# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Addendum (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 13 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2016-afr/bf4ea5a5-7fd2-4acf-8c56-8879cf64fb42
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Addendum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 13

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2016-afr/bf4ea5a5-7fd2-4acf-8c56-8879cf64fb42)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Addendum, 13 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         NASIONALE
     SENIOR SERTIFIKAAT

            GRAAD 12

      SEPTEMBER 2016

        GEOGRAFIE V1
          BYLAAG

               *GEOGA3*

     Hierdie bylaag bestaan uit 13 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
 2                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                  (EC/SEPTEMBER 2016)

FIGUUR 1.1: ATMOSFERIESE VERANDERINGE BY ’N TROPIESE SIKLOON

                                                 [Bron: Aangepas uit All understand Geography]

FIGUUR 1.2: PROFIEL VAN ’N RIVIER

                                                               [Bron: Eksaminator se eie skets]

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)                     GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                                3

FIGUUR 1.3: HITTEGOLF TOESTANDE

                                                             [Bron: Suid-Afrikaanse weerdienste]

                             Maak gereed vir ŉ skroeiende paar dae

ŉ Hittegolf wat Gauteng en omliggende provinsies gaan tref, word vandag (5 Mei 2015) verwag.
Die Suid-Afrikaanse weerburo het ŉ waarskuwing van hoë temperature en die gevaar van
veldbrande uitgestuur. Voorspeller Dipuo Tswana, het gesê dat die hittegolf deur hoë
atmosferiese druk toestande oor die sentrale en noordoostelike dele van die land veroorsaak
word.

‘Hierdie hoog veroorsaak dat lug daal, en soos dit daal word die lug warmer. ŉ Tekort aan vog
dra ook by tot die ontstaan van die hittegolf. Ons neem die gemiddelde van die warmste maand
en voeg 5 grade by – dit het in Januarie hierdie jaar gebeur’, verduidelik Tswana.

“Wanneer hierdie toestand vir drie dae aaneenlopend voortduur, het jy ŉ hittegolf.”
Sy sê dat maksimum temperature in Joburg, Pretoria en Vereeniging sal tot tussen 34 en 35 °C
styg.

                       [Bron: Aangepas en vry vertaal uit ŉ artikel deur Ilanit Chernick uit die STAR koerant – 2015 ]

 Kopiereg voorbehou                                                                           Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                   (EC/SEPTEMBER 2016)

 FIGUUR 1.4: MIS IN ’N VALLEI

                                            [Bron: www.google.co.za/images/]

 FIGUUR 1.5: DREINERINGSDIGTHEID

                                                          [Bron: Eksaminator se eie skets]

Kopiereg voorbehou                                                     Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                             5

FIGUUR 1.6: VERJONGING

                                                      [Bron: New windows of the world]

FIGUUR 2.1: MIDDELBREEDTE SIKLOON IN DIE OKKLUSIE-– STADIUM

                                        B

                                                      [Bron: Eksaminator se eie skets]

 Kopiereg voorbehou                                              Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)              (EC/SEPTEMBER 2016)

 FIGUUR 2.2: STROOMROOF VERSKYNSELS

                                                    [Bron: Eksaminator se eie skets]

 FIGUUR 2.3: WEERSTOESTANDE OOR SUID-AFRIKA

                                                    [Bron: Eksaminator se eie skets]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                       7

 FIGUUR 2.4: BESOEDELINGSKOEPEL

                                          [Bron: www.google.co.za/images/]

 FIGUUR 2.5: DREINERINGSPATRONE

                                                  [Bron: Physical Geology – Earth revealed]

Kopiereg voorbehou                                                        Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                               GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                      (EC/SEPTEMBER 2016)

FIGUUR 2.6:     MENSLIKE IMPAK OP WATERKWALITEIT LANGS DIE ORANJE-SENQU
                RIVIERBEKKEN

    IMPAK VAN DIE MENS OP WATERKWALITIET IN DIE ORANJE-SENQU
                          RIVIERBEKKEN

Met ŉ beskikbaarheid van minder as 1 000 kubieke meter water per persoon per jaar, is alle
lande langs die bekken (behalwe Lesotho) waterskaars, volgens VN standaarde. Soos die
bevolking en die ekonomie (mynbou en industrieë rondom Johannesburg, kommersiële
boerdery langs die Caledon, Vaal, middel en benede Oranje) groei, word water meer as
gereeld herverbruik en besoedeling kan minder en minder deur verdunning verlig word.
Hierdie uitdaging wat grootliks Suid-Afrika affekteer, groei meer dreigend daagliks.

Die waterkwaliteit in die Oranje-Senqu bekken is hoogs veranderlik as gevolg van ŉ
kombinasie van natuurlike en menslike faktore. Die Senqu riviersisteem verskaf oor die
algemeen hoë kwaliteit water, te danke aan die relatief onder ontwikkelde berg opvangsgebied
en die natuurlike suiwerings effek van die vleilande in die Lesotho-hooglande.

                                                         [Bron: www.orangesenqurak/org/river aspx]

FIGUUR 3.1

                          [Bron: Aangepas deur Eksaminator vanuit Geography Study Guide‒Gr12 NCS]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                      9

FIGUUR 3.2: SUID-AFRIKA SE KERN INDUSTRIËLE GEBIEDE

                                     [Bron: Geography Grade 12 CAPS ‒ The ANSWER series]

FIGUUR 3.3: GRONDHERVORMING

                                                [Bron: www.google.co.za/images/land reform]

 Kopiereg voorbehou                                                       Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
 10                                  GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                          (EC/SEPTEMBER 2016)

FIGUUR 3.4: VERKEERSOPEENHOPING IN ’N STAD

                                                           [Bron: Aangepas uit All understand Geography]

FIGUUR 3.5: SUID-AFRIKAANSE HANDELSBALANS

                                                   Uitvoere                        Invoere

                                              Miljoen rand       %      Miljoen rand %
                 voedsel                        2205,3           5,2       1 002,1        3,7
  Grond-         grondstowwe(oneetbaar)            -              -        1 116,9        4,2
                 staalertse                     1 368,7          3,3          -           -
  stowwe         diamante                       2 911,1          6,9          -           -
                 wol                             590,7          1.41          -           -
                 Tekstiel                          -              -         537,7          2,0
  Vervaardigde
                 Chemiese                       1 294,3          3,1       3 593,3        13,4
                 Metaal en metaalprodukte       4 524,5         10,8       1 219,5         4,6
                 Masjinerie                     1 183,1          2,8       5 860,6        21,8
    goedere
                 Voertuie                          -              -        2 178,8         8,1
                 Ander vervaardigde goedere        -              -        6 051,2        22,5
                 Ongeklassifiseerd              11 215,4        26,7       5 303,5        19,7
                 Sub-totaal                     25 292,7        60,2      26 863,6        100
                 Goud                          16 718, 6        39,8           -          -
                 TOTAAL                        42 011, 3        100       26 863,6        100
                                                                           [Bron: Aangepas uit X-Kit]

 Kopiereg voorbehou                                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                        11

 FIGUUR 3.6: VOEDSELSEKERHEID

                                     [Bron: www.google.co.za/ images/food security]

 FIGUUR 4.1: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

                                  - [Bron: Aangepas uit Senior Geography-revised edition‒Gr10]

Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                      (EC/SEPTEMBER 2016)

FIGUUR 4.3: LANDELIKE NEDERSETTINGSPATRONE

                                              [Bron: Geography Grade 12 CAPS‒The ANSWER series]

FIGUUR 4.4: MIDDESTAD PROBLEME

                [Bron: www.google.co.za/images/50 photos of urban decay]

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2016)             GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                     13

FIGUUR 4.5: MIELIEPRODUKSIE IN SUID-AFRIKA

                   UITVOERE VERWOES SA MIELIEVOORRADE

Pretoria – Suid-Afrikaanse mielie-voorrade is beperk vir die 2013/14 bemarkingseisoen, en
as daar meer uitvoere aangevra word, sal ons opeindig om die graan in te voer, het die
hoofbestuurder van boerdery se Graan SA, Dinsdag gesê.
Jannie de Villiers, sê met net vyf maande in die Mei 2013–April 2014 bemarkingseisoen, het
Suid-Afrika die meeste van sy oortollige mielies uitgevoer en ŉ verdere aanvraag sal ŉ tekort
teweeg bring.
“Beide witmielies en geelmielies is op ŉ gelykbreekpunt (break-even point), dus wat ons
verwag om te gebruik (eet) en wat uitgevoer word, is gelyk aan die geskatte gewasproduksie
in totaal.”
Die meeste mielies het na oorsese markte soos Japan, Taiwan en Suid-Korea gegaan.
                                                                      [Bron: www.grainsa.co.za]

FIGUUR 4.6: IMFORMELE EKONOMIE

Die afgelope tien jaar het ŉ groot verskuiwing gesien in die konseptualisering van die
informele ekonomie vanaf ŉ tradisionele ekonomie wat sal vergaan en sterf as gevolg van
modern industriële groei, en is hier om te bly.

Geleerdes, sowel as praktisyne in die ontwikkelende wêreld, het die belangrike rol van die
informele ekonomie begin erken.

 Kopiereg voorbehou                                                           Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2016-afr/bb782ea1-37f7-4b82-9cfe-84810e2b2031) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [Geography P1 May June 2016 Annexure Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2016-annexure-afr/11e2e4e9-5320-4893-ab00-735d23a77eea) — Geography · Addendum · 2016 · Afr
- [Geography P1 Feb March 2016 Annexure Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-feb-march-2016-annexure-eng/84f91391-44f2-4687-8239-0a2ec8395d54) — Geography · Addendum · 2016 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
