# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2021 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/bd585c75-6470-4892-aa92-6ee6bfc7c836
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Language: Afrikaans
- Document type: Memorandum
- Year: 2021
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 10

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept-2021-afrikaans/bd585c75-6470-4892-aa92-6ee6bfc7c836)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2021 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                          NASIONALE
                      SENIOR SERTIFIKAAT

                              GRAAD 12

                       SEPTEMBER 2021

                         GEOGRAFIE V1
                         NASIENRIGLYN

PUNTE:   150

                  Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/SEPTEMBER 2021)

AFDELING A: KLIMAATKUNDE EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1

1.1    1.1.1    D (1)

       1.1.2    G (1)

       1.1.3    C (1)

       1.1.4    F (1)

       1.1.5    H (1)

       1.1.6    B (1)

       1.1.7    E (1)                                                        (7 x 1)     (7)

1.2    1.2.1    B (1)

       1.2.2    B (1)

       1.2.3    A (1)

       1.2.4    C (1)

       1.2.5    B (1)

       1.2.6    C (1)

       1.2.7    A (1)

       1.2.8    C (1)                                                        (8 x 1)     (8)

1.3    1.3.1    4 hPa/mb (1)                                                  (1 x 1)    (1)

       1.3.2    Hulle is verder noord/noordwaarts gemigreer (2)
                Hulle is nader aan die land (2)
                [Enige EEN]                                                  (1 x 2)     (2)

       1.3.3    Aanlandige winde vanaf die Suid-Indiese hoog het ŉ korter strekking
                (afstand om te beweeg) dus tel hulle minder vog oor die oseaan op,
                en verminder dus die reënval in winter (2)
                Die binneland word deur ŉ hoogdruk/winter dalende lug gedomineer
                                                                                 (2)
                Warm sektor van die middelbreedte-sikloon (2)
                Koel lug divergeer landwaarts met lae vog vlakke (2)
                Inversie is onder die eskarp, wat vogtige lug verhoed om die
                binneland te bereik (2)
                [Enige EEN]                                                  (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                     GEOGRAFIE V1                                          3

        1.3.4    (a)   Ooswaarts (1)
                       Wes na oos (1)
                       [Enige EEN]                                              (1 x 1)     (1)

                 (b)   Warm front okklusie (1)                                  (1 x 1)     (1)

                 (c)   Die koudste lug word aan die voorkant van die kouefront
                       aangetref (2)
                       Koel lug gly oor die koue lug aan die voorkant van dit (2)
                                                                                (2 x 2)     (4)

                 (d)   Windrigting
                       Kloksgewyse rotering van lug (2)
                       Krimping van die wind gaan voorkom (2)
                       [Enige EEN]                                              (1 x 2)     (2)

                       Neerslag
                       Ligte tot matige reënval as gevolg van Cirrus- en Cirrostratus-
                       wolke (2)

                       Swaar aanhoudende reënval as gevolg van Nimbostratus-
                       wolke (2)
                       [Enige EEN]                                       (1 x 2)            (2)

1.4     1.4.1    Rigting-pyltjie (1)
                 Hoogdruk (1020 hPa) oor die binneland (1)
                 Kuslaag by die kus (1)
                 [Enige EEN]                                                    (1 x 1)     (1)

        1.4.2    Die Kalahari (Kontinentale)-hoog is net in winter dominant (2)(1 x 2)      (2)

        1.4.3    Lug divergeer vanaf die Kalahari hoogdruk na die kuslaag (2)
                 Kuslaag veroorsaak aflandige beweging van lug (2)            (2 x 2)       (4)

        1.4.4    Hoë temperature kan die grondvogtigheid verminder (2)
                 Hoë temperature veroorsaak verdamping uit waterliggame (riviere,
                 mere, damme, ens.) (2)
                 Brande kan habitatte/ekosisteme verwoes (2)
                 Brande kan biodiversiteit verminder (2)
                 Brande verwoes natuurlike plantegroei en vermeerder grond-
                 erosie (2)
                 Verwydering van natuurlike plantegroei kan die mikroklimaat van die
                 gebied affekteer (2)
                 Sterk, rukwinde vermeerder gronderosie (2)
                 Winderige toestande vermeerder die slik inhoud in damme en
                 riviere (2)
                 Estetiese mooiheid van die gebied word verminder (2)
                 [Enige VIER]                                                 (4 x 2)       (8)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/SEPTEMBER 2021)

1.5    1.5.1    Hoë hoeveelhede lugbesoedeling as gevolg van hitte-genererende
                aktiwiteite (aanvaar voorbeelde) (1)
                Toevloei van motorvoertuie in die stad (1)
                Industriële aktiwiteite in stede stel groot hoeveelhede
                lugbesoedeling vry (1)
                Ontbossing verminder fotosintese en veroorsaak ŉ toename van
                CO2 (1)
                Konstruksie-aktiwiteite veroorsaak stofdeeltjies (1)
                [Enige TWEE]                                            (2 x 1)          (2)

       1.5.2    Dit is saamgepers (1)
                Goed gedefinieerd/koepelvorm oor die stad (1)
                [Enige EEN]                                                  (1 x 1)     (1)

       1.5.3    Daar is geen konveksie-strome wat die besoedelingstowwe vertikaal
                versprei nie (2)
                Snags is die dalende lug sterker (2)
                [Enige EEN]                                               (1 x 2)        (2)

       1.5.4    Kweekhuiseffek word gegenereer deur besoedelende stowwe wat
                vasgevang is (2)
                Besoedelingstowwe in die stad vorm kunsmatige wolke en vang die
                aardradiasie vas en veroorsaak ŉ kweekhuiseffek (2)
                [Enige EEN]                                              (1 x 2)         (2)

       1.5.5    Dit is meer oorheersend in die winter as gevolg van minder koue lug
                wat inversie-toestande produseer (2)
                Besoedelingstowwe wat oor die stad vasgevang is, beïnvloed die
                luggehalte wat in direkte kontak met mense is (2)
                Minder konveksie-strome wat besoedelingstowwe na die boonste
                atmosfeer verwyder (2)
                [Enige TWEE]                                                 (2 x 2)     (4)

       1.5.6    Verminder koolstof vrystelling deur alternatiewe energiebronne te
                gebruik (aanvaar voorbeelde) (2)
                Verminder die hoeveelheid privaat voertuie op ons paaie (aanvaar
                voorbeelde) (2)
                Desentralisering van nywerhede vanaf die stad na die omliggende
                platteland (2)
                Skep meer parke/groen gordels in die stad/plant meer bome om
                meer koolstofdioksied te absorbeer (2)
                Groen beleid moet in alle wetgewing ingesluit word (2)
                Bewusmakings-/opvoedingsveldtogte oor groen beleid (2)
                Huishoudings (aanvaar voorbeelde) (2)
                Daktuine (2)
                [Enige TWEE]                                               (2 x 2)       (4)
                                                                                        [60]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                    GEOGRAFIE V1                                        5

  VRAAG 2

  2.1 2.1.1      B (1)

        2.1.2    F (1)

        2.1.3    E (1)

        2.1.4    H (1)

        2.1.5    D (1)

        2.1.6    G (1)

        2.1.7    C (1)                                                       (7 x 1)      (7)

  2.2 2.2.1      A (1)

        2.2.2    D (1)

        2.2.3    B (1)

        2.2.4    C (1)

        2.2.5    C (1)

        2.2.6    D (1)

        2.2.7    B (1)

        2.2.8    A (1)                                                       (8 x 1)      (8)

  2.3 2.3.1      Styging van die land (isostatiese opheffing) (1)
                 Seevlak daal (1)
                 Toename in volume water (stroomroof) (1)
                 Hoër reënval (1)
                 [Enige EEN]                                                 (1 x 1)      (1)

        2.3.2    As gevolg van ŉ daling van die basisvlak verkry die rivier meer
                 energie en begin om vertikaal te erodeer (2)             (1 x 2)         (2)

        2.3.3    (a)     Die meander verander in ŉ ingekerfde kronkel        (1 x 2)      (2)

                 (b)     Hoë kostes om ŉ brug by hierdie punt op te rig (2)
                         Dit sal moeilik wees om ŉ brug op te rig as gevolg van die
                         onstabiele gesteentestruktuur (2)
                         [Enige EEN]                                         (1 x 2)      (2)

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GEOGRAFIE V1                          (EC/SEPTEMBER 2021)

        2.3.4   River sal nou ŉ multi-konkawe profiel vertoon (2)
                Rivier word ongegradeerd (2)
                [Enige EEN]                                                     (1 x 2)      (2)

        2.3.5   Dit is die punt waar verjonging plaasgevind het (2)
                Die punt waar die ou erosie-vlak die nuwe een ontmoet (2)
                [Enige EEN]                                                     (1 x 2)      (2)

        2.3.5   Die knakpunt kan stroomop as gevolg van terugwaartse erosie
                terugtrek (2)
                Watervalle kan op die knakpunt as gevolg van die breek/ verlaging
                langs die rivierloop vorm (2)                             (2 x 2)            (4)

        2.4.1   Benede (1)                                                      (1 x 1)      (1)

        2.4.2   Wyer kanaal (2)
                Vloedvlakte kom voor (2)
                [Enige EEN]                                                     (1 x 2)      (2)

        2.4.3   Slik neerlatings versamel op die vloedvlakte (2)
                Hierdie slik neerlatings verryk die grond en verhoog die
                vrugbaarheid (2)                                                (2 x 2)      (4)

        2.4.4   Dit is effektief in vloedbeheer, aangesien dit dien as buffer wat die
                omliggende land kan beskerm (2)
                Vloedvlaktes verseker grondvrugbaarheid/-bewaring aangesien slik
                voortdurend neergelaat word (2)
                Dit bied ŉ habitat vir ekosisteme wat op natuurlike plantegroei kan
                floreer (2)
                Dit werk saam met die rivier om biodiversiteit te verseker (2)
                Dit dra by tot die estetiese skoonheid van die dreineringsbekken (2)
                [Enige TWEE]                                                    (2 x 2)      (4)

        2.4.5   Swaar reënval sal landbougewasse/vee vernietig (2)
                Afloop gaan vrugbare grond wegspoel (2)
                Huise word op vloedvlakte vernietig (2)
                Infrastruktuur gaan beskadig word (2)
                Lei tot lewensverlies (2)
                [Enige TWEE]                                                    (2 x 2)      (4)

    2.5 2.5.1   19 miljoen (1)                                                  (1 x 1)      (1)

        2.5.2   ‘... foutiewe en vervalle afvalwater behandelingsaanlegte’ (1) (1 x 1)       (1)

        2.5.3   Verminder die hoeveelheid suurstof wat vir plante en diere in ŉ
                rivier beskikbaar is (1)                                      (1 x 1)        (1)

Kopiereg voorbehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                   GEOGRAFIE V1                                         7

        2.5.4    Om waterbronne te beskerm en die gebruik van water volhoubaar te
                 maak (2)
                 Bestuur water vir besproeiing in landbouproduksie (2)
                 Verhoogde menslike aktiwiteite veroorsaak meer waterbesoedeling
                 en dit moet bestuur en voorkom word (2)
                 Die bou van damme verseker permanente watervoorsiening vir
                 menslike aktiwiteite (2)
                 Beheer van vloedskade (2)
                 Sorg dat water-ontspanningsaktiwiteite en sport beoefen word sodat
                 waterbronne nie besoedel of uitgebuit word nie (2)
                 Om water op ŉ verantwoordelike manier vir vervaardiging beskikbaar
                 te stel (2)
                 [Enige TWEE]                                                (2 x 2)      (4)

        2.5.5    Boetes moet teen munisipaliteite opgelê word (2)
                 Wetgewing wat voorkom dat onbehandelde riool in riviere gestort
                 word (2)
                 Toekenning     van   voldoende      begrotings     om   afvalwater
                 behandelingsaanlegte te herstel (2)
                 Voorsiening van toepaslik gekwalifiseerde tegnici om aandag te gee
                 aan die instandhouding van afvalwater behandelingsaanlegte (2)
                 Moedig herwinning van rioolwater aan (2)
                 Gereelde toetsing van die waterkwaliteit om onsuiwerhede te
                 monitor (2)
                 [Enige VIER]                                                (4 x 2)     (8)
                                                                                        [60]

Kopiereg voorbehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                           GEOGRAFIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2021)

    AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE

    VRAAG 3

    KAARTWERK-VAARDIGHEDE EN -BEREKENINGE

    3.1   3.1.1    D (1)                                                                  (1 x 1)         (1)

          3.1.2                     29(1)
                           23(1)
                                       AA         AB        BA       BB (2)

                                       AC
                                            A     AD       BC
                                                                 B      BD

                                       CA         CB       DA           DB

                                       CC
                                            C     CD       DC
                                                                 D      DD

                                                                               (4 x 1)              (4)

    3.2   VI = 1 600 m – 1 235 m                           VI = 1 600 m – 1 235 m
             = 365 m (1)                                      = 365 m (1)

                                                                 16 (1) cm x 100 000
          HE = 1,6 (1) cm x 500 m                        HE =
                                                                        500
                        Speling vir meting [1,59 cm tot 1,61 cm]

             = 800 m (1)                     OF               = 800 m (1)

                              Speling vir HE [795 m – 805 m]

                  365                 Een punt vir                365
          G =           (1)           korrekte             G =          (1)
                  800                                             800
                                      vervanging

                                        1                                          1
            = 1 : 2,19 / 1 in 2,19 / 2,19 (1)           = 1 : 2,19 / 1 in 2,19 / 2,19

                           Speling vir finale antwoord [1 : 2,18 – 1 : 2,21]
                                                                                          (5 x 1)         (5)

Kopiereg voorbehou                                                                       Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2021)                    GEOGRAFIE V1                                            9

  KAART-INTERPRETASIE

  3.3    3.3.1    D (1)                                                          (1 x 1)      (1)

         3.3.2    A (1)                                                          (1 x 1)      (1)

  3.4    3.4.1    Katabaties (1)                                                 (1 x 1)      (1)

         3.4.2    Daar is meer dalende lug gedurende die nag wat die inversielaag /
                  termiese gordel / besoedelingskoepel laer druk (2)
                  ŉ Laer inversielaag/termiese gordel / besoedelingskoepel sal tot ŉ
                  hoë besoedelingskonsentrasie lei (2)
                  [Enige EEN]                                                (1 x 2)          (2)

         3.4.3    Die plantegroei / bome in die omgewing / groen parke (REC) / groen
                  gordels (toename in bebossing) (2)
                  Oop ruimte aan die buitewyke van Louis Trichardt (2)
                  [Enige EEN]                                                 (1 x 2)         (2)

  3.5    3.5.1    Suidelike (1)                                                  (1 x 1)      (1)

         3.5.2    Die damwal is aan die suidelike gedeelte van die dam (2)
                  Kontoerlyne toon ŉ afname in hoogte in ŉ suidelike rigting (2)
                  Punthoogtes wys ŉ afname in ŉ suidelike rigting (2)
                  Die buiging van die kontoerlyne in die riviervallei wys na ŉ toename
                  in hoogte / V-vorm wys stroomop (2)
                  Die water versamel noord van die damwal (2)
                  [Enige TWEE]                                                   (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorbehou                                                              Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                      GEOGRAFIE V1                           (EC/SEPTEMBER 2021)

  GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)

  3.6    3.6.1   Dit is feite of syfers, of inligting wat in ŉ rekenaar gestoor of gebruik
                 word. (2)
                 [KONSEP]                                                           (1 x 2)     (2)

         3.6.2   Primêre data (1)                                                  (1 x 1)      (1)

         3.6.3   Bebosde gebied (1)                                                (1 x 1)      (1)

         3.6.4   Ontbossing het die slik in die dam verhoog en die dam-volumes
                 verminder (2)
                 Die sluise word geblokkeer as gevolg van slik en sal skade
                 aanrig (2)
                 Die herstel van die skade aan die sluise sal duur wees (2)
                 Die verstopping verhoog die damvlakke baie vinniger en kan
                 oorstromings veroorsaak (2)
                 [Enige TWEE]                                               (2 x 2)             (4)
                                                                                               [30]

                                                                      GROOTTOTAAL:             150

Kopiereg voorbehou                                                                Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2019 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2019-afrikaans/9f9f46f5-415d-417f-a86c-3c476edee1db) — Geography · QP · 2019 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 ANNEX SEPT2017 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-annex-sept2017-afrikaans/2bf905cf-1065-489e-90d7-bef0d0d656ac) — Geography · Addendum · 2017 · Afr
- [GEOGRAPHY P2 GR12 MEMO SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-memo-sept2022-afrikaans-final/5c09b0e9-7425-4953-aef8-2f62807e265c) — Geography · Memo · 2022 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016
- [GEOGRAPHY P2 GR12 QP SEPT2022 Afrikaans final](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-gr12-qp-sept2022-afrikaans-final/b91dfe1d-9155-431b-92ca-f03d443a7a31) — Geography · QP · 2022 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 QP SEPT 2020 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-qp-sept-2020-afrikaans/55a61323-7634-4636-8d3b-14abf69a0a0d) — Geography · QP · 2020 · Afr

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [HARTBEESPOORT DAM1 D FINAL](https://www.hlayiso.com/library/hartbeespoort-dam1-d-final/f3569cb0-ade1-40df-81a0-ce8310309dd4) — QP · 2023
- [GEOGRAPHY GR12 QP JUNE 2023 Afrikaans](https://www.hlayiso.com/library/geography-gr12-qp-june-2023-afrikaans/7dea3eff-4bdd-4785-8c65-013c46635acf) — QP · 2023 · Afr
- [2023 GAU June QP](https://www.hlayiso.com/library/2023-gau-june-qp/f50ff343-2787-464c-b8a6-0321cf90253e) — QP · 2023

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
