# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Addendum (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2019 (Afrikaans), 12 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2019-afrikaans/d7a6f2ed-e00b-49c2-84a9-f94a706228ec
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2019
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 12

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2019 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2019-afrikaans/d7a6f2ed-e00b-49c2-84a9-f94a706228ec)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2019 · Afrikaans. Addendum, 12 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Matching paper and memo

- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — QP · 2019 · Afr

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

          NASIONALE
      SENIOR SERTIFIKAAT

             GRAAD 12

       SEPTEMBER 2019

         GEOGRAFIE V1
           BYLAAG

    Hierdie bylaag bestaan uit 12 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                      (EC/SEPTEMBER 2019)

FIGUUR 1.1: ORKAAN FLORENCE

                                                                 [Bron: bestspecialnews.com]

FIGUUR 1.2: GLY- EN STOOT-OEWERS

                                         Hoofstroom van rivier
                                         by meander

                                                      [Bron: https://www.google.com/search]

Kopiereg voorbehou                                                      Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
 (EC/SEPTEMBER 2019)            GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                 3

FIGUUR 1.3: INVLOED VAN ANTISIKLOON

                        X                                        Y

                                                                   [Bron: blog:netservice.com]

FIGUUR 1.4: MIS IN ’N VALLEI

                                                    [Bron: slideplayer.com]

 Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
 4                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)   (EC/SEPTEMBER 2019)

FIGUUR 1.5: DREINERINGSPATRONE

                                                      [Bron: lasmania.com]

FIGUUR 1.6: DREINERINGSBEKKEN

                                                       [Bron: civilspro.com]

 Kopiereg voorbehou                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)            GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                      5

FIGUUR 2.3: LEWENSIKLUS VAN ’N MIDDELBREEDTE-SIKLOON

                                                 [Bron: slideplayer.com]

FIGUUR 2.4: STEDELIKE HITTE-EILAND

                                  [Bron: https://www.google.com/search?q=urban+heat+island&hl]

Kopiereg voorbehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)       (EC/SEPTEMBER 2019)

 FIGUUR 2.5: FLUVIALE LANDVORME

                       A                            B

                                                    [Bron: staticdiffen.com]

 FIGUUR 2.6: RIVIERBESTUUR IN SUID-AFRIKA

                                                        [Bron: waterplc.com]

Kopiereg voorbehou                                       Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                     GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                 7

 FIGUUR 3.3: GRONDHERVORMING

                                                                   [Bron: farmersweekly.co.za]

 FIGUUR 3.4: STEDELIKE ONREGVERDIGHEID

                        A                                         B

              [Bron: images.the conversation.com]               [Bron: static.independent.co.za]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
 8                               GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                         (EC/SEPTEMBER 2019)

FIGUUR 3.5: INFORMELE SEKTOR

                                                                    [Bron:gdrc.org]

                             Oorlog teen die armes verdiep

Die hoofrede waarom mense informele handelaars word, is die meedoënlose styging van
werkloosheid en die tydelikheid van arbeid. Meer en meer werksgeleenthede bestaan uit
tydelike  arbeid,   seisoen-    en    deeltydse    werk,   soos Uber-bestuurders         en
voedselleweringspersoneel wat vir een maatskappy werk, maar word gesê dat hulle vir hulself
werk en kontrakteurs is, met geen van die regte en beskerming wat hulle sou kry as hulle as
werknemers gedefinieer word nie.

Daarom verkies miljoene werkers om hul kans in die informele ekonomie te neem.

                                              [Aangepas uit ŉ artikel uit Politics Web, 20 Junie 2018]

 Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                  GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                    9

FIGUUR 3.6: SALDANHABAAI-IOS

                      IDZ bring ekonomiese oplewing na Saldanhabaai

Rob Davies, minister van handel en nywerheid, bevestig dat ŉ studie getoon het, dat
Saldanhabaai strategies geleë is om die olie- en gassektor op die vasteland van Afrika
te dien as gevolg van ŉ toenemende aantal olieplatforms (‘oil rigs’) wat herstelwerk
benodig en verby die Weskus tot by die ooskus van Afrika vaar. Die fokus op olie- en
gasfasiliteite sluit in instandhouding en herstel, vervaardiging, verskaffing en ander
dienste. Die studie, volgens mnr. Davies, toon dat die IOS die potensiaal het om 11
975 nuwe werksgeleenthede te skep.

Die IOS is ŉ industriële gebied wat gekoppel is aan ŉ internasionale hawe met areas
wat geskik is vir die vervaardiging en berging van goedere ten einde voordelige
belegging, ekonomiese groei en die ontwikkeling van vaardighede en indiensneming te
bevorder.
                                                             [Vry vertaal uit sassda.erg.co.za]

FIGUUR 4.1: STEDELIKE GRONDGEBRUIKSONES

                                                                 [Bron: wwwgeography.co.uk]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                   (EC/SEPTEMBER 2019)

FIGUUR 4.3: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE

                                              [Bron: www.dumielauxepices.net]

FIGUUR 4.4: ONGEBREIDELDE (ONBEHEERSDE) STEDELIKE UITBREIDING

                                                             [Bron: pritchettcartoons.com]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2019)                 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                   11

FIGUUR 4.5: LANDBOUKUNDIGE BOERDERYSISTEME IN SUID-AFRIKA

     SUID-AFRIKA MOET KORPORATIEWE KAPING VAN LANDBOU VERMINDER

deur Dawid Fig

In teenstelling met die meeste ander lande op die vasteland, is Suid-Afrika se landbousektor
grootliks op nywerheidsboerdery ingestel. Die 40 000 kommersiële boere produseer die
meeste van die land se voedsel. Die amptelike getal huishoudings wat in kleinskaal boerdery
betrokke is, is sowat 1,3 miljoen, hoewel dit ŉ onderskatting kan wees.

Die land se kommersiële landbousektor is afhanklik van duur en besoedelde geneties
gemodifiseerde saad, plaagdoders en chemiese bemestingstowwe. Dit is ook sterk afhanklik
van besproeiing: die kommersiële landbousektor gebruik 63% van die land se beskikbare
oppervlakwater. Nie een van hierdie is goed vir die omgewing nie.

Suid-Afrika moet dringend sy bestaande landboumodel herdink. Die huidige voorkeur vir
grootskaalse, hoë insetboerdery ondernemings, wantrou kleinskaal familie-gebaseerde
produsente se vermoë om meer effektief vir die mark te voorsien. Die gebruik van agro-
tegnologie – boerdery sonder GMOs, chemiese plaagdoders en kunsmisstowwe – kan lei
dat kleinboere met voldoende beleids- en praktiese staatsondersteuning ŉ aansienlike
bydrae tot voedsel- en voedingsbeveiliging kan maak. Dit is elders suksesvol bereik.
                                                 [Vry vertaal en aangepas uit www.news.uct.ac.za]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                             GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                      (EC/SEPTEMBER 2019)

FIGUUR 4.6: PORT ELIZABETH-UITENHAGE INDUSTRIËLE STREEK

Daar is twee hoofbedrywe in Nelson Mandelabaai naamlik: 1) motor en 2) hawe-fasiliteite.

Die motorbedryf bestaan uit groot voertuigvervaardigers wat in Port Elizabeth en Uitenhage
gebaseer is, soos Volkswagen Suid-Afrika en General Motors.

Benewens hierdie maatskappye wat toegespits is op die konstruksie en produksie van
kommersiële en ander voertuie, het die motorbedryf in Port Elizabeth-Uitenhage ook
ondersteuningsbedrywe wat komponente van hierdie voertuie vervaardig. Hierdie
maatskappye moet die batterye, katalisators, bande, draadbome, ens maak, wat bydra dat
motorondernemings so effektief as moontlik werk. Die hoofhawe het waardevolle
behouering-, vrugte- en mangaanterminale. Daarbenewens maak die spoorwegtreine die
vervoer van goedere na en van die hawe vinniger en makliker (en dus goedkoper). Baie van
die behouersverkeer word veroorsaak deur motorvoertuie en hul komponente wat verskeep
word, alhoewel staal, wol en ander masjinerie ook gereeld vervoer word. Landbouprodukte
word deur die vragverbrekingsterminaal hanteer.

In 1999 is die Coega Ontwikkelingskorporasie (Development Corporation) begin met die
doel om Port Elizabeth die voorkeur beleggingsbestemming te maak. Die diepwaterhawe
van Ngqura is langs die internasionale oos-wes handelsroete geplaas.

                                                        [Vry vertaal en aangepas uit mbda.co.za]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Geography · Memo · 2025 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
