# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Addendum (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept-2021-afrikaans/f43fcb12-f448-47fc-9bd8-fb972166aa7f
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 6

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept-2021-afrikaans/f43fcb12-f448-47fc-9bd8-fb972166aa7f)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Addendum, 6 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         NASIONALE
     SENIOR SERTIFIKAAT

              GRAAD 12

      SEPTEMBER 2021

        GEOGRAFIE V1
          BYLAAG

    Hierdie bylaag bestaan uit 6 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)        (EC/SEPTEMBER 2021)

FIGUUR 1.2: TROPIESE SIKLOON

             A                         B                      C
                                                                [Bron: bing.com]

FIGUUR 1.3: SINOPTIESE WEERKAART

                                                     [Bron: www.weathersa.co.za]

 Kopiereg voorbehou                                        Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)            GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                  3

FIGUUR 1.4: ONTWIKKELING VAN BERGWINDE

                                                       [Bron: bing.com]

FIGUUR 1.5: BESOEDELINGSKOEPEL

                                                       [Bron: bing.com]

Kopiereg voorbehou                                     Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)   (EC/SEPTEMBER 2021)

 FIGUUR 2.2: DREINERINGSPATRONE

                                                         [Bron: bing.com]

 FIGUUR 2.3: STROOMVERJONGING

                                                         [Bron: bing.com]

Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                  5

 FIGUUR 2.4: VLOEDVLAKTES

                                                                          [Source: bing.com]

 FIGUUR 2.5: RIVIERBESTUUR

        Gauteng sê hy werk daaraan om die Vaalrivier-
                   ekosisteem te herstel
 Die Vaalrivier, waarvan ongeveer 19 miljoen mense afhanklik is vir drink-, huishoudelike
 en kommersiële gebruik, word buite aanvaarbare standaarde besoedel. Die oorsaak is die
 kiloliter onbehandelde riool wat die Vaal binnedring, weens onwerkende en vervalle
 afvalwaterbehandelingsaanlegte.

 Hierdie suiweringsaanlegte kon nie die rioolwater en ander afvalwater wat in Emfuleni
 geproduseer is, behoorlik verwerk nie, sowel as die rioolwater en ander afvalwater vanaf
 Johannesburg en die Mid-Vaal-munisipaliteit.

 Die gevolg is dat die besoedeling die natuurlike ekosisteme beïnvloed wat direk afhanklik
 is van die water in en uit die Vaal. Die populasie geelvisse – eie aan enkele SA riviere
 soos die Vaal – word bedreig deur uitwissing weens die verandering in die balans van
 rivierflora en ander mededingende spesies in die rivier as gevolg van besoedeling van die
 Vaal. Na bewering het vee wat water uit die Vaal verbruik, gevrek.

 Afgesien van die langtermyn-effekte van besoedeling deur die waterbron op die lewe, is
 daar kommer oor die negatiewe gevolge wat die besoedeling op die ekonomie gehad het.
 Daar was ŉ afname in toeriste- en ontspannings-aktiwiteite van die rivier as gevolg van
 die ernstige besoedeling van die rivier.

                                                                      [Bron: Timeslive.co.za]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                       GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                       (EC/SEPTEMBER 2021)

 AFDELING B: ALGEMENE INLIGTING OOR LOUIS TRICHARDT

                                                     Louis Trichardt het ŉ subtropiese klimaat.
                                                     Die winters word gekenmerk deur matige
                      LOUIS TRICHARDT       .        middae en koel aande. Winters duur
                                                     gewoonlik van Junie tot Augustus. Somers
                                                     ervaar warm en dikwels vogtige temperature
                                                     met ŉ donderstorm af en toe. Die meeste
                                                     reënval van Louis Trichardt kom in die
                                                     somermaande, van November tot Maart
                                                     voor. Die afgelope paar jaar het die
                                                     munisipaliteit ŉ aantal waterbeperkings
                                                     ingestel, veral weens droogte in die gebied
                                A                    en die gebrek aan instandhouding van die
                                                     stad se watervoorsieningstelsel deur die
                                                     munisipaliteit.
    Koördinate: 23° 3′ 0″ S, 29° 54′ 0″ O
                                                      [Bron: https://en.wikipedia.org/wiki/Louis_Trichardt]

               A

Kopiereg voorbehou                                                                   Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
