# Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)

> Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2016 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

- Page: https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-afr/2677eda7-c87c-4386-870d-50c3cc87d0eb
- Updated: 2026-09-27
- Subject: Geography
- Grade: Grade 12
- Document type: Memorandum
- Year: 2016
- Exam period: Eastern Cape Mock Exam
- Paper: 1
- Curriculum: CAPS
- Pages: 15

Breadcrumbs: [Home](https://www.hlayiso.com/) › [Library](https://www.hlayiso.com/library) › [Grade 12](https://www.hlayiso.com/library/grade-12) › [Geography](https://www.hlayiso.com/library/grade-12/geography) › [Geography Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2016 Memo (Afr)](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-afr/2677eda7-c87c-4386-870d-50c3cc87d0eb)

## About this document

Geography · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2016. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.

Read it free online on the page above; download the PDF from there.

## Document text

Text extracted from the PDF. Layout, diagrams and tables may not survive extraction.

### Page 1

Downloaded from hlayiso.com

                        NASIONALE
                    SENIOR SERTIFIKAAT

                           GRAAD 12

                     SEPTEMBER 2016

                       GEOGRAFIE V1
                       MEMORANDUM

PUNTE:   225

                   Hierdie memorandum bestaan uit 15 bladsye.

### Page 2

Downloaded from hlayiso.com
2                                       GEOGRAFIE V1                      (EC/SEPTEMBER 2016)

AFDELING A: KLIMAAT, WEER EN GEOMORFOLOGIE

VRAAG 1

1.1   1.1.1     B     (millibaar) 

      1.1.2     B     (18) 

      1.1.3     D     (passaatwinde) 

      1.1.4     B
                           

      1.1.5     A     (cumulonimbus-wolke) 

      1.1.6     C     (15° – 20° noord en suid van die ewenaar) 

      1.1.7     C     (5 °C) 

      1.1.8     D     (Druk neem toe)                                       (8 x 1)      (8)

1.2   1.2.1     C-D 

      1.2.2     See 

      1.2.3     H

      1.2.4     G

      1.2.5     F

      1.2.6     A-B 

      1.2.7     Deltas                                                     (7 x 1)      (7)

1.3   1.3.1     Baie warm toestande wat aanhou vir drie agreeenvolgende dae.
                Die gemiddelde temperatuur van die warmste maand, tel 5 °C by
                wat vir drie dae voorduur. 
                (Enige EEN)                                             (1 x 1)          (1)

      1.3.2     Kalahari/Kontinentale HD                                    (1 x 1)      (1)

      1.3.3     Wolkloosheid oor die binneland                            (1 x 2)      (2)

      1.3.4     Tekort aan vog maak dit makliker vir plantasies/plantegroei om
                aan die brand te slaan. 
                Plantegroei is droog as gevolg van hoë transpirasietempo’s. 
                Hoë temperature verhoog die kanse vir die bos om te brand. 
                (Enige TWEE)                                                (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorgehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 3

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                     GEOGRAFIE V1                                         3

       1.3.5     Sigbaarheid sal verminder word. 
                 Mag ongelukke in stedelike gebiede veroorsaak. 
                 Buitelug aktiwiteite kan uitgestel word of heeltemal gekanselleer
                 word. 
                 Daar sal ŉ afname in ekonomiese produksie wees. 
                 Eiendomskade 
                 Lewensverlies 
                 Finansiële verlies as gevolg skade aan eiendom en
                 infrastruktuur 
                 Akkerbou-grond sal in die binneland verwoes word. 
                 Weiding sal vernietig word. 
                 Voedselsekerheid kan in gedrang kom. 
                 (Enige VIER)                                              (4 x 2)        (8)

1.4    1.4.1     Stralingsmis                                                 (1 x 1)    (1)

       1.4.2     Vroegoggend 
                 Aanvaar vroegoggend tyd wat gegee word, bv. 5:00 – 7:00. 
                                                                           (1 x 1)        (1)

       1.4.3     Die son veroorsaak dat die mis as gevolg van die hitte van die
                 konveksiestrome styg.                                      (1 x 2)     (2)

       1.4.4     Wolkloos 
                 Geen wind/Baie ligte bries 
                 Hoë relatiewe humiditeit 
                 Stabiele atmosferiese toestande 
                 (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)    (4)

       1.4.5     Veroorsaak dat digte koue lug by die hellings daal. 
                 Bodemgedeelte van die vallei koel af tot benede douput-
                 temperatuur.
                 Kondensasie geskied in die hele bodemgedeelte van die vallei.
                 (Enige TWEE)                                               (2 x 2)       (4)

       1.4.6     Mis kan in klein reservoirs vir huishoudelik gebruik opgegaar
                 word. 
                 Mis sal die grond en gewasse klam hou; sodoende word
                 watergebruik verlaag. 
                 (Enige EEN)                                                   (1 x 2)      (2)

1.5    1.5.1     (a)   Waterskeiding                                           (1 x 1)      (1)

                 (b)   Interfluviale skeiding                                  (1 x 1)      (1)

       1.5.2     Beide het ŉ dendritiese dreineringspatroon.                 (1 x 2)      (2)

       1.5.3     Dreineringsbekken T het meer strome 
                 Dreineringsbekken T het ŉ hoër stroomorde. 
                 (Enige EEN)                                                   (1 x 2)      (2)

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 4

Downloaded from hlayiso.com
4                                      GEOGRAFIE V1                         (EC/SEPTEMBER 2016)

      1.5.4     Hoe hoër die dreineringsdigtheid, hoe hoër is die stroomorde. 
                                                                            (1 x 2)          (2)

      1.5.5     Die hellings by dreineringsbekken T is steiler, wat afloop
                vermeerder en meer strome veroorsaak. 
                Bestendige reënval in dreineringsbekken T,  dus word afloop
                vermeerder en so word meer strome veroorsaak. 
                Die onderliggende gesteentestruktuur by dreineringsbekken T is
                minder weerstandbiedend  en dus is dit makliker vir strome om in
                die rotsstruktuur te kerf. 
                Dreineringsbekken T het ŉ laer porositeit en permeabiliteit  dus
                sal water oor die oppervlakte vloei en meer strome uitkerf. 
                Die plantegroei is minder by dreineringsbekken T en dit
                veroorsaak dat afloop nie vertraag word nie so sal meer strome
                uitgekerf word. 
                                                OF
                Dreineringsbekken S vloei oor gelyke hellings, wat infiltrasie
                bevorder en minder strome sal uitgekerf word. 
                In dreineringsbekken S is die reënval seisoenaal  dus is daar
                minder afloop om strome uit te kerf. 
                Die onderliggende gesteentestruktuur is meer weerstandbiedend in
                dreineringsbekken S en afloop kan nie baie strome in die
                gesteente strata uitkerf nie. 
                Minder infiltrasie as gevolg van hoër porositeit en permeabiliteit, 
                dus infiltreer water sonder om strome te vorm by S. 
                Plantegroei is dig by dreineringsbekken S  wat infiltrasie fasiliteer
                en minder strome sal gevolglik vloei. 
                (Enige TWEE faktore met ŉ verduideliking)                      (4 x 2)       (8)

1.6   1.6.1     Hernude vermoë van die rivier om afwaarts te erodeer. 
                (KONSEP)                                                       (1 x 1)

      1.6.2     A     Vallei binne ŉ vallei 
                      Rivierterrasse 
                      (Enige EEN)
                B     Knakpunt waterval                                        (2 x 1)      (2)

      1.6.3     Dit sal stroomop terugtrek.                                   (1 x 1)       (1)

      1.6.4     Terugwaartse erosie sal voorkom. 
                Onderkelwing sal by die basis van die waterval voorkom. (2 x 2)            (4)

      1.6.5     Vloedvlakte sal vernou; dus is daar minder grond vir boerdery. 
                Dit sal moeilik wees om water op die hoogliggende dele te bekom
                Die bou van paaie sal moeilik wees om plaasprodukte te vervoer
                (Enige EEN)                                                  (1 x 2)         (2)

      1.6.6     Hidro-elektrisiteit kan hier opgewek word. 
                Belangrike toerisme aantrekkingskrag 
                Avontuur toerisme sal bevorder word. 
                Ontwikkeling van vakansie-oorde. 
                (Enige TWEE)                                                   (2 x 2)      (4)
                                                                                           [75]
Kopiereg voorgehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 5

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    GEOGRAFIE V1                                          5

VRAAG 2

2.1    2.1.1    polêre 

       2.1.2    warm 

       2.1.3    wes na oos 

       2.1.4    D

       2.1.5    krimping 

       2.1.6    nimbostratus 

       2.1.7    Koud                                                          (7 x 1)      (7)

2.2    2.2.1    D

       2.2.2    B

       2.2.3    C

       2.2.4    E

       2.2.5    C

       2.2.6    A

       2.2.7    B

       2.2.8    E                                                             (8 x 1)      (8)

2.3    2.3.1    Somer                                                         (1 x 1)      (1)

       2.3.2    Inversielaag is hoër as die platovlak. 
                Lug vanaf die kusgebiede kan die plato bereik. 
                Wolke is sigbaar oor die binneland. 
                (Enige EEN)                                                    (1 x 1)      (1)

       2.3.3    Kalahari / Kontinentale hoog                                   (1 x 1)      (1)

       2.3.4    Lugmassa X is droog en koud. 
                Lugmassa Y is warm en vogtig.                                (2 x 2)      (4)

       2.3.5    ŉ Vogfront sal ontwikkel omdat die twee lugmassas vanaf die kus by
                Q (binneland) sal konvergeer. 
                Die digter, koue lug dwing die ligter, warmer lug om te styg. 
                Die stygende lug koel af, kondenseer en vorm ŉ lyn van
                donderstorms. 
                (Enige TWEE)                                                   (2 x 2)      (4)

Kopiereg voorgehou                                                            Blaai om asseblief

### Page 6

Downloaded from hlayiso.com
6                                     GEOGRAFIE V1                       (EC/SEPTEMBER 2016)

      2.3.6    Oorstroming van die veld verwoes gewasse. 
               Hael verwoes gewasse. 
               Weerlig steek bewerkte landerye aan die brand. 
               Lyndonderstorms kan grootskaalse gronderosie veroorsaak. 
               Lewende diere kan beskadig word. 
               Minder voedsel word geproduseer. 
               Werkers verloor hulle werk. 
               (Enige TWEE)                                             (2 x 2)           (4)

2.4   2.4.1    ŉ Massa van besoedelde lug rondom die stad wat deur inversie
               toestande en dalende lug verhoed word om te styg. 
               (KONSEP)                                                  (1 x 1)          (1)

      2.4.2    Plantegroei
               Vernietiging van plantegroei 
               Bome word verswak omdat hulle blare beskadig word. 
               Suurreën beperk die beskikbare voedingstowwe vir bome. 
               Bome word blootgestel aan gifstowwe wat stadig vanaf die grond
               vrygestel word. 
               (Enige EEN)
               Geboustrukture
               Suurreën verroes die metaal en verswak die geboustruktuur. 
               Dit beskadig die gebou deurdat dit die steen laat ontbind en dus sal
               die gebou agteruit gaan. 
               Dit was die beskermende verflaag weg. 
               (Enige EEN)                                                   (2 x 2)      (4)

      2.4.3    Vervaardigers kan motors bou wat deur alternatiewe brandstof bv.
               biobrandstof aangedryf word 
               Hulle kan meer dieselaangedrewe voertuie vervaardig omdat diesel
               minder CO2 vrystel 
               Vervaardig meer hibriedevoertuie. 
               Die gebruik van katalitiese omsetters 
               (Enige EEN)                                                (1 x 2)         (2)

      2.4.4    Teen 06h00 sal daar hoë vlakke van besoedeling konsentrasie deur
               die aardoppervlakte ervaar word as gevolg van dalende lug vanaf
               die hoogdruksisteem. 
               Soos die son opkom sal die besoedelingskonsentrasie minder
               gekonsentreerd raak  as gevolg van die konveksiestrome wat die
               lug vanaf die oppervlakte lug. 
               Teen skemer ongeveer 18h00 sal die besoedeling weereens naby
               die oppervlakte swaarder word  omdat die aardoppervlakte
               afkoel en dalende lug weereens begin domineer. 
               [DIE TYD GEDURENDE DIE DAG MET REDES MOET GEMERK
               WORD.]
               (Enige TWEE tye van die dag met redes.)                   (4 x 2)          (8)

2.5   2.5.1    A      Geërfde / ‘Superponerende’ 
               B      Antesedente                                           (2 x 1)       (2)

Kopiereg voorgehou                                                          Blaai om asseblief

### Page 7

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                   GEOGRAFIE V1                                            7

       2.5.2    Kloof 
                Poort 
                (Enige EEN)                                                        (1 x 1)        (1)

       2.5.3    Toeriste aantrekkingskrag 
                Navorsingsdoeleindes 
                Poortdorp mag ontwikkel en die gebied word ŉ punt van nodaliteit. 
                (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)             (4)

       2.5.4    Die rivier het voor die plooiing plaasgevind het, voorgekom.  (1 x 2)           (2)

       2.5.5    Die tempo van afwaartse erosie is dieselfde tempo as die verandering
                van die landskap. 
                Dreineringsgebied kom in ŉ hoë reënvalgebied voor. 
                Die gesteentes is minder weerstandbiedend waaroor die rivier vloei wat
                dit dus makliker vir erosie maak.                               (2 x 2)           (4)

2.6    2.6.1    Daar is minder as 1 000 kubieke meter water per persoon per jaar. 
                                                                              (1 x 1)             (1)

       2.6.2    Bevolkingsgroei 
                Groei van die ekonomie (mynbou, industrie, en kommersiële landbou) 
                                                                              (2 x 1)             (2)

       2.6.3    Onderontwikkelde opvangsgebied 
                Natuurlike suiweringseffek van die vleilande van die Lesotho
                hooglande.                                                        (2 x 1)        (2)

       2.6.4    Eutrofikasie as gevolg van die gebruik van plaagdoders in akkerbou. 
                Swak boerderymetodes wat gronderosie veroorsaak en dus verhoogde
                sediment vragte in damme en riviere veroorsaak en opgaar van water
                verminder. 
                Verhoogde besproeiing verminder die aantal opgegaarde water. 
                (Enige TWEE)                                                     (2 x 2)          (4)

       2.6.5    Bou van kleiner damme in afgeleë gebiede 
                Onmiddellike kontrole en herstel van lekkende pype in huishoudings 
                Implimentering van boetes as ooreengekome waterkapasiteit bereik
                word 
                Strategieë om die watertafel te reguleer deur middel van gereelde
                inspeksie 
                Implementeer herverbruik strategieë in watertekort gebiede 
                Gereelde behandeling van water om hoë kwaliteit van water te
                verseker 
                Verdunning van besoedelde water
                Beskerming van vleilande, wat water natuurlik suiwer 
                Moedig en bevorder beter boerderytegnieke en bestuur om gronderosie
                eutrofikasie te verminder 
                Bewusmakingsprogramme 
                (Enige VIER)                                                    (4 x 2)        (8)
                                                                                              [75]

Kopiereg voorgehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 8

Downloaded from hlayiso.com
8                                    GEOGRAFIE V1    (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 3

3.1   3.1.1     C

      3.1.2     A

      3.1.3     F

      3.1.4     D

      3.1.5     B

      3.1.6     F

      3.1.7     F                                     (7 x 1)      (7)

3.2   3.2.1     C

      3.2.2     D

      3.2.3     A

      3.2.4     B

      3.2.5     D

      3.2.6     C

      3.2.7     A

      3.2.8     B                                    (8 x 1)       (8)

3.3   3.3.1     Hulle besit nie die grond nie. 
                Hulle soek eers grondsekuriteit. 
                (Enige EEN)                           (1 x 1)       (1)

      3.3.2     Swak kwaliteit huise 
                Lae inkomste 
                Voedsel onsekerheid 
                Lae lewensstandaard 
                Tekort aan werksekuriteit 
                Oorbewoonde huise 
                Tekort aan vaardighede 
                Tekort aan voldoende opvoeding 
                (Enige TWEE)                           (2 x 1)      (2)

Kopiereg voorgehou                                      Blaai om asseblief

### Page 9

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                   GEOGRAFIE V1                                          9

        3.3.3    (a)    Grondherverdeling                                    (1 x 1)     (1)

                 (b)    Grond skep werksgeleenthede 
                        Grond verseker voedselsekerheid deur die produksie-
                        proses 
                        Aanplant van gewasse het geldelike voordele vir families en
                        die gemeenskap
                        Kleinskaalse boerdery sal die status van die boer en sy
                        familie verhoog 
                        Bewerking van die grond sal vaardighede en boerdery
                        kennis verhoog. 
                        (Enige TWEE)                                          (2 x 2)     (4)

                 (c)    Hulle moet verseker dat die omgewingskapasiteit van die
                        grond voldoende is om gemeenskappe te onderhou. 
                        Regeringshulp aan die gemeenskappe om die ontwikkeling
                        ŉ hupstoot te gee. 
                        Landboukundige opvoeding en ondersteuning om boerdery
                        grond produktief te maak. 
                        Die stig van forums sodat gemeenskappe kan bespreek hoe
                        die grond verdeel en gebruik moet word 
                        Regeringsbefondsing vir landbou veral kleinskaalse
                        boerdery. 
                        Beter monitering en evaluering van hervormingsbeleide 
                        Verwyder gapings in die huidige beleide, wat effektiewe
                        implimentering van die grondhervormingsprogramme
                        kniehalter 
                        Konsensus tussen politieke partye aangaande
                        hervormingsbeleide 
                        Aansporings vir vorige kommersiële boere om die nuwe
                        boere te ondersteun en te mentor. 
                        (Enige VIER)                                          (4 x 2)     (8)

 3.4    3.4.1    Rooster /Ruit/Reghoekige stratepatroon                       (1 x 1)    (1)

        3.4.2    Maklik om plekke te vind 
                 Maklik om te bou op gelyke gebiede 
                 Maklik om eiendomme te onderverdeel 
                 Maklik om uit te lê 
                 (Enige EEN)                                                   (1 x 1)    (1)

        3.4.3    Baie interseksies wat die vloei van verkeer vertraag.      (1 x 2)     (2)

Kopiereg voorgehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 10

Downloaded from hlayiso.com
10                                    GEOGRAFIE V1                          (EC/SEPTEMBER 2016)

      3.4.4     Gesinkroniseerde robotte sal vinnige beweging in een rigting op ‘n
                gereelde basis verseker 
                Eenrigting paaie sal verseker dat alle motors in een rigting beweeg
                sonder onnodige stop vertragings 
                Die bou van meer oorbrugpaaie sal die volumes op die hoofpaaie
                verminder.
                Beter openbare vervoersisteem met spesiale buslane om mense
                aan te spoor om meer publieke vervoer te gebruik. 
                Moedig mense aan om meer van saamry-klubs gebruik te maak
                om die aantal voertuie op die paaie verminder.
                Parkeer-en-ry fasiliteite 
                (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)      (4)

      3.4.5     Paaie word beskadig bv. slaggate in die pad 
                Strukturele skade aan brûe 
                (Enige EEN)                                                  (1 x 2)       (2)

      3.4.6     Lugbesoedeling vermeerder as gevolg van meer industriële
                aktiwiteite en meer voertuie 
                Vrugbare grond is vervang deur meer geboustrukture 
                Biodiversiteit en ekosisteme word verwoes as gevolg van meer
                strukture wat gebou word. 
                Verhoogde CO2 vlakke kan aanleiding tot suurreën gee 
                Geboustrukture absorbeer meer hitte en dus sal temperature
                verhoog en ŉ hitte-eiland vorm. 
                (Enige TWEE)                                           (2 x 2)             (4)

3.5   3.5.1     56,61%                                                      (1 x 2)      (2)

      3.5.2     Goud alleen 39,8% dra by tot die totale uitvoere van die land. 
                Goud uitvoere veroorsaak ŉ gunstige handelsbalans/verhoog die
                BBP. 
                (Enige EEN)                                                 (1 x 2)        (2)

      3.5.3     Suid-Afrika voer meer vervaardigde goedere in as wat hulle
                uitvoer                                                (1 x 2)           (2)

      3.5.4     Afhanklikheid op grondstowwe en goud wat nie-hernieubare
                hulpbronne is. 
                Min vervaardiging 
                Hoë koste verbonde aan invoer van vervaardigde goedere. 
                Beperkte vaardighede in vervaardiging. 
                (Enige TWEE)                                           (2 x 2)             (4)

      3.5.5     Beter vaardighede sal die uitset van vervaardiging verhoog 
                Hoër veredeling sal die waarde van die uitvoere verhoog. 
                Verminder invoere. 
                Die ekonomie sal minder afhanklik van goud vir uitvoere is 
                (Enige TWEE)                                              (2 x 2)          (4)

Kopiereg voorgehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 11

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    GEOGRAFIE V1                                         11

3.6   3.6.1      Verwys na die toegang wat individue, huishoudings,
                 gemeenskappe en die land tot voedsel het.
                 (KONSEP)                                                     (1 x 1)      (1)

      3.6.2      Reënval 
                 Grondvrugbaarheid 
                 Temperature 
                 Natuurlike gevare 
                 (Enige EEN)                                                  (1 x 1)      (1)

      3.6.3      Lae reënval lei tot droogte/tekort aan water vir besproeiing 
                 Onvrugbare grond verhoed die bewerking van grond en lei tot
                 laer opbrengste 
                 Te hoë of lae temperature kan oesmislukkings veroorsaak/Vee is
                 van ŉ swak gehalte. 
                 Natuurlike gevare verwoes oeste/lewende hawe wat dan tot ŉ
                 tekort aan voedsel lei. 
                 (Enige EEN)                                                  (1 x 2)      (2)

      3.6.4      Skep werksgeleenthede 
                 Moedig kommersiële boerdery aan bv. besproeiingskemas, GM
                 oeste ens. 
                 Prosessering van onverwerkte landboukundige produkte. 
                 Geïntegreerde voedselsekerheidstrategie om voedselproduksie
                 te verhoog. 
                 Versekering om geld vir invoere te verskaf. 
                 (Enige TWEE)                                           (2 x 2)            (4)

      3.6.5      Meer geld word aan invoere bestee om die bevolking te voed 
                 Meer geld word bestee aan toelae om die armes te ondersteun, bv.
                 voedselpakke. 
                 Voedselonsekerheid sal tot ŉ onproduktiewe werkersmag lei, wat
                 tot ŉ afname in produksie in alle sektore van die ekonomie kan
                 lei. 
                 BBP sal daal as daar meer aan maatskaplike sekuriteit bestee
                 word. 
                 Produkte wat geproduseer word, word vir gebruik om die honger
                 mense te voed, dus is daar minder grondstowwe vir industrieë. 
                 Negatiewe impak op industriële uitsette en uitvoere. 
                 [LET WEL: Kandidate kan EEN punt uitbrei.]
                 Voorbeeld
                 Meer belegging in veiligheidsnette  lei tot minder geld
                 beskikbaar vir opvoeding,  wat kennis en vaardighede
                 verlaag  wat lei tot ŉ afname in vervaardiging, dit lei tot
                 minder uitvoere wat minder buitelandse valuta verdien,  en dit
                 lei dat die BBP verlaag. 
                 (Enige VIER)                                                (4 x 2)      (8)
                                                                                         [75]

Kopiereg voorgehou                                                             Blaai om asseblief

### Page 12

Downloaded from hlayiso.com
12                                   GEOGRAFIE V1                       (EC/SEPTEMBER 2016)

VRAAG 4

4.1   4.1.1     G

      4.1.2     E

      4.1.3     H

      4.1.4     C

      4.1.5     A

      4.1.6     D

      4.1.7     B

      4.1.8     I                                                         (8 x 1)     (8)

4.2   4.2.1     E

      4.2.2     F

      4.2.3     A

      4.2.4     H

      4.2.5     B

      4.2.6     D

      4.2.7     C                                                         (7 x 1)     (7)

4.3   4.3.1     Kern / kompak                                             (1 x 1)     (1)

      4.3.2     Huise is naby mekaar.                                     (1 x 1)     (1)

      4.3.3     Beskikbaarheid van water vir boerdery 
                Beskikbaarheid van vrugbare grond om gewasse aan te plant 
                Gelyke grond wat bevorderlik vir boerdery is. 
                Beskikbaarheid van bome vir brandstof/boumateriaal. 
                Standplaas is weg vanaf die rivier gekies omdat oorstromings heel
                moontlik ŉ gevaar inhou. 
                (Enige TWEE)                                               (2 x 2)     (4)

Kopiereg voorgehou                                                         Blaai om asseblief

### Page 13

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                   GEOGRAFIE V1                                        13

      4.3.4      Voordele
                 Boere kan hul eie inisiatief gebruik 
                 Boere kan masjinerie ektensief gebruik 
                 Boere hoef nie winste te deel nie 
                 Meganisering kan ingestel word 
                 (Enige EEN)
                 Nadele
                 Onveilig as gevolg van plaasaanvale 
                 Boer en familie is ver van sosiale kontak en vermaaklikhede
                 Vervoerkoste om voorrade en ander benodighede aan te koop,
                 kan duur raak. 
                 Geen ondersteuning, bv. deel van toerusting 
                 (Enige EEN)                                                (2 x 2)      (4)

      4.3.5      Masjinerie sal groter areas bewerk en dit verhoog produktiwiteit
                 Gebiede waar daar min water voorsiening is, kan besproei
                 word. 
                 Gebruik van plaagdoders sal die gewasse beskerm 
                 Kontoerploeëry sal gronderosie verminder 
                 Wisselbou sal die grond se voedingstowwe vir langer behou 
                 Spesialisasie sal die produktiwiteit van die gewasse verhoog 
                 (Enige DRIE)                                                (2 x 2)     (4)

4.4   4.4.1      Stedelike verval / Vervalle geboue                         (1 x 1)     (1)

      4.4.2      Vervalsone / Oorgangsone                                   (1 x 1)     (1)

      4.4.3      Werkloosheid 
                 Armoede 
                 Tekort aan huurbetalings 
                 Oorbesetting 
                 Misdaad 
                 Vandalisme/graffiti 
                 Bendebedrywighede 
                 (Enige EEN)                                                 (1 x 1)     (1)

      4.4.4      Minder grond word in die SSK beskikbaar. 
                 SSK sal binnekort in die vervalsone uitbrei. 
                 Aanvraag/kompetisie oor grond verhoog die grondwaardes 
                 (Enige TWEE)                                            (2 x 2)         (4)

Kopiereg voorgehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 14

Downloaded from hlayiso.com
14                                    GEOGRAFIE V1                        (EC/SEPTEMBER 2016)

      4.4.5   Intensiewe polisiëring om kriminele aktiwiteit te verminder. 
              Verbeter die kwaliteit van die dienste. 
              Streng implimentering van die munisipale wette bv. oorbewoning 
              Bestuur van huurmotors en informele handel. 
              Opgradering en instandhouding van infrastruktuur om ŉ meer esteties
              aangename omgewing vir besighede en bewoners te skep. 
              Ontmoedig om geboue verlate te los asook oorbewoning, omdat dit die
              waarde van geboue verlaag. 
              Moedig binnestedelike verburgerliking (gentrifikasie) aan, waar jong
              volwassenes die woonstelle hernu en terug na die stadskern trek 
              Herbou die geboue na gelang van die behoeftes van moontlike
              beleggers. 
              Hou fasades in stand en verander geboustruktuur agter dit. 
              Verminder digtheid deur van die gebouestrukture te sloop. 
              Skep oop spasies/parke om die estiese aantrekkingskrag te
              verhoog. 
              Verskeidenheid van vermaaklikhede wat toeriste aantrek 
              (Enige VIER)                                                    (4 x 2)     (8)

4.5   4.5.1   ‘... en as daar meer uitvoere aangevra word, sal ons opeindig om die
              graan in te voer ...’                                         (1 x 1)      (1)

      4.5.2   Gebruik van uitvoere is amper gelyk aan produksie              (1 x 1)     (1)

      4.5.3   Japan/Taiwan/Suid-Korea                                        (1 x 1)     (1)

      4.5.4   Onbetroubare en wisselvallige reënvalpatrone 
              Donderstorms/hael kan gewasse verwoes 
              Natuurlike rampe soos droogtes/El Nino 
              Watertekorte 
              Dalende grondvrugbaarheid 
              Plae en siektes 
              Bevolkingsgroei 
              (Enige TWEE)                                                    (2 x 2)     (4)

      4.5.5   Om handelsbetrekkinge tussen lande oop te hou. 
              Verseker werksgeleenthede 
              Verdien buitelandse valuta wat die invoere heel moontlik sal
              balanseer 
              Mielieboerdery is markgedrewe en in privaat besit, dus is winste die
              hoof doelwit 
              (Enige TWEE)                                                  (2 x 2)       (4)

      4.5.6   Meer mielie-invoere sal mielie-verwante produkte verhoog, wat nie
              deur die armes bekostig kan word nie. 
              Die finansies wat gebruik word om die tekorte te balanseer, kan
              werksverliese in ander sektore veroorsaak. 
              Inflasie kan styg, wat ŉ negatiewe effek op die monetêre waarde
              meebring. 
              Die gesondheid van arm mense kan agteruitgaan as gevolg van ŉ
              swak en ongebalanseerde dieet. 
              (Enige TWEE)                                                 (2 x 2)        (4)

Kopiereg voorgehou                                                           Blaai om asseblief

### Page 15

Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2016)                    GEOGRAFIE V1                                         15

4.6   4.6.1      Kandidate mag ENIGE een voorbeeld van ŉ informele aktiwiteit vir
                 EEN punt elk verskaf                                     (1 x 1)          (1)

      4.6.2      Dit verskaf werk vir die wat nie in die formele sektor werk kan kry
                 nie. 
                 Bevorder entrepreneurskap. 
                 Verkoop goedere teen lae pryse. 
                 Armer gemeenskappe het toegang tot voedsel. 
                 (Enige EEN)                                                    (1 x 2)    (2)

      4.6.3      Meer mense word na die stede getrek 
                 Vermeerdering van die stedelike bevolking gee aanleiding dat meer
                 mense gevoed moet word. 
                 Markte vir informele verkopers was rondom industriële plekke
                 opgerig. 
                 (Enige TWEE)                                                (2 x 2)       (4)

      4.6.4      Die besighede bly ongeregistreerd. 
                 Geen rekords van inkomste ontvang nie 
                 Geen belasting word betaal nie. 
                 Die land ontvang geen inkomste van informele uit informele
                 verkopers nie. 
                 Dit kan aanleiding tot ŉ negatiewe BBP gee. 
                 Inkomste gaan direk aan die eienaars van die besighede. 
                 (Enige VIER)                                              (4 x 2)         (8)
                                                                                          [75]

                                                                    GROOTTOTAAL:          225

Kopiereg voorgehou                                                             Blaai om asseblief

## Related documents

- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2016 Engl](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2016-engl/15ce369f-2328-4724-bb00-797878595d1c) — Geography · Memo · 2016
- [GEOGRAPHY P1 GR12 QP SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-qp-sept2016-afr/bb782ea1-37f7-4b82-9cfe-84810e2b2031) — Geography · QP · 2016 · Afr
- [GEOGRAFIE P2 GR12 MEMO SEPT2016 Afr](https://www.hlayiso.com/library/geografie-p2-gr12-memo-sept2016-afr/b537ad57-18aa-4f62-a562-8a94b1629ddf) — Geography · Memo · 2016 · Afr
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2018 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2018-english/66551d14-a0be-4338-accf-f25bd373c188) — Geography · Memo · 2018 · Eng
- [GEOGRAPHY P1 GR12 MEMO SEPT2017 English](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-gr12-memo-sept2017-english/f42323b6-1860-41f6-b6db-bf72dcaa092c) — Geography · Memo · 2017 · Eng
- [Geo P1 June 2016 Qp (English)](https://www.hlayiso.com/library/geo-p1-june-2016-qp-english/c036ea83-27f8-4d4e-9e3e-950ed2fc4fa7) — Geography · QP · 2016 · Eng

## More from Grade 12 Geography

- [Geography P1 (Afrikaans) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-afrikaans-june-2025-question-paper/a52dca5e-efc4-4060-84c3-24f7269a2a79) — QP · 2025 · Afr
- [Geography P2 (English) June 2025 Question Paper](https://www.hlayiso.com/library/geography-p2-english-june-2025-question-paper/ba0a3969-240a-4bba-bdb6-7d02a7f80205) — QP · 2025 · Eng
- [Geography Grade 12 NSC P1 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p1-qp-september-2025-kzn/b87141de-a060-4504-8e9a-a5a35821df42) — QP · 2025
- [Geography Grade 12 NSC P2 QP September 2025 KZN](https://www.hlayiso.com/library/geography-grade-12-nsc-p2-qp-september-2025-kzn/50385845-0827-427a-b5e1-25ab349d4e0f) — QP · 2025
- [Geography P1 May-June 2025 Eng](https://www.hlayiso.com/library/geography-p1-may-june-2025-eng/bbabb3ad-00bf-45d9-aa3b-76a0d89ca2b6) — QP · 2025 · Eng
- [Gr 12 Geography P2 (Afrikaans) 2024 Possible Answers](https://www.hlayiso.com/library/gr-12-geography-p2-afrikaans-2024-possible-answers/e19dd834-ffaf-4fe6-a8a4-9ee8f8597c29) — Memo · 2024 · Afr

## Collection

- [Grade 12 past papers](https://www.hlayiso.com/grade-12/past-papers)

---

Hlayiso: free CAPS and IEB past papers, memos, notes and study guides for South African learners. When citing, link the page URL above, not a PDF or /api/ URL.
