# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Addendum (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2020 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2020-afrikaans/260f4213-2977-4387-ad04-120b712a02a2
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Addendum
- Year: 2020
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 11

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2020 Addendum (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2020-afrikaans/260f4213-2977-4387-ad04-120b712a02a2)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2020 · Afrikaans. Addendum, 11 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

         NASIONALE
     SENIOR SERTIFIKAAT

            GRAAD 12

      SEPTEMBER 2020

        GEOGRAFIE V1
          BYLAAG

     Hierdie bylaag bestaan uit 11 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                   GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)         (EC/SEPTEMBER 2020)

FIGUUR 1.1: VALLEIWINDE

                                                                   [Bron: pinterest.com]

FIGUUR 1.3: IMPAK VAN TROPIESE SIKLOON OP KUSSTREKE

                      [Bron: noaantic.wordpress]            [Bron: the conversation.com]

Kopiereg voorbehou                                                  Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)            GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                  3

  FIGUUR 1.4: LYNDONDERSTORMS

                                                                [Bron: twitter.com]

  FIGUUR 1.5: RIVIER-VERJONGING

                                                       [Bron: coolgeography.co.uk]

Kopiereg voorbehou                                                 Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                  GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)           (EC/SEPTEMBER 2020)

    FIGUUR 1.6: RIVIER-AFVOER

                      [Bron: fiden-2phys.vef.edu]          [Bron: sharetechnote.com]

    FIGUUR 2.2: RIVIERPROFIEL

                                                              [Bron: geoforcexc.com]

Kopiereg voorbehou                                                   Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                     5

  FIGUUR 2.3: MIDDELBREEDTE-SIKLONE

     DIE KOUEFRONT SAL NA VERWAGTING 'N KOMBERS VAN SNEEU BRING

  Vrydag word ŉ koue front wat die broodnodige reënverligting in die Wes-Kaap gaan
  bring, verwag. Die kouefront word veroorsaak deur ŉ sterk middelbreedte-sikloon wat
  Maandag fronte na die suid-westelike distrikte sal bring. Dit sal lei tot maksimum
  binnelandse temperature wat wissel van 2 tot 10 grade Celsius.

  Die kouefronte sal na verwagting swaar reënval en sneeu veroorsaak. Volgens Snow
  Report South Africa, ŉ gemeenskapsorganisasie in KwaZulu-Natal, moet ons sneeu oor
  die hele land verwag, soos die kouefront van die weskus tot by die ooskus beweeg.

  ‘Teen Sondagaand moet ons sneeuval oor die pieke van die meerderheid van die
  Kaapse berge verwag,’ sê SRSA op hul Facebook-bladsy. ‘Ons kan ook hierdie keer
  waarneem dat sneeu KZN binnedring‚ met [sneeuval] wat vir Underberg, Mooirivier‚
  Rosetta en Impendle voorspel is.’

  Daar word ook verwag dat gebiede in die Noord-Kaap sneeu sal ontvang, en soos die
  kouefront na die ooste beweeg, sal die Oos-Kaap, volgens die verslag sy verwagte deel
  van die sneeuval ontvang.
                                             [Vryvertaal en aangepas uit www.goexpress.co.za]

  FIGUUR 2.4: VERSKILLE TUSSEN LANDELIKE EN STEDELIKE KLIMAAT

                                                                    [Bron: weatherstreet.com]

Kopiereg voorbehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                           GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)               (EC/SEPTEMBER 2020)

    FIGUUR 2.5: FLUVIALE LANDVORME

                                                    [Bron: revisionworld.com.com]

    FIGUUR 2.6: DREINERINGSDIGTHEID

                                                       [Bron: sageography.co.za]

Kopiereg voorbehou                                                Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                   GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                      7
1
    FIGUUR 3.3: STEDELIKE NEDERSETTINGS KWESSIES: STEDELIKE VERVAL

                                                       [Bron: opinionfront.com]

    FIGUUR 3.4: VERSTEDELIKING VAN DIE WÊRELDBEVOLKING

             KORONAVIRUS ONTHUL DIE NADELE VAN VERSTEDELIKING

    Die meedoënlose optog van verstedeliking oor die hele wêreld kom lankal aan. Die
    Verenigde Nasies het beraam dat die helfte van die wêreld se bevolking in 2009 vir die
    eerste keer in die mensegeskiedenis in stedelike gebiede gewoon het. Meer as 4 miljard
    mense woon deesdae in stede, ses keer meer as in 1950. In 2000 was daar 371 stede
    van ŉ miljoen of meer mense in die wêreld; wêreldwye neigings gaan verder as wat jy
    sou verwag bloot as ŉ natuurlike uitkoms van stedelike groei.

    Daar is ongetwyfeld voordele in stadslewe. Om ŉ groot aantal mense in klein gebiede
    te konsentreer, beteken ŉ groter arbeidsmag met uiteenlopende vaardighede, makliker
    toegang tot massavervoer, openbare dienste en kulturele instellings, soos museums en
    sportspanne. Selfs die dinge waarmee ons tuis kan bly – van internetdiens tot
    kruideniersware en wegneemete-afleweringsdienste – is makliker in stede te kry.
    Daardie dinamika (proses van verandering) verklaar baie van die redes waarom
    verstedeliking 'n jarelange wêreldverskynsel is.

    Maar die donker kant van verstedeliking het altyd aansteeklike siektes ingesluit. Mense
    het nie ontwikkel om so naby mekaar te woon nie. Siekte is by verre nie die enigste
    risiko om mense en kritieke instellings in oorvol ruimtes te konsentreer nie.

                                             [Vryvertaal en aangepas uit www.national review.com]

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                        (EC/SEPTEMBER 2020)

    FIGUUR 3.5: INFOGRAFIEK OOR GOUDMYNBOU

                                                                       [Bron: enwikipedia.com]

    Stygende arbeid- en energiekoste plaas die finansiële prestasie van Suid-Afrikaanse
    goudmyne onder druk, maar die oplossing kan gevind word deur die aanvaarding van
    digitale tegnologieë.

    Die meeste van hierdie nuwe tegnologiese-oplossings handel oor outomatisering,
    vergemaklik deur die samevoeging van veelvuldige tegnologieë, van kunsmatige
    intelligensie tot robotika.

    Deur outomatisering te implementeer, kan operateurs ondergrondse werkers veilig
    hou, en dit sal ŉ al groter noodsaaklikheid word as goudmynwerkers deur
    internasionale kapitaal toenemend belê moet word.

    Hierdie toenemende klem op die veiligheid van die arbeidsmag en myne motiveer die
    ontwikkeling van die mynbou-outomatiseringsmark.

    Vroeër het die ou tegnieke van verkenning en boor die veiligheid van mynwerkers in
    gedrang gebring.

                                                    [Vryvertaal uit artikel in miningreview.com]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                      9

  FIGUUR 3.6: STRATEGIEË VIR INDUSTRIËLE ONTWIKKELING – RICHARDSBAAI

               GROOT PALMOLIE RAFFINADERY GEREED OM TE BEGIN

  6 Julie, 2019

  Die Richardsbaai-ontwikkelingsone en die stad uMhlathuze is geprys vir die weg wat
  gebaan is vir die oprigting van ŉ R1,3 miljard palmolieraffinadery.

  ŉ Groot palmplantasie-onderneming is betrokke wat ook besighede in Indonesië, Oos-
  Maleisië en sommige dele van Afrika het.

  ‘Ons wens die ontwikkelingsone en die uMhlathuze-munisipaliteit geluk in hulle
  samewerking om hierdie projek moontlik te maak. Hierdie belegging sal die plaaslike
  gemeenskappe baie bevoordeel en sal werksgeleenthede verskaf’, het premier Zikalala
  gesê.

  Zikalala het gesê met hiérdie en ander projekte in die pyplyn lyk dit asof die
  ontwikkelingsone meer as R11,5 miljard aan beleggings gaan lok. Die maatskappy het
  reeds ses chemiese ingenieurs van regoor die provinsie gewerf, waaronder eSikhaleni,
  wat opgelei word vir 'n tweejaarprogram by hul bedryfsaanlegte regoor die wêreld.

  ‘Na voltooiing van hul opleiding, sal hulle hul vaardighede by die Richardsbaai-aanleg
  oordra sodra dit in werking is,’ sê die belanghebbende en kommunikasiebestuurder van
  die ontwikkelingsone, Choice Sihiya.

  Sihiya het gesê, gegewe die omvang van die projek, sal daar massa werkskepping in
  die konstruksie- en bedryfsfases plaasvind. 'Ons is vol vertroue in poste binne die
  waardeketting vir ons klein, medium en mikro-grootte ondernemings (KMMO’s).’

  ‘Die potensiaal om grondstowwe te lewer en selfs om plaaslike produkte te gebruik om
  te produseer, is binne bereik. Dit sluit in kookolie, margarien, seep, skoonmaakmiddels,
  liggaamsroom, skoonheidsroom, koffie, sjokolade, roomys en vele ander.’

                                                         [Vryvertaal uit zululandobserver.co.za]

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                          GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                   (EC/SEPTEMBER 2020)

FIGUUR 4.3: LANDELIKE ONTVOLKING

                                              [Bron: proxectorsymbols.es]

FIGUUR 4.4: ’N STEDELIKE GRONDGEBRUIKSONE

                                                    [Bron: wikipedia.com]

Kopiereg voorbehou                                                    Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2020)                  GEOGRAFIE V1 (BYLAAG)                                       11

 FIGUUR 4.5: SUID-AFRIKA SE INFORMELE SEKTOR

 Suid-Afrika het ŉ werkskrisis. In die vierde kwartaal van 2019 was 6,14 miljoen mense
 werkloos, ŉ werkloosheidsyfer van 27,1%, wat een van die hoogste koerse ter wêreld
 is, saam met lande in sub-Sahara Afrika soos Lesotho, Mosambiek en Namibië.
 Daar is twee denkrigtings oor die rol en waarde van die informele sektor van ŉ land.
 Sommige argumenteer dat dit ŉ belangrike alternatief vir die beperkte geleenthede in
 die formele sektor is; ŉ oorlewingstrategie waarmee diegene sonder veel formele
 opleiding kan werk en geld verdien. Daarbenewens, meen ander, is die informele sektor
 ook ŉ belangrike geleentheid vir entrepreneurs.
 Maar daar is sommiges wat nie saamstem nie en meen dat indiensneming in die
 informele sektor geneig is om swak betaald en onstabiel te wees. Slegs 20% van die
 werknemers in die informele sektor word permanent aangestel, in vergelyking met 70%
 van die werknemers in die formele sektor.
 Daar is min bekend oor hoeveel mense tussen die twee sektore heen beweeg, ŉ
 verskynsel genaamd ‘churning’. Om hierdie kennisgaping aan te spreek is om
 verskillende redes belangrik. Dit sluit in die feit dat informele werkers moontlik ŉ tydjie
 in die formele sektor deurbring, waardevolle vaardighede en werkservaring opdoen om
 hul kanse op formele indiensneming te verhoog, met die hoop dat hulle uiteindelik
 permanent in die formele sektor gaan aanbly, wat goeie nuus sal wees.
 Omgekeerd, die vraag of daar ŉ hoë koers van oorgang van die formele na die informele
 sektor is, is kommerwekkend omdat dit dui op hoë afdankingsyfers en minder formele
 werksgeleenthede.
                                               [Vryvertaal en aangepas uit www.forbesafrica.com]

  FIGUUR 4.6: SUID-AFRIKA SE KERN INDUSTRIËLE STREKE

                                                                       [Bron: slideplayer.com]

Kopiereg voorbehou                                                               Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT 2019 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept-2019-afrikaans-final/850a190f-af73-4b51-a4a5-75fcef5ac912) — Geography · QP · 2019 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-possible-answers/164c2c1c-f5c3-4207-9e0d-0dc315f4a347) — Memo · 2025 · Afr
- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P2 MEMO September 2025 Gauteng](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-memo-september-2025-gauteng/d3fb5096-88f5-455c-a06f-c49c6b862f25) — Memo · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2024 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2024-afrikaans/27e1dff3-4bfc-418a-bfa5-07cebbe45d62) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
