafdakke (2)
                Rotssperring – verwyder los of gevaarlike gesteentes (2)
                Bou steunmure (2)
                Aanplant van plantspesies met sterk wortelstelsels om boonste lae
                van die grond aanmekaar te bind (2)
                [ENIGE DRIE]                                                (3 x 2)      (6)

 2.6    2.6.1   (a) mesa (1)                                                  (1 x 1)    (1)

                (b) butte (1)                                                 (1 x 1)    (1)

        2.6.2   Hulle is beide onderworpe aan hellingterugtrekking of terugwaartse
                erosie                                                       (1 x 1)     (1)

        2.6.3   Hard en weerstandbiedend (2)                                  (1 x 2)    (2)

        2.6.4   Die kaprots erodeer nie afwaarts nie en laat die landskap sy hoogte
                hou (2)                                                       (1 x 2)    (2)

        2.6.5   VOORDELE
                Indrukwekkende natuurskoon maak hierdie landskappe ŉ toeriste-
                aantreklikheid (2)
                Ontspanningsaktiwiteite soos voetslaan- of adrenaliensport kan op
                hierdie landskappe beoefen word (2)
                Veeboerdery byvoorbeeld kan op die pedivlakte beoefen word (2)

                STRUIKELBLOK
                Droë klimaat in hierdie landskappe maak gewasboerdery onmoontlik
                                                                                 (2)
                Dit is moeilik om water uit hierdie landskappe vir besproeiing te
                gebruik aangesien die hellings van die canyon te ruig is (2)
                Nedersettings is moeilik om te ontwikkel (2)
                Moeilik om infrastruktuur te ontwikkel (2)
                [ENIGE VIER – MOET NA BEIDE VOORDELE EN
                STRUIKELBLOKKE VERWYS]
                                                                             (4 x 2)     (8)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                       GEOGRAFIE V1                     (EC/NOVEMBER 2019)

 VRAAG 3
 3.1   3.1.1   Volhoubaarheid (1)
       3.1.2   Kern-periferie (1)
       3.1.3   Vryemark (1)

       3.1.4   Vryemark (1)
       3.1.5   Volhoubaarheid (1)
       3.1.6   Kern-periferie (1)
       3.1.7   Vryemark (1)
       3.1.8   Kern-periferie (1)                                            (8 x 1)    (8)
 3.2   3.2.1   C (nie-hernieubaar) (1)
       3.2.2   H (suurreën) (1)
       3.2.3   G (uraan) (1)
       3.2.4   D (hernieubaar) (1)
       3.2.5   F (koolstofvoetspoor) (1)
       3.2.6   A (Kioto-protokol) (1)
       3.2.7   B (hulpbron) (1)                                              (7 x 1)    (1)

 3.3   3.3.1   Hulp wat een land/organisasie aan ŉ ander land verskaf.
               [KONSEP]                                                      (1 x 1)    (1)

       3.3.2   Voedsel (1)
               Medisyne (1)
               Geld (1)
               Tegnologie (1)
               Dienste (1)
               [ENIGE EEN – AANVAAR VOORBEELDE VAN BOGENOEMDE]
                                                           (1 x 1)                      (1)

       3.3.3   Ontwikkeld (MDC) (1)                                          (1 x 1)    (1)

       3.3.4   Hy is die een wat hulp verleen (1)
               Hy is die een wat hulpbronne in ruil neem (1)
               Die ander persoon (ontwikkelend) in die strokiesprent is swak
               aangetrek (1)
               Die swak geklede man stel Afrika voor, soos aangedui deur die
               etiket om sy nek (1)
               [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 1)    (2)

       3.3.5   Skenkerlande verleen hulp met voorwaardes daaraan verbonde (2)
               Hulp bevoordeel skenkerland meer as ontvangerland, aangesien
               natuurlike hulpbronne uitgeput gaan word (2)
               [ENIGE EEN]                                              (1 x 2)         (2)

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                     GEOGRAFIE V1                                            9

        3.3.6   Tegnologie word voorsien om te help met ontwikkelingsprojekte (2)
                Dit sal werk skep (2)
                Mense leer nuwe vaardighede, aangesien hulle opgelei word in die
                nuwe tegnologie (2)
                Skenkerlande gee kundige advies en help om probleme op te los (2)
                Tegniese ontwikkeling help met die groei van sekondêre en tersiêre
                sektore in ŉ ontvangerland (2)
                [ENIGE VIER]                                                (4 x 2)          (8)

  3.4 3.4.1     Vinnige industrialisasie in ŉ land om goedere uit te voer (1)
                [KONSEP]                                                          (1 x 1)    (1)

        3.4.2   (a)    Brandstowwe (1)                                            (1 x 1)    (1)

                (b)    Vervaardigde goedere (1)                                   (1 x 1)    (1)

        3.4.3   Beide lande het ŉ buitengewone hoë verskuiwing in aanvraag vanaf
                China (2)                                                  (1 x 2)           (2)

        3.4.4   2010
                Meer uitvoere vanaf sub-Sahara Afrika na China (2)
                Sub-Sahara Afrika het ŉ gunstige handelsbalans teenoor China (2)
                [ENIGE EEN]

                2016
                Meer invoere as uitvoere vanaf China (2)
                Sub-Sahara Afrika het ŉ negatiewe handelsbalans teenoor China (2)
                [ENIGE EEN]
                [BEIDE 2010 EN 2016 MOET BESKRYF WORD]                    (2 x 2)            (4)

        3.4.5   Hulle sal hul eie grondstowwe veredel en uitvoer teen hoër pryse
                                                                                (2)
                Minder afhanklikheid van hoër prys vervaardigde invoere (2)
                Meer finansies vir industrialisasie of nywerhede (2)
                Dit sal hoë invoerkoste vermy (2)
                Vaardighede van werkers neem toe namate meer nywerhede
                ontwikkel as gevolg van die vermenigvuldigingseffek (2)
                [ENIGE DRIE]                                                (3 x 2)          (6)

  3.5 3.5.1      Afskakeling van elektrisiteit aan verbruikers oor ŉ kort periode (1)
                 [KONSEP]                                                         (1 x 1)    (1)

        3.5.2    Onderhoud van kragsentrales (1)
                 Steenkooltekorte (1)
                 Besighede open op die 15de, wat groot gebruikers van elektrisiteit is
                                                                                    (1)
                 Skade aan kragtransmissie-verbindings (1)
                 [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    GEOGRAFIE V1                       (EC/NOVEMBER 2019)

       3.5.3   Dit veroorsaak die afbreek van die omgewing omdat steenkool
               gemyn moet word om in hierdie stasies te verbrand (2)
               Vaste afval wat deur steenkoolverbrandende kragstasies
               geproduseer word, word gestort en giftige stowwe sypel grondwater
               binne (2)
               Vrygestelde koolstofdioksied dra tot klimaatsverandering by (2)
               Swaeldioksied en stikstofoksiede veroorsaak suurreën (2)
               Suur reënwater vloei in strome en in grondwater (2)
               Koolwaterstowwe dra by tot rookmis (2)
               Dit veroorsaak lugbesoedeling (2)
               [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2)    (4)

       3.5.4   Daar is ŉ groot hoeveelheid steenkool wat in Suid-Afrika ontgin word
                                                                                 (2)
               Die land het nie genoeg belê in die gebruik van ander bronne van
               konvensionele en nie-konvensionele energiebronne nie (2)      (2 x 2)    (4)

       3.5.5   Dit sal werkloosheid veroorsaak vir mense wat in die mynbedryf
               werksaam is namate die vraag na steenkool afneem (2)
               Steenkoolmyndorpe sal ŉ afname in hul ekonomie hê en ŉ afname in
               die bevolkingsgetalle veroorsaak (2)
               Ondernemings sal ly as gevolg van ŉ afname in kraglewering (2)
               Vaardigheidsverbetering en opleiding van werkers het finansiële
               implikasies (2)
               [ENIGE TWEE]                                                (2 x 2)      (4)

  3.6 3.6.1    Die verlies of verwydering van vrugbare bogrond teen 'n groter
               tempo as wat dit weer kan vorm (1)
               [KONSEP]                                                      (1 x 1)    (1)

       3.6.2   A – Terrassering (1)

               B – Wisselbou (1)                                             (2 x 1)    (2)

       3.6.3   Verhoed oorbeweiding oor die gebied (2)
               Die rotasiemetode gee grond ŉ periode om te herstel (2)       (2 x 2)    (4)

       3.6.4   Voorkom minder gronderosie, daarom bly grond langer vrugbaar (2)
               Dit is moontlik om hoër opbrengste te handhaaf of te produseer (2)
               Gebruik minder water of besproeiing omdat die watertafel onderhou
               word (2)
               Die ontwikkeling van dongas is minder, dus beter / veiliger
               vervoernetwerk (2)
               As gevolg van vrugbare bogrond, is die lewende hawe / gewasse
               van goeie gehalte, wat groter winste verseker (2)
               [ENIGE VIER]                                                 (4 x 2)     (8)
                                                                                       [75]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                      GEOGRAFIE V1                                       11

  VRAAG 4

  4.1 4.1.1      H (menslike ontwikkelingsindeks) (1)

        4.1.2    E (bruto nasionale produk) (1)

        4.1.3    F (geslagsongelykheid indeks) (1)

        4.1.4    C (handelsbalans) (1)

        4.1.5    B (betalingsbalans) (1)

        4.1.6    A (bruto binelandse produk) (1)

        4.1.7    D (Gini-koëffisiënt) (1)                                     (7 x 1)     (7)

  4.2 4.2.1      Bio-brandstof (1)

        4.2.2    Windenergie (1)

        4.2.3    Sonenergie (1)

        4.2.4    Geo-termiese energie (1)

        4.2.5    Bio-brandstof (1)

        4.2.6    Sonenergie (1)

        4.2.7    Golfenergie (1)

        4.2.8    Windenergie (1)                                              (8 x 1)     (8)

  4.3 4.3.1      ŉ Handelsversperring is ŉ struktuur of regulasie wat deur regerings
                 ingestel word om handel te beheer (1)
                 [KONSEP]                                                     (1 x 1)     (1)

        4.3.2    Tariewe (1)
                 Kwotas (1)
                 Sanksies (1)
                 Embargo’s (1)
                 Subsidies (1)
                 [ENIGE TWEE]                                                 (2 x 1)     (2)

        4.3.3    Hy wil hê dat sy produkte verkoop word sonder om belasting te
                 betaal (1)
                 Sy produkte sal dus goedkoper wees as plaaslike produkte (1)
                 Hy wil hê dat soveel as moontlik van sy land se produkte in ander
                 lande verkoop word (1)
                 [ENIGE TWEE]                                               (2 x 1)       (2)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                    GEOGRAFIE V1                         (EC/NOVEMBER 2019)

       4.3.4    Om werk in hul land te beskerm (1)
                Om plaaslike produkte teen buitelandse mededinging te beskerm
                                                                              (1)
                Om industriële groei in hul land aan te moedig (1)
                Om hul land te beskerm teen minderwaardige / gevaarlike produkte
                                                                              (1)
                [ENIGE TWEE]                                              (2 x 1)        (2)

       4.3.5    Hulle sal mededingend kan handel dryf (2)
                Hulle sal aktief betrokke wees by die bepaling van billike pryse vir
                hul produkte (2)
                Dit sal sosiale ontwikkeling vir arm gemeenskappe tot gevolg
                hê (2)
                Dit sal vir werkers beter werksomstandighede waarborg (2)
                Hulle sal in winste deel (2)
                Dit sal geslagsgelykheid aanmoedig (2)
                Die fokus sal op omgewingsvolhoubaarheid wees (2)
                Dit sal infrastruktuurontwikkeling in ontwikkelende lande tot gevolg
                hê (2)
                [ENIGE VIER]                                                  (4 x 2)    (8)

  4.4 4.4.1     Stelsels wat alle lande in die wêreld met mekaar verbind /
                Ekonomiese, sosiale, politieke en kulturele aktiwiteite van lande
                regoor die wêreld word met mekaar verbind (1)
                [KONSEP]                                                      (1 x 1)    (1)

       4.4.2    Meer mense kan hul lande verlaat en in 'n globale arbeidsmag
                werksaam wees (1)
                Makliker om tussen lande te beweeg (1)
                Verbeterde telekommunikasie sorg vir 'n onderling verbonde
                arbeidsmag (1)
                Oordrag van finansies is makliker vir familielede (1)
                Handel en politieke verhouding tussen lande is beter (1)
                [ENIGE EEN]                                              (1 x 1)         (1)

       4.4.3    (a) multinasionale korporasies (1)                            (1 x 1)    (2)

                (b) Samsung (1)
                    Nokia (1)
                    Microsoft (1)
                    BMW (1)
                    CITI (1)
                    HP (1)
                    Google (1)
                    Marlboro (1)
                    Gillette (1)
                    McDonalds (1)
                    Coca Cola Nescafe (1)
                    Walt Disney (1)
                    [ENIGE EEN]                                               (2 x 1)    (2)

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019)                    GEOGRAFIE V1                                         13

                (c) Globalisering het die ontwikkeling van MNK’s in verskillende
                    wêrelddele vergemaklik (2)                           (1 x 2)          (2)

                (d) Werksgeleenthede word geskep (2)
                    Plaaslike mense word opgelei en vaardighede word oorgedra
                                                                              (2)
                    Beter salarisse en werksomstandighede word aangebied (2)
                    Armoede word verminder (2)
                    Verhoogde toegang tot die verspreiding van kennis en
                    innovasies (2)
                    Sommige van die winste uit MNK’s word in die gasheerland
                    behou en herbelê (2)
                    MNK’s vestig vennootskappe met gemeenskappe wat lei tot
                    sosio-ekonomiese opheffing (2)
                    [ENIGE TWEE]                                          (2 x 2)         (4)

        4.4.4   Groot vraag na grondstowwe lei tot uitputting (2)
                Die benutting van hulpbronne lei tot ekologiese skade (2)
                Globalisering lei tot buitensporige hoeveelhede lug-, water- en
                omgewingsbesoedeling (2)
                Die konstruksie van nuwe infrastruktuur benadeel die
                omgewing (2)
                [ENIGE TWEE]                                                  (2 x 2)     (4)

  4.5 4.5.1     Suid-Afrika se volhoubare ontwikkeling in aksie (1)
                ŉ Sisteem van ekonomiese aktiwiteite wat lei tot beter menslike
                welstand, terwyl toekomstige geslagte nie aan beduidende
                omgewingsrisiko’s of ekologiese skaarste blootgestel word nie (1)
                [ENIGE EEN]                                                  (1 x 1)      (1)

        4.5.2   Die Groen Ekonomie neem omgewingsvriendelike praktyke aan
                wat fokus op bewaring en preservering van die omgewing (2)
                                                                          (1 x 2)         (2)

        4.5.3   Die afhanklikheid van nie-hernubare energiebronne soos steenkool
                te verander na hernubare energiebronne (2)
                Gebruik doeltreffender beskikbare energie (2)
                Die vermindering van ons koolstofvoetspoor (2)
                [ENIGE TWEE]                                              (2 x 2)         (4)

        4.5.4    Die regering kan produsente van hernubare krag toelaat om
                 elektrisiteit aan nywerhede te voorsien (2)
                 Hulle kan subsidies instel om nywerhede aan te moedig om oor te
                 skakel na groener tegnologieë (2)
                 Dit kan industrieë wat oormatige rook in die atmosfeer uitstraal,
                 beboet                                                          (2)
                 Moedig industrieë deur selfregulering aan om koolstofproduksie te
                 verminder deur hulle toe te laat om ooreenkomste te onderteken (2)
                 Die ontwikkeling van die groen ekonomie deur verbruikers aan te
                 moedig om etiese keuses te maak by die aankoop van produkte uit
                 nywerhede wat hoë koolstofuitsette het (2)
                 [ENIGE VIER]                                                (4 x 2)      (8)

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                    GEOGRAFIE V1                      (EC/NOVEMBER 2019)

  4.6 4.6.1     Konvensioneel (1)                                           (1 x 1)     (1)

       4.6.2    Hierdie energiebron vertrou op nie-hernubare hulpbronne (1) (1 x 1)     (1)

       4.6.3    ‘Wag! Stop! Bou dit terug!’ (1)                             (1 x 1)     (1)

       4.6.4    Kernkrag is ŉ skoner energiebron omdat dit minder kweekhuisgasse
                produseer as fossielbrandstowwe (2)                        (1 x 2)      (2)

       4.6.5    Fossielbrandstowwe is nie-hernubaar en raak uitgeput (2)
                Die regering kan nie meer die ontginning van fossielbrandstowwe
                subsidieer nie (2)
                Internasionale pryse vir fossielbrandstowwe verhoog (2)
                Hoë verbruik / gebruik weens verhoogde bevolkingsgetalle en
                industrialisasie (2)
                [ENIGE TWEE]                                              (2 x 2)       (4)

       4.6.6    Laer langtermyn onderhoudskoste by die aanleg (2)
                Minder duur skoonmaak-operasies weens minder besoedeling
                tydens energie-opwekking (2)
                Kernkrag se produksie is baie hoër, daarom is minder energie nodig
                as ander energiebronne (2)
                Onderhoud van die aanleg skep volhoubare werksgeleenthede (2)
                [ENIGE DRIE]                                                (3 x 2)     (6)
                                                                                       [75]

                                                                         TOTAAL:       225

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR11 MEMO NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-memo-nov2019-eng-d/5be3e735-c58f-48a0-90f0-7cdf73d7faf1) — Geography · Memo · 2019 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR11 ANNEX NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-annex-nov2019-eng-d/65947954-ae71-40be-87b6-acceb58718aa) — Geography · Addendum · 2019 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR11 QP NOV2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-qp-nov2019-afr-d/40cd4d00-154d-463b-9acd-892b8172eeac) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR11 QP NOV2019 Eng D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr11-qp-nov2019-eng-d/f97f6f86-ffe1-4142-af95-8ad36780b5dd) — Geography · QP · 2019 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MEMO GR11 NOV 2019 Afr D](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-memo-gr11-nov-2019-afr-d/ed75a607-c6ae-499a-9018-ae8c68db0ba4) — Geography · Memo · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY Nov-2019-P1-grade-11 and memo](https://www.hlayiso.com/library/geography-nov-2019-p1-grade-11-and-memo/4ad653a1-4c0c-40af-b7cd-4dbad0133b56) — Geography · Memo · 2019

## More from Grade 11 Geography

- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2025 ENG watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2025-eng-watermark/caada183-967a-4820-a00e-363a8c0367cc) — QP · 2025 · Eng
- [GEOGRAPHY P2 MAP 2529CC EMALAHLENI Nov 2025 Final watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-map-2529cc-emalahleni-nov-2025-final-watermark/850cf53e-1902-408c-928d-6d7ceb2466cf) — QP · 2025
- [FS Geography Grade 11 March 2025 QP and Memo](https://www.hlayiso.com/library/fs-geography-grade-11-march-2025-qp-and-memo/971937cb-0cd1-4f4b-ac7c-d89c3464de70) — QP + Memo · 2025
- [GEOGRAPHY P1 QP GR11 NOV 2024 AFR D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-qp-gr11-nov-2024-afr-d-watermark/423e5b2a-0420-47af-8002-6e28c4f1257a) — QP · 2024 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR11 QP NOV2024 ENG D watermark](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr11-qp-nov2024-eng-d-watermark/f28c449c-8c06-4f6b-8014-968ad9ec2f20) — QP · 2024 · Eng
- [NW 11 GEOGRAPHY P2 QP ENG NOV 2024](https://www.hlayiso.com/library/nw-11-geography-p2-qp-eng-nov-2024/87401783-284d-47f0-a49a-7027fb34cb4c) — QP · 2024 · Eng

## Collection

- [Grade 11 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-11/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
